# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lewenswet-v1-memo/3850ca57-61f3-4812-a560-de20e0284fb7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lewenswet-v1-memo/3850ca57-61f3-4812-a560-de20e0284fb7)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memoran dum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                   (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1    A 
    1.1.2    C 
    1.1.3    B 
    1.1.4    B 
    1.1.5    B 
    1.1.6    C 
    1.1.7    A 
    1.1.8    B 
    1.1.9    D 
    1.1.10   B                                                     (10 x 2)   (20)
1.2 1.2.1    Allopatriese (Geografiese) spesiasie 
    1.2.2    Natuurlike seleksie 
    1.2.3    Gonosome / Geslagschromosome 
    1.2.4    Fenotipe 
    1.2.5    Kloning 
    1.2.6    Chiasmata 
    1.2.7    Poligeniese oorerwing                                  (7 x 1)      (7)

1.3 1.3.1    Slegs A 
    1.3.2    Slegs B 
    1.3.3    Slegs A 
    1.3.4    Geen 
    1.3.5    Slegs A 
    1.3.6    Slegs B 
    1.3.7    Slegs A                                               (7 x 2)    (14)
1.4 1.4.1    Chromosomale nie-disjunksie/nie-skeiding van chromosome             (1)

    1.4.2    Plante                                                              (1)

    1.4.3    Poliploiedie                                                        (1)

    1.4.4    (a)     8 (diploïed/2n)                                             (1)

             (b)     8 (diploïed/2n)                                             (1)

             (c)     16 Tetraploïed/4n)                                          (1)

    1.4.5    8                                                                   (1)

    1.4.6    Produksie van:

                  Groter plante 
                  Groter blomme 
                  Groter vrugte        (Merk slegs eerste twee)   (Enige 2)     (2)

                                                       TOTAAL AFDELING A:         50

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                     3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1      Proteïen sintese                                                      (1)

        2.1.2      (a)   Nukleus/Kern                                                    (1)
                   (b)   Ribosome                                                        (1)
                   (c)   Transkripsie                                                    (1)
                   (d)   Translasie                                                      (1)

        2.1.3      (a)   Proteïene                                                       (1)
                   (b)   Aminosure                                                       (1)
                   (c)   Peptied verbinding                                              (1)

        2.1.4      (a)   CAU                                                           (3)
                   (b)   CCG                                                           (3)

        2.1.5      3                                                                     (1)

        2.1.6      P – Valien 
                   Q – Histidien 
                   R – Glisien                                                           (3)

 2.2    2.2.1      Drie-ouer vrugbaarheidsbehandeling.  / “Drie-ouer in vitro
                   bevrugting”                                                           (1)

        2.2.2      Mitochondriale defek/Foutiewe mitochondriale DNA                      (1)

        2.2.3      Een uit 6 500 kinders                                                 (1)

        2.2.4           Die tegniek behels die vervanging van defektiewe
                         mitochondria van die embrio. 
                        ŉ Nuwe mitochondrium word vanaf ŉ vroulike skenker ingesit,
                         sodat die baba nie afwykings van die moeder oorerf nie. 
                        Die tegniek word in die laboratorium uitgevoer (in vitro
                         proses).                                                        (3)

        2.2.5           Noodlottige hartprobleme 
                        Lewerversaking 
                        Brein abnormaliteite 
                        Blindheid 
                        Spier verswakking.                             (Enige 3 x 1)    (3)

        2.2.6           Die tradisionele begrip van ouerskap en familie word
                         bevraagteken. 
                        Mens speel God. 
                        Toekomstige probleme van die kind om die begrip van sy/haar
                         ouers te verduidelik. 
                        Onnatuurlike proses (teen die natuur) 
                                                    (Enige ander toepaslike antwoorde)    (3)
                                                                                         [30]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V1                        (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 3

3.1   3.1.1   A – Australopithecus                                                      (1)
              B – Homo habilis                                                          (1)
              C – Homo erectus                                                          (1)
              D – Homo neanderthalensis                                                 (1)
              E – Homo sapiens                                                          (1)

