# Information Technology Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/88ad2758-42f6-43df-a80a-288b5f4cff9f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/88ad2758-42f6-43df-a80a-288b5f4cff9f)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2023

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     Saamgestelde sleutels ✓                                             (1)

      1.1.2     Data-oortolligheid ✓                                                (1)

      1.1.3     Nutsdienste/Nutsprogramme ✓                                         (1)

      1.1.4     Digitale gaping/‘Digital Divide’ ✓                                  (1)

      1.1.5     Bus ✓                                                              (1)

      1.1.6     Data ‘cap’ ✓                                                       (1)

      1.1.7     Telependel/Afstandwerk/Aanlynwerk ✓                                 (1)

      1.1.8     Konvergensie ✓                                                      (1)

      1.1.9     Kunsmatige Intelligensie/‘AI’ ✓                                     (1)

      1.1.10    ‘Router’ ✓                                                          (1)

1.2   1.2.1     A ✓ – (Enkapsulasie)                                                (1)

      1.2.2     B ✓ – (Attribute)                                                   (1)

      1.2.3     C ✓ – (Masjienkode)                                                 (1)

      1.2.4     D ✓ – (AJAX)                                                        (1)

      1.2.5     C ✓ – (‘Rich Text Format’)                                          (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:        15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                              3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1    2.1.1       Videokaart/Grafikakaart ✓                                                 (1)

       2.1.2       Enige EEN: ✓
                   • Genereer beelde/afvoer wat deur die monitor vertoon word.
                   • Genereer beelde van beide grafika en teks wat deur die monitor
                      vertoon word.                                                          (1)

       2.1.3       Enige EEN: ✓
                   • ‘Accelerated Graphics Port’ (AGP)
                   • PCI uitbreidingsgleuf
                   • PCI Express uitbreidingsgleuf                                           (1)

       2.1.4       •   ‘Graphics Processing Unit/GPU’ ✓
                   •   Video ETG/VETG/Geheuemodule ✓                                         (2)

       2.1.5       •   Waaier ✓
                   •   ‘Heat sink’ ✓                                                         (2)

       2.1.6       •   Video Graphics Adapter (VGA) poort ✓
                   •   Digital Video Interface (DVI) poort ✓
                   •   HDMI poort ✓                                                          (3)

2.2    •       Skyffragmentasie is wanneer lêers wat op ŉ skryf is opgebreek word in
               stukke en oral op die skyf gestoor word. ✓
       •       Skyfdefragmentasie is ŉ proses wanneer spesiale sagteware gebruik word
               om die lêers op die skyf te herrangskik sodat hulle in hul regte volorde
               gestoor kan word. ✓                                                           (2)

2.3    ‘Plug-and-Play/PnP’ ✓                                                                 (1)

2.4    Enige DRIE verskille: ✓✓✓
                    VTA                                          HDD
        • Elektronies (VTA het geen •            Meganies (HDD het beweegbare dele
           beweegbare dele).                     om data te lees en skryf).
        • Vinnig                    •            Stadig
        • Genereer minder hitte en  •            Genereer meer hitte omdat dit
           gebruik minder krag                   beweegbare dele het en gebruik meer
                                                 krag
           •    Groot stoorkapasiteit        •   Groot stoorkapasiteit
           •    Baie duur per gigabyte       •   Goedkoop (Die koste per GB is minder
                                                 as die koste per GB van VTA).               (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2023)

2.5    Enige DRIE: ✓✓✓
       • Perongeluk lêers verwyder
       • ŉ Skyf herformateer
       • Nie verseker dat gereelde rugsteun gemaak word nie
       • Verkeerde data in ŉ program in lees
       • Draagbare stoortoestelle verloor of verlê
       • Toelaat dat ongemagtigde gebruikers toegang tot data het en nie die
         basiese sekuriteitbeginsels toepas nie soos ŉ veilige wagwoorde het en dit
         gereeld verander.                                                               (3)

2.6    2.6.1   •     ‘Copy and paste’ ✓
               •     Rugsteun en herstel ✓
               •     Aanlynrugsteun ✓                                                    (3)

       2.6.2   •     Volle rugsteun (‘Full backup’) ✓
               •     Differensiële rugsteun (‘Differential backup’) ✓
               •     Inkrementele rugsteun (‘Incremental backup’) ✓                      (3)

2.7    •   Maklik om ŉ rekenaar toestel reg te maak deur die foutiewe komponent te
           vervang (instandhouding) ✓
       •   Maklik om ŉ rekenaar toestel op te gradeer deur die komponent met ŉ
           nuwe of beter komponent te vervang. ✓                                         (2)

