# Information Technology Grade 12 P2 2012 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/inft-p2-s12-memo-afr/15e6a6db-0d0a-480c-be19-a6a3fc2b875e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/inft-p2-s12-memo-afr/15e6a6db-0d0a-480c-be19-a6a3fc2b875e)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2012

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      MEMORANDUM

PUNTE:   180

                Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                 (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A:    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

1.1    C   USB-toestelle neig om duurder as ander toestelle te wees.             (1)
1.2    B   CPU moet Plug and Play ondersteun.                                    (1)
1.3    D   hot plugging.                                                         (1)
1.4    A   partisie                                                              (1)
1.5    B   Kluster van die lêer                                                  (1)
1.6    C   USB-hub                                                               (1)
1.7    B   SELECT * FROM CD_Table WHERE Genre = Jazz                             (1)
1.8    C   Haal, dekodeer, oordrag, uitvoer                                      (1)
1.9    A   Firewall                                                              (1)
1.10   D   Gebruik gesonde verstand                                              (1)

1.11   G   Moederbord                                                            (1)
1.12   F   Deel van hardeware                                                    (1)
1.13   L   802.3                                                                 (1)
1.14   J   Object Oriented Programming                                           (1)
1.15   B   IRC                                                                   (1)
1.16   I   Reëls om dataoordrag te bepaal                                        (1)
1.17   E   Skyf gebaseerd                                                        (1)
1.18   C   Hoë spoed, hoë bandwydte konneksie tot die Internet                   (1)
1.19   D   For-lus                                                               (1)
1.20   H   Geloofwaardigheid, gelykheid, verifikasie                             (1)
                                                     TOTAAL AFDELING A:          20

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                         3

 AFDELING B:        APPARATUUR EN PROGRAMMATUUR

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1      Drie van
                   Rekenaar 1
                   Beter verwerker
                   Beter bedryfstelsel
                   Meer RAM                                                     (4)

        2.1.2      Rekenaar 2
                   Vir die Internetkafee het mens nie ŉ hoëspoed spesifikasie
                   rekenaar nodig nie                                           (2)

        2.1.3      Vyf van:
                   Waarvoor wil jy die rekenaar gebruik?
                   Waar gaan die rekenaar gebruik word?
                   Het jy mobiliteit nodig?
                   Moet jy aan ander rekenaars/die Internet kan koppel?
                   Watter randapparatuur het jy nodig?
                   Watter programmatuur wil jy gebruik
                   Hoeveel data wil jy kan stoor?
                   Hoeveel kan jy bekostig om te bestee?                        (5)

 2.2    2.2.1      RAID-beheerder en hardeskywe                                 (2)

        2.2.2      Mirroring

                         RAID-
                       beheerder

                   Dieselfde data word op al twee skywe gelyktydig geskryf
                   Hoë fouttoleransie                                           (6)

        2.2.3      Om spoed te verbeter en betroubaarheid       van die sub-
                   stoorsisteem van ŉ rekenaar.                                 (2)

        2.2.4      Striping met pariteit                                        (1)

 2.3    2.3.1      Front Side Bus                                               (1)

        2.3.2      Dit is die spoed waarteen die vinnige komponente van die
                   moederbord werk                                              (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                 (SEPTEMBER 2012)

      2.3.3   ŉ SVE is 32 of 64 bis. Die grootte van die registers bepaal die
              grootste getal waarmee die rekenaar kan werk sonder
              manipulasie.
              ŉ Groter registergrootte beteken meer adresseerbare geheue.        (3)

