# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2022-mg-afr/28118fc7-99e3-422c-983f-d60e8d78d999
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2022-mg-afr/28118fc7-99e3-422c-983f-d60e8d78d999)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

                                   NOVEMBER 2022

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          2                    DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       C                                                                     (1)

          1.1.2       B                                                                     (1)

          1.1.3       C                                                                     (1)

          1.1.4       A                                                                     (1)

          1.1.5       C/D                                                                   (1)

1.2       1.2.1       H  (Transaksie)                                                       (1)

          1.2.2       K  (Skikking)                                                         (1)

          1.2.3       J  (Agterdeur ('Backdoor'))                                           (1)

          1.2.4       I/R  (JavaScript/Python)                                              (1)

          1.2.5       A  (Kopiereg)                                                         (1)

          1.2.6       O  (Sinchronisasie)                                                   (1)

          1.2.7       E  ( Drywer)                                                          (1)

          1.2.8       B  ( Gebruikersregte)                                                 (1)

          1.2.9       D  (Kunsmatige Intelligensie)                                         (1)

          1.2.10      C  (Aanpasbaarheid)                                                   (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         3                          DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1        2.1.1    (a) DIMM - gleuwe                                                       (1)

                    (b) Grepe ('bytes') / MG (‘MB’) / GG ('GB')                             (1)

           2.1.2    Enige TWEE GPU hardeware spesifikasies: 
                     Spoed/aantal kerne/tipe verwerker
                     Spoed/grootte/tipe van ETG ('RAM')
                     Gleuf-tipe van die GPU                                                 (2)

           2.1.3    (a) ZIF -inpropgleuf                                                    (1)

                    (b) Redes vir punt-tot-punt konneksie:
                         SVE moet groot hoeveelhede data/hoër werkslading oordra na
                          en vanaf die ETG. 
                         Punt-tot-punt konneksie is toegewy  tot 'n enkele komponent
                          OF bus word tussen baie komponente gedeel.                   (2)

2.2        2.2.1    Sagteware wat aktiwiteite op 'n rekenaarstelsel beheer/bestuur.          (1)

           2.2.2    Enige TWEE fuksies van ‘n bedryfstelses: 
                        Verskaf gebruikerskoppelvlak
                        Bestuur prosesse en take
                        Bestuur die geheue
                        Bestuur die toevoer en afvoer/randapparatuur/hardeware en
                          sagteware
                        Bestuur berging
                        Bestuur sekuriteit                                        (2)

2.3        2.3.1    Virtuele geheue                                                          (1)

           2.3.2    Hoe virtueele geheue werk:
                    Wanneer meer toepassings oopgemaak word, is daar nie meer
                    beskikbare ETG vir die stelsel nie. 
                    Prosesse wat nie aktief gebruik word nie, word na virtuele geheue
                    geskuif (spesiale berging)  om spasie op die ETG vir ander
                    toepassings beskikbaar te maak.                                   (2)

2.4        2.4.1    'n Sagteware-gogga is 'n fout  in die sagteware                         (1)

           2.4.2    Enige EEN voorbeeld van hoe die sagteware-gogga blootgestel kan
                    word: 
                        Verkeerde/onakkurate berekende waardes
                        Ineenstorting van stelsel ('crash')/looptydfout
                        Wanfunksionering van stelsel                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          4                               DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

2.5                 Enige EEN manier om ongemagtigde toegang tot sagteware te
                    voorkom: 
                     Gebruik wagwoorde/toegangsbeheer.
                     Installeer anti-virus ('anti-malware')/anti-spioenasieware.
                     Stel 'n brandmuur ('firewall') op.
                     Fisiese toegang beperk (toesluit, ens.).                                     (1)

2.6        2.6.1    Enige TWEE beperkings wat verband hou met mobiele toestelle in
                    vergelyking met rekenaar: 
                     Klein skerm
                     Klein sleutelbord
                     Beperkte verwerkingsvermoë
                     Beperkte berging
                     Beperkte mobiele bedryfstelsel
                     Mobiele toestelle is nie uitbreibaar/opgradeerbaar                           (2)

           2.6.2    Konvergensie                                                                  (1)

2.7        2.7.1    Albei skakel programme om na masjienkode.                                     (1)

