# Information Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/05cca67e-7582-4148-b35b-de499524b323
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/05cca67e-7582-4148-b35b-de499524b323)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NATIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2020

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELLING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      Konstruktor                                                                (1)

      1.1.2     Saamgestelde sleutel (‘Composite key’)                                     (1)

      1.1.3     Bus                                                                        (1)

      1.1.4     Digitale Kloof                                                             (1)

      1.1.5     Nutssagteware                                                              (1)

      1.1.6     Bandwydte                                                                  (1)

      1.1.7     ‘Identity theft’                                                           (1)

      1.1.8     Kern (‘Core’)                                                              (1)

      1.1.9     Uitkontraktering                                                           (1)

      1.1.10    RIT (ryk Internettoegang) (‘RIA (Rich Internet Application)’)              (1)

 1.2 1.2.1      A – 2579                                                                   (1)

      1.2.2     C – 15                                                                     (1)

      1.2.3     C – Interpreteerders                                                       (1)

      1.2.4     B – Click farms                                                            (1)

      1.2.5     B – Grenssimbool (‘Delimiter’)                                             (1)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           15

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Enige EEN: 
                (a) Verwys na mobiele bedryfstelsels wat ontwerp is om die toestel
                     aan te hou en die heeltyd te laat werk – selfs al is die skerm af.
                     Beteken dat die mobiele tegnologie nooit af is nie, dit werk
                     heeltyd in die agtergrond.                                             (1)

                (b)    Slimfone 
                       Tablette                                                            (2)

                (c)    Enige EEN: 
                        Dit maak die mobiele toestelle vinniger en meer reaktief.
                        Dit laat hulle slim en intuïtief lyk.                              (1)

       2.1.2    (a)    Drabare verwys na toestelle wat jy op jou lyf dra in plaas daarvan
                       om dit in ‘n sak rond te dra.                                        (1)

                (b)    Enige TWEE: 
                        Goggle Glass
                        Apple Watch / Smart watch
                        Pebble/Gear smartwatches                                           (2)

 2.2 2.2.1      Ons wil hê dat hulle op hul beste moet funksioneer en resultate lewer
                waarop ons kan staatmaak.                                                  (1)

       2.2.2     Sekuriteit 
                 Bespaar tyd 
                 Betroubaarheid                                                           (3)

       2.2.3     Bêre jou sagteware installasie CD/DVD/’download’ op ŉ plek waar
                  jy dit maklik kan vind en gebruik  (NIE in ‘n gidslêer op jou
                  hardeskyf NIE, maar op ŉ stoortoestel wat jy kan verwyder).
                 Maak seker jy hou rekord van die ‘license keys’ en ‘serial
                  numbers’ / Hou kopieë van hierdie inligting (License keys and
                  serial numbers).
                 Maak seker jy het ŉ goeie rugsteunbeleid en dat jy weet hoe om
                  jou data te herstel.                                                     (3)

       2.2.4    ŉ Netskans is hardeware of sagteware wat monitor watter toepassings
                die kommunikasieskakels gebruik en watter kommunikasie poorte
                gebruik word. 

                Enige EEN funksie: 
                 Kontroleer en verander die instelling vir individuele toepassings en
                   beheer toegang tot spesifieke poorte.
                 Beperk die kommunikasie van die rekenaar tot die mees algemene
                   instellings.                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 2.3 2.3.1     Enige EEN: 
                Die skyf is gefragmenteer wanneer die lêers in verskeie dele en in
                  verskeie plekke op die skyf/stoortoestel gestoor is.
                Die skyf is gefragmenteer wanneer die leers op die
                  skryf/stoortoestel versprei is.                                        (1)

      2.3.2    Dit neem die rekenaar langer om lêers te lees of te skryf as die skyf
               gefragmenteer is.                                                        (1)

      2.3.3    Skyfdefragmentering is die taak van spesiale sagteware wat die lêers
               op die skyf herrangskik sodat die lêers in volgorde gestoor word.        (1)

