# Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

> Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-afr/70bafaaf-ed88-42c6-b322-6fd35296772f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/life-orientation) › [Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-afr/70bafaaf-ed88-42c6-b322-6fd35296772f)

## About this document

Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2012. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                      SENIOR FASE

                            GRAAD 9

                  NOVEMBER 2012

               LEWENSORIËNTERING
                  MEMORANDUM

PUNTE:   100

                Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSORIËNTERING                (NOVEMBER 2012)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    D                                                            (1)
1.2    C                                                            (1)
1.3    A                                                            (1)
1.4    B                                                            (1)
1.5    D                                                            (1)
                                                                     [5]

VRAAG 2

2.1    WAAR                                                         (1)
2.2    WAAR                                                         (1)
2.3    WAAR                                                         (1)
2.4    WAAR                                                         (1)
2.5    WAAR                                                         (1)
                                                                     [5]

VRAAG 3

3.1    D                                                            (1)
3.2    C                                                            (1)
3.3    A                                                            (1)
3.4    E                                                            (1)
3.5    B                                                            (1)
                                                                     [5]

VRAAG 4

4.1    ouderdomme                                                   (1)
4.2    omstandighede                                                (1)
4.3    volwassene                                                   (1)
4.4    verkragting                                                  (1)
4.5    meerdere                                                     (1)
4.6    meisie-vriende                                               (1)
4.7    blaam                                                        (1)
4.8    verkragter                                                   (1)
4.9    vertrou                                                      (1)
4.10   sielkundige                                                  (1)
                                                                    [10]

                                              TOTAAL AFDELING A:      25

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                   LEWENSORIËNTERING                                        3

 AFDELING B

 VRAAG 5

 5.1        Kanker 
            Kardiovaskulêre- of hartsiektes 
            Diabetes                                                  (Enige 2 x 1)    (2)

 5.2    Aansteeklike siektes 
        OF
        HIV/Vigs,  tuberkulose  en malaria                           (Enige 2 x 1)    (2)

 5.3    Nee.  Die artikel bepaal dat NOS’s die oorsaak is van die meeste
        sterftes elke jaar.
                                            OF
        Volgens die artikel is NOS’s die oorsaak van 63% van sterftes
        wêreldwyd. 
                                            OF
        NOS’s was die oorsaak van 36 miljoen sterftes in 2008.           (1 + 1)        (2)

 5.4    5.4.1     Stille dood siektes is die siektes wat ŉ pasiënt onder lede het
                  sonder dat hy bewus is daarvan.                                      (2)

        5.4.2     Globale sterftes is sterftes wat oor die hele wêreld/wêreldwyd
                  voorkom.                                                             (2)
                                                                                        [10]

 VRAAG 6

 6.1        Emosionele mishandeling 
            Verbale mishandeling 
            Fisiese mishandeling                                      (Enige 2 x 1)    (2)

 6.2    Hy tree so op omdat hy onder die invloed van alkohol is, hy is dronk.          (2)

 6.3    6.3.1     Nee/Ja 

        6.3.2     Nee, ongeag wat hy doen, is hy haar pa. Sy moet hom altyd
                  respekteer.                                                          (1)

                                                    OF

                  Ja, miskien is sy moeg daarvan om toe te kyk hoe hulle mishandel
                  word en hierdie is die enigste manier om hulle te red van die
                  mishandeling.                                                        (2)

 6.4    Die familie is nie gelukkig in sy teenwoordigheid nie. Hulle weet dat hy
        dronk sal huis toe kom en hulle mishandel.                                     (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LEWENSORIËNTERING                          (NOVEMBER 2012)

6.5    Hy kan woedend raak en teenoor ander kinders aggressief optree. 
       Hy kan grootword met die idee dat vroue daar is om deur mans
        mishandel te word. 
       Hy kan grootword en dink dat vloek en dronk wees ŉ bewys is daarvan
        dat jy ŉ ware man is. 
      (Aanvaar twee geldige antwoorde.)                           (Enige 2 x 2)        (4)

