# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2021-mg-afr/5231bfaa-a166-47c3-8065-b9719400cae2
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2021-mg-afr/5231bfaa-a166-47c3-8065-b9719400cae2)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                2                            DBE/November 2021
                               NSC – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       A                                                                   (1)

          1.1.2       C                                                                   (1)

          1.1.3       B                                                                   (1)

          1.1.4       C                                                                   (1)

          1.1.5       B                                                                   (1)

1.2       1.2.1       F     Kontrolesyfer ('check digit')                                 (1)

          1.2.2       I     BitTorrent                                                    (1)

          1.2.3       G     Virtuele geheue                                               (1)

          1.2.4       J     Stringrooster („String-grid‟)                                 (1)

          1.2.5       M     Looptydfout                                                   (1)

          1.2.6       N     RFID                                                          (1)

          1.2.7       P     Rekordsluiting                                                (1)

          1.2.8       A     Sosiale manipulasie                                           (1)

          1.2.9       B     KMOH („CMOS‟)                                                 (1)

          1.2.10      D     Oorlading van inligting                                       (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            3                           DBE/November 2021
                                           NSC – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1        2.1.1    Die bronkode/kode van die sagteware is beskikbaar / toeganklik om
                    na te kyk/te sien en kan verander word .
                    Twee punte vir om te kan verander (impliseer toeganklikheid)
                    Een punt vir toeganklik / lees / beskikbaar                        (2)

           2.1.2    Enige EEN (Gratis bedryfstelsel):
                        Linux
                          o Red hat
                          o Ubuntu
                        Chrome OS                                                                (1)

           2.1.3    Enige TWEE (Nadele van FOSS):

                             Gebrek aan formele ondersteuning.
                             Niemand word vir foute verantwoordelik gehou nie.
                             Moontlike foute/Onstabiele weergawes / “malware”
                             Verskillende weergawes.
                             Nie gereeld opgegradeer nie.                                        (2)

2.2        2.2.1    Defragmentering herrangskik die lêers  wat gefragmenteer is / oor
                    die hardeskyf versprei is                                         (2)

           2.2.2    Vastetoestandskyf („Solid State Drive‟)                                      (1)

           2.2.3    Enige TWEE (Waarom SDD vinniger is as HDD):

                             'n VTS (SSD) is elektronies.
                             Geen bewegende / meganiese dele
                             Geen toename in latensie omdat lees-skryfkoppe die korrekte
                              sektor/baan hoef te vind nie.                               (2)

2.3        2.3.1    Enige EEN (Virtualisasie):
                             Virtualisasie verwys na die skep van 'n entiteit (waarna verwys
                              word as virtuele masjien) wat slegs in sagteware bestaan. 

                             Dit is „n rekenaar wat op „n gas-rekenaar („host‟) uitgevoer word
                              en op „n bedryfstelsel wat anders is as die van die gas-
                              bedryfstelsel (guest) uitvoer deur van die hardeware van die
                              gasheer („host‟) te gebruik.                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            4                          DBE/November 2021
                                           NSC – Nasienriglyne

