# Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

> Grade 11 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-v1-memo-afr-nov-2012/94899697-7a0a-45ce-b7ce-ec7ac831ea40
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-v1-memo-afr-nov-2012/94899697-7a0a-45ce-b7ce-ec7ac831ea40)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2012

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            LEWENSWETENSKAPPE V1                     (NOVEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1    D √√
    1.1.2    C √√
    1.1.3    A √√
    1.1.4    C √√
    1.1.5    C √√
    1.1.6    A √√
    1.1.7    C √√
    1.1.8    C √√
    1.1.9    D √√
    1.1.10   B √√                                                      (10 x 2)   (20)

1.2 1.2.1    Osteosiete √
    1.2.2    Sinoviale vloeistof √
    1.2.3    Chondrien √
    1.2.4    Trikuspidale klep √
    1.2.5    Lewerpoortaar √
    1.2.6    Beroerte √
    1.2.7    Leukemie √
    1.2.8    Sistoliese druk √
    1.2.9    Guttasie √                                                 (9 x 1)    (9)

1.3 1.3.1    Slegs B √√
    1.3.2    Slegs B √√
    1.3.3    Geen √√
    1.3.4    Slegs B √√
    1.3.5    Slegs A √√
    1.3.6    Slegs A √√                                                 (6 x 2)   (12)

1.4 1.4.1    Diagram 1 = Angioplastie √
             Diagram 2 = Hartomleidings operasie √
             Diagram 3 = Dialise √
             Diagram 4 = Inplanting van pasaangeër √                               (4)

    1.4.2    Diagram 1 = Koronêre trombose/koronêre embolus √
             Diagram 2 = Om die deel van die koronêre arterie wat geblokkeer is
                         te omlei √
             Diagram 3 = Om afvalprodukte uit die bloed te verwyder √ stroming
                         indien die niere nie hulle funksie kan verrig nie.
                         (nierversaking)
             Diagram 4 = Om onreëlmatige hartklop te reguleer √ wat deur ŉ
                         foutiewe SA node in die regter atrium veroorsaak word.    (4)

    1.4.3    ŉ Nieroorplanting √                                                   (1)

                                                       TOTAAL AFDELING A:           50

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                   3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1        Xileemweefsel is vir die opwaartse vervoer van water in die plante
                  verantwoordelik. √
                                                   OF
                  Xileemweefsel is nie vir die opwaartse vervoer van water in die
                  plante verantwoordelik nie. √                                         (1)

       2.1.2       Gebruik ŉ varsgeplukte blaarryke plant met wortels. √
                   Gebruik altyd ŉ jong plant met sagte weefsel. √
                   Gebruik ŉ retortstaander om die plant te ondersteun. √
                   Eosien of ink moet as indikator gebruik word. √
                   Toepaslike apparaat soos ŉ mikroskoop, glasskyf, dekglasie,
                    lemmetjie ens. Moet vooraf gereël word. √
                   Apparaat moet op ŉ sonnige plek geplaas word. √
                   Enige ander toepaslike antwoorde. √                 (Enige 2 x 1)   (2)

       2.1.3      Die leerder het ŉ dikotiele plant gebruik √ want:
                   Die blare vertoon netwerk bearing √
                   Die plant het ŉ penwortelstelsel √                                  (3)

       2.1.4      Eosien word as ŉ indikator gebruik √                                  (1)

       2.1.5      Xileemweefsel √                                                       (1)

       2.1.6      Diagram 1 = Deel wat B gemerk is. √
                  Diagram 2 = Deel wat A gemerk is. √                                   (2)

       2.1.7             Dikotiele stingel                Dikotiele wortel
                  1. Xileem en floëem is in        1. Xileem en floëem kom in ŉ
                     vaatbundels                     sentrale stele voor 
                  2. Xileem en floëem is in        2. Xileem alterneer met die
                     dieselfde radius gerangskik     floëem 
                  3. Die endodermis is afwesig of 3.  ŉ Duidelik gedefinieerde
                     nie duidelik sigbaar nie        endodermis is
                                                      teenwoordig 
                  4. Geen wortelhare sigbaar    4. Wortelhare is sigbaar 
                                               (Enige 3 x 2 ) + 1 punt vir tabulering   (7)

       2.1.8      Xileemweefsels  is vir die opwaartse beweging van water
                  verantwoordelik in beide die wortels en die stingels.                (2)

