# Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP

> Grade 12 Information Technology Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2021-afrikaans/61ee45b3-6f6f-40eb-bbab-3dd215f7b653
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2021-afrikaans/61ee45b3-6f6f-40eb-bbab-3dd215f7b653)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2021

                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/SEPTEMBER 2021)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES afdelings:

       AFDELING A: Kortvrae                               (15)
       AFDELING B: Stelseltegnologieë                     (25)
       AFDELING C: Kommunikasie en Netwerktegnologie      (22)
       AFDELING D: Data- en Inligtingsbestuur             (24)
       AFDELING E: Oplossingsontwikkeling                 (25)
       AFDELING F: Geïntegreerde Scenario                 (39)

 2.    Lees AL die vrae noukeurig deur.

 3.    Beantwoord AL die vrae.

 4.    Die puntetoekenning gee oor die algemeen ŉ aanduiding van die getal
       feite/redes wat vereis word.

 5.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik word.

 6.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               3

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1     Gee die korrekte rekenaarterm vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
         slegs die term langs die vraagnommers (1.1.1–1.1.10) in die
         ANTWOORDEBOEK neer.

        1.1.1         Die groepering van eienskappe en gedrag van ŉ objek in een
                      entiteit                                                            (1)

        1.1.2         ŉ Groep verwante velde van ŉ item of persoon wat in ŉ tabel
                      gestoor word                                                        (1)

        1.1.3         Die tyd wat dit die skyfaandrywer neem om die area op die skyf te
                      vind waar die data, wat gelees moet word, gestoor is                (1)

        1.1.4         Inisiatiewe om tegnologie op ŉ omgewingsvriendelike            of
                      ekovriendelike manier te ontwerp, te gebruik en te vernietig        (1)

        1.1.5         … is ŉ kunsmatige omgewing wat met sagteware geskep word            (1)

        1.1.6         ŉ Onderneming of organisasie wat jou met ŉ gekabelde of
                      kabellose internetverbinding voorsien                               (1)

        1.1.7         … is enige iets elektronies of verwant aan elektronika wat
                      weggegooi word                                                      (1)

        1.1.8         Verwys na toepassings wat in die wolk aangebied word en waar
                      die gebruikers maandeliks ŉ subskripsie betaal om toegang te
                      verkry                                                              (1)

        1.1.9         ŉ Soort redenasie wat met waarskynlikhede werk om tot ŉ
                      beslissing te kom                                                   (1)

        1.1.10        Verwys na ŉ toestel wat kommunikasie tussen netwerke oor die
                      internet moontlik maak deur data na die regte bestemming te lei     (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2021)

1.2    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
       Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 D.

       1.2.1   Die proses om indrukwekkende sagteware/toepassing in ŉ relatiewe
               kort tyd te ontwikkel, word … genoem.

               A      ‘object based programming’
               B      ‘rapid application development (RAD)’
               C      ‘extensive programming’
               D      ‘object-oriented application’                                     (1)

       1.2.2   CSV beteken …

               A      ‘Comma Separated Values’.
               B      ‘Comma Solution Values’.
               C      ‘Cine Solution Valves’.
               D      ‘Comma Sifting Values’.                                           (1)

       1.2.3   ŉ Enkele verwerker wat tyd tussen verskillende prosesse verdeel,
               word … genoem.

               A      multiverwerking
               B      aanlynverwerking
               C      multitaakverwerking
               D      multi-inryging                                                    (1)

       1.2.4   DTP (‘WAP’) beteken …

               A      ‘Wired Access Point’.
               B      ‘Wireless Access Print’.
               C      ‘Wireless Access Point/Protocol’.
               D      ‘Wireless Arm Point’.                                             (1)

       1.2.5   Wat sal die waarde van iAntwoord wees as die volgende stelling
               uitgevoer word?

               iAntwoord : = 20 DIV (10 - 20 DIV 3);

               A      6
               B      5
               C      4
               D      3                                                                 (1)

                                                              TOTAAL AFDELING A:        15

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 Sedert die aanbreek van die rekenaartydperk het mense gewonder of ŉ rekenaar
 ooit sal kan dink. Soos rekenaarverwerkers en sagteware kragtiger geword het,
 word die vraag meer hartlik gedebatteer. Mense wat glo dat rekenaars kan dink,
 redeneer dat as ŉ persoon ŉ gesprek met ŉ rekenaar voer en oortuig is dat die
 rekenaar regtig ŉ mens is, dan is die rekenaar intelligent.

