# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2017-memo-afr/437488a8-920c-46ca-adbc-67303b4731b0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2017-memo-afr/437488a8-920c-46ca-adbc-67303b4731b0)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2017

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         2                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       A                                                                           (1)

          1.1.2       D                                                                           (1)

          1.1.3       A                                                                           (1)

          1.1.4       C                                                                           (1)

          1.1.5       B                                                                           (1)

1.2       1.2.1       Warmkol ('Hot spot')                                                        (1)

          1.2.2       Warm omruilbaar/inpropbaar  ('Hot swappable/pluggable')                     (1)

          1.2.3       Rekenaarwurm                                                                (1)

          1.2.4       Botnet/Botte/Zombie PR'e                                                    (1)

          1.2.5       Wiki                                                                        (1)

          1.2.6       Skansmuur/Brandmuur/Vuurmuur/Netskans ('Firewall')                          (1)

          1.2.7       (Opdateer/Uitwis)-onreëlmatigheid  /Oortolligheid
                      ('update/delete anomaly/redundancy')                                         (1)

          1.2.8       Stoot-tegnologie/Kennisgewings 
                      ('Push technology/Notifications')                                            (1)

          1.2.9       'Rootkit'                                                                   (1)

          1.2.10      Oorloop ('Overflow')                                                        (1)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:                15

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        3                              DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       2.1.1       Windows                                                                         (1)

          2.1.2       Enige DRIE funksies van 'n bedryfstelsel: 
                      • Voorsien 'n koppelvlak/GGK ('GUI/UI')
                      • Bestuur alle prosesse en take/toeps ('apps')/sagteware
                      • Bestuur die rekenaargeheue/ETG/LSG ('RAM')
                      • Bestuur die toevoer en afvoer na en van die rekenaarstelsel
                      • Bestuur     alle  skyfaandrywers      ('disk   drives')/apparatuur
                         ('hardware')                                                                  (3)

          2.1.3(a) Multitaakverwerking:
                   Dit lyk asof die rekenaar verskeie programme  terselfdertyd/
                   gelyktydig uitvoer deur die verwerkingstyd van die SVE ('CPU') 
                   tussen take/prosesse te verdeel.

                      Konsepte:
                      • Enige aanduiding van verskeie programme/toepassings
                      • Deel van SVE ('CPU')/verwerker ('processor') se tyd tussen
                        programme                                                                      (2)

          2.1.3(b) Multi-inryging ('Multi-threading')
                   Wanneer 'n enkele program opgebreek word in onafhanklike
                   dele/rafels wat gelyktydig uitgevoer kan word. 

                      Konsepte:
                      • Program/toepassing (toep) word opgedeel in dele/rafels
                      • Onafhanklike verwerking                                                        (2)

2.2       4/veelvuldige verwerkingskerne op een SVE-skyfie                                            (1)

2.3       Enige TWEE redes vir beperking van ETG ('RAM'): 
          • Die hoeveelheid ETG ('RAM') wat deur die bedryfstelsel geadresseer kan
             word (32-bis en 64-bis bedryfstelsel) is beperk
          • Die getal ETG-gleuwe op die moederbord is beperk
          • Die koste van ETG – duur
          • ETG stoor huidige intruksies wat verwerk word
          • Die hardeskyf is die stoor van alle data/sagteware                                         (2)

2.4       2.4.1       Enige EEN: 
                      • Laat konneksie/toegang tot           die   Internet   toe/verskillende
                         netwerke
                      • verduideliking van rotering                                                    (1)

          2.4.2       LTE/Wi-Fi                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         4                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

2.5       'n Grafikakaart genereer beelde  vinniger deur van die GVE (Grafiese
          verwerkingseenheid) ('GPU' ('graphics processor unit')) gebruik te maak.
          Die gebruik van 'n aparte videokaart sal die SVE toelaat om op die uitvoer van
          programinstruksies  te fokus wat dus die lading op die SVE verminder.

