# Information Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept-2024-afrikaans/b53a1006-6e5e-4467-8139-04b31930f226
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-memo-gr12-sept-2024-afrikaans/b53a1006-6e5e-4467-8139-04b31930f226)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2024

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     Pharming ✓                                                            (1)

      1.1.2     Toepassingsagteware (‘Application software’) ✓                        (1)

      1.1.3     Lêernaam uitbreiding (‘Filename extension’) ✓                         (1)

      1.1.4     Bandwydte ✓                                                           (1)

      1.1.5     SQL/Structured Query Language ✓                                       (1)

      1.1.6     BitTorrent ✓                                                          (1)

      1.1.7     SEO of Soekenjin Optimisering ✓                                       (1)

      1.1.8     Netwerkvorming (‘Network Shaping’) ✓                                  (1)

      1.1.9     POP3/Post Office Protocol 3 ✓                                         (1)

      1.1.10    Normalisasie ✓                                                        (1)

1.2   1.2.1     B ✓ – (‘Comma Separated Values’)                                      (1)

      1.2.2     C ✓ – (Objek)                                                         (1)

      1.2.3     C ✓ – (myArray[2])                                                    (1)

      1.2.4     A ✓ – (Virtualisasie)                                                 (1)

      1.2.5     B ✓ – (6)                                                             (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:          15

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1    2.1.1    ZIF/Nul-inlassing-krag (‘Zero insertion force’) ✓                            (1)

       2.1.2    Multiverwerking vind plaas wanneer die bedryfstelsel ✓
                ŉ program of threads of prosesse baie SVEs (fisiese ‘chip’ of kerne
                (‘cores’) verdeel. ✓                                                         (2)

       2.1.3    •     Haal instruksies en data van geheue (ETG) ✓
                •     Dekodeer die instruksies ✓
                •     Voer instruksies uit ✓
                •     Skryf data terug na geheue ✓                                           (4)

2.2    2.2.1    Waar ✓                                                                       (1)

       2.2.2    Onwaar ✓                                                                     (1)

       2.2.3    Onwaar ✓                                                                     (1)

       2.2.4    Waar ✓                                                                       (1)

2.3    2.3.1    Kasberging is ŉ metode wat vergoed vir die verlies van
                doeltreffendheid of ‘bottelnek’ ✓ wat veroorsaak word as ŉ vinnige
                medium met ŉ stadiger medium kommunikeer. ✓                                  (2)

       2.3.2    •     SVE-kasberging ✓ – is hoë spoed geheue wat op of naby die SVE
                      is wat onlangse data en instruksies stoor. ✓
                •     Skyfkasgeheue ✓ – is ŉ spesifieke aantal ETG/geheue wat in
                      stoortoestel (HDD/SSD) gebou is wat as kasgeheue gebruik word
                      om onlangse data en instruksies van stoor lees. ✓
                •     Web-kasberging ✓ – is wanneer onlangse besoekte webwerwe en
                      prentjies in HDD/SSD gestoor word, wat gebruik word om die
                      webwerf vinniger weer oop te maak die volgende keer wanneer die
                      webwerf besoek word. ✓                                                 (6)

2.4    2.4.1    Wolkrekenarisering verwys na die proses waar bedieners/rekenaars
                aan die Internet gekoppel is om data te stoor, bestuur en verwerk. ✓         (1)

       2.4.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Alomteenwoordigheid (‘Ubiquity’) – solank as wat daar ŉ
                   Internetverbinding is, het jy toegang tot die hulpbronne en dienste
                • Aanpasbaarheid – verwerkingskrag of bergingskapasiteit kan
                   verhoog of verminder word afhangende van behoeftes
                • Maak dit moontlik om met ander te werk
                • Uitkontrakteer instandhouding en opgraderings van hardeware
                • Uitkontrakteer sagteware-installering en opgradering                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2024)

2.5   Enige DRIE: ✓✓✓
      Die rugsteun:
      • Moet alle belangrike lêers en lêergidse insluit.
      • Moet gereeld gedoen word, verkieslik daagliks, maar ten minste een keer ŉ
         week.
      • Stoor rugsteun in verskeie plekke om risiko van dataverlies of foutiewe
         hardeware te verminder.
      • Stoor beide op perseel en weg van perseel vir ekstra rugsteun oortolligheid.
      • Data moet elke nou en dan geverifieer word om seker te maak die
         rugsteunstelsel nog werk.                                                        (3)