 2.1   Die dae van werk vir jouself e-pos sodat jy by die huis kan werk, is verby. Die
       kopieëring van lêers na en van ŉ geheuestokkie is ook nie meer nodig nie.

       2.1.1    Verduidelik kortliks die konsep, wolktoepassing.                            (1)

       2.1.2    Noem TWEE bekende voorbeelde van wolktoepassings.                           (2)

       2.1.3    Verduidelik wat dit beteken as ŉ wolktoepassing ŉ ‘local front end’ het.    (1)

       2.1.4    Noem enige TWEE voorbeelde van wolk-kantoorsagteware.                       (2)

       2.1.5    Wolkverwerking bied verskeie belangrike voordele vir gebruikers.
                Noem enige TWEE voordele.                                                   (2)

       2.1.6    Skryf ‘SLA’ voluit.                                                         (1)

 2.2   Daar is verskillende wetenskaplike en massa-geleenthede wêreldwyd, sowel
       as gespesialiseerde opleiding om tegnologieë vir aangepaste realiteit
       (‘augmented reality’) te bevorder.

       2.2.1    Verduidelik kortliks die doel van aangepaste realiteit tegnologie.          (1)

       2.2.2    Gee enige TWEE gebruike van aangepaste realiteit.                           (2)

       2.2.3    Noem TWEE voordele van aangepaste realiteit.                                (2)

       2.2.4    Noem enige TWEE hardeware vereistes vir aangepaste realiteit.               (2)

 2.3   Onderskei tussen argivering en rugsteun.                                             (2)

 2.4   Virtualisasie is ŉ wonderlike tegnologiese uitvinding.

       2.4.1    Verduidelik kortliks die konsep virtualisasie.                              (1)

       2.4.2    Noem TWEE gebruike van virtualisasie.                                       (2)

       2.4.3    Noem TWEE voordele van virtualisasie.                                       (2)

 2.5   Foute en korrupte rekenaarlêers is moeilik om op te spoor. Dit kan veroorsaak
       dat videos nie laai nie, toepassings nie reg werk nie of selfs dat die
       bedryfstelsel nie oopmaak nie. Noem enige TWEE nutsprogramme wat
       gebruik kan word om korrupte lêers te identifiseer.                                  (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:         25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

Netwerke help om die lewe makliker te maak, meer aangenaam, maak mense meer
produktief, bespaar tyd en geld, vermeerder sosiale geleenthede en kan kennis
verbeter.

3.1   Netwerke is ongelooflike kragtige gereedskap waarop die meeste moderne
      mense en ondernemings daagliks staatmaak.

      3.1.1    Noem DRIE noodsaaklike toerusting wat jy benodig om ŉ eenvoudige
               netwerk op te stel.                                                      (3)

      3.1.2    Skryf die woord WWW voluit.                                              (1)

3.2   Lêers kan op die internet gedeel word deur dit eenvoudig aflaaibaar vanaf die
      webwerf te maak. Die probleem hiermee is dat al die verkeer vir ŉ lêer wat op
      hierdie manier gedeel word, deur een webbediener bestuur moet word. Die
      bediener kan stadig raak en nie reageer nie wanneer te veel mense toegang
      tot die lêer probeer verkry.

