# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIORSERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE P2

                                   NOVEMBER 2019

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                  2                             DBE/November 2019
                                 NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       D                                                                        (1)

          1.1.2       B                                                                        (1)

          1.1.3       C                                                                        (1)

          1.1.4       A of D                                                                   (1)

          1.1.5       C                                                                        (1)

1.2       1.2.1       J                           KSV ('CSS')                                  (1)

          1.2.2       F                           Drywer                                       (1)

          1.2.3       D                           Topologie                                    (1)

          1.2.4       N                           Netskans ('Firewall')                        (1)

          1.2.5       K                           Inkrementele rugsteun                        (1)

          1.2.6       A                           Klient                                       (1)

          1.2.7       R                           DBA                                          (1)

          1.2.8       I                           Rekenaarwurm                                 (1)

          1.2.9       B                           Verswakking                                  (1)

          1.2.10      C                           AGB ('AUP')                                  (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:                  15

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       3                         DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STESELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
     2.1.1 8 / 2 x 4 GG/GB                                                                       (1)

         2.1.2 HDD 
               RPM / draaiende skyf / bewegende dele / rotasiespoed                              (2)

         2.1.3 1500 - 1536 GG/GB / gigagrepe/ ('gigabyte')                                       (1)

         2.2.1 Gaan haal instruksies en data uit die geheue (ETG) ('RAM').
               Dekodeer die instruksies.                                                         (2)

         2.2.2 Programme word in kleiner dele wat drade ('threads') genoem word,
               opgedeel.                                                        (2)
               Drade kan gelyktydig uitgevoer word as hulle aparte onafhanklike
               programme is. 

         2.3.1 Enige TWEE: 
                  •   Spoed van verwerkingskerne / verwerkingsvermoë / klokspoed
                  •   Aantal verwerkingkerne / pyplynverwerking
                  •   Hoeveelheid geheue / toegewyde geheue / bandwydte van geheue
                  •   Tipe geheue
                  •   GPU cache / GPU                                                      (2)
                  •   Die spoed van kommunikasie met die moederbord /
                      Of dit in 'n PCI-Express x 8- of PCI Express x 16-gleuf geïnstalleer
                      is.

         2.3.2 Die ingeboude grafiese aansluitstuk ('adapter') word gebruik wanneer take
               wat nie intensiewe grafiese verwerking nodig het nie uitgevoer word om
               batterykrag te spaar. 
               Wanneer programme wat meer intensiewe grafiese verwerking benodig (2)
               skakel die skootrekenaar oor om die grafiese kaart te gebruik.

                 Enige twee konsepte
                    • Verbeterde grafika vermoë
                    • Spaar batterykrag
                    • Verlig CPU verwerking
                    • Kan nie grafikakaart opgradeer / invoeg nie

         2.4.1 Power On Self Test                                                                (1)

         2.4.2 POST toets / bepaal of al die belangrike hardeware (ETG ('RAM'), HDD,
               ens.) teenwoordig is en werk.                                        (1)

         2.5.1 Aparte tegnologieë en funksies is saamgestel binne een meerdoelige
               toestel.                                                          (1)

         2.5.2 Hulle kan verskillende        slimfone/BS(OS)/platvorm   op     'n   rekenaar (1)
               simuleer/naboots/toets. 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        4                         DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

           2.6 Enige TWEE: 
                  •   Maak onnodige programme toe om geheue beskikbaar te stel.
                  •   Voeg meer ETG ('RAM') by jou rekenaar.
                  •   Maak seker dat jy 'n 64-bis bedryfstelsel gebruik. Anders kan jou
                      rekenaar nie meer as 4 GG ('GB') gebruik nie.                     (2)
                  •   Maak gebruik van ‘n vinniger stoortoestel (bv.SSD).
                  •   Maak gebruik van wolk-/ bediener- stoor/prosessering.

         2.7.1 Om die SVE ('CPU') te verbind/hou.                                               (1)

         2.7.2 Hardeware kan bygevoeg of verwyder word terwyl die rekenaar aan is.              (1)

         2.8.1 Enige TWEE: 
                  • Beperkte eienskappe/volle weergawe is onderhewig                aan    'n (2)
                     tydsbeperking.
                  • Lisensie moet vir die volle weergawe gekoop word.
                  • Beskikbaar as ‘n toetsweergawe/ probeer voor koop

         2.8.2 (a)        'n Gereelde (gewoonlik maandelikse) inskrywingsfooi moet betaal / (1)
                          huur word om die sagteware te kan gebruik. 