           2.7.2    Enige TWEE redes waarom 'n kompileerder 'n beter keuse as 'n
                    interpreteerder sou wees: 
                     ‘n Kompileerder kompileer die hele program op een slag, waar ‘n
                        interpreteerde dit een lyn op ‘n slag doen.
                     ‘n Kompileerder verskaf ‘n lys van foute waar ‘n interpreteerder
                        stop by die eerste fout.
                     ‘n Gekompileerde program het nie ‘n kompileerder nodig om kode
                        uit te voer nie, waar ‘n interpreteerder nodig is om uit te voer (maak
                        ‘n uitvoerbare program).                                               (2)

2.8        2.8.1    Enige EEN rede waarom dit nodig is om items op ‘n tafelrekenaar op
                    te ruim en te rangskik:
                     Maklik om die programme op te spoor
                     Beter organisasie
                     Verhoed deurmekaarspul
                     Verhoog stoorspasie/verwyder onnodige lêers                                  (1)

           2.8.2    Vir die bedryfstelsel om die regte sateware identifiseer  om die tipe
                    leêr oop te maak. 

                    Aanvaar ook:
                    Vir die bedryfstelsel om die tipe lêer te identifiseer (1)
                    sodat die lêer oopgemaak kan word. (1)                                         (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING B:             25

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            5                          DBE/November 2022
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:               KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1       3.1.1           (a)   UTP/Ethernet kabels 
                                Aanvaar ook: Optiesevesel                                             (1)

                          (b)   Enige EEN: 
                                 Radiogolwe
                                 Wi-Fi
                                 Mikrogolwe                                                          (1)

          3.1.2           Enige TWEE voordele van die installering van 'n kabellose
                          netwerk: 
                           Mobiliteit
                           Geen kabels word gebruik nie
                           Kostebesparing
                           Maklik om op te stel/koppel                                               (2)

          3.1.3           Enige EEN funksie wanneer geen internettoegang op 'n netwerk is
                          nie: 
                           Oordrag van lêers/Kommunikasie tussen rekenaars
                           Deel van lêers/toepassings/sagteware hulpbronne
                           Deel van hardeware/noem 'n spesifieke hardewaretoestel                    (1)

3.2       3.2.1           Enige TWEE redes hoekom eweknie is minder geskik omdat 
                           Minder veiligheid (‘less secure’) in terme van toegang tot
                             hulpbronne bestuur 
                           Moeilik om groot aantal rekenaars te bestuur
                           Verskaf nie gesentraliseerde stoorplek/dienste nie
                           Meer geneig om kwaadwillge sagteware (malware) te versprei                (2)

          3.2.2           BitTorrent                                                                 (1)

          3.2.3           Enige EEN rol van bedienner: 
                           'n Bediener stel hulpbronne beskikbaar (sagteware, stoorplek,
                             ens.)
                           Dien as 'n aanteken-beheerder
                           Bestuur sekuriteitsinstellings op die netwerk                             (1)

          3.2.4           Wanneer die skakelaar ('switch') faal, sal al die rekenaars wat aan
                          die skakelaar gekonnekteer is nie toegang tot die netwerk kry nie 
                          (enkel punt van mislukking).                                                (1)

3.3       3.3.1      (a)    HTTP is die protokol wat definieer hoe webtuistes, en hulle
                            inhoud oor die Web oorgedra word.                                        (1)

                     (b)    HTTPS maak voorsiening vir veilige/geënkripteerde oordrag van
                            webinhoud.                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            6                           DBE/November 2022
                                           NSS – Nasienriglyne

          3.3.2           Enkodering van data:
                          Om die formaat van die data te verander  vir transmissie oor
                          verskillende mediums.                                                       (2)

3.4       3.4.1      'n Webtuiste bevat 'n aantal verwante webblaaie.                                 (1)

          3.4.2      (a)    Om 'n hoë plasing in soektog-resultate/toename in hoeveelheid
                            verkeer op die webtuiste te verseker  deur die ontwerp van
                            webblaaie te verander.                                                     (1)

                     (b)    Die byvoeg van spesifieke sleutelwoorde/frases  wat met die
                            manier waarop soekenjins na inhoud soek verband hou.                       (1)

3.5       CSS skei die formatering van die HTML en versamel alles in een plek, in 'n
          .css lêer . Wanneer veranderinge aan die formatering van webtuiste gedoen
          moet word, word net die CSS-lêer verander en dit word outomaties na alle
          webblaaie opdateer. 

