# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2014-memo-afr/439925c0-92bf-4b40-ac37-62680a311692
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2014-memo-afr/439925c0-92bf-4b40-ac37-62680a311692)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                  NOVEMBER 2014

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2              2                DBE/November 2014
                             NSS – Memorandum

AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

1.1       B                                                                 (1)

1.2       A                                                                 (1)

1.3       C                                                                 (1)

1.4       A                                                                 (1)

1.5       A                                                                 (1)

1.6       C                                                                 (1)

1.7       B                                                                 (1)

1.8       C                                                                 (1)

1.9       B                                                                 (1)

1.10      C of D                                                            (1)

                                                TOTAAL AFDELING A:           10

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      3                          DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1.1     Tydelike stoor van data en instruksies  wat verwerk moet word voordat SVE
          met hierdie data moet werk. 
          Konsepte:
          Stoor
          Verwerking/werk met...                                                               (2)

2.1.2     Enige TWEE: 
          •   Die hoeveelheid geheue wat deur die spesifieke bedryfstesel wat in die
              laboratorium gebruik word mag dalk nie in staat wees om die
              opgegradeerde hoeveelheid geheue te gebruik nie.
          •   Die ETG(RAM)-gleuwe op die moederbord mag vol wees/geen spasie op
              die moederbord.
          •   Nuwe ETG(RAM) mag dalk nie aanpasbaar met die moederbord wees
              nie.                                                                             (2)

2.2.1     Enige EEN: 
          •   Permanent/Nie-tydelik/Bestendige
          •   Vinnige geheue om die vasteware te laai
          •   Verhoed onopsetlike verandering van firmware                                     (1)

2.2.2     Enige TWEE: 
          •   Los foute in die vasteware op.
          •   Voeg eienskappe op die toestel by
          •   Verbeter die werkverrigting van die bedryfstelsel
          •   Maak voorsiening vir nuwer hardeware
          •   Maak voorsiening vir nuwer sagteware                                             (2)

2.2.3     Jail breaking is die proses van 'n roof/gebreekte/nie-amptelike
          vasteware/bedryfstelsel  op die mobiele toestel te laai om
          eienskappe/funksionaliteite wat nie beskikbaar/toegelaat is  met die
          oorspronklike vasteware by te voeg/toe te laat.
          OF
          waartydens sekere beperkings wat geprogrammeer is, van die toestel
          weggelaat word sodat goed waarvoor nie toestemming gegee is nie gedoen
          kan word soos om goedere aan te koop, derdeparty-toepassings te installeer
          en uit te voer, of selfs die toestel se verwerkingspoed te verander.
          Konsepte:
          Kraak van sagteware/verander/vervanging
          Funksies voorheen nie beskikbaar nie, by te voeg
          1 punt: Verander die sagteware/firmware van die toestel                              (2)

2.3.1     •     Instruksies is in 'n taal wat makliker verstaanbaar is geskryf. 
          •     Biblioteke met vooraf-geskryfde kode word voorsien sodat komplekse
               instruksies in 'n paar reëls kode/minder programmeringsreëls geskryf kan
               word.                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     4                         DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

2.3.2     Enige EEN: 
          • Klein vertoonarea
          • Program moet vinnig reageer / beperkte SVE/RAM
          • Program moet in staat wees om op verskillende platforms/bedryfstelsels/
             aanpasbare sagteware te werk
          • Moet met beperkte stoorspasie kan werk / gebruik minder spasie
          • Hou kragbesparing in gedagte                                                     (1)

2.3.3      Enige TWEE 
           • Programmatuur wat gratis is om te gebruik
           • en waarvan die bronkode beskikbaar is
           • om verander of aangepas te kan word.                                            (2)

2.4.1      Webblaaie wat onlangs besoek is, word lokaal op die hardeskyf gestoor 
           sodat hulle die volgende keer wanneer hulle besoek word vinniger herwin
           kan word. 
           Moenie aanvaar: pre-emptive                                                       (2)

2.4.2      Enige EEN: 
           •   SVE (CPU) – moderne SVE's werk teen 'n baie hoër spoed as die
               moederbord. Hulle moet uitermatig van kasgeheue gebruik maak om
               instruksies wat onlangs gebruik is of instruksies wat waarskynlik weer
               gebruik gaan word te stoor om verwerkingspoed te verbeter.
           •   Hardeskyf-'cache' – RAM word gebruik om toegang tot stadiger
               stoortoestelle vinniger te maak deur data wat benodig word in vinniger
               RAM te stoor in plaas daarvan om elke keer toegang tot stadige
               stoorplek te kry wanneer data benodig word.
           Konsepte:
           Tipe cache
           Beskrywing                                                                        (2)