      3.1.2       Vrylik roterende (beweeglike) lang boonste ledemate 
                  Elmboog gewrigte laat rotasie van die voorarm toe. 
                  Plat naels in plaas van kloue  / naakte sensitiewe vingerpunte. 
                  Buigbare gewrigte wat in staat is om ten minste 180ͦ te roteer 
                  Oë aan die voorkant 
                  Olfaktoriese sentrum minder ontwikkel  / verminderde reuksin. 
                  Teenoorstaande duime vir kragtige greep en presisie van greep 
                  Groter brein 
                  Binokulêre visie/stereoskopiese visie 
                  Seksuele dimorfisme 
                  Twee tepels 
                  Vyf vingers 
                  Produksie van minder nakomelinge 
                  Regop postuur/tweevoetig                         (Enige 5 x 1)       (5)

      3.1.3   Hominidae                                                                 (1)

      3.1.4       Tweevoetig 
                  Plat gesig 
                  Matig geboë kakebeen 
                                 . . .
                  Tandformule           
                                 . . .
                  Groter brein (gemiddelde breingrootte 1 400 mℓ) 
                  Gebruik van kunsmatige taal om te kommunikeer 
                  Meer prominente ken                              (Enige 3 x 1)       (3)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                             5

 3.2 3.2.1         Die wetenskaplike oorsig

                      Is op wetenskaplike waarnemings, afleidings en eksperimente
                       gebaseer. 
                      Inligting word versamel, ontleed en gevolgtrekkings gemaak. 
                      Lewe het vanaf die mees basiese organisme geëvolueer. 
                      Organismes het en is konstant besig om te verander. 
                      Organismes het geëvolueer en aangepas by sekere omgewings. 
                      Teorieë het vanaf wetenskaplike ondersoeke ontwikkel. 
                      Wetenskaplikes glo dat organismes verander om hulle beter by die
                       omgewing aan te pas. 
                      Alle wetenskaplikes glo dat organismes as gevolg van natuurlike
                       seleksie ontwikkel. 
                      Hulle glo dat nuwe groepe deur evolusie ontstaan. (Enige 2 x 1)             (2)

                   Kreasionistiese oorsig

                      Alle lewende vorme is deur ŉ opperwese geskep. 
                      Organismes wat geskep is, het nie sedert hulle skepping verander
                       nie. 
                      Verskillende vorme van lewe is ontwerp om in ŉ bepaalde
                       omgewing te funksioneer. 
                      In sommige gevalle is die teorieë in die vorm van stories. 
                      Sommiges aanvaar dat organismes kan verander, maar die
                       veranderinge vind plaas om hulle beter by hulle omgewing te laat
                       aanpas. 
                      Sommiges aanvaar dat nuwe spesies deur natuurlike seleksie
                       vanweë variasie kan ontstaan. 
                      Hulle glo nie dat nuwe spesies deur evolusie kan ontstaan nie. 
                      Hulle aanvaar dat die heilige tekste van hul geloof as die enigste
                       waarheid is en hulle hou daaraan vas. 
                      Hulle aanvaar morele, etiese en filosofiese interpretasie. 
                      Sommiges glo dat evolusie deur die idee van onverminderbare
                       kompleksiteit weerlê kan word.           (Enige 2 x 1)   (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LEWENSWETENSKAPPE V1                       (SEPTEMBER 2013)

      3.2.2    Herhaal die eksperiment verskeie kere. 
               Doen die toets onder dieselfde toestande. 
               Doen die eksperiment met ’n groter monster.  (Merk slegs eerste
                twee)                                                (Enige 2 x 1)           (2)

      3.2.3   Om mense omtrent hulle bevindings in te lig  sodat mense kan
              kommentaar/kritiek lewer  / hulle bevindings kan verifieer,  / in die
              toekoms kan gebruik / eienaarskap van hulle bevindings te aanvaar. 
                                                                        (Enige 2 x 1)        (2)

      3.2.4       Paleontologie 
                  Vergelykende anatomie 
                  Biogeografie 
                  Molekulêre biologie en genetika 
                  Vergelykende embriologie                            (Enige 3 x 1)        (3)

3.3   3.3.1   Die bespuiting met DDT oor ‘n periode van 32 weke  sal die
              muskietbevolking uitroei.                                                     (2)

