# Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Information Technology Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/1d5e4596-a2d5-4af7-8a30-66eb39ed170a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/1d5e4596-a2d5-4af7-8a30-66eb39ed170a)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/88ad2758-42f6-43df-a80a-288b5f4cff9f) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2023

                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit SES afdelings:

       AFDELING A: Kortvrae                                     (15)
       AFDELING B: Stelseltegnologieë                           (29)
       AFDELING C: Kommunikasie- en Netwerktegnologieë          (23)
       AFDELING D: Data- en Inligtingsbestuur                   (23)
       AFDELING E: Oplossingsontwikkeling                       (21)
       AFDELING F: Geïntegreerde Scenario                       (39)

2.     Lees AL die vrae noukeurig deur.

3.     Beantwoord AL die vrae.

4.     Die puntetoekenning gee oor die algemeen ŉ aanduiding van die getal
       feite/redes wat vereis word.

5.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

6.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                3

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1    Gee die korrekte rekenaarterm vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
       slegs die term langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die
       ANTWOORDEBOEK neer.

       1.1.1     Die kombinasie van meer as een veld om ŉ rekord in ŉ databasis
                 uniek te identifiseer                                                     (1)

       1.1.2     Die onnodige herhaling van data in ŉ databasis                            (1)

       1.1.3     Programme wat deel is van stelselsagteware en instandhoudings-
                 en administratiewe take verrig                                            (1)

       1.1.4     Die gaping wat bestaan tussen mense wat toegang tot tegnologie
                 het en diegene wat geen toegang het nie                                   (1)

       1.1.5     Elektriese paaie geëts op ŉ moederbord wat gebruik word om
                 data/seine tussen verskillende dele oor te dra                            (1)

       1.1.6     ŉ Term wat gebruik word om die databondellimiet te beskryf                (1)

       1.1.7     Werk in ŉ gedesentraliseerde ligging, byvoorbeeld by die huis, deur
                 modern kommunikasiestelsels te gebruik                                    (1)

       1.1.8     Tendens waardeur afsonderlike tegnologieë en funksies van
                 verskeie toestelle gekombineer word in ŉ enkele veeldoelige toestel       (1)

       1.1.9     Simulasie    van    menslike    besluitnemingsproses deur   ŉ
                 rekenaarstelsel wat geprogrammeer is om op grond van die inset
                 verkry vanaf sensors te reageer                                           (1)

       1.1.10    ŉ Toestel wat dit vir netwerke moontlik maak om oor die internet te
                 kommunikeer deur data na die regte bestemming te stuur                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2023)

1.2   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae, gegee.
      Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
      (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 D.

      1.2.1    Die groepering van attribute en ‘behaviour’ van ŉ klas in een entiteit:

               A     Enkapsulering
               B     Objek
               C     Profielvorm (‘Template’)
               D     Metode                                                                   (1)

      1.2.2    Die datavelde in ŉ klas:

               A     Entiteit
               B     Attribute
               C     Tupel
               D     Veranderlike                                                             (1)

      1.2.3    Instruksies in binêre formaat wat die SVE direk kan uitvoer:

               A     Bronkode
               B     ASCII-kode
               C     Masjienkode
               D     Toepassingskode                                                          (1)

      1.2.4    … kombineer JavaScript met ŉ webblaaier instruksie om die
               webblaaier toe te laat om data af te laai sonder om die hele bladsy te
               verfris.

               A     ‘HTML’
               B     ‘CSS’
               C     ‘HTTP’
               D     ‘AJAX’                                                                   (1)

      1.2.5    Die akroniem ‘RTF’ beteken:

               A     ‘Rich Tool Format’
               B     ‘Real Text Format’
               C     ‘Rich Text Format’
               D     ‘Rich Text File’                                                         (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:               15

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1    Beskou die bogenoemde prent van ŉ hardeware-komponent en beantwoord
       die vrae wat volg.