2.5.1     Data word op verafgeleë bedieners/dienste/hardeskywe  op die Internet 
          gestoor in plaas van op 'n plaaslike bediener of persoonlike rekenaar.
          1 punt: Aanlyn stoor                                                               (2)

2.5.2     Enige TWEE: 
          •   Toegang tot data is slegs moontlik met goeie toegang tot die Internet.
          •   Aanlyn-bedreigings tot die sekuriteit van data.
          •   Indien verafgeleë bedieners ingee en daar geen rugsteun is nie.
          •   Wolkrekenariseringsdienste (Cloud computing services) is slegs
              beskikbaar indien inskrywingsfooie betaal is.
          •   Indien diens van lyn af is, geen toegang tot jou data                          (2)

2.6.1     Enige EEN: 
          •   Jy kan vryhand met die tegnologie kommunikeer/drabaar/maklike
              gebruik.
          •   Voorsien jou interaktief met inligting oor jou omgewing.
          •   Enige ander aanvaarbare antwoord
          •   Moenie aanvaar: sinchronisasie                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     5                     DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

2.6.2     Enige EEN: 
          •   Holografiese/projeksie-tegnologie
          •   Bluetooth
          •   GPS
          •   Sellulêr/3G
          •   WiFi
          •   Google Glass                                                               (1)

2.6.3      Enige EEN: 
           • Dit is onwettig om video- of klankopnames van mense of aspekte soos         (1)
              hulle werkverrigting sonder hulle toestemming te maak.
           • Trek aandag af van werk
           • Onwettige gebruik tydens toetse/eksamens
           • Sekuriteitskwessies
           • Enige ander geldige voorbeeld

                                                          TOTAAL AFDELING B:             25

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     6                          DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1.1     Enige TWEE: 
          •   Vinnige, effektiewe kommunikasie van personeel en leerders.
          •   Sentralisasie van data.
          •   Gesentralisasie van sekuriteit.
          •   Oordra van lêers.
          •   Deel van programmatuur.
          •   Ontspanning.
          •   Buigbare toegang.
          •   Deel van 'n algemene Internet-konneksie/rekening.
          Moenie aanvaar: enigiets te doen met hardeware                                      (2)

3.1.2     Enige TWEE: 
          •   Malik om probleme op te spoor.
          •   Verkeer word direk na die ontvanger/netwerk gestuur wat meer effektief
              is/hoë-spoed.
          •   As daar 'n kabel ingee kan slegs daardie toestel van die netwerk
              ontkoppel word.
          •   Maklik om toestelle by te voeg/te verwyder.
          •   Maklik om op te stel
          •   Stabiele netwerk                                                                (2)

3.1.3     Enige TWEE: 
          •   Duur
          •   Benodig 'n kundige om te installeer
          •   Kort afstande en daarom is langafstand kabels nie nodig nie.
          •   Beperkte getal gebruikers en daarom is dit nie nodig vir groot bandwydte
              nie.
          •   Nie aanpasbaar/nie skaalbaar/breek maklik                                       (2)

3.1.4     Om toe te laat dat kabellose toestelle met die netwerk kan koppel 
          /verdeelpunt/konneksiepunt van netwerk/stuur en ontvang seine.
          Moenie aanvaar: Hotspot                                                             (1)

3.2       VoIP – Dra video en stem  per intydse kommunikasie oor. 
          Konsepte:
          Verstaan VoIP
          Praktiese rede om dit te gebruik in leeromgewing
          OF
          2 voorbeelde vir die gebruik van VoIP
          1 punt: Uitskryf van akroniem
          Moenie aanvaar: Interaktiwietiet                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      7                          DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

3.3.1     Enige TWEE 
          •   Permanente konneksie.
          •   Hoëspoed Internettoegang.
          •   Koste effektief
          •   Skaalbaar                                                                         (2)

3.3.2     Enige EEN: 
          •   WiMAX/iBurst
          •   Gehuurde lyne
          •   Sellulêre konneksie (3G/LTE/4G)
          •   Satelliet
          Moenie aanvaar: Wifi                                                                  (1)