2.8    Enige TWEE: ✓✓
       • Maak rekenaar skoon deur ŉ ‘disk clean-up’ hulpmiddel te gebruik
       • Sagteware wat nie gebruik word nie te verwyder (‘Uninstall’)
       • Die herwinningsdrom leeg te maak
       • Data, wat nie gereeld gebruik nie, saam te pers.                                (2)

                                                               TOTAAL AFDELING B:        29

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1    3.1.1    Node(s) ✓                                                                      (1)

       3.1.2    (a)    Netwerktopologie verwys na die uitleg/rangskikleing van die fisiese
                       verbinding van rekenaars in ŉ netwerk. ✓                                (1)
                (b)    ‘Base station’ ✓                                                        (1)
                (c)    Enige TWEE: ✓✓
                       • Vinnige, effektiewe kommunikasie
                       • Deel van hardeware hulpbronne
                       • Sentralisasie van data
                       • Oordrag van lêers
                       • Ontspanning/Plesier (‘Leisure’)
                       • Verhoogde beheer en sekuriteit
                       • Buigsame toegang                                                      (2)
       3.1.3    •     ‘Vet kliënt’✓is rekenaars wat meestal hul eie toepassings gebruik wat
                      op hul plaaslike hardeskywe laat loop en maak min van
                      netwerkdienste gebruik. ✓
                •     ‘Dun kliënt’ ✓ is rekenaars wat geen hardeskyf het nie en heeltemal
                      afhanklik van die bediener is om toepassings te gebruik en om data
                      lêers te stoor. ✓                                                        (4)
       3.1.4    (a)    Skakelaar ✓                                                             (1)
                (b)    Enige TWEE: ✓✓
                       • Verbind rekenaars in ŉ netwerk na ŉ sentrale ligging.
                       • Dit lei die verkeer tussen toestelle wat aan die netwerk
                          gekoppel is.
                       • Ontvang seine/data van oral en stuur dan die sein/data dit na
                          een of meer bestemming
                       • Dit kan ook gebruik word om twee netwerke met mekaar te
                          verbind.
                       • ŉ Skakelaar dien as beheerder aktiveer networktoestelle om
                          met mekaar kommunikeer.                                              (2)
       3.1.5    (a)    Netskans ✓                                                              (1)
                (b)    Enige TWEE rolle: ✓✓
                       • Netskans beperk die rekenaar se kommunikasie na die mees
                          algemene instellings.
                       • Netskans laat jou toe om die instellings vir elke toep na te gaan
                          te verander en toegang na spesifieke poorte te beheer.
                       • Netskans stop enige ongevraagde inligting om deur die netkans
                          te gaan.
                       • Netskans keer dat kwaadwillige gebruikers op die internet
                          virusse na jou rekenaar stuur.
                       • Wanneer jy ŉ nuwe program, wat die internet gebruik, oop
                          maak, sal die netskans vir jou vra of die program data kan stuur
                          of ontvang.                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

      3.1.6    Wi-Fi/Kabellose verbinding ✓
               • Verbind ŉ toestel wat ‘wireless’ met ŉ netwerk of ŉ ander toestel kan
                  verbind om data te stuur en ontvang. ✓                                  (2)

3.2   Enige TWEE: ✓✓
      • ŉ Toep se koppelvlak is makliker om te navigeer.
      • Dit het ŉ toegewyde doel en as gevolg is daar geen afleidings of verloor van
         fokus nie.
      • Met ŉ toep hoef jy nie URLs te onthou of boekmerke te gebruik om te gaan
         waar jy will wees nie.
      • Al die koppelvlakdata is reeds geïnstalleer op jou toestel as deel van die
         toep en hoef nie afgelaai te word nie.
      • Toeps versnel die reaksie van die toep en verminder die hoeveelheid data
         wat die toep moet aflaai.
      • Toeps kan gestel word om data in die agtergrond te kry, selfs as jy nie die
         toep gebruik nie.
      • ŉ Toep stel jou ook in kennis van belangrike veranderinge of gebeurtenisse.
      • Toeps kan met sinchroniseer diens werk, wat beteken dat die data op jou
         toestel word aanhoudend met ŉ aanlyn berging gesinchroniseer in die
         ‘cloud’ en ken maklik verkry word op jou toestel, insluitend jou.
      • Toeps kan ook additionele sensors in mobiele toestelle gebruik (bv. GPS,
         kompas, versnellingsmeters ens.) word wat beteken dat jy ŉ beter ervaring
         sal hê in vergelyking met ŉ webbladsy.                                          (2)