          Konsepte:
          • Generering van beelde/grafikakaart het eie verwerker
          • Neem verwerkingslading weg vanaf SVE ('CPU')/die GVE ('GPU')
            genereer beelde vinniger                                                                (2)

2.6       Kasgeheue is hoëspoed geheue wat data en instruksies stoor wat
          waarskynlik volgende deur die SVE benodig sal word en voorkom dat die SVE
          dit uit die stadige ETG hoef te laai 

          Konsepte:Enige TWEE
          • Kasgeheue is hoëspoed geheue
          • SVE het nie nodig om data en instruksies uit stadige ETG ('RAM') te gaan
            haal nie
          • Data en instruksies wat waarskynlik volgende deur die SVE benodig sal
            word

          Slegs 1 punt: Kasgeheue verhoed 'n stadige proses daarvan om 'n vinnige
          proses te vertraag                                                                        (2)

2.7       2.7.1      Die bedryfstelsel identifiseer die nuwe toestel  en installeer die
                     aandrywers outomaties 

                     OF

                     Die flits-aandrywer ('flash drive') maak homself aan die bedryfstelsel
                     bekend en die bedryfstelsel konfigureer die aandrywers vir gebruik.

                     Konsepte:
                     • Bedryfstelsel identifiseer nuwe toestel
                     • Installeer van toestel se aandrywers/geoutomatiseerd                         (2)

          2.7.2      Deur 'n hardeware-onderbrekingsein te stuur ('interrupt signal'
                     ('IRQ'))                                                                      (1)

2.8       Gee die gebruiker toegang tot die nuutste weergawe van lêers  op
          verskillende toestelle. 
          OF
          Veranderinge in lêers word outomaties tussen toestelle opgedateer.

          LET WEL:
          Moenie aanvaar nie: die byvoeg of toegang van enige plek/aanlyn/rugsteun
          ('backup')                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         5                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

2.9       Indeksering van lêers beteken dat die bedryfstelsel 'n indeks het wat die teks
          binne die lêers asook die name van die lêers insluit. 
          Die laat jou toe om vir woorde of frases wat jy kan onthou wat binne die
          dokument mag wees te soek in plaas van net vir 'n lêer se naam. 

          Konsepte:
          • Stoor van addisionele inligting oor die lêers/inhoud van die lêers
          • Vinniger/makliker opspoor van lêers                                                     (2)

2.10      2.10.1      Enige EEN 

                      •   VTA (vastetoestandaandrywer) ('SSD' – 'solid-state drive')
                      •   LAG ('ROM')
                      •   EEPROM
                      •   Hardeskryf (HDD)                                                          (1)

          2.10.2      Enige TWEE 

                      •   Kleiner vertoon areas
                      •   Toevoer beperkings/beperkte aantal toevoertoestelle
                      •   Beperking in hardeware/verwerkingsvermoëns
                      •   Beperkte geheue
                      •   Beperkte stoorspasie in mobiele toestelle
                      •   Verlenging van batterylewe/beperking van kraggebruik
                      •   Beskikbaarheid van fasiliteite soos GPS/Versnellingsmeter, ens.
                      •   Versoenbaarheid tussen toestelle
                      •   Die hoeveelheid data wat die toepassing gaan gebruik                      (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                27

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                       DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1           Enige EEN 
                          • UTP/STP/CAT5/CAT6
                          • Veseloptiese kabels

                          Aanvaar ook Koaksiale kabels                                             (1)

          3.1.2           Ster                                                                    (1)

          3.1.3(a)        TCP/IP (IPv4/IPv6)/Internetprotokol                                     (1)

          3.1.3(b)        http/https                                                              (1)

3.2       Die gebruiker kan aanteken oor 'n publieke netwerk soos die Internet met
          dieselfde of nog beter voordele van privaatheid en sekuriteit  van 'n LAN.