                                                           TOTAAL AFDELING B:             25

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1 3.1.1     •     Internet is ŉ wêreldwye/globale rekenaarnetwerk wat uit toestelle,
                    rekenaars en netwerke bestaan wat aan mekaar verbind is. ✓

              •     Wêreldwye Web/WWW is ŉ diens wat deur die Internet verskaf word en
                    dit is ŉ groot versameling verbindte, interaktiewe dokumente wat op
                    rekenaars regoor die wêreld gestoor is wat deur die internet gebruik kan
                    word. ✓                                                                     (2)

     3.1.2    Rekenaars sal die vermoë hê om metadata op webwerwe te interpreteer ✓
              wat dit moontlik maak om die web intelligent te gebruik sonder menslike
              hulp. ✓                                                                           (2)

3.2 3.2.1     Enige TWEE verskille: ✓✓✓✓

                        Kliënt-bedienernetwerk                    Eweknie LAN
                  Elke rekenaar in netwerk is óf ŉ     Alle rekenaars is gelyke en het
                  kliënt óf ŉ bediener.                dieselfde kommunikasievermoë.
                  ŉ Bediener is nodig.                 Geen bediener is nodig
                  Vinniger werkverrigting.             Kan ŉ stadig werkverrigting het.
                  Sekuriteit is ver meer               Sekuriteit is beperk.
                  gesofistikeerd.
                  Meer geskik vir ŉ groter aantal      Kan slegs gebruik word met ŉ
                  rekenaars.                           klein aantal rekenaars.
                  ŉ Gespesialiseerde                   Sagteware is goedkoper
                  netwerkbedrystelsel moet op die      aangesien dit dikwels in baie
                  bediener installeer word.            bedryfstelsel ingebou is.
                  Die res van die rekenaars in die     Alle rekenaars het hoë spesifikasies
                  netwerk hoef nie groot               met groot stoorvermoë en kragtige
                  stoorvermoë te hê nie en dit kan ŉ   verwerkers.
                  minder kragtige verwerker hê.
                  As die bediener ingee of as daar ŉ   Omdat daar geen bediener is nie,
                  kabelfout is sal die rekenaars op    kan die rekenaars as
                  die netwerk nie gebruik kan word     onafhanklike rekenaars gebruik
                  nie.                                 word as daar ŉ netwerkfout is.
                  Het ŉ toegewyde                      Benodig nie ŉ toegewyde
                  netwerkadministrateur nodig.         netwerkadministrateur nie.               (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2024)

     3.2.2   Enige DRIE: ✓✓✓
             • Vatbaar vir Elektromagnetiese Inmenging (EMI)
             • Vatbaar vir ‘attenuation’ (verswakking van seinsterkte oor ŉ afstand)
             • ‘Cross-talk’: vind plaas wanneer die magnetiese velde in twee drade
                wat naby mekaar is, met transmissie inmeng
             • Sekuriteitsrisiko’s: UTP-kabels is meer vatbaar vir afluistering en
                afluistering in vergelyking met afgeskermde kabels, aangesien dit nie
                dieselfde vlak van beskerming teen seinlekkasie bied nie.
             • Beperkte immuniteit teen geraas: Terwyl gedraaide paarontwerp help
                om geraas te verminder, is UTP-kabels steeds meer vatbaar vir
                geraas in vergelyking met afgeskermde kabels, wat seinkwaliteit in
                raserige omgewings kan beïnvloed.                                        (3)

     3.2.3   ŉ Netwerkskakelaar word gebruik om rekenaars in ŉ netwerk aan ŉ
             sentrale punt te verbind sodat kommunikasie kan plaasvind. ✓
             Dit reguleer (‘directs’) netwerkverkeer tussen toestelle wat aan netwerk
             gekoppel is. ✓                                                              (2)

     3.2.4   ŉ Bediener is ŉ rekenaar wat netwerkhulpbronne verskaf en aan
             gebruikers deel. ✓
             Werkstasie is ŉ rekenaar wat die netwerkhulpbronne gebruik. ✓               (2)

     3.2.5   Toegangspunt / ‘Access Point’ / Kabellose Toegangspunt / Kabellose
             Roeteerder ✓                                                                (1)

