# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo-gr12-sept-2025-watermark/ee8ac4d1-8b43-4b2a-87fc-d07277b88025
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo-gr12-sept-2025-watermark/ee8ac4d1-8b43-4b2a-87fc-d07277b88025)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2025

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

   Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                           LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/SEPTEMBER 2025)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    As die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelelings
      nie korrek is nie, moenie kredieteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te kredieteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die nie-erkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord krediteer indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die korrekte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die nasionale memorandumbespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                        LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

14.    Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee (en
       andersom)
       Moenie kredieteer nie.

15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
       assesseringstaal voorkom waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
       vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                               LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/SEPTEMBER 2025)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1.1     B 
 1.1.2     A 
 1.1.3     B 
 1.1.4     D 
 1.1.5     C 
 1.1.6     C 
 1.1.7     B 
 1.1.8     D 
 1.1.9     A 
 1.1.10    B                                                                  (10 x 2)    (20)

 1.2.1     Puberteit 
 1.2.2     Dorings 
 1.2.3     (Reproduktiewe/voortplanting) strategie 
 1.2.4     Binokulêre visie/Tweeogige visie 
 1.2.5     Testes 
 1.2.6     Nier 
 1.2.7     Prikkel 
 1.2.8     Chorion/buitenste eiervlies 
 1.2.9     Veelvuldige sklerose                                                  (9 x 1)   (9)

 1.3.1     Beide A en B 
 1.3.2     Beide A en B 
 1.3.3     Geeneen                                                             (3 x 2)    (6)

 1.4.1     (a)    A  – Prostaatklier                                                      (2)

           (b)    B  – Epididimis                                                         (2)

 1.4.2     -     Penis/D deponeer sperm direk in die vroulike voortplantingskanaal 
                 tydens ejakulasie,
           -     om te verseker dat sperm nader aan die eiersel  vir potensiële
                 bevrugting is.
                 (Merk slegs eerste EEN)                                         (1 x 2)    (2)

 1.5.1     (a)    Ovipaar                                                                  (1)

           (b)    Allantoϊs                                                                (1)

 1.5.2     -     Die fetus verkry voedingstowwe direk uit die moeders se liggaam 
           -     Die fetus word deur die moeder se liggaam teen die omgewing
                 beskerm 
                 (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                         5

 1.6.1    (a)   TSH/Tiroϊedstimuleringshormoon                                  (1)

          (b)   Skildklier                                                      (1)

          (c)   Negatiewe terugvoermeganisme                                    (1)

 1.6.2    (a)   Goiter                                                          (1)

          (b)   Tiroksien                                                       (1)
                                                                                 [50]

                                                        TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                           LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2025)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1    (a) A – Pinna /Oorskulp                                                      (1)

             (b) D – Gehoorsenuwee                                                        (1)

     2.1.2   -   Die opbou van vloeistof in die middeloor verhoog die druk wat die
                 vermoё van die timpaniese membraan/trommelvlies (struktuur E) om
                 effektief te vibreer te verminder 
                 Gevolglik word minder klankgolwe na die gehoorbeentjies
                 (struktuur B) oorgedra 
             -   Die vloeistof beperk ook die beweging van die gehoorbeentjies wat
                 hul vermoё om klank te versterk verminder 
                 Dit lei daar-toe dat minder meganiese vibrasies na die binneoor
                 oorgedra word, wat gehoor verlies veroorsaak.                            (4)

     2.1.3   -   Plaas grommet  (in struktuur E)                                          (1)

     2.1.4   -   Die gebruik van oorproppies om te voorkom dat water die middeloor
                 binnedring                                                               (1)

     2.1.5   Die halfsirkelvormige kanale / struktuur C:
             - Is reghoekig ten opsigte van mekaar gerangskik 
                om beweging in drie verskillende vlakke waar te neem/ soos endolimf
                in elke reseptor(s) verplaas word, word dit gestimuleer 
             - Bevat cristae en ampullae 
                Waarneming van die spoed van verandering in rotasiebeweging van
                die kop 
             - Bevat endolimf 
                Dit word verplaas met kopbeweging/rotasie wat veroorsaak dat die
                kupula buig 
                (Merk slegs eerste TWEE)                                    (2 x 2)        (4)

2.2 2.2.1    Akkommodasie                                                                 (1)

     2.2.2   -   Siliaarspier ontspan 
             -   Suspensoriese ligamente trek styf 
             -   Spanning op die lens neem toe 
             -   Laat die lens platter/minder konveks word 
             -   Ligstrale word minder gebuig 
                                                                      (Enige 4 x 1)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                         LEWENSWETENSKAPPE V1                                 7