          Konsepte:
           Formatering is in ‘n enkele .css lêer geplaas.
           Formatering word op alle webblaaie toegepas.                                               (2)

3.6       3.6.1           Enige TWEE Toegangspunt ('hotspot')-risikos: 
                           Netwerk mag dalk nie beveilig/geënkripteer nie.
                           Blootstelling tot inbraak/hacking.
                           Moontlike risiko vir die verspreiding van skadelike sagteware.
                           Afloer ('shoulder surfing').
                           Sein/toegangspunt spoefing ('signal/hotspot spoofing').                    (2)

          3.6.2           'n VPN skep 'n geënkripteerde konneksie  na 'n privaat netwerk
                          oor 'n publieke netwerk/Internet  om toegang te kry met dieselfde
                          sekuriteit as 'n direkte lokale konneksie. 

                          Konsepte:
                           Kommunikasie is geënkripteer.
                           Konnekteer na ‘n privaat netwerk oor ‘n publieke
                            netwerk/internet.
                           Dieselfde sekuriteit as ‘n plaaslike konneksie/veilige konneksie.          (3)

3.7       3.7.1           Die maatskappy sal inligting op die webtuiste hê wat oor tyd
                          dieselfde bly / nie nodig om gereeld opgedateer te word nie.                (1)

          3.7.2           Enige TWEE voordele vir die gebruikers van dinamiese webblaaie:
                          
                           Hulle kan relevante/pasgemaakte weergawes van die
                             webblaaie ontvang.
                           Webblaaie laat interaksie met gebruikers toe.
                           Inhoud is meer waarskynlik op datum.
                           Gebruikers kan nou ook bydraers van inhoud wees.                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          7                            DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

          3.7.3      (a)   'n Stel data wat data beskryf en addisionele inligting gee oor die
                           data.                                                                     (1)

                     (b)   'n Soektog sal plaasvind met gebruik van die metadata van die
                           relevante inhoud op die internet, en sal die gebruiker se
                           toepaslike inligting  se veband hiermee gebruik om
                           soekresultate te lewer wat uniek by die gebruiker pas. 
                            
                           Konsepte:
                            Die metadata word met die gebruiker se soektog
                               resultate/navraag vergelyk.
                            Verskaf die gebruiker met pasgemaak/geskikte resultate.                  (2)

                                                                    TOTAAL AFDELING C:                30

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        8                           DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

         4.1.1        Enige EEN voorbeeld van onsigbare data-insameling: 
                       Aankoopgewoontes/-voorkeure
                       Aankoopvoorkeur-ure
                       Geslag-/familie-samestelling
                       Of die persoon troeteldiere het

                      OF enige ander geldige voorbeeld                                             (1)

         4.1.2        Enige EEN rede waarom ‘n maatskappy onsigbare data wil vaslê:
                       Om te beplan watter ander produkte in voorraad gehou kan
                         word.
                       Antisipeer die behoeftes van die kliënt.
                       Geteikende bemarking.

                      OF enige ander geldige voorbeeld                                             (1)

         4.1.3        Enige TWEE meganismes van onsigbare datavaslegging: 
                       Vorms - voltooi vorms
                       E-Tol – deur E-tolhekke gaan
                       Selfoonrekords
                       Aanlyn aktiwiteite – Internet soektogte, aanlyn aankope, ens.
                       GPS-navigasie – Gebruik van Google Maps, ens.
                       Sekuriteitskamera se beeldmateriaal – Biometrie
                       Agterground-stemopneming deur toestelle
                       Toegangskontrolestelsel – Ingaan by perseel/erf
                       Slim toestelle/IoT
                       RFID                                                                       (2)

4.2      4.2.1        Enige TWEE maniere om die geldigheid van data wat vasgelê is te
                      verseker: 
                       Kontroleer formaat
                       Kontroleer datatipe
                       Kontroleer reikwydte
                       Teenwoordigheidskontrole ('presence check')
                       Kontrolegetal ('check digit')
                       Kontroleer uniekheid                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         9                           DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

         4.2.2        'n Unieke waarde, primêre.sleutel, sal aan elk van die kliënte
                      toegeken word. 
                      