3.3.3     Enige TWEE 
          •   Beperk aantekentye/tydsraamwerk waarbinne aangeteken kan word.
          •   Wagwoorde.
          •   Anti spyware/malware/anti-virus.
          •   Oplei van personeel.
          •   Beperkings op sekere IP-adresse.
          •   Beperk die webtuistes wat besoek kan word.
          •   Enige ander geldige antwoord.                                                     (2)

3.4.1     Push tegnologie is wanneer die bediener die toestel laat weet  dat 'n nuwe
          boodskap gearriveer het en dit dan aflaai na die mobiele toestel. 
          Konsepte:
          Outomatiese aflaai
          Slegs 1 punt: Laat weet                                                               (2)

3.4.2     Enige TWEE: 
          •   Om gebruik van data te verminder omdat mobiele data duur is.
          •   Klein stoorspasie.
          •   Toepassing om die aanhangsel te oop te maak/te lees is nie geïnstalleer
              nie.                                                                              (2)

3.5        'n Podsending is 'n oudio/video/medialêer  wat beskikbaar gemaak is om
           van die Internet af te laai.                                                        (2)

3.6.1     Enige EEN 
             • GPS ontvang seine van GPS-satelliete wat om die aarde wentel af.
             • ‘n Geldige voorbeeld van ‘n toestel van GPS gebruik, bv. Selfoon
             • Enige beskrywing van ‘n metode om ligging te bepaal                              (1)

3.6.2     Enige TWEE: 
          •   Geo-tagging – teken die fisiese ligging van die area van die projek aan.
          •   Om te wys waar 'n foto vir die projek geneem is.
          •   Om koördinate vir die leerders te gee om 'n plek te kry.
          •   Om seker te maak dat die projek op die regte plek gedoen is.                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                    8                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

3.7       Enige TWEE: 
          •   Sinchronisering van persoonlike toestelle.
          •   Om data tussen toestelle oor te dra.
          •   Konneksies kan met ander mense in die nabye omtrek gemaak word.
          •   Koppel met hardeware soos 'n drukker, skandeerder of Internet modem.
          Konsepte:
          Oordrag van data
          Praktiese voorbeeld                                                               (2)

                                                            TOTAAL AFDELING B:              25

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     9                         DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

4.1.1     •     Data verwys na rou/ongeprosesseerde feite. 
          •     Inligting is die resultaat van die prosessering van data en behoort
                bruikbaar en betekenisvol te wees. 
          OF
          Enige toepaslike beskrywing                                                         (2)

4.1.2     Beskryf OF noem enige DRIE 
          • Huidig/op datum – Het betrekking tot hoe onlangs of op datum die data is
             bv. daaglikse inlees van verkoopsdata.
          • Relevansie/bruikbaar – Dit het betrekking tot hoe 'n mate die data aan jou
             behoeftes voldoen bv. moet weet wanneer om aandele te koop/hoeveel
             aandele om te koop.
          • Volledigheid – Dit verwys na hoe omvattend die data is bv. produk se
             naam asook die getal items wat verkoop is, moet ingelees word om die
             databasis op te dateer.
          • Korrekte/Akkurate data.
          • Geldige data
          • Geen onnodige inligting ingesluit nie.
          • Enige korrekte voorbeeld in elke geval
          Moenie aanvaar: Genormaliseerde data                                                (3)

4.2.1     Enige TWEE: 
          •   Bestuur en onderhou databasis.
          •   Beheer die toeken van en toesig oor gebruikers van die databasis.
          •   Ken gebruikersregte toe – soos gebruikersname en wagwoorde.
          •   Voer roetine-take op die databasis uit.
          •   Rugsteun die databasis.
          •   Bestuur sekuriteit van databasis
          Moenie aanvaar: Ontwerp van databasis                                               (2)

4.2.2     Die gebruiker tik SQL-kode in plaas van data  wat veroorsaak dat die
          databasis goed doen wat die program nie verwag dat dit sal doen nie.               (2)

4.3.1     Die databasis bevat TWEE/meer as EEN tabel wat 'n verwantskap het in die
          vorm van 'n koppelling  via 'n primêre sleutel (VerskafferID in
          VerskaffersTb) en 'n vreemde sleutel (VerskafferID in BestellingsTb)
          gekoppel is.
          OF
          Verduideliking wat koppeling tussen tabelle impliseer                               (1)

