# Information Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-afr/18138bea-d645-4b99-bd7c-778a25dfeea3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-afr/18138bea-d645-4b99-bd7c-778a25dfeea3)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2019

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2019)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     Ouditspoor                                                                 (1)

      1.1.2    Destructor                                                                 (1)

      1.1.3    Smartwatch                                                                 (1)

      1.1.4    Robotika                                                                   (1)

      1.1.5    Kompileerder                                                               (1)

      1.1.6    BitTorrent                                                                 (1)

      1.1.7    Internet van Dinge                                                         (1)

      1.1.8    Transaksieverwerkingstelsel                                                (1)

      1.1.9    Groenrekenarisering                                                        (1)

      1.1.10 Webinare                                                                     (1)

 1.2 1.2.1     B     ŉ volgorde van logiese stappe wat ŉ probleem sal oplos               (1)

      1.2.2    D     9                                                                    (1)

      1.2.3    B     is ŉ dinamiesebinding-programmateeklêer                              (1)

      1.2.4    D     diensontsegging-aanval                                               (1)

      1.2.5    B     enkapsulasie                                                         (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:              15

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)                       INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1 2.1.1 (a)         Kasgeheue is ŉ klein hoeveelheid vinnige geheue waar data
                      en instruksies wat moontlik volgende gebruik gaan word deur
                      die SVE gestoor word, sodat dit nie van die stadiger ETG
                      gehaal word nie.

                      Konsepte:
                             Vinnige geheue
                             Bespaar tyd wanneer instruksies gehaal word                         (2)

              (b)     Kasgeheue is in die verwerker ingesluit / Dit is in die verwerker
                      ingebou en kan nie verwyder word nie.

                      Konsep:
                      kan nie verwyder word nie / ingesluit                                      (1)

              (c)     Enige TWEE
                        Vinniger selflaaityd / vinniger toegangstyd
                        Geen meganiese dele wat maklik kan breek nie/langer
                        lewensduur/hou langer/meer betroubaar
                        Gebruik minder krag
                        Genereer minder hitte
                        Kleiner dimensies                                                        (2)

      2.1.2 (a)       Enige TWEE
                         Voorsien ŉ gebruikerskoppelvlak
                         I/O bestuur
                         Prosesbestuur
                         Lêerbestuur
                         Sekuriteit
                         Bestuurstelselgeheue
                         Verseker effektiwiteit/spoed                                            (2)

              (b)     (i)         Android is ontwerp vir mobiele toestelle    soos
                                  slimfone en tablette.                                          (1)

                      (ii)        Linux Ubuntu is ontwerp om in ŉ netwerk of bediener
                                  of rekenaars (nie vir mobiele toestelle nie) gebruik te
                                  word                                                           (1)

2.2 2.2.1 Enige EEN                                                                              (1)
              Bestuur/Onderhou/Beheer rekenaarhulpbronne
              Voeg meer funksionaliteit vir spesifieke bestuurstake by
              Voer roetine-onderhoud en administratiewe take in ŉ rekenaar uit                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2019)

     2.2.2    Enige EEN

                 Internetfilters
                 Spam blockers
                 Pop-up blockers
                 Anti-spam programme
                 Strikroof (‘Phishing’) filters
                 Enige ander filter metode                                               (1)

2.3 2.3.1     Vinnige en betroubare Internetverbinding                                   (1)

     2.3.2    Wolktoepassing – is sagteware waar die meeste verwerking in die
              wolk deur een van die bedieners op die Internet gedoen word
              Lokale toepassing – is die sagteware/program wat op die rekenaar
              gestoor is en van daar af werk.                                            (2)

     2.3.3    Enige DRIE

                         Aanpasbaarheid
                         Orals beskikbaar (Enige plek / Enige tyd)
                         Maak samewerking moontlik
                         Uitkontraktering van onderhoud en opgradering van
                         hardeware
                         Uitkontraktering van installering van opgradering van
                         sagteware                                                       (3)

     2.3.4       Wolkgebaseerde toeps – sagteware wat op afstandbedieners
                 op die internet werk.
                 Aflaaibare toeps – sagteware wat gehuur word, word afgelaai
                 en word op lokale rekenaars gebruik
                 Geïntegreerde produkte – kombineer wolk-sagteware asook
                 geïnstalleerde sagteware                                                (6)

                                                           TOTAAL AFDELING B:            23

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1 Enige TWEE

         Hoë vlak van kennis nodig om op te stel
         Benodig hoë vlak sekuriteit
         Kwaadwillige sagteware kan maklik versprei
         As die netwerk ŉ probleem het kan niemand werk nie
         ŉ Sentrale probleem met bediener kan lei tot verlies aan verbinding aan
         netwerk/geen toegang tot hulpbronne as die bediener af is nie
         Koste van hardeware                                                              (2)

