# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                  NOVEMBER 2016

                                   MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         2                        DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       B                                                                         (1)

          1.1.2       B                                                                         (1)

          1.1.3       D                                                                         (1)

          1.1.4       A                                                                         (1)

          1.1.5       C                                                                         (1)

1.2       1.2.1       Data-oortolligheid ('Data redundancy') 

          1.2.2       Soekenjinoptimisering ('Search Engine Optimisation/SEO')                  (1)

          1.2.3       Patch                                                                     (1)

          1.2.4       Gratis programmatuur/Vryware ('Freeware')                                 (1)

          1.2.5       Hardware-onderbreking                                                     (1)

          1.2.6       Ekstranet                                                                 (1)

          1.2.7       Ligginggebaseerde programmering                                           (1)

          1.2.8       Lêeroordragprotokol (FTP)                                                 (1)

          1.2.9       Creative commons                                                          (1)

          1.2.10      Verspreide databasis                                                      (1)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:              15

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         3                          DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       Enige TWEE 
          • Toets of al die belangrike hardeware teenwoordig is en nog werk/doen die
             KAST (Krag-Aan-Self-Toets) 'POST – Power On Self Test'
          • Spoor die bedryfstelsel op en laai dit
          • Beheer hardeware op 'n lae vlak
          • Voorsien die gebruiker van 'n keuselys of stel opsies om die rekenaar op
             die laagste vlak te konfigureer.                                                      (2)

2.2       As jy nie met 'n program besig is nie sal die bedryfstelsel die program van die
          RAM af na die virtuele geheue skuif. As jy teruggaan na die program sal die
          bedryfstelsel vinnig die program en sy data terugskuif na die RAM.

          Konsepte:
          • Data wat nie verwerk word nie 
          • kan op die vinnige toegangarea op die hardeskyf gestoor word  en
          • na die RAM oorgeplaas word wanneer nodig.                                             (3)

2.3       2.3.1       Kasgeheue is hoëspoed geheue  wat gebruik word om data en
                      instruksies wat die SVE moontlik volgende gaan nodig hê te stoor 
                      om die tyd wat gemors word om te wag vir data en instruksies om
                      van die stadige RAM af gehaal te word, te verminder.                        (3)

          2.3.2       Laat toe dat verskillende drade ('threads')/onafhanklike dele in 'n
                      program die gebruik van een SVE deel.  Die SVE skakel van een
                      draad na die ander oor, wat verseker dat minder van die SVE se
                      hulpbronne op enige gegewe tyd ledig sal wees. 
                      OF
                      Hiperryging – Gebruik meer as 1 pyplyn/uitvoereenheid op een SVE-
                      skyfie sodat dit vir die bedryfstelsel voorkom asof daar meer as een
                      SVE is.                                                                      (2)

          2.3.3       Grafiese kaarte het hulle eie GVE ('GPU') wat beelde genereer 
                      wat op die skerm vertoon word en die SVE toelaat om te fokus op
                      die uitvoer van programinstruksies  en dus veroorsaak dat die
                      rekenaar vinniger werk.                                                      (2)

2.4       Enige TWEE probleme  en TWEE ooreenstemmende oplossings 
          • Nie genoeg skyfspasie nie – doen opruiming van skyf ('disk cleanup')/
             defragmentering/vee ou lêers uit
          • Virusse, wurms, klikprogram – voer antivirusprogram uit
          • Te veel take is tegelykertyd oop – maak programme wat onnodiglik oop is
             toe                                                                                   (4)

2.5       Die toestel word outomaties deur die bedryfstelsel geïdentifiseer  en die
          drywersagteware wat nodig is, word vanuit 'n biblioteek van beskikbare
          drywers geïnstalleer.                                                                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        4                           DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

2.6       2.6.1       Meer as een hardeskyf is nodig en 'n duplikaatkopie  word van
                      die data gemaak.
                      OF
                      As een hardeskyf foutief raak/breek sal dit moontlik wees om 'n
                      kopie van die data te herwin.

