# Information Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/00c98cd3-cf7e-453f-abc1-3494352f8e3c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/00c98cd3-cf7e-453f-abc1-3494352f8e3c)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/bec5c240-c7a1-4d01-b839-7c3cf5373489) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                      NOVEMBER 2017

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/NOVEMBER 2017)

    VRAAG 1

    1.1.1    B       Dit is baie vinnig in vergelyking met ETG ('RAM')                (1)

    1.1.2    C       Jy sal die vlak van doeltreffendheid verhoog                     (1)

    1.1.3    A       ŉ programmeringsfout                                             (1)

    1.1.4    D       'Virtual Private Network'                                        (1)

    1.1.5    B      HTML5                                                             (1)

    1.1.6    D       Prente                                                           (1)

    1.1.7    B  Rich Internet Application                                            (1)

    1.1.8    B      Huidiglikheid                                                     (1)

    1.1.9    D  Kan verander afhangende van die gebruiker se vereistes en
                 voorkeure                                                             (1)

    1.1.10   B       Vaslegging en inlees van data in die databasis                   (1)

    1.2.1    POST                                                                     (1)

    1.2.2    RAID                                                                     (1)

    1.2.3    'Streaming'                                                              (1)

    1.2.4    Veld                                                                     (1)

    1.2.5    Entiteit-verwantskap-diagramme (ERD)                                     (1)
                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  3

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Intel                                                                     (1)

       2.1.2    2.00 GHz                                                                   (1)

 2.2 2.2.1      Grafiese Verwerkingseenheid  – hierdie verwerker verwerk grafika
                en video’s.                                                                (2)

       2.2.2    'Fetch, Decode, Execute, Transfer'                                      (4)

 2.3 2.3.1      LAG ('ROM')                                                               (1)

       2.3.2    Vasteware is sagteware  wat permanent geïnstalleer is op LAG
                ('ROM') en wat die basiese werking van ŉ toestel behartig.                 (2)

       2.3.3    Nuwe eienskappe ('features'),  opdatering van sekuriteit 
                oplossings vir programfoute ('Bug Fixes').                                 (3)

       2.3.4    Al die bestaande inligting word verwyder en dit word met ŉ nuwer
                weergawe vervang.                                                          (1)

 2.4 2.4.1      Virtualisasie is wanneer ŉ entiteit geskep word wat slegs in
                sagteware bestaan.                                                         (1)

       2.4.2    Stap 1– Installeer die hoof bedryfstelsel 
                Stap 2 – Installeer die virtuele masjien sagteware 
                Stap 3 – Installeer die ander bedryfstelsels op die virtuele masjien 
                Stap 4 – Installeer die toep op die virtuele bedryfstelsels 
                Stap 5 – Herhaal stap 3 en 4 vir elke bedryfstelsel wat getoets moet
                          word.                                                            (5)
                                                                                           [21]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Enige TWEE van 
                om hulpbronne te deel
                om data te deel
                om te kommunikeer
                vermaak                                                                    (2)

      3.1.2    Enige TWEE van 
                Aankoop van netwerkkabels en lêerbedieners kan baie duur
                  wees.
                Onderhou van ŉ groot netwerk is moeilik, vereis opleiding en ŉ
                  netwerkbestuurder.
                As die lêerbediener breek, dan is al die lêers nie beskikbaar nie.
                  E-pos mag dalk werk as dit op ŉ ander bediener is. Die
                  rekenaars sal nog kan werk, maar sal geïsoleerd wees.
                Virusse kan versprei na ander rekenaars deur die netwerk.
                Daar is indringing gevaar, veral in ŉ WAN. Sekuriteit word
                  benodig teen sulke gevare, bv. ŉ netskans.                                (2)

      3.1.3    Voordele (enige TWEE) 
                Vinniger spoed
                Betroubaar
                Beter sekuriteit                                                           (2)

 3.2 3.2.1     3G  en ADHL ('ADSL')                                                       (2)

