# Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP

> Grade 12 Information Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/inft-p1-gr12-sept2014-qp-afr/e63fe91b-e037-4bbd-ba96-54427a15ca28
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/inft-p1-gr12-sept2014-qp-afr/e63fe91b-e037-4bbd-ba96-54427a15ca28)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2014

                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

PUNTE:   120

TYD:     3 uur

                             *INFTDM1*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                      (SEPTEMBER 2014)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Hierdie is ŉ drie uur eksamen. Weens die aard van die eksamen moet jy
        daarop let dat jy nie toegelaat sal word om die eksamenlokaal te verlaat
        voor die eksamensessie verby is nie.

2.      Jy benodig die volgende lêers om die vrae te beantwoord. Dit sal op ŉ CD
        wees wat aan jou voorsien sal word, of die toesighouer/onderwyser sal jou
        vertel waar jy dit op die hardeskyf van die werkstasie waarop jy werk of in ŉ
        gids op die netwerk kan vind.

        VRAAG 1
        Vraag1_u.pas
        Vraag1_p.dpr
        Vraag1_u.dfm

        VRAAG 2
        augp3.mdb
        clsDriver.pas
        Datam.dfm
        Datam.pas
        Q2_augrp.dfm
        Q2_augrp.pas
        Q2_augrp3unit.dfm
        Q2_augrp3unit.pas
        Q2_augrpunit.dfm
        Q2_augrpunit.pas
        Q2_australia.dpr

        VRAAG 3
        Vraag3_p.dpr
        Vraag3_u.pas
        Vraag3_u.dfm
        abrivs.txt

3.      Indien ŉ CD aan jou verskaf is wat die lêers bevat, skryf jou naam en van
        op die etiket.

4       Stoor jou werk met gereëlde tussenposes ingeval daar ŉ kragonderbreking
        plaasvind.

5.      Herbenoem die gids P1 Data na jou Naam en Van.

6.      Tik jou naam en van as kommentaar in die eerste reël van elke program.

7.      Lees AL die vrae goed deur. Doen net vat gevra word.

8.      Teen die einde van die eksamensessie sal daar van jou verwag word om
        die CD wat jou werk bevat in te handig of jy moet seker maak dat AL die
        lêers met jou werk gestoor is op die plek wat die toesighouer/onderwyser vir
        jou aandui, hetsy op die werkstasie waar jy besig is of op die netwerk.

9.      Maak seker AL die lêers kan gelees word.

10.     Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die HULP-funksie van
        die programmatuur. Jy mag NIE ander hulpbronne raadpleeg NIE.
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                          lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                               3

SCENARIO

Formule-een wedren of Grand Prix is ŉ motorsportgeleentheid wat oor drie dae
plaasvind (gewoonlik Vrydag tot Sondag), met ŉ reeks oefen- en kwalifiserende
sessies voor die wedren op Sondag plaasvind. Besprekings vir sitplekke word
gewoonlik vooraf met ŉ kredietkaart gedoen.

VRAAG 1: DELPHI-PROGRAMMERING

Jy is gevra om ŉ Boole-funksie te skep wat sal toets of die kredietkaart se nommer
korrek is deur gebruik te maak van die Luhn-algoritme. Die nommer moet tussen 13
en 19 syfers bevat.

Die Luhn-formule:
  Neem die laaste syfer weg. Hierdie syfer sal gebruik word om die res van die
    nommer mee te vergelyk
  Draai die nommers om
  Vermenigvuldig die syfers in die onewe posisies (1, 3, 5, ens.) met 2 en trek 9
    af van al die antwoorde wat meer as 9 is
  Tel al die syfers bymekaar
  Mod met 10
  Die kredietkaart se nommer sal korrek wees indien hierdie antwoord
    ooreenstem met die laaste syfer wat jy aan die begin weggeneem het

Luhn-voorbeeld:
Stap                                                                                                          Totaal

Oorspronklike
                    4     5     5     6     7    3     7     5     8       6   8    9   9    8      5    5
nommer:

Vat die laaste
                    4     5     5     6     7    3     7     5     8       6   8    9   9    8      5
syfer weg:

Draai die getalle
                    5     8     9     9     8    6     8     5     7       3   7    6   5    5      4
om:

Vermenigvuldig
die nommers in
                    10    8     18    9     16   6     16    5     14      3   14   6   10   5      8
onewe posisies
met 2:

Trek 9 af van
nommers groter      1     8     9     9     7    6     7     5     5       3   5    6   1    5      8
as 9:

Tel al die syfers
                    1     8     9     9     7    6     7     5     5       3   5    6   1    5      8           85
bymekaar:

Mod 10:             85 modulo 10 = 5 (laaste syfer van die kredietkaart)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                      (SEPTEMBER 2014)

