# Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo

> Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/information-technology) › [Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-nov-2020-memo-afr/2ee707a9-42d6-4dd2-839d-9fe4f1661d4a)

## About this document

Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                SENIOR SERTIFIKAAT/
           NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                  IOR SERTIFIKAAT/
           NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                 SENIOR SERTIFIKAAT/
SENIOR CERTIFICATE
           NASIONALEGRAAD
                      SENIOR12SERTIFIKAAT
                   R SERTIFIKAAT/
           NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE P2

                                   NOVEMBER 2020

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                  2                                DBE/November 2020
                               SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1       1.1.1       A                                                                          (1)

          1.1.2       C                                                                          (1)

          1.1.3       D                                                                          (1)

          1.1.4       C                                                                          (1)

          1.1.5       D                                                                          (1)

1.2       1.2.1       E                           RAID                                           (1)

          1.2.2       R / C                       Alternatiewe sleutel /                         (1)
                                                   Vreemde sleutel

          1.2.3       P                           Biometrika                                     (1)

          1.2.4       L                           BSL ('SSL')                                    (1)

          1.2.5       A                           Digitale kloof                                 (1)

          1.2.6       O                           Skyfdefragmentering                            (1)
                                                   ('Disk defragmentation')

          1.2.7       Q                           Drywers ('Drivers')                            (1)

          1.2.8       M                           LOP ('FTP')                                    (1)

          1.2.9       J                           Terugrol ('Rollback')                          (1)

          1.2.10      H                           Nutsprogramme                                  (1)
                                                   ('Utility software')

                                                             TOTAAL AFDELING A:                   15

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         3                         DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1     2.1.1 Enige EEN: 
                  Vinniger toegangspoed / leesspoed.
                  Nie nodig om gedefragmenteer te word nie.
                  Meer betroubaar as gevolg van afwesigheid van bewegende dele.
                  Gebruik minder krag / meer effektiewe gebruik van energie.
                  Kleiner fisiese grootte.                                                        (1)

        2.1.2 Enige EEN: 
                  Duurder in vergelyking met hardeskywe.
                  Moeilik/onmoontlik om alle data te herwin.                                      (1)

2.2     2.2.1 ETG ('RAM') verloor sy inhoud as krag af is /rekenaar afgeskakel is.
              Of enige ander regte verduideliking.                                                 (1)

        2.2.2 Enige EEN: 

                 As dit 'n 64-bis bedryfstelsel / rekenaar is, kan dit meer as 4 GG RAM
                 gebruik.
                 OF
                 Indien dit ‘n 32-bit rekenaar / bedryfstelsel is sal dit nie meer as 4 GG
                 RAM gebruik nie.                                                                  (1)

        2.2.3 (a) Soliede staat aandrywer.                                                        (1)

                 (b) Enige TWEE: 
                         Bedryfstelsel en programwerkverrigting/toegangspoed sal
                           vinniger wees.
                         Groot hoeveelhede data kan op die goedkoper hardeskyf
                           gestoor word terwyl programme wat hoë werkverrigting vereis
                           op die duurder SSD gestoor kan word.
                         Vinniger toegangspoed / leesspoed / vinniger ‘boot’- tyd.
                         Nie nodig om gedefragmenteer te word nie.
                         Meer betroubaar as gevolg van afwesigheid van bewegende
                           dele.
                         Gebruik minder krag / meer effektiewe gebruik van energie.
                         Kleiner fisiese grootte.                                                 (2)

2.3     2.3.1 Enige EEN: 
                  Virtualisering
                  Nabootser
                  OF enige korrekte voorbeeld van virtualisasie sagteware.                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             4                         DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

        2.3.2 Enige TWEE van die volgende konsepte: 

                          regstellings
                          opdaterings
                          nuwe eienskappe
                          sekuriteit

                 wat bygevoeg word sedert die bekendstelling van die oorspronklike
                 sagteware / vorige dienspakket.                                                      (2)