      3.2.1    Verduidelik kortliks die konsep BitTorrent.                              (1)

      3.2.2    Noem DRIE voordele van BitTorrent.                                       (3)

      3.2.3    Noem DRIE risiko’s wat met BitTorrent verband hou.                       (3)

3.3   Afstandstoegang is die modewoord (‘buzzword’) wat deesdae deur IKT-
      ghoeroes/spesialiste gebruik word.

      3.3.1    Verduidelik kortliks wat afstandstoegang is.                             (1)

      3.3.2    Noem DRIE take wat jy kan verrig deur afstandstoegang te gebruik.        (3)

      3.3.3    Noem en verduidelik kortliks TWEE groepe van afstands-
               toegangtegnologie (‘firewalls’).                                         (4)

3.4   Op rekenaars word netskanse gebruik om te voorkom dat ongewenste
      gebruikers en virusse te voorkom om data na jou rekenaar te stuur of om data
      van jou rekenaar te ontvang. Noem TWEE algemene soorte netskanse.                 (2)

3.5   Verduidelik kortliks die konsep netwerktopologie.                                 (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:        22

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

Die hoeveelheid data en inligting van individue wat oral op die internet gestoor word,
neem daagliks toe. Foto’s, finansiële rekords, diensgeskiedenis, persoonlike
verhoudingsbesonderhede en aankope is net ŉ paar van die soorte data en inligting
wat gratis of teen ŉ fooi vir ander beskikbaar is.

4.1    Noem TWEE eienskappe wat die kwaliteit van data bepaal.                             (2)

4.2    Databasisse moet teen verskeie bedreigings beskerm word, insluitend
       verkeerde toevoer van data, korrupsie van data, verlies van data, toevallige
       skrapping van data, doelgerigte skrapping van data en ongemagtigde
       toegang.

       4.2.1    Verduidelik wat dataverifikasie is.                                        (1)

       4.2.2    Noem en verduidelik TWEE hoofmaniere van dataverifikasie.                  (2)

       4.2.3    Noem TWEE take wat deur ŉ ouditspoor uitgevoer word.                       (2)

4.3    Die bestuur van ŉ onderneming se databasis verg baie koördinasie. Noem
       TWEE rolle/verantwoordelikhede van ŉ DBA.                                           (2)

4.4    Sleutels word gebruik om verwantskappe tussen tabelle te skep en te
       identifiseer.

       4.4.1    Noem VIER tipes sleutelvelde wat gebruik kan word wanneer ŉ
                databasis ontwerp word.                                                    (4)

       4.4.2    Gee ŉ ander naam vir ŉ eienskap in databasisse.                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2021)

4.5   Georganiseerde data is die sleutel tot effektiewe databasisontwerp en die
      normaliseringsproses help om data te struktureer en oortolligheid uit te skakel.

           tblCustomer                                   tblOrders
         CustNo                                       OrderNo
         CustTitle                                    CustNo
         CustName                                     OrderDate
         CustSurname                                  ProcessedBy
         CustSAID                                     IsDeveloped
         CustPoints
         CustCell                                tblPrint
                                            PrintNo
                                            OrderFormNo
                                            PicQuality
                                            PicSize
                                            PicFileName
                                            PicFileSize

      4.5.1    In die tblOrders-tabel word die IsDeveloped-veld gebruik om te
               identifiseer of die prentjie geskep is of nie. Noem die data-tipe wat aan
               die veld isDeveloped toegeken kan word.                                      (1)

      4.5.2    Herteken die tabelle in jou ANTWOORDEBOEK en beantwoord die
               volgende vrae.

               (a)    Identifiseer die primêre sleutel en vreemde sleutel in elke tabel.
                      Skryf PK vir die primêre sleutel en FK vir die vreemde sleutel
                      langs die gepaste veld.                                               (5)

               (b)    Teken ŉ ‘ERD’-diagram (entiteit-verwantskap-diagram) deur
                      die korrekte ‘ERD’-simbole te gebruik.                                (4)

                                                              TOTAAL AFDELING D:            24

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                            9

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

ŉ Algemene probleemoplossingsmetode onder programmeerders is om ŉ groot
probleem in ŉ reeks kleiner probleme op te deel en dan elk van die kleiner probleme
op te los.