 2.4 2.4.1     Enige TWEE wenke: 
                Installeer slegs EEN anti-virus produk.
                Stel die sagteware sodat dit nuwe virusdefinisies outomaties
                  aflaai.
                Stel die sagteware sodat dit outomaties enige stoortoestelle as dit
                  ingeprop word skandeer.
                Stel jou sagteware om die hele rekenaar ten minste een keer per
                  weer outomaties te skandeer.                                           (2)

      2.4.2    Enige TWEE wenke: 
                Gebruik verskillende wagwoorde vir verskillende rekeninge
                  (‘accounts’)
                Maak wagwoorde lank
                Vermy wagwoorde wat in ŉ woordeboek gevind kan word
                Vermy persoonlike inligting oor jouself of jou familie                  (2)

                                                           TOTAAL AFDELING B: 23

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   5

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE EN NETWERKTEGNOLOGIE

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Enige DRIE toestemmings 

                 Lees – laat ŉ gebruiker toe om slegs ŉ lêer of gidslêer te lees of te
                  kopieër.
                 Skryf – laat ŉ gebruiker toe om ŉ lêer of gidslêer te skryf of te
                  verander.
                 Uitvoer – laat ŉ gebruiker toe om toegang tot ŉ gidslêer en lêers
                  se inhoud te hê as ook om die program uit te voer.
                 Lys Gidslêer Inhoud – laat toe om ŉ lys van lêers en sub-lêers in
                  ŉ gidslêer te vertoon.
                 ‘Modify’ – laat die lees, skryf en verwydering van ŉ lêer of gidslêer
                  toe.
                 ‘Full Control’ – laat die lees, skryf, verandering en verwydering
                  van ŉ lêer of gidslêer toe. Laat toe om toegangstoestemming vir
                  gebruikers by te voeg, verander en te verwyder.                            (3)

       3.1.2    Administrateurs 

                Enige EEN verduideliking 
                 Hulle het volle beheer oor die stelsel.
                 Hulle kan sagteware en hardeware installeer.
                 Hulle kan nuwe rekeninge en groepe skep en verander asook
                   wagwoorde verander.
                 Hulle het volle toegang tot alle lêers of gidslêers.

                Standaard gebruikers 

                Enige EEN verduideliking 
                 Hulle word toegelaat om aan te teken, programme te gebruik en
                   hul rekening soos hul dit wil hê aan te pas.
                 Werk met lêers wat in hul gebruikerslêers is of wat in hul algemene
                   lêers gestoor is waarvoor hulle toegang gegee is.
                 Hulle kan net hul eie wagwoorde verander, maar nie die van ander
                   nie.
                 Hulle kan geen stelselveranderinge maak nie.                               (4)

 3.2 3.2.1      BitComet 
                uTorrent                                                                    (2)

       3.2.2     ‘Seeders’ verwys na mense wat lêers  in BitTorrent verwerking
                  deel.
                 Hoe meer ‘seeders’ ŉ ‘torrent’ het, hoe vinniger sal die lêer afgelaai
                  kan word.                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 3.3 3.3.1     Afstandbeheer van ‘n rekenaar  – laat jou toe om ‘n rekenaar van ŉ
               afstand te beheer (vanaf enige plek in die wêreld) asof jy voor die
               rekenaar sit. 
               Virtuele Privaat Netwerk (VPN)  – laat jou toe om op ŉ netwerk aan
               te teken van ŉ afgeleë ligging deur die Internet te gebruik.               (4)

      3.3.2    Derde party afstandstoegange sagteware: Enige TWEE 
                TeamViewer
                LogMeIn
                GoToMyPC                                                                  (2)

 3.4 3.4.1     Digitale handtekening is ŉ elektroniese handtekening wat gebruik word
               om die afsender van ‘n boodskap of ondertekenaar te identifiseer. 

