# Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2023-mg-afr/28c9d369-c327-4e6c-88b4-06df2db34210
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2023-mg-afr/28c9d369-c327-4e6c-88b4-06df2db34210)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                          2023

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     2                                       DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       E                              Metadata                                 (1)

          1.1.2       K                              Rekord                                   (1)

          1.1.3       H                              Mbps                                     (1)

          1.1.4       N                              Hantering van uitsonderings              (1)
                                                      ('Exception handling')

          1.1.5       A                              WWW                                      (1)

          1.1.6       O                              Spam                                     (1)

          1.1.7       F                              Plug-in                                  (1)

          1.1.8       Q                              Parameter                                (1)

          1.1.9       C                              mp3                                      (1)

          1.1.10      L                              Semantiese soek                          (1)

1.2       1.2.1       C                              VPN                                      (1)

          1.2.2       C                              Botnets                                  (1)

          1.2.3       D                              Data mining                              (1)

          1.2.4           A                        Antwoord: 3                            (2)

                                                                TOTAAL AFDELING A:             15

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         3                                      DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Die doel van die SVE:

                      Voer bewerkings en ander instruksies uit 

                      Aanvaar ook:
                      Verwerking van data                                                         (1)

         2.1.2 (a)    Verduidelik waarna die term multikern verwys:

                      'n Verwerker wat meer as een verwerkingseenheid/kern op 'n
                      enkele verwerkingskyfie ('chip') bevat 
                      
                      NOTA: Die vraag is 2.1.1(a) genommer op die vraestel.       (2)

         2.1.2 (b)    Enige EEN verwerkingstegniek wat sal toelaat dat die volle voordeel
                      van multikern-tegnologie benut kan word: 

                         Multi-verwerking
                         Multi-threading
                         Parallel verwerking

                      NOTA: Die vraag is 2.1.1(b) genommer op die vraestel.                        (1)

         2.1.2 (c)    Meer as een verwerkingskern, laat veelvoudige take of „threads‟ toe
                      om gelyktydig verwerk te word , verbeter die spoed waarteen take
                      voltooi/gedoen word. 
                                                                                                   (2)
                      Enige TWEE van die volgende konsepte:

                         Agv die gebruik van veelvuldige kerns
                         Veelvuldige take/‟threads‟
                         Verwerk gelyktydig
                         Om vinniger take te voltooi

                      NOTA: Die vraag is 2.1.1(c) genommer op die vraestel.

         2.1.3        Grafiese verwerker het sy eie bronne/verwerker/RAM wat die
                      verwerking van grafiese beelde/rendering hanteer , verminder dus
                      die las op die SVE ('CPU') 

                      Konsepte:

                         GVE hanteer die verwerking van beelde/lewer
                         Maak die GVE se lading ligter                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         4                                       DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.2      2.2.1        Diagonaal van die een hoek na die teenoorgestelde hoek                       (1)

         2.2.2        HDMI 

                      ENIGE EEN motiveering vir die keuse van HDMI:
                       Dit laat vinniger oordrag van data toe
                       Dra ook klank oor
                       Beter beeld kwaliteit
                       Dra kontrole seine oor                                                      (2)

2.2      ENIGE TWEE positiewe einenskappe van geheuestokkie-tegnologie: 
          Hoë toegangspoed / Hoë lees/skryf spoed
          Geen geraas
          Baie lae vrystelling van hitte
          Geen bewegende dele – meer robuust
          Gebruik min krag
          Kleiner fisiese dimensies                                                                (2)

2.3      ENIGE TWEE voordele van Wi-Fi vergelyk met Bluetooth: 

            Wi-Fi het 'n hoër bandwydte as Bluetooth
            en die reikwydte ('range') wat 'n Wi-Fi-sein kan trek is verder as 'n
             Bluetooth-sein 
            Wyer verskeindenheid van toestelle kan konnekteer
            Groter aantal toestelle kan bygevoeg word
            Wi-Fi het beter sekuriteit                                                             (2)

2.4      2.5.1       'n Bedryfstelsel is stelselsagteware  wat alle aktiwiteite wat in 'n
                     rekenaar plaasvind beheer                                            (2)

                     Konsepte:
                      Stelselsagteware
                      Beheer/bestuur aktiwiteite of prosesse