         2.3.2 (a) Enige TWEE (Voordele van SAAS):
                     Minimale opstelling word benodig / nie nodig om sagteware op
                       toestel te installeer nie / (min moeite).
                     Gebruik minder spasie/bronne vanaf jou toestel.
                     Betaal „n lisensiefooi in plaas daarvan om die sagteware te
                       koop/ minimale aanvanklike koste (spaar op koste).
                     Sagteware word outomaties opdateer op wolk-rekenaars.
                     Nuwe funksies word gereeld bygevoeg.
                     Alomteenwoordig – gebruik van enige toestel, enige plek / kan
                       van enige rekenaar met 'n Internet konneksie af gebruik word.
                     Maklik om saam te werk of inligting te deel met ander
                       gebruikers.
                     Aanpasbaar – Bv. Maandelikse paaiement kan wissel, ens.                   (2)
                 (b)       Jy betaal 'n subskripsiefooi  en
                           kry toegang tot sagteware / gebruik die diens                       (2)
2.4      2.4.1 'n Volle rugsteun word aanvanklik gemaak  en daarna word enige
               veranderinge wat op data aangebring word op vasgestelde tye
               gerugsteun.                                                    (2)
         2.4.2 Voorkom ongemagtigde toegang 
               OF 'n aanvaarbare verduideliking                                                 (1)
2.5      2.5.1 Enige EEN (Toestel gebruik vir kragonderbreking): 
                   Ononderbroke Kragtoevoer (UPS) / “power bank”.
                   Omskakelaar ('Inverter') met battery / kragopwekker / sonkrag.
                   Gebruik „n mobiele toestel (tablet/skootrekenaar) / toestel met
                     ingeboude battery.                                             (1)
         2.5.2 Enige EEN (konnekteer toestel aan skootrekenaar):
                   WiFi / konnekteer kabelloos/Bluetooth
                   LAN / netwerkkabel / gekabelde netwerk

                 Aanvaar ook HDMI / voorbeelde van kabels                                       (1)

2.6      2.6.1 SOHO                                                                            (1)
         2.6.2 Konsepte:
                  Toepaslike voorbeeld van gebruik van woordverwerker.
                  Meer as een proses wat gelyktydig uitgevoer word.
                 Voorbeeld:
                 Die woordverwerker sal in staat wees om te tik, spelling te kontroleer,
                 outomaties te stoor, ens. - op dieselfde tyd.                         (2)
         2.6.3             Meer RAM kan meer toepassings / data stoor 
                           Vinniger toegang tot RAM 
                 OF
                           Lei tot die gebruik van minder virtuele geheued
                           RAM is vinniger as virtuele geheue                                  (2)
                                                                    TOTAAL AFDELING B:          25
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          5                              DBE/November 2021
                                         NSC – Nasienriglyne

AFDELING C:               KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1       Enige TWEE (Rekenaarnetwerk): 
                      Konsepte:
                          Meervoudige toestelle.
                          Kommunikasiemedium vir konneksie.
                          Moontlikheid van deel / stuur / kommunikeer van sagteware,
                            hardeware, data en inlinting.

                      'n Versameling van rekenaars of rekenaartoestelle wat
                      gekonnekteer is deur 'n tipe kommunikasie-medium om gebruikers
                      toe te laat om sagteware, hardeware, data en inligting met mekaar
                      te deel.                                                                         (2)

          3.1.2       WAN / Internet 
                      Aanvaar ook: GAN                                                                 (1)

          3.1.3       Enige TWEE (Nadele van netwerk):
                          Administrateur word vereis/ hoë vaardigheidsvlak
                          Ingewikkelde sekuriteit benodig
                          Skadelike sagteware kan versprei (malware)
                          Koste implikasies

                      Aanvaar ook:
                         Toestel / bediener / netwerk fout kan netwerk onderbreek
                         Verlies aan data wanneer bediener/netwerk/toestel faal                       (2)

3.2       3.2.1       Die uitleg / plasing van die toestelle  in die netwerk                          (1)

          3.2.2       Stertopologie vereis dat elke node / toestel aan 'n sentrale skakelaar
                      (switch)  konnekteer is  (onafhanklik/individueel/met eie kabel).              (2)

3.3       3.3.1       Enige TWEE (Voordele van VOIP):
                          Lae koste van oproep
                          Sagteware is normaalweg gratis.
                          Maak video konferensie / oproepe moontlik.
                          Laat toe dat dokumente, beelde en video's vertoon / oorgedra
                            word terwyl met oproep besig is.                                           (2)

          3.3.2       Enige EEN (Vereistes om VOIP te gebruik):
                         Internet konneksie
                         Dieselfde sagteware moet op albei toestelle geïnstalleer
                            wees
                         Krediete moet gekoop word om sekere oproepe te kan maak
                         Benodig luidsprekers, webkamera en mikrofoon / oorfoonstel                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             6                            DBE/November 2021
                                            NSC – Nasienriglyne

3.4       3.4.1
                      (a)       „n Deurblaaier vertoon slegs webblaaie. 