                 (b)      Enige EEN:                                                   (1)
                             •    Gebruiker kry altyd die nuutste weergawe van die
                                  sagteware.
                             •    Betaal slegs wanneer gebruik word / skaalbaarheid van
                                  sagteware.
                             •    Prosessering word in die wolk/ bediener/ ander plek
                                  gedoen/ nie op eie rekenaar.
                             •    Bespaar stoorplek / hoef nie op HDD te installeer nie
                             •    Nie nodig op rugsteune te maak nie
                             •    Toegang op baie toestelle / vanaf baie plekke

           2.9 Die verstrooiing ('scattering') / verspei van dele van ‘n lêers  oor
               verskillende sektore op die skyfwat die toegangspoed tot data op die skyf
               stadig maak.                                                              (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING B: 25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           5                           DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1           UTP / STP / Ethernet kabel / Veselopties                                  (1)

          3.1.2           Die roeteerder stuur/herversend data/inligting oor ‘n netwerk /
                          Internet is en kies die beste roete na die bestemming toe. 

                          Konsepte
                            • Stuur data tussen netwerke / Internet
                            • Na die korrekte bestemming (redirecting)                               (2)

3.2       3.2.1           Enige TWEE: 
                             • Maklik om koordlose netwerk op te stel.
                             • Dit is maklik om nuwe / meer toestelle by te voeg
                             • Laer opstelkoste
                             • Voorsien aanpasbare uitleg aan gebruikers                 van
                                koordlose/mobiele toestelle.
                             • Verbeterde beweeglikheid
                             • Verskaf konneksies waar kabels onmoontlik id

                                Enige antwoord ivm geen kabels benodig                               (2)

          3.2.2           Dit is 'n versender en ontvanger met 'n antenna om radiogolwe te
                          stuur en/of te ontvang. 

                          Enige TWEE konsepte
                             • Konneksie na netwerk/Internet/koordloos (WiFi)
                             • Stuur - en ontvang seine
                             • Gebruik radiogolwe                                                    (2)

3.3       3.3.1           Verkry toegang tot en gebruik iemand anders se internetkonneksie
                          (data) onwettig / sonder toestemming.                                     (1)

          3.3.2           Enige TWEE: 
                             • Moenie die verstekwagwoord behou nie / goeie wagwoord
                                policies– vervang dit met 'n goeie oorspronklike wagwoord.
                             • Verander die wagwoord op 'n gereelde basis / gebruik goeie
                                wagwoord beleid
                             • Moenie jou Wi-Fi-verbinding oop los nie / beveilig dit met 'n
                                wagwoord / gebruik ’n wagwoord.
                             • Beperk die aantal toestelle / hoeveelheid data / lys van
                                gebruikers
                             • Maak die hotspot onsigbaar.
                             • Bepaal die geldigheid van die MAC-adres
                             • Beperk die gebied
                             • Skakel af indien nie gebruik word nie                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             6                           DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

3.4       3.4.1           Die webtuiste gebruik die voorkeure van 'n gebruiker wat gestoor is
                          om die tuiste te skep / dit sal vir elke gebruiker verskillend wees /
                          dit maak die gebruiker se ervaring van jou besigheid persoonlik. 
                          Interaktiwiteit 
                          Maklike navigering / opdatering

                          Enige drie konsepte
                             • Persoonlik / verskil vir alle gebruikers
                             • Generated on the server
                             • gebaseer op parameters
                             • Interaktief
                             • Maklik om inhoud te bestuur                                              (3)

          3.4.2           Maak van soekenjinoptimalisering ('SEO') gebruik                             (1)

          3.4.3(a)        'n Stel reëls vir enkodering en dekodering van data vir oordrag             (2)

          3.4.3(b)        Dit is 'n veilige protokol vir transaksies                                   (1)

3.5       3.5.1           PAN: – dit het 'n beperkte reikwydte/klein gebied                            (1)
          3.5.2           VPN: gebruik die Internet / publieke netwerk 
                          Teken met dieselfde privaatheid / sekuriteit as 'n LAN aan.                  (2)

3.6       3.6.1           Webtoepassing  met die funksies en eienskappe van tradisionele
                          toepassings / sagteware.                                                     (2)

          3.6.2           Enige EEN: 
                                • Google Docs
                                • Microsoft Office Live
                                • Office 365
                                • MS Office 365                                                         (1)