         2.5.2       Oopbron ('Open-source') OF Outeursreg ('Proprietary') 

                     Enige TWEE motiverings/redes vir 'n spesifieke model gekies: 

                     Oopbron ('Open-source')
                      Bronkode is beskikbaar vir verdere ontwikkelling
                      Kan be customised with necessary skills
                      Dikwels gratis beskikbaar
                     Outeursreg ('Proprietary')
                      Formele ondersteuning
                      Ontwikkelaars aanvaar groter verantwoordelikheid vir die produk
                      Minder weergawes/meer gestandardiseeer
                      Verbeter integrasie met ander sagteware
                      Gereelde opdaterings en pleisters ('patches')
                      Opdaterings en kemerke word deur die lewensiklus vrygestel                   (3)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          5                                   DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

2.5      2.6.1       Enige EEN voorbeeld van wat die SaaS-model behels: 

                         Sagteware word nie aangekoop nie maar gehuur
                         Sagetware is toeganklik oor die internet/wolk                          (1)

         2.6.2       Enige TWEE van die volgende merietes in SaaS:

                         Makliker om opdaterings en regstellings uit te rol
                         Beter beheer oor 'piracy'
                         Meer beheer van die lisensieering bestuur
                         Meer konstante stroom van inkomste
                         Kan mobiele en Web-toegang verskaf / alomteenwoordigheid
                          (ubiquity)
                         Vinniger ontlpooiing tyd
                         Skaalbaarheid / verskillende pry opsies / verskillende kenmerke (2)

2.7      Die antivirus moet lêers skandeer ('scan') vir virusse / deurentydse beskerming
          voordat dit uitgevoer kan word, wat aanhoudend meer take byvoeg wat in die
         agtergrond uitgevoer word .

         Konsepte:
          Skandeer van leers voor gebruik
          Neem hulpbronne                                                                       (2)

                                                                TOTAAL AFDELING B:               25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             6                                      DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:           KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1 (a)       Enige EEN funksie van ‘n skakelaar: 

                             Koppel die toestelle
                             Regenereer seine
                             Stuur die verkeer tussen die toestelle in die netwerk                    (1)

          3.1.1 (b)       Kabellose toegangspunt:

                          Stuur en ontvang radioseine 
                          OF
                          Laat konneksie in „n netwerk moontlik (1) deur middel van radio
                          seine (1)                                                                    (2)

          3.1.1 (c)       Roeteerder:

                          Stuur data na die regte bestemming 
                          OF
                          Laat kommunikase tussen netweke/konneksies na die internet (1)               (1)

          3.1.1 (d)       Enige EEN funksie van ‘n bediener:

                             Voorsien/deel bronne aan kliënte in 'n netwerk
                             Bestuur die toegang/sekuriteit                                           (1)

          3.1.2           Enige TWEE ande tipes sekuriteits maatreëls om data the beveilig:
                          

                             Gebruik anti-virus/anti-kwaadwillige sagteware
                             Hou al jou sagteware op datum
                             Om bewus te wees van huidige neigings in rekenaarmisdaad
                             Wagwoord
                             Enkripsie
                             Ontlpooiing en bestuur van netwerk beleide
                             Beheer gebruiker bestuur / Toegangsbeheer
                             Voer gereelde rugsteunkopies uit
                             Indriger opspooring
                             Gebruik VPN

                          Aanvaar ook enige relevante voorbeelde.                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            7                                      DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

          3.1.3           Enige TWEE moontlike oorsake van die afname                         in
                          versendingstempo op Wi-Fi-netwerke: 
                           Groot aantal gebruikers wat aan AP gekoppel is
                           Elektromagnetiese inmenging ('interference')
                           Afstand van die toegangspunt af
                           Buitensporige baie data gebruik deur „n gebruiker gekoppel
                           Beïnvloed deur slegte weer                                                (2)
          3.1.4            Lêers word in kleiner dele opgebreek 
                           Dele word van verskillende eweknie/seeders af afgelaai 
                           Dele word weer gekombineer om lêers te vorm 
                          Alternatiewe konsepte:
                           Het die nodige sagteware geinstalleer (1)
                           Vind/kies die relvante oorstroming lêer (1)
                           Laai die gedeelde lêer af van die gebruiker wat die gedeel
                             het/seeder/eweknie (1)                                                   (3)
          3.1.5 (a)       Skakelaar ('Switch')                                                       (1)