3.3 Enige DRIE: ✓✓✓
    • Inmenging en seinverlies: Draadlose netwerke is vatbaar vir inmenging van
       ander elektroniese toestelle, fisiese obstruksies en omgewingsfaktore soos
       mure of metaalvoorwerpe.
    • Sekuriteitsrisiko’s: Kabellose netwerke is inherent meer kwesbaar vir
       sekuriteitsoortredings in vergelyking met bedrade netwerke.
    • Beperkte omvangs en dekking: Kabellose netwerke het beperkte omvang in
       vergelyking met gekabelde netwerke.
    • Stadiger spoed: Oor die algemeen is gekabelde verbindings vinniger en meer
       betroubaar as kabellose verbindings.
    • Koste van implementering en instandhouding: Die opstel van kabellose
       netwerke kan duurder wees as kabelnetwerke omdat dit gespesialiseerde
       toestelle soos roeteerders, toegangspunte en netwerke benodig.                    (3)

3.4 ŉ Roeteerder maak kommunikasie tussen netwerke oor die internet
    moontlik ✓ deur data na die regte bestemming te stuur. ✓
                                           OF
     Die roeteerder stuur data oor ŉ netwerk ✓ en kies die beste roete na die
     bestemming. ✓                                                                       (2)

3.5 •   HAN: ‘Home Area Network’ is ŉ klein netwerk in ŉ huisomgewing. ✓
    •   PAN: A rekenaarnetwerk met ŉ omvang van ŉ paar meters wat om ŉ
             individueel georganiseerd is. ✓                                             (2)
3.6 Klikplaas ✓ (click farm)                                                             (1)

                                                            TOTAAL AFDELING C:           24
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1 4.1.1     Onreëlmatigheid verwys na probleme of foute wat in databasisse gevind
              word weens swak databasisontwerp. ✓                                           (1)

     4.1.2    •   ‘Inveeg’ onreëlmatigheid (insert anomaly) ✓
              •   ‘Skrap’ onreëlmatigheid (delete anomaly) ✓
              •   ‘Opdateer’ onreëlmatigheid (update anomaly) ✓                             (3)

4.2 •    Die tabel het nie ŉ primêre sleutel nie ✓
    •    Meer as een attribute in die adresveld ✓
    •    Herhaling van groepe inligting in voertuig registrasie velde ✓                     (3)

4.3 4.3.1     Enige TWEE: ✓✓
              RFID kan gebruik word vir:
              • Voorraadbestuur: RFID-merkers kan aan produkte of verpakking
                 geheg word, wat besighede in staat stel om voorraad enigetyd op te
                 spoor.
              • Voorsieningskettingsigbaarheid (supply chain visibility): RFID stel
                 besighede in staat om die beweging van goedere regdeur die
                 voorsieningsketting op te spoor.
              • Bateopsporing: RFID-merkers kan gebruik word om waardevolle
                 bates op te spoor en te bestuur.
              • Toegangbeheer en sekuriteit: Om gemagtigde personeel toe te laat
                 om beperkte gebiede binne te gaan of toegang tot spesifieke
                 hulpbronne te verkry.
              • Kleinhandel- en Verkooppunt (POS)-stelsels: Die gebruik van RFID-
                 merkers op handelsware om die betaalproses te verbeter deur
                 vinniger en meer akkurate skandering van items moontlik te maak.           (2)

     4.3.2    Enige DRIE: ✓✓✓
              • Baie RFID-merkers kan op een slag gelees word.
              • Lees merkers al is hul in bokse of nie sigbaar nie (solank hulle in die
                 omvang van skandeerder is)
              • Interaksie met data en sagteware wat op merkers gestoor is.
              • Gebruik die merker om data uit omgewing te kollekteer en uit te saai
                 (bv. temperatuur, humiditeit, ens.).
              • Lees merkers al beweeg hul teen ŉ spoed bv. op tolpaaie                     (3)

4.4 4.4.1     Data-ontginning verwys na die proses waar groot datastelle ontleed
              word, ✓ om nuwe tendense te ontdek ✓ wat gebruik kan word om
              ingeligte besluite te neem. ✓                                                 (3)

     4.4.2    Data-ontginning algoritmes analiseer gebruikers se interaksies, soos
              ‘likes’, ‘shares’, kommentare en ‘browsing history’, ✓ om relevante inhoud
              aan te beveel, verbind gebruikers met soortgelyke belangstellings en om
              algehele gebruikerinteraksie te verbeter. ✓                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2024)

