# Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

> Grade 11 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/1bdf579b-8063-4dc2-a5bd-522094c45c65
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/1bdf579b-8063-4dc2-a5bd-522094c45c65)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2025

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                         LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2025)

BEGINSELS WAT VERBAND HOU MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as punte toegeken word
      Hou op om te merk wanneer maksimum punte bereik word en plaas ŉ golwende
      lyn en 'max' in die regterkantlyn.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
      Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.

3.    Indien die hele proses gegee word wanneer slegs ŉ deel daarvan benodig
      word
      Lees alles en erken die relevante deel.

4.    Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar as die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabel vereis word, maar paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie tabelleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme gegee word wanneer beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verloor.

7.    As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
      Kandidate sal punte verloor.

8.    Indien die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
      Waar volgorde en skakels korrek is, gee krediet. Waar volgorde en skakels
      verkeerd is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word,
      hervat om krediet te gee

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer word. Indien nie gedefinieer nie,
      moenie die onherkenbare afkorting erken nie, maar krediteer die res van die
      antwoord, indien korrek.

10.   Verkeerde nommering
      As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
      gegee word, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Indien herkenbaar, aanvaar die antwoord, mits dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie, of as dit buite konteks is.

13.   Indien algemene name in terminologie gegee word
      Aanvaar, mits dit by die provinsiale memobesprekingsvergadering aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter gevra word, maar slegs die naam gegee word (en
      andersom)
      Moenie krediet gee nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                      3

 15.    As eenhede nie in metings gegee word nie
        Kandidate sal punte verloor. Die nasienriglyn sal punte vir eenhede afsonderlik
        toeken.

 16.    Wees sensitief vir die sin van ŉ antwoord wat op ŉ ander manier gestel kan
        word.

 17.    Byskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ byskrif hê.

 18.    Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerders se assesseringstaal wat tot die grootste mate in sy/haar antwoorde
        gebruik word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Merker wat vaardig in
        die betrokke amptelike taal is moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op
        alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                            LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    A 
        1.1.2    C 
        1.1.3    D 
        1.1.4    D 
        1.1.5    C 
        1.1.6    C 
        1.1.7    D 
        1.1.8    B 
        1.1.9    A 
        1.1.10   C                                                             (10 x 2)   (20)

 1.2    1.2.1    Asemhaling / Ventilasie
        1.2.2    Aldosteroon 
        1.2.3    Voorkieste / Wareekieste 
        1.2.4    Farinks 
        1.2.5    Sekresie 
        1.2.6    Chym / spysbry / chiem
        1.2.7    Distale kronkelbuis 
        1.2.8    Osmose                                                                     (8)

 1.3    1.3.1    SLEGS A 
        1.3.2    SLEGS B 
        1.3.3    GEEN 
        1.3.4    GEEN                                                                      (8)

 1.4    1.4.1    (a)      F  – Nierkelk                                                    (2)
                 (b)      B  – Nierkapsel                                                  (2)
                 (c)      C  – Nierbekken/-pelvis                                          (2)

        1.4.2    Deel D is donkerder omdat dit meer bloedvate bevat
                 OF
                 Deel A is ligter omdat dit minder bloedvate het.                            (1)

 1.5    1.5.1    -     Die liggaam se vermoë om ŉ stabiele interne omgewing te
                       handhaaf 
                 -     ten spyte van veranderinge in die eksterne omgewing                  (2)

        1.5.2    (a)      Chemoreseptore van die nekslagaar / karotis arterie               (1)

                 (b)      Tussenribspiere,  diafragma  (respiratoriese spiere ), hart
                                                                         (Enige 2 x 1)       (2)

        1.5.3    -     Die bloed word toenemend suurder  / seldood
                 -     Minder aërobiese respirasie kan plaasvind  / geen ATP
                       vervaardig nie                                                        (2)
                                                                                            [50]

                                                               TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                   5

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    Chloroplas                                                               (1)