          3.1.5 (b)       As die skakelaar ('switch') foutief is sal die hele netwerk nie werk
                          nie. 
                          OF
                          Enkel punt van mislukking (1)                                               (1)
3.2       3.2.1           Verskil tussen 'n lêersinchroniseringsdiens en 'n rugsteundiens:

                          Sinchronisasie verseker dat alle toestelle die nuutste kopie van die
                          lêers het. 
                          Rugsteun word gemaak en bykomende kopie om the gebruik in
                          geval van skade/verlies.                                                   (2)
          3.2.2           Enige TWEE nadele van die gebruik wolkstoorplek: 
                           Jy het toegang tot die internet nodig
                           Koste can data
                           Sekuriteits risko
                           Maatskappy bestaan nie meer nie wat lei to data wat verloor
                             word
                           Koste vir addisionele spasie in wolkstoorplek ('cloud storage')
                             indien nodig
                          Aanvaar ook enige ander geskikte voorbeelde.                                (2)
          3.2.3           Enige TWEE redes hoekom optiese vesel die aanbevole keuse van
                          ‘n kommunikasumedium is om groot data in die wolk te berg: 

                             Hoër bandwydte/vinniger
                             Word nie swakker oor lang afstande nie
                             Immuun teen crosstalk
                             Immuun teen EMI                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                              8                                   DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

3.3       3.3.1           Lokaal                                                                    (1)

          3.3.2           Enige EEN voobeeld van data wat deur ‘n koekie gestoor kan
                          word: 

                               Gebruikers voorkeure van die webtuiste
                                   o Ligging
                                   o Taal
                                   o Epos adres
                                   o Unike ID
                                   o Wagwoord
                               Algemene inligting van die vorige besoek
                                   o Datum/tyd besoek                                                (1)

          3.3.3           Enige TWEE motiverings vir die gebruik van toeps ('apps'): 
                           Dra minder data oor, lei tot vinniger spoed
                           Gee die gebruiker 'n meer gebruikersvriendelike beheer
                           Gee die gebruiker groter beheer oor wat hulle kan doen
                           Laat die gebruiker toe om outomaties kennisgewings
                             ('notifications') te ontvang as die inhoud van die webblad
                             opgedateer word.
                           Maklike toegang
                           Persoonlik gemaak
                           Meer mobiel
                           Geen koekies word op jou rekenaar gestoor/maak
                           Laat aflyn gebruik van inhoud
                           Verbeter sekuriteit                                                      (2)
3.4       3.4.1           (a)      Mense wat aanlyn groepe maak gebaseer                   op
                                   gemeenskaplike belangstellings en/of oortuigings.                 (1)
                          (b)      Enige EEN van die volgende Web 2.0 ontwikkelings: 
                                    Dinamiese webblaaie is ontwikkel
                                    Gebruiker het bydraers tot inhoud geword
                                    Webwerwe het interaktief geword                                 (1)
                                    Gelei tot die ontwikkeling van sosiale netwerke
          3.4.2 (a)       Verskeie toestelle word aan die internet gekoppel. Hierdie
                          toestelle kan onafhanlike met mekaar kommunikeer  en maak
                          'intelligente'/reël-gebaseerde besluite op grond van toevoer wat
                          ontvang word.

                          Konsepte:
                           „n Reeks van toestelle gekonikteer aan die internet (1)
                           Hierdie toestelle kan onafhaklik kommunikeer (1)                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           9                                      DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

          3.4.2 (b)       Enige geskikte voorbeeld van hoe IoT in ‘n slim huis gebruik kan
                          word 
                          Voorbeeld 1:
                          Die horlosie se alarm en ketel word albei met die toep oor die
                          internet gekoppel. As die alarm afgaan word die ketel aangeskakel.
                          Voorbeeld 2:
                          Die toep wat die swembad bestuur word met 'n sensor in die
                          swembad sowel as ander toestelle soos die swembadpomp
                          gekoppel. Die sensor kommunikeer dat chemikalieë benodig word.
                          Die toep skakel dan die pomp aan.
                          Konsepte:
                           Verskillende IoT bemagtigte toestelle is gekoppel
                           Kommunikasie/beheer tussen die toestelle                                 (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING C:               30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             10                                    DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       4.1.1           'n ERD gee 'n visuele voorstelling  van hoe die data/tabelle in 'n
                          relasionele databasis gekoppel is 