Maak Vraag1_dpr oop en voltooi die vrae:

1.1     Vraag 1.1 Tab:

        FUNKSIE:
        1.1.1        Verklaar ŉ Boole-funksie genoem CCValidate wat ŉ
                     kredietkaartnommer as ŉ string veranderlike sal ontvang en ŉ
                     antwoord sal terugstuur wat sal aandui of die nommer geldig is of
                     nie.                                                                         (2)

        1.1.2        Verwyder enige letters van die kredietkaartnommer.                           (5)

        1.1.3        Kontroleer die lengte van die nommer. Die funksie moet na ‘false’
                     verander as dit nie aan hierdie kriteria voldoen nie.                        (3)

        1.1.4            Stoor die laaste syfer in ŉ veranderlike en verwyder dit van
                          die nommer
                         Gebruik ŉ lus om die nommer om te draai
                         Vermenigvuldig die syfers in die onewe posisies met 2; as
                          daar ŉ syfer is wat groter as 9 is moet jy 9 van daardie syfer
                          aftrek
                         Tel die syfers op
                         Mod die antwoord met 10
                         Vergelyk die antwoord met die laaste syfer wat jy gestoor het
                         Die funksie moet ‘false’ word as nie aan hierdie kriteria
                          voldoen is nie                                                      (11)

        1.1.5        Toets Knoppie: Toets die funksie deur ŉ kredietkaartnommer in                (4)
                     te voer. Vertoon ŉ toepaslike boodskap om te wys of die
                     kredietkaartnommer geldig is of nie.

        Toets jou program met hierdie nommers: 4844044457514178,
        30488409449900, 5415229692213231, hiuw1234768

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    5

1.2     Vraag 1.2 Tab:

        Wanneer sitplekke bespreek word, word ewekansige kaartjienommers
        gegenereer.

        1.2.1      Verklaar twee skikkings met klas toepassingsgebied (‘class scope’).
                   Een skikking moet tien ewekansige nommers stoor en ŉ tweede
                   skikking moet die nommers stoor waarvan die duplikate verwyder is.

                   Genereer-knoppie: genereer 10 ewekansige nommers tussen 10
                   en 19 en vertoon hulle in die richedit-komponent.

                                                                                            (4)

        1.2.2      Vertoon Unieke Nommers-knoppie: Verwyder alle
                   duplikaatnommers en vertoon die unieke lys in die relevante
                   richedit-komponent.

                                                                                            (6)

   Plaas jou naam en van as kommentaar in die eerste reël van die lêer
    genoem Vraag1_u.pas.
   Stoor die program.
   Druk die kode van die Vraag1_u.pas lêer.
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                      (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 2: DELPHI PROGRAMMERING

Hierdie vraag is bedoel om objek-georiënteerde programmeringvaardighede en
databasis programmeringsvaardighede te toets. Daar word van jou verwag om ŉ
oplossing, wat alle klasse gespesifiseer in die instruksies, op te lewer.
Geen punte sal vir alternatiewe oplossings, wat nie gebruik maak van ŉ objek,
gegee word nie.

Die databasis, augp3.mdb, word in die Vraag 2-gids voorsien en bevat die resultate
van die Formule 1-wedren in Australië gedurende 2013. Die databasis bevat een
tabel genoem tblAUGP.

Die tblAUGP-tabel stoor data van die geregistreerde bestuurders vir 2013.
Die velde in die tabel word soos volg gedefinieer:

Veldnaam             Tipe             Beskrywing
DRID                 Text             Primêre sleutel vir die tabel: Driver ID
Naam                 Text             Naam en Van, van die bestuurder
Land                 Text             Nasionaliteit van die bestuurder
Span                 Text             Span waaraan die bestuurder behoort
Tyd                  Text             Tyd geneem om die wedren te voltooi

Die volgende tabel is ŉ voorbeeld van die data wat in die tabel genoem tblAUGP
bestaan:

Laai Q2_australia.dpr en jy sal met die volgende multi-vorm projek voorsien word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    7

Verbinding met die databasis is voorsien deur die Datamodule AUDatam.

