# Information Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-p2-sept-2015-afr/922e1c30-4f70-4a2d-8320-bf70b4a4f529
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-p2-sept-2015-afr/922e1c30-4f70-4a2d-8320-bf70b4a4f529)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2015

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 VRAAG 1:

 1.1    A      Piggybacking                                                         (1)

 1.2    C      DSS                                                                  (1)

 1.3    D      elektroniese                                                         (1)

 1.4    A      Regstelling (‘Patch’)                                                (1)

 1.5    A      gebruik hul plaaslike hardeskywe om meeste van hul toepassings
                aan te dryf.                                                         (1)

 1.6    C      ŉ privaat maatskappy netwerk.                                        (1)

 1.7    B      ŉ printlêer na ŉ lêer op die hardeskyf te stuur.                     (1)

 1.8    B      ontvang inligting wat via argumente na die metode gestuur word.      (1)

 1.9    D      nutsprogramme                                                        (1)

 1.10   B      laai enige nuwe inhoud outomaties af, sonder dat die gebruiker
                nodig het om op hierdie webtuistes in te teken.                      (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:       10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
 VRAAG 2
 2.1 2.1.1       Modulêre ontwerp                                                      (1)
       2.1.2     Jy kan die rekenaar regmaak deur ŉ foutiewe of stukkende
                   komponent te vervang.
                 Jy kan die rekenaar opgradeer deur nuwe onderdele by te voeg of
                   deur bestaandes met kragtiger weergawes te vervang.                  (2)
       2.1.3    ZIF-inpropgleuf                                                         (1)
 2.2 2.2.1       Verkry die instruksies en data vanaf die geheue ETG (‘RAM’).
                 Dekodeer die instruksies.
                 Voer die instruksies uit.
                 Stuur data terug na die geheue.                                       (4)

       2.2.2    Spoed –  ŉ Hoër spoed beteken meer instruksies kan in
                dieselfde hoeveelheid tyd verwerk word.
                Kern –  Elke kern kan aan ŉ aparte program werk, maar op
                dieselfde tyd.                                                          (4)

       2.2.3     Die maksimum hoeveelheid geheue ETG (‘RAM’) wat ondersteun
                  word.                                                                 (1)

       2.2.4     Meer as een instruksie word gedurende ŉ kloksiklus uitgevoer
                 deur die gelyktydige versending van meervoudige instruksies na
                  oortollige funksionele eenhede in die verwerker.
                ( Daar is pyplyne in die SVE.)                                        (2)

       2.2.5     Multitaakverwerking / Multiverwerking                                 (1)

 2.3 2.3.1       Met SaaS huur jy die programmatuur vir ŉ maand-/jaarperiode
                 in plaas daarvan om ŉ lisensie te koop wat jou die reg gee om dit
                  vir altyd te mag gebruik.                                             (2)
       2.3.2    Wolk (‘Cloud’)-gebaseerde toepassings
                 Die programmatuur werk op afgeleë bedienerrekenaars. Jy
                  betaal ŉ maandelikse of jaarlikse bedrag om die programmatuur
                  te mag gebruik. Jy hoef nie enige programmatuur op jou lokale
                  rekenaar te installeer nie, maar jy moet seker maak dat jy ŉ
                  vinnige Internetkonneksie het en jy moet aan die Internet
                  gekoppel wees om om hierdie diens te kan gebruik.
                  Aflaaibare toepassings
                 Die programmatuur word afgelaai en voer op jou eie rekenaar uit.
                  Jy moet die programmatuur op jou rekenaar installeer. Jy hoef
                  nie aan die Internet gekoppel te wees om die programmatuur te
                  gebruik nie.                                                          (2)

                                                            TOTAAL AFDELING B:          20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Die Internet is ŉ wêreldwye rekenaarnetwerk, wat uit rekenaars en
                 netwerke bestaan  wat deur middel van verskillende soorte
                 kommunikasiemediums verbind word.                                       (2)