        2.2.3

                 Nasienriglyn vir skets
                  Korrekte lensvorm (konkaaf) - S                 1 Punt
                  Inkomende ligstrale - L                         1 Punt
                  Hoe die ligstrale aangepas (gebuig) word
                  om korrek op die retina te focus - B            1 Punt                    (3)

 2.3    2.3.1    -    Die pad wat ŉ impuls neem  vanaf die
                 -    reseptor tot die effektor                                            (2)

        2.3.2    -    Dra impulse  van reseptore na die brein  oor
                 -    Dra impulse  van die brein na effektore  oor
                 -    Dit help om spierbewegings en balans te koördineer  deur impulse
                      tussen die brein en liggaam oor te dra. 
                      (Merk slegs eerste EEN) (Maksimum 2)                 (Enige 1 x 2)    (2)

        2.3.3    B/ Sensoriese neuron        D/ Motoriese neuron
                 Unipolêr                   Multipolêr 
                 Dring die rugmurg via die Verlaat rugmurg via
                 rugwortel binne          ventrale wortel 
                 (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                       Tabel + (2 x 2)     (5)

        2.3.4    Sinapse *
                 - Dit verseker dat die impuls slegs in een rigting beweeg 
                 - Dit voorkom voortdurende stimulasie van die neurone 
                 - Dit verseker dat die impuls van die sensoriese neuron na die
                    motorneuron oorgedra word
                    (Merk slegs eerste TWEE en *)                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                             LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2025)

 2.4    2.4.1   Outonome senuweestelsel                                                        (1)

        2.4.2   -     Simpatiese senuwee
                      Verhoog hartritme  wat bloedvloei rondom die liggaam verhoog 
                -     Parasimpatiese
                      Terugkeer  van hartritme terug na normale  werking                      (4)

 2.5    2.5.1   Aldosteroon                                                                    (1)

        2.5.2    83
                       x 2 600  = 599,44  cm3
                360                                                                             (3)

        2.5.3   -     ADH sal in die bloed na die niere/nefron beweeg 
                -     Veroorsaak ŉ toename in deurlaatbaarheid 
                -     Binne die versamelbuise/nefron 
                -     Meer water word uit die filtraat geabsorbeer 
                -     Minder water word deur die urien uitgeskei         (Enige 4 x 1)         (4)

        2.5.4   (a) Koue dag                                                                   (1)

                (b) - Hoë volume urien geproduseer *
                      Op ŉ koue dag sweet die liggaam minder en produseer meer
                      uriene om ektra water te verwyder 
                   - Min sweet word geproduseer *
                      Op ŉ koue dag hoef die liggaam nie af te koel nie, daarom word
                      minder sweet geproduseer. 
                   (Merk slegs EERSTE TWEE)                                     (2 x 2)         (4)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                           LEWENSWETENSKAPPE V1                                   9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    (a) Inplanting                                                                  (1)

                (b) Morula                                                                      (1)

       3.1.2    -     Fasiliteer die beweging van spermselle, eierselle en die sigoot na die
                      uterus /produseer peristaltiese bewegings om bewegings van
                      sperm, eier en sigoot te vergemaklik/om eiersel in die Fallopiusbuis
                      te vang en in te lei
                -     Gebied waar bevrugting  plaasvind
                -     Om spermselle, eierselle en die sigoot gehidreer te hou / bied ŉ
                      geskikte omgewing/voeding vir die bevrugte eiersel (sigoot) voordat
                      dit na die uterus beweeg.                                   (Enige 2)

                                                       OF

                -     Help sperm om die eiersel te bereik  vir bevrugting 
                -     Om spermselle, eierselle en die sigoot gehidreer te hou / bied ŉ
                      geskikte omgewing /voeding vir die bevrugte eiersel (sigoot) voordat
                      dit na die uterus beweeg.                                  (Enige 2)       (2)

       3.1.3    -     Die hormone estrogeen en progesteroon * veroorsaak dat die
                      endometrium
                -     meer vaskulêr / meer klierryk  word en slegs
                      die endometriumvoering verdik
                                                               (Merk * + slegs enige 1)         (2)

       3.1.4    -     Voeding 
                      Dit maak voorsiening vir diffusie van voedingstowwe van die moeder
                      na die fetus 
                -     Gaswisseling 
                      Diffusie van suurstof vanaf die moeder na die fetus en vir die diffusie
                      van koolstofdioksied van die fetus na die moeder 
                -     diffusie van afvalprodukte en voedingstowwe 
                      van die fetus na die moeder 
                -     Endokriene funksie 
                      Na 12 weke skei die plasenta progesteroon af om die swangerskap
                      te handhaaf 
                -     Dien as ŉ mikrofilter 
                      Voorkom dat patogene mikrobes en sekere gifstowwe fetale bloed
                      binnedring.
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                       (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                             LEWENSWETENSKAPPE V1                            (EC/SEPTEMBER 2025)

