# Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lbw-v2-memo-afr-gr12-sept2013/7405acf0-2a99-4502-89d0-f8c61957d629
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lbw-v2-memo-afr-gr12-sept2013/7405acf0-2a99-4502-89d0-f8c61957d629)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (SEPTEMBER 2013)

ANTWOORDBLAD

AFDELING A

VRAAG 1.1                                          VRAAG 1.2

1.1.1    A       B         C         D √√
1.1.2    A       B √√      C         D             1.2.1    A √√
1.1.3    A √√    B         C         D
1.1.4    A       B         C √√      D             1.2.2    C √√
1.1.5    A √√    B         C         D
1.1.6    A       B √√      C         D             1.2.3    B √√
1.1.7    A       B         C √√      D
1.1.8    A       B         C         D √√          1.2.4    A √√
1.1.9    A       B         C √√      D
1.1.10   A       B         C         D √√          1.2.5    D √√
                               (10 x 2) (20)                                (5 x 2)     (10)

VRAAG 1.3                                          VRAAG 1.4

1.3.1    Pryselastisiteit √√                       1.4.1    Verbruiker √

1.3.2    Rente √√                                  1.4.2    Spesies √

1.3.3    Punnett-vierkant √√                       1.4.3    mutasie √

1.3.4    Genetiese Gemodifiseerde
         organismes √√                             1.4.4    Hervorming van besitreg √

1.3.5    Meiose √√                                 1.4.5    Poelstelsel √
                                  (5 x 2) (10)                                (5 x 1)    (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:            45

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                     LANDBOUWETENSKAPPE V2                                3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1          Finansiële vaardighede √
                       Kommunikasie vaardighede √
                       Besluitsnemingsvaardighede √                   (Enige 2 x 1)     (2)

        2.1.2      bestuurder/entrepreneur √                                             (1)

        2.1.3          Diversifikasie √
                       Neem inisiatief √
                       Aanpasbaar √                                                     (3)

 2.2    2.2.1          Versameling √
                       Opberging √
                       Verpakking √
                       Vervoer √
                       Prosessering √                                   (Enige 4 x 1)   (4)

        2.2.2          Die moontlikheid van finansiering deur banke, regerings-
                        instellings en ander maniere. √
                       Opleiding is meer gefokus op werkverskaffing en nie die soek
                        vir werk nie. √
                       Infrastruktuur soos paaïe en telekommunikasie-netwerke. √
                       Daar is ŉ oormaat wetlike- en handelsregulasies wat
                        entrepreneurs mag ontmoedig om besigheidsgeleenthede te
                        eksploiteer. √                                   (Enige 3 x 1)   (3)

        2.2.3      Landbouvoorsieningskoöperasies
                   Fokus op die aankoop van voorrade √ (saad, kunsmis, ens.) en
                   dienste. √

                   Landboubemarkingskoöperasies
                   Fokus op die verwerking, √ verpakking, verspreiding en bemarking
                   van produkte. √                                                       (4)

        2.2.4          Toegang tot kapitaal vir die aankoop van grond. √
                       Huidige bemarkingspraktyke en wetgewing. √
                       Beleid in verband met die bestuur van die omgewing. √
                       Arbeidswetgewing √
                       Toegang tot effektiewe voorligtingsdienste √
                       Globalisering van markte √
                       Wisseling van produkte pryse √                  (Enige 3 x 1)    (3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (SEPTEMBER 2013)

2.3   2.3.1   Aanbodskurwe √                                                          (2)

      2.3.2   ŉ Grafiek wat die effek van prys op die aanbod van aartappels
              toon.