6.6    Sy kon gaan vir professionele hulp, bv. berading. 
       Sy kan na die polisie of hof gaan en vra vir beskerming of ŉ hofbevel. 
       Sy kan professionele mense vra om haar pa na ŉ rehabilitasiesentrum te
        verwys. 
       Sy kan met familie gesels en advies vra. 
      (Aanvaar enige korrekte antwoord.)                              (Enige 1 x 2)    (2)
                                                                                      [15]

VRAAG 7

7.1   7.1.1   Ja.                                                                     (1)
      7.1.2   Die advertensie noem nie die kleur van ŉ mens se vel nie./Die
              advertensie verwys na alle tieners, ongeag die kleur van hul vel.      (2)

7.2   7.2.1   Ja/Nee                                                                  (1)
      7.2.2   Ja, omdat die meerderheid van die sportspanne ŉ blaaskans geniet
              gedurende hierdie tyd van die jaar. 

                                              OF

              Nee, want as hy die werk kry, mag hy die geleentheid om raakgesien
              te word deur professionele afrigters wat na hul klub kom op soek na
              nuwe talent, misloop.                                                  (2)

7.3   Hierdie werk benodig nie ŉ akademiese kwalifikasie nie. Hulle benodig net
      tieners wat eerlik, toegewyd en hardwerkend is.                                (2)

7.4   Hy sal werkservaring opdoen wat tot sy voordeel sal wees wanneer hy vir ŉ
      ander werk aansoek doen.                                                       (2)

7.5   Een Saterdag = Hoeveelheid ure per dag x uurlikse tarief
                   = 8 uur x R30 
                   = R240 vir een Saterdag
      Daarom 4 Saterdae = R240 x 4
                             R960 

      Een Sondag = 5 uur x R30
                 = 150 
      Daarom 2 Sondae = R150 x 2
                      = R300 

      Totale loon = R960 + R300
                  = R1 260                                                            (5)
                                                                                      [15]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                      LEWENSORIËNTERING                                  5

 VRAAG 8

 8.1        Verminder porsiegroottes; jy kan nog steeds kos eet wat jy wil, maar
             net minder. √
            Kies gesonde versnaperinge soos vrugte en groente. 
            Drink genoeg water in plaas van gaskoeldrank.
            Neem klein happies en kou behoorlik.                 (Enige 2 x 1)      (2)

 8.2        Te min oefening. 
            Eet te veel vetterige en soet kosse.                                    (2)

 8.3    Ooreet kan diabetes en hartsiektes veroorsaak.                              (2)

 8.4    8.4.1     Politieke invloed.                                                 (1)

        8.4.2     Volgens die media is vet uit en maer is in.                        (1)

        8.4.3     Sommige huishoudings het nie genoeg geld om kos te koop nie.       (1)

 8.5    Oorgewig.                                                                    (1)
                                                                                     [10]

 VRAAG 9

 9.1    Jeugdag, Erfenisdag, Werkersdag, Mandela Dag, Menseregtedag.                  (1)

 9.2        Elke jaar op 21 Maart    – Menseregtedag 
            Elke jaar op 01 Mei      – Werkersdag 
            Elke jaar op 16 Junie     – Jeugdag 
            Elke jaar op 18 Julie     – Mandeladag 
            Elke jaar op 09 Augustus – Vrouedag 
            Elke jaar op 24 September – Erfenisdag 
        (Enige aanvaarbare antwoord.)                                                 (2)

 9.3             Op hierdie dag in 1960 het baie mense gesterf in Sharpeville,
                  tydens ŉ protesoptog teen die paswette. Ons vier menseregte op
                  hierdie dag. 
                 Op hierdie dag word dit wat die werkers wêreldwyd doen onthou
                  en waardeer. 
                 In 1976 is studente gedood toe hulle protes aangeteken het teen
                  Afrikaans as medium van onderrig in alle skole. Die demokratiese
                  regering het dié dag verklaar as ŉ dag waartydens die opoffering
                  van hierdie studente geëer word. 
                 Dis oud-president Mandela se geboortedag. Mense word gevra
                  om 67 minute, wat sy 67 jaar as vryheidsvegter herdenk, te
                  gebruik om iets vir die minder bevoorregte mense te doen.
                 In 1956 het vroue van alle rasse betoog teen die paswette. Ons
                  vier die rol wat vroue gespeel het tydens die Vryheidstryd. 
                 Op 24 September is Erfenisdag wanneer ons al die diverse kulture
                  vier.                         (Enige aanvaarbare antwoord.)       (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LEWENSORIËNTERING                        (NOVEMBER 2012)

