# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lfsc-v2-gr12-sep2012-memo-afr/5cbb89a1-a6b1-4f35-84f9-5a9bade68ff9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-v2-gr12-sep2012-memo-afr/5cbb89a1-a6b1-4f35-84f9-5a9bade68ff9)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       LEWENSWETENSKAPPE V2   (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   A √√

      1.1.2   A √√

      1.1.3   B √√

      1.1.4   C √√

      1.1.5   A √√

      1.1.6   A √√

      1.1.7   C √√

      1.1.8   D √√

      1.1.9   D √√                             (9 x 2)   (18)

1.2   1.2.1   Endometrium √

      1.2.2   Herbivoor √

      1.2.3   Predator √

      1.2.4   Bevrugting √

      1.2.5   Simbiose √

      1.2.6   Bevolking √

      1.2.7   Sensus/Telling √

      1.2.8   Ontbinders √

      1.2.9   Interspesifieke kompetisie √     (9 x 1)   (9)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                         LEWENSWETENSKAPPE V2                         3

 1.3    1.3.1      Beide A en B √√

        1.3.2      Beide A en B √√

        1.3.3      Slegs A √√

        1.3.4      Geeneen √√

        1.3.5      Beide A en B √√

        1.3.6      Slegs A √√

        1.3.7      Slegs B √√

        1.3.8      Slegs B √√                                            (8 x 2)   (16)

 1.4    1.4.1      B√
                   C√
                   A√
                   D√                                     (in hierdie volgorde)     (4)

        1.4.2      D√                                                               (1)

        1.4.3      B√                                                               (1)

        1.4.4      Primêre suksessie √                                              (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:         50

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LEWENSWETENSKAPPE V2                                  (SEPTEMBER 2012)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   (a)   3√                                                                    (1)
              (b)   2√                                                                    (1)

      2.1.2   - Amniotiese vloeistof √                                                    (1)

      2.1.3   - Tree op as ŉ skokabsorbeerder √/ beskerm fetus teen beserings
              - Behou konstante liggaamstemperatuur/
              - Verskaf ŉ medium waarin fetus vrylik kan beweeg. √
              - Voorkom dehidrasie van die fetus. √
              ((Merk slegs eerste TWEE antwoorde.)                                        (2)

      2.1.4   Plasenta. √ / chorion villus                                                (1)

      2.1.5   - Verskaf voedingstowwe vir die embrio √
              - Verskaf suurstof/ verwyder koostofdioksied √
              - Om die embrio aan die moeder vas te heg √
              - Laat toe vir die diffusie van stikstofbevattende afval vanaf
                die fetus na die moeder. √
              - Skei sy eie progesteroon na ±12 weke af en behou
                swangerskap. √
              (Merk slegs eerste TWEE antwoorde.)                                         (2)

      2.1.6   - naelstring √                                                              (1)

2.2   2.2.1   A – Hipofise/meesterklier/Pituïtêre klier √
              B – Tiroïed klier √
              C – Pankreas √                                                              (3)

      2.2.2   (a) B √
              (b) A √                                                                     (2)

      2.2.3   - Die hipofise (A) skei die hormoon TSH √ af wat die
              - tiroïed klier (B) stimuleer om tiroksien af te skei. √
              - ŉ Verhoging in tiroksien in die bloed inhibeer die hipofise (A)
              - wat weer minder TSH afskei. √
              - dit veroorsaak dat die tiroïed klier minder tiroksien afskei. √
              - wat op sy beurt die onderdrukkings effek op die hipofise
                verminder √
              - wat sal veroorsaak dat die TSH afskeiding sal verhoog √
                                                                       (Enige 4 x 1)      (4)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                         LEWENSWETENSKAPPE V2                     5

 2.3    2.3.1      A – Halfsirkelvormige Kanale. √                              (1)

                   B – Ampulla √                                                (1)

                   C – Utrikulus √                                              (1)

                   D – Sakkulus √                                               (1)

                   E – Koglea √                                                 (1)

                   F – Gehoorsenuwee √                                          (1)

        2.3.2      (a)   kop beweging √/ knik / spoed en rigting van die kop
                         beweging                                               (1)

                   (b)   verandering in die liggaamsposisie √/ gravitasie       (1)

                   (c)   klankgolwe √                                           (1)

        2.3.3      - deur die benige labirint. √                                (1)

        2.3.4      (a)   serebellum √                                           (1)