              -    Korrekte opskrif √
              -    Korrekte byskrif van x (prys) en y (hoeveelheid) asse √
              -    Aanbodskurwe √
              -    Korrekte skaal √                                                   (4)

      2.3.3   Hoe hoër die prys hoe meer aartappels sal geproduseer word √ en
              omgekeerd. √                                                            (2)

      2.3.4   R5,00                                                                   (1)

2.4   2.4.1       Geleenthede verskaf √ bv. eiendomregte/reëls in verband met
                   ekonomiese gedrag/geldeenhede en betalingsinstrumente
                   soos tjeks √
                  Ekonomiese regulerende funksies √ bv. wette wat handel oor
                   kompetisie/eenvormige gewigte en mates/produk
                   standaarde/belasting. √
                  Beperkende funksies √ bv. omgewings/verbruikers-
                   beskermingswetgewing. √                         (Enige 2 x 2)      (4)

      2.4.2   BEMARKINGSKANAAL

              Dit is die roete wat produkte volg van waar dit geproduseer √ word
              totdat dit die verbruiker bereik. √                                     (2)
                                                                                     [35]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 5

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1      Die werkers staak.                                                        (1)

        3.1.2      Wet op Arbeidsverhoudinge (1995) √                                        (1)

        3.1.3          Beplanning √
                       Organisasie √
                       Monitering/koördinering √
                       Besluitneming √
                       Beheer/toesig √                                     (Enige 4 x 1)    (4)

        3.1.4          Besluitnemer √
                       Doelstellings van besluitnemer. √
                       Die toestande waaronder besluite geneem word. √
                       Bepaal die effek van die besluit. √           (Enige 2 x 1)          (2)

 3.2    3.2.1          Hervestiging van boere skemas √
                       Plaaswerkers billikheidsredes skemas √
                       Wet op toegang tot staatsgrond (byvoorbeeld munisipale
                        weiding). √
                       Privaat aankoop van grond √
                       Huur van grond skemas √                        (Enige 3 x 1)         (3)

        3.2.2          Grondherverdeling √
                       Grondrestitusie √                                                    (2)

        3.2.3      Privaatgrondbesit
                   Dit is waar individue die grond besit √ en dit kan verkoop of oordra. √

                                                     OF

                   Waar daar privaat besit is van ŉ stuk grond wanneer die boer die
                   grond aangekoop het √ en die titelakte is in sy naam is. √

                   Gemeenskaplike besit
                   Die individue het sekere regte, √ maar besit nie die reg om die grond
                   te verkoop of oor te dra nie. √

                                                     OF

                   Waar ‘n groep mense of gemeenskap die reg of toegang tot ŉ gebied
                   het. √ Die grond mag deur die staat besit word of deur die hele groep
                   of gemeenskap by wyse van ŉ regsentiteit. √              (Enige 1 + 1)    (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (SEPTEMBER 2013)

3.3      Werkers wat MIV/Vigs het word dikwels siek in die finale stadiums van
          die siekte en hul produktiwiteit neem af.
         Familie van werkers wat Vigs onderlede het kry baie swaar.
         Hulle is dikwels afwesig of verlaat die werkplek om take by die huis oor
          te neem.
         Daar is minder geld vir kos, daarom volg hulle ongesonde diëte, wat
          weer hul gesondheid en produktiwiteit verder benadeel.
         Werkers moet verlof neem om begrafnisse by te woon.
         Gesonde werkers moet addisionele oortyd werk om werk klaar te maak.
         Daar is ŉ verlies aan vaardighede en ondervinding.         (Enige 3 x 1)     (3)

3.4   3.4.1    Begroting √                                                            (1)

      3.4.2   Verwagte inkomste                  Verwagte uitgawe
              Verkoopte tamaties R36 000,00 √    Lone van werkers R28 000,00 √
              Rente van krediteure R3 500,00 √   Vervoer van kunsmis R1,750 √
              Totaal R39 500,00 √                R29 750,00√                           (6)

      3.4.3   Verwagte inkomste – Verwagte uitgawes
              R39 500 – R29 750 √ = R9 750 √                                           (2)

3.5   3.5.1      Vrye bemarking                                                       (1)

      3.5.2      Produsente kan verkoop wanneer en waar hulle wil. √
                 Produsente kan teen die hoogste moontlike prys verkoop. √
                 Nie nodig om bestuurders/werkers/agente/tussengangers aan te
                  stel nie. √
                 Nie nodig om moderne geboue/winkels/pakhuise op te rig nie. √
                 Die stimuleer die entrepreneur om harder te werk. √
                 Ontvang betaling onmiddellik. √                   (Enige 4 x 1)      (4)