          Konsepte:
          • Veilige aanteken/veilige konneksie
          • Van plek wat ver is (oor 'n afstand)/oor die Internet/publieke netwerk                 (2)

3.3       3.3.1      Onsigbare  vaslê van data                                                    (1)

          3.3.2      Enige EEN werklike voorbeeld van die vaslê van data en
                     verduideliking 
                     • Deur met kredietkaart te koop of lojaliteitskaart te gebruik – tipe
                        produk wat jy koop/inligting oor jou leefstyl
                     • Invul van vorms – ekstra inligting wat nie altyd relevant tot die
                        vorm is nie/vorms gaan nie altyd slegs na die ontvanger waarvoor
                        dit bedoel is nie
                     • Deur die Net – tuistes wat jy besoek of merk met 'n
                        boekmerk/kommentaar         op    sosiale     netwerke/inhoud van
                        e-posse
                     • Gebruik van e-etikette – reisgewoontes/plekke wat besoek is
                     • Telekommunikasiestelsels – wie jy bel/waar jy is – voorspel
                        leefstyl, ens.

                     OF enige ander geldige voorbeeld wat aandui dat 'n elektroniese pad
                     nagelaat word

                     LET WEL:
                     Moenie enige verduideliking van steel van persoonlike inligting
                     aanvaar nie                                                                   (2)

          3.3.3      Doel van geteikende bemarking/gegewe inligting.                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         7                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

3.4       Enige DRIE: 

           •   JavaScript/skriptering van deurblaaier-kant ('Browser side scripting')
           •   Instruksies/skriptering/kode aan bediener-kant
           •   Gestoorde SQL-prosedures
           •   AJAX
           •   Applescript
           •   HTML4/HTML5
           •   PHP
           •   iQuery
           •   Python
           •   Ruby

          Aanvoor oor enige aanvaarbare/valideerbare skripteerbare taal.                            (3)

3.5       3.5.1      Koekie ('Cookie'):
                     'n Tekslêer  wat op jou lokale rekenaar gestoor is en wat gebruik
                      word om die instellings/voorkeure van die gebruiker  van 'n
                      webtuiste te stoor.                                                           (2)

          3.5.2      Enige EEN effek as 'n koekie uitgevee word: 

                     •    Verlies aan interaktiwiteit
                     •    Die volgende keer as jy die webbladsy oopmaak is slegs die
                          verstek ('default') instellings beskikbaar
                     •    Webtuiste/bladsy laai stadiger                                            (1)

3.6       Enige TWEE nadele van die gebruik van VoIP: 

          •    Benodig 'n Internet-konneksie
          •    Beide gebruikers het dieselfde sagteware nodig
          •    Moet krediete aankoop om telefone wat nie op die Internet is nie te bel
          •    Swak kwaliteit oproepe (as 'n stadige konneksie gebruik word)
          •    Data se limiet ('cap') kan vinnig bereik word/gebruik data                           (2)

3.7       Enige EEN: 

          •    Laat jou toe om die posisie van toestelle/persone vas te stel/navigasie
               vermoë
          •    Globale posisie stelsel ('global position system')
          •    Geo-tagging

          of enige ander aanvaarbare posisionerings voorbeeld                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          8                      DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

3.8       3.8.1      Bestuur van digitale regte ('DRM (Digital Rights Management)')
                     verwys na enige sagteware wat 'n vorm van enkripsie gebruik  en
                     toegang tot die inhoud van elektroniese media bestuur. 