      3.3.2   Daar was ŉ beduidende toename in die muskietbevolking oor ’n
              periode van 32 weke.  OF
              DDT het geen effek op die muskietbevolking gehad nie.                         (1)

      3.3.3   Muskiete het ’n weerstand teen DDT oor ’n periode van 32 weke
              opgebou.                                                                      (2)
                                                                                            [30]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              60

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                     LEWENSW ETENSKAPPE V1                      7

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1         VSA (Verenigde State van Amerika)                           (1)

       4.1.2       Toenemende neiging                                          (1)

       4.1.3       25 – 21 = 4 
                            100       16%                                     (3)

       4.1.4            Verskyning van super-onkruide 
                        Omgewingsbesoedeling                  (Enige 1 x 1)   (1)

       4.1.5               360   194,5

                           360   72,6
                                                      2 punte
                           360 = 67,8

                    9
                           360    26,1
                   124

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LEWENSWETENSKAPPE V1                          (SEPTEMBER 2013)

            Puntetoekenning vir grafiek

            Berekeninge om die korrekte             2 Punte: Al vier berekeninge
            proporsies te bepaal                    korrek
                                                    1 Punt: 1 tot 3 berekeninge korrek
            Korrekte tipe grafiek (sirkelgrafiek)                     1
            Opskrif van grafiek                                       1
            Proporsies korrek vir elke              4 Punte: Al vier sektore korrek.
            sektor/sny gemerk sleutel               (gebruik transparant templaat)
                                                    (1 x punt per sektor)                 (8)

4.2 4.2.1

                                                                         (Enige 6 x 1)    (6)

4.3 “Uit Afrika” hipotese

    Wetenskaplikes glo dat Homo sapiens waarskynlik in Suidelike-Afrika
    geëvolueer en toe deur die res van die wêreld versprei het.  Dit beteken dat
    alle mense op die aarde vanaf ŉ voorvaderlike bevolking wat 200 000 jaar
    gelede ontstaan het. 

    Ongeveer 1,9 miljoen jaar gelede, lank voordat Homo sapiens te voorskyn
    gekom het, het van die Homo erectus uit Afrika beweeg deur van die
    grondbrug, wat ontstaan het toe die seevlakke tydens die ystydperk gedaal het
    gebruik te maak.  Hulle het waarskynlik uit Afrika beweeg en toe oor die
    grasvelde van Asië en Europa versprei. 

    Ongeveer 100 000 jaar gelede het Homo sapiens ook uit Afrika
    beweeg maar hulle het nie oorleef nie.  ŉ Tweede migrasie van Homo
    sapiens  het ongeveer 70 000 jaar gelede plaasgevind.  Hierdie groep en
    hulle afstammelinge het in die Midde-Ooste in beweeg en oor die res van die
    wêreld versprei en die ander Homo sapiens, wat vroeër migreer het,
    vervang. 
    
    Ongeveer 50 000 jaar gelede het hulle Suid-Asië  bereik en ongeveer 40 000
    jaar gelede het hulle Australië bereik.  Hulle het waarskynlik Amerika oor
    Asië slegs 20 000 jaar gelede bereik.                           (Enige 3 x 1)       (3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                LEWENSWETENSKAPPE V1                                         9

       Genetiese bewyse as ondersteuning vir die “Uit Afrika-hipotese”

            DNS/DNA word gebruik vir die opsporing van voorgeslagte. 
            Daar word gesoek vir mutasies aangesien individue wat dieselfde
             eienskappe het, dieselfde gemeenskaplike voorouer  moet deel
             (merkers van afkoms).

       (a)     DNA van die Y-chromosome
               Aangesien die grootste deel van die Y-chromosoom van die man nie
               oorkruising met sy ooreenstemmende X-chromosoom  ondergaan
               nie, word DNS/DNA van die Y-chromosoom van die vader na die seun
               oorgedra sonder dat dit met die nukleotiede van die moeder vermeng
               is.Daarom kan die mutante nukleotiede vanaf die seun na die vader,
               na die oupa en oupagrootjie teruggespoor word.  Op hierdie wyse
               kan die manlike voorvaders teruggespoor word.  Deur die gebruik
               van mutante nukleotiede op die Y-chromosoom van die DNS/DNA as
               indikators van oorsprong het wetenskaplikes die lyn afkoms van elke
               man tot ŉ gemeenskaplike voorouer wat 60 000 jaar gelede in Oos-
               Afrika geleef het terug gespoor.                        (Enige 4 x 1)        (4)