                                Aanvaar ook:
                                   Gebruik om na webblaaie te kyk
                                   Deurblaaier word gebruik om soekenjin uit te voer                    (1)

                      (b)       Jy het „n deurblaaier nodig om vir inligting to soek 

                                Aanvaar ook:
                                  Met 'n soekenjin hoef die URL nie bekend te wees nie
                                  „n Deurblaaier kan slegs bladsye vertoon, nie soek nie                (1)

          3.4.2
                      (a)       'n Koekie is 'n klein tekslêer  wat gebruik word om
                                voorkeure/ instellings (“settings”) vir webblad wat besoek word          (2)
                                te stoor. 

                      (b)       Wanneer dieselfde webblad weer besoek word, 'onthou' dit
                                jou profiel en pas outomaties jou voorkeure toe. 

                                Enige antwoord wat gebruikervoorkeure wat gestoor en
                                gebruik word impliseer                                                   (1)

          3.4.3       Klikplase („click farms‟) is maatskappye wat werkers / bots / botnets
                      betaal om herhaaldelik op webtuiste elemente te klik / 'voorkeure' te
                      genereer  om die status van webblad of produk kunsmatig te
                      verhoog / aan te help. 

                      Konsepte:
                         Gegenereerde kliks
                         Skep kunsmating „n status / „likes‟ / populariteit vir „n webblad              (2)

3.5       3.5.1       Enige EEN (Reikwydte („Range‟)): 

                               Reikafstand verwys na die meet van hoe vêr data of 'n sein
                                versend en ontvang kan word.
                               Afstand wat gedek kan word

                      Enige EEN (Bandwydte): 

                               Bandwydte verwys na hoeveel data per tydseenheid deur die
                                netwerk versend kan word
                               Spoed van konneksie                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         7                            DBE/November 2021
                                        NSC – Nasienriglyne

         3.5.2     Vorming („Shaping‟) vind plaas wanneer 'n aanlyn aktiwiteit voorkeur
                   kry bo ander aktiwiteite  wanneer die netwerk/Internet besig is  –
                   slegs sekere aanlyn aktiwiteite word beperk tydens piek tye.
                   Wurging („Throttling‟) verminder bandwydte  vir alle aktiwiteite
                   wanneer die netwerk onder druk is of as jy jou maandelikse limiet
                   oorskry is.
                   Konsepte:
                      Beide word toegepas wanneer netwerk oorlaai is / hoë
                        netwerkverkeer /baie data gebruik word
                      Vorming – beperk bandwydte tot geprioriseerde aktiwiteite
                      Wurging – beperk bandwydte op alle aktiwiteite                                (3)

3.6      3.6.1     'n Digitale sertifikaat word gebruik om die geldigheid/wettigheid van 'n
                   persoon of organisasie te verifieer.                                             (1)

         3.6.2     Enige EEN (veilige („secure‟) konneksie):
                      Daar sal 'n 's' in die URL van die webtuiste wees bv.,
                        https://www.Google.co.za
                      Daar sal 'n slot simbool in die adresbalkie wees.                             (1)

3.7      3.7.1     Enige EEN (Rekenaarwurm):
                      'n Tipe skadelike sagteware („malware‟) wat swakplekke in 'n
                        toepassing of bedryfstelsel/netwerk uitbuit om te kan versprei.
                      Versprei kopieë of repliseer dit self / sonder interaksie.
                      Versprei dit self oor die netwerk.                                            (1)