                      Konsepte:
                      • Gebruik meer as een skyf
                      • Duplikaatkopieë op die tweede skyf                                         (2)

          2.6.2       Enige TWEE 
                      • Verbeter skokweerstand
                      • SSD's
                      • Maak seker dat die lees-/skryfkoppe wegbeweeg van die plate af
                         wanneer die krag af is                                                    (2)

          2.6.3       Enige TWEE 
                      • Direkte skakel na lêers
                      • Baie gebruikers op die netwerk het toegang tot die lêers
                      • Vaste koste/Eenmalige koste
                      • Volledige beheer oor wie toegang tot die stoortoestel het
                      • Fisiese eienaarskap van die hardeware en data
                      • Goed vir langtermyn, hoë kapasiteit stoor                                  (2)

2.7       Enige EEN
          • Goedkoper om te huur as om die sagteware te koop
          • Het altyd toegang tot die mees onlangse weergawe van sagteware
          • Het toegang tot 'n hoeveelheid wolkgebaseerde stoorkapasiteit                          (1)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                25

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           5                           DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige TWEE 
                          • Sentralisering van data/Data word op een plek gestoor/Almal
                             gebruik dieselfde kopie
                          • Deel van programmatuur
                          • Verbeterde kommunikasie
                          • Ontspanning
                          • Deel van data/oordra van data sonder die nodigheid van 'n
                             CD/geheuestokkie
                          (Moenie deel van hardeware aanvaar nie (deel van vraag))                   (2)

          3.1.2           Enige TWEE 
                          'n Kliënt-bedienernetwerk:
                          • Meer gesofistikeerde sekuriteit
                          • Beter werkverrigting (vinniger)
                          • Groot stoorkapasiteit sodat rekenaars op die netwerk nie 'n
                              groot hardeskyf nodig het nie
                          • Meer geskik vir 'n groot aantal rekenaars
                          • Almal gebruik dieselfde data/data is altyd op datum/nie nodig
                              om data oor te dra nie                                                 (2)

3.2       3.2.1           Definieer hoe kommunikasie tussen twee argitekture plaasvind 
                          en laat Internetkommunikasie toe 
                          OF
                          'n Stel reëls vir die enkodering en dekodering van data vir
                          versending oor die Internet of 'n netwerk.                                 (2)

          3.2.2       Verantwoordelik vir die stuur van e-pos  oor die Internet                     (1)

3.3       3.3.1           Enige TWEE 
                          • Verswakking van sein
                          • EMI
                          • Afluistering
                          • Kruispraat ('Crosstalk')
                          • Dek relatiewe kort afstande                                              (2)

          3.3.2(a)        lig                                                                       (1)

          3.3.2(b)        Laat hoëspoedversending toe                                               (1)

3.4       Enige TWEE (Noem)  (Voorkoming) 
          • Virusse – installeer antivirusprogram en maak seker dat dit gereeld
             opgedateer word
          • Kuberkraking ('Hacking') – beskerm data met wagwoorde, maak lêer sodat
             dit sleg gelees kan word, stel 'n heuningpot op, installeer 'n netskans
             ('firewall')
          • Beskadiging van stoortoestelle – rugsteun data gereeld en hou op 'n ander
             plek                                                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         6                            DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

3.5       3.5.1       Kabellose geïntegreerde netwerkkaart ('NIC')                                  (1)

          3.5.2       Enige TWEE 
                      • Beperk tot kort reikwydte
                      • Versteuring van seine deur strukture wat in die pad is
                      • Verminder die spoed van konnektiwiteit wanneer te veel mense
                         op dieselfde tyd gekoppel is                                                (2)

3.6       3.6.1       Die funksionaliteit van baie toestelle  is in een toestel
                      geïnkorporeer                                                                 (2)

          3.6.2       Enige TWEE 
                      • Beperkte batteryleeftyd
                      • Beperkte/swak Internetkonneksie
                      • Grootte van toestel – klein toestelle het minder plek vir kragtige
                         komponente en batterye                                                      (2)

3.7       3.7.1       'n Publieke area waar Internettoegang deur middel van 'n kabellose
                      Internetkonneksie beskikbaar is                                               (2)

          3.7.2       Enige EEN 
                      • Die aantal gebruikers kan die konneksie stadig maak
                      • Deel van hulpbronne
                      • Koste vir die skool
                      • Misbruik van die stelsel – maak gebruik van die Internettoegang
                         om privaat take soos opdaterings te doen                                    (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING C:                25

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         7                           DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1       Enige DRIE 
          • Akkuraat
          • Op datum/Onlangs
          • Geldig
          • Korrek                                                                                  (3)

4.2       Wanneer 'n data-item in 'n tabel verander  word die verandering nie op al
          die rekords wat verband hou met hierdie data in ander tabelle in die databasis
          toegepas nie. 
          OF
          Wanneer 'n rekord in 'n databasis opgedateer word, word verwante rekords in
          meervuldige tabelle in die databasis nie opgedateer nie/veroorsaak die
          opdatering 'n probleem/is die opdatering onvolledig.                                      (2)