4.3.2(a) SELECT * FROM BestellingsTb ORDER BY HoeveelheidBestel DESC
           • Regte seleksie en tabel: * from BestellingsTb 
           • Sortering: ORDER BY 
           • Regte veld in dalende volgorde: HoeveelheidBestel DESC 
         Penaliseer vir volgorde van instruksies slegs in hierdie vraag                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                   10                       DBE/November 2014
                                  NSS – Memorandum

4.3.2(b) SELECT ItemNaam, EenheidsPrys, HoeveelheidBestel, (EenheidsPrys *
           HoeveelheidBestel) AS [Totale Koste] FROM BestellingsTb
           • Regte velde: ItemNaam, EenheidsPrys, HoeveelheidBestel 
           • Berekening: (EenheidsPrys * HoeveelheidBestel) 
           • Nuwe naam van veld: [Totale Koste] 
           • Moenie penaliseer vir verkeeerde hakies                                      (3)

4.3.2(c) UPDATE BestellingsTb SET EenheidsPrys = (EenheidsPrys * 0.05) +
           EenheidsPrys
           • Regte instruksie en tabel: UPDATE BestellingsTb 
           • Regte veld om te verander: SET EenheidsPrys 
           • Regte berekening: = (EenheidsPrys * 0.05) + EenheidsPrys  OR
             EenheidsPrys * 1.05                                                          (3)

4.3.2(d) DELETE FROM BestellingsTb WHERE DatumBestel < '#01/01/2013#'
           • Regte instruksie en tabel: DELETE FROM BestellingsTb 
           • Regte voorwaarde: WHERE DatumBestel < #01/01/2013#                          (2)

4.3.2(e) SELECT Naam, KontakNommer, ItemNaam FROM                  VerskaffersTb,
         BestellingsTb    WHERE      YEAR(AfleweringsDatum)    =    2015    AND
         (VerskaffersTb.SupplierID = BestellingsTb.SupplierID)
            • Regte tables: VerskaffersTb, BestellingsTb 
            • Regte funksie: YEAR (AfleweringsDatum) = 2015 
            • Koppel tabelle: VerskaffersTb.VerskafferID =          BestellingsTb.
               VerskafferID 
                                                                                          (4)
           OF
           SELECT Naam, KontakNommer, ItemNaam FROM VerskaffersTb INNER
               JOIN BestellingsTb ON VerskaffersTb. VerskafferID = BestellingsTb.
               VerskafferID WHERE YEAR (AfleweringsDatum) = 2015
           OF
           AfleweringsDatum > #01/01/2015# AND AfleweringsDatum < #01/01/2016#
           OF
           BETWEEN
           OF
           LIKE “%2015%”

                                                          TOTAAL AFDELING D:              25

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     11                        DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

AFDELING E: ONTWIKKELING VAN OPLOSSING

VRAAG 5

5.1.1     Enige DRIE: 
          • Daar is geen opskrif op die vorm nie.
          • Die knoppie (button) se opskrif dui nie aan wat die doel van die knoppie
              is nie
          • Knoppie (Button) is nie goed geplaas nie/Swak logiese vloei.
          • Die byskrif-instruksie (Naam) dui nie aan of die volledige naam of
              noemnaam of slegs die van ingetik moet word nie.
          • Teksvelde is te groot.
          • Geen lokboodskappe by die teksvelde – gebruiker is nie seker wat ingetik
              moet word nie.
          • Die byskrif-instruksie (Voltooi die vorm) is onduidelik.
          • Verwyder teks uit EditBoxes.
          • Enige ander praktiese voorstel                                                   (3)

5.1.2      •    Knoppie – 'On Click'-gebeurtenis (event)/muis event/sleutel event
           •    Teksveld/Editboks – 'Focus on field'/'On click'/'On enter'/'mouse
                event'/'key event'
          OF
          Enige ander geldige voorbeeld.
          Konsepte
          Komponent 
          Event/Gebeurtenis                                                                 (2)

5.2       Punte word toegeken vir:
          • Korrekte volgorde van stellings (binne en buite die lus) 
          • Kontroleer dat eerste karakter alfabeties is 
          • Lus herhaal van 2 – 4 en kontroleer dat laaste 3 karakters numeries is 
                                                                                             (3)
          Moontlike oplossing:

          Geldig  True

          As KodeGrootte = 4 dan
                 As EersteKarakter nie 'n letter is nie dan
                    Geldig  False
                 Vir Indeks  2 tot 4
                    As KarakterInIndeks nie 'n syfer is nie dan
                       Geldig  False
          Anders
                 Geldig  False

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        12                      DBE/November 2014
                                       NSS – Memorandum

5.3.1     Enkapsulering is die konsep om die details/besonderhede van 'n objek weg te
          steek.                                                                              (1)

5.3.2                                         Leerder
                                    - Naam : String
                                    - Ouderdom : Integer
                                    + Leerder()/ Konstruktor
                                    + SetNaam(Naam : String)

          Toekenning van punte:
          • Attribute met gepaste datatipes: Naam – String  Ouderdom – Integer 
             Konstruktor sonder parameters 
             Kontroleer in Java kostruktornaam is dieselfde as klasnaam; in Delphi
             word constructor create gebruik
          • SetNaam met korrekte parameter en datatipe 
          • Korrekte sigbaarheid/public en private/toeganklikheid van die attribute en
             metodes 
          Aanvaar programmeringskode                                                           (5)

5.4
          Getal      Tel   GetalFaktore   Tel <=    Getal Modulus Tel = 0 ?    Vertoon
                                          Getal ?
             4        1         0
                                1
                                1           Ja
                                1                              Ja
                      2
                                2           Ja
                                2                              Ja
                      3
                                2           Ja
                                2                             Nee
                      4
                                3           Ja
                                3                              Ja
                      5
                                           Nee
                                                                                   3

         •    Tel-kolom se waarde vermeerder van 1 tot 5
         •    Korrekte waardes vir GetalFaktore – van 1  tot 3 
         •    Korrekte waardes in Tel <= Getal 
         •    Korrekte waardes in Getal modulus Tel = 0 
         •    Vertoon laaste waarde van getalFaktore aan die einde                             (6)

         LET WEL: Indien 'n fout gemaak is in een van die kolomme maar die logika is
                  steeds reg, ken dan die punte vir die ander kolomme wat reg is
                  toe.
                  2 punte: Indien slegs laaste ry neergeskryf

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      13                         DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

5.5      Toekenning van punte:
         •    Buitenste lus met regte interval 
         •    Binneste lus met regte interval 
         •    If-stelling wat waarde in die skikking vergelyk 
         •    Voer ruil van waardes reg uit                                                     (5)

          Moontlike oplossings waar lusse by 1 as indeks van die skikking begin.

          LET WEL: Lusse mag by nul (0) vir die indeks van die skikking begin.

          Moontlike oplossing 1 – borrelsorteer

          arrPunte  (67,65,78,83,67,72,65)

          Vir LusTeller1  1 tot arrPunte se (grootte – 1) (/ 6 / 7)
               Vir    LusTeller2       1   tot  arrPunte   se   grootte   –
                  LusTeller1(/grootte-1)/6)
                    As arrPunte[LusTeller2] < arrPunte[LusTeller2 + 1] dan
                        Temp  arrPunte[Lusteller2]
          Ruil          arrPunte[Lusteller2]  arrPunte[LusTeller2 + 1]
                        arrPunte[LusTeller2 + 1]  Temp

          Moontlike oplossing 2 (alternatiewe oplossing) – seleksiesorteer

          arrPunte  (67,65,78,83,67,72,65)

          Vir LusTeller1  1 tot arrPunte se (grootte – 1) (/6/7)
               Vir LusTeller2  LusTeller1 + 1 tot arrPunte se grootte
                   As arrPunte [LusTeller1] < arrPunte [LusTeller2] dan
                       Temp  arrPunte [LusTeller1]
          Ruil         arrPunte [LusTeller1]  arrPunte [LusTeller2]
                       arrPunte [LusTeller2]  Temp

