# Information Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/d494ed29-f078-4139-a33f-ad11a6b9868b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/d494ed29-f078-4139-a33f-ad11a6b9868b)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2022

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     Rekord ✓                                                           (1)

      1.1.2     Normalisasie ✓                                                     (1)

      1.1.3     Nul-inlassing-krag/ZIF/SVE-gleuf ✓                                 (1)

      1.1.4     Kuberkraker ✓                                                      (1)

      1.1.5     Nutsprogramme/Nutssagteware ✓                                      (1)

      1.1.6     Nodus ✓                                                            (1)

      1.1.7     Internet van Dinge/IvD ✓                                           (1)

      1.1.8     ETG ✓                                                              (1)

      1.1.9     Memes ✓                                                            (1)

      1.1.10    Intranet ✓                                                         (1)

1.2   1.2.1     B ✓ – (objek) ✓                                                    (1)

      1.2.2     C ✓ – (‘Method signature’)                                         (1)

      1.2.3     B ✓ – (soektyd)                                                    (1)

      1.2.4     D ✓ – (Kraggebruikers)                                             (1)

      1.2.5     C ✓ – (verswakking)                                                (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                    3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1   2.1.1 Enige EEN: ✓
            • Moederbord
            • Hoofbord
            • Stroombaanbord                                                                (1)

      2.1.2 Enige TWEE: ✓✓
            • Verskaf fisiese struktuur vir ander hardeware.
            • Verbind die hardeware.
            • Verskaf krag aan die hardeware.
            • Stuur seine tussen die hardeware.                                             (2)

      2.1.3 Enige EEN: ✓
            • ŉ Moederbordbus verbind een gedeelte van die moederbord om met
               ander gedeeltes van die moerderbord te kommunikeer.
            • Dit dien as ŉ koppelvlak tussen die SVE en verskeie eksterne
               toestelle.                                                                   (1)

      2.1.4 •       Toets dat alle belangrike hardeware (ETG, hardeskyf, sleutelbord)
                    teenwoordig is, en werk. ✓
              •     Verskaf gebruikers met ŉ keuse of stel opsies om die rekenaar op
                    die laagste vlak te konfigureer of die instellings wat in die KMOH
                    (‘CMOS’) gestoor is, te verander. ✓
              •     Vind en laai die bedryfstelsel. ✓
              •     Beheer die hardeware op ŉ laer vlak. ✓                                  (4)

      2.1.5 (a)        SGTA (‘SATA’) ✓                                                      (1)

              (b)      ‘Dual Inline Memory Module/DIMM’ ✓                                   (1)

      2.1.6 KMOH (‘CMOS’) is ŉ tipe geheue wat die BTAS (‘BIOS’) instellings
            stoor wat opdateer of verander kan word. ✓                                      (1)

2.2   Enige TWEE: ✓✓
      • Elektronies (ETG het geen beweegbare dele nie)
      • Vinnig (ETG is vinnig omdat dit elektronies is)
      • Onstabiel (Dit verloor inhoud as die kragtoevoer onderbreek of verwyder
         is.)
      • Betreklik duur (RAM is duurder per gigagreep as berging.)
      • Beperk (Die aantal gleuwe wat die moerderbord het. Die aantal geheue
         wat die bedryfstelsel kan aanspreek of gebruik.)                                   (2)

2.3   ‘Power On Self-Test (POST)’ verwys na ŉ begintoets wat plaasvind as die
      rekenaar aangeskakel word om te verseker dat al die hardeware (ETG,
      sleutelbord, stoor) aanwesig en in werkende toestand is. ✓                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2022)

2.4    Plug-and-Play ✓                                                                    (1)

2.5    Stelselklok koördineer aktiwiteite op die moederbord. ✓                            (1)

2.6    •   Onstabiele geheue/Tydelike stoor/Primêre Geheue ✓
           Voorbeeld: ETG ✓
       •   Stabiele geheue/Sekondêre geheue/Permanente stoor ✓

           Voorbeeld: Enige EEN: ✓
           o Hardeskyf/HDD
           o Vaste toestandskyf/SSD
           o Optiese skyf
           o Geheuekaart
           o Sim-kaart
           o Geheuestokkie
           o Kassette                                                                     (4)

2.7    Enige TWEE: ✓✓
       • ETG
       • SVE
       • Videokaart                                                                       (2)

2.8    •   Kompileerders verwys na sagteware wat programinstruksies wat in hoë-
           vlak taal geskryf is, na ŉ onafhanklike uitvoerbare lêer vertaal
           (met ŉ exe. uitbreiding) wat afsonderlik van die programtaal laat uitvoer.

