# Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-2020-afr/704a1972-2a88-44be-b085-dfe01e4a8c2a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-2020-afr/704a1972-2a88-44be-b085-dfe01e4a8c2a)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                     NOVEMBER 2020

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      NASIENRIGLYN
                      (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     B – (Lae-vlak programmeringstaal)                                 (1)

      1.1.2    A – (0)                                                           (1)

      1.1.3    A – (Proses)                                                      (1)

      1.1.4    B – (Dataverifikasie)                                             (1)

      1.1.5    C – (_Discount)                                                   (1)

      1.1.6    B – (Instandhouding van Data)                                     (1)

      1.1.7    B – (Modulation en Demodulation)                                  (1)

      1.1.8    C – (Masjienkode)                                                 (1)

      1.1.9    A – (‘Acceptable Usage Policy’)                                   (1)

      1.1.10 B – (Kantooroutomatisering)                                         (1)

 1.2 1.2.1     Data-oortolligheid                                                (1)

      1.2.2    Telependelary (‘Telecommuting’)                                   (1)

      1.2.3    Onreëlmatigheid (‘Anomaly/Anomalies’)                             (1)

      1.2.4    Konstant                                                          (1)

      1.2.5    Perkbreking (‘Jail breaking’)                                     (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      ‘Dual Inline Memory Module’ / DIMM                                    (1)

       2.1.2    Onstabiele geheue (‘Volatile memory’)                                 (1)

       2.1.3    DIMM-gleuwe/RAM-gleuwe                                                (1)

       2.1.4    32-bis bedryfstelsel kan slegs 4GB geheue sien en gebruik.            (1)

       2.1.5    Enige EEN: 
                 Laai data en instruksies (programme en toepassings) voordat die
                   SVE dit kan gebruik.
                 Stoor data en instruksies (programme en toepassings) tydelik
                   voordat die SVE dit kan gebruik.                                    (1)

 2.2 Enige EEN: 
     Spesifikasie A
      Windows 10 Pro – Bedryfstelsel
      Kaspersky – Hulpprogram (‘Utility software’)

       Spesifikasie B
        Windows 10 Home – Bedryfstelsel
        ESET – Hulpprogram (‘Utility software’)                                       (2)

 2.3 2.3.1      8192 GB / 8GB                                                         (1)

       2.3.2    ‘Double Data Rate’                                                    (1)

 2.4 2.4.1      Intel CoreTM i7 9750H                                                 (1)

       2.4.2    Masjiensiklus                                                         (1)

       2.4.3        Haal die instruksies en data van geheue (EKG) 
                    Dekodering van die instruksies 
                    Voer die instruksies uit 
                    Stuur die data terug na die geheue                               (4)

 2.5 2.5.1          Ingeboude video/geïntegreerde verwerker word gebruik wanneer
                     normale take  gedoen word want dit gebruik minder krag en
                     batterylewe.
                    Videokaarte word gebruik vir programme wat goeie grafiese
                     karakter vereis.                                                 (2)

       2.5.2        Intel RX 5700XT 8GB 
                    NVDIA GTX 1660 4GB                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/NOVEMBER 2020)

 2.6  Kompileerder  vat die hele program en vertaal dit na masjienkode. 
      Interpreteerder  voer een reël uit op ŉ slag en vertaal dit na
       masjienkode                                                                 (4)

 2.7 2.7.1     HDMI is ŉ klank-/videokoppelvlak om onsaamgeperste videodata, 
               saamgeperste of onsaamgeperste digitale klank van ŉ HDMI-toestel
               na ŉ rekenaarmonitor, videoprojektor, digitale TV of
               digitaleklanktoestel oor te dra.                                    (2)

      2.7.2    ‘High Definition Multimedia Interface’                              (1)

                                                          TOTAAL AFDELING B: 26

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Rekenaarnetwerk is ŉ versameling van rekenaars of ander toestelle
                wat deur ŉ kommunikasiemedium/kanaal verbind is en wat gebruikers
                toelaat om sagteware, hardeware, data en inligting te deel.               (1)

       3.1.2    Enige TWEE: 
                 Vinnige en effektiewe kommunikasie
                 Deel van hardeware-hulpbronne
                 Sentralisering van data
                 Oordrag van lêers
                 Ontspanning
                 Verhoogde beheer en sekuriteit
                 Buigsame toegang                                                         (2)

       3.1.3    Globale Area Netwerk (GAN) / Wêreld Wye Web (WWW)                         (1)

 3.2 3.2.1      (a)      Wi-Fi  NIC                                                       (1)
                (b)      3G/4G/LTE/5G                                                     (1)

       3.2.2    (a)      Wi-Fi  NIC                                                       (1)
                (b)      Ethernet  poort                                                  (1)