                          Konsepte:
                           Karteer/visuele verteenwoordigin (1) van „n verhouding
                           Relasionele/geskakelde tabelle of entiteite                               (2)

          4.1.2           (a) Entiteit 

                          (b) Een 

                                 AANVAAR OOK:
                                 Verpligtend (agv die dubble strepies)

                          (c)    Verwantskap 

                          (d) 
                              Baie 
                           
                              AANVAAR OOK:
                              Verpligtend (agv die enkel strepie)                                     (4)

          4.1.3           Primêre sleute vereistes:

                          Kan nie nul/leeg wees nie/ moet 'n waarde bevat / verpligte veld           (1)

          4.1.4 (a)       Enige TWEE redes hoekom die tabelle nie voldoen aan die reëls
                          van normalisering nie: 
                                                   

                               Geen primêre sleutel
                               Daar moet velde wees wat herhaal word nie
                               Die “Getal liedjies” veld kan afgelei/bereken word (die veld
                                moet nie afhang van ander velde nie)
                               Die “Getal liedjies” veld sal opgedateer word as liedjies
                                bygevoeg of verwyder word van die tabel
                               Die liedjies moet in „n aparte gekoppelde tabel wees

                          Aanvaar ook enige ander geldige verduidelikings                             (2)

          4.1.4 (b)       Enige EEN rede waarom dit meer geskik is om die speellys se
                          inligting in 'n databasis eerder as in 'n tekslêer te stoor: 
                          
                               Maklik om inligting te 'filteer'
                               Voer navrae uit 
                               Makliker om die databasis te onderhou                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          11                                       DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

4.2       4.2.1           Die punt/graad moet 'n heelgetal ('integer') wees 
                          OF
                          Die ID-nommer met slegs syfers bevat (1)                                    (1)

          4.2.2           Die reeks ('range') van punte is van 0 tot 150                            (1)

          4.2.3           Elke leerder moet 'n ID/graad/punt hê                                      (1)

4.3       Fisiese onafhanklikheid:
          'n Verandering in die fisiese vlak hoef gewoonlik nie op die toepassingsvlak
          verander te word nie.
          OF
          Die toepassing het nie ander kode nodig om die plek waar die databasis
          gestoor is / op watter media dit gestoor is in ag te neem nie

          Logiese onafhanklikheid:
          Jy hoef nie veranderinge in die toepassingsprogram aanbring as die struktuur
          van die databasis verander word nie soos: as velde by die databasis
          bygevoeg of uitgevee word.
          OF
          Indien jy die ontwerp van 'n tabel/veld in die bestaande databasis verander sal
          die toepassing nie daardeur geaffekteer word nie.                                           (2)

4.4       4.4.1      Om data se integriteit te verseker 
                     OF
                     Om seker te maak dat die veranderinge wat aangebring is in al die
                     verwante rekords/tabelle gereflekteer word/gemaak is (1)                         (1)

          4.4.2      Terugrol ('Rollback')                                                           (1)

          4.4.3      Sluit van rekords ('Record locking')                                            (1)

          4.4.4      Baie mense werk by die agentskap  en dit is moeilik om te bepaal
                     wie die veranderinge aangebring het sonder 'n ouditspoor ('audit
                     trail') 
                     OF
                     Die speellys bevat material waarop data kopierreg is en waarvan die
                     regte beskerm moet word (1), daarom moet toegang en
                     veranderinge wat aangebring is dopgehou word (1)

                     Enige ander geldige voorbeeld wat die volgende TWEE konsepte
                     insluit:

                         'n Motivering vir toegang/veranderinge.
                         Aanduiding dat 'n ouditspoor kan naspeur wie toegang gekry
                          het/veranderinge aangebring het en wanneer dit gedoen is.                  (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING D:                20

