# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p1-s11-memo-afr/72d65e65-28d8-4460-ac7e-9f6661373d37
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p1-s11-memo-afr/72d65e65-28d8-4460-ac7e-9f6661373d37)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                       (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A
VRAAG 1
1.1   1.1.1   A                                                                    (2)
      1.1.2   B                                                                    (2)
      1.1.3   B                                                                    (2)
      1.1.4   A                                                                    (2)
      1.1.5   B                                                                    (2)
      1.1.6   B                                                                    (2)
      1.1.7   D                                                                    (2)
      1.1.8   C                                                                    (2)
      1.1.9   C                                                                    (2)
1.2   1.2.1   Spesiasie                                                             (1)
      1.2.2   Allopatriese/Geografiese  spesiasie                                   (1)
      1.2.3   Homo sapiens                                                          (1)
      1.2.4   Prognaat/Prognatisme                                                  (1)
      1.2.5   Lucy (Australopithecus afarensis)                                     (1)
      1.2.6   Homonidië                                                             (1)
1.3   1.3.1   A (slegs A)                                                          (2)
      1.3.2   Geen                                                                 (2)
      1.3.3   B (slegs B)                                                          (2)
      1.3.4   A (slegs A)                                                          (2)
      1.3.5   Beide (A en B)                                                       (2)
      1.3.6   slegs A                                                              (2)
      1.3.7   slegs B                                                              (2)
      1.3.8   Geen                                                                 (2)
1.4   1.4.1   Simpatriese spesiasie                                                 (1)
      1.4.2   Simpatriese spesiasie ontstaan vanweë ŉ radikale verandering
              in die genoom  van ŉ klein groep  individue in die
              oorspronklike bevolking terwyl hulle dieselfde habitat deel.  OF
              In die Malawi-meer het die bestaan van verskeie ekologiese
              nisse, met unieke voedselbronne op verskillende dieptes 
              daartoe gelei dat die visse aanpas en hulle strukture modifiseer
               om by die versameling van hulle voorkeur voedsel aan te pas.
              Oor baie jare het elke skool visse evolueer as afsonderlike
              spesies.  OF
              Die indringing van lig  tot op verskillende dieptes het gelei tot
              verskillende kleure en sigbaarheid . Die visse met
              ooreenstemmende lig sensitiwiteit het hulle eie skole op
              spesifieke dieptes en nisse van die meer gevorm.                      (3)
      1.4.3   Reproduktiewe isoleringsmeganisme                                     (1)
      1.4.4    Habitatisolering  Kom in verskillende nisse in dieselfde area
               voor
               Tydelike isolering  Paring en teling op verskillende tye van
               die jaar
               Gedragsisolering  Hofmaakgedrag wat spesie-spesifiek is
               Meganiese isolering  Aanpassing van plante by verskillende
               bestuiwers
               Basterkrag isolering  Steriele nakomelinge                           (5)
                                                        TOTAAL AFDELING A:           50

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                                     3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1      Eupodophis desouensi                                              (1)

        2.1.2      95 miljoen jaar                                                   (1)

        2.1.3      Radiometriese datering /Absolute datering                        (1)

        2.1.4      Krytperiode                                                       (1)

        2.1.5      ŉ Klein agterbeen (vestigale orgaan) wat aan die pelvis
                   vasgeheg was, is gevind                                           (1)

        2.1.6      Ultra-sterk 3-D X-straalbeeld                                     (1)

        2.1.7          Volgens Lamarck word ŉ orgaan wat nie gebruik word nie,
                       kleiner en kleiner totdat dit verdwyn 
                       Die bene van die slang het verdwyn omdat dit nie die bene
                       tydens die seilproses gebruik het nie 
                       Die liggaam het lank en dun geword om dit in staat te stel
                       om deur nou spasies in te seil 
                       Daarom het die bene heeltemal verdwyn omdat hulle nie
                       gebruik was nie /vanweë volgehoue onbruik         (enige 3)   (3)