 3.3 Wi-Fi-toegangspunt stuur en ontvang radioseine en laat toe dat toestelle aan
     ŉ gekabelde netwerk kabelloos verbind.                                               (1)

       3.3.1    ‘Base station’                                                            (1)

       3.3.2         Warmkol is ŉ area, gewoonlik in ŉ openbare plek (soos ŉ
                      lughawe, hotelvoorportaal, restaurant, ens.), waar mense toegang
                      tot Wi-Fi het deur kabelloos aan die Internet via gekabelde
                      netwerk te verbind. 
                     Bandwydte verwys na die totale aantal data wat van een punt na ŉ
                      ander punt in ŉ gegewe tyd oorgedra kan word.                       (2)

 3.4 3.4.1      Enige EEN: 
                 Skype
                 Google voice
                 Vonage
                 ooVoo
                 Viber
                 Facebook Messenger
                 Jitsi
                 MicoSIP
                 8*8
                 EkigaZoiPer                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

      3.4.2    Enige TWEE: 
                Die kwaliteit van die oproep kan sleg wees as jy ŉ stadige
                  Internetverbinding het.
                Jou datapak kan vining opgebruik word, veral as jy video gebruik.
                Jy moet krediet aankoop om telefone te bel wat nie op die Internet
                  is nie.
                Jy moet ŉ Internetverbinding hê en albei gebruikers moet
                  dieselfde sagteware gebruik.                                             (2)

 3.5 3.5.1          Verliesende kompressie pers die data saam deur van die data te
                     verloor/data wat nie baie belangrik is nie en wat nie opgemerk
                     gaan word nie, word verwyder. 
                    Onverliesende kompressie (‘lossless’) pers data saam sonder dat
                     enige data verwyder word.                                            (2)

      3.5.2    Verliesende kompressie (Enige EEN): 
                Klank
                Video
                Stil foto’s
               Onverliesende kompressie (Enige EEN): 
                Dokumente
                Sigblaaie
                Databasisse                                                               (2)

 3.6 3.6.1          Vaste ligging Internet-toegang  verwys na vinnige data-oordrag
                     na huise en besighede deur kabeltegnologie te gebruik. 
                    Mobiele Internet-toegang  verwys na die vermoë om aan die
                     Internet te koppel deur kabellose tegnologie, soos sellulêre
                     netwerke, te gebruik.                                                (4)

      3.6.2    Vaste ligging Internet
                ADSL 

               Mobiele Internet (Enige EEN): 
                3G
                4G/LTE
                5G                                                                        (2)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1      DBBS is sagteware wat jou toelaat om met elektroniese databasisse
                te werk.                                                                  (1)

       4.1.2    Enige DRIE: 
                 Skep databasis
                 Verander die struktuur van die databasis
                 Voeg by, verander en verwyder data in die databasis
                 Vra of soek vir data in die databasis
                 Verwerk die data in die databasis om inligting te verkry                 (3)

       4.1.3    Bigtable                                                                  (1)

 4.2 4.2.1      Enige DRIE: 
                 Formaattoets
                 Datatipe-toets
                 Intervaltoets
                 Teenwoordigheidstoets
                 ‘Check digit’                                                            (3)

       4.2.2        Akkuraat en sonder foute 
                    Verifieerbaar 
                    Huidige inligting                                                    (3)

 4.3 4.3.1

               tblStudent                                 tblStudentTransactions
           PK  StudentID            1
                                                  ∞/m 
                                                          PK    TransactionID
                 FirstName                                FK    StudentID
                 LastName                                        PostDate
                 Address                                         Amount
                 City                                            Description
                 PostalCode
                 DateAdmitted
                 Major
                 Photo                                                                     (5)

       4.3.2    Saamgestelde sleutels verwys na ŉ kombinasie van meer as een veld
                wat ŉ unieke rekord identifiseer. 
                Primêre sleutel is ŉ veld wat elke rekord met unieke waardes
                identifiseer.                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2020)

 4.4 Enige DRIE: 
      Bestuur en onderhou databasisse
      Beheer die toekenning en toesig van gebruikers van die databasis en hul
        toegangsregte
      Doen roetine onderhoud op die databasis
      Verseker dat die sagteware gereeld opdateer word
      Implementeer ŉ goeie rugsteunbeleid
      Installasie en instelling van sagteware op addisionele bedieners
      Verseker dat stelsels genoeg stoorplek en geheue het                          (3)

                                                        TOTAAL AFDELING D:           21

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     9

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1 5.1.1      ‘American Standard Code for Information Interchange’ / ASCII              (1)

       5.1.2    CSV/‘Comma elimited’                                                      (1)

       5.1.3    (a)   AssignFile(txtStock, ‘Goods.txt) – Verbind die veranderlike
                      (txtStock) met die lêer op die skyf (Goods.txt).                    (1)