      3.5.3   Die gebruike/nuttigheid van die produk √
              Die prys van die produk √
              Die prys van mededingende produkte √
              Die getal verbruikers √
              Die koopkrag van die verbruikers √
              Verbruikers se voorkeure en smake √                    (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                      [35]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                      LANDBOUWETENSKAPPE V2                                    7

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1         Verbruikers is bekommerd oor die gevolge van moontlike
                       gifstowwe in die produkte/allergieë √
                      Gevaar van moontlike voedingstof veranderinge √ en of
                      onverwagte langtermyn invloed van GM-gewasse. √
                      GM-produkte word onderwerp aan baie toksikologiese toetse en
                       slegs wanneer dit slaag word dit as veilig vir verbruik verklaar. √/
                      Vrese oor GM-gewasse √                                 (Enige 3 x 1)   (3)

        4.1.2      MIKRO-INSPUITINGS
                   Die is ŉ inspuiting van spesifieke verlangde gene √ wat direk in die
                   nukleus (kern) van die sel van ŉ geselekteerde plant gespuit word. √
                   Die oorgeplante selle word dan gebruik om heel plante te ontwikkel
                   deur middel van weefselkulture. √                                          (3)

        4.1.3         Massaseleksie √
                      Familieseleksie √
                      Nageslagseleksie √
                      Stamboomseleksie √                                                     (4)

 4.2    4.2.1         Konstante variasie √                                                   (1)

        4.2.2      8 kuikens √                                                                (1)

        4.2.3         Vind plaas gedurende meiose/oorkruising √
                      Tydens bevrugting/oorerflikheid √
                      Gedurende mutasies/verandering in geensamestelling √                   (3)

        4.2.4      Y as = getal kuikens √
                   X as = hoogte √                                                            (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (SEPTEMBER 2013)

4.3   4.3.1
                          B        B

                  b       Bb       Bb

                  b       Bb       Bb

              Korrekte plasing van dominante (BB) √ en resessiewe gene (bb) √
              Korrekte plasing van genotipes √
              Punnet-vierkant √                                                            (4)

      4.3.2   GENOTIPE
              Genetiese samestelling van ŉ individu √                                      (1)

              FENOTIPE
              Uiterlike voorkoms van ŉ individu √                                          (1)

      4.3.3   Oogkleur van nageslag √                                                      (1)

4.4   4.4.1          Voortplantingsvermoë verlaag en raak later onvrugbaar √
                     Daar is ŉ algemene verswakking van die dier en dit raak meer
                      vatbaar vir siektes en kanker √
                     Gevorderde verandering veroorsaak vertraagde groei en
                      vermindering van grootte en massa van diere √
                     Daar is ŉ verlaging in melk- en eierproduksie √    (Enige 3 x 1)     (3)

      4.4.2          Voeding √
                     Hormone √
                     Genetiese faktore √                                                  (3)

4.5   4.5.1          Sitokiniene √
                     Gibberiliene √
                     Ouksiene √                                                           (3)

      4.5.2   Tiroïed klier/skildklier √                                                   (1)

      4.5.3   Testosteroon √                                                              (1)
                                                                                         [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:         105
                                                                   GROOTTOTAAL:           150

## Related documents

- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [AGRI P2 MEMO ENG GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/agri-p2-memo-eng-gr12-sept2013/48d5a7cb-c789-41c7-bcf0-9f0402af7f30) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Gr12 AGRS P1 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p1-qp-eng/1108d6fa-9b11-4ada-96f6-431b5648e3ca) — Agricultural Sciences · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 AGRS P1 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p1-qp-afr/aab905af-5176-4a03-89f4-185afab0a3b8) — Agricultural Sciences · QP · 2013 · Afr
- [AGRIC P2 QP ENG GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/agric-p2-qp-eng-gr12-sept2013/0ecf0fe3-95a6-498a-9821-2b6854693298) — Agricultural Sciences · QP · 2013 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
