# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo/d6e6940d-24af-4c57-82a5-4d15918ee1a3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo/d6e6940d-24af-4c57-82a5-4d15918ee1a3)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V1                   (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    D 
        1.1.2    B 
        1.1.3    D 
        1.1.4    A 
        1.1.5    B 
        1.1.6    C 
        1.1.7    D 
        1.1.8    B 
        1.1.9    A 
        1.1.10   A                                                        (10 × 2)    (20)

 1.2    1.2.1    Replisering 
        1.2.2    Akrosoom 
        1.2.3    Sitokinese 
        1.2.4    Stimulus 
        1.2.5    Herbebossing/Reforestasie 
        1.2.6    Testosteroon 
        1.2.7    Akwifeer 
        1.2.8    Sentriole 
        1.2.9    Desertifikasie/Woestynvorming 
        1.2.10   Perifere senuweestelsel                                   (10 × 1)    (10)

 1.3    1.3.1    Slegs B 
        1.3.2    Slegs B 
        1.3.3    Slegs B                                                    (3 × 2)    (6)

 1.4    1.4.1    (a)   Meiose                                                           (1)
                 (b)   Oorkruising                                                      (1)
                 (c)   Profase I                                                        (1)
                 (d)   Sentromeer                                                       (1)
                 (e)   Chiasma                                                          (1)
                 (f)   Metafase I                                                       (1)

        1.4.2    Hulle is dieselfde grootte en vorm                                     (1)

 1.5    1.5.1    Oop stortingsterrein /Landvulsone                                      (1)
        1.5.2    Metaan                                       (merk slegs eerste 1)     (1)
        1.5.3    As ŉ bron van energie vir kook /verwarming/beligting/brandstof         (1)
        1.5.4    Herwinning                                                             (1)
        1.5.5    Glas /plastiek                               (merk slegs eerste 1)     (1)
        1.5.6    Kweekhuisgasse                                                          (1)
        1.5.7    Broeiplek vir mikro-organismes /insekte/knaagdiere wat siektes
                 veroorsaak                                                              (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    (a)   C                                                                   (1)

                 (b)   B                                                                   (1)

        2.1.2    (a)   Bysiendheid /Miopie                                                 (1)

                 (b)   Konkawe  lens                                                       (1)

        2.1.3    * Akkommodasie 
                 - Siliêre spiere trek saam 
                 - Suspensoriese ligamente verslap 
                 - Spanning op die lens verminder 
                 - Die lens word meer konveks 
                 - Refraksievermoë van die lens neem toe 
                 - ŉ Duidelike beeld vorm nou op die retina        (*Verpligtend 1 + 4)    (5)

 2.2    2.2.1    Insulien                                                                  (1)

        2.2.2    - Onvoldoende hoeveelhede of geen insulien sal deur die pankreas
                   afgeskei word 
                 - en daarom sal minder glukose deur lewer en spierselle geabsorbeer
                   word 
                 - dus word minder glukose in glikogeen omgeskakel 
                 - wat ŉ toename in glukose in die bloed veroorsaak        (enige 3)       (3)

        2.2.3    Water  sal uit die selle na die bloed  beweeg/eksosmose, lei tot
                 dehidrasie  van selle wat lei tot ŉ afname in werkverrigting/dood van
                 selle.                                                       (enige 2)    (2)

 2.3    2.3.1    Groei van plantstingels  groeireaksie/buiging van die stingelpunt         (1)

        2.3.2    Ouksiene                                                                  (1)

        2.3.3    - Dieselfde omgewing waarin die stingels geplaas word /dieselfde
                   ligintensiteit
                 - Dieselfde tipe stingel gebruik 
                 - Dieselfde ouderdom van die stingel       (merk eerste 2) (enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2017)

        2.3.4   (a)     In ondersoek A:
                        - Lig van die regterkant / van eenkant/eensydige lig
                        - veroorsaak dat ouksiene na die skadukant van die stingel
                          beweeg 
                        - wat aanleiding gee tot ŉ toename in selverlenging en
                          seldeling  aan die skadukant/Daar is dus ŉ toename in groei
                          aan die skadukant 
                        - en die stingel buig in die rigting van die ligbron                   (3)

                (b)     In ondersoek C:
                        - Aangesien daar geen ligstimulus  van die kant is nie (as
                          gevolg van die kappie), is daar geen invloed op die
                          verspreiding van ouksiene nie / die ouksiene is eweredig
                          versprei onder die kappie
                        - daarom groei die stingel regop                                       (3)