        2.1.2    - Teenwoordigheid van tilakoïede/grana/inter-granaskywe/
                    lamelle 
                 - Stroma teenwoordig 
                 - Styselkorrels teenwoordig 
                 (SLEGS EERSTE TWEE) (MAKS 2)
                 (Moenie dubbelmembraan aanvaar nie, aangesien dit nie ŉ duidelike,
                 identifiserende eienskap is nie, omdat baie organelle dit het.)           (2)

        2.1.3          Lig (afhanklike) Fase/B   Donker (lig-onafhanklike) Fase/A
                     Vereis lig                  Benodig nie lig nie
                     Fotolise vind plaas         Geen fotolise vind plaas nie
                     CO2 word nie geabsorbeer    CO2 word geabsorbeer
                     nie
                     Geen glukose word           Glukose word geproduseer
                     geproduseer nie

                 (SLEGS EERSTE TWEE)  per korrekte verskil (MAKS 4) +
                 Tabel 
                 LET WEL: Verskille moet korrek ooreenstem vir punte om toegeken
                          te word.                                                         (5)

        2.1.4    - Produseer voedsel vir heterotrofiese organismes/Vorm basis van
                   voedselkettings 
                 - Produksie van suurstof 
                 - Absorpsie en berging van koolstofdioksied 
                 - Handhawing/balansering van ŉ konstante vlak van suurstof in die
                   omgewing (akwaties/terrestrieël) 
                 (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                                  (2)

        2.1.5    - Teenwoordigheid van baie grana/tilakoïede/lamelle 
                   Dit bevat ŉ beduidende hoeveelheid chlorofil (pigment) om die
                   tempo van fotosintese te maksimaliseer 
                 - Groot oppervlakte 
                   Om die hoeveelheid stralingsenergie wat dit kan binnedring, te
                   maksimaliseer 
                 - Dit het ŉ (vloeistof-)stroma 
                   Sodat chemiese reaksies kan plaasvind/produkte van die ligfase
                   na die donker fase kan beweeg 
                 (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                     (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                            LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

 2.2    2.2.1   - Kweekhuise skep werk in landelike gebiede en ondersteun die
                  plaaslike ekonomie. 
                - Kweekhuise help om plaaslike groente te kweek, sodat mense nie
                  kos hoef in te voer nie. 
                - Kweekhuise laat boere toe om die hele jaar gewasse te verbou,
                  selfs wanneer dit koud is. 
                (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                                      (1)

        2.2.2    - Kweekhuise gebruik geotermiese en sonenergie,  wat die
                   behoefte om elektrisiteit uit die plaaslike kragnetwerk te gebruik
                   verminder en help om koste te bespaar.                                   (2)

        2.2.3   (a)   - Gebruik van verwarmers  wat deur geotermiese energie
                        aangedryf word.
                      - Geïsoleerde materiaal  (soos dubbelwande of plastieklae)
                        om die hitte binne die kweekhuis te hou
                      (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                               (2)

                (b)   −25−28
                                x 100  = 212% verandering
                       −25

                      OF

                      28−(−25)
                                  x 100  = 212% verandering                               (3)
                        25

        2.2.4   (a)   - Namate die ligintensiteit toeneem, neem die tempo van
                        fotosintese toe/ligintensiteit is direk eweredig aan die tempo
                        van fotosintese 
                      - Tot op ŉ punt 
                      - Verby hierdie punt, beïnvloed verdere verhogings in
                        ligintensiteit nie die tempo van fotosintese nie                    (3)

                (b)   - Chlorofil is versadig/onvoldoende 
                      - Nie genoeg ensieme /oordrag kettings om met fotosintese
                        te help nie.
                      (MERK SLEGS EERSTE EEN)                                                (2)

 2.3    2.3.1   (a)   Glikolise                                                              (1)

                (b)   Suurstof                                                               (1)

                (c)   Koolstofdioksied                                                       (1)

        2.3.2   - Katabolies *
                   Glukose word in pirodruiwesuur afgebreek 
                   OF
                   ŉ Ses-koolstof glukose molekuul word afgebreek om twee drie-
                   koolstofketting pirodruiwesuurmolekules te vorm 
                (Verpligtend * + ENIGE ANDER )                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                    7