      3.1.2     ŉ ISP is ŉ maatskappy wat ŉ permanente, vinnige
                 Internetverbinding het.
                Hierdie maatskappye verkoop Internettoegang en dienste aan
                 individue of organisasies teen ŉ maandelikse bedrag.                    (2)

 3.2 3.2.1      Enige TWEE relevante voordele
                  Jy het ŉ permanente digitale konneksie tot die Internet.
                  Moontlik om ŉ gewaarborgde bandwydte te hê.
                  Datakostes is gewoonlik laer.
                  Spoed – ADSL kan baie vinniger wees.                                  (2)

      3.2.2    Modem
                Skakel die data of sein van ŉ rekenaar om na ŉ formaat wat oor
                 ŉ kommunikasiemedium versend kan word.
                 Roteerder
                Maak kommunikasie tussen netwerke oor die Internet moontlik.            (2)

      3.2.3     Nee, baie keer kombineer een toestel al die funksies van ŉ
                 skakelaar (‘switch’), modem, roteerder en koordlose basisstasie.        (1)

      3.2.4     WiMax laat veiliger kommunikasie oor ŉ groter area toe.                 (1)

 3.3  Maatskappye soos Google moedig jou aan om ŉ rekening te skep deur
       gratis dienste soos Gmail, Goggle Docs and Google Drive te bied waar jy
       slegs toegang kan verkry indien jy ŉ rekening by hulle het.
      Op hierdie manier kan hulle alles volg waardeur jy soek, die inhoud van
       jou e-posse en dokumente, sowel as jou aanlyn-stoordienste. Hulle
       gebruik hierdie inligting om ŉ profiel van jou te skep – en plaas dan
       advertensies daarvolgens.                                                         (2)

 3.4 3.4.1      Dit beteken die webblaaie se inhoud was selde of ongereeld
                 opgedateer.                                                             (1)

      3.4.2     Die gebruikers word inhoudskeppers en nie meer net
                 inhoudverbruikers nie deurdat hulle inhoud wat deur andere
                 gesien en gebruik kan word oplaai.                                      (1)

      3.4.3     Sulke soektogte sal moontlik gemak word deur gedetaileerde,
                 gestruktureerde metadata wat aan alle webinhoud bygevoeg is 
                 en die feit dat gebruikers van hul kontekstuele inligting tot aan die
                 rekenaars ‘bekend’ sal maak.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

 3.5 3.5.1       PAN is ŉ rekenaarnetwerk met ŉ reikafstand van ŉ paar meter
                 wat om ŉ individu georganiseer is.                                     (2)

       3.5.2     VPN is ŉ netwerk wat via die Internet geïmplementeer word
                  om
                 die gebruiker in staat stel om oor ŉ afstand by ŉ netwerk in te
                  teken  met dieselfde voordele van privaatheid en sekuriteit soos
                  in ŉ LAN.                                                              (3)

       3.5.3     Enige EEN
                   Afgeleë toegang/beheer van ŉ rekenaar
                   ŉ Toegewyde lyn                                                      (1)

       3.5.4     LAN / Lokale Area Netwerk                                              (1)

 3.6 3.6.1       Enige TWEE
                   BitTorrent is ŉ vinniger, goedkoper en meer effektiewe
                     metode om groot lêers te versprei as wat die gewone
                     aflaaimetode is.
                   BitTorrent bied effektiewe gebruik van beskikbare aflaai
                     bandwydte.
                   BitTorrent-kliënte programme is gewoonlik gratis.                    (2)

       3.6.2     Enige TWEE
                   Dit is onwettig om BitTorrent te gebruik om films en musiek
                     met kopiereg af te laai.
                   Jou rekenaar kan word met malware besmet.
                   Jy is nie anoniem nie en mense sal kan uitvind watter lêers jy
                     afgelaai het.
                   Jy kan skuldig wees aan roofkopiëring.                               (2)

       3.6.3     ŉ Protokol is ŉ stel reëls vir die kommunikasie tussen
                  netwerktoestelle.                                                      (1)