                   (b)   serebrum √                                             (1)
                                                                               [30]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                     LEWENSWETENSKAPPE V2                     (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Hierdie visuele hofmakery vertoning in poue is ŉ manier hoe die
              mannetjies ŉ maat √ van dieselfde spesie trek as ŉ voorspel tot
              paring. √                                          (Enige 2 x 1)                            (2)

      3.1.2   Die embrio binne die eier word beskerm √ teen uitdroging deur
              ŉ dop, √ word gevoed deur die eiergeel √ en albumien en is
              in staat om suksesvol √ op die land te ontwikkel.  (Enige 2 x 1)                            (2)

      3.1.3   Baie eiers word deur predatore geëet √ of word deur die stroom
              weg gewas √ en word nooit bevrug nie. Daarom word duisende
              eiers gelê om te verseker dat sommige wel bevrug word √ en tot
              kabeljou ontwikkel.                                 (Enige 2 x 1)                           (2)

      3.1.4   Vrystelling van sperm en eiers word gesinkroniseer √ wat die
              kanse vir eksterne bevrugting verhoog √ omdat die gamete op
              dieselfde plek √ en dieselfde tyd vrygestel word.  (Enige 2 x 1)                            (2)

      3.1.5   Verskaffing van ouersorg verhoog die kanse √ dat die kleintjies
              sal oorleef totdat hulle onafhanklik √ en volwasse is om hul eie
              nageslag te kan voortbring. √                         (Enige 2 x 1)                         (2)

3.2   3.2.1                                    Die beraamde bevolkingsgrootte van Spesies A en B
                                                                oor agt weke

                                               2000

                                               1800

                                               1600

                 Beraamde bevolkings grootte
                                               1400

                                               1200

                                               1000
                                                                                              Spesies B
                                                800
                                                                                              Spesies A
                                                600

                                                400

                                                200

                                                  0
                                                      1   2   3   4    5       6   7   8
                                                                  Tyd (weke)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                7

         Riglyn vir die assessering van die grafiek

         Korrekte tipe grafiek en die                              1
         verbinding van punte
         Opskrif van grafiek                                       1
         Korrekte opskrif en skaal van x-as                        1
         Korrekte opskrif en skaal van y-as                        1
         Sleutel/ Opskrif vir spesies A en B                       1
         Stip van punte                          1: 1 tot 6 punte korrek geplot
                                                 2: 7 tot 12 punte korrek geplot
                                                 3: 13 tot 15 punte korrek geplot
                                                 4: al 16 punte korrek geplot            (9)

         LET WEL:
         Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 5 punte verloor word vir:
             ‘Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte’
             ‘Stip van punte’
         Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verloor word vir:
             ‘Korrekte opskrif en skaal vir X en Y asse’

         3.2.2     Soos die aantal spesies B vermeerder sal die aantal Spesies A
                   afneem omdat hulle (Spesies A) die voedsel vir spesies B is √ /
                   In week 1 sal die aantal spesies A ŉ groter toename toon as
                   spesies B, want hulle het genoeg kos √ / As spesies B die prooi
                   sou gewees het, sou hul getalle in week twee minder gewees
                   het , omdat daar dan meer roofdiere (spesies A) in week 1 sou
                   gewees het. √                                      (Enige 1 x 1)      (1)

         3.2.3     Albei sou doodgaan, √ omdat die kos vir spesies A op sal wees
                   en spesies A sal doodgaan, wat spesies B agter laat sonder kos
                   en hulle sal ook doodgaan. √                                          (2)

         3.2.4     Spesies A se getalle sal toeneem √ omdat daar geen predatore
                   sal wees wat hulle sal doodmaak nie. √                                (2)

 3.3     3.3.1     - Variasie in die natuurlike hulpbronne /
                   - Veranderde ekosisteme
                   - Bou van nuwe huise, ens.
                   - Bevolkingsgroei
                   - Toename in rommel √                                 (Enige 1 x 1)   (1)

         3.3.2     - Sedert 1961 – 1975 was die ekologiese voetspoor hoër as die
                     bio-kapasiteit. √
                   - Na dit (1976) het die ekologiese voetspoor onder die bio-
                     kapasiteit gedaal / bio-kapasiteit neem toe bokant die
                     ekologiese voetspoor. √
                   - Gedurende die 1980’s en 1990’s het die ekologiese voetspoor
                     min of meer konstant gebly. √
                   - en het self afgeneem in die laat ‘90’s tot vroeë 2000’ √
                                                                         (Enige 3 x 1)   (3)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LEWENSWETENSKAPPE V2                            (SEPTEMBER 2012)