 2.2 2.2.1        Renoster √                                                            (1)

       2.2.2      Onwettige jag / Stroping √                                            (1)

       2.2.3      Renosterhoring √                                                      (1)

       2.2.4      Olifante word onwettig vir hulle tande en leeus vir hulle bene
                  gejag. √                                                              (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V1                           (NOVEMBER 2012)

    2.2.5                Uitdunning                           Stroping
            1.     Wettige aktiwiteit           1.   Onwettige aktiwiteit 
            2.     Word met die doel om die      2.   Uitgevoer met die doel om
                   bevolkingsgrootte van ŉ            wins te maak 
                   sekere spesie te beheer
                   gedoen 
            3.     In ŉ beheerde omgewing        3.   Lukrake onbeplande
                   uitgevoer                         doodmaak 
            4.     Verantwoordelik vir           4.   Kan tot die uitwissing van ŉ
                   volhoubare bestuur van             spesie lei 
                   skaars hulpbronne van alle
                   spesies 
                                                                       (Enige 1 x 1)     (1)

2.3 2.3.1   Daar is ŉ gelykmatige toename in die aarde se temperatuur. 
            Drastiese opwaartse variasie van die normaal of
            standaardtemperatuur van die aarde.                 (Enige 1 x 1)           (1)

    2.3.2   Aardverwarming √                                                             (1)

    2.3.3    Ontbossing √
             Oormatige gebruik van fossielbrandstof. √
             Groengas vrystellings van industrieë. √
             Vrystelling van metaangasse vanaf die ontbinding van organiese
              materiaal. √
             Vrystelling van chloro-florokoolstowwe vanaf industrieë. √
             Vrystelling van koolstofdioksiede vanaf brandende bosse,
              steenkool gebaseerde kragsentrales en nywerhede ens. √
                                                   (Enige 2 x 1)    (2)

    2.3.4       Smelt van die polêre ys. √
                Kusvloede √
                Klimaatsveranderinge √
                Verminderde gewasproduksie √
                Verminderde biodiversiteit √                          (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                        [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                        5

 VRAAG 3
 3.1 3.1.1        Indiërs √                                                                        (1)
       3.1.2  Oorerflikheid: √ Mense met ŉ familiegeskiedenis van hartsiektes.
              Ouderdom: √ Mense wat ouer as 40 is, is geneig om meer aan
               hartsiektes as jonger mense te lei. √
              Geslag: √ Mans is meer geneig tot hartsiektes as vroue.
              Rook: √ Verhoog die kanse van hartaanvalle
              Cholesterol: √ Hoë cholesterol veroorsaak hartsiektes
              Gebrek aan oefening: √ Verhoog die moontlikheid van hartsiektes
              Hipertensie (hoë bloeddruk): √ Spanning,  diabetes, √ vetsug √
               Hierdie faktore verhoog die moontlikheid van hartsiektes. (Enige 2 x 1)             (2)
       3.1.3      Afrikane/Swart bevolking √                                                       (1)
       3.1.4      Kardialespier. √ Skade word veroorsaak deur ŉ tekort aan suurstof en
                  voedingstowwe aan die kardiale hartspier. √                                      (2)

 3.2 3.2.1        Algialebloei/algebloei √                                                         (1)
       3.2.2      Eutrofikasie √                                                                   (1)
       3.2.3      (a)  Natuurlike afloop van voedingstowwe vanaf die grond en die
                        verwering van rotse. √
                       Afloop van anorganiese kunsmisstowwe (wat nitrate en fosfate
                        bevat). √
                       Afloop van plaasmis (wat nitrate, fosfate en ammonium bevat). √
                       Afloop van erosie (na mynbou, konstruksiewerk of swak
                        grondgebruik). √
                       Vrystelling van oplosmiddels (wat fosfate bevat). √
                       Vrystelling van gedeeltelik behandelde riool (wat nitrate en
                        fosfate bevat). √                                      (Enige 2 x 1)       (2)