       3.6.4     IP                                                                     (1)

       3.6.5     FTP                                                                    (1)

                                                            TOTAAL AFDELING C:           30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
 VRAAG 4
 4.1   4.1.1    Tafelblad-databasisse
                Bedienerdatabasisse                                                   (2)
       4.1.2    ŉ Verspreide databasis is ŉ stelsel waar dele in ŉ databasis oor
                 bedieners in verskeie liggings of plekke versprei is.                 (2)
       4.1.3    Enige EEN
                  Wanneer die potensiële aantal gekonnekteerde gebruikers te
                    veel word vir ŉ enkele bediener om te hanteer.
                  Wanneer ŉ besigheid oor ŉ groot geografiese gebied versprei
                    is.                                                                (1)
 4.2   4.2.1    Opdateer-onreëlmatigheid: Indien die kontakbesonderhede van
                 die park verander, moet hulle op meer as een plek die nommer
                 verander.
                Skrap-onreëlmatigheid: Indien ŉ rekord van ŉ park geskrap
                 word, sal inligting in verband met die dier ook verwyder word.        (4)
       4.2.2    Ouderdom
                Kan uitgewerk word deur die geboortedatum te gebruik.                 (2)
               (a)     Enige TWEE
                         Geen herhalende kolomme mag voorkom nie.
                         Een waarde per veld.
                         Identifiseer die primêre sleutel vir die tabel.              (2)
               (b)     DiereTB          ParkeTB       TipeTB
                       DierlD         1 ParkID      1 TypeID (PK)
                       (PK)             (PK)          Scientific_Wete
                       Name_Na          Park          nsk
                       am               Telephone     Type_Tipe
                       Price_Prys       Email_Ep
                       Birth_Geb        os
                       oorte            Town_Dor
                       Ouderdom         p
                       ParkID
                       (FK)∞
                       TypeID
                       (FK)∞

                       Tabel                Tabel             Tabel
                       PK (vir alle tabelle) (Primêre sleutel)
                       FKx2 (Vreemde sleutels)
                       Verwantskappe(1-tot-baie) Verwantskappe (reg gewys)           (7)
       4.2.4    SELECT Name_Naam, Price_Prys, Birth_Geboorte, Park
               FROM tblAnimals_Diere WHERE Type_Tipe =
               “Elephant_Olifant” ORDER BY Name_Naam                                  (3)
       4.2.5    DELETE FROM tblAnimals_Diere
                WHERE Name_Naam = “Dumbo”                                             (2)
                                                               TOTAAL AFDELING D:      25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               7

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1 5.1.1       Enige VIER
                   Die button aan die bokant moet onderaan wees.
                   Die Edits moet leeg wees.
                   Die volgorde is verkeerd – plaas die ‘Name’ eerste.
                   Kan ŉ SpinEdit vir die ouderdom gebruik in plaas van ŉ Edit.
                   Die spasiëring tussen die Edits moet dieselfde wees.
                    (Of enige ander gepaste antwoord.)                                   (4)

                (a)    Die program verwag ŉ Integer waarde, maar die gebruiker het
                       teks ingetik.                                                     (1)

                (b)    Die antwoord moet in die programmering wees – dit kan nie
                       voorsorgmaatreëls op die vorm wees nie (soos verander die
                       Edit na ŉ SpinEdit nie)
                        Valideer die waarde wat in die ‘Age’-veld ingesleutel is.       (1)

 5.2 5.2.1       Lees die twee waardes in en toets of die een ŉ faktor van die
                   ander is.                                                             (2)

       5.2.2    Vertoon
                 lblBoodskap.Caption := IntToStr(iNommer2) + ' is ŉ faktor van ' +
                  IntToStr(iNommer1)
                Vertoon Fout
                 lblBoodskap.Caption := 'Geen Faktore nie’;
                 (Enige gepaste, soortgelyke boodskappe)                                 (2)

       5.2.3     Integer                                                                (1)

       5.2.4     Uitvoerfout                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

 5.3 5.3.1                                     Sirkel
                       Private attributes                 Public methods
                           - Radius                + Constructor (Radius) 
                                                   + KryArea() : Real
                                                   + KryOmtrek : Real