9.3        Ek lees historiese boeke. 
           Ek gaan luister na toesprake op die stadion deur die president. 
           Ek ontspan, lees, neem deel aan sport, kuier. 
           Ek doen huiswerk by die huis. 
                                               (Enige aanvaarbare antwoord.)       (1)
                                                                                   [6]

                                                      TOTAAL AFDELING B:            56

AFDELING C

VRAAG 10

10.1   C                                                                          (1)
10.2   B                                                                          (1)
10.3   A                                                                          (1)
10.4   C                                                                          (1)
10.5   D                                                                          (1)

10.6   10.6.1   B                                                                 (1)
       10.6.2   C                                                                 (1)
       10.6.3   D                                                                 (1)
       10.6.4   A                                                                 (1)

10.7   10.7.1   Dit beteken dat indien ouers aan sport deelneem hul kinders
                ook sal deelneem en albei van hulle sal ŉ gesonde lewenstyl
                volg.                                                            (2)

       10.7.2   Rugby, sokker, hokkie, krieket, netbal ensovoorts. 
                (Enige ander sportsoort wat streng volgens die reëls van
                die spel gespeel word.)                                            (2)

       10.7.3    Hulle kan by die skool gaan kyk hoe hul kinders deelneem
                   aan sport by die skool. 
                 Hulle kan verseker dat hulle kinders al die sport toerusting
                   het wat benodig word. 
                 Hulle kan persoonlike, sportafrigters organiseer vir hul
                   kinders. 
                (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.) (Enige 2 x 1)          (2)

       10.7.4    Sê vir hom/haar om nie alleen of in die aande na
                   oefensessies te gaan nie. 
                 Hy/sy moet nie alkohol/dwelms gebruik nie. 
                 Hy/sy moet begin met min, ligte oefeninge en geleidelik
                   meer doen. 
                 Moet hy/sy moet die regte klere dra tydens oefeninge. 
                (Aanvaar ook enige ander geldige antwoord.)                        (4)

                                                      TOTAAL AFDELING C:           19
                                                          GROOTTOTAAL:            100

## Related documents

- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-eng/a65523b0-08f2-4ddf-85e5-ff366459a1e3) — Life Orientation · Memo · 2012 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-qp-afr/9e9da08a-2560-4502-b44e-67195e9b7c67) — Life Orientation · QP · 2012 · Afr
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-QP-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-qp-eng/3442a128-c54f-4dd1-8ff6-b06656fa1fc8) — Life Orientation · QP · 2012 · Eng
- [LEWENSTORIENTERING GR9 2013-MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/lewenstorientering-gr9-2013-memo-afr/973cb196-a9ed-4358-87f5-e9affb1d59dd) — Life Orientation · Memo · 2013 · Afr
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-eng/c6bbc1b6-52aa-46de-8c36-435f4742582c) — Life Orientation · Memo · 2011 · Eng
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-afr/171628d5-7f2f-45bc-86b3-a0b15aa7af09) — Life Orientation · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 9 Life Orientation

- [Grade 9 Life Orientation November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2026-november-mock-exam-question-paper/236807e1-e30d-4acc-88fe-286781fb7a37) — QP · 2026
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-afr/a30293d4-0629-4212-aeca-186443a80310) — QP · 2016 · Afr
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-eng/db46c892-b490-45b3-820b-b39e9314e121) — QP · 2016 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-eng/ca7aeafb-2998-47b9-8131-c5849031ab20) — QP · 2014 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-afr/730e3eb2-8daf-4e4f-8cfa-b6b10a49ad91) — QP · 2014 · Afr
- [LIFE ORIENTATION GR9 2013-QP](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2013-qp/49704367-3df2-4cca-a1b5-802a130663ca) — QP · 2013

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