4.3       Enige EEN 
          • Die gebruiker het nie direkte toegang tot die databasis nie
          • Toegang tot die databasis vind plaas deur sagteware wat vir die kliënt
             geskryf is/toepassing                                                                  (1)

4.4       4.4.1       Bestuur en onderhoud van 'n databasis 
                      OF
                      Verantwoordelik vir toesig oor gebruikers van die databasis en die
                      databasis self.                                                               (1)

          4.4.2       Enige TWEE 
                      • Onderhoud van die databasis
                      • Wanneer veranderinge aan die onderliggende struktuur van die
                         databasis gemaak moet word
                      • Analisering van die effektiwiteit van die stelsel
                      • Analisering en ontwerp van aktiwiteite in terme van nuwe
                         ontwikkelinge                                                              (2)

4.5       Maak gebruik van datapakhuise                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            8                              DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

4.6       4.6.1           Die StalletjieNr-veld is die primêre sleutel  in die tblStalletjies-
                          tabel en is 'n unieke waarde                                                  (2)

          4.6.2(a)        SELECT StalletjieNr FROM tblStalletjies
                          WHERE KragPunt = False
                           SELECT StalletjieNr FROM tblStalletjies
                           WHERE KragPunt
                           = False

                          Aanvaar ook KragPunt = 0 of KragPunt = No                                      (3)

          4.6.2(b)        UPDATE tblStalletjies SET Helpers = Helpers + 1
                           UPDATE tblStalletjies
                           SET Helpers
                          = Helpers + 1                                                                 (3)

          4.6.2(c)        DELETE from tblStalletjies WHERE StalletjieNr = 'B02'
                           DELETE from tblStalletjies
                           WHERE StalletjieNr = 'B02'                                                   (2)

          4.6.3            MaatskappyNaam        AantStalletjies        TotaalHelpers
                           Funda                 1                      2
                           MoreDevices           3                      3
                           NewWiz                2                      1
                           BooksForAll           2                      6

                           maatskappye se name
                           vir AantStalletjies en TotaalHelpers vir elke ry                          (5)

                                                                      TOTAAL AFDELING D:                 25

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                              9                           DBE/November 2016
                                             NSS – Memorandum

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1       5.1.1a)         Enige TWEE ontwerpvereistes om die uitleg te verbeter 
                          • Inligting wat verwant is, moet saam gegroepeer word, bv.
                             persoonlike inligting en inligting van stalletjie apart
                          • Die natuurlike leesvolgorde is van bo na onder en links na regs.
                             Die teksblokkies/knoppies moet dus ondermekaar wees eerder
                             as om oor die vorm versprei te wees.
                          • Die Dien in-knoppie moet onder aan die regterkant van die
                             vorm wees omdat al die inligting voltooi moet word voordat dit
                             ingedien kan word.
                          (Of enige ander sinvolle voorstel)                                            (2)

          5.1.1b)         •     Kontroleblokkies moet eerder radioknoppies wees om slegs
                                een opsie toe te laat 
                          •     Die grootte van die tafels kan 'n kombinasieblokkie of 'n
                                lysblokkie wees/spinEdit (Delphi) om seker te maak dat regte
                                en geldige waardes gekies word                                         (2)

          5.1.2            Al die regte privaat velde
                           Regte datatipes vir die velde
                           1 publieke toegangsmetode
                           1 publiek wysigingsmetode

                              objStalletjie
                              -StalletjieKode:string
                              -UitstallerNaam:string
                              -KragPunt:boolean
                              -AantTafels:integer
                              -AantHelpers:integer

                              +getStalletjieKode()
                              +setKragPunt()                                                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           10                          DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

5.2       5.2.1           willekeurGetal  genereer willekeurige getal in die reeks van 1
                          tot 10 
                          noemer  1
                          deler  willekeurGetal           
                          Antwoord 0
                          Lus indeks van 1 tot willekeurGetal 
                               Breuk noemer / deler 
                               As indeks 'n onewe getal is 
                                   Antwoord  Antwoord + Breuk 
                               Anders
                                   Antwoord  Antwoord - Breuk                                         (7)