                                              OF

       •   Kompileerder neem ŉ hele program en vertaal dit na masjienkode. ✓
           Interpreteerders verwys na sagteware wat programinstruksies een reël
           op ŉ slag na masjienkode vertaal. ✓                                            (2)

                                                            TOTAAL AFDELING B:            24

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1    3.1.1    Oorlading van inligting verwys na oormaat/te veel inligting beskikbaar
                vir ŉ persoon wat daarop gemik is om ŉ taak te voltooi of ŉ besluit te
                neem. ✓

                Digitale kloof verwys na ŉ gaping tussen diegene wat voordeel trek uit
                die digitale era en diegene wat nie. ✓                                         (2)

       3.1.2    ‘Search Engine Optimisation’ ✓                                                 (1)

       3.1.3    •     URL begin met HTTPS ✓
                •     Daar is ŉ geslote slot/slot ✓ iewers op die bladsy of langs die URL.     (2)

3.2    3.2.1    Beveiligde Soklaag (BSL) is ŉ enkripsieprotokol wat die data oor die
                internet enkripteer. ✓                                                        (1)

       3.2.2    BSL word deur webwerwe gebruik om sensitiewe inligting te
                kommunikeer. ✓                                                                 (1)

       3.2.3    Enige TWEE: ✓✓
                • Die domeinnaam of vak waarvoor die sertifikaat geldig is
                • Die sertifikaatowerheid wat die sertifikaat geskep/uitgereik het
                • Die datums waarvoor die sertifikaat geldig is
                • Eienaar se publieke sleutel
                • Eienaar se naam
                • Vervaldatum van die publieke sleutel
                • Reeksnommer van die digitale sertifikaat
                • Digitale handtekening van die uitreiker                                      (2)

3.3    3.3.1    Virtuele Privaat Netwerk/VPN is ŉ netwerk wat geskep word via ŉ
                publieke netwerk soos die internet. ✓                                          (1)

       3.3.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Dit laat die gebruiker toe om vanaf ŉ afgeleë ligging by ŉ netwerk
                   aan te meld met dieselfde voordele van privaatheid en sekuriteit as
                   ŉ LAN.
                • Dit is nuttig wanneer ŉ persoon by ŉ organisasie se netwerk moet
                   aanmeld en toegang tot lêers wat op die lêerbediener gestoor is,
                   moet kry wanneer hulle by die huis of op reis is.
                • Dit laat jou toe om te werk asof jou rekenaar aan alle hulpbronne op
                   die netwerk gekoppel is en al die lêers waartoe jy toegang het op
                   daardie netwerk.
                • Jy kan al jou kommunikasie deur die afgeleë netwerk stuur.                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2022)

3.4   3.4.1    Enige EEN: ✓
               • Netwerkkommunikasiekanaal is ŉ transmissiemedia waarop data,
                  instruksies of inligting (seine) vanaf die stuurtoestel/bron na die
                  ontvangtoestel/bestemming beweeg.
               • Netwerkkommunikasiekanaal is ŉ pad of ŉ manier wat seine van
                  die stuurtoestel/bron na die ontvangtoestel/bestemming vervoer
                  word.                                                                      (1)

      3.4.2    •     Gekabelde kommunikasiekanaal ✓
                     Voorbeeld: Enige EEN: ✓
                      o Draadpaar (Onafgeskermde draadpaar-kabels/UTP)
                      o Veseloptiese kabels
               •     Kabellose kommunikasiekanaal ✓
                     Voorbeeld: Enige EEN: ✓
                      o Satelliete
                      o Mikrogolfstasies                                                     (4)

      3.4.3    •     Netwerkkoppelvlakkaart/NKK kry data van die res van die
                     rekenaarstelsel en kodeer die data sodat dit oor ŉ spesifieke
                     medium gestuur kan word. ✓
               •     NKK ontvang data oor ŉ medium en dekodeer dit sodat dit deur die
                     res van die rekenaarstelsel verstaan kan word. ✓                        (2)

      3.4.4    •     Skakeltoestel is hardeware wat gebruik word om toestelle in ŉ
                     sentrale ligging aan ŉ netwerk te koppel sodat kommunikasie kan
                     plaasvind. ✓

               •     Roeteerder is hardeware wat kommunikasie tussen netwerke oor
                     die internet moontlik maak deur data na die korrekte bestemming te
                     stuur. ✓                                                                (2)

3.5   Bandwydte verwys na die totale hoeveelheid data wat in ŉ gegewe tydperk van
      een punt na ŉ ander punt oorgedra kan word. ✓                                          (1)

