# Information Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/3c32bf66-f8f1-480c-8e93-6d2d2b0e8322
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/3c32bf66-f8f1-480c-8e93-6d2d2b0e8322)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2021

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 1

1.1    1.1.1     Enkapsulering                                                      (1)

       1.1.2     Rekord                                                             (1)

       1.1.3     Soektyd (‘Seek time’)                                              (1)

       1.1.4     Groenrekenarisering                                                (1)

       1.1.5     Virtuele Realititeit/(VR)                                          (1)

       1.1.6     Internetdiensverskaffer/IDV (‘ISP’)                                (1)

       1.1.7     E-rommel                                                           (1)

       1.1.8     Sagteware as ŉ Diens (‘SaaS’)                                      (1)

       1.1.9     ‘Fuzzy logic’                                                      (1)

       1.1.10    Roeteerder                                                         (1)

1.2    1.2.1     B – (‘rapid application development’)                              (1)

       1.2.2     A – (‘Comma Separated Values’)                                     (1)

       1.2.3     C – (multitaakverwerking)                                          (1)

       1.2.4     C – (‘Wireless Access Point/Protocol’)                             (1)

       1.2.5     B – (5)                                                            (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1 2.1.1     Wolktoepassing is sagteware waar die prosessering meestal in die
              wolk deur een of meer bedieners op die internet gedoen word.             (1)

     2.1.2       Gmail 
                 Facebook                                                             (2)

     2.1.3    ‘Local front-end’ beteken dat die wolktoepassing het ŉ deel van die
              program wat op ŉ toestel gestoor is en van daar uitgevoer word of dit
              mag heeltemal as ŉ bladsy in ŉ webblaaier werk.                          (1)

     2.1.4    Enige TWEE: 
               Google Docs
               Office 365
               Microsoft Office Online
               iWork
               Google G Suite
               Smart Sheet
               Feng Office
               Zoho Workplace
               Quip                                                                    (2)

     2.1.5    Enige TWEE: 
               Aanpasbaarheid
               ‘Ubiquity’ (Enige plek/enige tyd)
               Laat samewerking toe
               Onderhoud en opgradering van hardeware word uitgekontrakteer
               Installering en opgradering van sagteware word uitgekontrakteer         (2)

     2.1.6    ‘Service Level Agreement’                                                (1)

2.2 2.2.1     Enige EEN: 
               Aangepaste realiteit tegnologie is wanneer ŉ beeld wat deur die
                 rekenaar gegenereer word, bo-op die beeld van die werklike
                 wêreld waarna jy kyk bygevoeg word.
               Dit bied ŉ volledige 3D-uitsig wat volle onderdompeling bied.           (1)

     2.2.2    Enige TWEE: 
               Produkaansig
               Verbeter inhoud
               Opleiding
               Produktiwiteit
               Betrek die gehoor                                                       (2)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2021)

     2.2.3   Enige TWEE: 
              Om kreatiwiteit te skep of te verbeter
              Verskaf ŉ nuwe produkervaring
              Kan die produk visueel voorskou
              Bou intydse data-ervaring
              Geniet eksperimentele ervarings
              Funksionele gebruik demonstrasie                                        (2)

     2.2.4   Enige TWEE: 
              Batterylewe
              Bluetooth verbinding/Wi-Fi
              Gesigveld in 3D-aansig
              Aanboord bedryfstelsel/webblaaier
              Stoorkapasiteit aanboord
              Toevoer/afvoer (knoppie, oogopsporing, versnellingsmeter)
              Mikrofoon
              Klankvermoë
              Vertoonkapasiteit
              Visuele opsporing                                                       (2)

2.3 Argivering is die proses om data wat nie langer gebruik word na ŉ aparte
    bergingstoestel te skuif sodat dit vir die langtermyn gestoor kan word. 
    Rugsteun is die proses om kopieë/duplikate van data te maak en dit dan op
    verskillende toestelle in verskillende liggings/areas te stoor.                   (2)

2.4 2.4.1    Virtualisering is die proses om verskeie rekenaaromgewings (genaamd
             virtuele masjiene) op ŉ enkel stel hardeware te laat loop.               (1)

     2.4.2   Enige TWEE: 
              Toets verskillende bedryfstelsels en hardeware
              Kloning van rekenaars
              Aanbied van wolktoepassings
              Laat baie mense toe om dieselfde rekenaar op dieselfde tyd te
                gebruik                                                                (2)

     2.4.3   Enige TWEE: 
              Minder uitgawes
              Stoor bates
              Ramp herstel
              Groen IT
              Langtermynvoordele                                                      (2)

2.5    ‘Disk Check’ 
       ‘SMART scan’                                                                  (2)