        2.1.8      Lamarck se teorie is deur baie wetenskaplikes verwerp omdat:
                      Daar geen bewyse is dat verworwe eienskappe (eienskappe
                      wat deur die aanpassing by die omgewing verwerf is) na die
                      nageslag oorgedra word nie. 
                      Organismes beheer nie die rigting of aard van hul
                      verandering self nie. Die verandering van individue vind
                      lukraak in reaksie tot die omgewing plaas 
                      Bevolkings ondergaan as ŉ geheel veranderings, maar
                      volgens Lamarck kan slegs die individue met die verworwe
                      eienskappe of kenmerke in die populasie verander. Die res
                      van die bevolking bly onveranderd                              (3)

 2.2    2.2.1      Daar sal ŉ geleidelike toename in die gebruik van geneties
                   gemodifiseerde gewasse wees.                                      (1)

        2.2.2          Weerstand teen droogte 
                       Weerstand teen insekte 
                       Weerstand teen onkruiddoders 
                       Groter opbrengs                                               (4)

        2.2.3      Mielies,  Sojabone  en Katoen.                                  (3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                      (SEPTEMBER 2012)

    2.2.4   Suid-Afrika kry nie ŉ hoë reënval nie  en daar is ook nie baie
            riviere wat vir besproeiing gebruik kan word nie.                    (2)

    2.2.5       Is duur om te produseer aangesien dit moderne
                biotegnologie vereis wat hoogs gekwalifiseerde mense en
                gesofistikeerde toerusting benodig. 
                Gewasse kan pesweerstandbiedende gene insluit wat die
                natuurlewe kan skade aandoen 
                Kan genetiese diversiteit verminder 
                Kan maklik deur ŉ nuwe siekte vernietig word. 
                Kan met wilde plante kruisteel en na die toekomstige
                nageslag versprei en het die potensiaal om ŉ superonkruid
                te word. 
                Kan allergiese reaksie in mense veroorsaak. 
                Godsdienstige teenkanting. (Wetenskaplikes wat God speel
                en met God se skepping inmeng)                    (enige 4)      (4)

    2.2.6       Verlengde raklewe 
                Groter produkte 
                Verhoogde voedingswaarde 
                Verhoogde weerstand teen hoë temperatuur 
                Aantreklike voorkoms  bv. kleur.
                Verhoogde weerstand teen insekte. 
                Vertraagde rypwording.                              (enige 3)    (3)

    2.2.7       Die reg tot inligting  ten opsigte van die tipe voedsel.
                Die reg om voedselitems volgens ŉ persoon se voorkeur te
                kies.  (Reg tot keuse)                               (enige 1)    (1)
                                                                                  [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)              LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                                 5

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1      Manlike ouer          Bb 
                   Vroulike ouer         Bb                                        (2)

        3.1.2                                                                      (2)

        3.1.3      3:1                                                             (1)

        3.1.4

                                                                                    (7)

 3.2    3.2.1      Rekombinante DNA-tegnologie/Genetiese manipulering              (1)

        3.2.2      A – Plasmiede                                                   (1)

        3.2.3      B – Beperkingsensiem/Restriksie-ensiem 
                   C – Ligase ensiem                                               (2)

        3.2.4      Mitose                                                          (1)

        3.2.5          Die produk word vinnig  en in groot hoeveelhede
                       geproduseer 
                       Dit is relatief goedkoop 
                       Het min newe effekte en word as ŉ natuurlike produk
                       beskou
                       Geen godsdienstige besware                      (enige 2)   (2)

        3.2.6      Gisselle                                                        (1)

        3.2.7          Is geredelik beskikbaar 
                       Meer koste effektief as E. coli 
                       Plant vinnig voort                              (enige 1)   (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                   (SEPTEMBER 2012)

3.3   3.3.1   Die bivalent/homoloë chromosoom-pare rangskik hulself op die
              ewenaar  op so ŉ wyse dat die sentromere van die homoloë
              pare aan dieselfde spoeldrade verbind. Sentromere van die
              chromosome is ewe ver vanaf die ewenaar            (enige 1)      (1)

