# Information Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr11-nov-2015-afr/02cf2b96-efc4-4756-b1a5-4b94b6a6eb1c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr11-nov-2015-afr/02cf2b96-efc4-4756-b1a5-4b94b6a6eb1c)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2015

                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                      MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 VRAAG 1

 1.1    D      Inprop-en-speel (‘Plug-and-Play’)                                   (1)

 1.2    B      Biometrika                                                          (1)

 1.3    A      Strikroof (‘Phishing’)                                              (1)

 1.4    A      Skimverklikker (‘Rootkit’)                                          (1)

 1.5    A      is die simulasie van menslike besluitnemingsprosesse deur ŉ
                rekenaarsisteem, geprogrammeer om op toevoer vanaf sensors
                te reageer.                                                         (1)

 1.6    D      -10                                                                 (1)

 1.7    C      Nvidia                                                              (1)

 1.8    D      Linux                                                               (1)

 1.9    C      Kompileerder                                                        (1)

 1.10   D      Alle rekenaars kom uit met ŉ aparte videokaart.                     (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:        10

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                       INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                   3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1         SATA (SGTA)-konneksiepunte is waar jy kabels koppel wat
                     jou bergingstoestel(le) met die moederbord koppel. (Hardeskyf
                     OF CD/DVD OF SSD OF ŉ kombinasie daarvan.)                              (1)

        2.1.2         ŉ Bus is ŉ stel drade (of paadjies) wat op die moederbord
                       geëts is.
                      wat gebruik word om data tussen die komponente op die
                       rekenaar te vervoer.                                                  (2)

        2.1.3         ZIF-inpropgleuf                                                       (1)

 2.2    2.2.1         Punt-tot-punt-konneksie beteken dat die drade of paadjies wat
                       gebruik word om data oor te dra, nie deur meer as een
                       komponent gedeel word nie.                                            (1)

        2.2.2         Die SVE is verantwoordelik vir al die verwerking wat binne die
                     rekenaar plaasvind.
                     Al die data en instruksies moet in die ETG (RAM) gelaai word,
                     voordat die SVE daarmee kan werk.                                       (2)

        2.2.3         Verkry die instruksies en data vanaf die ETG (RAM) (geheue).
                      Dekodeer die instruksies.
                      Voer die instruksies uit.
                      Stuur data terug na die geheue.                                       (4)

        2.2.4         Jou bedryfstelsel kan ŉ 32 bit bedryfstelsel wees wat slegs
                     4 GB RAM raaksien.                                                      (1)

 2.3    2.3.1         Virtuele geheue is ŉ stoorarea of skryfspasie wat die 
                     bedryfstelsel vir sy eie gebruik uithou om die rekenaar te laat
                     dink dat daar meer ETG (RAM) is as wat daar werklik is.                 (2)

        2.3.2         Die bedryfstelsel skep bladsye/uitruillêers
                      en ruil dele van die program/data wat tans gebruik word
                     tussen die ETG (‘RAM’) en die hardeskyf.                                (2)

 2.4    2.4.1         Programmatuur wat op ŉ ROM-skyfie gestoor is.                         (1)

        2.4.2         Dit kan die toestel vinniger/beter laat werk.
                      Nuwe funksies kan by die toestel gevoeg word.                         (2)

        2.4.3         Partisie is ŉ logiese skeiding van ŉ hardeskyf wat geskep
                     word sodat jy verskillende bedryfstelsels op dieselfde skyf kan
                     skep, en dit voorkom asof jy twee aparte hardeskywe het.                (1)

                                                              TOTAAL AFDELING B:             20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 VRAAG 3

 3.1    ŉ Netwerk is:
         ŉ Versameling rekenaars of rekenaartoestelle
         wat deur middel van een of ander kommunikasiemediumverbind is
         wat gebruikers toelaat om apparatuur, programmatuur, data en inligting
          te deel en te kommunikeer.                                                       (3)