        2.3.3    - B *
                   Omdat suurstof  as die finale elektronaanvanger gebruik word,
                   om toe te laat dat die ketting voortdurend funksioneer OF
                   Die proses dryf die produksie van ongeveer 36 ATP-molekules
                   aan, terwyl glikolise slegs 2 ATPs produseer                            (2)

        2.3.4    -   Kan slegs plaasvind as suurstof teenwoordig is 
                 -   Kom binne-in die mitochondrion voor 
                 -   Stel koolstofdioksied en hoë-energie waterstofione (H+) vry 
                 -   Vervoer waterstofatome na die derde fase                              (4)

        2.3.5    - Nie genoeg suurstof was beskikbaar  vir sy spiere om
                   aërobiese asemhaling te ondergaan nie
                 - Pirodruiwesuur is omgeskakel in melksuur / Melksuurfermentasie
                   het plaasgevind 
                 - Melksuur het veroorsaak dat sy spiere kramp                             (3)

 2.4    2.4.1    Koolstofdioksiedkonsentrasie  (in arbitrêre eenhede)                      (1)

        2.4.2    - Die duplisering van die eksperiment met alle veranderlikes wat
                   dieselfde gehou word 
                 - Sluit nie die damkruid en damslak in nie /onafhanklike
                   veranderlikes                                                            (2)

        2.4.3    - Die hoeveelheid CO2 wat tydens selrespirasie vrygestel word 
                 - word deur die damkruid tydens fotosintese gebruik                       (2)

        2.4.4    - Fotosintese kon nie meer plaasvind nie 
                 - aangesien daar geen lig beskikbaar was nie                              (2)

        2.4.5    - Die omgewing was anoksies/gebrek aan O2 *
                 - Vir selrespirasie om plaas te vind nie 
                 - Die water het te suur geword om waterlewe te ondersteun 
                 (* plus enige ander )                                                    (2)

        2.4.6    Fotosintese en selrespirasie is komplementêre prosesse wat  CO2-
                 konsentrasie in die omgewing reguleer 
                 OF
                 Fotosintese verwyder koolstofdioksied  en produseer suurstof 
                 OF
                 As daar geen lig is nie, stop fotosintese  en koolstofdioksied neem
                 as gevolg van respirasie toe                                             (2)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                          LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2025)

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1   (a)   Slukderm /esofagus                                                  (1)

                (b)   Lewerpoortaar                                                       (1)

        3.1.2   - Die dunderm is lank *
                  Vergroot die oppervlakte vir absorpsie 
                - Dit het sirkelvormige voue *
                  Vergroot die oppervlakte vir absorpsie 
                - Dit is gevoer met miljoene villi *
                  Vergroot die oppervlakte vir absorpsie 
                - Dit is ryklik voorsien van bloedvate *
                  Maak voorsiening vir ŉ doeltreffende vervoerstelsel van
                  voedingstowwe van die ingewande na die liggaam 
                - Dit het gladde spierweefsel (kring- en lengtespiere) *
                  Om voedsel en onverteerbare materiaal doeltreffend deur die
                  ingewande te beweeg 
                - Het ŉ slymryke slymlaag op sy oppervlak *
                  Om voedingstowwe op te los sodat dit deur die liggaam opgeneem
                  kan word  / om as smeermiddel te dien / as ŉ medium vir chemiese
                  reaksies op te tree
                (MERK SLEGS EERSTE DRIE) (* verpligte punt)                  (3 x 2)      (6)

        3.1.3   Fisiese vertering
                - Vind plaas as gevolg van die karringbewegings  van die maag.
                - Gladde spierlae trek onwillekeurig saam en meng die voedselbolus
                   met maagsappe 
                Chemiese vertering
                - Vind plaas soos die maagsappe/ensieme met blootgestelde
                  oppervlak  van bolus/chym reageer
                - Breek onoplosbare, makroskopiese molekules in hul oplosbare
                  vorms op / (aanvaar geskikte voorbeeld).                                (4)

        3.1.4   - Gal word deur die lewer geproduseer 
                - Gal sal steeds die duodenum binnedring en emulsifisering van vette
                  sal plaasvind                                                           (2)