       3.1.5 -       Beperkte voeding,  die ontwikkelende fetus sal nie genoeg
                     voedingstowwe en suurstof kan ontvang nie 
               -     Gifstowwe  kan in die fetus opbou aangesien daar beperkte
                     verwydering van metaboliese afvalprodukte sal wees 
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                   (2 x 2)            (4)

3.2    3.2.1 Pituïtêre/hipofise  klier                                                            (1)

       3.2.2 Clomiphene behandeling                                                               (1)

       3.2.3 -       Dag 10/11                                                                    (1)

       3.2.4 -       FSH veroorsaak die ontwikkeling van ŉ Graafse follikel. 
             -       Namate die Graafse follikel groei, skei dit meer estrogeen af. 
                     Daarom dui toenemende estrogeen vlakke daarop dat FSH aktief en
                     funksioneel is.                                                              (2)

       3.2.5 -       Verkryging van navorsingsgereedskap/instrumente  om data mee
                     te versamel
               -     Besluit oor hoe data aangeteken sal word                                     (2)

       3.2.6 -       Navorsers toe te laat om tendense te identifiseer 
             -       Die gevolge van lukrake foute te verminder 
             -       Verbeter akkuraatheid van resultate 
                                                                           (Enige TWEE)            (2)

       3.2.7 (a)       Die vrystelling van ŉ (volwasse) ovum  van die ovarium/
                       volwasse Graafse follikel                                                  (2)

               (b)     - Estrogeenvlakke het twee keer ŉ hoogtepunt bereik/drasties
                         toegeneem, 
                       - Eenkeer op dag 10 en die ander op dag 20 
                       - Estrogeen word afgeskei deur die ontwikkeling van follikels 
                         en
                       - hoe groter die grootte van die Graafse follikel, hoe groter
                         hoeveelheid estrogeen word afgeskei 
                       - Estrogeenvlakke styg gewoonlik die dag voor ovulasie, dit het
                         twee keer binne 27 dae gestyg.             (Enige VIER)                  (4)

3.3   3.3.1    -     Verminderde beskikbaarheid van water/droogte 
               -     Parasitisme 
               -     Verminderde ligintensiteit 
               -     Koue 
               -     Verhoogde transpirasie 
                                                                           (Enige EEN)             (1)

      3.3.2    -     Inhibeer plantgroei in ongunstige toestande 
               -     Voorkom dat die plant energie spandeer waar dit dalk nie
                     doeltreffend kan fotosinteer nie.                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                          LEWENSWETENSKAPPE V1                            11

       3.3.3    Lente / Somer                                                                    (1)

       3.3.4    -     Hoër UV-straling sal beskikbaar wees, plante sal beter kan
                      fotosinteer 
                -     GA stimuleer selverlenging/plantgroei/blom om verhoogde
                      omgewingsenergie te benut                                                  (2)

3.4   In saailing A
      - Ouksiene wat in die apikale meristeem geproduseer word
      - Kon nie ligrigting waarneem nie 
      - En het eweredig versprei gebly 
      - Wat veroorsaak dat die sailing opwaarts groei         (Enige TWEE)                       (2)

      In saailing C
      - Ouksiene wat in die apikale meristeem geproduseer word
      - Word oneweredig versprei 
      - Versamel aan die linkerkant, wat selverlenging veroorsaak 
      - Laat die saailing na regs buig                           (Enige TWEE)                    (2)

3.5    3.5.1    Wanneer insulien nie behoorlik werk nie, sukkel breinselle om te
                kommunikeer, wat tot geheueprobleme lei.                                   (2)

       3.5.2    -     amiloïde plate 
                -     tau verstrengeling                                                    (2)

       3.5.3    -     Insulien sal die lewer / spierselle  stimuleer om
                -     oortollige glukose na glikogeen  om te skakel wat dan daarin
                      gestoor word                                                  (2)

       3.5.4    -     Insulienweerstandigheid 

                                                    OF

                -     Die liggaam is nie instaat om glukose na glikogeen om te skakel, 
                      ongeag die afskeiding van insulien in die bloed                    (1)

       3.5.5    -     Adrenalien 
                -     Kan ŉ toename in sellulêre asemhaling binne selle veroorsaak, dus
                      glukose  opneem                                                  (2)
                                                                                        [50]

                                                                 TOTAAL AFDELING B: 100
                                                                     GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