        2.3.5   - Herhaal die ondersoek 
                - Gebruik meer as een plant vir elke behandeling /verhoog die
                  steekproefgrootte                                                             (2)

 2.4    2.4.1   (a)     A      Ganglion                                                        (1)

                (b)     E      Effektor /spier                                                 (1)

        2.4.2   (a)     B      Verseker dat impulse slegs in een rigting beweeg 
                                                                   (merk slegs eerste 1)        (1)

                (b)     C      Gelei impulse van die sensoriese neuron na die
                               motoriese neuron                  (merk slegs eerste 1)         (1)

        2.4.3   -     Die rugmurg verminder die reaksietyd deur impulse direk na die
                      effektor te stuur 
                -     As die brein betrokke is, vertraag dit die reaksie 
                -     en veroorsaak dit besering of selfs die dood                             (3)

        2.4.4   -     Die miëlienskede word beskadig deur veelvuldige sklerose 
                -     Dit sal ŉ vertraging in die oordrag van impulse veroorsaak 
                -     wat kan lei tot ŉ stadiger reaksietyd  wat kan lei tot besering of
                      die dood                                                    (enige 2)    (2)

        2.4.5   -     Die persoon sal die pyn  kan voel omdat die sensoriese neuron in
                      staat is om die impulse na die brein  oor te dra, aangesien dit nie
                      beskadig is nie
                -     Geen reaksie sal egter plaasvind nie 
                -     omdat geen impuls die effektor  bereik as gevolg van die skade
                      aan die motoriese neuron                                                  (4)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                  5

 VRAAG 3
 3.1    3.1.1    (a)                A       meiose /oögenese                                                (1)
                 (b)                B       ovulasie                                                        (1)
        3.1.2    -          Hoë progesteroonvlakke in die bloed veroorsaak dat die pituïtêre
                            klier /hipofise 
                 -          om minder FSH af te skei 
                 -          Daarom sal geen nuwe Graafse follikels gevorm word nie 
                 -          en geen ovulasie en menstruasie sal plaasvind nie       (enige 3)               (3)
        3.1.3    -          Onder die invloed van LH, 
                 -          bars die Graafse follikel oop 
                 -          en veroorsaak ovulasie /die vrystelling van die ovum
                 -          Die LH verander die leë Graafse follikel 
                 -          in die corpus luteum 
                 -          Die corpus luteum sal progesteroon  en
                 -          ŉ bietjie estrogeen  afskei.                                       (enige 6)    (6)
 3.2    3.2.1    (a)                1981 – 1990                                                             (1)
                 (b)                1981 – 1990                                                             (1)
        3.2.2                                4 × 100
                 % toename =                            = 28,5%                                            (2)
                                               14

        3.2.3
                                         Persentasie mans met 'n hoë spermtelling
                                                    vanaf 1941 tot 1990

                       Mans met hoë

                      spermtelling (%)

                                            1941 - 1950 1951 - 1960 1961 - 1970 1971 - 1980 1981 - 1990

                                                                     Tyd (Jare)

                               Kriteria                                      Puntetoekenning
                 ŉ Staafgrafiek geteken (T)                                         1
                 Opskrif van grafiek (C)                                            1
                 Korrekte skaal vir X-as
                 (eweredige breedte en spasiëring                                      1
                 van die stafies) en Y-as (S)
                 Korrekte byskrif en eenheid vir X-
                                                                                       1
                 as en Y-as (L)
                                                                     0: Geen stafies is korrek geplot
                                                                        (geteken) nie
                 Teken van stafies (P)
                                                                     1: 1 tot 3 stafies is korrek geplot
                                                                     2: Alle stafies is korrek geplot

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2017)

