# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           2                             DBE/November 2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING A:          KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1           D                                                                               (1)

          1.1.2           B                                                                               (1)

          1.1.3           D                                                                               (1)

          1.1.4           A                                                                              (2)

          1.1.5           Foutiewe vraag – gee moontlike antwoord

1.2       1.2.1           CMOS (Aanvaar ook BTAS(BIOS), Firmware)                                         (1)

          1.2.2           Biometrika/Bio-herkenning (authentication)/ Enige spesifieke
                          korrekte antwoorde soos bv stemherkenning, gesig-/iris-
                          /vingerafdruk-skandering

                          Moenie aanvaar nie:
                          Digitale vingerafdrukke; slegs vinger-/gesig-/irisafdruk.                        (1)

          1.2.3           Digitale handtekening                                                           (1)

          1.2.4           Nutssagteware                                                                   (1)

          1.2.5           Konstruktor                                                                     (1)

          1.2.6           Normalisering                                                                   (1)

          1.2.7           Naspeurtabel                                                                    (1)
                          (Aanvaar ook ingeboude ontfouter ‘watch facility of the built-in-
                          debugger’)

          1.2.8           Verliesende  samepersing                                                        (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING A:                    13

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           3                           DBE/November 2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING B:          STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1       Enige TWEE 

          •    Draagbaar/kan tussen tafels rondloop en bestellings vat
          •    Klein in grootte/maklik om in hand te pas
          •    Geen kabels/Kabelloos/Kan aan stelsel koppel met behulp van Wi-Fi
          •    Raakskerms maak seleksie van opsies vinnig/maklik om te gebruik
          •    Spaar tyd/vinniger neem van bestellings/betaling

          Daar moet verwysing wees na ‘n eienskap van die tablet met die plasing van
          bestelling.
          Moenie enige verwysing na kostes aanvaar nie.
          Moenie algemene antwoord aanvaar wat van toepassing is op enige toestel
          nie.
          Moenie antwoorde aanvaar wat slegs van toepassings is op die
          sagteware/GGK (GUI).                                                                        (2)

2.2       2.2.1           Enige TWEE 

                          •   SVE/verwerker
                          •   Hardeskyf/bergng
                          •   Geheue/LSG ('RAM')
                          •   Moederbord                                                              (2)

          2.2.2           Enige TWEE 

                          •   Vee tydelike internet lêers uit
                          •   Maak 'recycle bin' leeg
                          •   Vee ander tydelike lêers uit
                          •   Vee lêers uit wat afgelaai is
                          •   Ontfout lêers wat laat val is ('dump files')
                          •   Vee opstel loglêers ('setup log files') uit
                          •   Vee stelselfout geheueval lêers ('memory dump files') uit
                          •   Vee ongebruikte/onnodige/ongewensde lêers                               (2)

2.3       2.3.1           Enige TWEE verskille tussen standaard LSG en kasgeheue: 

                          •   Kasgeheue is vinniger as LSG
                          •   Kasgeheue het kleiner kapasiteit as LSG
                          •   Kasgeheue stoor instruksies wat onlangs gebruik is/het
                              voorafhaaleenheid (pre-fetch unit) terwyl LSG die hele
                              program stoor
                          •   Kasgeheue kom voor op SVE en LSG op die moederbord
                          •   Kasgeheue is duurder per MG as LSG
                          •   Kasgeheue is SRAM/staties en LSG is DRAM/dinamies
                          •   Dit is makliker om LSG op te gradeer                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           4                              DBE/November 2018
                                          SSE – Nasienriglyne

          2.3.2           Drywersagteware     fasiliteer kommunikasie       tussen  die
                          rekenaaren die drukker/hardeware
                          OF
                          Drywersagteware laat die bedryfstelsel/rekenaar toe om met die
                          hardeware/drukker te kan kommunikeer/beheer/bestuur.
                          OF
                          Drywersagteware wat die basiese instruksies van die
                          bedryfstelsel omskakel na boodskappe wat deur die hardeware
                          komponent geinterpreteer kan word.