3.6   3.6.1    Enige TWEE: ✓✓
               • Deel van hardeware
               • Deel van sagteware
               • Deel van data en inligting                                                  (2)

      3.6.2    •     Intranet is ŉ organisasie se private netwerk en is ŉ internetagtige
                     omgewing wat bestaan uit webblaaie wat met die organisasie se
                     besigheid verband hou. ✓

               •     Ekstranet is ŉ organisasie se intranet (of deel daarvan) wat
                     beskikbaar is vir ander gebruikers buite die organisasie. ✓             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)           INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                              7

3.7    Enige DRIE: ✓ ✓ ✓
       • ‘DRM’ (‘Digital Rights Management’)
       • ‘ATM’
       • Internet webblaaier
       • Skype-oproepe
       • Aanlyn-stoordienste                                                      (3)

                                                        TOTAAL AFDELING C:        29

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1   4.1.1   Data is ŉ versameling items/feite wat nie geprosesseer is nie. ✓
              Inligting verwys na geprosesseerde data wat akkuraat georganiseerd,
              betyds, betekenisvol en bruikbaar is. ✓                                    (2)

      4.1.2   Enige EEN: ✓
              • Databasis is ŉ versameling data wat op ŉ wyse georganiseer is wat
                 toegang, herwinning en gebruik van data toelaat.
              • Databasis is ŉ versameling van data of feite oor ŉ spesifieke
                 onderwerp.                                                              (1)

4.2   4.2.1   Enige EEN: ✓
              • Datavalidering is ŉ tegniek wat gebruik word om die aantal foute
                 wat gemaak kan word tydens die invoer van data te verminder deur
                 te verseker dat data aan ŉ stel gespesifiseerde vereistes/reëls
                 voldoen.
              • Datavalidering verwys na die proses om data wat in ŉ stelsel
                 ingevoer is, te vergelyk met ŉ stel reëls om die korrektheid of
                 akkuraatheid daarvan te bepaal.                                         (1)

      4.2.2   Enige TWEE: ✓✓
              • Formaattoets
              • Datatipe-toets
              • Intervaltoets
              • Kontrolesyfer                                                            (2)

4.3   4.3.1   Onreëlmatigheid ✓                                                          (1)

      4.3.2   Data-oortolligheid verwys na onnodige herhaling/duplisering van data
              in ŉ databasis. ✓
              Data-integriteit verwys na die algehele volledigheid, akkuraatheid en
              konsekwentheid van data. ✓                                                 (2)

4.4   4.4.1   tblEmployees – EmployeeID ✓
              tblHoursLog – LogID ✓                                                      (2)

      4.4.2   tblHoursLog ✓ en EmpID ✓                                                   (2)

      4.4.3   Ja/Nee ✓                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               9

       4.4.4
                       tblEmployees      ✓                      tblHoursLog
                      EmployeeID ✓                      ✓     LogID
                      FirstName                               EmpID ✓
                      LastName                                Date
                      HourlyRate                              HoursWorked
                      JobTitle
                      FirstAidTraining
                                                                                         (4)

       4.4.5    Entiteit ✓                                                               (1)

       4.4.6    Saamgestelde sleutel (‘Composite/Combined/Concatenated key’) ✓           (1)

 4.5   Enige TWEE: ✓✓
       • Beplan en ontwerp die databasis
       • Voeg by of verwyder velde van bestaande databasis
       • Ontwerp die tegniese vereistes van die databasis
       • Beplan hoe die inligting in die databasis sal vloei                             (2)

 4.6   Logging is die proses om al die veranderinge wat deur gebruikers van die
       databasis gemaak is, op te teken. ✓                                               (1)

                                                              TOTAAL AFDELING D:         23

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1   Fisiese lêernaam verwys na die eksterne lêernaam wat op ŉ stoortoestel gevind
      word en bevat die werklike data. ✓

      Logiese lêernaam is ŉ veranderlike (in ETG) wat na die fisiese lêer op jou
      stoormedium wys. ✓                                                                    (2)

5.2   txt ✓                                                                                 (1)

5.3   5.3.1 Enige EEN: ✓
            • Maak die lêer, tPayrollReport, oop sodat inligting aan die lêer geskryf
               kan word.
            • Dit maak dit slegs moontlik om data aan die einde van die lêer
               tPayrollReport te voeg.                                                      (1)

      5.3.2 Skryf die huidige datum langs die opskrif, Report Date, na die logiese lêer,
            tPayrollReport, 15 spasies is beskikbaar vir die huidige datum en die
            datum is regs inlyn gestel. ✓                                                   (1)