2.4     2.4.1 'n Taal wat maklik vir mense is om te skryf en te verstaan
              / taal naby aan dit wat mense praat omdat dit met die Engelse taal
              verband hou.                                                                            (1)

        2.4.2 (a) Verskil: 'n Interpreteerder vertaal reël vir reël 
                  Die vertaler vertaal die hele program                                              (2)

                 (b)       Interpreteerder                     Kompileerder
                           'n    Interpreteerder     vertoon   Die kompileerder voorsien 'n
                           foutboodskap(pe) reël vir reël.     lys met foutboodskappe.
                           Skep nie 'n uitvoerbare lêer nie.   Skep 'n uitvoerbare lêer. 
                                                                                                      (2)

                 (c) Delphi gebruik 'n kompileerder.                                                 (1)

        2.4.3 'n TPK ('API') is die koppelvlak tussen die programmeringstaal 
              en die bedryfstelsel (hardeware) / sagteware / enige ‘services’.                       (2)

2.5     2.5.1 DIMM-gleuwe ('slots')                                                                  (1)

        2.5.2 SATA-koppelings ('connectors') / USB / Fire wire / Thunderbolt                         (1)

        2.5.3 Enige EEN: 
                  PCI-express-gleuf ('slot') (PCI-e)
                  AGP
                  USB                                                                                (1)

2.6     Die stelselklolk genereer impulse wat die spoed van data-oordrag tussen
        komponente bepaal. 

        Konsepte:
        Die stelselklok genereer impulse. (1)
        Die impulse bepaal die spoed waarteen data oordrag plaasvind. (1)                             (2)

2.7     2.7.1 Masjiensiklus                                                                          (1)

        2.7.2 Punt-tot-punt-konneksie                                                                (1)

                                                                      TOTAAL AFDELING B:              25

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         5                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE

VRAAG 3

3.1       3.1.1    (a)    Bandwydte is die totale hoeveelheid data wat in 'n netwerk
                          versend en ontvang / oorgedra kan word binne 'n gegewe
                          tydsinterval.                                                         (1)

                   (b)    Mega bits per second.                                                 (1)

         3.1.2     Enige TWEE: 
                       Laer sein afname oor langer afstande (laer verswakking)
                       Word meestal nie deur elektromagnetiese steurings (EMI)
                         geaffekteer nie.
                       Geen afluistering (eavesdropping) / Groter sekuriteit.
                       Geen lynkruising (crosstalk).                                            (2)

         3.1.3     Enige TWEE:
                       UTP is minder onderhewig aan fisiese faktore (geboue/bome).
                         
                       UTP is nie so stadig wanneer tussen baie gebruikers gedeel
                         word nie. 
                       UTP minder onderhewig aan EMI. 
                       UTP het meersekuriteit. 

                   Alternatief:
                   Antwoorde kan vanuit die Wi-Fi perspektief geantwoord word.                   (2)

         3.1.4     'n Kabel wat verskillende netwerksegmente van LANs verbind. 
                   OF
                   'n Rugsteun is deel van 'n rekenaarnetwerk wat verskillende dele van
                   'n netwerk met mekaar verbind om 'n pad te voorsien om inligting te
                   kan uitruil.                                                                  (1)

         3.1.5     Enige EEN: 
                       'n NKK ('NIC') (netwerkkoppelvlakkaart) fasiliteer/voorsien              (1)
                         kommunikasie/konneksie tussen 'n rekenaar en 'n netwerk
                         medium.
                       Enkodeer en dekodeer boodskappe tussen die rekeaarnetwerk
                         en die rekenaarmedium.