      3.2.2    Enige EEN van 
                   WiMax is vinniger
                   WiMax het groter bandwydte                                              (1)

      3.2.3    ŉ Roeteerder                                                                (1)

 3.3 3.3.1     Stem oor Internet Protokol ('Voice Over Internet Protocol')                 (1)

      3.3.2    Enige TWEE 
                Skype
                Viber
                Whatsapp call
                Facebook messenger, etc                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

 3.4 3.4.1      Dit sluit in die algemeen die volgende in (ENIGE TWEE) 
                 ŉ raakskerm koppelvlak
                 baie sensors soos GPS,
                 'accelerometer',
                 'gyroscope', ens.                                                      (2)

       3.4.2    ENIGE DRIE VAN 
                 Android
                 Windows CE
                 Windows Mobile
                 iOs
                 Blackberry OS, ens.                                                    (3)

       3.4.3    Dit verwys na sagteware en programme wat ontwerp is om op
                draagbare toestelle te werk.                                            (1)

       3.4.4    Enige TWEE van 
                 Hulle moet minder data oordra wat die spoed sal verhoog.
                 Dit gee gebruikers ŉ beter koppelvlak en meer beheer oor wat
                   hulle kan doen.
                 Dit laat gebruikers toe om outomatiese opdatering en
                   kennisgewings te kry wanneer inligting op die Internet verander
                   het of bygevoeg is.                                                   (2)

 3.5 3.5.1      Protokol  – ŉ Stel reëls vir die enkodering en dekodering van data
                vir die data-oordrag oor ŉ netwerk.                                    (2)

       3.5.2    HTTPS is ŉ protokol wat vir veilige enkripte kommunikasie oor die
                Internet gebruik word.                                                  (1)

 3.6 3.6.1      RSS is ŉ web- of nuusvoer wat die gebruikers outomaties van nuwe
                inhoud of kennisgewings bewus maak. Hierdie inhoud kan dan van ŉ
                sentrale toep verkry word in plaas daarvan om op ŉ verskeie
                webtuistes te gaan.                                                     (1)

       3.6.2    Enige EEN van 
                 Om in kennis gestel te word dat daar nuwe blog-inskrywings is op
                   die blog waarvoor jy ingeskryf is.
                 Om ingelig te word oor items wat jou soekkriteria pas
                 Om tred te hou van nuwe video-insetsels op die YouTube kanale
                   waarvoor jy ingeskryf is.
                 Om in kennis gestel te word van nuwe musiek op iTunes.
                 Om in kennis gestel te word wanneer jou naam of jou besigheid
                   se naam in websoektogte verskyn.                                      (1)
                                                                                        [26]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1     (a)     Enige EEN van 
                       CustomerID, OrderID, ProductID, UnitPrice, Quantity, Total           (1)

               (b)     Enige EEN  van die rye in die tabel                                 (1)

               (c)     MyClientsTB                                                         (1)

      4.1.2    Die Total veld  want dit kan bereken word                                  (2)

      4.1.3    (a) Dit identifiseer elke unieke rekord                                     (1)

               (b) OrderID                                                                 (1)

 4.2 4.2.1     (a)    ŉ Verspreide databasis is ŉ baie groot databasis wat oor
                      verskeie bedieners in verskillende liggings versprei is.             (1)

               (b)    Jy benodig ŉ klein databasis in jou kantoor.                         (1)

      4.2.2    ŉ 'Desktop' Databasis                                                       (1)

      4.2.3    Enige EEN van 
                Ms Access
                Base
                Filemaker Pro                                                              (1)

      4.2.4    Ja, dit is moontlik.  Omdat dit baie mense verbind en hulle kan
               almal veranderinge terselfdertyd maak.                                      (2)

 4.3      Invoeging van nuwe rekords 
          Verwydering van rekords wat nie meer benodig word nie 
          Opdatering van rekords om seker te maak die data is akkuraat.                  (3)

 4.4 4.4.1     ŉ Relasionele databasis bestaan uit baie tabelle wat deur middel
               van verwantskappe verbind word.                                             (1)