                          Konsepte:
                            • Kommunikasie/skakel instruksies om
                            • Hardeware/drukker                                                         (2)

          2.3.3           Om ‘n lisensie vir die sagteware te hê/weergawe van die te
                          voorkom dat onwettige kopieë van die sagteware gebruik word 
                          OF
                          Om al/die gelisensieerde funksies van die program/sagteware
                          beskikbaar te maak                                                            (1)

          2.3.4 (a)       Enige EEN voordeel van installering van opdaterings: 

                          •   Het altyd die nuutste funksies/glanspunte
                          •   Foute en probleme word opgelos
                          •   Sekuriteit skuiwergate word reggemaak
                          •   Verhoog werksverrigting/werk vinniger                                     (1)

          2.3.4 (b)       Enige EEN nadeel         in   die     outomatiese   installering   van
                          opdaterings: 

                          •   Onverwagte/onbeplande gebruik van data
                          •   Opdatering wat oorhaastig uitgereik word skep soms meer
                              probleme as wat dit oplos/verloor bestaande/bekende/vooraf
                              ingestelde instellings (settings)
                          •   Ongewenste eienskappe/voorkeure word bygevoeg
                          •   Maak stelsel stadig (a.g.v. agtergrond prosesse)
                          •   Ongevraagde         weer       aansit    ('restart')/ongewensde
                              tydsberekening van opgradering                                            (1)

          2.3.5 (a)       Wanneer LSG ('RAM') vol word/vol is                                          (1)

          2.3.5 (b)       Die bedryfstelsel maak gebruik van spasie op die hardeskyf as
                          ekstra LSG
                          OF
                          • Gebruik ('n toegewyde) area op hardeskyf/berging/stoor
                          • Skuif data na hardeskyf/virtuele geheue waar dit maklik weer
                             bekombaar is                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           5                          DBE/November 2018
                                          SSE – Nasienriglyne

2.4       2.4.1           Enige EEN: 
                          • Fisiese skade
                          • Krag opwelling ('power surge')

                          Aanvaar ook voorbeelde fisiese skade soos die laat val van die
                          PR wat 'n hardeskyf kop botsing veroorsaak tydens vervoer/mors
                          van water op moederbord of hardeskyf met oop rekenaarkas

                          Moenie aanvaar nie: Enige voorbeeld of verwysing na data wat
                          beskadig word                                                             (1)

          2.4.2           UPS/inverter (‘invertor’)                                                (1)

          2.4.3           Rugsteun:
                          'n Duplikaat kopie van 'n lêer word geskep op ‘n ander
                          toestel/om gebruik te word indien die oorspronklike beskadig raak
                          of verlore gaan 

                          Argivering: 
                          Lêers wat minder gereeld gebruik word/ou lêers kan
                          (saamgepers) en gestoor word waar dit weer verkry kan word
                          wanneer benodig                                                           (3)

          2.4.4           Monitor kommunikasie met die rekenaar/stelsel en die
                          internet/ander netwerke  en blokkeer ongemagtigde
                          kommunikasie  deur sagteware/kwaadwillige sagteware                      (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                23

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           6                           DBE/November 2018
                                          SSE – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       Enige TWEE voordele van netwerke

          •    Vinnige en effektiewe kommunikasie
          •    Sentralisering van data/data is altyd op datum
          •    Oordrag van lêers tussen toestelle
          •    Ontspanning/LAN rekenaarspeletjies/Kyk van flieks
          •    Verbeterde beheer en sekuriteit                                                       (2)

3.2       3.2.1           'n NKK (NIC) word gebruik om data te enkodeer of om te skakel
                          sodat die data oor die spesifieke medium versend kan word en
                          dekodeer die data wat ontvang word.

                          Konsepte:
                          Dekodeer/Enkodeer
                          Maak kommunikasie tussen toestelle oor 'n netwerk moontlik                (2)

          3.2.2           Radiogolwe                                                                (1)

3.3       3.3.1           Optiesevesel kabels                                                       (1)

          3.3.2           ‘n Redes met verduideliking vir die aanspreek van swak seinsterkte
                          

                          ‘n Toestel/Tegniek met gelidge verduideliking

                          Aanvaar ook: Enige TWEE van die volgende
                          • Verskaf voldoende/veelvuldige toegangspunte
                          • Inmenging/afskerming deur strukture moet beperk word deur
                            toegangspunte strategies/in sig te plaas
                          • Gebruik 'n versterker/herhaler/roeteerder/toestel om seinsterkte
                            te verhoog/WiMax
                          • Beperk die lawaai deur verskillende frekwensies te gebruik               (2)