                     Konsepte:
                     • Sagteware wat enkripsie gebruik/voorkom kopiëring
                     • Bestuur toegang/gebruikersregte tot elektroniese inhoud/media             (2)

          3.8.2      Enige EEN toepassingsarea vir DRM-sagteware 

                     •    Digitale boeke
                     •    Flieks/musiek
                     •    Rekenaarspeletjies/sagteware/toeps                                     (1)

                                                                TOTAAL AFDELING C:               22

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           9                         DBE/November 2017
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       4.1.1           Enige EEN rede waarom die ID-veld nie 'n heelgetal datatipe moet
                          wees nie: 
                          • Nulle aan die begin sal nie gestoor word nie
                          • Grootte van ID-nommers sal die kapasiteit/stoorgrootte/getal
                             grepe van 'n heelgetal oorskry                                          (1)
          4.1.2           Enige EEN rede waarom geen ander veld die primêre sleutel kan
                          wees nie:
                          • Al die ander velde bevat duplikaatwaardes
                          • Slegs TaakKaartNommer sal unieke waardes bevat                           (1)
          4.1.3           Omdat die DatumBegin en DatumVoltooi-velde beskikbaar is ,
                          die GetalDaeGeneem-veld kan bereken word.                                  (1)
          4.1.4(a)        ID                                                                        (1)
          4.1.4(b)        tblTaakKaarte ('tblJobCards')                                             (1)

4.2       Enige EEN verduideliking van verifiëring van inligting: 

          •    Maak seker dat inligting met die oorspronklike inligting uit die bron
               ooreenstem
          •    Maak seker dat daar bewys kan word dat die data reg is/bevestig
               korretheid                                                                            (1)

4.3       •    Onttrek slegs die eerste karakter uit die geslag wat ingesleutel is 
          •    Verander die karakter na 'n hoofletter 

          Aanvaar ook kode/algoritme                                                                 (2)

4.4       4.4.1 SELECT BestelNom, Beskrywing, BestelDatum 
                FROM tblToerusting
                WHERE Afgelewer = False
                AND Year(BestelDatum) = 2016

                   Alternatives statements:
                   • AND BestelDatum like “2016%”
                   • AND Year(BestelDatum) like “2016%”
                   • AND BestelDatum between #2016/01/01# and #2016/12/31#
                   • AND MID(Str(BestelDatum),1,4) = “2016”
                   • AND BestelDatum > = #2016/01/01# AND Besteldatum = <
                       #2016/12/31#
                   • AND BestelDatum > #2016/01/01# AND Besteldatum <
                       #2016/12/31#

                   LET WEL:
                   AND moet saam met die tweede voorwaarde gemerk word.                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        10                      DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

          4.4.2           UPDATE tblToerusting 
                          SET Afgelewer = True
                          WHERE Beskrywing = “Besem”

                          Alternative statement:
                          Beskrywing LIKE “Besem%”                                             (3)

          4.4.3           SELECT Onderwyser, count(*) as getalBestellings 
                          FROM tblKlaskamer, tblToerusting 
                          WHERE
                          tblKlaskamer.KamerNommer = tblToerusting.KamerNommer 
                          GROUP BY Onderwyser 
                          OF

                          SELECT Onderwyser, count(*) as getalBestellings FROM
                          tblKlaskamer INNER JOIN tblToerusting ON
                          tblKlasklamer.KamerNommer = tblToerusting.KamerNommer
                          GROUP BY Onderwyser

                          LET WEL:
                          • Kan 'n LEFT JOIN of INNER JOIN gebruik
                          • Maak gebruik van aliases
                          • Tel enige veld *                                                   (5)

                                                               TOTAAL AFDELING D:              20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           11                          DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1      5.1.1     Enige TWEE voordele van modulêre programmering: 
                   • Makliker om te ontfout/minder foute
                   • Hergebruik van kode/Voorkom duplisering van kode
                   • Kan deur ander klasse/eenhede/programme gebruik word
                   • Laat toe dat biblioteekprogramme bygevoeg word waardeur tyd
                      gespaar word.
                   • Verskillende programmeerders kan aan spesifieke modules werk op
                      grond van hulle kundigheid
                   • Samewerking/baie programmeerders kan op dieselfde program
                      werk
                   • Korter algoritmes maak dit makliker om die modules deur te gaan
                      en te verstaan                                                                   (2)