 3.2    3.2.1   - Vertering *
                - Proteases                                                               (2)

        3.2.2   Maag                                                                      (1)

        3.2.3   Assimilasie                                                               (1)

        3.2.4   - Egestie *
                - Onverteerde materiale en afvalprodukte word deur die dikderm
                  vervoer  waar die meeste water en minerale soute geabsorbeer
                  word 
                - Onverteerde materiaal word tydelik in die rektum gestoor  totdat
                  dit deur die anus uitgeskei word 
                (* VERPLIGTEND + ENIGE ANDER TWEE)                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2025)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                    9

3.3 3.3.1     - Breek groter voedseldeeltjies in kleiner stukkies  wat dit makliker
                maak om te sluk vergroot die oppervlakte van die voedsel sodat
                verteringsensieme meer effektief kan werk.                                (2)

     3.3.2    - Brood bevat stysel
              - Tydens die kouproses breek ŉ ensiem in speeksel, genaamd
                amilase, stysel af  in suiker (maltose),  wat soet proe.                 (2)

3.4 3.4.1     Diffusie                                                                    (1)

     3.4.2    - Slymlaag teenwoordig binne-in die alveolus *
                Sodat O2 en CO2 opgelos kan word as diffusie plaasvind 
              - Alveolus is slegs een plaveiselepiteellaag dik *
                Bevorder maklike diffusie in/uit die wand van die alveolus 
              - Bloedkapillêre is net een sellaag dik *
                Bevorder maklike diffusie in/uit die wand van die alveolus 
              - Ryklik voorsien van bloedvaat(e) *
                Maak voorsiening vir doeltreffende gaswisseling (van CO2 en O2) om
                plaas te vind 
              (ENIGE TWEE * met ooreenstemmende redenasie )                (2 x 2)       (4)

     3.4.3    - As oksihemoglobien 
              - Opgelos in bloedplasma                                                    (2)

     3.4.4    - Bloed sal in die long/alveoli beweeg 
                wat doeltreffende gaswisseling sal verhoed/beperk 
              - Druk sal nie meer effektief gereguleer word nie / Long sal plat val 
                Belemmer die prosesse van inaseming en uitaseming aangesien
                druk nodig is om lug in die long te trek/lug uit te forseer 
              - Longweefsel/alveoli/brongiole sal beskadig word 
                Beperking/voorkoming van gasroetes deur die long 
              (MAKS. 5)                                                                    (5)

3.5 3.5.1     - ABC
              (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                                     (2)

     3.5.2    - Buis/tubulêre herabsorpsie *
                (Nuttige) opgeloste stowwe en water word van die nierbuis terug na
                die peritubulêre kapillêre netwerk/F vervoer
              - Buis/tubulêre afskeiding *
                Afvalprodukte en gifstowwe word van F na die nierbuis vervoer 
              (* met sy ooreenstemmende )                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                          LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2025)

     3.5.3   (a)     D  - Stygende been van Henle/lus van Henle                          (2)

             (b)     -   Die niermedulla sal nie meer hipertonies wees met betrekking
                         tot sy natriumkonsentrasie nie 
                     -   Geen osmotiese waterpotensiaalgradiënt sal geskep word
                         nie 
                     -   Tussen die filtraat/medullaweefselvloeistof/bloed nie 
                     -   Minder/geen water sal in die niermedulla getrek word nie 
                     -   Minder water sal weer in die bloed geabsorbeer word             (5)
                                                                                         [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-afrikaans/b31778be-0e79-4355-b74e-d88ef6286542) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — Life Sciences · QP · 2025 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0400c2ec-9d59-4362-ad20-cd516e1e9a60) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/2b87c776-2666-4205-a905-4b992d131e8a) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024
- [Life Sciences Grade 11 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-11-march-2023-qp-and-memo/fba019ce-d02a-4f9b-a4ee-24c91a5e035c) — QP + Memo · 2023
- [KZN Life Sciences Grade 11 September 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-september-2023-qp-and-memo/5cd8ebb9-a204-4f7c-87a1-46dc4d3347f7) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