          3.3.3           Enige TWEE redes vir gebruik van WiMax: 

                          •   Groter reikafstand
                          •   Vinniger/vinniger kommunikasie
                          •   Verskaf hoër bandwydte/data oordrag
                          •   Beter sekuriteit                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            7                           DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

3.4       3.4.1           Die semantiese web verwys na 'n web waar die inhoud
                          geoptimaliseer is vir rekenaars en toestelle sodat die inhoud
                          intelligent navigeer en filtreer kan word sonder menslike interaksie
                          en betrokkenheid.

                          Konsepte: Enige TWEE vir Semantiese web 
                            • Inhoud geoptimaliseer
                            • Intelligente navigering/filtrering
                            • Sonder menslike betrokkenheid                                            (2)

          3.4.2           Enige EEN rede vir die gebruik van metadata: 

                          •   Om addisionele inligting waarop spesifieke soektogte gedoen
                              kan word, te verskaf.
                          •   Soektogte is geoptimaliseerd
                          •   Verbeterde resultate

                          Aanvaar enige verduideliking dat metadata gebruik word om
                          resultate vir spesifieke soektogte te verbeter.                              (1)

3.5       3.5.1           POP3                                                                        (1)

          3.5.2           Kennisgewing – die gebruiker word in kennis gestel dat 'n nuwe e-
                          pos ontvang is  deur 'n klank of boodskap

                          'Push'-tegnologie – Die gebruiker ontvang ‘n epos/word in kennis
                          gestel en die e-pos word outomaties na die toestel afgelaai                  (2)

          3.5.3           ‘n Skakel/lêergids  word gedeel met ‘n ander gebruiker

                          Konsepte vir die beskikbaarmaking van groot lêers:
                          • Lêergids/skakel word voorsien
                          • Berging/stoor gedeel word (shared)                                         (2)

          3.5.4 (a) Strikroof ('phishing') is 'n tegniek om persoonlike/sensitiewe
                    inligting te verkry vanaf ‘n gebruiker wat voorkom asof dit vanaf 'n
                    geldige instansie afkomstig is om die gebruiker te flous om inligting
                    te verskaf. 
                          Konsepte:
                          • Voorsien/verskaf persoonlike inligting
                          • Blyk om geldig te wees/flous gebruiker                                     (2)

          3.5.4 (b) Enige EEN voorbeeld van strikroof (phising): 

                          •   Versoek om bankbesonderhede te bevestig
                          •   Versoek om pin-nommer vir bankkaarte te gee
                          •   Versoek om naam te bevestig en wagwoord te verskaf
                          •   Versoek persoonlike inligting                                            (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING C:                21

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                                 8                        DBE/November 2018
                                                SSE – Nasienriglyne

AFDELING D:          DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1       Enige EEN voorbeeld van die rol van databasis in ‘n POS 

          •    Wanneer 'n transaksie plaasvind, word die databasis opdateer om
               voorraad te vermeerder of te verminder/items beskikbaar/Relevante data
               wat by verkooppunt verkry word, word vir restaurant gestoor
          •    Kliënte se inligting word opdateer wanneer hulle betaal vir etes
          •    Rekenkundige inligting word opdateer wanneer kliënte betaal
          •    Verkry item se (nuutste) inligting/pryse uit die databasis
          •    Kan berekenings doen/statistiek genereer

          OF
          Enige ander geldige voorbeeld wat te doen het met data gebruik in
          verkoopsomgewing                                                                              (1)

4.2       4.2.1(a)        Enige EEN datatipe: 

                          •     String
                          •     Teks ('Text')                                                           (1)

          4.2.1(b)        Enige EEN datatipe: 

                          •     Boolean
                          •     Yes/No (Aanvaar ook: Ja/Nee)
                          •     True/False (Aanvaar ook: Waar/Onwaar/Vals)                              (1)

          4.2.2           Die tabel sal gesorteer word volgens die voorletter en nie volgens
                          die van nie
                          OF
                          Die kelner se van en voorletter is in een veld vasgelê/Voorletters is
                          vasgelê as die eerste deel van die voorletter en van veld                     (1)