                                                           TOTAAL AFDELING B: 25

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1 3.1.1            Skakelaar 
                     Netwerkkabel 
                     Draadlose basisstasie                                               (3)

      3.1.2    World Wide Web                                                             (1)

3.2 3.2.1      BitTorrent is ŉ eweknie-protokol wat gebruik word om groot lêers oor
               ŉ netwerk, soos die Internet, oor te dra en te deel.                       (1)

      3.2.2    Enige DRIE: 
                Die data wat gebruik word om die lêer op te laai, word tussen al
                  die gebruikers wat die leer aflaai, gedeel.
                Die bandwydte word ook gedeel, sodat gebruikers die lêer
                  vinniger kan aflaai.
                Aangesien die lêer nie na een webwerf gelaai word of deur een
                  gebruiker aangebied word nie, kan mense dit nog vir jare nadat dit
                  die eerste keer gedeel is, deel.
                Vir webwerwe wat torrents gebruik om roofdiefstal materiaal te
                  deel, deel die webwerf self nie die onwettige materiaal of die lêers
                  wat na onwettige materiaal skakel nie.
                BitTorrent laat baie gebruikers toe om gewilde lêers vinnig af te
                  laai omdat dit die bottelnekprobleem wat jy kry as ŉ lêer vanaf een
                  enkele bron/bediener gedeel word, uit die weg ruim.
                Dit verminder die koste vir die gasheer (geen enkele gasheer hoef
                  vir miljoene mense wat die lêer van hul bediener aflaai te betaal
                  nie).
                Dit dwing ŉ mate van gelykheid in deling (elke keer as jy die
                  kliëntesagteware gebruik, kan ander die lêers in jou gedeelde
                  lêergids aflaai).
                Dit bied ŉ effektiewe gebruik van die beskikbare aflaaibandwydte.
                BitTorrent-kliëntsagteware is gewoonlik gratis.                           (3)

      3.2.3    Enige DRIE: 
                Baie gebruikers het torrent-lêers gebruik om virusse te deel.
                Baie ISPs kan torrent-aflaaie smoor, wat die aflaai teen ŉ hoë
                  spoed vermy.
                Torrents word baie keer gebruik om roofkopieë van videos en
                  musiek te maak.
                ‘Torrenting’ is slegs wettig as jy ŉ lisensie het van die inhoud wat
                  jy torrent.
                BitTorrent is bloot ŉ inhoudverspreidingsmetode en bevat geen
                  tegnologie om enige aktiwiteit te monitor of te beperk nie.              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2021)

3.3 3.3.1     Afstandstoegang verwys na verskeie tegnologieë en toepassings wat
              jou toelaat om aan ŉ rekenaar oor ŉ netwerk te koppel.                     (1)

     3.3.2    Enige DRIE: 
               Toepassings oop te maak
               E-pos te stuur
               Probleme reg te maak
               Die rekenaar te gebruik asof dit jou eie rekenaar is
               Sien die afgeleë rekenaar se beeld op jou monitor of beskou die
                 skerm van die afgeleë teikenrekenaar op jou lokale rekenaar.
               Gebruik die lokale rekenaar se muis en sleutelbord om die afgeleë
                 rekenaar te beheer.                                                      (3)

     3.3.3    Lokale network  – is ŉ afstandstoegang wat jou toelaat om aan ŉ
              rekenaar op die lokale netwerk te verbind en dit te gebruik asof dit jou
              eie rekenaar is. 
              Aanlyn afstandstoegang/Virtuele Privaat netwerk  – laat jou toe om
              aan ŉ rekenaar van enige plek in die wêreld te verbind en te
              beheer.                                                                    (4)

3.4 Enige TWEE: 
     Netskans sagteware word op die gebruikers se rekenaar geïnstalleer.
     Netskans sagteware word op die bediener of roeteerder geïnstalleer.
     Netskans hardeware wat tussen die lokale rekenaar en die Internet
       geïnstalleer is.                                                                   (2)

3.5 Netwerk topologie verwys na die uitleg van ŉ netwerk/struktuur van ŉ
    netwerk.                                                                             (1)

                                                             TOTAAL AFDELING C:           22

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1 Enige TWEE: 
     Akkuraatheid
     Konsekwent (‘Consistent’)
     Huidig (‘Current’)
     Volledig
     Relevant                                                                          (2)

4.2 4.2.1      Data verifikasie is ŉ tegniek met die hand wat gebruik word om seker
               te maak dat die data in ŉ databasis korrek en akkuraat is.              (1)