3.7       Enige TWEE: 
             • Maklik om te gebruik
             • Toeganklikheid
             • Bemarking van besigheid deur toepassingswinkels
             • Kennisgewings
             • Gebruik van ekstra funksies / sensors / eienskappe in mobiele toestelle                  (2)

3.8       3.8.1           Verwerking waar die fisiese plek van objekte /toestelle /persone
                          gebruik word.                                                                 (1)

          3.8.2           GPS                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           7                          DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

3.9       3.9.1           'n Podgooi is 'n audio / opgeneemde lêer beskikbaar op ’n
                          netwerk vir aflaai                                                        (2)

          3.9.2           Enige EEN: 
                             • Reële tyd aflewering van media-inhoud na 'n toestel wat dit
                                ontvang.
                             • Om 'n lêer van 'n aanlyn bron af te speel waar die lêer nie
                                permanent op die toestel wat ontvang gestoor is nie.                 (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING C:                30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             8                     DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1       Waarde moet uniek/geen duplikate wees.                                                (1)

4.2       Toets reeks ('Range check') / valideringsreël                                         (1)

4.3       4.3.1       KlientSAID en KlientSAID_Verwys                                           (1)

          4.3.2       Een-tot-Baie verwantskap 
                      Aan die Een se kant: tblKliente-tabel
                      Aan die Baie se kant: tblBestellings-tabel

                      Konsepte
                        • Regte tipe verwantskap
                        • Regte tabel aangedui aan die een- en aan die baie-kant                 (2)

4.4       Die byvoeg van die KlientOuderdom-veld sal data-oortolligheid ('data
          redundancy') veroorsaak omdat ouderdom van die IDnommer afgelei kan
          word.                                                                                  (1)

4.5       Tafelrekenaar DBMS ('DBMS') 
          Tafelrekenaar DBBS sal voldoende wees as die besigheid klein is en van 'n
          enkele gebou af bedryf word. 

          OF

          Bediener DBBS ('DBMS')
          Bediener DBBS sal meer aanpasbaar wees / sal beter toeganklikheid verskaf
          / baie gebruikers.

          Leerder wat tafel/bediener DBBS met 'n geskikte motivering verskaf vir twee
          punte                                                                                  (2)

4.6       4.6.1           Uitvoerfout                                                           (1)

          4.6.2           Referensiële integriteit / relational tables                          (1)

4.7       Hou identiese kopieë  van 'n databasis                                                (1)

4.8       Enige TWEE: 
             •   Gebruik verskillende wagwoorde vir verskillende rekeninge
                 ('accounts').
             •   Maak wagwoorde lank in lengte.
             •   Vermy die gebruik van woorde uit 'n woordeboek.
             •   Vermy die gebruik van persoonlike inligting omtrent jou of jou familie.
             •   Verander die wagwoorde gereeld.
             •   Sluit 'n kombinasie van spesiale karakters, hoofletters en kleinletters
                 en getalle in.
             •   Vermy sleutelbordpatrone                                                        (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      9                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

4.9       Private / nie toepaslike inligting word ingesamel  sonder die gebruiker se
          medewete.                                                                            (2)
4.10      Die praktyk om groot stelle data binne bestaande databasisse (en
          datapakhuise) te bestudeer met die doel om nuwe inligting te genereer/
          patrone/ neigings/tendense in data te kry.                                           (1)
4.11      Dit is die boekhouding van veranderinge wat in die databasis aangebring
          is

          OF

          Hou boek van:
          Wie die veranderinge aangebring het.
          Wanneer die veranderinge aangebring is.                                               (2)

4.12      As 'n rekord oop is om daaraan te kan verander is die rekord as 'in gebruik'
          gemerk. 
          Geen ander entiteit kan veranderinge aan daardie spesifieke rekord aanbring
          voordat die 'in gebruik' merk/slot verwyder is nie.                                  (2)

                                                               TOTAAL AFDELING D:               20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                     10                            DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1
        5.1.1 String / text                                                                       (1)

        5.1.2 Integer / number                                                                    (1)

5.2
        5.2.1 Enige EEN: 
              NOT((10>5.0) OR False)
              NOT(True OR False)

                 Finale antwoord
                 False                                                                            (2)

        5.2.2 Enige EEN: 
              (False = NOT True) AND (5.0 = 10/2)
              True AND True

                 Finale antwoord
                 True                                                                             (2)
5.3
        5.3.1 2                                                                                   (1)

        5.3.2 5 keer                                                                              (1)

        5.3.3 4  (omdat die herhaling/lus vir 1 nog nie uitgevoer is nie)                        (2)