      2.3.4   Drie van: (een punt vir die benoem van die metode en een punt
              vir die beskrywing)
                      Vermeerdering van klokspoed
                          o Hoe vinniger die klokspoed, hoe meer instruksies
                             kan die SVE per sekonde verwerk.
                      Klokvermenigvuldiging
                          o Laat die SVE toe om teen ŉ vinniger spoed as die
                             moederbord te werk
                      Kasgeheue
                          o Hoëspoed geheue, hou onlangs gebruikte data en
                             instruksies
                      Instruksiestel
                          o RISC en CISC-instruksiestelle voer basiese
                             rekenkundige bewerkings en vergelykings uit.
                             CISC is kompleks en kragtig, RISC is eenvoudig,
                             maar vinnig. Meeste SVE’s is ŉ kombinasie van
                             beide.
                      Pyplynverwerking
                          o Laai ŉ tweede instruksie voordat die eerste een
                             klaar deur die masjiensiklus verwerk is.
                      Hyperthreading
                          o Dit lyk vir die bedryfstelsel of die SVE twee
                             verwerkers is
                      Meervoudige kerntegnologie
                          o Een fisiese vlokkie (chip) bevat meer as een kern
                      Verkleining van transistors
                          o Beteken mens kan meer transistors op die SVE
                             pas, dus meer funksionaliteit
                      Addisionele spesiale instruksies
                          o MMX, SSE ens. om werksverrigting te verbeter van
                             grafika/multi-media                                 (6)

2.4   2.4.1   Dit is die diagonale meting van die skerm.                         (1)

      2.4.2   Twee van
                    Gesonder vir jou
                    Neem minder spasie op
                    Gebruik minder elektrisiteit
                    Of enige ander aanvaarbare antwoord                          (2)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                                  5

 2.5    2.5.1      Ster-topologie.   Dit is die maklikste topologie om op te stel     (2)

        2.5.2

                                                                                      (3)

        2.5.3      UTP                                                                (1)

 2.6    2.6.1      Internet Diensverskaffer/Internet Service Provider                 (1)

        2.6.2      ŉ Roeteerder is ŉ kommunikasie-toestel wat gebruik word om
                   een of meer netwerke aan mekaar te koppel en verseker die
                   veilige oordrag van data tussen die netwerke.                      (3)

 2.7    2.7.1      Optiese veselkabel (Fibre optic) UTP kan net gebruik word tot
                   en met 100 m, waar optiese vesel maklik gebruik kan word om
                   150 m te dek.                                                      (2)

        2.7.2      Drie van
                          Vinniger
                          Veiliger
                          Meer betroubaar
                          Of enige aanvaarbare antwoord                               (3)

 2.8    2.8.1      Plug and play is ŉ tegnologie wat maklike en outomatiese
                   konfigurasie vir ŉ hardeware toestel moontlik maak.                (2)

        2.8.2      ŉ Drywer is sagteware wat dien as ŉ koppelvlak        tussen die
                   hardeware en die bedryfstelsel.                                    (3)

                                                             TOTAAL AFDELING B:       55

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                  (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C:       TOEPASSINGS EN IMPLIKASIES

VRAAG 3       e-KOMMUNIKASIE

3.1   3.1.1     Die Internet is ontwerp vir militêre en akademiese gebruik, beide
                betroubare organisasies. Toe dit oopgestel is vir publieke
                gebruik, het allerhande misbruik begin plaasvind. Hacking,
                identiteitsdiefstal, versprei van virusse en malware is ŉ paar van
                die hedendaagse bedreigings.                                         (4)

      3.1.2     ŉ Hacker is iemand wat toegang tot ŉ rekenaar probeer kry,
                sonder die persoon se kennis of toestemming.                         (2)

      3.1.3     Phishing is waar iemand m.b.v. ŉ e-pos probeer om jou uit te
                lok om ŉ skakel vir webtuiste wat amptelik lyk te kliek sodat jy
                jou persoonlike inligting kan “opdateer”.                            (3)

      3.1.4     Identiteitsdiefstal is wanneer ŉ persoon homself voordoen as ŉ
                ander persoon met die doel om bedrieglik te probeer om
                transaksies in die persoon se naam te doen.                          (3)

3.2   Digitale handtekeninge verseker dat die kommunikasie is van wie dit sê
      dit is van. Dit voorsien sekuriteit aan beide die sender en ontvanger van
      die kommunikasie.                                                               (2)
                                                                                     [14]

