# Arts And Culture Grade 9 November EC 2010 Memo

> Grade 9 Arts And Culture memorandum from the November EC 2010, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/kuns-en-kultuur-grd-9-nov-2010-memo/db271da5-b251-4201-8e8a-b9c851d58442
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Arts And Culture
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2010
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Arts And Culture](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/arts-and-culture) › [Arts And Culture Grade 9 November EC 2010 Memo](https://www.hlayiso.com/library/kuns-en-kultuur-grd-9-nov-2010-memo/db271da5-b251-4201-8e8a-b9c851d58442)

## About this document

Arts And Culture · Grade 9 · November EC · 2010. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              Provinsie van die
              OOS-KAAP
              ONDERWYS

                                  SENIOR
                                   FASE

                                  GRAAD 9

                       NOVEMBER 2010

                    KUNS EN KULTUUR
                     MEMORANDUM

PUNTE: 100

                    Hierdie memorandum het 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       KUNS EN KULTUUR       (NOVEMBER 2010)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

DANS

1.1    C
1.2    C
1.3    C
1.4    C
1.5    B

MUSIEK

1.6    C
1.7    C
1.8    B
1.9    C
1.10   C

DRAMA

1.11   C
1.12   A
1.13   A
1.14   B
1.15   C

VISUELE KUNSTE

1.16   B
1.17   B
1.18   D
1.19   A
1.20   B                                  (20 x 1)      [20]

VRAAG 2

1.     Waar
2.     Waar
3.     Onwaar
4.     Waar
5.     Onwaar                                 (5 x 1)    [5]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2010)                   KUNS EN KULTUUR                                       3

 VRAAG 3
           Ruimte                      Tyd                        Krag
 Doen-weer                 Herhaling                  Kwaliteit
 Vergroot / Verkleiner     Tempo                      Impak
 Kwaliteit                 Ritme
 Verander ruimte           Kwaliteit
 Verander vlakke

 Leerders moet bewus wees dat „impak‟ in meer as een kategorie kan wees – ŉ
 ekstra punt kan toegeken word.                                      (9 x 2)     [18]

 VRAAG 4

 Pas die musiekstyl in KOLOM A met die korrekte verduideliking in KOLOM B.
 Skryf slegs die letternaam langs die nommer.

      KOLOM A                                KOLOM B

 1.    Jazz          C   ŉ Tipe musiek van Afrika- Amerikaanse oorsprong, met
                         sinkopatiese ritmes en improvisasie
 2.    Kwaito       ŉ Populệre Suid-Afrikaanse “township” musiek met
                     J
                    herhaalde en kort liriese verse, wat gebruik maak van
                    “rap” vokale tegnieke.
 3.  Hip Hop      G ŉ Musiek genre wat ontwikkel het as deel van die “hip
                    hop” kultuur. Dit bestaan uit vier hoof stilistiese
                    elemente: “rapping”, “DJing/krap, neem van ŉ
                    gedeelte(“sampling”) of “synthesis”), en “beatboxing
 4.  Soukous      F ŉ Sentrale-Afrika vorm van populệre musiek wat sy
                    oorsprong het in die Kubaanse rhumba musiek van die
                    ‟50‟s. Dit vermeng die kwassa kwassa dansritmes
                    zouk en rhumba.
 5.  Free –Kiba” B ŉ Vry en moderne vorm van klassieke musiek van die
                    Bapedi, genoem Kiba. Dit gebruik die klassieke
                    dromritmes van Kibo, Matikwane om tipiese
                    tekstuurvermengings van die Kia drom meloritme te
                    skep.
 6.  Isicathamiya H Tradisionele Zulu roep en antwoord a cappella
                    koormusiek gesing deur mans en wat sy oorsprong in
                    Suid-Afrika het.
 7.  Gospel       D Musiek wat geskryf word om persoonlike,
                    geloofsuitdrukking of gemeenskap geloof in die
                    Christengeloof (in terme van musiekstyle) uit te druk.
                    Dit is ŉ Christelike alternatief tot hoofstroom sekulệre
                    musiek.
 8.  “High Life”  I Dansmusiek van Ghana en Oos-Nigerië. Dit het sy
                    oorsprong in die hoofstroom populệre kpanlogo ritme
                    wat in die 60‟s in Ghana ontwikkel het.
 9.  Kwêla        E Suid-Afrikaanse “pennywhistle” (metaalfluit) musiek.
 10. Kwasa-       A Wes- Afrika populệre „shake-your-booty‟ sang-dans
     kwasa          musiek wat in Zaïre in die laat 80's begin het
                                                                        (10 x 1) [10]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   KUNS EN KULTUUR                          (NOVEMBER 2010)

VRAAG 5

Vul in die ontbrekende note, woorde, rustekens en waardes.