                (b)   Append(txtStock) – maak die bestaande lêer oop om na te
                      skryf,  die lêerwyser is aan die einde van die lêer en die nuwe
                      data word aan die einde van die lêer bygevoeg.                      (2)

 5.2 Stap-en-kyk (‘Step-and-Watch’)                                                       (1)

 5.3 ‘Data persistence’ verwys na die vermoë om data te herwin en om dit meer
     as een keer te gebruik nadat dit gestoor is.                                         (1)

 5.4 5.4.1      ‘Format’ funksie word gebruik om reële waardes om te skakel na
                stringwaardes, almal met dieselfde lengte,  met spasies aan die
                begin.                                                                     (1)

       5.4.2    (a)      % – beteken dat die teks wat volg formateringinstruksies is
                          en nie gewone teks nie 
                         10 – wys dat die finale string 10 karakters sal bevat 
                         2 – wys dat die finale string 2 desimale punte sal bevat 
                         f – wys dat die waarde wat omgeskakel moet word in die
                          tweede parameter ŉ desimale punt-waarde is 
                         rWeight – bevat die inligting wat na ŉ geformateerde string
                          omgeskakel moet word                                            (5)

                (b)   m,  geldeenheid                                                    (2)

 5.5      Seleksiesortering is ŉ sorteringsalgoritme wat twee For-lusse gebruik om
           ŉ lys te sorteer, deur die kleinste of grootste element na die begin van
           die lys te skuif. 
          Borrelsortering is a sorteringsalgoritme wat die kleinste of grootste
           element na die einde van die lys beweeg deur ŉ Boolese waarde en ŉ
           For-lus te gebruik.                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

 5.6       Reël      Waade1    Waarde2      Waarde3 Waarde4            Afvoer
           1                                  10 
           2           5
           3                      7
           4                                            10.6 
           5                      2
           6           5
           7                                                             5
           8                                                             2
           9                                                            10 
           10                                                          10.6                 (5)

 5.7       Readln sal ŉ reël van die tekslêer lees en dit in ŉ stringveranderlike
            stoor. 
           Writeln sal ŉ reël na die tekslêer skryf  en ŉ EOLn karakter aan die
            einde van die reël voeg.                                                         (2)

                                                              TOTAAL AFDELING D:             24

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1    Enige DRIE voorbeelde: 
                  Beter rekordhouding of stoor en bestuur van data
                  Beter kommunikasie en virtuele teenwoordigheid
                  Outomatisasie
                  Kunsmatige Intelligensie en sensor-gedrewe rekenaarverwerking         (3)

        6.1.2    Enige TWEE: 
                  Musikante kan nou albums makliker en goedkoper opneem as
                    vantevore.
                  Bekende musikante het al albums vrygestel wat heeltemal op
                    iPads opgeneem is.
                  Musikante versprei hul werk direk sonder die gebruik van ŉ
                    studio.
                  IKT gee hul baie opsies om hulself te bemark.
                  Kopers kan musiek via Internet koop/ aflaai.                          (2)

        6.1.3       Werkplek – is waar ookal werk plaasvind/enige plek waar
                     mense werk. 
                    Werkspraktyke – verwys na hoe mense aangestel is,  vir hoe
                     lank, hoe hul betaal word en wanneer en waar hul verwag word
                     om te werk.                                                         (2)

        6.1.4    Uitkontraktering is wanneer ŉ besigheid wat in sekere aspekte van
                 jou besigheid spesialiseer, gebruik word om die spesifieke taak te
                 verrig,  maar dit val nie binne jou area van kennis nie.              (2)

 6.2    6.2.1    Instellings van netwerkbedienerstelsels                                (1)

        6.2.2    Enige DRIE aspekte: 
                  ŉ Gedragsbeleid wat gebruikers opvoed en hul gedrag beheer
                    wanneer hul die netwerk en Internet gebruik.
                  Inligting wanneer en waar draagbare stoortoestelle soos
                    geheuestokkies en draagbare mediaspelers gebruik mag word.
                  Inligting oor beperkings oor die installering van enige hardeware
                    of sagteware.
                  Prosedures wat gevolg sal word as gebruikers slagoffers van
                    identiteitsdiefstal, kwaadwillige sagteware, kuberafknouery en/of
                    kuber-agtervolging vind.
                  Advies oor hoe om plagiaat en breking van kopieregwet te
                    vermy.
                  Duidelike gevolge wanneer die riglyne wat in die AGB gegee
                    word, oortree word.                                                  (3)

        6.2.3    Beperkings                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2020)

 6.3    6.3.1   Enige DRIE: 
                 Beter kommunikasie
                 Meer effektiewe administrasie
                 Sensus en statistieke
                 Verkiesings
                 Weerdienste en voorspellings                                          (3)