       2.1.1    Benoem die bogenoemde hardeware-komponent.                                  (1)

       2.1.2    Verduidelik die funksie van dié hardeware-komponent.                        (1)

       2.1.3    Noem ŉ gleuf wat gebruik kan word om die hardeware-komponent met
                die moederbord te koppel.                                                   (1)

       2.1.4    Noem TWEE hoofkomponente wat op die hardeware-komponent
                gevind kan word.                                                            (2)

       2.1.5    Noem TWEE hardeware dele wat in hierdie hardeware-komponent
                gevind kan word om die temperatuur van die toestel te reguleer/beheer.      (2)

       2.1.6    Noem die DRIE poorte wat op die hardeware-komponent gevind kan
                word.                                                                       (3)

2.2    Onderskei tussen skyffragmentasie en skyfdefragmentasie.                             (2)

2.3    ŉ Tegnologie wat die konfigurasieproses van ŉ toestel outomatiseer voordat
       dit gebruik kan word, word … genoem.                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2023)

2.4    VTAs (SSD’s) word nou meer as ‘HDD’s’ verkies.

       Wat is die DRIE hoofverskille tussen VTAs en ‘HHD’s’?                            (3)

2.5    Mense veroorsaak foute wanneer hulle met data werk.

       Gee DRIE foute wat deur mense veroorsaak word wat tot dataverlies kan lei.       (3)

2.6    Datarugsteun is ŉ proses waar data gedupliseer word en op ŉ alternatiewe
       ligging gestoor word, om die herwinning van die datastel moontlik te maak
       nadat data verlore geraak het.

       2.6.1   Noem DRIE tegnieke wat jy kan gebruik om ŉ rugsteun te skep.             (3)

       2.6.2   Noem DRIE tipes rugsteunmetodes wat gebruik word om data te
               rugsteun.                                                                (3)

2.7    Gee TWEE redes vir die ontwerp van rekenaartoestelle volgens modulêre
       ontwerp.                                                                         (2)

2.8    Rekenaars benodig voldoende/baie ongebruikte spasie op die hardeskyf om
       goed te werk.

       Noem TWEE aksies wat jy kan doen om spasie op die hardeskyf beskikbaar
       te maak.                                                                         (2)

                                                          TOTAAL AFDELING B:            29

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                7

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1    Kommunikasiestelsels/netwerke is orals. Analiseer die onderstaande diagram
       en beantwoord die vrae (3.1.1 tot 3.1.6) wat volg.

       3.1.1    Gee die ander woord wat gebruik word om rekenaartoestelle wat aan
                ŉ netwerk gekoppel is, te identifiseer.                                    (1)

       3.1.2    Die bogenoemde diagram is ‘n kombinasie van ŉ ‘LAN’-topologie en
                ŉ ‘WAN’-topologie.

                (a)   Beskryf kortliks die konsep netwerktopologie.                        (1)

                (b)   Wat is ŉ ander naam vir ŉ toegangspunt?                              (1)

                (c)   Noem TWEE voordele/redes om ŉ netwerk te hê.                         (2)

       3.1.3    Die netwerkdiagram het rekenaartoestelle wat kliënte gemerk is.

                Beskryf die TWEE kategorieë van kliënte.                                   (4)

       3.1.4    Die netwerkdiagram het ŉ komponent wat A gemerk is.

                (a)   Noem die netwerkkomponent,            gemerk    A    in     die
                      netwerkdiagram.                                                      (1)

                (b)   Noem TWEE funksies van die netwerkkomponent gemerk A.                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2023)

      3.1.5    ŉ Rekenaartoestel word gewoonlik tussen die internet en die netwerk
               geplaas.

               (a)   Gee die naam van die gedeelte in die netwerkdiagram wat B
                     gemerk is.                                                             (1)

               (b)   Noem TWEE rolle wat deur hierdie hardeware-komponent
                     uitgevoer word.                                                        (2)

      3.1.6    Wat verteenwoordig die simbool, gemerk C, in die netwerkdiagram en
               wat is die rol van hierdie simbool?                                          (2)

3.2   Bespreek TWEE voordele van webtoepassiering (‘appification of the web’).              (2)

3.3   ŉ Stel reëls wat beskryf hoe data tussen twee rekenaartoestelle in ŉ netwerk
      gestuur word, word … genoem.                                                          (1)

3.4   Uniforme Hulpbronadres (URL) word in meeste webblaaiers gevind.

      3.4.1    Verduidelik wat ŉ URL-verkorter (bv. Bit.ly) is.                             (1)

      3.4.2    Noem TWEE voordele van ŉ URL-verkorter.                                      (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING C:        23

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               9

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

Databasisse is ideaal wanneer jy ŉ groot hoeveelheid verwante data moet stoor en
dit vinnig benodig om data by te voeg, opdateer, navrae en verslae te skep.

4.1    Data-integriteit verwys na die handhawing van die akkuraatheid en
       konsekwentheid van data wat in ŉ databasis gestoor word.