                      OF

                      Enige korrekte voorbeeld van ‘n unieke veld verwant aan ‘n kliënt.            (1)

4.3      4.3.1        (a)   Data-oortolligheid ('redundancy')                                      (1)

                      (b)   'n Opdateringsonreëlmatigheid ('update anomaly') vind plaas
                            wanneer een rekord nie verander kan word  sonder dat 'n
                            aantal ander rekords ook verander moet word nie.                       (2)

         4.3.2        (a)   Een-tot-Een                                                            (1)

                      (b)   Een-tot-Baie                                                           (1)

4.4      4.4.1        Saamgestelde sleutel ('compound'/'composite key')                            (1)

         4.4.2        Insamelingsnommer OF ander toepaslike nuwe veld

                      Aanvaar ook: Autonumber-veld                                                 (1)

         4.4.3        Short Text                                                                   (1)

         4.4.4        Die data wat in die veld van die vreemde sleutel ('foreign key')
                      voorkom moet reeds as 'n inskrywing in die tabel waar die veld die
                      primêre sleutel is voorkom. 
                      OF
                      Geen rekord in die sekondêre/baie-tabel mag na 'n rekord in die
                      primêre/een-tabel verwys wat nie bestaan nie.                                 (1)

         4.4.5        (a) Waar                                                                     (1)

                      (b) Vals                                                                     (1)

                      (c) Vals                                                                     (1)

                      (d) Vals                                                                     (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING D:                20

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        10                             DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1       5.1.1       Enige EEN rede vir die gebruik van modulêre programmering: 
                       Verhoed die herhaling van kode.
                       Metodes kan geroep word en maklik in meer as een klas gebruik
                         word.
                       Bevorder leesbaarheid.
                       Maklik om te ontfout.
                       Samewerking tussen programeerders.                                           (1)
          5.1.2       Enige EEN van die volgende: 
                       Prosedure stuur nie noodwendig 'n waarde terug nie waar ‘n
                         funksie moet 'n waarde terug stuur. 
                       ‘n Funksie het ‘n datatipe wat met die naam van die funksie
                         geassosieer word, wat werk soos ‘n veranderlike vir die roep
                         waarde, waar ‘n prosedure dit nie het nie.
                       ‘n Prosedure is ‘n onafhanklike roep, waar ‘n funksie deel van ‘n
                         ander stelling moet wees.                                                   (1)
5.2.      5.2.1       Geldig                                                                        (1)

          5.2.2       Geldig                                                                        (1)
5.3       5.3.1       Defensiewe programmering gebruik kode om foute te voorkom/te
                      hanteer wat kan veroorsaak dat die normale uitvoering van die
                      program staak.                                                                (2)

          5.3.2       (a)   Enige EEN moontlike rede om ‘n oorloopfout te voorkom: 
                             Wanneer die waarde wat in 'n veranderlike gestoor moet
                               word te groot is, of buite die reikwydte van die datatipe val.
                             Eindelose lus.
                                                                                                     (1)
                      (b) Enige een van die volgende: 
                           Data validering.
                           Uitsonderingshanteringstegnieke.
                           Enige voorbeelde van verdedigingsprogrammering b.v. toets
                             vir deel deur nul.                                                      (1)
5.4       5.4.1       Instansieer/Skep/Inisialiseer 'n objek.                                       (1)

          5.4.2       getMaatskappyNaam                                                             (1)

          5.4.3       (a) MaatskappyNom                                                            (1)
                      (b) Die maatskappynommer identifiseer die maatskappy op 'n
                          unieke wyse  en moet nie verander word nie.                               (1)

                      Aanvaar ook - MaatskappyNaam in (a) met korrekte motivering in
                      (b).

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        11                            DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

          5.4.4       (a) Sommige van die attribute is publiek verklaar/attribute moet
                          privaat wees. 
                          