         5.1.2     'n Privaat funksie is slegs toeganklik vanuit die klas/eenheid/vorm
                   'n Publieke funksie is toeganklik van buite die klas/projek/vorm                   (2)

5.2      5.2.1     Waar (True)                                                                        (1)

         5.2.2     Onwaar/Vals (False)                                                               (2)

5.3       Lus van 1 tot lengte van woord 
                agteruitWoord (byvoeg)  woord[lus] + agteruitWoord; (volgorde)

          OF
          Lus van lengte van woord af tot by 1
                agteruitWoord  agteruitWoord + woord[lus]

          Konsepte:
          • Lus ('loop') deur die woord
          • Onttrek karakter (logika van kode moet korrek wees)
          • Voeg karakter by nuwe woord
          • Volgorde van byvoeging                                                                     (4)

5.4       5.4.1           iSom := iSom + arrGloeilampe  [lus , lus ];

                          Aanvaar ook:
                          4 punte: iSom := iSom + arrGloeilampe [r, r];
                          3 punte: indien enige ander letter gebruik word vir beide indekse
                          bv. iSom := iSom + arrGloeilampe [x, x];

                          Indien 'hard coded' – maks 2 punte                                           (4)

          5.4.2(a)        Sintaks                                                                     (1)

          5.4.2(b)        Logiese                                                                     (1)

          5.4.2(c)        Sintaks                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           12                           DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

          5.4.3           Reset: (enige EEN) 
                          • Maak 'n bestaande tekslêer oop om uit te lees
                          • Skuif die lêermerker na die begin van die lêer

                          Rewrite: (enige EEN) 
                          • Skep 'n nuwe lêer
                          • Maak die die inhoud van die bestaande lêer skoon
                          Moenie aanvaar nie: Skryf na die lêer                                         (2)

5.5       5.5.1(a)        Enige EEN: 

                          •   Objek kan nie homself skep/instansieer nie
                          •   Objek bestaan nie
                          •   Moet die klasnaam gebruik met create

                          Moenie aanvaar nie:
                          • Nie aan veranderlike toegeken nie
                          • Oorskryf van korrekte kode                                                  (1)

          5.5.1(b)        Verkeerde volgorde van argumente/parameters                                  (1)

          5.5.1(c)        Enige EEN: 

                          •   Verkeerde datatipe/tipe fout ('mismatch') – string en integer
                          •   Daar moet nie aanhalingstekens rondom die getal wees nie                  (1)

          5.5.2(a)        Wysiging ('Mutator') 

                          Aanvaar ook: Hulpmetode/Nutsmetode/Addisionele metode
                          ('Auxiliary')                                                                 (1)

          5.5.2(b)        Hulpmetode/Nutsmetode/Addisionele metode ('Auxiliary')                       (1)

                                                                      TOTAAL AFDELING E:                25

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        13                        DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       Enige TWEE 
          • IT tegnikus
          • Netwerkingenieur
          • Netwerkargitek
          • Netwerkadministrateur
          • Netwerkanalis

          Moenie aanvaar nie:
          • Programmeerder
          • Enige databasis verwante beroepe/databasis administrateur                             (2)

6.2       6.2.1(a) Biometrika:
                   Die gebruik van persoonlike kenmerke om die identiteit van 'n
                   persoon te bevestig

                      Aanvaar ook: Gebruik dele van die liggaam vir toegang beheer.               (1)

          6.2.1(b) Enige EEN geskikte voorbeeld van biometrie in hierdie scenario: 
                   • Retina/Iris/Oog
                   • Vingerafdrukke
                   • Stemherkenning
                   • Gesigsherkenning
                   • Palmleesers                                                                  (1)