      5.3.3 Skep ŉ nuwe lêer tPayrollReport met slegs skryftoegang (skryf) en stel
            die lêerwyser aan die begin van die lêer en as die lêer reeds bestaan, is
            die inhoud van die lêer verlore. ✓                                              (1)

      5.3.4 Maak ŉ bestaande lêer (tPayrollReport) oop vir leesalleentoegang en stel
            die lêerwyser aan die begin van die lêer sodat teks vanaf die begin van
            die tekslêer gelees kan word. ✓                                                 (1)

5.4   Algoritme ✓                                                                           (1)

5.5   5.5.1 Type ✓                                                                          (1)

      5.5.2 Real ✓                                                                          (1)

      5.5.3 Konstruktor ✓                                                                   (1)

      5.5.4 (a)       Enige EEN: ✓
                      • CalcMonthlySalary
                      • toOutputString                                                      (1)

              (b)     Enige EEN: ✓
                      • GiveRaise(rRaisePerc : Real);
                      • YearEnd;                                                            (1)

              (c)     GetYearly : Real; ✓                                                   (1)

5.6   Enkapsulasie ✓                                                                        (1)

5.7   Logika-fout ✓                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   11

5.8   Boolean ✓                                                                           (1)

5.9   5.9.1 Elemente ✓                                                                    (1)

      5.9.2 const ✓
              arrStudentePunte : array[1..6] of Integer ✓ = (60,70,40,80,90,59) ✓;        (3)

      5.9.3 arrStudentePunte[2]; ✓                                                        (1)

      5.9.4 Tydelik ✓                                                                     (1)

      5.9.5 Tekslêers ✓                                                                   (1)

                                                             TOTAAL AFDELING D:           24

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1   6.1.1    Skriptiener is ŉ term wat gebruik word vir mense wat virusprofielvorme
               of vooraf geskepte skrif te verkry wat hulle dan verander en vrystel. ✓
               Enige EEN:✓
               • Kuberkrakers breek by rekenaarstelsels in vir ŉ verskeidenheid
                   redes, van diefstal van data tot die toets van hul vaardighede tot die
                   maak van politieke uitsprake.
               • Die woord kraker kan ook gebruik word om te verwys na mense wat
                   sagteware krake skryf (nutsmiddels wat toelaat dat sagteware
                   geroof en onwettig gebruik word).                                          (2)

      6.1.2    Kwaadwillige sagteware is sagteware wat spesifiek ontwerp word om
               sonder die gebruiker se kennis die rekenaarstel negatief te beïnvloed
               of beskadig. ✓                                                                 (1)

      6.1.3    Enige DRIE: ✓✓✓
               • Installering en opdatering van anti-virus sagteware
               • Gebruik ŉ netskans
               • Hou al jou sagteware op datum
               • Wees bewus van huidige neigings in rekenaarmisdaad
               • Toepassing van gesonde verstand
               • Volg ŉ goeie wagwoordbeleid                                                  (3)

      6.1.4    Enige TWEE: ✓✓
               • Gebruik verskillende wagwoorde vir verskillende rekeninge
               • Maak jou wagwoorde lank
               • Vermy woorde wat in ŉ woordeboek gevind kan word
               • Verander gereeld jou wagwoord
               • Vermy die gebruik van persoonlike inligting van jouself of familie
                  wat maklik verkry kan word.                                                 (2)

6.2   6.2.1    Enige TWEE: ✓✓
               • Vingerafdrukleser
               • Handgeometriese-stelsels
               • Gesigherkenningstelsels
               • Handtekeningverifikasie
               • Iris-herkenningstelsels
               • Retina-skandeerders                                                          (2)

      6.2.2    Enige TWEE: ✓✓
               • Handgeometriese-lesers kan kieme versprei
               • In gevalle van keelseer, kan ŉ stemherkenningstelsel jou toelating
                  belet
               • Mense is nie gemaklik om iris-herkenningstelsels te gebruik nie
               • Elektrisiteitprobleme kan veroorsaak dat die toestelle nie werk nie
               • As jy jou vinger sny, kan ŉ vingerafdrukleser jou dalk nie beskou as
                  ŉ wettige gebruiker nie                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     13

6.3    6.3.1    Protokol is ŉ stel reëls vir die enkodering en dekodering van data vir
                oordrag oor ŉ netwerk. ✓                                                      (1)

       6.3.2    Eenvoudige Posoordragprotokol (EPOP) (‘SMTP’) is die algemeenste
                protokol vir die stuur van e-posse oor die Internet. ✓
                Post Office Protocol 3 (POP3) is die protokol wat gebruik word om
                e-posse van die POP3-bedieners oor die Internet, af te laai. ✓                (2)