      4.2.2    Volle verifikasie – vereis dat alle data wat in ŉ databasis gesleutel
               word, deur iemand gelees en nagegaan word. 
               Voorbeeldverifikasie – ŉ proses wanneer voorbeelde van data lukraak
               gekies word en dan nagegaan word om seker te maak daar is geen
               foute.                                                                  (2)

      4.2.3    Enige TWEE: 
                Teken aan wie veranderinge aan die stelsel gemaak het
                Teken aan watter veranderinge aan die stelsel gemaak is
                Teken aan wanneer die veranderinge gemaak is                           (2)

4.3 Enige TWEE: 
     Ontwerp ŉ databasis
     Veiligheid of die opstel en afdwinging van gebruikersregte, kodering ens.
     Rugsteun, herstelplanne en beleide wat bepaal of die databasis
       hardeware wat dit gebruik, ontgroei
     Algemene instandhouding van die databasis
     Monitor die databasis se werkverrigting                                           (2)

4.4 4.4.1      Enige VIER: 
                Primêre sleutel
                Alternatiewe sleutel
                Sintetiese sleutel OF Surrogaat sleutel
                Vreemde sleutel
                Saamgestelde sleutel OF Aaneengeskakelde sleutel                       (4)

      4.4.2    Veld OF Kolom                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2021)

4.5 4.5.1     (Waar/Onwaar) OF (Ja/Nee) OF (Boolese)                                     (1)

     4.5.2    (a)    In die diagram hieronder (Puntetoekenning):
                     tblCustomer-tabel
                          CustNo(PK) 
                     tblOrders-tabel
                          OrderNo(PK) 
                          CustNo(FK) 
                     tblPrint-tabel
                          PrintNo(PK) 
                          OrderFormNo(FK)                                               (5)

         tblCustomer                                    tblOrders
       CustNo (PK)                                 OrderNo (PK)     
       CustTitle                                    CustNo (FK) 
       CustName                                      OrderDate
       CustSurname                                   ProcessedBy
       CustSAID                                      IsDeveloped
       CustPoints
       CustCell
                                                        tblPrint
                                                 PrintNo (PK) 
                                                 OrderFormNo (FK)      
                                                 PicQuality
                                                 PicSize
                                                 PicFileName
                                                 PicFileSize

     4.5.2    (b)    In die diagram hierbo (ERD puntetoekenning):
                     tblCustomer-tabel en tblOrders-tabel
                                                         

                     tblOrders-tabel and tblPrint-tabel
                                                         
                                                                                          (4)

                                                              TOTAAL AFDELING D:          24

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                9

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1   5.1.1    Ontfouting verwys na die proses wanneer foute opgespoor en
               verwyder word wat in ŉ program gevind word.                              (1)

      5.1.2    Hantering van uitsonderings                                              (1)

      5.1.3    Try..Except stelling                                                     (1)

      5.1.4    Uitsondering                                                             (1)

5.2 5.2.1            Klasnaam afdeling 
                     Eienskappe afdeling 
                     Metodes afdeling                                                  (3)

      5.2.2    Enige EEN: 
               toString word gebruik om die afvoer van ŉ klas te formateer deur die
               eienskappe van die klas na ŉ stringformaat om te skakel.
                                          OF
               toString metode word gebruik om die toestand van die klas te
               vertoon, m.a.w. dit vertoon die waardes wat op daardie oomblik in
               die eienskappe gestoor is.                                                (1)

      5.2.3    ‘Unified Modelling Language’                                             (1)

      5.2.4    (a)     ‘Getters’                                                        (1)

               (b)     ‘Setters’                                                        (1)

               (c)     Helper                                                           (1)

5.3 5.3.1      11                                                                       (1)

      5.3.2    25                                                                       (1)

      5.3.3    Digitale Wêreld                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2021)

5.4 5.4.1     Reël          Item         Nom     Prys       Koste    Totaal    AFvoer
              1                                                       0
              2       Gebakte bone 
              3                           3
              4                                 3,29 
              5                                             9,87 
              6                                                      9,87 
              7         Kewl Drank 
              8                           5
              9                                 1,95 
              10                                            9,75 
              11                                                     9,87 
              12                                                               Totale
                                                                               bedrag
                                                                                om te
                                                                               betaal:
                                                                                 R
              13                                                                9 
                                                                                 14 ÷ 2    (7)

     5.4.2    Logiese fout                                                                (1)

     5.4.3        Total := Total + Cost; 
                  redOut.Lines.Add(FloatToStr(Total));                                   (2)

                                                              TOTAAL AFDELING D:           25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                11