 3.2    Enige DRIE
         Vinnige, effektiewe kommunikasie
         Sentralisering van data
         Oordra van lêers
         Vryetydsbesteding
         Verskeidenheid van toegang.
        Moenie die volgende aanvaar nie:
        X Deel van apparatuur.
        X Deel van Internet.                                                               (3)

 3.3     Die NKK enkodeer en  dekodeer die data sodat dit oor ŉ spesifieke
        medium gestuur kan word.                                                           (2)

 3.4    3.4.1         Topologie verwys na die fisiese uitleg en verbinding van
                     rekenaars in ŉ netwerk.                                               (1)

        3.4.2        Enige TWEE
                      In ŉ stertopologie word elke toestel via sy eie kabel aan ŉ
                     sentrale toestel soos ŉ skakel (‘switch’) gekonnekteer.
                      Daardie toestel reguleer die verkeer in die netwerk.
                      As ŉ enkele kabel breek, sal slegs daardie toestel geaffekteer
                     word, nie die hele netwerk nie.                                       (2)

 3.5    3.5.1        UTP
                      Dra data via koperkabels as elektriese pulse oor.
                     Optiese veselkabels
                      Dra data as ligpulse in fyn glasbuise oor.                          (2)

        3.5.2        UTP                                                                  (1)

 3.6    Enige TWEE

         Geen sein verlore as gevolg van opvangsgebied.
         Vaste bandwydte.
         Datakostes is oor die algemeen laer.
         Vaste koste vir die huur van die lyn.
         Vinniger                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

 3.7    Roteerder
         Maak kommunikasie tussen netwerke oor die Internet moontlik deur
        data na die korrekte bestemming te herlei.
        Skakel (Switch)
         Koppel rekenaars in ŉ sentrale plek in ŉ netwerk sodat kommunikasie
        kan plaasvind. ŉ Skakel (Switch) reguleer die verkeer tussen toestelle
        wat aan ŉ netwerk gekoppel is.                                                  (2)

 3.8     ŉ Modem skakel die data of sein van ŉ rekenaar om
         na ŉ formaat wat oor ŉ kommunikasiekanaal soos ŉ ADSL-lyn gestuur
        kan word.                                                                       (2)

 3.9     ŉ Netskans (‘firewall’) keer ongemagtigde programme op jou rekenaar
        om toegang tot die Internet te verkry
         Voorkom rekenaars op die netwerk om toegang tot jou rekenaar te kry.          (2)

 3.10  Kliënt-bediener LAN                                                             (1)

 3.11 3.11.1         SMTP –  stuur van e-posse via die Internet.                       (1)

        3.11.2       POP3 –  aflaai van e-posse via die Internet.                      (1)

 3.12  SSL (Secure Sockets Layer) vertrou op ŉ betroubare derde party wat
      digitale sertifikate verkoop wat gebruik word om die verseker dat die
      webtuiste is wat dit voorgee om te wees.
       Die eienaar van die webtuiste moet registreer vir hierdie sertifikaat wat
      gewoonlik net vir ŉ jaar geldig is en hernu moet word.
       ŉ SSL transaksie kan slegs plaasvind as die URL en IP-adres van die
      webtuiste waarmee jy kommunikeer ooreenstem met die geregistreerde
      sertifikaat – en as die sertifikaat nog nie verval het nie.                       (3)

 3.13 Enige TWEE
         Die doel van ŉ bediener is om hulpbronne te voorsien.
         ŉ Bediener word gewoonlik NIE as ŉ normale werkstasie gebruik NIE.
         ŉ Bediener het beter spesifikasies as ŉ werkstasie.
          (Enige gepaste antwoord.)                                                     (2)

                                                             TOTAAL AFDELING C:         30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1    Data
         Rou, onverwerkte feite en nommers.
        Inligting
         Resultate van die verwerkte data en moet bruikbaar en betekenisvol
        wees.
         Enige gepaste voorbeeld wat die verskille onderstreep.                            (3)