                  (b)  Toename in plant- en dierbiomassa. √
                       Toename in die groei van gewortelde plante √ bv. riete.
                       Toename in die troebelheid van water. √
                       Afname in spesiediversiteit. √
                       Verandering in dominante spesies. √
                       Toename in die frekwensie van algeblom √
                       ŉ Oorvloedige alge kan ŉ watermassas soos ŉ rivier versmoor en
                        besproeiingspype blokkeer. √
                       Minder fotosintese van waterplante. √
                       Tekort aan suurstof √ vanweë baie bakterie in die water wat
                        suurstof absorbeer vir die ontbinding van organiese materiaal.
                                                                            (Enige 3 x 1)          (3)
 3.3 3.3.1        A – Ilium √
                  D – Iskium √                                                                     (2)
       3.3.2      B – Onbeweeglike/vaste gewrig √
                  C – Bal-en-klou/koeëlgewrigsinoviale gewrig √                                   (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V1                           (NOVEMBER 2012)

    3.3.3   Die gewrigsholte (acetabulum) by C is dieper √ as die gewrigsholte by
            die glenoiëde holte in die skapula van die pektorale gordel.                  (1)
    3.3.4   (a)   Osteoporose √                                                           (1)
            (b)   Verlies aan kalsium uit die been vanweë ŉ verlaagde kalsium
                  opname. √                                                               (1)
3.4 3.4.1   Pelargonium sidoides √                                                        (1)
    3.4.2   Algemene hoes en verkoue, √ respiratoriese lugweginfeksies, √ TB, √
            verskeie bakteriële en virale infeksies. √             (Enige 2 x 1)          (2)
    3.4.3   Wortel √                                                                      (1)
    3.4.4   Die plaaslike eienaars en begunstigdes word baie min vir hulle
            inheemse kennis en hulpbronne betaal. √ Die maatskappy misbruik
            plaaslike hulpbronne met die doelwit om maksimum wins vir hulleself
            te maak. √                                                                    (2)
    3.4.5    Volgens die amptelike verslag vir die agt-jaar periode is meer as
              330 miljoen plante uitgetrek. √
             In Grahamstad is ongeveer 14 000 hektaar grond van pelargonium
              gestroop deur onwettige en onvolhoubare oesmetodes. √                       (2)
    3.4.6    Die medisinale plante moet gekweek en aan verbruikers verkoop
              word om die druk van die natuurlike plante te verlig. √
             Tradisionele genesers moet aangemoedig word om hulle eie plante
              te kweek. √
             Navorsing oor die volhoubare oes van die medisinale plante sal
              beide die verbruikers en die bewaarders van die hulpbronne help,
              om goeie bestuurhandleidings te ontwikkel vir die versameling van
              die spesies. √
             Hou bewusmakingsveldtogte om die publiek op te lei ten opsigte
              van die volhoubare gebruik van medisinale plante. √
             Aandag moet geskenk word aan die ontwikkeling van verskillende
              vaardighede en geleenthede vir werkskepping vir die versamelaars,
              om die oorafhanklikheid van die medisinale plante as ŉ bron van
              inkomste te verminder. √
             Tradisionele praktisyns moet in die volhoubare gebruik van die
              plante opgelei word. √
             Sommige van die farmaseutiese medisyne word van die
              tradisionele medisyne gemaak. Daarom moet die farmaseutiese
              medisyne dieselfde naam as die medisinale plant waarvan die
              bestanddele geneem is kry. Dit sal die mense in staat stel om hulle
              te identifiseer en die druk van die wilde plante te verlig. √
             Slegs die dele van die plante wat benodig word moet geoes word in
              plaas daarvan om die hele plant te verwyder. Dit stel die plante in
              staat om te hergroei en te blom voordat dit weer geoes word. √
             Ontwikkel wetgewing wat die oes van die medisinale plante in ŉ
              bepaalde area monitor en beperk. √
             Vrugte en sade van die plante moet versamel en versprei word om
              die getal plante in die oesarea te vermeerder. √           (Enige 2 x 1)    (2)
                                                                                         [30]
                                                            TOTAAL AFDELING B:            60

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                   LEWENSWETENSKAPPE V1           7

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1

        4.1.1     Tuinafval =      x 360 = 48°

                  Voedselafval =        x 360 = 50°

                  Papier en karton =          x 360 = 103°

                  Plastiek =       x 360 = 45°

                  Metaal =       x 360 = 32°

                  Rubber, Leer, Tekstiel =         x 360 = 30°

                  Hout =       x 360 = 23°

                  Glas =        x 360 =17°

                  Ander =       x 360 = 12°

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          LEWENSWETENSKAPPE V1                         (NOVEMBER 2012)