3.2      Enige EEN: 

                 'n Diens wat gebruikers toelaat om die inhoud van 'n video op aanvraag
                  te kyk
                 Gebruikers kan kies wat om wanneer te kyk ( hoef nie op geskeduleerde
                  tyd te kyk nie).
                 Enige toepaslike antwoord                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         6                         DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1     Enige EEN: 
                    Verminder die moontlikheid van onwettige/kwaadwillige sagteware
                      wat onwettig oor die netwerk deur middel van BitTorrent-kliënte
                      afgelaai word.
                    Sodat die netwerk se bandwydte nie deur verkeer van goed wat
                      deur BitTorrent afgelaai word oorheers word nie.                            (1)

         3.3.2       Kopiereg materiaal word nie afgelaai nie.                                   (1)

3.4      Blogs kan deur enige persoon gepubliseer word. 
         Inligting word nie geverifieer nie.                                                     (2)

3.5      'n Statiese webblad vertoon presies dieselfde inligting elke keer as daarna
         gekyk word  terwyl inligting wat in 'n dinamiese webblad vertoon word anders
         mag lyk gebaseer op ‘n spesifieke gebruikerprofiel/ tyd / omgewing / meer
         interaktief.                                                                            (2)
3.6      Enige EEN: 
             Die dokument is nie verander nie.
             Bevestig die persoon wat enige elektroniese dokumente gestuur het se
               identiteit.                                                                        (1)
3.7      3.7.1     Webblaaier 
                   Aanvaar ook 'n regte voorbeeld soos Internet Explorer/Mozilla Firefox          (1)
         3.7.2     Enige TWEE: 
                       Style waarna HTML-lêers kan verwys en wat deur HTML-lêers
                         gebruik kan word, kan in ‘n enkele lêer / een keer gedefinieer
                         word.
                       As 'n verandering in die CSS-lêers gemaak word sal al die
                         HTML lêers wat na die style in die CSS-lêers verwys
                         opgedateer wees.
                       Style is gesentraliseer en veranderinge word goed
                         geïmplementeer sonder dat dit nodig is om die
                         formatering/stylinstellings ('settings') van al die meervuldige
                         plekke regoor die HTML-lêers hoef te verander.

                   Konsepte:
                   Skep en stoor ontwerp in ‘n enkele lêer / slegs een keer gedoen(1)
                   Alle webblaaie gebruik die ontwerp wat in die lêer gestoor is(1)               (2)
         3.7.3     Kombineer JavaScript met 'n blaaier-opdrag om die blaaier toe te laat
                   om data af te laai  sonder om die hele webbladsy te verfris.
                   OF
                   Laat dataversoeke in die agtergrond toe wat slegs een afdeling van die
                   webbladsy opdateer (1 punt) sonder om die volledige webbladsy op te
                   dateer. (1 punt)                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        7                         DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.8       3.8.1    'n Groep rekenaars wat deur 'n kwaadwillige sagteware / hacker /
                   rekenaarkrimineel beheer word  en wat saamwerk om op 'n
                   onwettige manier gebruik te word.                                              (2)
         3.8.2     Die gebruik van ‘n groot aantal rekenaars om ‘n bediener/diens te
                   oorlaai met ‘n groot aantal versoeke wat die bediener ontoeganklik
                   maak.                                                                         (3)
         3.8.3     Dit is die rekenaar wat gebruik/beheer word deur 'n rekenaar-
                   misdadiger / kwaadwillige sagteware tydens 'n DDoS-aanval or any
                   other activities.                                                              (1)
3.9      3.9.1     'n Tipe kwaadwillige sagteware wat rekord hou van sleutels wat op die
                   sleutelbord gedruk is en dit na 'n derde party toe stuur.                     (1)

         3.9.2     Enige TWEE: 
                       Installering van teen-kwaadwillige sagteware ('anti-malware').
                       Gebruik van 'n skansmuur ('firewall').
                       Hou al jou sagteware opgedateer.
                       Volg 'n goeie wagwoordbeleid.
                       Moenie onbekende e-posse aanhangsels oopmaak nie.
                       Gebruik veilige webtuistes.
                       Bly op hoogte van nuutste ontwikkelings.
                       Wees versigtig om persoonlike inligting uit te gee.
                       Moenie suspisieuse sagtewate installeer nie.                              (2)