       (b)     Mitochondriale DNA
               DNS/DNA wat in die mitochondria voorkom is bekend as
               mitochondriale DNS/DNA. Aangesien die mitochondriale DNS/DNA 
               van die spermsel nie met die van die eiersel  versmelt nie, word dit
               vanaf die moeder na die kind oorgedra.  Deur die mutante
               nukleotiede in die mitochondriale DNS/DNA na te spoor  kan
               wetenskaplikes die vroulike lyn van oorsprong opvolg. 

               Ontleding van mitochondriale DNS/DNA het tot ŉ vroulike voorsaad wat
               150 000 jaar gelede in Oos-Afrika geleef het gelei.  Wetenskaplikes
               glo dat ander menslike spesies ook gedurende hierdie tyd teenwoordig
               was. Die ander spesies het egter almal uitgesterf en ons spesie
               (Homo sapiens) was die enigste een wat oorleef het. (Enige 4 x 1)      (4)

               Op die basis van DNS/DNA glo wetenskaplikes dat mense vanaf Oos-
               Afrika oor die kontinent van Afrika migreer het. Toe het hulle uit die
               kontinent deur noord-oos Afrika beweeg.

       (c)     Fossiel bewyse om die “Uit Afrika” teorie te ondersteun

               Die wêreld se oudste  en rykste konsentrasie van die vroeë mense 
               is in Afrika gevind. Sommige voorbeelde van uitgegrawe fossiele van
               die vroeë mense wat in Afrika gevind is word hieronder gelys:                 (2)

                  6 tot 7 miljoen oue tweevoetige primaat Sahelanthropus
                   tchadensis  is in Tsaad gevind. 
                  Kleinvoet  (Little Foot) is ŉ 3,9 tot 4,2 miljoen jaar oue fossiel wat
                   in die Sterkfonteingrotte gevind is. 
                  Lucy  is ŉ 3,2 miljoen oue fossiel wat in Ethiopië ontdek is. 

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     LEWENSWETENSKAPPE V1                        (SEPTEMBER 2013)

        Taung kind  (Australopithecus Aficanus)  is ŉ 2,6 tot 2,8 miljoen
         jaar oue fossiel wat in die Noord-Kaap gevind is. 
        Mnr Ples  (Australopithecus Africanus)  is ŉ 2,6 jaar oue fossiel
         wat in die Sterkfonteingrotte gevind is 
        Kromdraai (Paranthropus robustus)  is ook in Sterkfontein
         ontdek. 
        1,2 tot 2,2 miljoen jaar oue fossiel Paranthropus boisei  is in
         Tanzanië ontdek. 
        Fossiel van Homo habilis is in Tanzanië ontdek. 
        Florisbad man (ŉ vroeë Homo Sapiens)  ’n 250 000 jaar oue
         fossiel was in die Vrystaat ontdek.           (Enige 2 voorbeelde)     (4)

     Geen vloeidiagram sal as ŉ opstel gekrediteer word nie.

     Punte                              Beskrywing
         3        Goed gestruktureerd – Toon insig en begrip van die vraag
         2        Geringe gapings in die antwoord
         1        Poging aangewend, maar betekenisvolle gapings in die
                  antwoord
         0        Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer
                  geskryf
                                                                   Sintese       (3)

                                                   TOTAAL AFDELING C:            40
                                                       GROOTTOTAAL:             150

## Related documents

- [LEWENSWET V1 QP](https://www.hlayiso.com/library/lewenswet-v1-qp/dd4ce86f-2a35-4cbf-8d1b-543b343ce2d2) — Life Sciences · QP · 2013
- [Gr12 LFSC P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-lfsc-p2-s13-qp-eng/16f72da9-fb39-41cf-a478-707fa0b6b9df) — Life Sciences · QP · 2013 · Eng
- [Biology P2 HG 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/biology-p2-hg-2013-memo/82034e08-8dd2-48a0-80c8-ce697be5ca86) — Life Sciences · Memo · 2013
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
