# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p1-gr12-memo-afr-sept2014/3782e9d9-0420-46e6-a056-f08b0238c89d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p1-gr12-memo-afr-sept2014/3782e9d9-0420-46e6-a056-f08b0238c89d)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2014

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   MEMORANDUM

PUNTE:   150

                Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V1    (SEPTEMBER 2014)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1    C 

     1.1.2   B 

     1.1.3   B 

     1.1.4   C 

     1.1.5   B 

     1.1.6   C 

     1.1.7   C 

     1.1.8   B 

     1.1.9   C 

     1.10    C                                      (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1    Naelstringaar 

     1.2.2   Draagtydperk 

     1.2.3   Veelvuldige sklerose 

     1.2.4   Fetus 

     1.2.5   Chorion 

     1.2.6   Uitheemse spesies                        (6 × 1)     (6)

1.3 1.3.1    Slegs A 

     1.3.2   Slegs B 

     1.3.3   Geeneen 

     1.3.4   Slegs A 

     1.3.5   Beide A en B (Albei) 

     1.3.6   Beide A en B (Albei)                    (6 x 2)    (12)

1.4 1.4.1    A – Anafase 1 
             B – Anafase 2                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

       1.4.2       Stadium A                                                            (1)

       1.4.3           Oorkruising 
                       Onafhanklike sortering van chromosome  tydens metafase          (2)

       1.4.4       4                                                                    (1)

       1.4.5       4                                                                    (1)

 1.5 1.5.1         Pankreas                                                             (1)

       1.5.2       Insulien                                                             (1)

       1.5.3       4%                                                                   (1)

       1.5.4       Vroue                                                                (1)

       1.5.5       35–37                                                                (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                       (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1   A – Seminale vesikel 
                C – Cowper se klier                                                             (2)

        2.1.2         Dien as ŉ vervoermedium vir spermselle 
                      Dien as ŉ bron van voedingstowwe 
                      Voorkom die uitdroging van spermselle 
                      Neutraliseer die suur van die vaginale kanaal         (Enige 1)          (1)

        2.1.3   (a)   Deel D                                                                    (1)

                (b)   Deel E                                                                    (1)

        2.1.4   Testis/deel E                                                                   (1)

 2.2    2.2.1   (a)   Om die endometriumwand te verdik/meer vaskulêr te maak 
                                                                         (Enige 1)               (1)

                (b)   Stimuleer ovulasie/verander die leë follikel na ŉ corpus luteum
                                                                               (Enige 1)         (1)

        2.2.2   Dag 14  (13–15)                                                                 (1)

        2.2.3   Die vlak van estrogeen daal skerp / Die vlak van
                luteïniseringshormoon styg                                                      (1)

        2.2.4   (a)   Graafse follikel                                                          (1)

                (b)   Corpus luteum                                                             (1)

        2.2.5   (a)   Swangerskap het gevolg                                                    (1)

                (b)   Geen swangerskap / lei tot menstruasie                                    (1)

 2.3    2.3.1   Hoe verder vanaf die ligbron,  hoe groter is die deursnee van die
                pupil 

                                                  OF

                Hoe verder die ligbron,  hoe kleiner die deursnee van die pupil 

                                                  OF

                Hoe nader die ligbron,  hoe nouer die deursnee van die pupil 

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                          5

                   Die nader die ligbron,  hoe groter is die deursnee van die pupil. 

                                                     OF

                   As ligintensiteit toeneem / afneem  sal die deursnee van die pupil
                   toeneem/afneem .                                                              (2)

       2.3.2        Posisie van die gesig/persoon 
                    Die intensiteit van die lig 
                    Tyd toegestaan vir die ligbron op elke afstand                (Enige 2)     (2)

       2.3.3       (a) Onafhanklike faktor – die posisie van die lamp/ligbron 
                   (b) Afhanklike faktor – deursnee van die pupil                                (2)

       2.3.4       Aanvaar  /verwerp  (Merk die antwoord in ooreenstemming met
                   hipotese deur die leerder gegee in VRAAG 2.3.1.)                               (1)

       2.3.5       Die grootte (deursnee) van die pupil neem toe  wanneer die
                   ligintensiteit afneem 

                                                     OF

                   Die grootte (deursnee) van die pupil neem af  wanneer die lig
                   intensiteit verhoog 

                                                     OF

                   Hoe verder vanaf die ligbron, hoe groter is die deursnee van die
                   pupil 

                                                     OF

                   Hoe nader die ligbron,  hoe kleiner is die deursnee van die pupil            (2)

       2.3.6        Die kringspiere  sal saamtrek  terwyl die radiale spiere 
                     verslap. 
                    As gevolg hiervan sal die deursnee van die pupil afneem  om die
                     hoë ligintensiteit wat die oog binnekom te beperk.         (Maks. 4)         (4)

       2.3.7       Pupilmeganisme                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                        LEWENSWETENSKAPPE V1                     (SEPTEMBER 2014)

      2.3.8                                            Deursnee van die pupil (mm) by
                                                    verskillende afstande vanaf die ligbron
                                                6