 4.2     Huidigheid van data verwys na hoe ‘huidig’ of ‘op-datum’ die data is.             (1)

 4.3    Data warehousing – hoe om groot hoeveelhede data veilig te stoor,
        bestuur en te lees. 
        Data mining – hoe om hierdie data te verwerk en te analiseer, om
        waardevolle inligting daaruit te haal wat jy nie eers geweet het bestaan
        nie.                                                                               (2)

 4.4    4.4.1         Stoor data elektronies, op ŉ gestruktureerde en
                       georganiseerde wyse.
                      Manipuleer en wysig data.
                      Verwerk data binne sekondes.                                         (3)

        4.4.2          Tafelblad-databasis                      DBMS
                      Die hulpmiddele om       Verkry nooit direk deur gebruiker
                     met die data te werk is   toegang nie.
                     in ŉ enkele toepassing
                     ingesluit.
                      Gewoonlik vir            Hardloop om baie verskillende
                     enkelgebruiker-           rekenaars in verskillende areas, maar
                     toepassings.              gekonnekteer tot die databasis oor die
                                               netwerk.
                      Geïnstalleer op          Op ŉ bediener geïnstalleer.
                     persoonlike rekenaars.
                     (Enige TWEE vergelykings.)                                             (4)

        4.4.3         Meer komplekse sekuriteit word benodig.
                      Datasinkronisasie is belangrik.                                      (2)

 4.5    4.5.1         Om elke rekord in ŉ tabel uniek te identifiseer.                     (1)

        4.5.2         sID
                      eID                                                                  (2)

        4.5.3         ŉ Vreemde sleutel is ŉ veld in een tabel wat verbind is met die
                      primêre sleutel in ŉ ander tabel.                                    (2)

        4.5.4         ExpoID                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                  7

        4.5.5        tblStudente                       tblExpo
                     sID                         1     eID
                     sNaam                             eNaam
                     sSkool                            eTipe
                     sSkoolNommer
                     sSkoolEpos
                     sGraad
                     sGeslag
                     ExpoID

                      1-tot-baie verwantskap
                      korrekte velde gebruik.                                             (2)

        4.5.6        Enige TWEE

                      Skrap-onreëlmatigheid
                      Invoeg-onreëlmatigheid
                      Opdateer-onreëlmatigheid                                            (2)

        4.5.7        tblStudente                     tblSkool           tblExpo
                     sID                             Skool              eID
                     sNaam                           SkoolID            eNaam
                     sGraad                          Nommer             eTipe
                     sGeslag                         Epos
                     ExpoID

                      Tabelname
                      Korrekte velde                                                      (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING D:        27

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1         For-loop                                                              (1)

        5.1.2        Reël   Totaal   Lus_var   Lus_Var   Lus_var    Lus_var    Vertoon
                                               MOD 2     MOD 2 =    > 10?
                                                         0?
                     1      0
                     2               1                              False
                     3                         1         False
                     2               2                              False
                     3                         0         True
                     4      2
                     2               3                              False
                     3                         1         False
                     2               4                              False
                     3                         0         True
                     4      6
                     2               7                              False
                     3                         1         False
                     2               8                              False
                     3                         0         True
                     4      20
                     2               9                              False
                     3                         1         False
                     2               10                             False
                     3                         0         True
                     4      30
                     2               11                             True
                     6                                                         30

         vir elke korrekte kolom (nie vertoon) (6 ÷ 2)
         Korrekte antwoord in Vertoon                                                       (4)

        5.1.3         Die doel van die program is om die totaal van
                      al die ewegetalle van 1 tot 10 te bereken.                            (2)

        5.2.1         Lees lyn van die tekslêer
                      Vind die posisie van die komma
                      Skrap van 1 tot die posisie van die komma.                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                      9

        5.2.2         arrNum := Array[1..N] of Integer;
                     (N stel enige nommer van 14 of meer voor)
                     (Aanvaar ook indien hulle dit eers onder Type verklaar het en
                     dan onder Private of var.)
                     Dit MOET Integer wees (jy kan nie halwe kaartjies verkoop nie!)
                     