          4.2.3                       tblKelner
                              PS      WerkkaartNo                     (a)

                                      NormaleUreGewerk
                                      WeekBeginDatum                  (b)

                                      UreOortyd                       (b)
                              VS                                      (b)
                                      KelnerID
                              (FK)

                          (b) TotaleUre is NIE ingesluit NIE
                          (c) VS (FK) korrek geïdentifiseer
                          NOTA:
                          Die veldname mag verskil van die wat in die tabel hierbo voorkom              (6)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            9                           DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          4.2.4           Een Kelner het baie Werkkaarte

                                KELNER                  het              WERKKAART

                          Puntetoekenning:
                           Korrekte ERD diagram formaat
                           Een (kelner) tot baie (werkkaart) verhouding
                           Plaas entiteite in regte verhouding/volgorde                               (3)

4.3       4.3.1           Enige EEN kwessie wat fisiese integriteit van data bedreig: 

                          •   Kragonderbreking
                          •   Natuurrampe
                          •   Meganiese faling van hardeware
                          •   Diefstal van toestelle                                                   (1)

          4.3.2           Enige TWEE aspekte wat logiese integriteit verseker: 

                          •   Data validering/valideringsreëls
                          •   Elke rekord het 'n unieke primêre sleutel
                          •   Normaliseringsreëls toegepas
                          •   Verseker verwysingsintegriteit ('referential integrity')/Vreemde
                              sleutel moet verwys na 'n bestaande rekord in ander tabel
                          •   Verifikasie van data                                                     (2)

4.4       Enige DRIE primêre verantwoordelikhede van databasisadministrateur: 

           •   Ontwerp van die databasis
           •   Sekuriteit van die databasis/toegangsregte
           •   Rugsteun en herstel planne en beleid/opdatering van sagteware
           •   Monitering van werkverrigting van databasis
           •   Beheer/onderhou die databasis                                                           (3)

4.5       Bediener DBBS:
          Bestuur van 'n groot aantal gelyktydige konneksies aan die databasis om
          transaksies uit te voer/Dit laat groot 'n aantal gebruikers toe om gelyktydig
          met 'n databasis te konnekteer

          Konsepte:
          • Veelvuldige konneksies/gebruikers
          • Gelyktydige toegang                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           10                           DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

4.6       4.6.1           Enige EEN rede vir sekuriteit: 

                          • Data word oor netwerke oorgedra
                          • Baie bedieners word gebruik/Baie stelsels word gebruik
                          • Skep sekuriteit blootstelling op veelvuldige fronte/baie
                            gebruikers                                                                (1)

          4.6.2           Enige EEN voordeel om met verspreide databasis te werk: 

                          • Vinniger werkverrigting/minder opeenhoping
                          • Minder aftyd ('downtime')
                          • Indien konneksie onderbreek word, word            databasis    nie
                            beskadig/gekorrupteer nie                                                 (1)

          4.6.3           Partisionering:
                          Elke plek bestuur sy eie deel van die databasis  en laai data op
                          na sentrale databasis in geskeduleerde bondels. 

                          Konsepte:
                            • Lokale data
                            • Opgelaai na sentrale databasis                                          (2)

                                                                     TOTAAL AFDELING D:               25

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         11                             DBE/November 2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING E:          OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1     5.1.1             Enige TWEE riglyne vir skryf van leesbare bronkode: 

                          •   Kommentaar in kode
                          •   Beskrywende veranderlike name
                          •   Modulariteit
                          •   Inkeping
                          •   Oop lyne tussen afdelings
                          •   Opvoubare areas (‘Collapsable regions’)                                 (2)

        5.1.2             'n Algoritme is 'n moontlike oplossing vir 'n probleem  wat 'n
                          aantal stappe/instruksies bevat 

                          Konsepte:
                          • Stel instruksies/stappe
                          • Om ‘n opdrag/taak uit te voer/probleem op te los                          (2)

        5.1.3 (a)         Ontfouting is die tegniek/proses vir die vind/soektog na en die
                          oplos van defekte/probleme/foute (‘bugs’)                                  (2)

        5.1.3 (b)(i)      Looptydfout is 'n fout wat 'n terminering of onderbreking in die
                          uitvoer van die program veroorsaak. 