3.2 3.2.1

                             PC                                          PC

                                               Skakel/(‘Switch’)

                              PC
                                                                         PC
                           Skakel/Sentrale verbindingspunt
                           Rekenaars
                           Aparte verbinding na skakel                                    (3)

      3.2.2    Enige TWEE

                      Maklik om fout te vind
                      Maklik om op te stel
                      Maklik om nog toestelle by te voeg
                      Vinnige dataversending na die korrekte rekenaar deur die
                      skakeltoestel
                      Kan enige foutiewe rekenaar verwyder sonder om die netwerk
                      te affekteer                                                        (2)

3.3 3.3.1      Enige EEN

                  Goedkoop om te installeer
                  Maklik om te installeer
                  Buigsaamheid van kabels
                  Hoë bandwydte oor kort afstande                                         (1)

      3.3.2    Enige TWEE

                  ‘Electro Magnetic Interference (EMI)’
                  ‘Crosstalk’
                  Meeluister/(‘Eavesdropping’)                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2019)

     3.3.3    Enige EEN

                 Versterker (‘amplifier’) kan gebruik word om sein te versterk
                 Veelvuldige toegangspunte kan bygevoeg word om die
                 toegangsradius te vergroot                                               (1)

3.4 3.4.1     HTTPS                                                                       (1)

     3.4.2    3.4.1 Enige EEN

                        Maak video/oudio/video-oproepe oor die Internet/netwerk
                        Bied twee-gang multimedia-kommunikasie oor die Internet           (1)

3.5 3.5.1     Video on Demand                                                             (1)

     3.5.2    Warmkol                                                                     (1)

     3.5.3    Om Internet toegang te voorsien / verbinding te voorsien                    (1)

     3.5.4    Wi-Fi / Wireless-verbinding                                                 (1)

3.6 3.6.1     Digital certificate – is ŉ elektroniese dokument/sertifikaat uitgereik
              deur ŉ derde party om te verifieer/om die identiteit van ŉ persoon
              of ŉ organisasie te bekragtig om vertrou te word om sensitiewe
              inligting te kommunikeer.                                                   (2)

     3.6.2    Certificate Authority/CA                                                    (1)

     3.6.3    Enige EEN

                 Ondersoek en seker maak dat besigheid of organisasie is wie hul
                 sê hulle is
                 Dat die webtuiste by die spesifieke IP-adres gevind kan word
                 Dat die publieke sleutel nie verval het nie                              (1)

     3.6.4    Enige VIER

                 Eienaar se publieke sleutel
                 Eienaar se naam
                 Vervaldatum van publieke sleutel
                 Naam van die uitgewer (‘Certificate Authority’ wat die digitale
                 sertifikaat gegee het)
                 Serienommer van die digitale sertifikaat
                 Digitale handtekening van uitgewer                                       (4)

                                                            TOTAAL AFDELING C:            25

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1 4.1.1      Enige EEN

                     Ja/Nee
                     Boolean                                                                (1)

      4.1.2          tblDepartment
                Sleutel Veldname                                  tblWerknemers
                PK       DepartementID                       Sleutel Veldname
                         DeptNaam                            PK       EmpID
                                                                      EmpNaam
                                                                      EmpVan
                                                                      Geslag
                                                                      Permanent
                                                  ∞                   Salaris
                                                             FK       DepartementID

               Konsepte:
               (a) PK in tblDepartement en PK           in tblWerknemers                    (2)

               (b)     FK,     DepartementID    en tblWerknemers                            (3)

               (c)     1     en ∞                                                           (2)

4.2 4.2.1            Voeg onreëlmatigheid by – die databasis se ontwerp verhoed dat
                     ŉ gebruiker inligting kan byvoeg wanneer hulle wil/moet.
                     Verwyder onreëlmatigheid – as iets verwyder word dan word ander
                     data ook verwyder, al is dit nie verwant nie.
                     Opdateer onreëlmatigheid – wanneer ŉ item van data verander,
                     dan moet dit in verskeie rekords in die tabelle ook verander
                     word.                                                                  (3)

4.3 4.3.1      Fisiese integriteit – oorkoming van probleme soos kragonderbreking,
               natuurrampe, meganiese onderbreking en die fisiese stoor en
               herwinning van data.