(a)   Noot                 Naam               Rusteken           Waarde

      i)                   Kwartnoot          ii)                1 kwartnoot slag
                                                                 v) 4 kwartnoot
                           iv) Heelnoot                          slae
                                                                 viii) 2 kwartnoot
                           vi) Halfnoot       vii)               slae
                                                                 1/2 kwartnoot
      ix)                  x) Agstenoot                          slag
                                                                           (10 x 1)   [10]

(b)   Skryf die D-mol majeur toonleer, opwaarts in die G-Sleutel. Dui aan die
      toevalligetekens waar van toepassing.                                            (8)

      (2 punte vir die korrekte plasing van die stelle van vier note, + 4 punte vir
      toevalligetekens + 2 vir die korrekte plasing van die sleutel = 8)

      D      Majeur Toonleer (opwaartse rigting)

      D      Majeur Toonleer

(c)        beteken vyf (1) kwartnote (1) in ŉ maat.                        (1 + 1)     (2)
                                                                      (10 + 8 + 2)    [20]

VRAAG 6

Dink aan die sepies, radio programme en ander media voorbeelde waaraan jy
blootgestel is. Ontleed die positiewe en negatiewe invloede van televisie,
radio, dokumentệre of ander films. Maak ŉ lys van VYF positiewe en VYF
negatiewe invloede op ons waardes en gedrag.

Leerders se antwoorde mag verskil. Voorbeelde van positiewe invloede:

1.    Promosie van grondwet sake
2.    Seksualiteitsopvoeding
3.    Omgewings bewustheid
4.    Blootstelling aan wêreldkultuur
5.    MIV/Vigs bewustheid
6.    Bewustheid van familiegeweld
7.    Kunstige uitdrukking(in alle kunsvorms)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2010)                    KUNS EN KULTUUR                                     5

 Voorbeelde van negatiewe invloede:

 1.     Blootstelling aan misdaad en geweld
 2.     Misdaad
 3.     Seks en pornografiese materiaal
 4.     Dieselfde geslagsverhoudings wat taboe mag wees in sekere kulture en
        geloofsoortuigings
 5.     Dwelms en ander vorms van misbruik
                                                                   (5 x 1 x 2)      [10]

 VRAAG 7

 George Milwa Mnyaluza Pemba
 Lees die gedeelte wat volg en kyk na die bronne (Nrs. 1 − 4). Beantwoord
 dan die vrae wat volg.

 George Milwa Mnyaluza Pemba is op 2 April 1912 in Port Elizabeth gebore.
 Hy is ook hier op 23 Julie 2001 oorlede. Hy het in die Oos-Kaap groot geword
 en is as jong kind aangemoedig om te teken en te skilder.

 “..... in 1952 het Pemba ŉ addisionele inkomste benodig om sy familie te
 onderhou. Hy het toe ŉ spaza winkel, Gabby‟s Store geopen in Boastville,
 New Brighton. Hierdie bedryf het hom nie tyd gelaat om te skilder nie.

 “Pemba het spotprente vir die koerant Isizwe (The Nation), geteken. Hierdie
 koerant is deur Raymond Mhlaba, Govan Mbeki en ander leiers saamgestel.”

 “Pemba het deur die mees belangrikste tye in die Suid-Afrikaanse geskiedenis
 geleef. Hy het van die ergste aspekte van apartheid ervaar. Hy het sy kant
 gebring in die omverwerp van die staat (struggle). Hy het ook die aanbreek
 van demokrasie ervaar.

 Hy is eers in sy latere jare erken as ŉ groot kunstenaar, wie se werke baie
 aspekte van sy tyd uitgebeeld het.”

 Sy werke is bekend vir hul uitstekende komposisie en hul helder kleure.
 Pemba is erken as ŉ pionier van sosiale realisme in Suid-Afrika en sy werk is in
 die Johannesburg Kunsgalery, King George VI Kunsgalery, die Suid-
 Afrikaanse Nasionale Galery asook die Tatham Kunsgalery te sien.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                KUNS EN KULTUUR                          (NOVEMBER 2010)

               Bron Nr.                                 Bron Nr. 2

              Bron Nr. 3                                 Bron Nr.

VRAE

(a)    Die plakkaat by (Bron Nr 1) was ook ŉ advertensie vir Pemba‟s Spaza
       winkel in die Isizwe in 1959. Gee ŉ lys van VIER ontwerpeienskappe
       wat ŉ plakkaat suksesvol maak.

       (i)    Gee ŉ lys van VIER ontwerpeienskappe wat ŉ plakkaat
              suksesvol maak.

              ŉ Plakkaat moet die aandag trek deur sterk woorde en
              prente(1), dit moet belangstelling wakker maak, (1) en ŉ
              begeerte om deel te neem (1) plus dit moet tot aksie lei. (1)         (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2010)                       KUNS EN KULTUUR                                     7

 (b)    Pemba het as spotprenttekenaar by Isizwe gewerk. (Bron Nr. 2 –
        “Verwoed met ŉ knopkierie in sy regterhand en ŉ Bybel in sy
        linkerhand”.