5.4     Minimum: 5 
        Maksimum: 12                                                                              (2)

5.5     Ceil()                                                                                    (1)

5.6     Enige EEN: 
           • Elke enkele element moet vergelyk/getoets word.
           • Dit lank vat om uit te voer.                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                      11                          DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

5.7          1 Vertoon 'Tik asseblief 'n string syfers in'
             2 sToevoer  toevoer
             3 Lus i van 1 tot length(sToevoer) 
             4      sReel  '' 
             5      n  sToevoer[i] 
             6      Lus j van 1 tot n 
             7           sReel  sReel + '*' 
             8      Vertoon sReel 

                 Konsepte
                 Korrekte buitenste lus
                  Inisialiseer uitvoerveranderlike voor die binneste lus
                  Binneste lus (1) vanaf 1 tot by karakter in buitenste lus posisie (1)
                      Voeg ‘*’ by uivoerveranderlike (1) in binneste lus
                  Vertoon uitvoerveranderlike (1)                                               (6)
                                                                   TOTAAL AFDELING E:            20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           12                       DBE/November 2019
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       'n Mobiele kantoor verwys na 'n situasie waar jy die draagbare
                      toestelle  wat   nodig   is   vir   jou   besigheid   en   die
                      kommunikasietoerusting saam met jou kan dra en wat jou
                      bereikbaar maak .

                      Konsepte
                      Beskryf mobiliteit
                      Kantoortoerusting                                                            (2)

          6.1.2       Enige EEN: 
                         • Werk vanaf enige plek
                         • 'n Vryskutwerker vermy die koste om huur te betaal
                         • Hulpbronne en toerusting is altyd byderhand
                         • Werk word nie beperk deur toegang tot kantoor nie                       (1)

6.2
          6.2.1       Wolk ('Cloud') / Internet / Kuberspasie ('Cyberspace') /Web                 (1)

          6.2.2       Enige TWEE regte voorbeelde van wolkstoordienste: 
                      Google Drive
                      DropBox
                      OneDrive
                      MediaFire
                      MEGA
                      iCloud
                      NextCloud
                      SkyDrive                                                                     (2)

          6.2.3       Enige TWEE: 
                      Beeldlêers
                      Videolêers
                      Klanklêers
                      Tekslêers
                      Medialêers                                                                   (2)

          6.2.4       Enige ONE:
                         • 'n Mediaplatform vir professionele persone gebruik.
                         • Skep ‘n werks-/ervaringsprofiel / werksgeleenthede.
                         • Bemarkingsplatform vir professionele persone.                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            13                              DBE/November 2019
                                            NSS – Nasienriglyne

          6.2.5       Enige TWEE: 
                         • Moenie persoonlike besonderhede soos selfoonnommers / id
                            / wagwoorde deel nie / sosiale ingenieurswese
                         • Moenie wagwoorde verskaf nie
                         • Aktiveer die privaatheid-instellings
                         • Stel share location funksie af / moenie bewegings deel nie
                         • Blok ongewenste gebruikers
                         • Stel cookies af
                         • Beperk derdeparty toepassings
                         • Moenie vreemdelinge as vriende aanvaar nie                                    (2)

6.3       Die proses om twee of meer stelle data oor meervuldige toestelle /locations 
          opgedateer te kry met die nuuste/same weergawes  van die data.                                (2)
6.4
          6.4.1       Enige TWEE: 
                         • Maklik om uitgediende hardeware op te gradeer. 
                         • Maklik om te herstel/stukkende/foutiewe hardeware te
                            vervang. 
                         • Persoonlike aanpassings                                                       (2)

          6.4.2       Enige EEN: 
                         • Webcam/camera/slimfoon
                         • Speakers / oorfone
                         • Mikrofoon
                         • Koordlose kopstuk                                                             (1)
6.5
          6.5.1           Verspreide rekenaarverwerking is 'n stelsel waar hulpbronne van
                          verskillende rekenaars  gedeel word en gebruik word om 'n
                          enkele probleem op dieselfde tyd op te los. 

                          Konsepte
                          Meer as een rekenaar
                          Om ‘n spesifieke/een taak uit te voer                                          (2)

          6.5.2           Deur sagteware op hulle rekenaars af te laai en te installeer wat
                          outomaties aan die projek begin werk as hulle rekenaars nie besig
                          is nie/luier.