       Noem en beskryf TWEE kategorieë van data-integriteit.                                (4)

4.2    ŉ Transaksieverwerkingstelsel is ŉ sagtewarestelsel wat data van alledaagse
       besigheidsaktiwiteite vaslê en verwerk.

       Dui aan of die volgende stellings wat verband hou met transaksieverwerking-
       stelsels WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die
       vraagnommers (4.2.1 tot 4.2.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

       4.2.1    Transaksies verwys na enige aktiwiteit met betrekking tot die skep,
                opvulling, redigering, stoor of uitvee van data wat deur DBBS bestuur
                word.                                                                       (1)

       4.2.2    Wanneer ŉ rekord oop is, hetsy vir redigering of invoeging, word die
                rekord gemerk as in gebruik. Die word rekordsluiting genoem.                (1)

       4.2.3    ‘Purge/consolidate’ vind plaas wanneer die DBBS ŉ opdrag kry om ŉ
                transaksie om te keer en herstel die data terug na sy vorige toestand.      (1)

       4.2.4    ‘Commit’ of ‘post’ is wanneer die DBBS die instruksie kry om die
                veranderinge wat aangebring is, weer in berging te stoor.                   (1)

4.3    Noem TWEE eienskappe van kwaliteit data.                                             (2)

4.4    Rekenaars en rekenaargebruikers word aan verskeie sekuriteitrisiko’s
       blootgestel.

       4.4.1    Verduidelik kortliks wat datasekuriteit is.                                 (1)

       4.4.2    Noem DRIE maatreëls om datasekuriteit af te dwing.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2023)

4.5   Die databasis TouristApp word gebruik deur ECTourist webwerwe en het
      TWEE tabelle, tblGates en tblVisitors.

                                                     tblVisitors
             tblGates
                                                  Overseas
         GateName
                                                  Passengers
         GateID
                                                  Date
         Telephone
                                                  Cost
         Closes
                                                  VehicleNo
         Accommodation
                                                  Out
                                                  Entrance

      4.5.1    Noem die primêre sleutels in albei tabelle (tblGates en tblVisitors).         (2)

      4.5.2    Noem DRIE velde, in albei tabelle (tblGates en tblVisitors), wat die
               datatipe Yes/No sal hê.                                                       (3)

      4.5.3    Die bogenoemde tabelle (tblGates en tblVisitors) kan verbind word
               deur ŉ primêre sleutel en vreemde sleutel te gebruik.

               (a)   Watter tabel het ŉ veld wat as ŉ vreemde sleutel gebruik kan
                     word, om die ander tabel te verbind?                                    (1)

               (b)   Noem die vreemde sleutelveld.                                           (1)

      4.5.4    Noem die tipe verwantskap wat geskep kan word tussen tblGates en
               tblVisitors.                                                                  (1)

      4.5.5    Noem die datatipe vir die veld Closes in tblGates tabel.                      (1)

                                                              TOTAAL AFDELING D:             23

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                11

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1    Noem ŉ tydelike toevoerkomponent wat deur Delphi-programmeringskode
       geskep word.                                                                          (1)

5.2    Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
       ‘onwaar’ langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.5) in die ANTWOORDEBOEK,
       neer.

       5.2.1    Logiese lêernaam verwys na die eksterne lêernaam wat data bevat en
                in ŉ stoortoestel gevind kan word.                                           (1)

       5.2.2    Waardes wat in ŉ matriks/twee-dimensionele skikking gestoor word,
                word elemente genoem.                                                        (1)

       5.2.3    ŉ Swaaipuntnommer (‘floating point number’) is ŉ heelgetal.                  (1)

       5.2.4    Die gebruik van funksies om een datatipe na ŉ ander datatipe om te
                skakel (bv. string na integer), word omskakeling van tipes genoem.           (1)

       5.2.5    Die eerste indekswaarde van ŉ ‘string grid’-komponent is altyd nul (0).      (1)

5.3    Onderskei tussen Writeln en Write.                                                    (2)

5.4    Bespreek VIER maniere wat gebruik kan word om ŉ skikking te vul.                      (4)

5.5    Onderskei tussen Konstruktor (‘Constructor’) en Destruktoor (‘Destructor’).           (2)

5.6    Die basiese klasstruktuur word altyd gedefinieer/geskep tussen ‘type’ en
       ‘implementation’.

       5.6.1    Verduidelik kortliks wat ŉ ‘method stub’ is.                                 (1)

       5.6.2    Noem die sleutels wat gebruik word om ‘method stubs’ te skep/
                produseer.                                                                   (1)