                NOTA:
                As ŉ lyngrafiek getrek word, sal punte slegs vir die 'opskrif en byskrif
                vir X- en Y-asse' toegeken word
                As ŉ histogram getrek word, sal punte slegs vir die 'tipe grafiek en
                korrekte skaal’ verloor word                                                  (6)
 3.3    3.3.1   C                                                                            (1)
        3.3.2   -     As die pasiënt swem nadat die grommet ingesit was, sal water die
                      middeloor binnekom, eerder as om uit te dreineer 
                -     Dit sal daartoe lei dat water in die middeloor opbou /middeloor
                      kan nie uitdroog nie
                -     wat kan lei tot middeloorinfeksie /tydelike
                      gehoorverlies/middeloorinfeksie kan nie opgeklaar word nie.
                                                                                 (enige 2)    (2)
        3.3.3   -     Drie halfsirkelvormige kanale word in verskillende vlakke
                      geplaas 
                -     sodat beweging van die kop in enige rigting 
                -     waargeneem kan word /veroorsaak dat vloeistof in minstens een
                      van die kanale beweeg  en die kristas  stimuleer       (enige 3)     (3)
        3.3.4   -     Eustachiusbuis 
                -     Hou die lugdruk aan weerskante van die timpanummembraan
                      dieselfde sodat lugdruk nie die timpanummembraan laat bars nie         (2)
 3.4    3.4.1   Piriet                                                                       (1)
        3.4.2   -     Piriet-mineraalneerslae word aan water en suurstof blootgestel 
                -     en afgebreek (verweer), en verander na swawelsuur en vloei uit         (2)
        3.4.3   (a)     Impak op die infrastruktuur
                        - Die suurinhoud veroorsaak dat die yster in strukture roes 
                        - en veroorsaak die ‘verswakking’ van brûe en geboue in
                           daardie gebied                                                    (2)
                (b)     Impak op die landbouproduksie
                        - Die pH van die water en grond neem af 
                        - wat kan lei tot misoeste 
                        OF
                        -    Die suurwater veroorsaak dat noodsaaklike voedingstowwe
                             uit die grond geloog word 
                        -    en laat die grondvrugbaarheid afneem         (enige 1 × 2)      (2)
        3.4.4   -     Die suurwater kan die akwatiese (waterlewende) organismes
                      doodmaak. 
                -     wat kan lei tot die dood van ander spesies wat van hulle afhanklik
                      is as ŉ voedselbron. 
                -     Ontbinding van dooie organismes veroorsaak ŉ toename in die
                      CO2-vlakke en ŉ afname in O2. 
                -     Die gebrek aan suurstof en voedsel lei tot die dood van die
                      oorblywende organismes in die voedselketting                           (4)
                                                                                             [40]
                                                                TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                LEWENSWETENSKAPPE V1                                 7

 AFDELING C

 VRAAG 4

 *Termoregulering 
 - Wanneer die omgewingstemperatuur hoog is 
 - Reseptore  in die vel neem dit waar
 - Impulse word na die hipotalamus gestuur 
 - Wat impulse na die bloedvate  in die vel stuur 
 - Hierdie bloedvate word wyer /vergroot/neem toe in deursnee/vasodilasie
 - Meer bloed vloei deur die vel 
 - Meer hitte gaan dus verlore  vanuit die liggaam
 - Deur middel van bestraling 
 - Die sweetkliere 
 - Produseer meer sweet 
 - Wat verdamp  vanaf die vel-oppervlak
 - Dit veroorsaak dat meer hitte verlore gaan 
 - Dit koel die liggaam af                                   (*Verpligtend 1 + 9)     (10)

 -   Hipotalamus sal reageer op inligting wat vanaf osmoreseptore ontvang word 
 -   om meer ADH in die bloed vry te stel 
 -   Hoër konsentrasie ADH verhoog die deurlaatbaarheid 
 -   van die nierbuisies /distale kronkelbuisies en versamelbuisies
 -   Veroorsaak dat meer water vanuit die filtraat geherabsorbeer word 
 -   Beweeg na die omringende kapillêre bloedvate 
 -   Toename in die hoeveelheid water in die bloed 
 -   Minder urine word uitgeskei /meer gekonsentreerd                     (enige 7)    (7)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
 KRITERIA   RELEVANSIE (R)          LOGIESE           OMVATTENDE (C)
                                    VOLGORDE (L)
 OOR DIE    Alle inligting wat      Feite word in ŉ   Alle aspekte wat deur
 ALGEMEEN verskaf word, is          logiese volgorde/ die opstel vereis word,
            relevant tot die        opeenvolgend      is voldoende
            onderwerp               rangskik          aangespreek.
 IN HIERDIE Slegs inligting rakende Die volgorde van Die rol van die
 OPSTEL     termoregulering en die gebeure in         bloedvate en
            rol van die hipotalamus termoregulering   sweetkliere in
            wat die waterinhoud     en die regulering termoregulering word
            van die liggaam         van waterinhoud   gegee             (7/10)
            reguleer, word gegee    is korrek         en die rol van
                                                      ADH                (4/7)
 PUNT                    1                   1                    1

                                                                             Inhoud: (17)
                                                                            Sintese: (3)

                                                           TOTAAL AFDELING C:           20
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-preparatory-2017-possible-answers/7cdfe52c-6c5b-4229-879b-4720a39713a9) — Life Sciences · Memo · 2017
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