                                                                                     (3)

      5.3.2     Om ŉ objek te kan skep en
                om individuele waardes op dieselfde tyd in te stel.                   (2)

      5.3.3     ŉ Privaatmetode kan slegs deur ŉ klas/eenheid toegang verkry
                 waarin dit verklaar is.
                ŉ Publieke metode kan toegang in ander klasse/eenhede ook
                 verkry.                                                               (2)

      5.3.4     ObjectNaam.Free                                                      (2)

 5.4  For..Do-Loop                                                                    (1)

 5.5 arrName
     Roeltin Jason           Reuben      Quintus    Wian        Jandré    Roeltin
        [1]     [2]            [3]          [4]        [5]         [6]      [1]

       Daniel is uit die skikking verwyder.
       Die indeks gaan slegs tot by 6.
       Die name is steeds in die korrekte volgorde en die struktuur korrek lyk.       (3)

                                                             TOTAAL AFDELING E:         25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                9

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
 VRAAG 6
 6.1     Topologie                                                                    (1)
 6.2    6.1.2    UTP (Enige TWEE)
                    Maklik en goedkoop om te installeer.
                    Die data-oordragspoed is gewoonlik 100 Mbps, maar
                       gigabyte data-oordrag is ook beskikbaar.
                    Data-oordrag oor kort afstande.
                    Bestaan uit een of meer pare koperdraad wat om mekaar
                       gedraai is en sodoende die kabel vorm.
                 Optiese vesel (Enige TWEE)
                     Vesel is dun en liggewig – kan in beknopte areas gebruik
                       word.
                     Kompleks om te installeer en te konfigureer.
                     Kan nie om skerp hoeke gaan nie – dit kan maklik
                       beskadig word.
                     As ŉ deel van die kabel beskadig is, moet die hele kabel
                       vervang word (kan nie reggemaak word nie).                      (4)
        6.2.2     UTP                                                                 (1)
        6.2.3     Afstand of reikwydte – WiFi het ŉ reikwydte limiet van 10 m –
                  100 m.
                  Bandwydte of data-oordragspoed – Wifi het oor die algemeen
                   die laagste bandwydte                                               (2)
 6.3    6.3.1     Die funksie van die NKK is om data van die res van die
                   rekenaarsisteem te kry en om
                  die data te enkodeer sodat dit oor ŉ spesifieke medium gestuur
                   kan word. (En vise versa)                                           (2)
        6.3.2     Koop ŉ fisiese kaart om by die moederbord in te prop.
                  Koop ŉ NKK wat deur ŉ USB-poort koppel.
                  (aanvaar ook die koop van ŉ nuwe moederbord met ŉ
                    ingeboude NKK)                                                     (2)
 6.4    6.4.1    Webgebaseerde e-pos Verkry toegang tot jou e-posrekening
                 vanaf enige plek wat Internettoegang het. Dit is gratis.
                 IDV-gebaseerde e-pos Jy ontvang ŉ e-posadres wanneer jy by
                 ŉ IDV aansluit. Jy verkry toegang tot jou rekening deur
                 programmatuur soos Microsoft Outlook en Outlook Express op
                 die rekenaar waar jou rekeninginstellings gemaak is.                  (2)
        6.4.2    Enige EEN van die twee opsies:
                 Opsie 1
                 CC − Hulle is vriende, so dit maak nie saak as almal mekaar
                 se e-posadresse kan sien nie. OF Dit is makliker om na almal te
                 reply met CC.
                 Opsie 2
                 Bcc − Dit is professioneel om Bcc te gebruik omdat nie almal
                 nodig het om die e-posadresse van almal na wie die e-pos
                 gestuur is, te sien nie.                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2015)

 6.5    6.5.1    ŉ Rekenaarvirus is programmatuur wat geskryf is met die doel
                  om die normale werking van ŉ rekenaar te belemmer
                 en dit word sonder die medewete of toestemming van die
                  gebruiker op sy rekenaar gelaai.                                    (2)