                                                5

                 Deursnee van die pupil in mm
                                                4

                                                3

                                                2

                                                1

                                                0
                                                    1      2     3        4        5     6         7
                                                                Posisie van die lamp

Kriteria vir die nasien van die grafiek

Titel van die grafiek (beide afhanklike en
                                                                                  2
onafhanklike veranderlikes ingesluit)
Korrekte tipe grafiek                                                             1
Gepaste skaal en byskrif vir X-as                                                 1
Geskikte skaal en byskrif vir Y-as                                                1

Aantal kolomme                                                       1 : 1 tot 3 kolomme korrek
                                                                     2 : 4 tot 6 kolomme korrek
                                                                     3 : Al die kolomme korrek

       NOTA:

       Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal 3 punte verbeur word vir:
         Korrekte tipe grafiek
         Plot van aantal kolomme

       As die byskrifte van die asse omgeruil is, sal 2 punte verbeur word vir:
        Korrekte byskrif en skaal vir X en Y-asse.                                                             (8)

2.4    (a)    Groei verskillende gewasse op dieselfde stuk grond  in verskillende
              seisoene om sodoende die grond tyd te gee om te herstel/om
              voedingstowwe aan te vul.                                                                         (2)

       (b)    ŉ Proses waardeur voedingstowwe, veral fosfor en stikstof hoogs
              gekonsentreerd raak in die water  wat lei to verhoogde groei van
              organismes soos alge.                                                                            (2)
                                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                           7

VRAAG 3

3.1    3.1.1       Fototropisme                                                                        (1)

       3.1.2       Groeibeweging  van plantorgane in reaksie op ligstimulus.                          (2)

       3.1.3       Om die saailinge binne die dosie van eensydige ligstimulus te
                   voorsien.                                                                           (1)

       3.1.4       Ouksiene                                                                            (1)

       3.1.5       Wanneer eensydige (eenrigting) ligstrale op die groeiende punt van ŉ
                   saailing val,  beweeg die hormoon ouksien  vanaf die helderder kant
                   na die donkerder kant van die groeipunt. 
                   Die hoë konsentrasie van ouksiene aan die donkerder kant veroorsaak
                   dat selle in hierdie streek langer groei as aan die helderder kant  wat
                   lei tot die buiging van die groeiende punt in die rigting van die eensydige
                   ligbron.                                                                            (5)

       3.1.6       ŉ Spontane opwaartse groei van saailinge kan verwag word.                           (1)

3.2    3.2.1       Stropery                                                                            (1)

       3.2.2       Die ongekende styging in die stropery  van renosters sal lei tot die
                   uitwissing van hierdie spesie  in die nabye toekoms en mense sal
                   dus na die buiteland moet reis om hul eerste renoster in aanhouding te
                   sien.  Die spotprent beeld die omvang van hierdie onwettige aktiwiteit
                   in Suid-Afrika uit.  Die spotprent wys ook op ons onvermoë om
                   stropery doeltreffend te beheer  en om die belangrikheid van bewaring
                   ŉ prioriteit te maak.                                          (Enige 3)            (3)

       3.2.3       Horings van renosters                                                               (1)

       3.2.4          Veilige onthoring 
                      Strawwer tronkstraf 
                      Bewusmaking by mense van die probleem 
                      Vergiftig horings van renosters sodat dit minder smaaklik is vir
                       gebruikers. 
                      Instelling van ŉ “renoster beskermingsbehandeling” waar
                       renosterhorings waardeloos vir die stropers gemaak word deur dit
                       met kleursel in te spuit sodat dit makliker is vir x-straal skandeerders
                       om die horings op te spoor. 
                      Verkoop horings van renosters wat aan natuurlike oorsake dood
                       is. 
                      Stel ŉ verbod op die verkoop van renosterhorings.
                      Wettig internasionale handel van renosterhoring                 (Enige 2)       (2)

       3.2.5                                                    
                   668 – 448 = 220             OF                                
                                                            

                                                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                         (SEPTEMBER 2014)

       3.2.6   ŉ Bestendige toename in stropery  van die renosterbevolking van
               Suid-Afrika sedert 2010.                                                            (1)

3.3    3.3.1   Adrenalien                                                                         (1)

       3.3.2   Bynier                                                                             (1)

       3.3.3   ŉ Endokriene klier                                                                 (1)

3.4    3.3.4        Verhoog die tempo en diepte van asemhaling  sodat meer
                     suurstof vinnig verkry word. 
                    Veroorsaak dat die lewer meer glikogeen na glukose omskakel 
                     wat dan in die bloedstroom as ŉ bron van energie vrygestel
                     word. 
                    Verhoog die hartklopritme en bloeddruk  sodat die bloed vinniger
                     na die skeletspiere en die brein vervoer word 
                    Maak die bloedvate van die spiere, hart en brein wyer  sodat
                     meer bloed na hierdie dele vervoer kan word 
                    Veroorsaak dat die bloedvate van die spysverteringstelsel en die
                     vel vernou  sodat minder bloed na hierdie dele vervoer word en
                     meer bloed beskikbaar is vir die hart, brein en skeletspiere 
                    Verhoog die metaboliese tempo van die selle in die brein en
                     skeletspiere  sodat meer energie vrygestel word vir spieraktiwiteit
                     en helder denke 
                    Verhoog spiertonus  sodat dit meer effektief kan funksioneer 
                                                                             (Enige 2 x 2)         (4)