3.3   Protokol ✓                                                                         (1)

3.4   3.4.1    URL verkorter is ŉ hulpmiddel/diens wat ŉ lang URL verkort na ŉ korter
               weergawe. ✓                                                               (1)

      3.4.2    Enige TWEE voordele: ✓✓
               • Dit is geskik vir boodskapkommunikasietoepassings (Twitter) wat
                  gebruikers beperk tot die aantal karakters wat hulle in hul boodskap
                  kan tik.
               • Dit is makliker om te onthou of tik sonder foute.
               • Laat jou toe om die skakels wat jy geskep het, op te spoor.             (2)

                                                             TOTAAL AFDELING C:           23

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1    •   Fisiese integriteit ✓ is die proses om praktiese kwessies soos
           kragonderbrekings, meganiese onderbrekings, natuurrampe te oorkom en
           die hantering van berging en herwinning van data. ✓
       •   Logiese integriteit ✓ behels die korrektheid van data en of dit sin maak in
           ŉ spesifieke konteks. ✓                                                         (4)
4.2    4.2.1    Waar ✓                                                                     (1)
       4.2.2    Waar ✓                                                                     (1)
       4.2.3    Onwaar ✓                                                                   (1)
       4.2.4    Waar ✓                                                                     (1)
4.3    Enige TWEE: ✓✓
       • Akkuraatheid
       • Korrektheid
       • Huidig
       • Volledig
       • Relevant
       • Konsekwent                                                                       (2)
4.4    4.4.1    Datasekuriteit behels die beskerming van data teen verlies/diefstal. ✓    (1)
       4.4.2    Enige DRIE: ✓✓✓
                • Wagwoorde
                • Enkripsiekodes
                • Vingerafdruklesers
                • Gesigherkenningstelsels
                • Handgeometriestelsels
                • Stemherkenningstelsels
                • Iris-herkenningstelsels
                • Biometriese sekuriteit
                • Handtekeningverifikasiestelsels                                          (3)
4.5    4.5.1    •     tblGates – GateID ✓
                •     tblVisitors – VehicleNo ✓                                            (2)
       4.5.2    •     Accommodation ✓
                •     Overseas ✓
                •     Out ✓                                                                (3)
       4.5.3    (a)    tblVisitors ✓                                                       (1)
                (b)    Entrance ✓                                                          (1)
       4.5.4    Enige EEN: ✓
                • 1:M
                • 1:∞                                                                      (1)
       4.5.5    Datum/Tyd ✓                                                                (1)
                                                              TOTAAL AFDELING D:           23
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1   InputBox ✓                                                                           (1)

5.2   5.2.1    Onwaar ✓                                                                    (1)

      5.2.2    Waar ✓                                                                      (1)

      5.2.3    Onwaar ✓                                                                    (1)

      5.2.4    Waar ✓                                                                      (1)

      5.2.5    Waar ✓                                                                      (1)

5.3   •   Writeln is ŉ funksie wat ŉ reël by die huidige wyserposisie byvoeg en dan die
          wyserposisie na die volgende reël skuif. ✓
      •   Write is ŉ funksie wat ŉ reël by die huidige wyserposisie byvoeg maar skuif
          nie die wyserposisie na die volgende reël skuif nie. ✓                           (2)

5.4   •   Konstant ✓
      •   Via programmeringskode (OnCreate / OnActivate) ✓
      •   Tekslêer ✓
      •   Via komponente ✓                                                                 (4)

5.5   •   Konstruktor is ŉ metode wat gebruik word om ŉ objek te skep en die
          eienskappe van ŉ objek te inisialiseer. ✓
      •   Destruktor is ŉ metode wat gebruik word om die objek uit die rekenaar se
          geheue te verwyder. ✓                                                            (2)

5.6   5.6.1    ‘Method stub’ is die raamwerk van die metode se kode struktuur wat
               under ‘implementation’ gevind kan word en wat gebruik word om kode
               in te tik. ✓                                                                (1)

      5.6.2    Ctrl + Shift + C ✓                                                          (1)

      5.6.3    •     T✓
               •     Type ✓                                                                (2)

5.7   ŉ ‘toString’ metode word gebruik om die eienskappe van ŉ klas na ŉ
      formateerde string vir afvoer oor te skakel. ✓                                       (1)

5.8   ‘Method signature’ ✓                                                                 (1)

