# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr11-nov2013-memo-afr/9af7e827-a70d-49e8-bc80-27fcfd2cf2ff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr11-nov2013-memo-afr/9af7e827-a70d-49e8-bc80-27fcfd2cf2ff)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                  NOVEMBER 2013

          LEWENSWETENSKAPPE V2
              MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSWETENSKAPPE V2   (NOVEMBER 2013)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    A 

      1.1.2    A 

      1.1.3    B 

      1.1.4    C 

      1.1.5    A 

      1.1.6    D 

      1.1.7    C 

      1.1.8    D 

      1.1.9    D 

      1.1.10   B                                    (10 x 2)     (20)

1.2   1.2.1    Miselium 

      1.2.2    Kokkus 

      1.2.3    Simbiose 

      1.2.4    Kefalisasie 

      1.2.5    Antibiotika 

      1.2.6    Seloom 

      1.2.7    Saadbanke 

      1.2.8    Segmentasie 

      1.2.9    Endosperm 

      1.2.10   Sessiel                               (10 x 1)     (10)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                LEWENSWETENSKAPPE V2                          3

 1.3    1.3.1     Slegs A 

        1.3.2     Slegs A 

        1.3.3     Geeneen 

        1.3.4     Slegs B 

        1.3.5     Slegs B 

        1.3.6     Beide A en B 

        1.3.7     Beide A en B 

        1.3.8     Slegs A 

        1.3.9     Slegs B 

        1.3.10    Geeneen                                       (10 x 2)   (20)

                                                      TOTAAL AFDELING A:      50

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE V2                          (NOVEMBER 2013)

AFDELING B
VRAAG 2

2.1   2.1.1    Inspuiting 
               Per mond/Mondelings                                                         (2)

      2.1.2    dooie of verswakte kieme                                                    (1)

      2.1.3    T-limfosiete                                                                (1)

      2.1.4    Dit het stadig tot ongeveer dag 50  toegeneem waar dit op sy
               hoogste was en het dan weer afgeneem.                                       (2)

      2.1.5    Dit het vinnig in die eerste ± 30 dae toegeneem  / (± dag 140) / tot
               sy maksimum, daarna het dit afgeplat en konstant gebly  tot en
               met meer as 280 dae.                                                         (2)

2.2   2.2.1

      Riglyne vir die assessering van die grafiek

      Korrekte tipe grafiek                                           1
      Titel van die grafiek                                           1
      Korrekte opskrif en skaal van die x-as                          1
      Korrekte opskrif en skaal van die y-as                          1
      Plot van punte                                1 : 1 tot 2 punte korrek geplot
                                                    2 : 3 tot 4 punte korrek geplot
                                                    3 : al 5 punte korrek geplot

      LET WEL:
      Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 4 punte verbeur word vir:
       ‘Korrekte tipe grafiek’
       ‘Plot van punte’
      Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verbeur word vir:
      *‘Korrekte opskrif en skaal vir x- en y-asse                                          (7)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                     5

        2.2.2     70  %                                                                 (2)

        2.2.3     Nee. 
                  PEP-medikasie is slegs effektief indien tot 72/76  ure na
                  blootstelling geneem word.                                              (2)

 2.3    2.3.1     A – bilateraal 
                  B – asimmetries 
                  C – radiaal                                                            (3)

        2.3.2     A:   Hierdie diere beweeg gewoonlik,  omdat die sentrale
                       senuwee-sisteem hulle toelaat om komplekse bewegings te
                       koördineer  bv. om te vlieg.
                  C:   Laat diere toe om die omgewing van alle kante af dieselfde
                       waar te neem.                                                     (3)

 2.4    2.4.1     2010: 333 
                  2011: (8 + 7 + 4 + 250 + 58 + 121)  = 448
                         (333 + 448)  = 781                                             (4)

        2.4.2             Swart Renoster                      Wit Renoster
                       1997           2010                1997           2010
                       1 043          1 916               1 043          1 916

                  1 punt vir korrekte waarde vir 1997 vir beide swart en wit renosters
                  1 punt vir korrekte waarde vir 2010 vir beide swart en wit renosters
                  1 punt vir korrekte opskrif
                  1 punt vir teken van tabel                                              (4)