        (i)    Wie was Verwoerd?

               Voormalige president van Suid-Afrika gedurende die apartheid era,
               en die pionier van apartheid. (Enige antwoord wat Verwoerd met
               apartheid, of presidensie of Nasionale Party verbind).                   (1)

        (ii)   Wat volgens jou, is die kunstenaar se gevolgtrekkings van
               Verwoerd?

               Die kunstenaar lewer kommentaar oor die teenstrydighede van die
               apartheidsbeleid. Apartheid het die euwel van diskriminasie en
               ontmensliking verskuil agter die goeie waardes van Christendom.          (2)

 (c)    Kyk na die twee kunswerke (Bronne Nr. 3 en 4).

        (i)    Identifiseer die temas.                                                  (4)

        (ii)   Gee jou eie titel vir elke kunswerk.                                     (4)

        (Verwys terug na die teks en dan na die datums op die kunswerke).

        Bron Nr. 3 verteenwoordig politieke weerstand. Die mense toyi-toyi en
        hul dra United Democratic Front (UDF T-hemde) (2). Die titel van die
        werk was Toyi-toyi.                                                             (2)

        Bron Nr. 4 wys die mense wat stem in 1994; die onderwerpe is ou
        mense wat in ŉ tou staan om hul beurt te wag om hul stem te plaas vir
        die eerste keer in hul lewe. (2). Die titel van die werk is dus (Die Stem)
        The Vote (1994).(2)

 (d)    Pemba se kunswerke is bekend vir hul uitstekende komposisie. Gee ŉ
        verduideliking van die term “komposisie”.

 Komposisie in die visuele kunste verwys na hoe mense, bome en/ of ander
 elemente gerangskik is in die spasie of formaat van die kunswerk. Dit poog om
 te antwoord op vrae wat ŉ aanskouer mag vra, soos:

        (i)   Wat is die hoof fokale punt in die kunswerk en hoe word dit
              gedoen?
        (ii) Is die kunswerk, vol objekte, naby mekaar of te na aanmekaar
              (te eng), of is daar oop spasies?
        (iii) Is daar ŉ sin van balans en / of ritme in die kunswerk?
        (iv) Hoe is die figure rangskik – is hulle na aan mekaar of in groepe of
              geskei? Hoe gee die rangskikking betekenis vir die kunswerk?
                                                                 (4 + 3 + 4 + 4 + 2)   [17]

                                                                         TOTAAL:       100

## Related documents

- [ARTS AND CULTURE Grade 9 Memo](https://www.hlayiso.com/library/arts-and-culture-grade-9-memo/b06aeab8-ea60-432a-abf5-f4f7e7c6f46d) — Arts and Culture · Memo · 2010
- [ARTS AND CULTURE GRD 9 QP NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/arts-and-culture-grd-9-qp-nov-2010/4883dd80-b9c7-477e-a97a-2b9d0056e9af) — Arts and Culture · QP · 2010
- [KUNS EN KULTUUR GRD 9 QP NOV 2010](https://www.hlayiso.com/library/kuns-en-kultuur-grd-9-qp-nov-2010/dbb2c210-1557-4382-9b53-bcb20e597f52) — Arts and Culture · QP · 2010
- [4 June 2010 Arts and Culture Gr 9 Paper Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/4-june-2010-arts-and-culture-gr-9-paper-afrikaans/5249594f-b1c6-461a-ac9e-7fb8463d16e2) — Arts and Culture · QP · 2010 · Afr
- [4 June 2010 Arts and Culture Gr 9 Paper English](https://www.hlayiso.com/library/4-june-2010-arts-and-culture-gr-9-paper-english/48cf41f3-9782-4859-8938-dacb88211379) — Arts and Culture · QP · 2010 · Eng
- [KUNS EN KULTUUR GR9 NOV2013 - QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/kuns-en-kultuur-gr9-nov2013-qp-afr/49e523b6-52fc-44eb-956e-b159dfb27d26) — Arts and Culture · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Arts And Culture

- [ARTS AND CULT GR9 NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/arts-and-cult-gr9-nov2013/24f885a3-15ce-4c56-98d7-d7a250e93640) — QP · 2013
- [A+C N12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/a-c-n12-qp-eng/f48936cd-cafc-4593-8b20-8bca45da7974) — QP · 2012 · Eng
- [A+C N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/a-c-n12-qp-afr/a4917d7e-700c-48ee-be14-0150863509da) — QP · 2012 · Afr
- [ARTS & CULTURE AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/arts-culture-afr-qp/bb704114-a17a-4bf3-a013-a79941254328) — QP · 2011 · Afr
- [ARTS & CULTURE ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/arts-culture-eng-qp/66f080b3-22de-4c85-9acd-cd9b98675763) — QP · 2011 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