5.9   ‘Overload/Overloading’ ✓                                                             (1)

                                                              TOTAAL AFDELING E:           21

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  9

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1     6.1.1    Enige EEN: ✓
                 • Internet van Dinge (IvD) verwys na miljarde toestelle regoor die
                    wêreld wat verbind is aan die Internet deur sensors en Wi-Fi verbind
                    is.
                 • Internet van Dinge (IvD) verwys na die neiging waar alle soorte
                    objekte en toestelle, deur die Internet aanmekaar verbind is.           (1)

        6.1.2    Enige TWEE: ✓✓
                 • Verbeter verwerkingskrag van ingebedde platforms
                 • Ontwikkeling van kleiner bedryfstelsels en protokol
                 • Ontwikkeling van kabellose kommunikasie
                 • Data pryse (goedkoper)
                 • Ontwikkeling van ŉ GPS-stelsel
                 • AI Kunsmatige Intelligensie (Artificial Intelligence)                    (2)

        6.1.3    Enige DRIE: ✓✓✓
                 • Afvalbestuur
                 • Daaglikse pendel
                 • ‘Smart’ stede
                 • Landbou
                 • Besighede
                 • ‘Smart’ watersensors                                                     (3)

6.2     6.2.1    Hommeltuig ✓                                                               (1)

        6.2.2    Enige EEN: ✓
                 • ŉ Hommeltuig is onbemande vliegtuig.
                 • ŉ Hommeltuig is ŉ vlieënde robot wat van ŉ afstand beheer kan
                    word. Dit kombineer verskeie tegnologieë soos GPS, sensors,
                    kunsmatige intelligensie en video kameras.                              (1)

        6.2.3    Any THREE: ✓✓✓
                 • Hommeltuie is goedkoper in vergelyking met bemande vliegtuie,
                   maklik om te gebruik en kan vinnig akkurate data bymekaar maak.
                 • Hommeltuie kan na afgeleë areas wat moeilik/onmoontlik is om
                   toegang te kry, te vlieg wat
                 • Hommeltuie kan gebruik word vir vinnige bou-inspeksies, kragdrade
                   en groot-skaalse industriële toerusting.
                 • Hulle kan gebruik word vir lugkartering van topografie.
                 • Hulle word gebruik vir voorbereiding van die bou van ŉ pad of grawe
                   van ŉ myn.                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2023)

        6.2.4   Enige DRIE: ✓✓✓
                • Landbou
                • Rampbestuur
                • Fotografie
                • Film-bedryf
                • Joernalisme
                • Wetenskap
                • Natuurbewaring en wildebewaring
                • Weermag
                • Sekuriteit
                • Kommersiële gebruik
                • Versekeringsmaatskappye of Geografiese kartering                      (3)

 6.3    6.3.1   Enige DRIE voordele: ✓✓✓
                • ‘Scalability’
                • ‘Ubiquity’ (Enige plek/Enige tyd)
                • Maak samewerking moontlik
                • Uitkontrakteer die instandhouding en opgradering van hardware
                • Uitkontrakteer die instandhouding en opgradering van sagteware
                • Minimale opstelling vereis
                • Minimale aanvanklike koste
                • Sagteware word outomaties op die wolkrekenaars opgedateer
                • Nuwe kenmerke word gereeld bygevoeg
                • Kan vanaf enige rekenaar met internetverbinding gebruik word
                • Makliker om saam te werk of inligting met ander gebruikers te deel. (3)

        6.3.2   •    Wolk-baseerde toeps ✓
                •    Aflaaibare, plaaslik geïnstalleerde toepassings ✓
                •    Geïntegreerde produkte ✓                                           (3)

        6.3.3   Enige EEN: ✓
                • Virtuele realiteit is ŉ kunsmatige omgewing wat met sagteware
                   geskep word.
                • Virtuele realiteit is ŉ rekenaargegenereerde simulasie van ŉ
                   driedimensionele beeld of omgewing.                          (1)

        6.3.4   Enige TWEE: ✓✓
                • Speletjies
                • Weermag
                • Onderwys
                • Gesondheid
                • Vermaak
                • Mode
                • Erfenis
                • Besigheid
                • Ingeneurswese
                • Sport
                • Media
                • Wetenskaplike visualisering
                • Telekommunikasie                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