      3.3.2   Oorkruising                                                       (1)

      3.3.3   Homoloë chromosoom pare het nie geskei en na
              teenoorgestelde pole beweeg nie, maar al die homoloë
              chromosome het na die een pool beweeg                             (1)

      3.3.4   Chromosomale nie-disjunksie                                       (1)

      3.3.5   Triploïed                                                         (1)

      3.3.6   Poliploïedie  (Triploïedie)                                       (1)

      3.3.7   Die bogenoemde fenomeen lei tot die produksie van:
                  Groter blomme 
                  Groter vrugte 
                  Groter bergingsorgane                             (enige 2)   (2)

      3.3.8   Lei tot onmiddellike spesiasie                                     (1)
                                                                                 [30]

                                                    TOTAAL AFDELING B:           60

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)            LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                                    7

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1      Volgehoue selektiewe teling van koeie sal die proteïeninhoud 
                   van die melk oor baie generasies verhoog  OF

                   Die proteïeninhoud  van die melk van die koeie sal oor baie
                   generasies van selektiewe teling verlaag.  OF

                   Die proteïeninhoud  van die melk van die koeie sal oor baie
                   generasies van selektiewe teling verhoog.                        (2)

        4.1.2

 Rubriek vir die puntetoekenning van die grafiek

 Korrekte tipe grafiek                        1
 Opskrif vir die grafiek                      1
 Korrekte byskrif vir die X-as                1
 Korrekte skaal vir die X-as                  1
 Korrekte byskrif vir die Y-as                1
 Byskrifte vir grafieke/Sleutel verskaf vir   1
 2 grafieke
 Teken van grafiek                            2 – 6 punte gemerk en korrek verbind

                                              4 – al 12 punte gemerk en korrek
                                              verbind in beide grafieke              (10)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                       (SEPTEMBER 2012)

      4.1.3    17% – 10% = 7%                                                        (1)

      4.1.4    17%     6% = 11%                                                      (1)

      4.1.5    Die selektiewe teling het die proteïeninhoud van die melk van die
               kudde verhoog.                                                        (1)

      4.1.6    Kloning van die koei met die voordelige eienskappe                    (1)

4.2       Daar is variasie in enige bevolking.  Die bakterieë in hierdie
          bevolking het ook variasie getoon.
          Wanneer ŉ antibiotikum gebruik word om ŉ bakteriese infeksie te
          behandel, word die meeste bakterieë vernietig 
          Sommige van die bakterieë in dieselfde bevolking het ŉ voordelige
          geen wat onsensitief is vir die antibiotika  (kan die effek van die
          antibiotika teenstaan)
          Hierdie variasies van die bakterieë met die voordelige geen
          (medikasie weerstandbiedend) oorleef ander bakterieë deur
          natuurlike seleksie  en die wat oorleef begin suksesvol aanteel
          (vermenigvuldig in getalle) 
          Hulle dra hulle sterker gene aan die volgende generasie  oor en ŉ
          nuwe bevolking van medikasie weerstandbiedende bakterieë
          ontstaan                                                       (enige 4)   (4)

