# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                 Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2012

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG 1.1

1.1.1      A      B        C      D
1.1.2      A      B        C      D
1.1.3      A      B        C      D
1.1.4      A      B        C      D
1.1.5      A      B        C      D
1.1.6      A      B        C      D
1.1.7      A      B        C      D
1.1.8      A      B        C      D
1.1.9      A      B        C      D
1.1.10     A      B        C      D
                                                                    (10 x 2)    (20)

VRAAG 1.2

1.2.1      A      B        C      D
1.2.2      A      B        C      D
1.2.3      A      B        C      D
1.2.4      A      B        C      D
1.2.5      A      B        C      D
                                                                     (5 x 2)    (10)

VRAAG 1.3

1.3.1    Bruto Binnelandse Produksie/Produk √√
1.3.2    Proventrikulus √√
1.3.3    Lobola √√
1.3.4    Kardiale kringspier √√
1.3.5    Stertsny √√
                                                                     (5 x 2)    (10)

VRAAG 1.4

1.4.1    Dragtigheid √
1.4.2    Villi √
1.4.3    Superovulasie √
1.4.4    Bruto energie √
1.4.5    Kragvoer √
                                                                     (5 x 1)     (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:       45

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIERE VOEDING

 2.1    2.1.1      (a)     F√                                                                   (1)

                   (b)     E√                                                                   (1)

                   (c)     F√                                                                   (1)

                   (d)     E√                                                                   (1)

                   (e)     G√                                                                   (1)

 2.2    2.2.1      Dunderm √                                                                    (1)

        2.2.2            Voue wat die absorberingsoppervlakte verhoog. √
                         Vingeragtige uitstulpings wat villi genoem word. √
                         Baie lang met kapillêre bloedvate. √                                   (3)

 2.3    2.3.1                   Ruvoer                                  Kragvoer
                   Min verteerbare voedingstowwe           Hoë verteerbare voedingstof
                                                           inhoud √
                   Hoë ruvoer inhoud                       Min ruvesel √
                   Lywige voer                             Nie baie lywig nie √
                   Goedkoop                                Baie duur √
                   Minder as 60% TVV                       Meer as 60% TVV √
                                                                                   (Enige 4)    (4)

        2.3.2                                                         –
                   Verteerbaarheidskoëffisiënt: =                                     x

                         Voginhoud van voer = 58/100 x 3 200 g =1 856 g √
                         Droë materiaal inhoud = 3 200 g – 1 856 g = 1 344 g √
                         Voginhoud van mis = 45/100 x 1 250 g = 562,5 g √
                         Droë materiaal in mis = 1 250 – 562,5 = 687,5 g √
                         Droë materiaal verteer en absorbeer = 1 344 g – 687,5 g = 656,5 g √
                         Koëffisiënt van vertering = 656,5 g/1 344 g x 100 = 48,85% √
                         ŉ Punt moet vir die formule toegeken word √                (Enige 6)   (6)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                (SEPTEMBER 2012)

      2.3.3          Maal √
                     Pilvorm √
                     Kook √
                     Bak (Rooster) √
                     Kneus en maal √
                     Kerf van plante √
                     Metode van lusern maak √                         (Enige 3)     (3)

2.4   2.4.1     Sink √                                                              (1)

      2.4.2     Kalsium √                                                           (1)

      2.4.3     Vitamien B12 / Magnesium √                                          (1)

      2.4.4     Vitamien K √                                                        (1)

      2.4.5     Yster √                                                             (1)

      2.4.6     Kobalt √                                                            (1)

2.5           Teenliggaampies √
              Kalmeermiddels √
              Hormone √
              Tiroïed reguleerders √
              Anaboliese steroïdes/middels √                          (Enige 3)     (3)

2.6   Voedingsverhouding = 1                                    √

      Verteerbare nie-stikstofbevattende stowwe = 75% – 15% = 60% √

                                                =1     √

                                                = 1: 4 √                            (4)
                                                                                   [35]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   5

 VRAAG 3: DIERE PRODUKSIE

 3.1    3.1.1         INTENSIEWE BOERDERY                   EKTENSIEWE BOERDERY
                   Minder energie gebruik                Meer energie benodig √
                                                         Diere loop vry oor groot
                   Diere word binnehuis gehou            oppervlaktes √
                   Kom in voerkrale voor                 Soek self vir kos √
                   Hoë kwaliteit karkas                  Lae kwaliteit karkas √
                   Hoër produksie                        Laer produksie √
                   Minder blootgestel aan siektes        Meer blootgestel aan siektes √
                                                                                  (Enige 4)   (4)
        3.1.2           Siektes √
                        Diefstal √
                        Lae produksie √
                        Blootgestel aan uiterste klimaatstoestande √
                        Blootgestel aan wilde diere. √                           (Enige 3)    (3)

        3.1.3           Bou krale √
                        Plant van bome √                                         (Enige 2)    (2)

        3.1.4      Voerkrale √                                                                (1)

 3.2    3.2.1      Kolostrum /biesmelk √                                                      (1)

        3.2.2           Bevat teenliggaampies. √
                        Noodsaaklik vir groei en geel in kleur. √
                        Voorsien vitamiene en proteïene. √                       (Enige 2)    (2)