                                                                TOTAAL AFDELING C:                30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                          8                         DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR

VRAAG 4

4.1     4.1.1     Data van primêre sleutel se veld moet uniek wees (geen duplikate
                  nie). 
                  Kan nie nul/leeg wees nie.                                                       (2)

        4.1.2     (a)     InvoerderID  tblAansoeke                                                (2)

                  (b)     Een-tot-Baie                                                             (1)

        4.1.3     Entiteitverwantskapdiagram ('Entity Relationship Diagram') 

                  Aanvaar ook ER-diagram / ERD                                                      (1)

4.2     Enige EEN:
            Boolean
            Yes/No
            True/False                                                                             (1)

4.3     Die getal dae wat dit neem om die versoek te verwerk kan bereken word.                     (1)

4.4     4.4.1     Enige EEN: 
                      'n Weergawe van 'n stuk sagteware wat beskikbaar gemaak
                        word om getoets te word. Word tipies deur 'n beperkte getal
                        gebruikers getoets.
                      Weergawe voordat dit algemeen vrygestel word.
                      ‘n Toetsweergawe van die sagteware.                                          (1)

        4.4.2     Enige EEN: 
                      Valideringsreël / reikwydte / formaattoets
                      Beperk toevoer met 'n komponent (of voorbeeld van ‘n spesifieke
                        komponent bv listbox / combobox).                                           (1)

4.5     4.5.1     Twee punte: 

                  Toets vir regte interval/reeks (0 of 1).

                  OF

                  Een punt vir elk van die volgende:

                  Toets vir aanvaarbare data
                  Toets vir regte datatipe (Number).
                                                                                                    (2)

        4.5.2     Dataverifikasie:
                  Kontroleer of data reg is van 'n mens se perspektief / inligtingbron             (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        9                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.6     Enige TWEE: 
            Beheerde toegang tot gebou deur middel van NVK ('NFC') naby-veld-
              kommunikasie/RFID.
            Gebruik biometriese sekuriteit om toegang tot 'n gebou te beheer.
            Sit bedieners ('servers')/stoortoestelle in kamer/kabinet wat gesluit kan
              word.
            Huur sekuriteitspersoneel om toegangsbeheer tot data toe te pas.
            Maak gebruik van wolkdienste / bediener wat nie op die perseel is nie               (2)

4.7     4.7.1       Data-onafhanklikheid verwys na skeiding tussen sagteware  wat die
                    databasistoepassing gebruik en die werklike datastrukture  wat deur
                    die DBBS se bediener bestuur word                                            (2)

        4.7.2       Logiese onafhanklikheid                                                     (1)

        4.7.3       Enige TWEE
                        Die gebruiksagteware/toepassing kan nie die struktuur of
                          formaat van die data verander nie
                        Baie toepassings kan met dieselfde data werk omdat die fisiese
                          struktuur nie 'n faktor is nie
                        DBBS se sagteware hanteer die werklike bestuur van data.                (2)

                                                                TOTAAL AFDELING D:               20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                       10                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1     5.1.1    'n Sintaksfout kom voor as die reëls van die programmeringstaal oortree
                 word
                 OF ‘n fout wat voorkom dat die program kan uitvoer.
                 'n Looptydfout kom voor as die program uitgevoer word en 'n probleem
                 word ondervind
                 OF ‘n voorbeeld van ‘n fout wat programuitvoering stop
                                                                                                 (2)

        5.1.2    Enige TWEE sinvolle riglyne: 
                     Verduidelik die fout in verstaanbare terme aan die gebruiker.
                     Verskaf 'n aanduiding of die probleem deur hardeware of
                       sagteware veroorsaak is.
                     Verduidelik hoe om die probleem op te los.
                     Gee 'n aanduiding of dit die program se fout is of as gevolg van
                       iets wat die gebruiker gedoen het.                                        (2)