         3.7.2     Enige EEN (Aktiwiteit wat „n rekenaarwurm aandui):
                      Hardeskyf spasie verminder sonder dat enige nuwe lêers op die
                        skyf gelaai is.
                      Rekenaar se werksverrigting verlaag.
                      Lêers raak verlore sonder dat dit uitgevee is deur gebruiker /
                        nuwe lêers wat nie deur gebruiker bygevoeg is nie.
                      Anti-virus sagteware tel 'n wurm op en versoek gebruiker om dit
                        uit te vee.
                      E-posse wat van rekenaars af uitgestuur word sonder die
                        gebruiker se medewete.                                                       (1)
         3.7.3     'n Brandmuur is 'n netwerk sekuriteitstoestel wat inkomende en
                   uitgaande netwerkverkeer monitor  en besluit om spesifieke verkeer
                   te blok  gebaseer op 'n stel sekuriteitsreëls.
                   Konsepte:
                      Dop hou / monitering van verkeer.
                      Blok van ongewenste verkeer.                                                  (2)
         3.7.4     „n Withoedkraker („white hat hacker‟) / etiese kraker/ sekuriteitsanalis.
                   
                   Aanvaar ook:
                   PEN toetser / “Penetration tester”                                                (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING C:                30
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             8                           DBE/November 2021
                                            NSC – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1        4.1.1     'n Databasis bevat meervoudige tabelle wat in 'n verwantskap aan
                     mekaar gekoppel is. 
                     
                     Aanvaar ook:
                        'n Databasis wat tabelle bevat wat in met 'n primêre sleutel en „n
                          vreemde sleutel gekoppel is.                                                 (1)

           4.1.2     Enige EEN (Anomalie) met verduidelikking: 

                             Invoeg onreëlmatigheid: Die databasis is so geskep dat
                              benodigde data nie bygevoeg kan word sonder dat nog
                              onverwante/onbeskikbare data ook bygevoeg moet word nie.
                             Uitvee onreëlmatigheid: Die uitvee van sekere data kan lei tot die
                              uitvee van ander data wat steeds benodig word.
                             Opdatering / Wysiging onreëlmatigheid: Foutiewe data mag
                              verander moet word, wat die verandering van baie ander rekords
                              mag vereis, wat kan lei tot die maak van foutiewe veranderings.    (2)

4.2        Enige DRIE velde met korrekte datatipe 

                   VrystelDatum: Date/Time / TDate
                   Prys: Currency / Real / Double
                   eTydskrif: Boolean / Yes/No
                   AantGedruk: Number / Integer / ShortInt / LongInt                                  (3)

4.3                                 Publiseer
             Uitgewer                                Tydskrif

           Konsepte:
                   Korrekte entiteite / tabelle met name wat op diagram vertoon word. 
                   Korrekte verwantskap tipe aangedui (Een-tot-baie). 
                    Aanvaar enige korrekte aanduiding van die verwantskap.
                   Korrekte / aanvaarbare werkwoord wat verwantskap beskryf.                         (3)

4.4        4.4.1     Enige TWEE (Aspekte van dataintegriteit):

                         Volledigheid van data
                         Akkuraatheid / korrektheid / betroubaarheid van data
                         Konsekwentheid (eenvormigheid) van data
                         Geldigheid („Validity‟)                                                      (2)

           4.4.2     Enige EEN (Maniere om dataintegriteit te verseker): 

                         verseker verwysings-integriteit
                         sluit validering in by databasisontwerp
                         verifieer dat alle data korrek is / dataverifiëring                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         9                            DBE/November 2021
                                        NSC – Nasienriglyne

4.5       Enige TWEE (voordele van DBMS):

                  Vebeter organisatoriese strukture / stoor van data
                  Verminder data-oortolligheid
                  Verbeter data-oordrag
                  Verhoog data-sekuriteit
                  Verbeterde data-integriteit
                  Verminder data-inkonsekwentheid
                  Vinniger data-oordrag
                  Beter besluitneming
                  Verbeterde eindgebruiker se produktiwiteit
                  Baie bewerking soos van invoeg, uitvee of skep van datalêers is makliker
                   om te implementeer
                  Voorkom anomalië deur „n korrekte struktuur