     4.4.3   Enige TWEE: ✓✓
             • Privaatheid Oortreding: Daar is ŉ risiko dat die individu se
                privaatheid geskend word wanneer hul data gebruik en versprei word
                sonder hul toestemming.
             • Data Sekuriteit: Stoor en verwerking van ŉ groot hoeveelheid data
                wat deur sosiale media platforms verkry is, is ŉ sekuriteitrisiko.
                Ongemagtigde toegang, data-oortredings en kuberaanvalle kan die
                integriteit en vertroulikheid van die data beïnvloed wat tot misbruik of
                uitbuiting kan lei.
             • Vooroordeel en diskriminasie: Algoritmes wat in sosiale media-
                data-ontginning gebruik word, kan vooroordele inhou, wat kan lei tot
                diskriminerende uitkomste, soos om spesifieke groepe onregverdig te
                teiken of stereotipes te versterk, wat negatiewe maatskaplike impakte
                kan hê.
             • Reputasieskade: Waninterpretasie of misbruik van sosiale media-
                data kan tot verkeerde gevolgtrekkings of aannames oor individue of
                groepe lei tot reputasieskade tot gevolg kan hê.                            (2)

4.5 4.5.1

                  tblManufacturers                           tblGadgets
                PK✓ ManufacturerID    1 ✓                PK✓ DeviceID
                     ManufacturerName                        DeviceName
                     ContactNumber                           Category
                     OnlineSupport                           OperatingSystem
                                                             Price
                                                       ∞     NumInStock
                                                     ✓   FK✓ ProducerID
                                                                                            (5)

     4.5.2   (a)     Currency ✓                                                             (1)

             (b)     Yes/No ✓ aanvaar ook Waar/Onwaar OF Boolean                            (1)

                                                              TOTAAL AFDELING D:            26

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                              9

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1   5.1.1   Die program kompileer en voer uit ✓ maar dit verskaf foutiewe
              afvoer/uitslae. ✓                                                              (2)

      5.1.2   Ontwerp en kodering van sagteware om foute te vermy, op te spoor en
              te hanteer. ✓                                                                  (1)

5.2   Skikking is nie gesorteer nie. ✓                                                       (1)

5.3   5.3.1   ‘SpinEdit’ ✓                                                                   (1)

      5.3.2   Inc(iSom ✓, iLus ✓);                                                           (2)

      5.3.3   (a)     {1} iSom := 0; ✓                                                       (1)

              (b)     {4} IntToStr(iSom) ✓                                                   (1)

      5.3.4   IntToStr ✓ (iEindWaarde – iBeginWaarde + 1) ✓;                                 (2)

      5.3.5   Enige EEN:
              iLus := iBeginWaarde; ✓
              While iLus ✓ <= iEindWaarde ✓ do
              begin
                 iSom := iSom + iLus;
                 inc(iLus); ✓
              end;
                                OF
              iLus := iBeginWaarde; ✓
              Repeat
                 iSom := iSom + iLus;
                 inc(iLus); ✓
              Until iLus ✓ > iEindWaarde; ✓                                                  (4)

      5.3.6   Stap Reëlnr ✓ iLus ✓         iSom ✓         Afvoer ✓
              1          1                      0
              2          2            4
              3          3                      4
              4          2            5
              5          3                      9
              6          2            6
              7          3                     15
              8          4                                Die som is 15
              9          5                                Die lus voer 3 keer uit
              Een punt per korrekte kolom.
              Merk stap 9 positief van VRAAG 5.3.4.                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2024)

5.4   5.4.1   Constructor Create ✓                                                          (1)

      5.4.2   (a)      GetSwitchID : String ✓                                               (1)

              (b)      SetSwitchStatus ✓                                                    (1)

      5.4.3   Stuur die waardes wat in attribute/velde gestoor is, terug ✓                  (1)

      5.4.4   •     - Private afdeling /Velde afdeling/Attribute afdeling ✓
              •     + Publieke afdeling /Metodes afdeling ✓                                 (2)

                                                                TOTAAL AFDELING D:          25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               11