                                                                  TOTAAL AFDELING E:              25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      14                        DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1.1       Enige TWEE: 
            • Vinniger werkverrigting
            • Sekuriteit is meer gesofistikeerd
            • Administrasie is makliker
            • Verbeterde beheer oor gebruikers en toegang van gebruikers tot
                hulpbronne
            • Baie gebruikers                                                                  (2)
6.1.2       Enige TWEE: 
            • LAG met hoër werkverrigting /primêre geheue/groter LAG
            • SVE met hoër werkverrigting/vinniger as lessenaarrekenaar se SVE
            • Hardeskyf/sekondêre geheue met hoër werkverrigting/spoed
            • Groter stoorkapasiteit/HDD
            • Addisionele/Oortollige kragtoevoer                                               (2)
6.1.3(a) Enige EEN: 
         •   Virtual Box
         •   Parallels
         •   VM Ware
         •   Microsoft Hyper-V
         Enige ander geldige voorbeeld
         Moenie aanvaar: Remote Desktop                                                        (1)
6.1.3(b) Die fisiese bediener loop 'n gasheer-bedryfstelsel wat onafhanklik is van die
         virtuele bedieners wat saamgestel is.  Die virtuele bedieners loop
         gasheerstelsels wat bo-op die huidige gasheerbedieningstelsel loop. 
         Konsepte:
         Basis sagteware
         Gasheer sagteware                                                                     (2)
6.2.1       •   Dateer invoere ('feeds') outomaties  op sodat daar geen rede is om die
                elke webtuiste te besoek vir nuwe nuus
            • Kennisgewings van verandering van die inhoud  word aan die
                gebruiker deurgegee.
                OF
            • Spaar tyd aangesien dit baie webtuistes effektief deurgaan/gaan
                hoofopskrifte van baie artikels deur.
            • Voorkom opeenhoping deur slegs die onlangse belangrike items te
                vertoon.
            • Laat gebruikers toe om watter toepassing hulle ookal wil gebruik om die
                inhoud te sien./Lees invoere (feeds) vanuit die deurblaaier./Hoef nie
                tussen programme te wissel nie.
            Konsepte:
            Outomatiese proses
            Slegs veranderde inhoud word vertoon                                               (2)

6.2.2       Verliesende kompressie kompakteer data deur van die kwaliteit te                   (1)
               verloor/lae resolusie 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       15                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

6.2.3       Enige TWEE: 
            •   Die mobiele weergawe laat die bladsye toe om outomaties van grootte
                te verander om in te pas op die skerm/ander uitleg.
            •   Die mobiele weergawe sal van kleiner beelde en lêers gebruik maak.
            •   Die mobiele weergawe is 'n liggewig weergawe van die volle webtuiste.
            •   Verkillende Flash player                                                          (2)
6.2.4       • Bewerkstellig gebruikerbehoeftes/profiel
            • Verskaf inhoud verpersoonlik vir spesifieke gebruiker / interaktief
            OF
            Aanvaar vir 1 punt elk
            • Semantiese web wat inligting interpreteer soos wat mense kan.
            • Word deur sy mobiele vermoëns kan definieer.
            • Meer aanpasbaar in terme van hardeware en programmatuur.                            (2)

6.3.1       Enige EEN: 
            •   Maak seker dat die URL begin met https.
            •   Slot-teken in die URL-blok (bar) of ander soortgelyke deurblaaier-
                aanwyser.                                                                         (1)
6.3.2       Enkripsie is die deurmekaar krap van teks/data  deur gebruik te maak van
            'n stel reëls /algoritme/sleutel/formule na 'n formaat wat nie maklik deur
            iemand anders nie gelees kan word nie.                                                (2)
6.3.3       Enige TWEE: 
            •   Gebruik 'n aanvaarbare getal karakters (ten minste 8).
            •   Gebruik 'n mengsel van alfabetiese en numeriese karakters.
            •   Gebruik beide hoof- en kleinletters.
            •   Moenie algemene wagwoorde gebruik soos pass/cat, ens.
            •   Sluit spesiale karakters in.
            •   Moenie persoonlike inligting insluit nie                                          (2)
6.4.1       Enige TWEE: 
            •   Bevorder bewustheid van die skool se aktiwiteite.
            •   Laat toevoer van die gemeenskap toe.
            •   Maklike en gerieflike manier om met die leerders en ouers te
                kommunikeer.
            •   Deel van media soos foto's en video's
            •   Bemarking
            Enige ander aanvaarbare voorbeeld                                                     (2)
6.4.2       Toekenning van punte:
            •   Publieke toegang tot inligting 
            •   Negatiewe effek 
            Leerders se inligting sal in die openbaar beskikbaar wees en kan gebruik
            word vir kubermisdade/bekruip/boelie.
            OF
            Tegnieke van sosiale ingenieurswese kan gebruik word om toegang te
            verkry tot ander privaat inligting deur van die leerder se inligting gebruik te
            maak.
            OF
            Enige ander aanvaarbare voorbeeld                                                     (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      16                        DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