5.1     Programmeringsfoute kom baie voor, ons moet leer hoe om dit vroeg op te
        los.

        5.1.1   Verduideik kortliks die konsep ontfouting.                                (1)

        5.1.2   Die proses om ŉ kode te skryf om foute in ŉ program te hanteer, staan
                as … bekend.                                                              (1)

        5.1.3   Noem die stelling/klousule wat gebruik word om foute in ŉ program te
                hanteer.                                                                  (1)

        5.1.4   Wat is ŉ ander naam vir ŉ fout tydens programmering, behalwe die
                woord fout (‘bug’).                                                       (1)

5.2     UML is ŉ kragtige en komplekse instrument wat gebruik word wanneer klasse
        en objekte beplan en ontwerp word. Die klasdiagram word in DRIE afdelings
        verdeel.

        5.2.1   Noem die naam van elke afdeling.                                          (3)

        5.2.2   Verduidelik die doel van ŉ ToString in klasse en objekte.                 (1)

        5.2.3   Skryf UML voluit.                                                         (1)

        5.2.4   Gee ŉ ander naam vir die volgende sleutelwoorde/name in klasse en
                objekte.

                (a)    Toegang (‘Accessor’)                                               (1)

                (b)    Wysiging (‘Mutator’)                                               (1)

                (c)    Hulp (‘Auxiliary’)                                                 (1)

5.3     Skryf die resultaat van elk van die volgende funksies neer:

        sString = ‘Living in a Digital World’;

        5.3.1   iPos := Pos(‘a’, sString);                                                (1)

        5.3.2   iL := Length(sString);                                                    (1)

        5.3.3   sWord := Copy(sString, 13,13);                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2021)

 5.4   Bestudeer die volgende kode wat geskryf was om die Totale Bedrag
       Verskuldig te bepaal nadat inkopies gedoen is.

       Var
       Num : Integer;
       Price, Cost, Total : real;
       Item : string
       begin
              1. Total := 0;
              2. Item := ‘Baked beans’;
              3. Num := 3;
              4. Price := 3.29;
              5. Cost := Num * Price;
              6. Total := Total + Cost;
              7. Item := ‘Kewl Drink’;
              8. Num := 5;
              9. Price := 1.95;
              10. Cost := Num * Price;
              11. Total := Cost;
              12. redOut.Lines.Add(‘Total amount to pay: R’);
              13. redOut.Lines.Add(IntToStr(Total));
       end;

       5.4.1 Herteken die naspeurtabel hieronder in jou ANTWOORDEBOEK en
             voltooi dit om die afvoer te bepaal.

               Reël     Item     Nom        Prys      Koste     Totaal     AFvoer
              1
              2
              3

                                                                            (14 ÷ 2)     (7)

       5.4.2 Die program het ŉ programmeringsfout. Noem die tipe fout wat jy
             ontdek/geïdentifiseer het.                                                  (1)

       5.4.3 Korrigeer die TWEE programsegmente wat foute bevat.                         (2)

                                                            TOTAAL AFDELING E:           25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                              11

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 IKT het die manier waarop mense media gebruik om sosiaal te kommunikeer,
 verander. IKT het die werksplek in terme van indiensnemings-praktyke en die
 fisiese aard van die ruimte verander.

 6.1    Dit is nie net belangrik om op hoogte van die ontwikkelinge en tendense in
        IT te bly nie, maar ook om sagteware op te dateer.

        6.1.1    Noem DRIE redes vir die opdatering van die sagteware.                     (3)

        6.1.2    Onderskei tussen ŉ regstelling (‘patch’) en ŉ dienspakket (‘service
                 pack’).                                                                   (2)

 6.2    Rekenaarmisdadigers is gewone mense wat lang ure aan moeisame werk
        spandeer – dikwels teen ŉ minimale beloning. Hulle is baie skrikwekkend.
        Sommige rekenaarmisdadigers werk in die kuberruimte, dus vir die gewone
        persoon is hulle baie moeilik om te identifiseer en lyk hulle soos ŉ onsigbare
        mag van die bose.