                          Moenie aanvaar nie: voorkoming van program uitvoer                          (1)

        5.1.3 (b) (ii)    Enige EEN voorbeeld van 'n looptyd fout: 

                          •   Deling deur 0
                          •   Datatipe pas nie/tik woord in, in plaas van 'n getal
                          •   Verwysing na 'n indeks in 'n skikking wat nie deel is van die
                              verklaring nie.
                          •   Poog om 'n hulpbron/lêer te gebruik wat nie beskikbaar is nie.

                          Aanvaar ook ander geldige voorbeelde.                                       (1)

        5.1.4             WHILE…DO                             REPEAT…UNTIL
                          Voer uit terwyl voorwaarde           Voer uit totdat voorwaarde 
                          waar is                              waar is
                          Die stellings mag glad nie           Voer ten minste een maal uit 
                          uitgevoer word nie afhangende        ongeag die voorwaarde
                          van die voorwaarde                                                          (2)

        5.1.5             Stelling 1: veranderlike X := 5 mod 2;
                          Integer/Real/Enige getal datatipe 

                          Stelling 2: veranderlike Y := 5 mod 2 = 0;
                          Boolean                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                              12                             DBE/November 2018
                                              SSE – Nasienriglyne

5.2       5.2.1           Skep 'n skakel tussen die eksterne/fisiese/teks-lêer  en die
                          lêerveranderlike/logiese lêer  in die program                                     (2)

          5.2.2           Enige EEN rede vir vervanging van APPEND met REWRITE: 

                          •     Die lêer sal skoongemaak word/inhoud sal verwyder word
                                OF
                          •     Rewrite stelling sal die bestaande inhoud vervang/oorskryf met
                                Mev Smith se rekord.

                          Moet nie aanvaar: Skep nuwe lêer.                                                  (2)

          5.2.3           Enige EEN rede vir T/A-fout: 

                          •     Die lêer was nie tydens die vorige prosedure gesluit nie/Die
                                lêerbuffer is nie skoongemaak nie/die lêer is korrup
                          •     Die lêer is nie korrek toegeken nie
                          •     'Append' of 'rewrite' is nie gebruik om die lêer oop te maak nie/
                                'Reset' is gebruik om die lêer te open
                          •     Writeln-stelling    verwys     nie    na    die    tekslêer      nie
                                (voorbeeld: writeln(sline))
                          •     Die uitvoerbare lêer is nie in die selfde lêergids ('folder') as die
                                tekslêer nie
                          •     Die lêer is toegemaak (‘closed’)                                             (1)

5.3       5.3.1               PIN    x          c      Is x < 1?      Is c <>5 ?      Vertoon
                              623    623        0
                                     62.3
                                                1
                                                       Vals/False
                                     6.23
                                                2
                                                       Vals/False
                                     0.623
                                                3
                                                       Waar/True
                                                                      Waar/True
                                                                                      Fout      in
                                                                                      PIN                   (12/2
                               vir GEEN addisionele inligting                                               = 6)

          5.3.2           Enige EEN vereiste vir pin: 

                          •     c=5
                          •     Die gebruiker moet 'n pin wat 5 syfers bevat, inlees.                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        13                          DBE/November 2018
                                        SSE – Nasienriglyne

5.4       Merk konsepte:
          1 punt – Binneste lus
          1 punt – Lus tot by korrekte teller
          1 punt – Samestelling van afvoerstring
          1 punt – Vertoon in korrekte posisie
          1 punt – Herstel afvoerstring veranderlike/beweeg na volgende lyn

            Reël     Algoritme_Vertoon_Patroon
            1        Lees getal in
            2        Lus teller  1 tot getal
            3          afvoer  '' 
            4          Lus teller2   1 tot teller 
            5             afvoer  afvoer + teller2 
            6          Einde van Lus teller2
            7          Vertoon afvoer
            8        Einde van Lus teller

          Konsepte:
          1 punt – Maak afvoer veranderlike skoon op regte plek
          1 punt – Binneste lus op korrekte plek
          1 punt – Binneste lus (teller2) van 1 tot buitenste lus teller
          1 punt – Voeg binneste lus teller by afvoerstring
          1 punt – Vertoon afvoerstring, buite binneste lus, binne buitenste lus