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1    6.1.1    Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
                • Persoonlike promosies: Gebruik plekgebaseerde data om
                   persoonlike promosies en aanbiedinge aan kopers te lewer op
                   grond van hul ligging binne die sentrum.
                • Binnenshuise-navigasie:           Implementeer         binnenshuise
                   navigasiestelsels deur ligginggebaseerde rekenaars aangedryf om
                   kopers te help om maklik hul pad deur die sentrum te vind.
                • Produkaanbevelings: Gebruik liggingdata om kopers te voorsien
                   van relevante produkaanbevelings gebaseer op hul huidige ligging
                   en vorige aankoopgeskiedenis.
                • Lynbestuur: Gebruik plekgebaseerde data om lynbestuur te
                   optimaliseer en wagtye by betaaltoonbanke of gewilde
                   besienswaardighede binne die sentrum te verminder.
                • Klik-en-afhaaldienste:     Aktiveer    klik-en-afhaaldienste   deur
                   plekgebaseerde tegnologie in die volgorde vervullingsproses te
                   integreer. Kopers kan bestellings aanlyn plaas en ŉ gerieflike
                   afhaalplek binne die sentrum kies.                                       (2)

       6.1.2    Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
                • Privaatheidsrisiko’s: Gebruikers kan ongemaklik voel wetend dat
                   hul beweging gemonitor word.
                • Sekuriteitkwesbaarhede: Stoor en oordrag van plekdata kan ŉ
                   sekuriteitrisiko wees as behoorlike enkripsie en sekuriteitmaatreëls
                   nie in plek is nie.
                • Akkuraatheidskwessies: Plekdata wat van mobiele toestelle of
                   GPS-stelsels ingesamel is, is dalk nie altyd akkuraat nie.
                • Batterydreinering: Deurlopende plekdata kan toestelbatterye vinnig
                   dreineer.
                • Etiese bekommernisse: Daar is etiese oorwegings rondom die
                   insameling en gebruik van plekdata.
                • Wettige en regulerende voldoening: Voldoening aan verskeie wette
                   en regulasies is nodig wanneer plekdata versamel en verwerk word.
                • Data-oorlading: Die insameling van groot volumes plekdata kan tot
                   data-oorlading lei, wat dit uitdagend maak om betekenisvolle
                   inligting te ontleed en af te lei.
                • Afhanklikheid van infrastruktuur: Plekgebaseerde data-insameling
                   maak sterk staat op infrastruktuur soos GPS-satelliete, sellulêre
                   netwerke en internetverbinding.                                          (2)

6.2    Enige TWEE OF enige ander korrekte/gepaste antwoord. ✓✓
       • Kwaliteit van inligting
       • Vooroordeel van redigeerders
       • Aanspreeklikheidsprobleme                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2024)

6.3   Verspreide rekenarisering verwys na projekte waar honderde of selfs duisende
      rekenaars ✓ regoor die wêreld saam werk om ŉ probleem op te los. ✓

                                            OF

      Verspreide rekenarisering is ŉ stelsel waar hulpbronne van verskillende
      rekenaars gedeel word ✓ en terselfdertyd gebruik word om ŉ enkele probleem
      op te los. ✓                                                                         (2)

6.4   6.4.1    Intranet is ŉ private netwerk wat toegang aan werkers van ŉ besigheid
               bied. ✓                                                                     (1)

      6.4.2    Enige EEN: ✓
               • Inligtingoorlading verwys na die situasie waar individue of
                  organisasies met meer inligting gekonfronteer word as wat hul
                  effektief kan verwerk of gebruik.
               • Inligtingoorlading gebeur wanneer die volume van beskikbare
                  inligting die kapasiteit van die individu oorskry of ŉ stelsel om te
                  absorbeer en om sin te maak van dit in ŉ gegewe tydraamwerk
                  oorskry.                                                                 (1)

      6.4.3    Internet van Dinge verwys na die konsep dat al hoe meer toestelle en
               objekte aan die internet verbind is, ✓ met die vermoë om te
               kommunikeer en om intelligente besluite te maak. ✓                          (2)

6.5   6.5.1    ‘Cyberslacking’ verwys na die gebruik van die internet of die werkgewer
               se rekenaars ✓ gedurende werksure vir persoonlike redes. ✓                  (2)