        6.5.2    Kwaadwillige programmatuur (‘Malware’)                              (1)

        6.5.3    Skimkaping (‘Pharming’) is ŉ identiteitsdiefstal-bedrogskema
                   waar die gebruiker se rekenaar geïnfiltreer word, sodat die
                   gebruiker outomaties na ŉ ander (vals) webtuiste herlei word,
                   al tik die gebruiker die korrekte URL in die webblaaier.           (2)

        6.5.4    ŉ Netskans (‘Firewall’) is apparatuur of programmatuur wat
                  programme wat toegang tot die rekenaar via die Internet wil
                  verkry monitor of wat toegang tot die Internet vanaf jou
                  rekenaar wil verkry.                                                (2)

 6.6     Kuberafknouery is wanneer iemand van IKT gebruik maak om iemand
          anders te spot, te dreig, te intimideer of leed aan te doen.                (1)

 6.7    6.7.1    ŉ Sosiale ingenieur is iemand wat voorgee om te wees wie
                  hulle nie is nie
                 om sodoende hulself te bevoordeel (om toegang tot inligting,
                  geld, ens. te verkry.)                                              (2)

        6.7.2    Enige DRIE
                    Skakel die kennisgewings op jou mobiele toestel af of
                     aktiveer dit net vir ŉ beperkte groep mense.
                    Sit tyd opsy wat spesifiek net vir sosiale netwerke gebruik
                     word.
                    Wanneer jy huiswerk doen/studeer, is dit belangrik om jou
                     foon af te skakel of op die stil-funksie te sit.
                     (Enige ander aanvaarbare antwoord)                               (3)

 6.8     Digital divide                                                              (1)

 6.9     Enige TWEE
            Jy moet aanlyn wees.
            Indien die maatskappy bankrot speel, verloor jy die programme en
             data.
            Die sekuriteit van die dokumente en rugsteun is buite jou beheer.
            Die maatskappy kan maklik fooie verander sonder dat jy ŉ keuse
             het.
            Die maatskappy kan jou maklik toegang tot jou data weier indien jy
             gebrandmerk is as ŉ spammer.
             (Enige ander aanvaarbare antwoord.)                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  11

 6.10   Virtualisasie
         Dit is wanneer jy ŉ virtuele rekenaar skep wat saam met jou huidige
           bedryfstelsel hardloop. Jy installeer verskillende bedryfstelsels en
           programmatuur op hierdie virtuele rekenaar.
        Virtuele geheue
         ŉ Stoorarea of skryfspasie wat die bedryfstelsel vir sy eie gebruik
           uithou.                                                                            (2)

 6.11   6.11.1         Enige TWEE
                          Geen gewag in lang toue nie.
                          24/7 beskikbaar vir transaksies.
                          Kan enige plek gebruik word.
                          (Enige ander relevante antwoord.)                                   (2)

        6.11.2         ŉ Slot-simbool verskyn in die webblaaier se uitleg.  Die
                        adres sal met HTTPS begin.                                            (2)

 6.12    Instruksies wat onlangs gebruik is wat heel moontlik volgende benodig
          gaan word, word in hoëspoed kasgeheue gestoor
         om ŉ bottelnek te voorkom met die herkryging van data en instruksies
          vanaf die stadiger RAM.                                                             (2)

                                                              TOTAAL AFDELING F:              40
                                                                  GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 MEMO GR12 SEPT2015 (ENG)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept2015-eng/ede4321e-b5a0-403e-a86f-4199fa522997) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Information Technology P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-june-july-2015-memo-afr/404cef0e-5ff8-4efd-8b8b-351975ba246c) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Information Technology P2 Feb-March 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-information-technology-2015-supplementary-exam-memorandum-paper-2-english/0b7ab643-dab4-4a87-95c0-6767340def68) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-english/dc6b2b22-5eff-42a1-abf6-da544d6fc4c9) — Information Technology · Memo · 2021 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