Indien die verbinding met die databasis probleme verskaf, maak seker die volgende
eienskappe van die ‘data aware components’ op die AUDatam vorm, is soos volg
gestel:

   Die ADOConnaugp3.ConnectionString-eienskap: klik op die twee kolletjies en
    selekteer Microsoft Jet 4.0 OLE DB Provider-drywer. Onder die lêernaam voeg
    AUGP3.mdb in. Verwyder die gebruikernaam en selekteer ŉ oop wagwoord.
   Die ADOConnaugp3.LoginPrompt-eienskap moet gestel wees op ‘false’.
   Die ADOTaugp3.Connection-eienskap moet ADOConnugp3 wees.
   Die ADOTaugp3.Tablename-eienskap moet tblAUDB wees.
   Die DataSaugp3.Dataset-eienskap moet ADOTaugp3 wees

2.1     Maak die eenheid clsDriver oop.

        2.1.1      Definieer ŉ klas met die naam TDriver.                                   (1)

        2.1.2      Die klas moet die volgende privaatvelde met gepaste data-tipes
                   bevat:
                    fName: bestuurder se naam en van
                    fCountry: bestuurder se land/nasie
                    fTeam: bestuurder se spannaam
                    fTime: bestuurder se tyd in formaat: h:min’sec                          (4)

        2.1.3      Skep ŉ ‘constructor’ genoem Create wat vier parameters sal bevat
                   wat alle velde inisialiseer.                                             (7)

        2.1.4      Skep ŉ metode getfName wat net die naam van die bestuurder sal
                   terugstuur.                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                     (SEPTEMBER 2014)

        2.1.5   Skep ŉ metode getAverage wat die gemiddelde spoed van elke
                bestuurder in die volgende formaat, soos in die voorbeeld gewys,
                terug stuur.

                Voorbeeld:

                Die gemiddelde spoed word bereken deur 58 rondtes en 5 900 m te
                vermenigvuldig en dit dan deur die tyd in sekondes te deel.

                Tyd in sekondes = (urex60X60+minutex60+sekondes)                          (5)

        2.1.6   Skep ŉ metode toString wat die naam, land, span en tyd (h:min:sec)
                as een string sal terugstuur.                                             (6)

2.2     Skryf kode vir die Vertoon Almal knoppie op die frmAustralia vorm om al die
        inhoud van die databasis tabel te vertoon. Moet NIE van die klas, wat in
        VRAAG 2.1 geskep is, gebruik maak nie.

                                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                  lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    9

2.3     Met die knoppie Vertoon Uitslae:

        2.3.1      Skryf kode in die btnUitslae ‘event handler’ sodat die Q2_aurgp2
                   vorm gewys word.

                   In die ‘OnActivate event handler’ van die vorm, voeg kode by om die
                   resultate in die Stringgrid-komponent te vertoon. Die bestuurder in
                   die eerste posisie moet boaan die lys verskyn. Die bestuurder met
                   die laagste rondte tyd is die wenner. Moet NIE van die klas, wat in
                   VRAAG 2.1 geskep is, gebruik maak nie.

                                                                                             (4)

        2.3.2      Op die vorm Q2_aurpg2 skryf kode in die btnWenner om die
                   wenner van die wedren te vertoon deur gebruik te maak van ŉ
                   ShowMessage-komponent. Gebruik die klas wat in VRAAG 2.1
                   geskep is om hierdie inligting te vertoon.

                                                                                            (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                     (SEPTEMBER 2014)

2.4     Met die knoppie Navigeer:

        2.4.1   Skryf kode in die btnNavigeer om die vorm Q2_aurpg3 te vertoon.            (2)

        2.4.1   Op die Q2_aurgp vorm, doen die volgende:
                Plaas die relevante komponente op die vorm soos hier onder
                aangedui. Dit sal jou toelaat om deur die vorm te navigeer, skryf
                kode waar nodig.

                                                                                           (3)

        2.4.3   Voeg kode by die navigasieknoppie wat jou instaat sal stel om die
                gemiddelde spoed op ŉ ‘label’ dieselfde tyd as die ander data te
                vertoon. Gebruik die klas wat jy in VRAAG 2.1 geskep het om
                dit te doen.

                                                                                          (11)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)               lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    11

2.5     Skryf kode vir die btnStoor ‘event handler’ wat jou in staat sal stel om die
        DRID, Naam en Nasionaliteit van elke bestuurder, wat nie van Groot
        Brittanje afkomstig is nie, na die lêer Bestuurders.txt te skryf. Onder is ŉ
        voorbeeld van die lêer. Plaas toepaslike opskrifte en definieer die
        kolomwydtes.