                          OF

                          Dui aan die spesifieke voorbeelde (+ Kontaknommer
                          + GetalWerkers)                                                           (1)

                      (b) Deur 'n attribuut publiek te verklaar is dit direk toeganklik van
                          buite die klas  wat onbedoelde/onvoorsiene effekte kan hê.              (2)

5.5       5.5.1       Aantal herhalings is nie vooraf bekend nie                                  (1)

          5.5.2       iGetal := RandomRange(1,11);
                      While (iGetal = 5) OR (iGetal                    =   8)      do
                          iGetal := RandomRange(1,11);                                            (4)

                                                                  TOTAAL AFDELING E:                20

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         12                           DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Elektroniese rommel verwys na elektroniese toestelle of items wat
                      verband hou met elektroniese toestelle wat verouderd is/nie langer
                      benodig word nie.                                                            (1)

          6.1.2       Bevat giftige/skadelike stowwe.                                              (1)

          6.1.3       Enige TWEE maniere om elektroniese rommel te verminder: 
                          Hou ou toestelle/ vervang slegs wanneer nodig.
                          Verleng lewe van elektronika. Koop 'n omhulsel, hou toestel
                            skoon, voorkom oorlaai van battery.
                          Skenk/verkoop gebruikte elektronika.
                          Herwin elektronika en batterye.
                          Hervul drukker se inkhouer.                                              (2)

          6.1.4       Die skyf moet formatteer/skoongemaak/fabriekteruggestel word (of
                      enige manier om toegang tot data permanent te vernietig)  sodat
                      toegang tot/herwinning van enige perskoonlike inligting nie deur
                      ander verkry/gedoen kan word nie.                                             (1)

          6.2.1       (a)   Met POP word jou e-pos afgelaai na jou toestel en uitgevee
                            op die bedienner (tensy jy die standaardverstellings verander).

                            Met IMAP, bly e-pos op die bediener , en jy kan maklik met
                            jou e-pos werk vanaf 'n verskeidenheid toestelle.                       (2)

                      (b)   Enige EEN negatiewe effek van gemorspos('spam'): 
                             Gemorspos versoorsaak/genereer onnodige verkeer op die
                              Internet en maak dit stadig.
                             Dit benadeel werknemer se produktiwiteit/werknemers moet
                              deur gemorspos werk om dit wat hulle soek te vind.
                             Gemorspos kan skadelike sagteware bevat wat toestelle
                              kan infekteer.                                                        (1)

                      (c)   Enige TWEE moontlike redes hoe om fopnuus('fake news') te
                            identifiseer: 
                             Oorweeg die bron van die nuus .
                             Kontrolleer die verwysings van die outeur.
                             Gebruik gesonde verstrand (herken onrealistiese nuus) .

                            Kruisverwys die inhoud met:
                             Betroubare nuustuistes.
                             Aanhalings en verwysing wat gegee word.
                             Feit-kontroleringswebtuistes ('fact-checking websites').
                             Spesialiste in veld.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         13                             DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

          6.2.2       (a)   Die lêer moet na die wolk-bergspasie opgelaai word  en
                            gedeel word.
                            OF
                            Enige geldige voorbeeld van wolk-bergspasie/diens bv. Google
                            drive, OneDrive, WeTransfer, TeamViewer, ens. / FTP.                      (1)

                      (b)   Enige EEN risiko vir die stuur van ‘n aanhangsel met wolk-
                            bergspasie: 
                             Beperkte stoorspasie in met gratis weergawes van dienste
                               beskikbaar.
                             Die diens mag dalk nie goeie sekuriteitspraktyke hê nie.
                             Die diens mag dalk nie goeie rugsteunbeleide hê nie.
                             Die diens mag hulle dienste beter voorstel as wat dit werklik
                               is ('oversell').                                                       (1)

                      (c)   'n   Aanlynstoorplek    vir  lêers        om     gedeel/afgelaai/
                            stroom(streaming) te word.                                               (1)

                      (d)   Toegang tot die wolk ('cloud') kan van enige plek en enige tyd
                            verkry word.                                                             (1)

6.3       6.3.1       (a)   Dit is sagteware wat voorkom asof dit nuttig/onskuldig is, maar
                            as dit geïnstalleer is  laat dit die aanvaller toe om die
                            geïnfekteerde rekenaar oor 'n afstand ('remotely') te beheer.             (1)