               Enige EEN funksie: 
                Dit verskaf bewyse dat die lêer of e-pos van die persoon kom wie
                  beweer dat hul dit gestuur het.
                Die verifieer dat die data nie op enige wyse van die oomblik toe dit
                  geteken is verander nie.                                                 (2)

      3.4.2    Thawte 
               Verisign 
               Aanvaar enige ander aanvaarbare instansies                                  (2)

 3.5 3.5.1     Appifikasie is die neiging dat inligting deur middel van toegewyde
               toeps op die mobiele toestel verkry word.                                  (1)

      3.5.2    Enige DRIE redes 
                ŉ Toep se koppelvlak is makliker om te navigeer.
                ŉ Toep het ‘n toegewyde doel wat beteken dat dit nie afgelei kan
                  word of fokus verloor nie.
                Met ŉ toep hoef jy nie die URL te onthou nie of spyskaarte van
                  boekmerke te bestuur nie of uit te kom waar jy wil wees nie.
                                                     OF
                  Die toep weet waar om die data te vind en hoef nie deur jou
                  aangewys te word nie.
                Al die koppelvlakdata (prente, uitleg, ens.) is alreeds op jou toestel
                  as deel van die toep geïnstalleer en hoef nie afgelaai word nie.
                Toeps kan gestel word om data outomaties in die agtergrond te
                  kry, selfs al gebruik jy nie die toep nie. Dit sal jou ook outomaties
                  van enige veranderinge of gebeurtenisse laat weet.
                Toeps kan met ŉ sinchroniseringdiens werk.
                Toeps kan addisionele sensors in jou mobiele toestel gebruik (bv.
                  GPS, kompas, ‘accelerometers’ ens.).                                     (3)

 3.6 Internet van Dinge (‘IoT’)                                                           (1)

 3.7 Lokale stoor  – data word op die gebruiker se rekenaar/hardeskyf gestoor. 
     Aanlyn stoor  – data word op ‘n webbediener gestoor. 
                                                                           (4 ÷ 2)         (2)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           28

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               7

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1 DBBS is sagteware wat jou toelaat om met elektroniese databasisse te werk.                  (1)

 4.2 Transaksie verwys na enige aktiwiteit ten opsigte van skep, laai, verandering,
     stoor of verwydering van data deur ŉ DBBS bestuur.                                          (1)

 4.3 Commit/Post – gebeur wanneer die DBBS instruksies kry om veranderinge wat
     gemaak is, te stoor. 
     Purge/Consolidate – verwyder geskrapte rekords van die databasis om die lêer
     te kompakteer en op datum te hou.                                                           (2)

 4.4      Die onnodige herhaling van data oor ŉ paar velde in ŉ databasisse, wat tot
           opdateringsonreëlmatighede kan lei. 
          Die doelbewuste herhaling of verspreiding van ŉ databasis oor baie
           stoortoestelle om te verseker dat die data altyd beskikbaar en toeganklik is,
           selfs al werk een medium nie OF Spieëlbeelding van die databasis                      (2)

 4.5 4.5.1      Parallelle datastel is ‘n tegniek waarby baie kopieë van die data gestoor
                word. 
                Dit word dadelik gebruik, daarom is daar geen tyd wat verloor word as
                gevolg van data wat foutief/weg is nie.                                          (2)

       4.5.2    Verdubbel die stoorvereistes van die stelsel.                                    (1)

       4.5.3    Vir veiligheid en sekuriteit.                                                    (1)

 4.6 ‘Overflow’ is ‘n fout wat gebeur wanneer daar nie genoeg bisse beskikbaar is om
     ‘n integerwaarde korrek voor te stel nie. 
       Afkapping (‘Truncation’) is wanneer die stringveranderlike verkeerdelik
       voorgestel word omdat daar nie genoeg bisse beskikbaar is om die karakters in
       die string te stoor nie.                                                                  (2)