VRAAG 4       SOSIALE EN ETIESE KWESSIES

4.1   Keylogger                                                                      (1)

4.2   Nee     . Mense het die reg tot privaatheid.                                   (2)

4.3   Twee van:
            Geloofwaardigheid
            Geldigheid
            Verifikasie van data                                                     (2)

4.4   Vier van vir name en vir beskrywing.
             E-pos – skryf ŉ boodskap, stuur dit en wag vir ŉ reaksie
             Instant Messaging – aanlyn kommunikasie tussen mense
             IRC – Mense met dieselfde belange chat met mekaar
             Forums – plek om kwessies te bespreek
             Sosiale netwerke webtuistes – publieke dagboeke vir vriende om
             daarna te kyk en daarop kommentaar te lewer
             Blogs – publieke dagboek wat fokus op ŉ onderwerp
             RSS feed – hou jou op hoogte van veranderde webtuistes
             Wiki’s – verwysings werk
             Podcasts – oudio- of videonuusbrief                                      (8)
                                                                                     [13]
                                                         TOTAAL AFDELING C:          27

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                                   7

 AFDELING D:         PROGRAMMERING EN ONTWIKKELING VAN
                     PROGRAMMATUUR
 VRAAG 5           ALGORITMES EN BEPLANNING
 5.1    5.1.1       Die veranderlike kan nie die resultaat van die bewerking hanteer
                    nie.                                                                (2)
        5.1.2       Verander die veranderlike na ŉ veranderlike wat die waarde wat
                    daartoe geskryf word kan hanteer                                    (2)
        5.1.3       Omdat reële veranderlikes getalle met baie groot waardes kan
                    hanteer                                                             (2)
 5.2    5.2.1       Comma separated values                                              (1)
        5.2.2       Nee.   Mens weet nie hoe lank die lêer gaan wees nie.               (2)
        5.2.3       ŉ While-lus Dit sal aanhou herhaal totdat die kondisie EOF
                    bereik is. As die lêer leeg is, sal geen rekords gelees word nie.   (2)
 5.3    5.3.1       Normaliseer die databasis se tabelle                                (1)
        5.3.2       ŉ Primêre sleutel is ŉ veld in ŉ tabel   wat ŉ rekord uniek
                    identifiseer                                                        (2)
        5.3.3       Die GIGO-prinsiep is garbage in garbage out                         (2)
 5.4    5.4.1       ID_Nommer . ŉ Rekord word uniek geïdentifiseer                      (2)
        5.4.2       Dit sal moontlik ŉ oorloopfout veroorsaak indien dit Integer is.    (2)
        5.4.3       Omdat ŉ selfoonnommer met ŉ nul begin.                              (2)
 5.5    5.5.1       SQL is ŉ navraagtaal (query language) wat gebruik word om
                    ŉ databasis te beheer en navrae op te stel. Dit werk vir
                    verskeie databasisplatvorms . Opdragte (commands) is
                    dieselfde, maak nie saak watter databasis gebruik word nie.
                    Vir hierdie sisteem kon ŉ Delphi-program geskryf word wat
                    vorms sal hê vir die opdatering/byvoeging/verwydering van
                    data wat geskakel word met die databasis deur
                    databasiskomponente in Delphi.                                      (6)
        5.5.2       SELECT *     FROM Klient_Details                                    (2)
        5.5.3       SELECT Van, Voorletters, ID_Nommer, Krediet
                    FROM Klient_Details
                    WHERE Krediet > 100
                    ORDER BY Van                                                        (5)
        5.5.4       SELECT Van, Voorletters,
                     (((einde_uur - begin_uur)*60) + (einde_min - begin_min)) *
                    koste_per_min - krediet AS Verskuldig FROM Client_Details
                       ORDER BY surname                                                 (7)
                                                              TOTAAL AFDELING D:        42

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                  (SEPTEMBER 2012)

AFDELING E:     GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1   6.1.1   Die uitleg van die rekenaars in ŉ netwerk word die topologie
              genoem.                                                             (1)