3.4    3.4.1   Negatiewe terugvoer  meganisme

       3.4.2   1      Tiroïedklier 
               2      Tiroïedstimulerende hormoon 
               3      Tiroksien 
               4      Tiroksien                                                                   (4)

       3.4.3   Jodium                                                                             (1)

       3.4.4   Goiter                                                                             (1)
                                                                                                   (7)
3.5    Hoeveelheid CO2 vrygestel = Hoeveelheid energiebron gebruik per maand x
       Vrystellingfaktor
       Petrol =                        
       Diesel =                         
       Elektrisiteit =                            
       Totale koolstofvoetspoor =                                                             (4)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)              LEWENSWETENSKAPPE V1                                      9

AFDELING C

VRAAG 4

Vasvang en oordrag van klankgolwe in die buite-oor
 Klankgolwe wat deur die lug beweeg word deur die pinna  vasgevang
 en deur die ouditiewe kanaal 
 na die trommelvlies gelei 
 wat dit laat vibreer.                                            (Maks. 2)

Oordrag van klankvibrasies in die middeloor
 Die vibrasies word aan die gehoorbeentjies  (hamer, aambeeld en stiebeuel)
  van die middeloor oorgedra.
 Die stiebeuel dra die klankvibrasies oor aan die ovaal venster.    (Maks. 2)

Geleiding van drukgolwe/vibrasies in die binne-oor
 Drukgolwe ontstaan in die perilimf 
 van die vestibulêre kanaal in die binne-oor 
 Die vibrasies word deur die membraan van die middelkanaal  oorgedra aan
   die endolimf. 
 Die drukgolwe wat in die endolimf ontstaan stimuleer die haarselle 
 van die organe van Corti. 
 Die haarselle stuur impulse langs die gehoorsenuwee 
 na die serebrum .
 Die seine ontvang vanaf die oor word dan verwerk en geïnterpreteer. 
 Die drukgolwe word dan aan die timpaniese kanaal oorgedra 
 waar dit uiteindelik deur die ronde venster geabsorbeer word.       (Maks. 7)     (11)

Rol van die oor in die handhawing van balans
 Die ampulla  / breër basis van die halfmaanvormige kanale
 bestaan uit kristae. 
 Die drie halfmaanvormige kanale is almal reghoekig ten opsigte van mekaar
   geleë. 
 daarom sal enige skielike verandering in die spoed en rigting van die
   liggaam, 
 veroorsaak dat die endolimf  in ten minste een van die halfmaanvormige
   kanale beweeg.
 Die beweging van endolimf stimuleer 
 die kristae om impulse op te wek en te gelei. 
 Die sakkulus en utrikulus 
 Bestaan uit spesiale reseptore bekend as makulae. 
 Wanneer die rigting van die kop verander, 
 stimuleer gravitasiekrag 
 haarselle (reseptore) van makulae om impulse te genereer. 
 Die impulse wat deur beide kristae en makulae opgewek is, word na die
   serebellum gelei. 
 Die serebellum stuur impulse na die spiere om die balans te herstel. 
                                                                        (Maks. 6)      (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LEWENSWETENSKAPPE V1                          (SEPTEMBER 2014)

ASSESSEER DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria             Relevansie (R)       Logiese volgorde        Omvattende (C)
                                          (L)
Algemeen             Alle inligting       Feite word in ŉ         Alle aspekte wat deur
                     verskaf is           logiese volgorde        die opstel vereis
                     relevant tot die     aangebied.              word, is voldoende
                     onderwerp.                                   beantwoord.
In hierdie           Slegs inligting      Gebeure tydens          Leerling het ten
opstel               met betrekking tot   gehoor en balans        minste die helfte van
                     gehoor en balans     word in die korrekte    die punte van die
                     word gegee.          volgorde                gehoorproses behaal
                     (Daar is geen        weergegee.              en die funksie van
                     irrelevante                                  kristae en makulae in
                     inligting.)                                  die handhawing van
                                                                  balans beskryf.
PUNT                         1                     1                         1

                                                                                Sintese      (3)

                                                                 TOTAAL AFDELING C:          20
                                                                     GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-eng/d86729d1-6d3b-4b93-8c3b-a41c76d8a773) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2023 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-qp-sept2023-isixhosa/4bfbd428-d580-44bb-9e04-f4e5ad0bda53) — Life Sciences · QP · 2023 · isiXhosa
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT 2021 Xhosa D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept-2021-xhosa-d/bf73c123-831d-499a-9ecd-62ac37eff2bf) — Life Sciences · QP · 2021

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