            Aanvaar enige ander toepaslike en korrekte antwoord                                      (2)

4.6       Enige EEN (Verminder gebruikertoevoer):

                  Verstekwaardes
                  GGK-kontroles / komponente / voorbeeld van komponent
                  Invoer van data vanuit ander stelsels / outomatisering van toevoer
                  Strepieskode skandeerder / leser
                  RFID                                                                              (1)

4.7       Enige TWEE (Voordele van bediener DB ipv tafelblad DB):

                  Idiaal om groot aantal gebruikers te akkommodeer
                  wat gelyktydig met die databasis werk
                  van baie verskillende plekke af.                                                  (2)

4.8       Data stoor („Data warehousing‟) sal die grootte van die databasis verminder 
          en die spoed verhoog. 
          
          OF
                                                                                                     (2)
          Vermeerdering van die grootte van die databasis verminder die spoed van die
          data stoor („data warehouse‟).

4.9       Enige EEN ( Rol van mens in data-ontginning):
                  Selektering en voorbereiding van datastelle
                  Ontwikkeling van dataontginning sagteware en algoritmes
                  Interpretering / verifiëring van resultate wat dataontginning sagteware
                   lewer                                                                             (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING D:                20

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            10                            DBE/November 2021
                                            NSC – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGONTWIKKELING

5.1       5.1.1    Waar                                                                            (1)
          5.1.2    Vals                                                                            (1)
          5.1.3    Vals                                                                            (1)

5.2       5.2.1    6 
                   6 
                   
                   Aanvaar ook:
                   Enige beskrywing dat beide waardes as 6 vertoon sal word                         (2)

          5.2.2    Toevoer A
                   Toevoer B
                   Temp ← A
                   A←B
                   B ← Temp 
                   Al drie die bostaande stellings in die korrekte volgorde

                   Vertoon A
                   Vertoon B
                   Aanvaar enige veranderlike as tydelike houer.                                    (3)

5.3       5.3.1    Enige EEN (Sintaksfout wat vertoon sal word): 

                             'n String waarde is toegeken aan 'n integer tipe veranderlike
                             Voeg die 'StrToInt' funksie by                                       (1)
                             Pas tipe aan vanaf String na integer

          5.3.2    if iEerste > iTweede 
                       then sEte:= 'hoender'
                       Else if iDerde < iEerste
                                  then sEte:= 'vis'
                                  Else sEte:= 'burgers'
                   Konsepte:
                       If + voorwaarde
                       Toeken van regte waarde aan sEte
                       Else if + voorwaarde
                       Toeken van regte waarde aan sEte
                       Else toeken van regte waarde aan sEte / inisialiseer sEte voor
                        die If-stelling                                                             (5)

          5.3.3    B 
                   Indien „n lys van opsies voorsien word:
                       Merk net die eerste antwoord (2 punte)
                       Trek 1 punt af vir elke verkeerde antwoord wat daarna gegee
                          word                                                                      (2)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           11                           DBE/November 2021
                                           NSC – Nasienriglyne

  5.4
          5.4.1    Enige TWEE (Redes hoekom UML diagramme belangrik is):

                             Spesifiseer die struktuur of gedrag van die objek /
                              help om die objek te visualiseer
                             Verskaf 'n raamwerk as gids om die objek te skep
                             Breek die komplekse objek op in eenvoudige dele
                             Lys die attribute
                             Om toeganklikheid van attribute/metodes aan te dui
                             UML is generis, dit kan deur enige programmeerder
                              geïnterpreteer word.                                                   (2)

          5.4.2    Stuur die huidige waarde terug vir die attribuut  van die objek                  (1)

          5.4.3    setAantKopiee()                                                                  (1)

                                                                    TOTAAL AFDELING E:               20

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             12                      DBE/November 2021
                                             NSC – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1        6.1.1     Enige EEN (Voorbeeld van „n lokale / bediener “scripting” taal):