      6.1.2   Drie van:
                     Makliker om byvoegings/veranderings te maak
                     Foutopsporing is makliker
                     As daar ŉ kabel-fout voorkom, word die hele netwerk nie
                     geaffekteer nie.
                     Hoër spoed
                     Enige ander aanvaarbare voordeel                             (3)

6.2   6.2.1   Quad core beteken dat die verwerker vier verwerkers binne die
              een fisiese SVE het                                                 (1)

      6.2.2   Hot swappable beteken dat die toestel aan die rekenaar
              gekoppel en ontkoppel kan word, sonder om die rekenaar af te
              skakel                                                              (1)

      6.2.3   Multitaakverwerking is die vermoë van die verwerker om
              blitsvinnig tussen verskillende programme wat uitgevoer word
                te skakel en skep sodoende die indruk dat elke program die
              volle SVE-tyd besit.                                                (3)

6.3   6.3.1   Die rekenaar maak gebruik van virtuele geheue.                      (1)

      6.3.2   Dit is skyf gebaseerde virtuele geheue. Wanneer die RAM vol
              word, word ŉ bladsy van RAM na die skyf toe geruil en die
              geheue wat benodig word, word omgeruil vanaf die virtuele
              geheue op die skyf na die RAM toe.                                  (3)

6.4   Drie van
             Kyk of die drukker krag het
             Toets die kabels
             Kyk of daar papier in is
             Kyk vir papieropeenhopings (paper jams)
             Kyk of daar nog ink is
             Kyk dat die regte drywers gelaai is
             Enige ander aanvaarbare antwoord                                     (3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)           INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo)                                  9

 6.5    6.5.1      Web caching is die proses waar webblaaie vir die eerste keer
                   wat dit oopgemaak word, afgelaai en gestoor word op die lokale
                   bediener . Wanneer daardie bladsy weer nodig is, word dit
                   vanaf die kasgeheue gehaal, in plaas van die web , dus
                   verminder dit Internetverkeer en word die laaispoed van ŉ
                   webblad vinniger.                                                 (3)

        6.5.2      Elke datapakkie wat oor ŉ IP-netwerk gestuur word bevat nie
                   slegs die adres van sy bestemmingsrekenaar nie, maar ook ŉ
                   poortnommer wat vir die bestemmingsrekenaar vertel aan
                   watter sagteware die pakkie afgelewer moet word.                  (3)

        6.5.3      SSL (Secure Sockets Layer) is ŉ enkripsie-protokol   wat data
                   wat oor die Internet gestuur word, enkodeer.                      (2)

        6.5.4      Spam                                                              (1)

 6.6    6.6.1      Satelliete . Telefone sal nie bestaan nie en selfoondekking kan
                   onbetroubaar of moeilik wees                                      (2)

        6.6.2      Hulle kan ŉ UPS koop . ŉ UPS sal die rekenaarsisteem op ŉ
                   battery laat hardloop vir ŉ kort tydperk nadat die krag
                   afgegaan het. Dit beskerm die toerusting van kragpieke en van
                   korrupte lêers en die bedryfstelsel.                              (4)

 6.7    ŉ Hub stuur elke pakkie wat ontvang word uit na elke ander poort , dus
        word ŉ klomp onnodige netwerkverkeer geskep . ŉ Switch sal slegs
        pakkies aanstuur na ŉ poort toe waaraan die bestemmingsrekenaar
        gekoppel is , dus word netwerkverkeer grootliks verminder en is die
        netwerk meer effektief.                                                      (4)
                                                         TOTAAL AFDELING E:          35

                                                                GROOTTOTAAL:         180

## Related documents

- [Computer Studies P2 (HG) (English) June 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/computer-studies-p2-hg-english-june-2012-memo/fe3b6637-21ff-45c2-9b0e-e3ab71d232ce) — Information Technology · Memo · 2012 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2013-memo-eng/fdecdddc-326e-4587-b7d7-6de962c2fabb) — Information Technology · Memo · 2012 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-english/dc6b2b22-5eff-42a1-abf6-da544d6fc4c9) — Information Technology · Memo · 2021 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-english/f96c9e7f-ffb6-4de4-8251-890f2b85f074) — Information Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