          5.2.2           A     Is A >3?     B          Astring   Is B>A?     Vertoon
                          1     Nee          1          ''        Nee                       
                                             2          *         Ja
                                                                              *             
                          2     Nee          1          ''        Nee
                                             2          *         Nee
                                             3          **        Ja
                                                                              **            
                          3     Nee          1          ''        Nee
                                             2          *         Nee
                                             3          **        Nee
                                             4          ***       Ja
                                                                              ***           
                          4     Ja                                                                     (5)

                                                                    TOTAAL AFDELING E:                  20

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            11                           DBE/November 2016
                                            NSS – Memorandum

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Dinamiese webtuiste – bladsye word gegenereer sowat dit nodig is
                      ('on the go'). Verskillende gebruikers mag verskillende inhoud sien
                      as hulle dieselfde webtuiste besoek.
                      Statiese webtuiste – Vertoon presies dieselfde inligting aan al die
                      gebruikers net soos wat dit was toe die webtuiste geskep is.                    (2)
          6.1.2       RSS: 'n Webvoer ('web feed') wat toets vir opgedateerde inhoud op
                      'n spesifieke tyd  en dan outomaties die nuwe inhoud aflaai                    (2)
          6.1.3(a) Blog: Enige EEN Noem gebruik  Voorsien toepaslike
                   verduideliking 
                   • Die aanlyn dagboek kan deur die dag met nuus en gebeure
                      opgedateer word om besoekers na die uitstallings te lok.
                   • Die name van verskillende uitstallers kan vertoon word soos wat
                      hulle registreer.
                   • Die nuutste/onlangsste inligting sal altyd boaan die lys verskyn/
                      in chronologiese volgorde sodat die lesers met een oogopslag
                      kan sien watter nuwe uitstallings of uitstallers bygevoeg is.                    (2)
          6.1.3(b) •          Soos wat verkeer in reaksie tot die plaas van die blog toeneem
                              sal die virtuele bediener van bronne voorsien word  (ekstra
                              verwerkers, bandwydte en geheue)
                      •       Wanneer verkeer terugkeer na normaal, sal die ekstra bronne
                              verminder word                                                          (2)

6.2       6.2.1       Radiogolwe                                                                       (1)
          6.2.2       Enige EEN 
                      • Die leser kan etikette ('tags') lees wat verby beweeg/hoef nie te
                         stil te staan en te wag om geskandeer te word nie
                      • Etikette wat weggesteek is, kan ook gelees word
                      • Kan meer as een etiket op 'n slag lees                                         (1)
6.3       6.3.1(a) Enige TWEE 
                   • Sommige dienste is gratis met 'n relatiewe klein hoeveelheid
                      spasie.
                   • Jy kan jou dokumente met ander deel.
                   • Wanneer jy deel, kan jy kies om die persoon slegs toe te laat om
                      te sien en kommentaar te lewer OF om die dokument te
                      verander.
                   • Werk saam aan dieselfde dokument op dieselfde tyd.
                   • Lêers kan met jou toestel gesinchroniseer word.
                   • As toestel gesteel word, het jy steeds toegang tot jou data.
                   • Data is enige plek beskikbaar.                                                    (2)
          6.3.1(b) •          Spoed – Teen watter spoed word die lêers opgelaai en afgelaai
                              vir vinnige toegang/om koste van data te spaar 
                          •   Sekuriteit – Word die lêers aanlyn geënkripteer                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          12                          DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

          6.3.2(a) Internet van Dinge:
                   Toestelle koppel met die Internet en kan beheer word  deur die
                   Internet sonder mens-na-toestel interaksie.                                     (2)
          6.3.2(b) Oorlading van Inligting: Enige EEN 
                   (Baie soekresultate) (volume van inligting/tyd)
                   • Wanneer daar gesoek word na inligting op die Internet, is daar
                      baie resultate wat dit moeilik maak om inligting vir die versoek
                      daaruit te onttrek
                   • Dit kan tydrowend wees om deur al die soek-resultate te werk
                      om die presiese een te kry waarvoor jy soek.
                   • Die resultate moet minder gemaak word en geverifieer word wat
                      tydrowend kan wees                                                            (2)

          6.3.3(a) VOD: 'n Diens wat 'n mens toelaat om vir video's/flieks te betaal en
                   dit te kyk wanneer jy wil 
                   OF
                   Video op versoek                                                                 (1)
          6.3.3(b) Enige TWEE 
                    Stroming ('Streaming')              Aflaai ('Download')
                    Intyds                              Wag vir aflaai om voltooi te word
                    Het nie 'n kopie op jou eie         'n Kopie word op jou eie rekenaar
                    rekenaar nie                        gestoor
                    Kan dit slegs eenmaal kyk           Kan dit baie keer weer kyk
                    Duur – betaal elke keer             Goedkoper – betaal eenmalig vir
                                                        afgelaaide kopie                            (2)