                      (b)   Enige TWEE maniere hoe Trojaanse kwaadwillige sagteware
                            geïnfekteer kan wees: 
                              Maak geïnfekteerde aanhegsels ('attachment') in epos oop
                              Aflaai/installeer ('torrent') lêer wat afgelaai word.
                              Aflaai/installeer geïnfekteerde lêers van kwaadaardige
                                webtuistes.
                              Beantwoord        gespoefde        gesels-boodskappe  ('chat
                                messages').
                              Maak/installeer ‘n Trojaanse lêer op ‘n verwyderbare
                                stoorstelsel oop.                                                     (2)

          6.3.2             Enige TWEE redes hoekom ‘n webwerf ingedring word: 
                              Steel gebruikers se persoonlike inligting (epos-adres,
                                wagwoorde, kredietkaart-inligting) vir identiteitsdiefstal.
                              Skend ('Deface') die webtuiste of plaas politieke
                                boodskappe op die webtuiste.
                              Herlei      verkeer     van     die    webtuiste       na    'n
                                uitvissings('phishing')webtuiste.                                     (2)

6.4       6.4.1       'n Verspreide databasis is waar 'n databasis versprei/gestoor is 
                      oor bedieners in afsonderlike plekke.                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        14                           DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

          6.4.2       Duplisering is wanneer elke aparte tuiste 'n kopie van die
                      hele/gedeelde databasis het. 

                      Verdeling ('Partitioning') is wanneer elke tuiste sy eie data
                      bestuur/stoor.                                                               (2)
          6.4.3       Wanneer data gedupliseer is, werk elke tuiste met sy eie kopie van
                      die data en datastelle wat oor tyd sal begin om te verskil. 

                      Sinchronisasie sal seker maak dat veranderinge oor al die datastelle
                      gedoen  word om probleme te voorkom.                                         (2)

6.5       6.5.1       Besluitsteunstelsel / BSS ('DSS')                                            (1)

          6.5.2       Menslike kundigheid is in sagteware ingekodeer  om 'n reël-
                      gebaseerde stelsel te skep wat besluite kan neem, gebaseer op die
                      toevoer wat  van 'n stelsel soos in Vraag 6.5.1 genoem af verkry
                      is.                                                                           (2)

6.6       6.6.1       Sagteware wat beskikbaar is met toegang tot die bronkode ('source
                      code')  waar die gebruiker dit kan verander en aanpas.                       (1)

          6.6.2       Enige EEN tipe van lêer wat wat deur ‘disk clean-up’ verwyder sal
                      word: 
                        Tydelike/oortollige lêers
                        Gekaste ('cached') webblaaie                                               (1)

          6.6.3       (a)   Die gaping tussen die wat toegang tot rekenaars en die
                            internet het en die wat nie het nie.                                   (1)

                      (b)   Enige TWEE faktore wat bydra tot die digitale kloof: 
                              Tekort aan finansiële hulpbronne om tegnologie te bekom
                              Verskil in vlakke van opvoeding
                              Die ouderdomsgapings
                              Gestremdhede
                              Te kort aan ondersteunende infrastruktuur
                              Vrees vir IKT ('ICT')                                                (2)

6.7       6.7.1       RPA - Gebruik vir herhalende, reël-gebaseerde prosesse deur
                      robotika te gebruik. 

                      Hiper-outomatisering – KI ('AI') besluit op die beste strategie  vir
                      take.                                                                         (2)

          6.7.2       Enige TWEE konsepte moet bespreek word: 
                        Robotte kan werkers vervang
                        Robotte kan werkersproduktiwiteit verhoog
                        Robotte kan take doen wat krag en goeie gesondheid vereis
                        Robotte kan gevaarlike take oorneem                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        15                           DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

6.8       6.8.1       Virtuele realiteit vervang werklikheid  met sagteware.
                      'Augmented reality' vul realiteit aan  deur sagteware te gebruik om
                      regte wêreld ervaring by te voeg.

                      Aanvaar ook voorbeelde van elk.                                           (2)

          6.8.2       Gemengde realiteit ('Mixed reality') super-indrukwekkende
                      ('imposes') rekenaargegenereerde objekte waarmee die gebruiker
                      interaksie kan hê.                                                       (1)

                                                                  TOTAAL AFDELING F             40
                                                                     GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Information Technology P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2022-eng/822832f6-7a60-4201-99d7-28816084f46c) — Information Technology · QP · 2022 · Eng
- [IT P2 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