                               PHP
                               JavaScript
                               ASP.NET
                               Node.js
                               Ruby
                               Perl
                               Python
                               Lua
                               HTML_5                                                             (1)

           6.1.2     Dit laat toe dat die web-ontwikkelaars die uitleg en voorkoms van
                     webblad eenmalig ontwerp en die veranderings in ontwerp word dan
                     outomaties op ander webblaaie opgedateer 

                     Konsepte:
                        Ontwerp die uitleg en voorkoms slegs eenmalig
                        Outomatiese opdatering / implementering van al die webblaaie              (2)

           6.1.3     SQL word gebruik om interaktief met die databasis te wees  en maak
                     die webtuiste meer interaktief.

                     Konsepte:
                        Interaksie met die databasis / stoor en kry data / onttrek data
                        Maak die webtuiste meer interaktief                                       (2)

           6.1.4     (a) Ligging-gebaseerde rekenaarverwerking                                    (1)

                     (b)       GPS                                                                (1)

6.2        6.2.1     Enige TWEE (komponente op die moederbord wat opgradeer kan
                     word):
                         LSG (RAM)
                         SVE (CPU)
                         Grafiese kaart (Graphics card / GPU)
                         T/A-kaarte (I/O cards)

                     Aanvaar ook:
                        HDD/SSD                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             13                          DBE/November 2021
                                             NSC – Nasienriglyne

           6.2.2     Enige TWEE (Voordele van tafel- teenoor skootrekenaars):
                         Groter skerms.
                         Ondersteun modulêre ontwerp/pasgemaakte („custom‟) ontwerp.
                         Makliker om uit te brei / kan opgradeer
                         Maklik om te herstel
                         Bekostigbaarheid / laer koste                                                (2)

           6.2.3     Enige EEN (Manier om rekenaarspoed te verbeter):

                               Stel spesifieke eienskappe onaktief.
                               Voer stelsel-skoonmaak uit („Run system clean-up‟).
                               Klokmanipulering.
                               Verwyder malware.
                               Opdatering van sagteware.
                               Maak onnodige toepassings toe.

                     Aanvaar ook voorbeelde wat van toepassing is op die bostaande                     (1)

           6.2.4     Enige TWEE (Groen maniere van ontslae raak van rekenaars) 
                         Herwin die materiaal.
                         Gooi weg by „n goedgekeurde –gemors ple
                         Hergebruik komponente.
                         Skenk rekenaars
                         Verkoop dele van rekenaars / rekenaars wat werk                              (2)

6.3        6.3.1     Proses waar sekere roetine kantoorprosesse sonder menslike ingryping
                     uitgevoer word / proses wat deur „n rekenaar/masjien gedoen word                 (1)

           6.3.2     Enige TWEE (Voordele van kantoor-outomatisering): 
                               Spaar tyd /herhalende take word vinniger afgehandel.
                               Meer akkuraat.
                               Bestuur digitale prosesse effektief.
                               Verminder werklading van werkers.                                      (2)

6.4        6.4.1     Enige EEN (Hoe om aan WiFi te konnekteer) 
                               Hotspot / Toegangspunt / WiFi modem.
                               Noem „n toestel om te konnekteer / Instelling („setting‟) kan
                                gebruik word om met WiFi te konnekteer
                               Netwerkkaart („NIC‟) op gebruiker se toestel                  (1)

           6.4.2     (a) Enige EEN (Probleem met seinverswakking)
                                     Seinverswakking veroorsaak verlore seinsterkte verlore
                                      tydens netwerkaktiwiteite 
                                     Beperk die afstand waaroor seine gestuur kan word.             (1)

                     (b)       Veseloptiese kabels                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                           14                         DBE/November 2021
                                           NSC – Nasienriglyne