                     Die name moet arrNom wees (soos gegee in die algoritme).                 (3)

        5.2.3         Deel deur nul sal voorkom wanneer die gemiddeld bepaal
                     word.
                      Ruil die reël N  N+1 om met die gemiddelde reël.                      (2)

        5.2.4         Die waarde van die Tot is nie voor die lus geïnisieer nie.
                      Voeg Tot  0 voor die lus by.                                          (2)

        5.2.5         Die lus is ŉ post-lus-toets tipe lus, so dit sal probeer om ten
                     minste een lyn te lees
                      wat ŉ fout kan veroorsaak as die lêer leeg is.                         (2)

 5.3    Function  VowelCount(sString: string) : Integer;
        - Enige beskrywende naam
        - Enige stringnaam
        - Moet ŉ string as parameter ontvang
        - Moet ŉ Integer waarde as resultaat terugstuur.                                      (4)

                                                               TOTAAL AFDELING E:             23

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1         ŉ Webtuiste is ŉ versameling van webblaaie
                      ondersteunende lêers soos die formatering van inligting,
                     prente, foto’s, video’s, klank en JavaScript programmering.            (2)

        6.1.2        Enige TWEE karaktereienskappe van elk.
                      Web 1.0
                         Statiese HTML-webblaaie met hiperskakels.
                         Webblaaie word nie gereeld opgedateer nie.
                         Min mense wat die inhoud skep; maar baie wat inhoud
                           gebruik.
                      Web 2.0
                         Dinamiese webblaaie
                         Gebruikers is inhoudskeppers en nie net
                           inhoudverbruikers nie.
                         Sosiale netwerkwebtuistes soos Facebook laat mense
                           toe om met vriende en familie wêreldwyd in kontak te bly.        (4)

        6.1.3         Enige DRIE
                        Portaalwebtuiste
                        Nuuswebtuiste
                        Webtuiste wat inligting verskaf
                        Persoonlike webtuiste
                        Webjoernale (blog)
                        Sosiale netwerktuistes
                        Wiki
                        Opvoedkundige webtuiste
                        Vermaaklikheidswebtuiste
                        Webtuiste vir menings en opinies
                        Webtoepassings webtuiste
                        Inhoudversamelaar (Content aggregator)                             (3)

 6.2     Skarebefonding (Crowd-funding) is waar ŉ aantal mense hul geld
        saamsit, gewoonlik via die Internet en sosiale netwerke soos KickStarter.
        Hierdie geld word dan vir projekte gebruik wat hulle voel gewig dra.                (2)

 6.3    6.3.1         iOS / Mac
                     (Enige bedryfstelsel van Apple)                                        (1)
        6.3.2         VoIP                                                                 (1)

 6.4     Verliesende kompressie pers data saam deur ŉ deel van die data weg
        te gooi – meestal gebruik in toepassings soos ingestroomde media waar
        klank, video en prente soos jpeg’s oorgedra word.
         Nie-verliesende kompressie pers data saam sonder die verlies van
        enige data – geskik vir digitale data soos dokumente, sigblaaie,
        databasisse, ens. Waar akkuraatheid belangrik is.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               11

 6.5    6.5.1                       SSD                           HDD
                     Vinniger dataoordrag           Stadiger dataoordrag
                     Maak gebruik van flitsskyf      Gebruik magnetisme
                     (‘flash drive’) tegnologie 
                     Kleiner kapasiteit             Groter kapasiteit                      (3)

        6.5.2        Enige DRIE
                      Vertoonskerm – Stel die toestel om outomaties die skerm af te
                     skakel na ŉ tydperk wat jy dit nie gebruik nie. Of verander die
                     stelling om ŉ laer vlak van skerpheid te gebruik.
                      Toepassings – Maak toepassings toe wat jy nie gebruik nie.
                      GPS – Maak seker jou GPS is afgeskakel.
                      Bluetooth en Wi-Fi – skakel dit af.
                      Media – die speel van video’s tap die battery.                       (3)

        6.5.3         PAN (Personal Area Network).
                     (Aanvaar ook HAN – Home Area Network)                                  (1)