5.2     Die skikking moet gesorteer word voordat binêre soek gedoen kan word.                   (1)

5.3     5.3.1 Enige EEN
                  Veranderlike S is nie 'n aanvanklike waarde gegee nie (nie
                    geïnisialiseer nie).
                  Veranderlike S moet geïnisialiseer word voordat die lus uitgevoer
                    word.                                                                        (1)

        5.3.2 Enige TWEE
                  Inkeping om 'n leesbare struktuur te gee.
                  Beskrywende veranderlike name om te help om die doel van die
                    kode te verstaan.
                  Voeg kommentaar by om die doel van die program te verduidelik.
                  Oop lyne tussen kode.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                             11                        DBE/November 2020
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

5.4             Blokno       f1   f2   i      I<3     fn       Afvoer
                1            2
                2                 3
                3                      1
                4                             Ja
                5                                     5    
                6            3
                7                 5
                8                      2
                4                             Ja
                5                                     8    
                6            5
                7                 8
                8                      3 
                4                         Nee                                                        12/2
                9                                              8                                     = (6)

5.5     Inc(i) / Inc(i,1)                                                                            (1)

5.6     5.6.1    + dui publieke lede/metodes/attribute aan.
                 - dui private lede/metodes/attribute aan.

                 Aanvaar publiek en privaat in die spesifieke volgorde.                               (2)

        5.6.2    Enige TWEE: 
                     setPlek() se parameter spesifiseer nie die datatipe nie.
                     getKapasiteit()-metode moet 'n heelgetal (integer) datatipe
                       terugstuur.
                     setGebeurtenisDatum moet ‘n string datatipe ontvang. OF
                     fGebeurtenisDatum moet ‘n datum datatipe wees.

                 NOTA:
                 Aanvaar ook slegs die metode name sonder rede waarom dit verkeerd
                 is.                                                                                  (2)

        5.6.3    toString                                                                            (1)

                                                                        TOTAAL AFDELING E:                  20

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                         12                        DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6

6.1       6.1.1       Enige TWEE:
                          Kasgeheue is fisies nader aan / op die SVE ('CPU').
                          Kasgeheue stuur onlangse / gereelde / moontlik gebruikte
                            instruksies.
                          Tipe geheue wat vir kasgeheue gebruik word is vinniger.                 (2)

          6.1.2       Enige TWEE:
                          Die SVE se spoed in GHz – hoër spoed verbeter
                            werkverrigting
                          Getal kerne ('cores') – meer vir beter werkverrigting
                          Aantal drade - meer drade vir vinniger werkverrigting                   (2)

          6.1.3       (a)   Virtuele geheue                                                       (1)

                      (b)   Deur inligting wat nie gebruik word nie uit te ruil ('swapping
                            information')        tussen   die   hardeskyfspasie/virtuele
                            geheue/addisionele geheue en die ETG ('RAM'). 

                            Enige TWEE van die volgende konsepte:
                                Inligting wat nie gebruik word nie
                                Tydelik verwyder van RAM na hardeskyf
                                Gedeelte van die hardeskryf wat tydelik as RAM gebruik
                                  word
                                Gestoor totdat dit weer nodig is/gebruik word                     (2)

6.2       Enige TWEE: 
              Nie so 'n wye reeks sagteware toepassings beskikbaar wat dit
                ondersteun soos vir MacOS en Microsoft Windows nie (beperkte
                aanpasbaarheid).
              Amptelike ondersteuning is beperk.
              Mag foute bevat aangesien enige iemand die bronkode kan verander.
              Baie verskillende weergawe bestaan wat verwarrend vir gebruikers kan
                wees.
              Niemand is verantwoordelik vir sagteware probleme nie.                              (2)