        2.4.3     Wit renosters se getalle het stadig toegeneem  tot en met 2009,
                  maar teen 2010 het die getalle weer begin afneem.  Toename in
                  getalle is as gevolg van moeite wat gedoen was om hulle te
                  beskerm.  Afname in getalle is as gevolg van stropery en hoë
                  prys vir renosterhoring.                                               (4)

        2.4.4      Voorsien beter beskerming  vir renosters in wildreservate.
                   Toename in die aantal teen-stropery spanne soos die
                    weermag.
                   Laat boere toe om met renosters te teel  en
                   Om die horings wat jaarliks gesny word te verkoop 
                   Dit sal help om die swartmarkpryse te verlaag 
                   Verkoop van horings moet gewettig en gereguleer word 
                   Onderrig mense oor die werklike medisinale waarde van
                    renosterhorings                                   (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                         [40]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LEWENSWETENSKAPPE V2                        (NOVEMBER 2013)

VRAAG 3

3.1   3.1.1
                           
              = 1 800  ton                                                             (3)

      3.1.2   - Daar kan rommelstrooi wees  wanneer die wind plastieksakke
                in omliggende gebiede in waai. 
              - Die grondwater kan besoedel word wanneer chemikalieë deur
                die onderoppervlak van stortingsterreine dreineer wanneer dit
                reën. 
              - Lugbesoedeling  vind plaas wanneer die afval verbrand word. 
                                                                    (Enige 2 x 2)       (4)

      3.1.3   - Hulle kon komposhope maak en nie organiese afval weggooi
                nie.                   (Enige ander aanvaarbare antwoord.)             (1)

3.2   3.2.1   - Indien plante verwyder word sal minder koolstofdioksied  vanuit
                die atmosfeer deur fotosintese geabsorbeer  word.
              - Die konsentrasie van CO2  in die lug sal nie verminder nie 
              - dus sal die hoeveelheid kweekhuisgasse in die lug verhoog 
                                                                     (Enige 3 x 1)      (3)

      3.2.2   - Woude het ŉ dun lagie bogrond,  wat stewig deur die
                 wortelstelsel  van bome en struike gehou word.
              - Wanneer ontbossing plaasvind, word hierdie laag bogrond weg-
                gewas. 
              - Wat die onderlaag kaal los, en dongas en erosieslote vorm. 
                                                                    (Enige 3 x 1)       (3)

      3.2.3   - Indien plante verwyder word, sal minder water deur die
                plantwortels  opgeneem word wanneer dit reën. 
              - Dit het tot gevolg dat minder water deur die plant beweeg en
                minder waterdamp word later in die atmosfeer vrygestel  deur
                transpirasie.                                       (Enige 3 x 1)      (3)

3.3   3.3.1   - Die hoeveelheid osoonvermindering verhoog  vanaf 1982
                tot 1986
              - Daar was ŉ effense afname tot 1988  en
              - ŉ toename tot 1994 
              - Sedert 1994, het osoonvermindering afgeneem.                           (4)

      3.3.2   6 000 ton                                                                (1)

      3.3.3   CO2, metaan,  stikstofoksied,  waterdamp in mis, oppervlak
              osoon                                             (Enige 3 x 1)          (3)

      3.3.4   CFK’s kan dan steeds die osoon beskadig.                                 (1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                 7

        3.3.5     - Wetgewing is ingestel  wat lande dwing om besoedeling deur
                    nywerhede te beheer.
                  - CFK’s is deur wetgewing vervang met minder gevaarlike
                    stowwe in yskaste en verkoelingstoestelle,
                  - Loodvrye petrol is in gebruik geneem. 
                  - Mense is opgevoed  en het meer bewus van die probleem
                    geword.                                          (Enige 3 x 1)    (3)

 3.4    3.4.1     ŉ Filogenetiese boom is ŉ diagram wat die evolusionêre
                  verwantskap  onder ŉ groep van organismes  toon.                  (2)

        3.4.2     (a)   Vals.  Die sirkel genommer 2 verteenwoordig die
                        gemeenskaplike voorouer van die suikerbos, palm- en
                        mielieplant.  OF
                        Die sirkel genommer 3 verteenwoordig die gemeenskaplike
                        voorouer van die palm- en mielieplant.                       (2)
                  (b)   Vals.  Suikerbos is nader verwant aan mielieplante omdat
                        hulle ŉ meer onlangse gemeenskaplike voorouer  deel.         (2)
                  (c)   Vals.  palmbome en dennebome deel ŉ gemeenskaplike
                        voorouer wat nou uitgesterf het.                             (2)
                  (d)   Waar.  Hulle het almal ŉ gemeenskaplike voorouer gehad
                        wat blomme gedra het.                                        (2)