      4.4.2    Vreemde sleutels word gebruik om tabelle  te verbind                       (2)
      4.4.3
                     ŉ Kliënt  bestel  Produkte 

                     KLIENT              bestel          PRODUKTE

               simbole                                                                    (5)
                                                                                           [24]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 VRAAG 5

 5.1 5.1.1      Dit is ŉ veranderlike wat invoer aan die subroetine verskaf.             (1)

       5.1.2    Terugstuur beteken dat die funksie ŉ antwoord sal hê.                    (1)

       5.1.3    Enige aanvaarbare funksie met ŉ parameter
                Bv. StrToInt(); IntToStr()                                                 (1)

       5.1.4    ŉ Funksie stuur altyd ŉ waarde terug 
                ŉ Prosedure stuur nie altyd ŉ waarde terug nie                           (2)

       5.1.5    sVan ← Kry Van 
                sWagwoord ← ‘’ (leë string) 
                i ← lengte van sVan 
                Lus van 1 tot i 
                 If sVan[i] nie ŉ klinker is nie 
                     sWagwoord ← sWagwoord + sVan[i]  (skep nuwe string)
                end Lus                                                                   (8)

 5.2 5.2.1      Die 'while' lus word gebruik omdat die lengte van die lêer
                aanvanklik nie bekend is nie                                             (1)

       5.2.2    (a)   die 'reset' prosedure maak die lêer oop sodat dit gelees kan
                      word                                                                (1)

                (b)   die 'Append' prosedure maak die lêer oop en voeg reëls aan
                      die einde van lêer by                                               (1)

                (c)   die 'AssignFile' prosedure ken die lêernaam aan ŉ
                      veranderlike toe sodat dit gebruik kan word in die lees en
                      skryf van die lêer                                                  (1)

 5.3 5.3.1      ŉ Skikking is ŉ datastruktuur wat ŉ versameling van verwante
                veranderlikes bevat, wat almal dieselfde data tipe het.                   (1)

       5.3.2    Een van die veranderlikes in die skikking                                (1)

       5.3.3
                                y      x     Index         Result
                                                       [3] [2] [1]
                                -      5        0       -   -     -
                                1      2        1       -   -     -
                               0     1       2       -  0     -
                               1     0       3      1   -     -                       (8)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1   Die poging om iemand te manipuleer of uit te vang sodat hulle
                persoonlike inligting/data sal uitgee of om kwaadwillige sagteware
                te installeer.                                                           (1)

        6.1.2   Flousery ('Spoofing')  – die gebruik van elektroniese tegnologie
                wat mense flous en laat glo dat die kommunikasie van ŉ geldige
                instansie of persoon kom. 
                                                  OF
                Uitvissing ('Phishing') – pogings om mense uit te lok om
                persoonlike inligting te deel, deur middel van e-pos gebruik te
                maak wat mense na webtuistes neem wat nie regtig bestaan nie.             (2)

        6.1.3   Enige TWEE van: 
                 Bewaar jou persoonlike inligting
                 Let op na die URL van die webtuiste
                 Gebruik e-pos en webblaaier sagteware wat anti-uitvissing
                   eienskappe bevat om jou te waarsku
                 Enige ander aanvaarbare antwoord                                        (2)

 6.2    6.2.1   'Location Based Computing' .                                             (1)

        6.2.2   GPS  of 3G                                                               (1)

        6.2.3   Advertensies/Bemarking  Spesifieke advertensies wat verskyn op
                die gebruiker se toestel afhangende van die area                         (2)

        6.2.4   (a) Basiese data wat ander data beskryf                               (2)

                (b) 'Geo tag'                                                            (1)

 6.3    6.3.1   Internet is ŉ wêreldwye netwerk wat bestaan uit rekenaars,
                toestelle en netwerke wat aan ander netwerke verbind is.                 (1)

        6.3.2   IPTV: Lewer tradisionele televisie-uitsending oor die Internet.  Dit
                is soos gewone TV geskeduleer. 