 4.7 4.7.1      Enige EEN 
                 Om te verseker daar is geen oortollige data is nie.
                 Om te verseker data nie op een of ander manier herhaal word nie.
                 Om te verseker dat daar geen herhaling van data is nie.
                 Om te verseker dat ŉ databasis in ŉ optimale toestand is, met geen
                   veranderinge en onreëlmatighede nie.                                           (1)

       4.7.2             tblStudio                              tblMovies 
                      PK StudioID       1                   PK  MovieNo
                           StudioName                                Title
                           ContactPerson                             Category
                           PhoneNo                                   Length
                                                          ∞  FK  StudioID                       (7)
       4.7.3                                                
                         tblStudios              Het             tblMovies
                                                                                                  (4)

                                                                  TOTAAL AFDELING D:              24

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1   5.1.1   Try/Except                                                             (1)

       5.1.2   Enige EEN: 
                Bug
                Exception                                                             (1)

       5.1.3   ‘Step-and-watch’ verwys na ŉ ontfoutingmetode in Delphi wat gebruik
               kan word om die uitvoering van die program te kontroleer  en om die
               waardes van die veranderlikes te sien terwyl die programmeringskode
               uitgevoer word.                                                        (2)

       5.1.4   Naspeurtabel (‘Trace table’)                                           (1)

 5.2 5.2.1     Datastruktuur verwys na die manier waarop data georganiseer is. 
                Skikkings  en Tekslêer                                              (3)

       5.2.2   Skikkings                                                              (1)

       5.2.3   (a)    18                                                              (1)

               (b)    9                                                               (1)

               (c)    I just L                                                        (1)

               (d)    VE Delphi                                                       (1)

               (e)    VEXTRA Delphi                                                   (1)

 5.3 5.3.1     Konstruktor is ŉ metode wat gebruik word om ŉ objek in geheue te
               skep  en om die attribute/privaatvelde te inisialiseer.               (2)

       5.3.2   Free  OF Destroy                                                      (2)

 5.4    Reël Waarde1 Waarde2 Waarde3 Waarde4 Waarde5 Afvoer
        1            9
        2                                                             Solution 
        3                      12 
        4                                 6
        5                                                       6
        6                                           48 
        7                      54 
        8                                 0 
        9            3
        10                                                               3
        11                                                               54 
                                                                           (12 ÷ 2)    (6)

                                                              TOTAAL AFDELING D:       24

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   9

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1 6.1.1 (a) Enige EEN: 
                E-rommel verwys na stukkende, verouderde of hardeware wat
                 weggegooi moet word omdat dit nie meer gebruik of nodig is
                 nie.
                                              OF
                E-rommel is enigiets elektronies of verwant aan elektronika wat
                 weggegooi word.                                                              (1)

               (b) Enige DRIE 
                    Ou rekenaars
                    Ou ‘CRT’ monitors
                    Stukkende hardeskywe
                    Stukkende of ongewenste selfone
                    Televisiestelle
                    ‘Gaming’ toestelle
                    Batterye                                                                 (3)

               (c)    Enige TWEE 
                       Kanker
                       Besoedeling
                       Veroorsaak radiasie
                       Giftige water
                       Beskadig lewende wesens wat in aanraking met dit kom
                       Kontaminasie / Besmetting                                             (2)

               (d) Giftige parte word verwyder  voordat dit op die rommelhoop gesit
                   word.                                                                      (1)

       6.1.2 Groenrekenarisering verwys na die inisiatief om tegnologie op so ŉ
             manier te ontwerp, gebruik en te vernietig sodat dit
             omgewingsvriendelik of eko-vriendelik is.                                       (1)

 6.2 6.2.1 (a) Spammer verwys na iemand wat ongewenste / ongevraagde
               e-pos in die vorm van advertensies uit stuur.                                 (1)

               (b) Enige EEN 
                    Spam versper die Internet met onnodige verkeer. (het ŉ impak
                     of spoed).
                    Dit mors ook tyd want jy moet deur die gemorspos in jou inboks
                     gaan.                                                                    (1)