                          Enige TWEE konsepte
                             • Toestemming vir gebruik van rekenaar
                             • Verskaf / deel verwerkingskrag
                             • Slegs gebruik wanneer rekenaar luier / nie in gebruik is nie
                             • Toepaslike sagteware moet geïnstalleer word vir gebruik
                                                                                                         (2)
6.6
          6.6.1           Kunsmatige intelligensie ('Artificial Intelligence')                          (1)

          6.6.2           Omdat die ontwikkelaar van 'n kennisbasis gebruik maak is daar
                          'n vasgestelde/moontlike uitkomste/'antwoorde' op elke vraag of
                          kriteria.                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           14                            DBE/November 2019
                                           NSS – Nasienriglyne

6.7
          6.7.1(a)        Enige TWEE: 
                             • Anti-kwaadwillig sagteware produkte / Anti-virus
                             • Bedryfstelsel / stelselsagteware
                             • Firewall
                             • Firmware / BIOS
                             • Aanvaar ook webblaaier ('web browser')
                             • Produkspesifieke opdaterings                                           (2)

          6.7.1(b)        Anti-kwaadwillig / Anti-virus sagteware produkte: om toe te laat dat
                          nuwer vorms van kwaadwillge sagteware opgespoor kan word 
                          Bedryfstelsel: kwaadwillige sagteware ('malware') misbruik foute of
                          swakhede in die sekuriteit van stelselsagteware.                           (2)

          6.7.2           Kwaadwillige sagteware wat toegang tot data/toestelle sluit of dit
                          enkripteer  totdat 'n afpersingsbedrag betaal is .

                          Konsepte
                            • Kwaadwillige sagteware veroorsaak dat data/toestelle nie
                               beskikbaar / onleesbaar.
                            • Bedrag geld moet betaal/Afpersgeld word om data weer
                               beskikbaar te maak of data te dekripteer.                              (2)
6.8
          6.8.1           'n Aanval wat veroorsaak dat 'n webtuiste/server nie beskikbaar is
                          nie  deur duisende rekenaars/botnets/zombies te gebruik om
                          data van dieselfde webtuiste af op dieselfde tyd / oorlaaing aan te
                          vra.                                                                       (2)

          6.8.2           Script kiddie                                                              (1)

6.9
          6.9.1           Enige EEN: 
                          Toestel wat 'n battery gebruik vir kragtoevoer.
                          Toestel wat gebruik word in die geval van geen kragtoevoer /
                          probleem met kragtoevoer.                                                   (1)

          6.9.2           Enige EEN: 
                             • Help om hardeware teen krag onderbrekings en fluktuering
                                in krag te beskerm.
                             • Hou rekenaar aangeskakel gebruiker toelaat om data
                                waaraan tans gewerk word te stoor / om rekenaar af te
                                skakel .                                                              (1)

          6.9.3           Verliesende ('Lossy')                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           15                               DBE/November 2019
                                           NSS – Nasienriglyne

6.10
          6.10.1          Digitale regte bestuur ('Digital rights management' )                       (1)

          6.10.2          Enige EEN: 
                             • BitTorrent /Utorrent/Torrent
                             • FTP                                                                     (1)
6.11
          6.11.1          Enige TWEE: 
                             • Skakel toestelle soos Bluetooth, GPS, Wi-Fi, ens. wat
                                radiogolwe uitstuur of ontvang af
                             • Skakel modus wat batterykrag spaar aan.
                             • Deaktiveer sinkroniseringsfunksionaliteite ('sync').
                             • Beperk agtergrondaktiwiteite.
                             • Maak toepassings toe wat nie in gebruik word nie (verminder
                                multitake).
                             • Verminder die helderheid van die skerm.
                             • Vermy die speel van media- of videospeletjies op slimfone
                                omdat dit batterykrag baie gou uitput.
                             • Dra ‘n batterypak.                                                      (2)

          6.11.2          Enige EEN: 
                             • 'n Internetkonneksie is nodig.
                             • Albei gebruikers moet dieselfde sagteware gebruik om deur
                                middel van VoIP te kan kommunikeer.
                             • Krediete moet aangekoop word om telefone wat nie op die
                                Internet is nie te skakel.
                             • VoIP kan baie data oordra, veral vir video-oproepe, wat dit
                                duur maak of veroorsaak dat die data-limiet gou bereik word.
                             • Kwaliteit van oproepe word maklik geaffekteer deur stadige
                                of internetkonneksies van swak kwaliteit.                              (1)

                                                                      TOTAAL AFDELING F:               40
                                                                          GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-afr/7123ab7f-cc2d-49bc-92d0-39b6ac84715e) — Information Technology · QP · 2019 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