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        12                                        DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1     5.1.1 Enige EEN rede vir die gebruik of seleksie komponente eerder as insleutel
              velde. 
                    Verseker validering
                    Makliker om te kies as om in te sleutel/vinniger vaslegging
                    Skakel die risiko uit dat verkeerde inligting ingesleutel word / verbeter
                     akuraatheid.                                                              (1)

        5.1.2 Voordeel daarvan om die aansoekers se besonderhede in 'n tekslêer te
              stoor:

                 Die tekslêer laat toe dat inligting permanent gestoor word                         (1)

        5.1.3 Enige EEN rede hoekom ‘n bis-knoppie meer geskik is: 
                    Gekoppel aan 'n gebeurtenis ('event') wat vooraf/verskaf is
                    Het 'n 'icon' wat grafies die doel van die knoppie aandui                       (1)

5.2     5.2.1 Reel 9  Die vierkantswortel van die getal se waarde moet aan 'n reële
              ('real') veranderlike toegeken word                                                   (2)

        5.2.2 Reel 13  Die formule moet wees iVierkant := SQR(iGetal,2) 
                        OF
                        iVierkant := SQR(iGetal) (1)                                                 (2)

        5.2.3 Reel 15  Deling deur nul is nie gedefinieer nie ('Division by zero is
                        undefined')                                                                 (2)

5.3     5.3.1     Reg                                                                               (1)

        5.3.2     Verkeerd                                                                          (1)

5.4     5.4.1    Privaat toegang                                                                    (1)

        5.4.2    'n Metode soos die toString()-metode word publiek gemaak om toegang
                                                                                                     (2)
                 tot te gee deur metodes van ander klasse van buite die objek klas. 

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        13                                     DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

5.5
         Text         Count   Index   Text [Index]      Index <= Count >=3      Display
                                      = one of           Length? AND
                                      Y&$6@?                     Length>=8?

         Y&$6@            0     1          True
                          1     2                         True
                                           True
                          2     3                         True
                                           True
                          3     4                         True
                                           True
                          4     5                         True
                                           True
                          5     6                         False
                                                                     False
                                                                               INVALID
                                                                                            (6)

                                                                   TOTAAL AFDELING E:             20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        14                                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1       6.1.1       Video op versoek is „n inhoud aflewering platform/stroomdiens 
                      wat toelaat dat die kykers kan kies wanneer en wat hulle wil kyk. 

                      Konsepte:
                       Inhoud aflewerings platvorm/stroomdiens
                       Vermoë om the kies wanneer en wat om te kyk                              (2)
          6.1.2       Enige TWEE aspekte wat deur 'n EGLO ('EULA') aangespreek sal
                      word: 
                       Kopiereg voorsiening
                       Beperkings in terme van die aantal installasies/toestelle
                       Stel die voorwaardes van jou lisesensie-ooreenkoms met 'n
                        gebruiker
                       Bepaal waarvoor die video gebruik mag word
                       Terme vir die verander/beëindiging van diens

                      Aanvaar ook ander geldige antwoorde.                                       (2)
          6.1.3       Geo-blokkering werk deur die gebruiker se Internet Protokol (IP)
                      adres te bepaal.  Die IP-adres word gebruik om die geografiese
                      ligging van die gebruiker te bepaal en dan word die inhoud geblok
                      op grond van die ligging. 

                      Konsepte:
                       Gebruik se IP-adres om geografiese ligging te bepaal
                       Die geografiese ligging word gebruik om beperkings in plek te
                        stel.                                                                    (2)
6.2       Enige TWEE ergonomiese riglyne om potensiële gesondheidsprobleme te
          voorkom: 

               Sit regop met jou rug vertikaal met die grond.
               Jou voorarms moet op dieselfde hoogte as jou muis en sleutelbord wees.
               Jou voete moet stewig op die grond geplaas wees.
               Die rug van jou stoel, hoogte van jou stoel en hoogte van jou stoel se
                armleunings moet verstel word om jou liggaam in hierdie posisie te
                ondersteun.
               Jou monitor moet op ooghoogte en ongeveer 50cm weg van jou geplaas
                wees.
               Jou monitor moet getilt/gestel wees om helderheid ('glare') te verminder.
               Jy moet gereelde tussen pouses neem tydens die gebruik van die
                rekenaar.
               Gebruik ergonomiese hardeware.
               Dra anti-glans brille/bykomstighede
               Maak seker daar is die regte hoeveelheid lig