 6.4 6.4.1      Enige EEN: ✓
                • Aangepaste realiteit is ŉ rekenaargegenereerde beeld op ŉ gebruiker
                   se siening van die werklike wêreld.
                • Aangepaste realiteit neem die fisiese wêreld en voeg voorwerpe soos
                   grafika binne die werklike wêreld by.
                • Aangepaste realiteit verander die omgewing rondom jou in ŉ digitale
                   koppelvlak deur virtuele voorwerpe in die regte wêreld in reële tyd te
                   plaas.                                                                 (1)

       6.4.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Produkaansig
                • Verbeter inhoud
                • Opleiding
                • Produktiwiteit
                • Betrek gehoor                                                            (2)

       6.4.3    Enige TWEE: ✓✓
                • Batterylewe
                • Bluetooth-konnektiwiteit
                • Aansig in 3D
                • Bergingskapasiteit aan boord
                • Aanboord OS/webblaaier
                • Toevoer/Afvoer (knoppies, ‘eye tracking’, versnellingsmeter)
                • Mikrofoon
                • Klank kapasiteit
                • Vertoningskapasiteit
                • Visuele ‘tracking’                                                       (2)

 6.5 6.5.1      Enige EEN: ✓
                • Drabare toestelle is toestelle wat jy op jou lyf dra in plaas daarvan
                   om dit in ŉ sak rond te dra.
                • Drabare toestelle is mobiele toestelle wat as bykomstighede of deel
                   van klere gedra word wat data uit verskeie omgewings genereer en
                   met ander rekenaartoestelle of netwerke kommunikeer.                    (1)

       6.5.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Slim horlosies
                • Fiksheid ‘trackers’
                • Slim brille
                • Slim klere
                • ‘Gaming’ industrie (Handskoene, Kopstukke)
                • Ingeplante draagbare toestelle                                           (2)

 6.6 •     E-leer is die skepping van ŉ leeromgewing waar individue hul rekenaars
           gebruik om deel te neem aan onderrig om hul opvoeding te bevorder. ✓
       •   M-leer is ŉ vorm van onderwys en opleiding wat via die internet gelewer en
           met behulp van mobiele toestelle soos tablette en slimfone uitgevoer word. ✓ (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2023)

6.7   6.7.1    Enige EEN: ✓
               • Groot data is baie groot (gestruktureerde en ongestruktureerde)
                  datastelle wat met behulp van rekenaars ontleed word om tendense
                  en assosiasies te vind.
               • Groot data is ŉ versameling van data van tradisionele digitale
                  bronne binne en buite die organisasie.                                  (1)

      6.7.2    Enige TWEE: ✓✓
               • Mobiele padkaarte
               • Mediese rekords
               • Aanlynkoop
               • Lojaliteitskaarte van winkels
               • Musiek                                                                   (2)

6.8   Enige EEN: ✓
      • Naby-Veld-Kommunikasie is ŉ standaard wat toestelle soos slimfone toe
         laat om kabelloos te koppel wanneer hulle naby aan mekaar gebring word.
      • NVK is ŉ tegnologie wat is op radiofrekwensie-identifikasie of RFID gebou
         wat ŉ toestel toe laat om inligting/data via radiogolwe na ŉ ander toestel of
         na ŉ ander RFID-geaktiveerde merker te stuur en ŉ sekere aksie te aktiveer.
      • NVK maak ‘tap-and-go’ dienste moontlik en word gereeld in slimfone en
         slimhorlosies gebruik.
      • NVK is ŉ kabellose tegnologie wat ŉ toestel in staat stel om data van ŉ
         ander naby-geleë NVK-toestel te versamel en te interpreteer.                     (1)

6.9   Enige EEN: ✓
      • Networkvorming is die verlaging van beskikbare bandwydte deur ISP sodra
         jy jou maandelikse limiet oorskry het.
                                              OF
           Networkvorming is ŉ tegniek waar sekere dienste (e-pos) voorkeur gegee
           word terwyl ander (soos sosiale media netwerke) word minder prioriteit
           gegee sodat werkverrigting van belangriker dienste beter kan wees.

           Enige EEN: ✓
       •   Netwerkversperring vind plaas wanneer ISP jou internetspoed doelbewus
            vertraag.
                                              OF
      •    Versperring vind plaas wanneer jou ISP jou internetverbinding vertraag en
           dit vind plaas wanneer jou ISP agterkom dat jou aflaaie buitensporige
           hoeveelhede data gebruik het.                                                  (2)

                                                             TOTAAL AFDELING F:           39
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/55409ee4-7e45-46a3-88eb-9dbd26e43037) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2019-eng/877ff3a3-efb1-4429-80be-3755a25eedb8) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