6.3       6.3.1       Enige TWEE: 
                          Aanpasbaarheid ('Scalability').
                          Kan enige plek waar Internet toegang is toegang
                            verkry('Ubiquity').
                          Laat samewerking toe.
                          Nie nodig om instandhouding of opgradering van hardeware
                            te doen nie.
                          Nie nodig om sagteware te installeer of opgradering te doen
                            nie.
                          Gebruik nie lokale hulpbronne / stoorspasie nie.                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        13                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          6.3.2       Die verspreiding/deel van hulpbronne van kragtige rekenaars tussen
                      gebruikers 
                      Die kombinering van hulpbronne van verskillende rekenaars om 'n
                      baie kragtige diens te skep                                               (2)

6.4       6.4.1       Enige TWEE: 
                          Kan toegang tot e-pos van enige plek kry as jy toegang tot
                            die Internet het.
                          Geen addisionele kostes vir e-pos diens nie.
                          Gebruik jou webblaaier om toegang tot e-pos te kry
                          Aanpasbaarheid ('Scalability')
                          Kan enige plek waar Internet toegang is toegang
                            verkry('Ubiquity')
                          Kontrakteer onderhoud en opgradering van hardeware uit
                          Kontrakteer die installering van sagteware en opgraderings
                            uit
                          Gebruik nie lokale hulpbronne – bv stoorspasie.                       (2)

          6.4.2       (a)   Enige TWEE: 
                                Blaaier hou boek van alles wat gedoen is deur die
                                  gebruiker wat aangeteken / aanlyn is.
                                Bou 'n gedetailleerde profiel op wat gebaseer is op
                                  algemene belangstellings en gewoontes.
                                Filtreer resultate gebaseer op geskiedenis.
                                Enige ander geldige antwoord wat na die
                                  gebruikersprofiel verwys.                                      (2)

                      (b)   Die soekenjin gebruik data (bv. plek) om resultate meer
                            relevant te maak.                                                    (1)

                      (c)   Enige EEN: 
                                Resultate van die soek sal minder trefaksies ('hits')
                                  oplewer/meer relevant wees.
                                Meer verskaffers.                                               (1)

          6.4.3       Enige TWEE: 
                          Mobiele toestelle is meer algemeen beskikbaar.
                          Koppelvlak is meer vaartbelyn.
                          Kan maklik kennisgewings op gebruiker se toestel ontvang.
                          Kan 'n mobiele toep gebruik terwyl jy rondbeweeg (enige
                            plek).
                          In staat om data lokaal op toestel te 'cache' sodat data van
                            lyn af toeganklik is.
                          Minder data word gebruik.
                          Hoef nie lang URL te onthou nie / toep is toegewy aan ‘n
                            spesifieke webblad.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                        14                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.5       Enige TWEE: 
              Die maatskappy bedryf 'n klein besigheid wat nie die kompleksiteit van
                'n verspreide databasis vereis nie.
              Dit is duurder om 'n verspreide databasis op te stel en te onderhou.
              'n Verspreide databasis is kompleks om op te stel en te onderhou.
              Sinkronisasie van data is meer kompleks.
              Sekuriteit is meer kompleks.                                                         (2)

6.6       6.6.1       Enige TWEE 
                          Om toegang tot lêers en dokumente / maatskappy van enige
                            plek af te kry
                          Met dieselfde sekuriteit as in die kantoor / LAN
                          Met dieselfde hulpbronne / sagteware as in die kantoor / LAN             (2)

          6.6.2       Enige EEN: 
                      (Engels – aanvaar ook Afrikaanse vertaling/beskrywing)
                          'Battery saver'
                          'Power & sleep'
                          ‘Mobile hotspot’
                          ‘Airplane mode’
                          ‘Location’
                          ‘Blue tooth’                                                             (1)

          6.6.3       Die deel van sellulêre Internet verbindings  om toestelle deur
                      middel van Wi-Fi / radio te verbind.                                         (2)

          6.6.4       (a)   Multitaakverwerking: Bedryfstelsel verdeel verwerkingstyd, 
                            tussen verskillende take/ toepassings/ programme  lyk asof
                            take gelyktydig verwerk word.                                           (2)

                      (b)   Multiverwerking verskil op die volgende manier:
                            Gebruik meer as een SVE-kern 
                            Om verskillende take of drade ('threads') gelyktydig te
                            verwerk.                                                               (2)

          6.6.5       Laat kommunikasie/deel tussen elektroniese toestelle op 'n kort
                      afstand van mekaar toe.