      3.3.3 - Daardie lande wat ŉ hoër ekologiese voetspoor as hul bio-
              kapasiteit het sal hulpbronne van naburige lande benodig, √
            - wat dan die kompetisie vir hierdie hulpbronne sal laat
              toeneem √/ wat sal lei tot onluste/oorlog           (Enige 1 x 1)      (1)

      3.3.4 - 12/13 jaar √                                                           (1)
                                                                                    [30]

                                                        TOTAAL AFDELING B:            60

AFDELING C

VRAAG 4

4.1   4.1.1   Uitgestorwe – Spesies wat nie meer bestaan nie √ /
                            die laaste individue van so spesie het gesterf.
              Endemies – Organismes wat slegs gevind word in ŉ
                          afgebakende gebied/land/deel van ŉ land. √                 (2)

      4.1.2   - uitheemse bome was uit die area verwyder. √                          (1)

      4.1.3    - Indien endemiese spesies uitsterf, sou hulle vir ewig verlore
                 wees √/ omdat hulle nêrens anders in die wêreld
                 voorkom nie. √                                     (Enige 1 x 1)    (1)

4.2   4.2.1   - James se gehoor is beter/nie beter/dieselfde/verskillend √
                 as die van Sandra. √
              - James se waarneming van laer frekwensies is
                 hoër/laer/dieselfde/verskillend √ as die van Sandra √
              - Sandra se waarneming van hoër frekwensies is hoër/laer/
                dieselfde/verskillend √ as die van James. √         (Enige 2 x 1)    (2)

      4.2.2   - James kan dinge hoor √ wat Sandra nie kan hoor. √                    (2)

      4.2.3   - 19 √ Hz                                                              (1)

      4.2.4   James. √ Hy het ŉ reeks van 19 tot 20 300 = 20 281 Hz, √
              waar Sandra ŉ reeks het van 18 tot 20 100 = 20 082 Hz √                (3)

      4.2.5   Onafhanklike – James en Sandra/persoon √
              Afhanklike – Laagste en hoogste frekwensies √ van klank                (2)

      4.2.6   Nee, √ die klank wat hulle (vlermuise) produseer het ŉ baie hoër
              frekwensie √ as die reeks wat James kan hoor. √                        (3)

      4.2.7   - hamer/malleus, √ aambeeld/inkus √ en stiebeuel/stapes √              (3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                             9

 4.3           - Wanneer dit warm is √
               - word hitte reseptore √
               - in die vel √
               - en reseptore in die hipotalamus √
               - gestimuleer deur die hoë temperature √
               - Die stimulus in die vel word omgesit tot ŉ impuls √
               - en na die hipotalamus oorgedra √
               - wat as die hitte regulerende sentrum in die liggaam
                 funksioneer √
               - Impulse word gestuur vanaf √ die hipotalamus
               - na die sweetkliere √
               - en erektorspiere √
               - Meer sweet word geproduseer √
               - en meer hitte gaan verlore √
               - wanneer sweet verdamp √
               - Die erektorspier verslap √
               - wat veroorsaak dat die hare √
               - op die vel plat lê √
               - en dus baie min lug tussen hare vasvang √
               - Insulasie word dus verminder √
               - Vergrote bloedvate vervoer meer bloed na die vel √
               - en meer hitte word dan deur die liggaam uitgeskei √
               - deur radiasie/konduksie/konveksie √
               - wat dan die liggaamstemperatuur sal terugkeer tot normaal √
                                                                       (Enige)    (17)
          ASSESSERING VAN AANBIEDING VAN OPSTEL

          Punte                              Beskrywing
            3      Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van
                   wat verwag word
             2     Klein leemtes in die antwoord.
             1     Probeer om dit beantwoord, maar met belangrike leemtes in
                   die antwoord
             0     Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen
                   korrekte inligting.

                                                                        Sintese    (3)

                                                        TOTAAL AFDELING C:         40

                                                             GROOTTOTAAL:         150

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2012 Version 1 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2012-version-1-memo-eng/53ca076c-094d-47ab-a446-eeba15e9b01d) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb-March 2012 Memo Eng Version 2](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2012-memo-eng-version-2/62f5811f-5098-444d-bb69-1c480216bf8f) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