       5.6.3    Noem die spesiale sleutel/hoofletter wat gebruik word as ŉ voorvoegsel
                vir die klasnaam en wat die betekenis van die voorvoegsel is.                (2)

5.7    Verduidelik kortliks die doel van ŉ toString-metode in klas.                          (1)

5.8    ŉ Metodenaam gevolg deur ŉ parameter word … genoem.                                   (1)

5.9    Noem die sleutelwoord/konsep wat toelaat dat programmeerders vele metodes
       met dieselfde naam kan verklaar maar, met ŉ verskillende aantal parameters
       en tipes.                                                                             (1)

                                                               TOTAAL AFDELING D:           21

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

12                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1   Die IvD bied baie gemak en verligting in die modern, hoë-tempo lewenswyse
      in die tegnologiese/’high-tech’ wêreld.

      Ondersoek die bogenoemde diagram en beantwoord die volgende vrae.

      6.1.1    Verduidelik kortliks die konsep Internet van Dinge/IvD.                 (1)

      6.1.2    Noem TWEE onlangse konvergensies van drie tegnologiese neigings
               wat IvD moontlik gemaak het.                                            (2)

      6.1.3    Noem DRIE maniere hoe IvD die samelewing sal beïnvloed en
               bevoordeel.                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                            13

6.2    Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.

       6.2.1    Noem die toestel wat in hierbo vertoon word.                              (1)

       6.2.2    Beskryf die toestel in VRAAG 6.2.1 genoem.                                (1)

       6.2.3    Gee DRIE voordele van die toestel hierbo vertoon.                         (3)

       6.2.4    Noem DRIE voorbeelde van areas waar hierdie toestel gebruik kan
                word.                                                                     (3)

6.3    Sagteware word slimmer, makliker om te gebruik en beter om mense te help
       as ooit van tevore.

       6.3.1    Gee DRIE voordele van ‘SaaS’.                                             (3)

       6.3.2    Noem DRIE kategorieë/vorme van ‘SaaS’.                                    (3)

       6.3.3    Verduidelik kortliks die konsep virtuele realiteit.                       (1)

       6.3.4    Noem TWEE gebiede van industrie waar virtuele realiteit gebruik kan
                word.                                                                     (2)

6.4    Oorspronklik was PR, slimfoon- en tablettoepassings vir aangepaste realiteit
       op speletjies gefokus, maar die gebruike van aangepaste realiteit het wyd en
       syd uitgebrei.

       6.4.1    Verduidelik kortliks die konsep aangepaste realiteit.                     (1)

       6.4.2    Noem TWEE gebruike van aangepaste realiteit tegnologie.                   (2)

       6.4.3    Noem TWEE hardeware vereistes vir aangepaste realiteit.                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

14                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

6.5   Drabare toestelle neem mobiele tegnologie na ŉ hoër vlak in IKT.

      6.5.1    Verduidelik kortliks die konsep drabare toestelle.                          (1)

      6.5.2    Noem TWEE voorbeelde van drabare toestelle.                                 (2)

6.6   Onderskei tussen e-leer (‘e-learning’) en m-leer (‘m-Learning’).                     (2)

6.7   Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      6.7.1    Verduidelik wat groot data is.                                              (1)

      6.7.2    Noem TWEE voorbeelde in ŉ IKT-omgewing waar groot data gebruik
               kan word.                                                                   (2)

6.8   Verduidelik kortliks wat NVK (‘NFC’) is. (akroniem nie nodig nie).                   (1)

6.9   Onderskei tussen netwerkvorming (‘network shaping’) en netwerkversperring
      (‘network throttling’).                                                              (2)

                                                              TOTAAL AFDELING F:           39
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 MEMO GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr12-sept2023-afrikaans/7ffdb7c3-1881-43da-8d8a-96ea3ff87451) — Information Technology · Memo · 2023 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [INFORMATION TECHNOLOGY P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans/42a51949-5c87-4fbf-8055-7cc9e3aaa612) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/43cd69be-f0ac-46f4-9d4c-b2503fe09125) — Memo · 2022 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-eng-1/7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6) — QP · 2022 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-afr-1/500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b) — QP · 2022 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2022-eng/d4215e1a-a2c0-4200-94cf-50fa1b11f578) — QP · 2022 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2022-eng/822832f6-7a60-4201-99d7-28816084f46c) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