                      OF 'n regte en geskikte beskrywing.                                           (1)

6.7       Enige TWEE: 
              Kwaliteit van die oproep word deur Internetkonneksie se spoed en
                verkeer beïnvloed.
              Om met VoIP te kommunikeer moet alle partye dieselfde
                kliëntesagteware gebruik.
              Video-oproepe kan duur wees om oor die Internet te maak.
              ‘n Hoë spoed en stabiele Internetkonneksie                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2                            15                        DBE/November 2020
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

6.8       Enige TWEE
              IoT kan gebruik word om temperature van 'n afstand af te
                beheer/monitor.
              IoT kan gebruik word om bestuur in kennis te stel van probleme met
                die vrieskas se temperatuur.
              IoT kan gebruik word om boek te hou van temperature wat die
                geskiedenis van temperatuurvlakke aandui en wat as hulpmiddel
                gebruik kan word vir besluitneming.
              Enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord.                                        (2)

6.9       6.9.1           Enige EEN: 
                              Radio/Radiogolwe
                              Elektromagnetisme / Elektromagnetiese golwe                       (1)

          6.9.2           Enige TWEE
                              Meer as een etiket ('tag') kan op dieselfde tyd gelees word.
                              Versteekte ttikette kan gelees word/hoef nie in sig te wees
                                nie.
                              Etikette kan gelees word al beweeg dit/hoef nie stilgehou te
                                word nie.
                              Verbeterde akkuraatheid.
                              Spoed van rekordering.
                              Rekordering kan oor ‘n afstand geskied.

                          Uit ‘n sekuriteits oogpunt (Scenario vir vraag):

                                RFID kan nie so maklik soos barcode gedupliseer word nie.
                                Enige ander korrekte sekuriteitsvoorbeelde.                     (2)

                                                                       TOTAAL AFDELING F:        40
                                                                           GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [IT P1 Nov 2020 Afr REWRITE (NO MEMO)](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-nov-2020-afr-rewrite-no-memo/50e776f8-b245-4554-9243-5cf350cf10d2) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-nov-2020-memo-afr/85279e2b-2e1a-44a8-a2ac-7db9df151ff7) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-afr/f0daf576-62f9-42ca-a2fe-ebba567ac12e) — Information Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2019-memo-eng/8efd195a-e3f6-4bd2-8cd1-f711a796cb65) — Information Technology · Memo · 2019 · Eng
- [Information Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2018-final-memo-afr/e606bf7e-39ef-42a7-908b-0193e164cc67) — Information Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2016-memo-afr/85756101-2bb5-41d5-9333-dc1f7e95dff6) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Information Technology

- [IT-P2-GR12 QP-Afr-SEP-2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr12-qp-afr-sep-2025-watermark/569cc299-ae7c-4635-9514-cf03f9242ebc) — QP · 2025 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-afr/9016098b-e233-49f4-b1dc-f0838363c6af) — QP · 2024 · Afr
- [IT P2 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-qp-gr12-sept-2024-english/83309154-2856-47f1-82cc-cc04c8ab38b1) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-nov-2024-afr/f4b19c44-77ce-482a-9f85-438813c25f87) — QP · 2024 · Afr
- [Information Technology P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p2-nov-2024-eng/3afa20d1-1c0f-4969-8a56-d690e9b24d70) — QP · 2024 · Eng
- [Information Technology P1 May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/information-technology-p1-may-june-2023-mg-eng/f868554b-8f4f-4370-aa4e-cfa745fc806d) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