          Aanvaar ook ander geldige antwoorde.                                                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                               15                                      DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

6.3       6.3.1       Enige TWEE motiverings vir strooming ('streaming') 

                                   Gebruikers wil onmiddelik begin om inhoud te kyk
                                   Kopieë van materiaal sal gebruikers se stoorspasie opvul
                                   Materiaal is meestal beskerm met kopiereg/maak roof
                                    moeiliker                                                             (2)

          6.3.2       (a)       Lossy-kompressie ('Lossy compression')                                   (1)

                      (b)       Enige TWEE van die volgende               konsepte   om Lossy-
                                kompressie te verduidelik: 

                                     Inkonsekwente data raak verlore/akkuraatheid nie
                                      noodsaaklik nie aangesien nie met getalle gewerk word nie
                                     Minder data nodig om data the stroom
                                     Minder stoorplek nodig om inhoud te stoor (by
                                      diensverskaffer)                                                    (2)

6.4       6.4.1       Enige EEN manier waarop veilige ('secure') konneksies gekontroleer
                      kan word 

                                   Sleutel-simbool ('Lock symbol')
                                   URL begin met https
                                   Kontroleer digitale sertifikaat                                       (1)

          6.4.2       (a)       Sensitiewe/privaat inligting word oor die internet tydens
                                aanlynbetalings gekommunikeer, enkrypsie sal verseker dat
                                onregmatige toegang nie tot hierdie inligting op 'n publieke
                                netwerk soos die internet verkry word nie. 

                                Konsepte:
                                 Privaat inligting word oor 'n publieke netwerk/internet
                                  gestuur
                                 Toegang tot hierdie inligting word deur enkripsie voorkom              (2)

                      (b)            Publieke sleutel word verkry deur die netwerk van 'n veilige
                                      tuiste ('site') af 
                                     Sessie-sleutel / data word ge-enkripteer deur die publieke
                                      sleutel te gebruik  en na 'n veilige tuiste te gestuur.
                                     Sessie-sleutel/data     word      ge-dekripteer     met  die
                                      ooreenstemmende private sleutel  wat by die veilige tuiste
                                      verkry is.

                                Konsepte:
                                 Enkripsie gebruik publike sleutel (1)
                                 De-kripsie gebruik privaat sleutel (1)
                                 Publieke sleutel is gestuur / privaat sleutel bly by veilige
                                  webwerf (1)                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          16                                   DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

          6.4.3       ‘n Verduideliking  van enige een kuberpoging om die
                      bankbesonderhede van gebruikers te verkry:

                      NOTA: Beide punte moet toegestaan word vir die verduideliking
                            (een punt per feit)

                           Phishing –
                            o Bedrieg iemand om sensitiewe inligting te verkry
                            o Deur eposse aan gebruikers te stuur wat lyk soos amptelike
                               eposse.
                           Spoofing –
                            o verander elektroniese kommunikasie se inligting
                            o sodat dit lyk asof dit van 'n geldige bron af kom
                           Pharming –
                            o Skep 'n webtuiste wat amptelik lyk
                            o Om sensitiewe inligting te verkry.
                           Hacking –
                            o Breek deur die sekuriteit van netwerke
                            o Om onwettig toegang tot persoonlike inligting te kry
                           Man-in-die-middel aanval –
                            o Kuber kriminele ontvang kommunikasie
                            o tussen die gebruikers en egte bank webwerwe
                           Sosiale ingenieurswese –
                            o Manipuleer (kry vertroue) „n persoon
                            o om sy persoonlike inligting te verskaf.
                           Kwaadwillige sagteware (Keylogger en Spyware) –
                            o Kwaadwillige sagteware gebruik om
                            o persoonlike/privaat inligting aan 3de party te verskaf              (2)

6.5       6.5.1       (a)     Die vermoë om die grootte/skaal        van   die   diens   by
                              veranderende vereistes aan te pas                                  (1)

                      (b)     TWEE maniere om virtualisering te gebruik

                                 Kombineer die hulpbronne van baie rekenaars in een
                                  kragtige diens 
                                 Deel van die hulpbronne van een kragtige masjien tussen
                                  baie gebruikers                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          17                                      DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