        3.4.3     100  miljoen jaar gelede                                           (1)
                                                                                     [40]
                                                            TOTAAL AFDELING B:        80

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LEWENSWETENSKAPPE V2                          (NOVEMBER 2013)

AFDELING C
VRAAG 4
4.1   - Eutrofikasie is die toevoeging van hoë vlakke van voedingstowwe,
        veral stikstof en fosfor in water. 
      - Dit word veroorsaak deur onbehandelde rioolvloei in riviere of vleilande
        toe te laat. 
      - Ook wanneer kunsmis in riviere en strome in gewas word 
      - of wanneer kunsmisnywerhede hul afval in riviere en strome gooi. 
      - Die ekstra voedingstowwe maak dat die alge en ander waterplante groei 
      - en baie vinnig voortplant en die oppervlak van die water bedek. 
      - Die vinnige groei van alge word ŉ alge-bloei genoem. 
      - Sekere alge tydens alge-bloei kan gifstowwe in die water vrystel 
      - wat skadelik vir die mens en ander diere is. 
      - Die alge raak oorbevolk en sal uiteindelik sterf 
      - as gevolg van ŉ gebrek aan sonlig. 
      - Bakterieë in die water ontbind die dooie plantmateriaal. 
      - Die bakterieë gebruik baie van die suurstof  in die water tydens ontbinding.
      - As gevolg hiervan sal waterdiere, soos bv. vis, insekte, ens. sterf 
      - as gevolg van ŉ gebrek aan suurstof.                          (Enige 8 x 1)
      - Suur Mynwater Dreinering (SWD) is die dreinering van baie suurwater
        uit myne uit op die oppervlak van die grond of in grondwater. 
      - Suur mynwater word gevorm wanneer grondwater oor die rotse in die ou
        mynskagte en tonnels in goud- en steenkoolmyne vloei. 
      - Die water los sulfiedminerale uit die rotse op 
      - wat swaelsuur vorm. 
      - Die swaelsuur verlaag die pH  van die water.
      - Die swaelsuur op sy beurt los metale uit die rotse op. 
      - Hierdie metale sluit giftige swaar metale in  soos mangaan, en
      - radioaktiewe praktyke.
      - Radium en uraan is radioaktiewe elemente wat bestraling in
      - die omgewing veroorsaak, wat baie skadelik vir lewende organismes is. 
      - Suur mynwater vul geleidelik ou myne en styg na die oppervlak 
      - waar dit versprei en riviere en vleilande besoedel en benadeel of
        plante en diere doodmaak  wat in kontak met die water is.
      - Dit beweeg ook in die ondergrondse waterbronne in 
      - wat gebruik kan word vir besproeiing of drinkwater en sal dus plante en
        diere op hierdie manier benadeel.                            (Enige 9 x 1)     (17)

      ASSESSERING VIR AANBIEDING VAN OPSTEL
      Punte                                 Beskrywing
        3      Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van wat
               verwag word
        2      Klein leemtes in die antwoord
        1      Probeer om dit te beantwoord, maar met belangrike leemtes in die
               antwoord
        0      Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen korrekte
               inligting
                                                                          Sintese            (3)
                                                            TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                GROOTTOTAAL:             150

## Related documents

- [LFSC GR11 NOV2013 MEMO (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-gr11-nov2013-memo-eng/52485a2f-5406-4366-a2db-12ce0473615f) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [LFSC GR11 P1-NOV2013-MEMO-Afr](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-gr11-p1-nov2013-memo-afr/3fcfe635-92a1-40c0-97c7-33dad0e5bbd0) — Life Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [LFSC-GR11 P1-NOV2013-MEMO-Eng](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-gr11-p1-nov2013-memo-eng/74756456-e2bd-45ee-88ee-da92c8561b8b) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/c098be16-37df-4f9c-9809-8b0d9d87a18f) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-english/5e4f2d46-8ff1-4960-8554-4261f7558dec) — Life Sciences · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