               (c)    Enige EEN 
                       Gebruik ŉ spamfilter in jou e-pos kliënt program.
                       Vermy om jou e-pos adres in webtuiste vorms in te tik.                (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2020)

      6.2.2  Daar is ŉ lae risiko vir fisiese gevaar (Hulle is nie fisies daar as hulle
              die misdaad gepleeg nie.) 
             Dit is moeilik om die misdaad op te tel (‘detect’). 
             Dit is moeilik om uit te vind wie die misdaad gepleeg het.                   (3)

      6.2.3 Kwaadwillige sagteware / Virus                                                 (1)

      6.2.4 Zombie PC                                                                      (1)

 6.3 6.3.1  ‘Decision Support Systems’ (DSS) 
            Expertstelsels / Kennis-gebaseerde stelsels                                   (2)

      6.3.2 Enige DRIE 
             Genetiese-navorsing
             Weermodelering en klimaarvoorspelling
             Fisika navorsing (bv. kernnavorsing)
             Stroombaanontwerp
             Finansiële modelering
             Websoeke / indeksering                                                        (3)

      6.3.3 Enige EEN 
             SETI@Home
             Cimateprediction.net
             Folding@home                                                                  (1)

 6.4 6.4.1 Enige TWEE 
            Skakel kennisgewings op jou mobiele toestel wanneer jy besig is af.
            Maak dit net vir ‘n beperkte groep mense beskikbaar.
            Stel spesifieke tye wanneer jy sosiale media kan gebruik.
            Wanneer jy belangrike werk doen, skakel jou foon af of sit dit op
             ‘silent’ en skakel die vibreerfunksie af.
            Probeer jouself verwyder van die ‘FOMO’-fobie (‘Fear of Missing
             Out’).                                                                         (2)

      6.4.2 Enige TWEE 
                Die Internet vergeet nooit.
                Die Internet is ŉ publieke ruimte.
                Jy kan nie seker wees hoe jou inligting oplaai / gedeel gaan
                  word nie.
                Persoonlike inligting wat jy vandag / nou deel kan dalk in die
                  toekoms by jou spook.
                Daar is niks wat iemand stop moet toegang om wat jy gedeel
                  het, te kopieer, stoor of op ander plekke te gebruik nie.                 (2)

 6.5 Transaksieverwerkingstelsel                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                             11

 6.6    Sagteware as ŉ Diens verwys na die konsep dat sagteware gehuur word in
        plaas daarvan om ‘n lisensie te koop om dit verewig te gebruik.               (1)

 6.7    Enige TWEE plekke 
         DRM (Digital Rights Management)
         OTM
         Internet webblaaiers
         Skype-oproepe
         Aanlynstoordienste                                                           (2)

 6.8    Agterdeur (‘Backdoor’) is ‘n versteekte manier om toegang tot ‘n rekenaar,
        stelsel of sagteware te verkry.                                               (1)

 6.9    ‘Skimmer’ lees die elektroniese details van die kaart. 
        Video kamera neem die PIN/wagwoord af.                                        (2)

 6.10 Enige TWEE effekte 
       Verlaagde diskresionêre besteding (ons spandeer baie geld om veiliger
         te voel).
       Laer produktiwiteit (tyd wat gebruik kon word om produktief te wees word
         gemors om misdaad te voorkom).
       Verhoogde sosiale bevrediging (dit skei verskillende sosiale klasse van
         mekaar).
       Ontwikkeling van ŉ kultuur van angs en vermoede.                               (2)

                                                            TOTAAL AFDELING F:         36
                                                                GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [INFORMATION TECHNOLOGY P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans/42a51949-5c87-4fbf-8055-7cc9e3aaa612) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [INFORMATION TECHNOLOGY P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans-docx/bcca23dc-b552-4601-9d0b-00117508a14e) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