               Logiese integriteit – die korrektheid van data of data in die spesifieke
               konteks sin maak.                                                            (2)

      4.3.2    OKT (‘UPS’)          en RAID                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

8                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2019)

4.4 4.4.1     Fisiese onafhanklikheid   en Logiese onafhanklikheid                         (2)

     4.4.2       Die eintlike data bestuur word aan die DBMS sagteware oorgelaat
                 Veelvoudige toepassings wat met dieselfde data kan koppel omdat
                 die fisiese struktuur van die databasis nie ŉ faktor is nie.
                 Die gebruik van die toepassing kan nie die struktuur of formaat van
                 die data verander nie                                                     (3)

4.5 Rollback – gebeur wanneer die DBMS ŉ transaksie of ŉ paar transaksies
    omkeer en die data na die vorige data herstel.
    Record lock – gebeur wanneer ŉ rekord oop is, óf vir redigering óf vir insluiting,
    die rekord word ‘geflag’ as in gebruik en geen ander gebruiker kan veranderinge
    aan daardie spesifieke rekord maak nie.                                                (2)

                                                              TOTAAL AFDELING D:           22

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     9

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1 Enige TWEE

         Die knoppie bo moet onder geplaas word
         Die edits moet leeg wees
         Die volgorde is nie reg nie – plaas Naam eerste
         Kan SpinEdit in plaas van Edit vir die ouderdom gebruik                             (2)

5.2 5.2.1         Tipe Fout                   FOUT                  Foutboodskap
               (a) Sintaks       Geen kommapunt aan einde         (‘Missing
                                 van instruksie ingevoer nie      semicolon’)
               (b)    Logiese    Die voorraad bedrag is foutief   Geen
                                 bereken. Die formule is:         foutboodskap
                                 StockAmount = quantity –
                                 ItemPrice
               (c)    Looptyd    ŉ Veranderlike word as ŉ         (‘Data-type
                                 heelgetal datatipe geskep        mismatch’)
                                 sodat die aantal items
                                 gestoor kan word. Wanneer
                                 die program uitgevoer word,
                                 tik die gebruiker ŉ woord in
                                 plaas van ŉ getal in.                                       (3)

      5.2.2    Ontfouting is ŉ tegniek/proses om foute te vind    en op te los
               defekte/probleme/foute/programfoute.                                          (2)

5.3 5.3.1      Skep ŉ verbinding tussen die eksterne/fisiese/permanente/
               teks-lêer en die veranderlike óf /logiese lêer in die program                 (2)

      5.3.2    Reset maak die lêer veranderlike oop en beweeg die wyser na
               die begin van die lêer, reg om te begin lees.                                 (2)

5.4 5.4.1      Skikking – ŉ datastruktuur wat ŉ groep veranderlikes met dieselfde
               datatipe bevat.
               Indeks – ŉ ordinale getal wat die posisie van die element in die
               skikking aandui.                                                              (2)

      5.4.2    Subskrif                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2019)

5.5 5.5.1     Spasie wat in geheue geskep word       om al die attribute van ŉ
              spesifieke objek te stoor
                                                OF
              ŉ Konstruktor word gebruik om die objek te instansieer en die
              eienskappe van die objek in geheue te stoor.                                (2)

              Konstruktor                                                                 (1)

     5.5.2    Hulpmetode – metode (prosedure of funksie) in die klas wat met
              berekening of formatering kan help
                                                    OF
              Metodes wat spesifieke take sonder om die objek se attribute te
              verander (bv. die inhoud van enige van die ‘instance fields’) verrig
              Voorbeeld: toAfvoerString                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2019)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                       11

5.6
       Line     iCount        iCount > 5?      iNumber      Output
                                                            redOut
          1               1       No
          2                                        1
          3                                                       1
          1           2           No
          2                                        4
          3                                                       4
          1           3           No
          2                                        9
          3                                                       9
          1           4           No
          2                                        16
          3                                                       16
          1           5           No
          2                                        25
          3                                                       25
          1           6           Yes
                                                                       (21÷3) =      (7)

                                                           TOTAAL AFDELING D:        26

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2019)

AFDELING F: GEÏNTEGEERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1    6.1.1   orico.co.za                                                               (1)

       6.1.2   Classen Jim en Breeze Kelly                                               (1)

       6.1.3   Spoefing                                                                  (1)

6.2    6.2.1   Beveiligde Soklaag is ŉ protokol vir enkripsie   wat die versending
               van sensitiewe data oor die Internet bestuur                              (2)

       6.2.2   Enige TWEE:

                     DRM (Digital Rights Management)
                     ATM
                     Internet-deurblaaiers
                     Skype-oproepe
                     Aanlyn-stoortoestelle                                               (2)

6.3    Enige TWEE

          Netwerk-ingenieur
          Netwerk-argitek
          Netwerk-administrateur
          Netwerk-analiseerder                                                           (2)

6.4    6.4.1   Biometrika verwys na die gebruik van persoonlike kenmerke        om
               die identiteit van ŉ persoon te bevestig.                                 (1)