        6.3.2   Enige DRIE: 
                 Nie genoeg kennis van en blootstelling aan IKT nie.
                 IKT stel hul bloot aan risiko’s wat hul nie kan beheer nie.
                 Misbruik van IKT deur kriminele elemente d.m.v. aktiwiteite
                   soos inbraak, kubermisdaad.
                 Kwaadwillige sagteware vermeerder mense se angs oor IKT en
                   beperk die implementering en aanvaarding van IKT-projekte.           (3)

 6.4    6.4.1   Globalisering is die integrasie van ekonomieë, kulture, idees en
                groepe regoor die wêreld  wat deur die wêreldwye netwerk van
                kommunikasie, vervoer, handel en immigrasie aangedryf word. 
                                                  OF
                Globalisering is ŉ proses van verbinding, interaksie en integrasie
                tussen mense, besighede en regering.                                  (2)

        6.4.2   Enige DRIE: 
                 ŉ Doeltreffende mark waar daar ŉ ewewig is tussen wat kopers
                   bereid is om vir ŉ goed of diens te betaal en wat verkopers
                   bereid is om ŉ goed of diens voor te verkoop.
                 Toenemende mededinging tussen ondernemings wat die diens
                   en kwaliteit van goedere of dienste wat aan die verbruiker
                   gelewer word, verbeter.
                 Veiligheid omdat lande se ekonomieë ineengevleg en afhanklik
                   van mekaar is.
                 Rykdomgelykheid (‘wealth equality’) regoor die wêreld,
                   aangesien armer lande meer werksgeleenthede het.                     (3)

        6.4.3       Landbousektor:  KI-aangedrewe masjienvisiestelsels kan
                     gewaspopulasies meet en onkruid of plantplae opspoor en
                     robotbespuiters gebruik om onkruiddoders akkuraat toe te
                     dien. 
                    Gesondheidsektor:  Presisiegeneeskunde help dokters om die
                     genoomvolgorde, mediese geskiedenis en lewenstyl van ŉ
                     pasiënt te ontleed, wat die diagnose meer betroubaar maak.        (4)

 6.5    6.5.1   Enige DRIE: 
                 Lêers per ongeluk verwyder of die hardeskyf formateer.
                 Maak nie seker dat gereëlde rugsteun plaasvind nie.
                 Data foutief in ŉ program inlees.
                 Verloor of verlê van draagbare stoortoestelle.
                 Om ander ongemagtigde gebruikers toe te laat om toegang tot
                   data te kry deur nie sekuriteitsbeginsels te volg nie (soos om ŉ
                   veilige wagwoord te hê en dit gereeld te verander.)                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 13

        6.5.2    Enige DRIE: 
                  Jy moet data rugsteun.
                  Maak outomaties gebruik van die rugsteunprogrammatuur of
                    skeduleer dit sodat jy nie die rugsteunproses vergeeet nie.
                  Rugsteun jou lêers op ŉ eksterne stoortoestel soos ŉ draagbare
                    hardeskyf.
                  Moenie rugsteun op die perseel hou nie ingeval daar ŉ ramp
                    soos diefstal of ŉ brand is.
                  Voer huishouding uit sodat jy nie meer kopieë of weergawes van
                    dieselfde lêers op jou rekenaar het nie.
                  Oorweeg dit om groot lêers wat jy selde gebruik, te argiveer deur
                    dit van jou rekenaar na 'n eksterne hardeskyf af te skuif.
                  Kyk van tyd tot tyd of die rugsteun eintlik werk, deur sommige
                    van die lêers van rugsteun te herstel.                                 (3)

 6.6    Enige DRIE: 
         Verminder gebruikertoevoer
         Formaattoets
         Datatipe-toets
         Intervaltoets
         Teenwoordigheidstoets                                                            (3)

 6.7    Verpligte velde is spesifieke velde wat verplig is en wat ingevul moet
        word.                                                                             (1)

                                                              TOTAAL AFDELING F:          39
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2020-afr-d/4a385cf4-caba-4711-a420-1f60d0f7e5fd) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/82f78ef6-cebd-4fe2-a945-043e3276649e) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-2020-eng/1a8d16da-e84b-480f-871a-641fbe54ef7a) — Information Technology · Memo · 2020 · Eng
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2020-eng-d/64cf8ef6-b4a7-4c5b-ba26-8e32045765a9) — Information Technology · Memo · 2020 · Eng
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/2e85569b-82aa-4024-a5ff-cb3aefdd642f) — Information Technology · Memo · 2020 · Eng
- [IT P2 GR11 MEMO 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-2020-eng/6bc87fa0-3861-4bf6-b041-5c20fa0944c2) — Information Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-english/3db564bd-1d04-48ab-aedd-fae2d9f9939f) — QP · 2022 · Eng
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-english/1c12dccc-2a5b-4b41-a80c-5bd8b30f6151) — QP · 2022 · Eng
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