           6.4.3     Enige TWEE (Hoekom WiMax meer toepaslik is as WiFi):
                         Groter reikwydte
                         Meer sekuriteit
                         Hoër spoed / higher bandwydte                                              (2)

6.5        6.5.1     Stuur/ plaas van kort  teks / prentjies / opnames / videos                    (2)

           6.5.2     Enige TWEE (Negatiewe impak van oormatige gebruik van sosiale
                     media):
                         Angstigheid
                         Depressie
                         Verslawing
                         Oorgewig / Obisiteit
                         Stremming op oë
                         Gewrigspyn / CTS
                         Rugpyn
                         Herhalende spanning-besering (RSI)

                     Aanvaar ook:
                     Enige toepaslike / relevante gesondheidsprobleem.                               (2)

           6.6.1     Internet of Things                                                             (1)

           6.6.2     Enige TWEE (Maniere):
                         Wi-Fi / kabelloos
                         Bluetooth
                         Sellulêr
                         Satteliet
                         Fisiese konneksie / met kabels
                         Sensors                                                                    (2)

           6.7.1     Die verwerkingkrag van baie rekenaars word gekombineer om saam te
                     werk om 'n enkele probleem op te los.                                         (2)

           6.7.2     Enige EEN (Voorbeeld van verspreide rekenarisering): 
                         Tel die hoeveelheid sterre in die sterrestelsels
                         Vind 'n oplossing/geneesmiddel vir die Ebolavirus
                         Vind 'n oplossing/geneesmiddel vir seker variasie van kanker by
                           kinders
                         Vind nuwe priemgetalle
                         Kategoriseer sterrestelsels
                         Soek vir vreemde wese tipe lewe
                         Veg teen VIGS
                         Modellering van die weer
                         Genetiese navorsing

                     Aanvaar enige ander toepaslike voorbeeld                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         15                            DBE/November 2021
                                         NSC – Nasienriglyne

6.8        'n Groeiende lys van rekords / inskrywings / transaksies  wat gekoppel word
           deur kriptografie te gebruik / moeilik of onmoontlik om te verander/ nie
           korrupteerbaar 

           Konsepte:
              „n Lys rekords/inskrywing/transaksies /oop grootboek („ledger‟) wat
                gekoppel is
              Moeilik of onmoontlik om te verander / kan nie gekorrupteer word nie               (2)

6.9        Meer as een vlak / faktor / tegniek van verifikasie
           „n Verduideliking / voorbeeld van verifikasie

           Aanvaar ook vir two punte:
           Noem TWEE verskillende metodes / tegnieke vir sekuriteitskontrole met
           toepaslike voorbeelde.

           Voorbeelde van sekuriteitskontrole kan die volgende insluit:
           'n Wagwoord / EMP (OTP) / SMS / e-pos / Biometrieks / QR-kode                          (2)

6.10       Enige EEN (Gebruik DRM in elektroniese media): 

             Enkripsie / tegniek om toegang tot inhoud te beheer / beskerming van regte.
             Enkripsie/tegniek om onwettige kopiëring / Plagiaat („piracy‟) te voorkom.  (1)

6.11       6.11.1 Enige TWEE (Take wat op “Read”-regte van toepassing is):
                             Lys inligting
                             Lees / toegang / oopmaak van lêers
                             Kopieer / aflaai van lêers
                             Stoor As („Save As‟)
                             Uitvoer                                                             (2)

           6.11.2 Administrateur

                     Konsep:
                     Enige persoon wat in beheer van die lêers in die lêergids (folder) is        (1)

                                                                   TOTAAL AFDELING F:             40
                                                                       GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-english/dc6b2b22-5eff-42a1-abf6-da544d6fc4c9) — Information Technology · Memo · 2021 · Eng
- [IT Prelim Paper 2 Memo 2021](https://www.hlayiso.com/library/it-prelim-paper-2-memo-2021/c0f21c00-25ee-47fe-91f3-7e5383c4e8f1) — Information Technology · Memo · 2021
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