       6.3.3    Lêeroordragprotokol (‘File Transfer Protocol/FTP’) ✓                          (1)

       6.3.4    ‘Blind Carbon Copy’ ✓                                                         (1)

6.4    6.4.1    E-handel verwys na ŉ besigheidstransaksie wat oor ŉ elektroniese
                netwerk soos internet plaasvind. ✓                                            (1)

       6.4.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Koop van goedere/produkte
                • Besprekings
                • Vermaak
                • Aanlynhandel
                • Bankdienste
                • Aanlynleer
                • Skarebefondsing
                • Betaling van rekeninge
                • Spoordienste
                • Media-dienste                                                               (2)

       6.4.3    Mandjie is ŉ elektroniese trollie wat die koper toelaat om inkopies te
                kollekteer. ✓                                                                 (1)

       6.4.4    Enige TWEE: ✓✓
                • Pay-pal/Google checkout
                • Bankkaarte (Debiet/Kredietkaarte)
                • Direkte deposito
                • Bit coin
                • Punte                                                                       (2)

6.5    6.5.1    Enige TWEE: ✓✓
                • Rug en nekpyn
                • Hand of armpyn
                • Oogstremming
                • Oorgewig
                • Rekenaarstres
                • Herhalende ooreisingsbeserings ‘Repetitive Strain Injury (RSI)’
                • Carpal Tunnel Syndrome (CTS)                                                (2)

       6.5.2    Digitale kloof is ŉ gaping tussen mense wat toegang tot rekenaars en
                tegnologie het en mense wat dit nie het nie. ✓                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2022)

      6.5.3    Enige TWEE: ✓✓
               • Hou boodskappe bondig/kort.
               • Gebruik korrekte taal, spelling en leestekens.
               • Pasop om sarkasme en humor te gebruik want dit kan verkeerd
                  geïnterpreteer word.
               • Wees hoflik. Vermy aanstootlike taal.
               • Lees die boodskap voor jy dit stuur.
               • Gebruik betekenisvolle onderwerpe in opskrif.
               • Moenie gemorspos stuur nie.
               • Moenie hoofletters gebruik nie. Dit is dieselfde as SKREE!
               • Gebruik afkortings en akronieme vir frases.
               • Moenie aan flamoorloë deelneem nie OF Vermy die stuur of
                  plaas van flame wat beledigende boodskappe is.                         (2)
      6.5.4    Enige EEN: ✓
               • Groenrekenarisering verwys na inisiatiewe om tegnologie op ŉ
                  omgewingsvriendelike manier te ontwerp, gebruik en te
                  verwyder.
               • Groenrekenarisering behels die vermindering van elektrisiteit en
                  omgewingsvermorsing terwyl rekenaars gebruik word OF Groen
                  rekenaars verminder die omgewingsimpak van die daaglikse
                  gebruik van rekenaars.                                                 (1)
      6.5.5    Ergonomie ✓                                                               (1)
6.6   6.6.1    Enige TWEE: ✓✓
               • ŉ Toep se koppelvlak is makliker om te gebruik.
               • ŉ Toep het ŉ spesifieke doel en resulteer nie in afwyking of
                  verlies aan fokus nie.
               • Jy hoef nie URL’s te onthou nie of die bestuur van keuselyste of
                  boekmerke, om te onthou waarheen jy wil gaan.
               • Toeps kan gestel word om data in die agtergrond te kry selfs al
                  gebruik jy dit nie en dan jou te laat weet as daar enige
                  veranderinge plaasgevind het.
               • All die koppelvlak data is alreeds op die toestel as deel van die
                  toep geïnstalleer en hoef nie afgelaai te word nie.
               • Toepassings kan met gesinkroniseerde dienste werk.
               • Toeps kan addisionele sensors van jou mobiele toestel gebruik.          (2)
      6.6.2    Enige TWEE: ✓✓
               • Blaai en blaaier-ontdekking van werwe neem af.
               • Soekenjins sukkel om geld uit die mobiele web te maak omdat
                  minder mobiele gebruikers die web en soekenjins gebruik.
               • Baie gebruikers kan ly aan toepassingsoorlading waar hulle
                  bladsye en bladsye van toepassings op hul toestel geïnstalleer het
                  en uiteindelik vergeet watter toepassing om te gebruik.                (2)

6.7   Ryk Internettoegang is ŉ webtoepassing wat ontwerp is om die funksies en
      kenmerke van ŉ tradisionele rekenaartoepassing te lewer. ✓                         (1)
                                                           TOTAAL AFDELING F:            35
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-eng-1/7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