        6.2.1    Verduidelik die konsep rekenaarmisdadiger.                                (1)

        6.2.2    Noem enige DRIE algemene rekenaarverwante soorte diefstal.                (3)

        6.2.3    Onderskei tussen agterdeur (‘backdoor’) en abba (‘piggybacking’).         (2)

        6.2.4    Noem enige DRIE voorsorgmaatreëls/beveiliging teen rekenaar-
                 misdaad, dreigemente en kriminele.                                        (3)

        6.2.5    Noem en verduidelik kortliks TWEE soorte kuberkrakers.                    (4)

        6.2.6    Noem die aanval wat ŉ webwerf onbeskikbaar maak deur duisende
                 of selfs miljoene rekenaars te gebruik om terselfdertyd data vanaf
                 die webwerf aan te vra.                                                   (1)

 6.3    Die spoed en akkuraatheid van rekenaars, hul vermoë om groot
        hoeveelhede data vinnig te analiseer en te verwerk, en om die data in
        verskeie formate wêreldwyd te kommunikeer, is die belangrikste eienskap
        van rekenaars.

        6.3.1    Verduidelik kortliks die begrip globalisering.                            (1)

        6.3.2    Noem TWEE tegnologieë wat globalisering moontlik gemaak het.              (2)

        6.3.3    Noem enige DRIE voordele van globale kommunikasie.                        (3)

 6.4    Aanlyn-toepassings word geëvalueer op die manier hoe hulle lyk en voel
        daarom spandeer webwerf-skeppers baie tyd aan die formatering van hul
        afvoer.

        6.4.1    Verduidelik wat ŉ datalimiet (‘data cap’) is.                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2021)

        6.4.2   Noem en verduidelik die doel van die ikoon hieronder.

                                                                                        (2)

        6.4.3   Skryf KSV (‘CSS’) voluit.                                               (1)

        6.4.4   Javaskrif-programmeringsinstruksies kan of as aparte tekslêers met
                ŉ lêeruitbreiding … gestoor word.                                       (1)

6.5     Kundigestelsels (‘Expert systems’) word nou nie meer kundigestelsels
        genoem nie, maar staan as … bekend.                                             (1)

6.6     Verduidelik die funksie van skyfskoonmaak (‘disk clean-up’).                    (1)

6.7     Om tred te hou met die massa-aanneming van slimtoestelle en
        besigheidsgroei dryf sonder diensonderbrekings, benodig jy die
        selfverbeterende IoT-tegnologie, wat deur meer as 500 miljoen gebruik word
        om hul tuisnetwerke, wolke en eindpunte te beveilig.

        6.7.1   Skryf IoT voluit.                                                       (1)

        6.7.2   Verduidelik kortliks die konsep IoT.                                    (1)

        6.7.3   Noem TWEE tegnologiese tendense wat die IoT moontlik gemaak
                het.                                                                    (2)

6.8     Sosiale netwerke word kragtiger met die toename van interaksie tussen
        mense op sosiale platforms. Verduidelik kortliks die konsep ‘memes’.            (1)

6.9     Rekenaars benodig genoeg onbenutte hardeskyfspasie om te verseker dat
        die rekenaar effektief funksioneer. Noem TWEE dinge wat gedoen kan word
        om hardeskyfspasie beskikbaar te stel.                                          (2)

                                                           TOTAAL AFDELING F:           39
                                                               GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/88ad2758-42f6-43df-a80a-288b5f4cff9f) — Information Technology · Memo · 2023 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [INFORMATION TECHNOLOGY P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans/42a51949-5c87-4fbf-8055-7cc9e3aaa612) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT P1 MEMO GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr12-sept2023-afrikaans/7ffdb7c3-1881-43da-8d8a-96ea3ff87451) — Memo · 2023 · Afr
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/43cd69be-f0ac-46f4-9d4c-b2503fe09125) — Memo · 2022 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-eng-1/7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6) — QP · 2022 · Eng
- [Information Technology P2 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-afr-1/500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b) — QP · 2022 · Afr
- [Information Technology P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2022-eng/d4215e1a-a2c0-4200-94cf-50fa1b11f578) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
