# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-afr/a09c5bca-9a99-49c1-93da-73ec24e1f91a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-afr/a09c5bca-9a99-49c1-93da-73ec24e1f91a)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2014

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 LEWENSWETENSKAPPE V2   (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    A 

        1.1.2    C 

        1.1.3    A 

        1.1.4    B 

        1.1.5    B 

        1.1.6    A 

        1.1.7    A 

        1.1.8    D 

        1.1.9    D 

        1.1.10   B                                     (10 x 2)   (20)

 1.2    1.2.1    Dubbele Heliks 

        1.2.2    Transkripsie 

        1.2.3    Waterstof bindings

        1.2.4    DNS/DNA replikasie 

        1.2.5    oRNS/oRNA 

        1.2.6    Haploïed 

        1.2.7    Allele 

        1.2.8    Onderbroke ewewig 

        1.2.9    Geografiese spesiasie 

        1.2.10   Genetiese modifikasie                  (10 x 1)   (10)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                LEWENSWETENSKAPPE V2                             3

 1.3    1.3.1      Geeneen 

        1.3.2      Slegs A 

        1.3.3      Beide A en B 

        1.3.4      Slegs A 

        1.3.5      Slegs B 

        1.3.6      Slegs A 

        1.3.7      Beide A en B 

        1.3.8      Beide A en B 

        1.3.9      Slegs B 

        1.3.10     Slegs A                                       (10 x 2)   (20)

                                                       TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LEWENSWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     3 pare                                                                   (1)

      2.1.2    Profase 1                                                                (1)

      2.1.3    Oorkruising                                                              (1)

 2.2 2.2.1     (a)    21                                                                (1)
               (b)    6                                                                 (1)
               (c)    7                                                                 (1)

      2.2.2    4 – ASU  5 – SSU  6 – GAG                                              (3)

      2.2.3    4 – Threonien  5 – Prolien     6 – Glutamien                           (3)

      2.2.4    valien                                                                   (1)

 2.3 2.3.1     Soos die ouderdom van die moeder toeneem,  sal die risiko om ŉ
               kind met Downsindroom te hê ook toeneem.                                 (2)

      2.3.2    9 keer                                                                  (2)

      2.3.3    Daar is 3  kopieë van chromosoom nommer 21 in plaas van net 2.          (2)

 2.4 2.4.1     B                                                                        (1)

      2.4.2    Organisme A                                                              (1)

      2.4.3     Vinnige beweging – om van gevaar weg te kom 
                Vermoë om die omgewing te bestudeer  – om te sien waar die
                 gevaar is 
                Voorarm en hand wat vrylik beweeg – vir die gebruik van
                 gereedskap of vir verdediging 
                Blootgestel aan minder UV-lig – vir temperatuurregulering 
                Vertoning van manlike geslagsdele – om paringsmaat te lok 
                                                                      (Enige 3 x 2)      (6)

      2.4.4    Charles Darwin                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                     5

       2.4.5       - As gevolg van genetiese variasie  in die kameelperdbevolking
                     het sommige langer nekke as ander. 
                   - As gevolg van blare wat slegs hoog in bome beskikbaar was, 
                     het kameelperde vir hierdie blare meegeding. 
                   - Kameelperde met korter nekke was uitgekompeteer en het
                     gesterf. 
                   - Kameelperde met langer nekke het oorleef. 
                   - Dit is natuurlike seleksie. 
                   - Die geen vir langer nekke was na die volgende geslag oorgedra. 
                   - Gevolglik het al die kameelperde lang nekke.         (Enige 7 x 1)      (7)

 2.5 2.5.1         Bonobo                                                                    (1)

       2.5.2       7 mjg (miljoen jaar gelede)                                               (1)

       2.5.3       Oerangoetang                                                              (1)

       2.5.4       Die mens en die sjimpansees het ŉ gemeenskaplike voorouer  maar
                   is nie in dieselfde lyn van ontwikkeling nie.                            (2)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              LEWENSWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 3
 3.1

        Individue met RR sal voor geboorte sterf:
        Fenotipe verhouding is dus 2 rooi pels : 1 grys pels
                        (eerder as 3 rooi pels : 1 grys pels)
        Daarom: 200         / twee derdes van die bevolking het rooi pelse
                  100 * / een derde van die bevolking het grys pelse
        Enige 6 punte vanaf diagram plus 1 verpligte punt vir antwoord hierbo.
        (*)                                                                                 (7)

 3.2    3.2.1    Daar is meer as twee allele  moontlik by die een lokus.                  (2)

        3.2.2    AB                                                                        (1)

        3.2.3

                                                                                            (2)

 3.3    3.3.1    60 arbitrêre eenhede                                                      (1)

        3.3.2    60 – 52  = 8 arbitrêre eenhede                                           (2)

        3.3.3    Kweek koring sonder insekgif-geen.                                        (1)

        3.3.4    Dit het ŉ hoër opbrengs op landerye opgelewer.                            (1)

 3.4    3.4.1    Vier/4                                                                    (2)

        3.4.2    (a) XHXh                                                                  (1)
                 (b) XhY                                                                   (1)