    Rubriek

                   ITEM                        PUNTE
                    Titel                        2
                Tipe grafiek                     1
                           KORREKTE VERHOUDING
                   1–3                           1
                   4–6                           2
                   7–9                           3
                             BYSKRIFTE/SLEUTEL
                   1–3                           1
                   4–6                           2
                   7–9                           3
                               BEREKENINGE
                   1–3                           1
                   4–6                           2
                   7–9                           3

    Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal punte verloor word vir die
    tekening van die segmente in die korrekte proporsie en die
    berekeninge.                                                                   (12)

    4.1.2   Plastiek, √ Rubber, √ Glas √                                            (3)

    4.1.3   Maak van kompos √                                                       (1)

    4.1.4    Soliede afval mag in die dreineringskanale en stormwaterslote
              gestort word, wat sal veroorsaak dat hulle oorvloei. √
             Soliede afval affekteer gronddreinering wat die groei van
              gewasse benadeel. √
             Sekere afvalprodukte mag toksies wees en indien hulle deur
              diere ingeneem word kan hulle gevaarlik wees. √
             Indien soliede afval waterbronne bereik kan dit vir beide
              waterlewende en terrestriële organismes wat van die waterbron
              afhanklik is gevaarlik wees. √
             Swak bestuur van huishoudelike afval kan ook die voorkoms
              van die omgewing benadeel en ŉ negatiewe uitwerking op die
              toerismebedryf hê. √
             Wanneer afval soos gebreekte bottels orals weggegooi word
              versamel hulle gedurende die reënseisoen water en word dan ŉ
              plek waar muskiete, wat siektes versprei, uitbroei. √
             Is onnet, stink en vuil. √
             Lok knaagdiere en vlieë. √
             Verlaag die waarde van eiendom. √                    (Enige 4 x 1)    (4)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                     9

 4.2  Wanneer die waterinhoud van die liggaam onder normaal daal √
      Verhoog die osmotiese potensiaal van die bloed √
      Wat die osmotiese reseptors in die hipotalamus √ stimuleer wat ADH
       produseer.
      Om impulse na die pituïtêreklier (hipofese) te stuur √ om meer ADH √ in
       die bloed af te skei. √
      Die ADH word in die bloed na die nier vervoer √
      Waar hierdie hormoon die deurlatendheid verhoog √ van die wande
       van die
      distale kronkelbuis en die versamelbuise √
      meer water √ word van die filtraat herabsorbeer √
      en ŉ klein hoeveelheid gekonsentreerde urine word vrygestel √
      Die adrenaleklier √ skei aldosteroon af √
      Wat veroorsaak dat natrium ione √ aktief √ uit die filtraat uitgepomp
       word √
      Vanaf die stygende been van die boog van Henle √
      Na die weefselvloeistof in die medulla van die nier. √
      Dit skep ŉ lae waterpotensiaal √
      en water beweeg deur passiewe osmose √ vanaf die versamelbuise √ na
       die weefselvloeistof van die medulla √
      Vanwaar dit in die bloedkapillêres absorbeer word. √               (Maks. 17)   (17)

                                                                            Sintese     (3)

       Geen vloeidiagram sal as ŉ opstel gekrediteer word nie.

        Punte                               Beskrywings
          3       Goed gestruktureerd – toon insig en begrip in die vraag.
          2       Geringe gapings in die antwoord
          1       Poging aangewend met betekenisvolle gapings in die antwoord.
          0       Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer
                  neergeskryf.

                                                           TOTAAL AFDELING C:           40

                                                                 GROOTTOTAAL:          150

## Related documents

- [LFSC P2 N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-n12-memo-afr/6cdd78bc-2138-4296-8258-4e4784d697b7) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [LFSC P2 N12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-n12-memo-eng/3fa7f3eb-343c-4c3b-a19a-8fa85f8b27ea) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [LFSC-P1-QP-ENG-NOV 2012](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p1-qp-eng-nov-2012/1f6e4c3f-d05e-45b6-93e7-608a3d094686) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [LFSC P2 N12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-n12-qp-eng/bb2dbc6b-791e-4bee-8ed1-a469fb93256f) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/517533c3-ff51-4284-855a-667be5c924b5) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