                                                                                           (16)

   Voeg jou naam en van as kommentaar in die eerste reël van die lêers
    genoem clsdriver.pas, Q2_aurgp.pas, Q2_aurgp2.pas, Q2_aurgp3.pas.
   Stoor die program.
   Druk die kode van die volgende lêers clsdriver.pas, Q2_aurgp.pas,
    Q2_aurgp2.pas, Q2_aurgp3.pas.                                                          [74]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                      (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 3: DELPHI-PROGRAMMERING

Die Formule 1 Grand Prix Driver's and Constructor's Championships word deur
punte bepaal, wat toegeken word volgens die plek wat die bestuurder behaal het
met elke grand prix. Die puntestelsel van 2013 is:

Bestuurder wat 90% van die wenner se wedren afstand voltooi het.
1st plek                   25 punte
2de plek                   18 punte
3de plek                   15 punte
4de plek                   12 punte
5de plek                   10 punte
6de plek                   8 punte
7de plek                   6 punte
8ste plek                  4 punte
9de plek                   2 punte
10de plek                  1 punt
11de plek en af            Geen punte

Slegs die eerste, tweede en derde plek-bestuurders van ŉ gegewe wedren kan op
die podium verskyn. Ons gaan net die eerste tien (10) Grand Prix Circuit-uitslae
van 2013 en die top tien (10) posisies analiseer.

Let op die volgende:

 Die eerste drie reëls van die leêr afkort.txt is in die volgende formaat:
        <afkorting>,<Van en Naam>
          VET,Sebastian Vettel
         WEB,Mark Webber
         ALO,Fernando Alonso
 ŉ Twee-dimensionele skikking wat die bestuurders se afkortings bevat met 10
  rye en 10 kolomme genoem arrUitslae, word gebruik om die uitslae van 10
  Grand Prix-kringbane te stoor.
 ŉ Eendimensionele skikking van kringbaanname genoem arrBane bevat die
  name van 10 kringbane van 2013.

3.1   Kieslys-opsie: Laai

      Hierdie kieslys-opsie word gebruik om die data van die teksleêr afkort.txt in
      die twee-dimensionele skikking arrAfkort (wat alreeds vir jou verklaar is) te
      laai. Ry 1 stoor die afkortings; ry 2 stoor die naam en van van die bestuurder.       (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    13

3.2    Kieslys-opsie: Vertoon

       Vertoon die inligting wat in arrAfkort gestoor is in die richedit-komponent wat
       voorsien is in die volgende formaat: afkorting<spasie>naam. (bv. WEB Mark
       Webber)

       Vertoon die inligting gestoor in arrPosisies in die stringgrid-komponent soos in
       die diagram aangedui.

       Voeg die posisies in die eerste ry en die kringbaan in die eerste kolom van die
       StringGrid soos hieronder aangedui:

                                                                                             (8)

3.3   Kieslys-opsie: Podium

       Vra die gebruiker om ŉ afkorting van enige bestuurder in te tik en bepaal die
       hoeveelheid kere wat die bestuurder op die wennerspodium gestaan het.
       Om op die podium te kan staan moes die bestuurder tussen die top 3-
       bestuurders van die wedren geëindig het.

                                                                                            (13)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            lNLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                      (SEPTEMBER 2014)

3.4   Kieslys-opsie: Punte

      Vra die gebruiker om ŉ afkorting van enige bestuurder in te tik en bepaal die
      puntetoekenning van die bestuurder volgens die 2013-puntestelsel soos
      hierbo genoem.

                                                                                          (10)

         Voeg jou naam en van as kommentaar in die eerste reël van die leer
          genoem Vraag3_u.pas in.
         Stoor die program.
         Druk die kode in die lêer Vraag3_u.pas.                                         [41]

                                                                          TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFT P1 GR12 SEPT2014 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/inft-p1-gr12-sept2014-memo-afr/4be11126-3cdb-4383-b442-678952a4e97e) — Information Technology · Memo · 2014 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2014-afr/8020fc33-3983-4bc9-b94f-332b03b2fe2a) — Information Technology · QP · 2014 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2021 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2021-afr/b59411e5-b38d-41a9-90dd-1921c620ec7d) — Information Technology · QP · 2021 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2021-eng/6e66bdc6-8141-4ae4-b644-0341865f3911) — Information Technology · QP · 2021 · Eng
- [INFORMATION TECHNOLOGY P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans/42a51949-5c87-4fbf-8055-7cc9e3aaa612) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [Information Technology P1 May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2025-mg-eng/109c2e1d-bc20-46d3-ac02-c08c05ad9c78) — Memo · 2025 · Eng
- [IT P1 MEMO GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr12-sept-2024-english/8994aed2-83ec-413e-b7dc-b0d0b93b82f4) — Memo · 2024 · Eng
- [IT P2 MEMO GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept-2024-english/4d74acb4-cb8b-4fd3-874f-4801fbcb8f44) — Memo · 2024 · Eng
- [IT P1 MEMO GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr12-sept2023-afrikaans/7ffdb7c3-1881-43da-8d8a-96ea3ff87451) — Memo · 2023 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/88ad2758-42f6-43df-a80a-288b5f4cff9f) — Memo · 2023 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-english/41fa8299-d258-40e9-8c8b-a3ce984eef54) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