          6.2.2       Enige TWEE 
                      • RFID-kaarte kan van 'n afstand af gelees word wat die oopsluit
                         van 'n deur kan aktiveer, selfs wanneer dit nie versoek is nie
                      • Kaarte kan nie die gebruiker se identiteit valideer nie
                      • Kaarte kan gesteel word/wegraak
                      • Kaarte kan gekloon ('cloned')
                      • Ongemak om kaarte rond te dra
                      • Koste van vervaardiging van kaarte                                        (2)

6.3       6.3.1       Virtuele geheue:
                      Hardeskyfspasie/stoor  wat deur die bedryfstelsel gereserveer is
                      om as ETG ('RAM')/geheue gebruik te word 

                      Aanvaar ook vir 2 punte:
                      Hardeskyf spasie word gebruik indien die ETG ('RAM') vol is                 (2)

          6.3.2       Bedryfstelsel                                                              (1)

          6.3.3       Enige EEN manier om die gebruik van virtuele geheue te beperk: 
                      • Voeg meer ETG ('RAM') by
                      • Moenie te veel toepassings oopmaak nie/Maak toepassings toe
                         wat nie gebruik word nie                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        14                            DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

6.4       Verlieslose (Lossless) – Geen data gaan verlore nie 
          Verliesende (Lossy) – Van die onbelangrike data gaan verlore                                 (2)

6.5       6.5.1       Protokol:
                      'n Stel reëls vir die oordrag van data oor 'n netwerk/enkodering en
                      dekodering data vir oordrag                                                      (2)

          6.5.2       (Stuur van) e-pos                                                                (1)

6.6       6.6.1       Verspreide databasis:
                      Dele van 'n databasis  word oor meelvuldige bedieners                 op
                      verskillende plekke versprei 

                      Konsepte:
                      • Verdeling van databasis
                      • Verskillende plekke                                                             (2)

          6.6.2       Enige TWEE voordele van 'n verspreide databasis: 

                      •   Elimineer verkeersknoop op 'n enkele bediener
                      •   Kan 'n groot hoeveelheid gebruikers gelyktydig hanteer
                      •   Die takke van 'n maatskappy kan oor 'n groot geografiese area
                          versprei wees
                      •   As een bediener buite werking is kan ander databasisse steeds
                          gebruik word
                      •   Lae koste vir kommunikasie aangesien minder data rondgestuur
                          word                                                                          (2)

6.7       6.7.1       Enige EEN: Web 1.0: 

                      •   Hoofsaaklik statiese webblaaie
                      •   Elke gebruiker elke keer            dieselfde   inhoud     sien/geen
                          interaktiwiteit.

                      Aanvoor ook vir 1 punt: Min skeppers van inhoud baie gebruikers                   (2)
          6.7.2(a) Die Semantiese Web:
                   Het die vermoë om inligting te interpreteer soos mense en
                   handige inhoud te voorsien wat pasgemaak is volgens die gebruiker
                   se behoeftes/verpersoonliking.                                                      (2)
          6.7.2(b) Die Internet van Dinge ('The Internet of Things')                                   (1)

6.8       6.8.1       Aanlyn seminaar                                                                  (1)
          6.8.2       Enige EEN 

                      •   Gemak van eie kantoor/huis
                      •   Spaar van reiskoste/tyd
                      •   Vergroot basis van kennis

                      OF enige ander aanvaarbare antwoord                                               (1)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        15                         DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

6.9       6.9.1       SaaS: Software as a Service                                                (1)
          6.9.2       Enige EEN – Wolktoepassings: 

                      •   Sagteware waar die meeste van die verwerking in die wolk
                          gedoen word/die verwerking word deur bedieners gedoen wat
                          toeganklik is via die Internet
                      •   Die koppelvlak word op webbedieners/lokale rekenaars geskep
                          deur van toeps ('apps') of toegang tot koppelvlak word deur
                          webblaaier verkry

                      Konsepte: Enige TWEE
                      • Lokale gebruikerskoppelvlak
                      • Sagteware/toepassings voer uit op bedieners op die web
                      • Bedieners/diens is toegangklik via die Internet                           (2)
          6.9.3       Enige TWEE nadele wat met aanlyndienste geassosieer word:

                      •   Sagteware word nie besit nie en 'n gereelde fooi moet betaal
                          word.
                      •   Koste van data wat gebruik is as alles van die wolk af oorgedra
                          is, kan hoog wees.
                      •   As die Internet af is, kan geen toegang tot sagteware verkry
                          word nie.
                      •   Indien die diens af is, kan geen toegang tot sagteware verkry
                          word nie
                      •   Blootstelling aan sekuriteitskwessies as dokumente in die wolk
                          gestoor word.
                      •   Te veel gebruikers kan toegang tot die diens/sagteware stadiger
                          maak                                                                    (2)

6.10      RSS is 'n web of nuusvoer/outomatiese verskaffing van opgedateerde
          inhoud en/of kennisgewings van nuwe inhoud op webtuistes aan gebruikers.               (2)

6.11      6.11.1      Enige TWEE verantwoordelike gebruik van sosialenetwerk-
                      webtuistes: 

                      •   Beperk tyd bloot gestel op web/skakel kennisgewings af
                          wanneer belangrike werk gedoen word/skakel mobiele toestelle
                          op sekere tye af
                      •   Probeer om jouself van FOMO te verwyder
                      •   Weerhou jouself daarvan om ander mense te beledig/Boelie
                      •   Wees bewus daarvan dat alles wat gestuur word publiek is
                      •   Wees bewus daarvan dat die Internet nooit inligting vergeet
                          nie/kan nie inligting van die Internet af verwyder nie
                      •   Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer of
                          bankrekeningnommers
                      •   Moenie vreemdelike bevriend nie

                      OF enige ander aanvaarbare antwoord                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       16                         DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

          6.11.2      Enige TWEE redes waarom kubermisdaad op die voorgrond is: 

                      •   Lae risiko van fisiese gevaar vir die krimineel/nie fisies
                          teenwoordig wanneer die misdaad gepleeg word nie
                      •   Moeilik om 'n misdaad op te spoor
                      •   Moeilik om die persoon op te spoor wat die misdaad gepleeg het
                      •   Verhoogde gebruik van die Internet
                      •   Verhoogde getal aanlyn finansiële transaksies
                      •   Persone se algemene nalatige/onkundige Internet gebruik            (2)

          6.11.3      Abba ('Piggybacking')                                                 (1)

6.12      6.12.1      'n Masjien wat 'n sekere mate van outonome vliegvermoëns het
                      terwyl dit steeds deur 'n mens beheer word. 

                      OF enige soortgelyke verduideliking

                      Aanvaar ook: beheer vliende voorwerp                                   (1)

          6.12.2      Enige TWEE voordele van 3D-drukker gebruik: 

                      •   Geen ander gekompliseerde masjinerie is nodig vir
                          vervaardiging nie
                      •   Dele kan deur middel van 'n rekenaar ontwerp en direk gedruk
                          word
                      •   Maklik om die ontwerp te verander en weer te druk
                      •   Dele wat foutief raak kan maklik weer gedruk word
                      •   Geen wagperiode vir die bestel van parte nie
                      •   Meer koste-effektief vir klein getalle

                      OF enige ander aanvaarbare antwoord                                    (2)

                                                                TOTAAL AFDELING E:           41
                                                                    GROOT TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Nov 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2017-afr/7e4f4410-243e-4a96-a17a-5e5ad962f3f3) — Information Technology · QP · 2017 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2017-memo-eng/5a6ed3b8-fff3-4502-bac4-5e1e988da4fc) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-english/f96c9e7f-ffb6-4de4-8251-890f2b85f074) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2017-memo-afr/6da80f60-503e-4b1b-82cc-20d06ddbb825) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Information Technology P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-feb-march-2017-memo-eng/9e275f4f-1ac8-4ce5-add3-20989cfd5a32) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