       6.4.2   Enige EEN gepaste voorbeeld

                     Retina/Oog
                     Vingerafdruk
                     Stemherkenning
                     Gesigsherkenning
                     ‘Palm readers’                                                      (1)

       6.4.3   Enige TWEE

                     Kaarte kan gekloon word
                     Kaarte kan verloor/gesteel word
                     Ongerief om kaarte rond te dra
                     Koste om kaarte te maak
                     Kaarte bevestig nie die identiteit van die gebruiker nie
                     RFID etikette kan van ŉ afstand gelees word en dit kan dan ŉ
                     vertrek onnodig oopsluit                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2019)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               13

6.5   6.5.1    Rekenaardreun – is ŉ onbemande lugdraadmotor of is ŉ vliegtuig.                 (1)

      6.5.2    Dit word gebruik om sonder ŉ menslike loods aan boord, inligting te
               verkry, veral waar die omgewing/area gevaarlik vir mense is.                    (1)

      6.5.3    Enige DRIE

                  Lugopnames              Militêre doeleindes        Telekommunikasie
                  (‘aerial surveys’)
                  Joernalisme               Kartering/Landelike      Mynbou
                                            beplanning
                      Wetstoepassing        Landboukunde             Afvalbestuur

                  Soek en redding           Gesondheidsorg           Weervoorspelling

                      Wetenskaplike         Nooddienste
                      Navorsing             reaksie
                      Bewaring en           Rampbesuur
                      opnames                                                                  (3)

6.6   6.6.1    Verspreide databasis verwys na dele van die databasis          wat oor vele
               bedieners in verskillende plekke versprei is.                                   (2)

      6.6.2    Enige TWEE

                       Elimineer verkeer op ŉ enkele bediener
                       Kan baie gebruikers op ŉ slag hanteer
                       Die maatskappy se kantore kan oor ŉ groot area versprei wees
                       As een bediener nie werk nie, kan die ander databasisse gebruik
                       word
                       Goedkoper kommunikasie omdat minder data gebruik word                   (2)

6.7   6.7.1    Wiki – ŉ webtoepassing wat toelaat dat mense inligting van ŉ
               navorsingshulpbron kan verander of byvoeg.                                      (1)

      6.7.2    Enige TWEE

                       Lae koste om inligting te verkry
                       Samewerking
                       Publiseer en deel dokumente
                       Buigsame toestel wat vir ŉ wye verskeidenheid toepassings
                       gebruik kan word
                       Kennissentrum                                                           (2)

      6.7.3    Enige TWEE

                      Swak kwaliteit
                      Swak standaard
                      Inligting is nie deeglik nagevors of goedgekeur nie                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

14                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2019)

6.8   Klikplase verwys na besighede wat lae inkomste werkers gebruik om
      herhaaldelik op skakels te klik om hoë webverkeer te skep wat nie waar
      is nie.                                                                            (2)

6.9   6.9.1    Enige TWEE

                     Beperk tyd op die net
                     Skakel kennisgewings af wanneer belangrike werk gedoen word
                     Verwyder jouself van ‘FOMO’
                     Moenie ander mense sleg sê of afknou (‘bully’) nie
                     Wees bewus dat alles in openbaar is
                     Moenie vreemdelinge bevriend nie
                     Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer, bank-
                     rekeningnommer, adresse ens.
                     Neem kennis dat die Internet niks vergeet nie/kan nie inligting
                     van Internet verwyder nie.                                          (2)

      6.9.2    Abba                                                                      (1)

      6.10     Telependelary – werk in gedesentraliseerde liggings bv. by huis,
               maar gebruik moderne kommunikasie om by ŉ fisiese kantoor in
               te ‘log’                                                                  (2)

      6.11     Virtuele kantoor verwys na ŉ fisiese adres, wat die minimum
               benodighede vir ŉ kantoor bevat en word deur mense gebruik wat
               ŉ mobiele kantoor gebruik.                                                (2)

      6.12           Maak foute of programfoute in bestaande programme reg
                     Maak seker dat kwaadwillige sagteware of kuberkrakers nie
                     toegang het nie
                     Voeg verbeteringe of nuwe eienskappe by bestaande
                     sagteware                                                           (3)

                                                            TOTAAL AFDELING F:           39
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [IT P2 GR12 QP SEPT2019 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2019-english/c2de4cf0-8224-429d-a20e-3f94fdb92255) — Information Technology · QP · 2019 · Eng
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept-2019-english/e1bbda31-02cd-4390-8960-747e62fdb1ee) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-english/dc6b2b22-5eff-42a1-abf6-da544d6fc4c9) — Information Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