          6.5.2       (a)     Enige TWEE feite om ‘n verspreide model te motiveer: 

                              NOTA: Beide punte moet toegestaan word om „n verspreide
                                    model te motiveer (een punt per feit)

                               Duplisering
                                o alle bedieners ('servers') moet in staat wees om enige
                                   gebruiker te hanteer
                                o omdat gebruikers van enige plek af kan aanteken
                               Verdeling ('Partitioning')
                                o Gebruikers sal meestal in sekere geografiese areas
                                   verdeel wees
                                o Data is plaaslik toeganklik gebasseer op die behoefte
                                   van die gebruikers in die geografiese area

                              LET WEL: Die motivering moet pas by die konsep van
                              duplisering wat al die data het, terwyl verdeling slegs die data
                              stoor wat deur die spesifieke bediener benodig word.                   (2)

                      (b)     Gereelde sinchronisering van databasisse 

                              OF geskikte beskrywing van sinchronisering                             (1)

6.6       6.6.1       Kunsmatige intelligensie is rekenaarsagteware/sisteme  wat
                      menslike inteligensie simuleer 
                      
                      Konsepte:
                       Inteligensie gebasseer op rekenaar siteme/tegnologie
                       Simuleer menslike inteligensie                                               (2)

          6.6.2       Enige EEN voordeel van die gebruik van kletsbot ('chatbot'): 

                           Fasiliteer foutlose lewendige kommunikasie
                           Maak kliëntediens 24/7 beskikbaar
                           Verbeter reaksietyd
                           Spaar op personeel koste
                           Outomatiseer eentonige tydrowende take
                           Verkry konstante verbetering oor tyd met masjienleer                     (1)

          6.6.3       Enige TWEE motiverings om 'n regte persoon te gebruik: 

                           Kan 'n wyer verskeidenheid van vrae/antwoorde hanteer
                           Verskaf werk aan mense
                           Onwilligheid van mense om dienste te gebruik omdat hulle weet
                            dat dit 'n masjien is
                           Negatiewe persepsie van KI ('AI').
                           Masjiene is nie reg toegerus om konteks en emosies te hanteer
                            nie.                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        18                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.7       6.7.1       Enige TWEE stappe  van data-ontleding met voorbeelde:

                         Maak die data skoon (1)
                          o verwyder onnodige/oortollige data soos gebruiker voorkeure
                             wat nie meer geldig is nie. (1)
                         Ontleding van data (1) 
                          o identifiseer watter ouderdomsgroepe meer wat hulle
                             voorkeure is (1). 
                         Visualiering of Modellering (1)
                          o die gewildheid van VOV-dienste vertoon word in terme van
                             tyd van die dag/nag wanneer dit gekyk word/kategorieë van
                             VOV-dienste in terme van „n graffiek. (1)
                      
                      NOTA: Ander voorbeelde wat met die scenario verband hou kan ook
                      gebruik word.                                                          (4)

          6.7.2       Enige TWEE uitdagings met groot data ('big data'): 
                      
                       Uitermatige verwerkingskrag is nodig om baie groot hoeveelhede
                         data te verwerk 
                       Groot hoeveelheid stoorspasie word vir groot hoeveelhede data
                         benodig
                       Algoritmes moet in staat wees om 'n verskeidenheid van data te
                         verwerk
                       Meganismes om data van 'n verskeidenheid van bronne af in te
                         samel/vas te lê
                       Tydrowend agv die groot hoeveelede data wat verwerk moet
                         word.
                         
                      OF enige ander aanvaarbare uitdaging                                   (2)

          6.7.3       Enige TWEE negatiewe effekte op gebruikers om inhoud aan
                      gebruikers te voorsien wat met hulle spesifieke kyk-geskiedenis
                      ooreenstem: 

                         Gebruikers se veld van belangstelling word kunsmatig beperk
                         Negatiewe of verkeerde persepsies kan aanhoudend bevestig
                          word
                         Proses kan misbruik word om gebruikers vir ander intensies te
                          manipuleer
                         Informasie van analise kan aan 3de partye verkoop word
                         Kan privaat inligting aan ander bloodstel

                      OF enige ander geskikte voorbeeld van negatiewe impak.                 (2)

                                                                TOTAAL AFDELING F:           40
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Information Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — Information Technology · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