                VOD: Kykers kan programme kyk wanneer hulle wil  Soortgelyk
                soos die 'catch up' diens.                                               (4)

 6.4    6.4.1   Eindgebruiker Aanvaarbare Gebruiksbeleid dokumente beskryf die
                regte en verantwoordelikhede van netwerkgebruikers.                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     9

        6.4.2    Enige TWEE van 
                  die beleid oor hoe gebruikers hulself moet gedra as hulle die
                    netwerk of Internet gebruik
                  inligting oor waar en wanneer draagbare media soos
                    geheuestokkies gebruik mag word
                  Inligting oor die beperking rakende installering en deïnstallering
                    van sagteware
                  Duidelike gevolge as die reëls in die dokument oortree word
                  Enige ander aanvaarbare antwoord                                           (2)

        6.4.3    Die netwerkbestuurder moet die gebruikers van die netwerk
                 monitor.  As enige reëls oortree word, moet daar drastiese
                 stappe geneem word                                                          (2)

 6.5    6.5.1    Enige DRIE van 
                  Moet kan programmeer
                  Moet grafiese ontwerp vermoëns hê
                  Moet kreatief wees
                  Moet hulself op datum hou van die nuutste rekenaartegnologie               (3)

        6.5.2    Enige TWEE van 
                  Nuwe inligting vervaardig in 'n kreatiewe manier
                  Moet kunswerk en prente verkry om te gebruik
                  Die webtuiste onderhou en op datum hou                                     (2)

        6.5.3    Nee, hy/sy sal webprogrammering of grafiese ontwerp moet leer 
                                              OF
                 Ja, die meeste webskeppers het webtuistes ontwerp voor dat hulle
                 webskeppers geword het.                                                      (2)

 6.6    6.6.1    Enige TWEE 
                  Swak ontwerpte sagteware
                  Te veel inligting en al die inligting moet geverifieer word
                  hoe winsgewend dit is
                  Die aantal persone met die nodige vaardighede
                  Slegte ondersteuning
                  Regerings se beperkte beleide                                              (2)

        6.6.2    Enige DRIE 
                  Verbetering van vermoë om te kommunikeer
                  Die outomatisering van take van herhaaldelik uitgevoer word
                  Versameling en data-ontginning op ŉ baie groot skaal
                  Meer blootstelling
                  Inligting dadelik beskikbaar stel                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2017)

 6.7    6.7.1    Skarebefondsing verwys na wanneer ŉ groep mense hul geld
                 bymekaar sit deur gebruik te maak van organisasies soos
                 Kickstarter wat dan die geld gebruik vir projekte wat ŉ verskil kan
                 maak                                                                   (2)

        6.7.2    Enige DRIE 
                  Die effektiewe uitruil van inligting
                  Globale handel
                  Immigrasie
                  Belangrike tegnologieë soos kommunikasie en vervoer (veral
                    lugvervoer).                                                          (3)
                                                                                         [39]

                                                                  GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P1 GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr11-nov-2017-afrikaans/8d816656-5043-4d1a-9935-8b14eb3225ce) — Information Technology · QP · 2017 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans-d/efb9ea69-0c0c-4423-a8c5-4b0b4c18f010) — Information Technology · QP · 2018 · Afr
- [IT P1 QP MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-memo-gr11-nov2020-afrikaans-d/09d5bea3-08be-4b20-9a72-e526738e9d32) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P1 MEMO GR11 NOV 2016 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr11-nov-2016-afrikaans/b7bff882-1173-460a-856b-d5b2953dc8aa) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/40e4609f-a288-4991-86eb-07f586af4002) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4a901958-1706-46e5-8fb1-d67739b39ec7) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be8f522c-a9ab-4a0d-bbce-f1b478d57356) — QP · 2022 · Afr
- [GEO-Sept-QP & Memo-2015-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/geo-sept-qp-memo-2015-gr11/cfa849fa-4151-4938-b293-d0122c3a72c6) — QP + Memo · 2021

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