        3.2.3      Week 8 √                                                                   (1)

        3.2.4      Week 2 √                                                                   (1)

        3.2.5           Stilte/fluit/masjien se klank √
                        Gee kragvoer tydens melkery. √
                        Speel sagte musiek √
                        Masseer die uier. √                                      (Enige 2)    (2)

 3.3    3.3.1      Swak penetrasie deur vel en hare. √                                        (1)

        3.3.2      Myte √                                                                     (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (SEPTEMBER 2012)

      3.3.3    Racin kom voor in olieboomsade. √
               Die ekstraksie van racin is nie moeilik nie. √
               Geen omgewingsbesoedeling. √
               Nie baie giftig vir die mens/arbeiders wat daarmee werk nie. √
               Goedkoop √                                               (Enige 2)      (2)

      3.3.4    Acaricide/kontakmiddels/mytdoder √
               Sistemiese gifstowwe √
               Racin/organiese ekstrakte √                                             (3)

3.4   3.4.1    Sifdraad vir deurlugting. √
               Baksteenmure om die gebou stewig te hou. √
               Dak moet met 60 cm oor hang. √
               Ventilasie is noord vir meer hitte. √                                   (4)

      3.4.2    Hoë produksie √
               Maksimum sekuriteit √
               Kontrole √
               Maklik om siektes te beveg. √
               Beperk uiterste temperature. √                          (Enige 3)       (3)

3.5   3.5.1   Permitte √
              Rooi vlae √
              Skei diere van verskillende geslagte en ouderdom tydens vervoer. √
              Die vragmotor moet sterk en goed geventileerd wees. √
              Geen siek of dragtige diere mag vervoer word nie. √
              Die bak moet nie glad wees nie. √
              Geen oorlading of te veel diere op vragmotor nie. √      (Enige 2)       (2)

      3.5.2   Rigor mortis √
              Kneusings √
              Lae gradering van karkas. √
              Op loop sit/stormloop √                                  (Enige 2)       (2)
                                                                                      [35]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                    7

 VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

 4.1    4.1.1      Kunsmatige inseminasie √

        4.1.2      Bevrugting √

        4.1.3      Dragtigheid √

        4.1.4      Geboorte √

        4.1.5      Laktasie √                                                  (5)

 4.2    4.2.1      A = Rondewurm √

                   B = Lewerslak √

                   C = Lintwurm √                                              (3)

        4.2.2          Lintwurm √                                              (1)
                       Lewerslak √                                             (1)

        4.2.3          Veeverliese as gevolg van sterftes. √
                       Verlies aan produksie. √
                       Swak gradering van karkas. √                (Enige 2)   (2)

        4.2.4          Kwarantyn dienste vir ingevoerde diere. √
                       Kwarantyn periode vir siek diere. √
                       Isolering van siek diere. √
                       Vernietig dooie karkasse. √
                       Kontroleer siekte gebiede. √
                       Ent en dip diere. √                         (Enige 4)   (4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (SEPTEMBER 2012)

4.3   4.3.1
                                              Vloei van estrogeen en progesteroon
                             25

                             20
               VLOEI TEMPO

                             15

                                                                                        Vloei van
                             10                                                         progesteroon

                                                                                        Vloei van
                                                                                        estrogeen
                             5

                             0
                                  1   2   3     4   5   6     7   8   9   10 11 12 13
                                                            TYD

              Kriteria om te merk:
                                                Geskikte opskrif √
                                                Sleutel √
                                                Byskrif Y-as √
                                                Byskrif X-as √
                                                Akkurate nommering √
                                                Netheid √
                                                Korrekte ontwerp/Akkuraatheid van twee grafieke √
                                                                                          (Enige 6)     (6)

      4.3.2   Wanneer die estrogeen vlakke daal, √ dan styg die progesteroon vlakke √
              en andersom. √                                                                            (3)

4.4   4.4.1   B – Fallopiese buis/ampulla √                                                             (1)

      4.4.3                  Vir voeding/gas uitruiling/teenliggaampies √
                             Beskerming teen skokke
                             Uitskeiding van afvalstowwe. √
                             Heg die embrio aan die wand van die uterus. √                (Enige 2)     (2)

      4.4.3   Ovulasie/LH/estrogeen √                                                                   (1)

      4.4.4                  Misgeboorte √
                             Mummifikasie √
                             Maserasie √
                             Resorpsie van embrio. √
                             Oormatige vrugwater √                                        (Enige 2)     (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                              9

        4.4.5      Slymafskeiding op vulva. √
                   Bemorsing van stert. √
                   Dier is rusteloos. √
                   Vulva is rooi en geswel. √
                   Gebulk √
                   Hou op vreet. √
                   Uier geswel en pynlik – lek soms melk. √
                   Urineer en mis baie. √                               (Enige 3)    (3)
                                                                                    [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:    105

                                                                  GROOTTOTAAL:      150

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 SEPT 2012MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-sept-2012memo-eng/4c1b7a43-0d48-45bd-b5b1-7ea21918a7ce) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Gr12 AGRS P2 S12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p2-s12-memo-eng/bcdc1244-8199-4772-99c8-b85c13b1e9fc) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-english/214d6ca2-e226-4c49-bd8c-1c2dedf12ed8) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-sesotho/d8a618c1-5100-42d9-87cf-bc398ebaf1f6) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Sesotho
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2021-english/f682a161-62a4-4f40-8a91-d9fe76df0585) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