          ALTERNATIEWE OPLOSSING

            Reël     Algoritme_Vertoon_Patroon
            1        Lees getal in
            2        Lus teller  1 tot getal
            3          Lus teller2  1 tot teller
            4            Vertoon teller2 (een karakter)
            5          Einde van Lus teller2
            6          Beweeg na volgende lyn
            7        Einde van Lus teller

          Aanvaar enige ander algoritme wat die probleem oplos.                                    (5)

                                                                 TOTAAL AFDELING E:                29

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           14                         DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

AFDELING F:          GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1           Area waar kabelose/WiFi\Internet -toegang beskikbaar is/gedeel           (2)
                          word /gekonnekteer aan

          6.1.2           Nie geënkripteerde lêers/data wat versend word kan onderskep
                          word 

                          OF

                          Enige enige aanvaarbare voorbeeld dat persoonlike inligting
                          blootgestel kan wees/hacking/bedreiging van malware/virusse               (1)

          6.1.3(a)        'n Eweknie ('peer-to-peer') protokol/netwerk  vir die aflaai van
                          lêers vanaf die internet

                          OF

                          Lêerdeling sagteware (file sharing software)                              (1)

          6.1.3(b)        Enige TWEE redes waarom BitTorrent geblok moet word: 

                          •    Sekuriteitskwessies
                          •    Om roofkopiëring van sagteware te voorkom
                          •    Datagebruik/Datalimiet
                          •    Opeenhoping/Maak werkverrigting van die netwerk stadig               (2)

6.2       6.2.1           Virtuele Privaat Netwerk                                                 (1)

          6.2.2           Laat gebruikers toe om by 'n netwerk in te teken via die internet
                          met dieselfde sekuriteit as die van 'n LAN.

                          Konsepte: Enige TWEE 
                          • Aanteken aan netwerk via Internet
                          • Afgeleë plek
                          • Netwerk/konneksie met sekuriteit                                        (2)

6.3       6.3.1 (a) Dinamiese blad 

                          Enige EEN motivering: 
                          • Addisionele parameters is ingesluit wat inligting aan die
                              sagteware op die bediener verskaf om die dinamiese webblad
                              te skep.
                          • ABB – (Aktiewe Bediener Bladsye) is dinamies van aard.
                              ('ASP – Active Server Pages')                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           15                          DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          6.3.1 (b) Enige EEN vir ‘n mobiele webtuiste: 

                          • M voorvoegsel
                          OF
                          • Eindig met .mobi                                                          (2)

          6.3.2 (a) Enige TWEE wenke om kragverbruik te verminder 

                          •   Skakel toestelle af wanneer nie gebruik word nie
                          •   Verander skerm verstellings na dof
                          •   Bestuur van krag/Gebruik 'n outomatiese toep wat toeps laat
                              slaap
                          •   Maak onnodige toeps toe
                          •   Skakel Wi-Fi af wanneer nie gebruik word nie
                          •   Skakel Bluetooth/GPS af wanneer nie gebruik word nie                    (2)

          6.3.2 (b) Enige EEN manier om impak op omgewing te verminder 

                          •   Stuur ou toerusting vir herwinning ('e-cycler')
                          •   Skenk bruikbare toerusting aan ander
                          •   Hergebruik parte wat steeds bruikbaar is in ander rekenaars             (1)

          6.3.3           SEO/Soek(enjin)-optimalisering                                             (1)

6.4       6.4.1           VDoS ('DDoS'):

                          'n Groot aantal botrekenaars word gebruik om die bedieners wat
                          die restaurant se webtuiste huisves te oorlaai met 'n groot aantal
                          versoeke , die bedieners word so oorlaai dat dit nie kan reageer
                          nie en die webtuiste raak ontoeganklik 

                          Konsepte:
                          • Groot hoeveelheid versoeke/oorlaaïng         (overloading)    met
                             versoeke
                          • Webtuiste raak onbereikbaar                                               (2)