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1    6.1.1         Om programmeringsfoute in bestaande programme reg te maak 
                     Maak sekuriteit ‘loopholes’ toe wat krakers en kwaadwillige
                      sagteware kan gebruik om inligting te verkry 
                     Voeg nuwe eienskappe en verbeteringe by die bestaande
                      sagteware                                                             (3)

       6.1.2    Regstelling (‘Patch’) is ŉ kode wat afgelaai kan word om ŉ spesifieke
                programmeringsfout in die sagteware reg te maak.
                Dienspakket is ŉ versameling regstellings, opdaterings en nuwe
                eienskappe wat vrygestel is nadat die oorspronklike of vorige
                sagteware beskikbaar gestel is.                                              (2)

6.2    6.2.1    Rekenaarkrimineel is iemand wat IKT gebruik om ŉ misdaad te
                pleeg.                                                                       (1)

       6.2.2    Enige DRIE: 
                 Diefstal van fisiese rekenaartoerusting
                 Diefstal van intellektuele eiendom
                 Identiteitsdiefstal
                 Finansiële wins/Diefstal van geld
                 Diefstal van data/Spioenasie
                 Diefstal van hulpbronne                                                     (3)

       6.2.3         Agterdeur is ŉ verskuilde manier om toegang tot ŉ rekenaar, stelsel
                      of sagteware te verkry. 
                     Abba is wanneer kriminele toegang verkry na iemand anders se
                      Internetverbinding sonder om daarvoor te betaal.                       (2)

       6.2.4    Enige DRIE: 
                 Installering en opdatering van anti-virus sagteware
                 Gebruik ŉ netskans
                 Hou al jou sagteware op datum
                 Om bewus te wees van huidige tendense in rekenaar misdaad
                 Toepassing van gesonde verstand (‘common sense’)
                 Volg ŉ goeie wagwoordbeleid                                                 (3)

       6.2.5         Withoed-kraker (Goeie kraker) – help ondernemings om hul
                      sekuriteit te verbeter deur hul rekenaars te probeer kraak
                      (‘hack’). 
                     Swarthoed-kraker (Slegte kraker) – om onwettig toegang tot ŉ
                      rekenaar te verkry met die doel om kwaad te doen.                     (4)

       6.2.6    ‘Distributed Denial Of Service/DDOS’                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2021)

6.3   6.3.1 Globalisering is die toename in die tempo en gemak waarmee mense,
            ondernemings en regerings van ander lande met mekaar interaksie
            hê.                                                                               (1)

      6.3.2     Vervoer 
                Verbeteringe van rekenaars en rekenaarnetwerke                               (2)

      6.3.3 Enige DRIE:
             Laat families toe om oor lang afstande in kontak te bly.
             Help mense om hul groot sosiale netwerke te behou en te handhaaf.
             Verhoog mense se sosiale en romantiese geleenthede.
             Verbeter werksgeleenthede, met mense van ander lande wat in
               vreemde lande werk.
             Help mense om verskillende standpunte te verstaan met navorsing
               wat wys hoe kommunikasie mense se empatie kan verhoog.                          (3)

6.4   6.4.1 Data limiet is ŉ term wat die data limiet beskryf.                               (1)

      6.4.2     Bitcoin 
                Bitcoin is digitale geld wat vir verskeie dienste op die Internet gebruik
                 word.                                                                        (2)

      6.4.3 Kaskadestelvelle (‘Cascading Style Sheets’)                                       (1)

      6.4.4 .js                                                                               (1)

6.5   Kennisgebaseerde stelsels                                                               (1)

6.6   Identifiseer en verwyder tydelike lêers wat nie meer benodig word nie, en
      verwyder ou lêers, programme en instellings wat die rekenaar stadiger laat
      werk.                                                                                   (1)

6.7   6.7.1 Internet van Dinge (‘Internet of Things’)                                         (1)

      6.7.2 IoT verwys na baie toestelle regoor die wêreld wat aan die Internet
            verbind is deur middel van sensors of Wi-Fi.                                      (1)

      6.7.3 Enige TWEE: 
             Verhoog verwerkingskrag van ingebedde platforms
             Ontwikkeling van kleiner bedryfstelsels/OBS en protokolle
             Ontwikkeling van draadlose kommunikasie                                          (2)

6.8   Memes is ŉ beeld, videostuk of teks wat gewoonlik humoristies/snaaks in natuur
      is wat vinnig oor die internet deur gebruikers gekopieër en versprei word.              (1)

6.9   Enige TWEE: 
       Gebruik skyfskoonmaak nutsprogram
       Verwyder sagteware wat nie gebruik word nie
       Maak die herwinningsdrom leeg
       Pers data saam wat nie baie gebruik word nie                                          (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING F: 39
                                                                     GROOTTOTAAL: 150

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