6.4.3       Enige TWEE: 
            • Netwerkbestuurders moet monitor wat gebruiker op die netwerk doen.
            • Duidelik en sigbare aksie moet geneem word as daar 'n oortreding van
                die AUP is.
            • Netwerkbeperkings moet in plek gesit word om onaanvaarbare gebruik
                te voorkom.
            • AUP moet aktief aan leerders gekommunikeer word.
            Enige ander geldige voorbeeld                                                      (2)
6.5.1       Enige TWEE: 
            • Leerders word verantwoordelik vir hulle eie leer.
            • Vordering is self-gedrewe.
            • Onmiddellike terugvoer.
            • Beskikbaarheid van inligting
            • Meer interaktiewe interessante leerproses
            • Bekostigbaar.
            • Maklike toeganglikheid.
            • Mobiele toestelle kan gebruik word in die leer proses.
            • Enige ander geldige voorbeeld                                                    (2)
6.5.2       •    Aflaai: die hele lêer word afgelaai voordat jy kan begin om daarna te
                 kyk.  / EEN kopie word gestoor en kan hergebruik word
            •    Stroom: die lêer word gespeel terwyl dit gestroom word. /Moet altyd
                 die lêer aanlyn kry.                                                          (2)

6.5.3       Enige TWEE: 
            •   'n Hoëspoed/hoë bandwydte Internetkonneksie
            •   Permanente/toegewyde konneksie
            •   Betroubare en stabiele/sterk konneksie
            •   Bekostigbare konneksie
            •   Simmetriese konneksie/Hoë oplaai bandwydte                                     (2)

6.6.1       Enige TWEE: 
            •   Ontvang en stuur werk elektronies.
            •   Maak gebruik van toestelle vir vraelyste/assessering/toetse/stemming.
            •   Skep media soos video's en podsendings wat na mobiele toestelle
                afgelaai kan word.
            •   Enige tyd toegang tot inhoud/draagbaar.
            •   Gebruik mobiele tegnologie as handboek
            Enige ander aanvaarbare antwoord.                                                  (2)

6.6.2       Enige TWEE: 
            •   Stel die toestel om die skerm af te skakel wanneer dit nie gebruik word
                nie.
            •   Moenie toepassings onnodig laat uitvoer nie.
            •   Skakel ‘back lighting’ af
            •   Gebruik ‘power saving mode’
            •   Skakel opsies om te koppel soos GPS af.
            •   Skakel WiFi, Bluetooth af.
            •   Beperk die gebruik van musiek/video/medialêers, ens.                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     17                        DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum

6.7.1       Enige TWEE: 
            •   Aanlyn kantoortoepassings soos Office 365/Google Docs
            •   Aanlyn saamwerk-gereedskap (collaboration tools)
            •   Skype/VoIP-kliënt/hou van video konferensies
            •   VPN/afgeleë konneksie                                                     (2)

6.7.2       Enige EEN 
            • Geen sosialisering
            • Geen fisiese interaksie/Geen aangesig-tot-aangesig kontak
            • Soms moeilik om mense oor die Internet te help
            • Vrye tyd kan misbruik word/Moet die hele tyd aanlyn/beskikbaar wees
            • Maak verskonings om van die werk af weg te bly/Kan tyd afvat van die
                werk en sê hy is siek/Integriteitskwessies.                               (1)

6.8         Enige TWEE: 
            •   Die skool sal toegang tot die programmatuur hê teen 'n maandelikse
                fooi/Hoef nie die sagteware te koop en vir opgradering te betaal nie.
            •   'Programmatuur is enige tyd en op enige plek op enige rekenaar of
                toestel beskikbaar.
            •   Nuutste weergawe van sagteware.
            •   Minder hardewarevereistes.                                                (2)

                                                             TOTAAL AFDELING E:           40
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2014-memo-eng/b6a36750-ccb0-4837-8153-77ab266a31f9) — Information Technology · Memo · 2014 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2014-eng/80407ff2-f160-4e19-adb7-a3c5ee95fcea) — Information Technology · QP · 2014 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2014-memo-eng/5ce60bf6-fbc5-4741-8abb-86a179de07b7) — Information Technology · Memo · 2014 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2014-memo-afr/f95a8905-970c-4975-bcc9-bb42cd12abbc) — Information Technology · Memo · 2014 · Afr
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