 6.6    6.6.1        Enige DRIE
                      Voorsien ŉ koppelvlak.
                      Bestuur prosesse en take.
                      Bestuurgeheue.
                      Bestuur toevoer en afvoer.
                      Bestuur die skyf/skywe.                                              (3)

        6.6.2         Virtualisasie                                                        (1)

 6.7    6.7.1         Ja.
                      Multitaakverwerking kan gebruik word om die SVE-tyd tussen
                     veelvuldige programme wat gebruik word te verdeel sodat dit
                     voorkom asof die rekenaar meer as een taak op dieselfde tyd
                     uitvoer.                                                               (2)

        6.7.2         Nee.
                      Multiverwerking vind slegs plaas wanneer die bedryfstelsel die
                     programme of drade of prosesse tussen meer as een fisiese
                     SVE verdeel.                                                           (2)

 6.8    6.8.1         Rugsteunkopieë word gemaak sodat jy ŉ kopie van lêers het
                     indien iets verkeerd loop.
                      Argief verwys na die stoor van lêers wat staties (nie gaan
                     verander nie) is, byvoorbeeld die verslagkaarte van die skool
                     aan die einde van die jaar. Jy het dit nodig, maar sal nooit
                     verander nie.                                                          (2)

        6.8.2        Aanlynstoor sluit dienste in soos Dropbox  Dit laat jou toe om
                     jou lêers op hulle bedieners te stoor.  Sinchronisering verwys
                     na die outomatiese oplaai of aflaai sodat die lêers op jou
                     rekenaar en die lêer op jou aanlyn stoorrekening identies is.          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/NOVEMBER 2015)

 6.9    6.9.1         Wêreldwyd                                                               (1)

        6.9.2         Https
                      Slot                                                                    (2)

        6.9.3         ŉ Omkeerbare stel reëls wat gebruik word om data te
                     skommel.                                                                  (1)

        6.9.4         Verifikasie verwys na die kontrolering dat ingevoerde data
                     korrek en akkuraat is. Toets vir die ‘korrektheid’ of verifikasie is
                     iets wat rekenaars nooit regtig kan doen nie.
                      Validasie is soos wanneer ŉ rekenaar vir jou vra om jou
                     ouderdom of geslag in te vul en kan slegs toets dat jy nie
                     heeltemal ongeldige data inlees soos jonger as 0 jaar oud nie.
                     Die rekenaar het geen manier om te weet of hierdie data
                     akkuraat is of nie.                                                       (2)

                                                                TOTAAL AFDELING F:            40
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 MEMO GR11 NOV 2015 (ENG)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr11-nov-2015-eng/c68dc6c8-b2b9-4674-b572-2b1c71693b3e) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [IT QP P2 GR11 NOV 2015 (ENG)](https://www.hlayiso.com/library/it-qp-p2-gr11-nov-2015-eng/21e7f486-4aff-4856-83b2-01116f1d86f0) — Information Technology · QP · 2015 · Eng
- [IT P2 QP GR11 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr11-nov-2015-afr/bb990fb5-5758-4d08-96e4-1948c199b2c7) — Information Technology · QP · 2015 · Afr
- [IT P1 GR11 NOV2015 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr11-nov2015-eng-memo/90d50ff1-ced1-4d25-a0bc-f3975551b138) — Information Technology · Memo · 2015 · Eng
- [IT P1 GR11 NOV2015 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr11-nov2015-afr-memo/1cc59484-0cad-42fb-9c1d-2496d82af49f) — Information Technology · Memo · 2015 · Afr
- [IT 2015-JUNE-P2-and-MEMO](https://www.hlayiso.com/library/it-2015-june-p2-and-memo/9a225761-99e3-4412-9423-8ba423132462) — Information Technology · Memo · 2015

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-english/3db564bd-1d04-48ab-aedd-fae2d9f9939f) — QP · 2022 · Eng
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-english/1c12dccc-2a5b-4b41-a80c-5bd8b30f6151) — QP · 2022 · Eng
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