          6.4.2           Enige TWEE maatreëls om kubermisdaad te voorkom: 

                          •   Installeer en dateer anti-virus sagteware op
                          •   Gebruik 'n netskans ('firewall')
                          •   Gebruik 'n sterk wagwoord
                          •   Maak seker dat sagteware gereeld opgedateer word
                          •   Wees bewus van neigings in kubermisdaad/lei personeel op
                              om waaksaam te wees
                          •   Moenie op strikroof ('phishing') e-pos antwoord nie
                          •   Maak gebruik van enkripsie
                          •   Menslike verifiëring/Captcha                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           16                          DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

6.5       6.5.1           Die toep is gekoppel aan die Internet 
                          Die koppelvlak van die toep is geïnstalleer op die toestel en die
                          data is toeganklik/gestoor in die wolk ('cloud')/webbediener                (2)

          6.5.2           Enige TWEE redes waarom toep gewilder is as webblaaie: 

                          •   Koppelvlak is makliker om te navigeer
                          •   Het 'n toegewyde doel
                          •   Toeps weet waar om data te vind /het nie nodig om URL's in te
                              lees nie
                          •   Al die koppelvlak data is reeds op toestel installeer/maak
                              reaksietyd vinniger/gebruik minder data
                          •   Kan data in die agtergrond gaan haal
                          •   Gee kennisgewings
                          •   Kan werk met sinchronisering van toestel/aanlyn stoor
                          •   Kan addisionele sensors soos GPS gebruik                                 (2)

          6.5.3(a)        GPS                                                                         (1)

          6.5.3(b)        Enige TWEE voordele van ‘n aanmelddiens: 

                          •   Gebruikers sal weet indien vriende restaurant besoek en kan by
                              hulle aansluit
                          •   Skep van kliënt profiele
                          •   Advertering van spesifieke aanbiedings/Bemarking van die
                              restaurant
                          •   Wanneer iemand naby restaurant is, kan die persoon ingenooi
                              word
                          •   Maklik toeganglik vir aanlyn bestellings
                          •   Onsigbare data vaslegging
                          •   Terugvoer vanaf kliënte                                                  (2)

6.6       6.6.1           Die doel van 'n data pakhuis is om berging te verskaf vir groot
                          hoeveelhede data  en instrumente om toegang tot data moontlik
                          te maak  vir data-ontginning.

                          Konsepte:
                          • Groot hoeveelheid data gestoor
                          • Gebruik van data                                                           (2)

          6.6.2           Enige TWEE rolle mense speel in data-ontginningsproses: 

                          •   Selekteer/versamel/berei datastelle
                          •   Interpreteer/verslaggewing
                          •   Verifieer die resultate van data-ontginning
                          •   Ontwikkel data-ontginning sagteware en algoritmes

                          Aanvaar ook: Spesifieke voorbeelde                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           17                           DBE/November 2018
                                           SSE – Nasienriglyne

          6.6.3           Om versteekte tendense te identifiseer waarmee bestuursbesluite
                          geneem kan word, soos byvoorbeeld die aankoop van meer
                          voorraad vir maande waar daar groot aantal kliënte is.

                          Konsepte:
                          • Identifiseer tendense/patrone 
                          • Gebruik inligting op 'n praktiese wyse in ‘n restaurant omgewing
                            

                          Aanvaar: Geldige voorbeeld en verduideliking van die gebruik van
                          die data vanuit die grafiek                                              (2)

6.7       6.7.1           Enige TWEE voordele vir gebruik van aanlyn toepassing: 

                          •   Het nie self baie kragtige hulpbronne nodig nie/verwerking word
                              iewers anders gedoen
                          •   Word nie op stelsel installeer nie/spaar hardeskyf spasie
                          •   Jongste weergawe altyd beskikbaar
                          •   Voer uit in deurblaaier
                          •   Kan op enige toestel gebruik word
                          •   Kan van enige plek met Internettoegang gebruik word
                          •   Automatiese aanlyn rugsteun van data

                          Moenie aanvaar nie: Funksionaliteit of Koste                             (2)

          6.7.2           Het nie internettoegang nodig  om sagteware te gebruik nie.             (1)

                                                                     TOTAAL AFDELING F:            37
                                                                         GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-afr/6497b497-5554-43a7-9de1-f30911edbe63) — Information Technology · QP · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2018-memo-afr/53776df3-0cf3-4d09-a7e5-fb431e799895) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