      6.5.2    Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
               • Stel spesifieke tydsbeperkings: Ken elke dag ŉ spesifieke
                  hoeveelheid tyd aan sosiale mediagebruik toe en hou daarby.
               • Dui sosiale media-vrye sones aan: Identifiseer sekere areas of tye
                  waar sosiale media-gebruik streng verbode is.
               • Skakel kennisgewings af: Skakel kennisgewings vir sosiale media-
                  toepassings af om konstante onderbrekings en versoekings te
                  vermy, om gereeld na dit te gaan.
               • Skep aanspreeklikheidsvennootskappe: Skep ŉ groep met ŉ kollega
                  of vriend en hou mekaar aanspreeklik om gedurende aangewese tye
                  van sosiale media af te bly.
               • Gebruik webblokkeerders: Installeer deurblaaiuitbreidings of
                  toepassings wat toegang tot sosiale media-webwerwe gedurende
                  werksure of ander gespesifiseerde tye blokkeer.
               • Vind alternatiewe aktiwiteite: Vervang sosiale media-deurblaai met
                  ander produktiewe of genotvolle aktiwiteite, soos spanbou-
                  oefeninge.
               • Prioritiseer take: Skep ŉ doenlys of skedule vir die dag, wat
                  belangrike take bo sosiale media-deurblaai prioritiseer.
               • Moenie jou gebruikersnaam en wagwoord stoor nie, sodat jy gedwing
                  word om dit elke keer in te voer.
               • Ontvolg of demp (unfollow/mute) mense wat jou sosiale media-
                  bladsy met nuttelose inligting vul.                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               13

       6.5.3    •     Sosiale netwerking is ŉ aanlyn platform wat gebruikers in staat stel
                      om ŉ openbare profiel te skep en met ander gebruikers op die
                      webwerf interaksie te hê. ✓
                •     Sosiale manipulasie is die daad om iemand te mislei om inligting te
                      gee of aksie te neem wat hulle gewoonlik nie sou neem nie. ✓             (2)

6.6    6.6.1    Blokkeerketting-tegnologie verwys na ŉ groeiende lys rekords
                genaamd blokke ✓ wat met behulp van kriptografie gekoppel is. ✓                (2)

       6.6.2    Publieke sleutel-enkripsie gebruik wiskundige algoritmes om twee
                aparte sleutels te skep vir die enkripsie/dekripsie proses. ✓
                Een sleutel is privaat en die ander is publiek. ✓                              (2)

6.7    6.7.1    Virtuele Private Netwerk ✓                                                     (1)

       6.7.2    VPN laat gebruikers toe om toegang tot ŉ netwerk te verkry via die
                internet ✓ met dieselfde sekuriteit as die LAN. ✓                              (2)

       6.7.3    ‘Spoofing’ van ŉ plek sodat ŉ persoon kan aanmeld by webwerwe wat
                toegang van IP-adresse buite hul land blokkeer. ✓                              (1)

6.8    6.8.1    Enkripsie is die skommeling teks of data deur ŉ spesifieke stel reëls te
                gebruik ✓ om die privaatheid van data tydens kommunikasie of vir
                sekuriteitsdoeleindes te verseker. ✓                                           (2)

       6.8.2    •     HTTPS ✓
                •     Geslote slot ✓                                                           (2)

6.9    6.9.1    Cybergang is ŉ groep mense wat IKT gebruik om misdaad te pleeg. ✓              (1)

       6.9.2    Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
                • ‘hacking’
                • ‘phishing’
                • identiteitsdiefstal
                • ‘ransomware’ aanvalle
                • ‘denial-of-service’ (DDoS)-aanvalle                                          (2)

       6.9.3    Enige TWEE OF enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. ✓✓
                • Installeer en opdateer antivirussagteware
                • Gebruik ŉ netskans
                • Hou jou sagteware op datum
                • Wees bewus van huidige tendense in rekenaarmisdaad.
                • Toepassing van gesonde verstand (common sense)
                • Volg ŉ goeie wagwoordbeleid                                                  (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING F:            35
                                                                     GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — Information Technology · QP · 2024 · Afr
- [INFO TECH P2 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/info-tech-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/134bed6e-9b93-42cb-bc7b-bdb89503c63d) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — Information Technology · QP · 2025 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/3392f845-8547-4e23-b73c-910c59ca4b2b) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/bce79554-ac5b-49c0-8c46-7d49632baa53) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [Computer Studies P2 (HG) (English and Afrikaans) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/computer-studies-p2-hg-english-and-afrikaans-june-2012-qp/48082933-856d-4044-a34d-c3c2952614eb) — Information Technology · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-eng/896eee2c-884c-4527-97e2-ed0759edd97d) — QP · 2023 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2023-eng/8ae9d306-1975-4759-ad2b-96483154bd10) — QP · 2023 · Eng
- [IT P1 GR12 QP SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/f864e03f-add3-41d0-9b55-3110e7180172) — QP · 2022 · Afr
- [Information Technology P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-may-june-2021-eng-1/7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