          6.3.4(a) HTML word vereis om tekslêers (inhoud van webbladsye) te
                   formateer sodat hulle as betekenisvolle, aantreklike en
                   gebruikervriendelike webbladsy/webtuistes vertoon.                               (1)
          6.3.4(b) JavaScript word met uitvoertyd deur 'n ander program (gewoonlik 'n
                   HTML-program) geïnterpreteer.                                                    (1)

6.4       6.4.1           Enige EEN 
                          Moet in staat wees om:
                          • Objekte in alle rigtings op te spoor
                          • Navigeer sonder om moeg te word of dat aandag afgetrek word
                          • Parkeer die voertuig
                          • Stoor ingeboude kodes om die voertuig aan die gang te kry               (1)
          6.4.2           Enige TWEE 
                          • Sensors
                          • Antennas
                          • Ontvangers
                          • Video kameras                                                           (2)
          6.4.3           Enige EEN 
                          • Foutiewe funksionering van die stelsel
                          • Duur stelsel                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            13                              DBE/November 2016
                                            NSS – Memorandum

6.5       6.5.1           Enige EEN 
                          • Onwettige onderskep van boodskappe - afluistering
                          • Fasiliteer georganiseerde dwelmhandel, dobbel, prostitusie,
                             wapenhandel
                          • Versprei van pornografie, rassistiese propaganda
                          • Kommunikasie wat treiter of dreig soos kuber-'stalking'
                          • Elektroniese geldwassery en beleggingsbedrog
                          • Elektroniese vandalisme, terrorisme of afpersing om netwerke
                             om te krap of om te dreig om dit te doen                                  (1)

          6.5.2           Enige EEN (1 punt vir impak) (1 punt vir verduideliking/rede) 
                          • Werktyd gaan verlore terwyl virusse en opspringboodskappe
                             verwyder word en sagteware weer gelaai word
                          • Verlies aan besigheidsdienste as gevolg van 'n DOS-aanval,
                             diefstal van hardeware of ontwrigting van 'n netwerk
                          • Finansiële verliese waar die slagoffer met rekeninge, fooie en 'n
                             kredietrekord wat skade gelei het sit of die besigheid kan
                             verkoopgeleenthede verloor
                          • Verlies aan vertroue in die besigheid sodat mense nie meer
                             elektronies besigheid wil doen nie.                                       (2)

          6.5.3           Strikroof ('Phishing') webtuistes stuur e-posse aan ontvangers wat
                          hulle oortuig dat 'n vals webtuiste eg is en as 'n gebruiker
                          persoonlike inligting insleutel, lê dit die data vas en gebruik dit vir
                          onwettige doeleindes                                                        (2)

          6.5.4           'n Ouditnasporing teken aan wie veranderinge aangebring het  in
                          'n databasis en wanneer die veranderinge aangebring is.                     (2)

          6.5.5           'n Webtuiste wat nie beskikbaar gemaak word nie deur baie
                          rekenaars wat data van die webtuiste of op dieselfde tyd aanvra. 
                          OF
                          Bedieners word oorlaai, reageer nie en is nie beskikbaar nie                 (2)

6.6       Enige TWEE 
          • Herwin ou rekenaars
          • Hergebruik dele
          • Skakel af wanneer nie in gebruik nie
          • Hervul inkhouer
          • Moenie onnodig drukstukke maak nie/moenie papier mors nie                                  (2)

6.7       6.7.1           'n Slimkaart het 'n elektroniese skyfie wat data kan stoor.                 (1)

          6.7.2           Enige EEN 
                          • Maak dit veiliger
                          • Nie so maklik om te dupliseer/na te boots nie                              (1)

                                                                         TOTAAL AFDELING E:            40
                                                                             GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [INFT GR12 P2 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/inft-gr12-p2-memo-sept2016-engl/f67a1ec0-17a6-4ad5-9845-4b08f2fe4d8b) — Information Technology · Memo · 2016
- [INF TECH P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/inf-tech-p2-gr12-memo-sept2016-afr/16a8152b-c801-4b1c-a324-f7f1abdb51e5) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2016-memo-eng/f5e735aa-40b5-4040-82d7-4d4a107316a9) — Information Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Information Technology P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2016-memo-afr/805129dc-fdaa-4484-891a-107105c9964f) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