4.3   Foutiewe DNA replisering
         Somtyds vind foute tydens DNA-replisering plaas en dit lei tot
         veranderinge in die natuurlike volgorde van die nukleotiede in die
         DNA-string. Hierdie skielike verandering  in die genetiese
         inligting is as ŉ mutasie bekend.
         ŉ Enkele nukleotiedbasis-verandering in die DNA/DNS is as ŉ
         puntmutasie bekend.  ŉ Puntmutasie mag bestaan uit die
         verwydering  van ŉ nukleotied , die invoeging  of die
         vervanging van ŉ nukleotied vir ŉ ander.
         ŉ Enkel veranderde nukleotied mag veranderings in die
         aminosuurvolgorde, sowel as die struktuur  en die funksie van die
         proteïen veroorsaak  (Puntmutasies beïnvloed slegs ŉ enkele
         aminosuur in ŉ proteïenketting)
         ŉ Raampieverskuiwingsmutasie is ŉ tipe mutasie waar die
         invoeging of verwydering van meer as een nukleotied veroorsaak dat
         daar ŉ verskuiwing in die lees van die raam van die kodon van die
         mRNA (bRNA) voorkom, Dit mag lei tot die verandering in die
         aminosuurvolgorde tydens translasie van die proteïen.
         Raampieverskuiwingsmutasie ontstaan wanneer die normale
         volgorde van die kodons versteur word deur die invoeging of
         verwydering van een of meer neukleotiede met die voorsorg dat die
         getal nukleotiede wat bygevoeg of verwyder word nie ŉ veelvoud van
         drie is nie. Raampieverskuiwings mutasies beïnvloed elke kodon
         nadat die verskuiwing plaas gevind het. Dit kan tot die insluiting van
         baie verkeerde aminosure in die proteïen lei.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)           LEWENSWETENSKAPPE V1 (Memo)                                      9

             Veranderde DNA struktuur produseer mRNA (bRNA) met die
             verkeerde kode tydens die transkripsie proses.
             Dit sal weer tot die gebruik van die verkeerde tRNA (oordrag-RNA) en
             die optel van die verkeerde aminosuur lei. 
             Die verkeerde tipe en volgorde van aminosure lei tot die vorming van
             verkeerde proteïene. 
             Die verkeerde proteïenproduksie lei tot die produksie van die
             verkeerde ensiem.  en ontwrig die noodsaaklike metaboliese
             prosesse  wat tot verskeie genetiese afwykings soos Hemofilie, 
             Alibinisme, Sekelsel-anemia ens. lei.                     (maks:11)   (11)

        Genetiese afwykings
           Sekelsel-anemie is ŉ bloed afwyking waartydens die rooibloedselle
           hulle ronde vorm verloor en ŉ sekelvormige vorm aan neem. Hierdie
           mutasie word deur ŉ puntmutasie veroorsaak wat tot gevolg het dat ŉ
           aminosuur vanaf sy normale volwasse hemoglobien (hemoglobien A)
           na sekelvormige hemoglobien (hemoglobien S) verander.
           Albinisme is ŉ genetiese afwyking wat deur ŉ tekort aan melanien
           gekenmerk word. Die mutasie het die vroeë beëindiging van die
           produksie van ŉ ensiem tirosinase wat vir die sintese van die
           aminosuur tirosien, waarvan melanien vervaardig word, tot gevolg.
           Hemofilie is ŉ genetiese afwyking wat deur gereelde oormatige
           bloeding gekenmerk word omdat bloed stadig stol. Dit word
           veroorsaak deur ŉ mutasie wat daartoe lei dat die proteïen, wat as ŉ
           as stollingsfaktor dien, wat saam met die bloedplaatjies werk om
           bloeding by ŉ besering te stop nie gevorm word nie.                       (6)
                                                                                     (17)
 Sintese
 GEEN punte sal toegeken word vir voorlegging indien die opstel in punt vorm
 geskryf is nie.

 ASSESSERING VAN DIE OPSTEL

 PUNTE       BESKRYWINGS
   3         Goed gestruktureerd – toon insig en begrip van die vraag
   2         Geringe gapings in die antwoord
   1         Poging aangewend, maar met betekenisvolle gapings in die antwoord
   0         Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer geskryf              (3)

                                                          TOTAAL AFDELING C:         40

                                                                GROOTTOTAAL:         150

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-eng/85605d81-57ce-4bb8-9be6-eaa17806c770) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2023 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-qp-sept2023-isixhosa/4bfbd428-d580-44bb-9e04-f4e5ad0bda53) — Life Sciences · QP · 2023 · isiXhosa
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT 2021 Xhosa D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept-2021-xhosa-d/bf73c123-831d-499a-9ecd-62ac37eff2bf) — Life Sciences · QP · 2021

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