        3.4.3     Die alleel vir die eienskap word op die X-chromosoom gedra /
                   Y-chromosoom dra nie die alleel vir die eienskap nie.
                  Mans het slegs een X-chromosoom 
                  ŉ Man benodig slegs een resessiewe alleel  om hemofilies te
                   wees, waar beide allele by ŉ vrou resessief moet wees om
                   hemofilies te kan wees.                           (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                  LEWENSWETENSKAPPE V2                                      7

        3.4.4      50% / ½                                                                 (1)

        3.4.5       Om te bepaal of die vrou ŉ draer is. 
                    Om te bepaal wat die kanse is om ŉ kind te kry wat hemofilies
                     is. 
                    Help hulle evalueer of hulle so ŉ kind sal kan hanteer. 
                    Help hulle om ŉ ingeligte besluit te neem of hulle kinders wil hê,
                     of nie.                                             (Enige 2 x 1)      (2)

 3.5    3.5.1      Daar is drie bande van die kind se DNS/DNA,  wat identies is aan
                   Maria s’n.                                                               (2)

        3.5.2      Sam,  omdat vier bande van sy DNS/DNA ooreenstem met dié
                   van die kind. / Geen bande van Johnny se DNS/DNA stem
                   ooreen met dié van die kind nie.                                          (2)

        3.5.3      (a)   bloedtoetsing                                                      (1)

                   (b)    Ander mense betrokke in die konflik kan dieselfde
                           bloedgroep hê as die beskuldigde. 
                          Dit kan slegs toon dat die beskuldigde nie die vader is. 
                                                                          (Enige 1 x 1)      (1)

 3.6    3.6.1      (a) Minder weerstandige muskiete  / meer vatbare muskiete                (1)

                   (b) Eweveel muskiete van beide soorte.                                   (1)

        3.6.2      Baie van die vatbare muskiete sterf as gevolg van DDT-
                   toediening.  Die weerstandige muskiete oorleef.                         (2)

        3.6.3      Die wat die eerste DDT-toedienning oorleef het sal voortplant  om
                   meer nakomelinge te vorm.                                                (2)

        3.6.4      Hulle was vatbaar vir DDT  en het dus uitgesterf.                      (2)
                                                                                           [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1 Neiging na tweevoudigheid (bipedalisme)
     - Die foramen magnum is aan die basis van die skedelso dat die kop
        vertikaal gehou kan word. 
     - Die posisie van die pelvis/aan die onderkant van die liggaamskern is
        geskik om die liggaamgewig te kan dra. 
     - Die pelvis is meer koppie-vormig wat dit geskik maak om die kern van die
        liggaam te kan dra. 
     - Die voete is direk onder die liggaam  om die gewig van die liggaam te
        dra. 
     - Die afname in die lengte van die arms toon ŉ afname in die afhanklikheid
        daarvan in beweging en toon dus ŉ meer gevorderde stadium van
        tweevoudigheid. 
     - Dit gaan gewoonlik saam met ŉ toename in die lengte van die bene. 
     - Mense het ŉ lumbale kurwe van die ruggraat /S-vormige ruggraat vir beter
        balans. 

      Verandering in die dieet van rou voedsel na gaar voedsel
      - Mense het kleiner kake  om gaar voedsel te eet.
      - Aap-agtige wesens het meer prognate kake as mense  om voedsel op te
        skep /om hul afhanklikheid op hul arms te verminder. 
      - Aap-agtige wesens het sterker kake  om rou voedsel te breek en te kou. 
      - Oogbanke word minder ontwikkeld by die mens  omdat die werking van
        die kleiner kake nie genoegsame krag gegenereer het vir die skedel om
        verhoogde krag vanaf die oogbanke te kry nie. 
      - Mense het C-vormige kake  vir toenemende kouproses. 
      - Mense het plat naels en aap-agtige wesens het kloue  om hulle voedsel te
        gryp en vas te hou. 
      - Afwesigheid van gapings tussen die snytande en die oogtande (diasteem)
        by die mens  wat ŉ meer verfynde dieet aandui. 
      - Mense het kleiner tande /snytande en oogtande vir beter kouproses. 
      - Mense het platter voorkiestande en kiestande  vir beter kouproses.                (17)

      Assesseringsriglyne vir die opstel

      Relevansie (R)         Logiese Volgorde (L)               Begrip (C)
      Alle inligting gegee   Idees is in ŉ logiese volgorde/    Beide aspekte wat deur
      is relevant vir die    oorsaak-en-uitwerking              die opstel vereis word is
      opstel.                gerangskik.                        voldoende bespreek.
      Slegs relevante        Elke belangrikheid is gekoppel     Beide aspekte –
      inligting tot die      aan die relevante aspekte.         tweevoudigheid en
      ontwikkeling van                                          dieet verandering-word
      tweevoudigheid en                                         in ŉ minimum van 13
      dieet aanpassing is                                       punte verduidelik.
      gegee.

                                                                                 Sintese (3)

                                                               TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-eng/d86729d1-6d3b-4b93-8c3b-a41c76d8a773) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
