# Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-memo-gr9-nov-2015-afr/fba8fc4e-114a-46a2-a350-51bf52af41c0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/life-orientation) › [Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-memo-gr9-nov-2015-afr/fba8fc4e-114a-46a2-a350-51bf52af41c0)

## About this document

Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2016. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR FASE

                            GRAAD 9

                      NOVEMBER 2016

                 LEWENSORIËNTERING
                    MEMORANDUM

PUNTE:   70

                Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LEWENSORIËNTERING             (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      A                                                         (1)
     1.1.2      D                                                         (1)
     1.1.3      C                                                         (1)
     1.1.4      C                                                         (1)
     1.1.5      C                                                         (1)
     1.1.6      C                                                         (1)
     1.1.7      C                                                         (1)
     1.1.8      A                                                         (1)
     1.1.9      D                                                         (1)
     1.1.10     D                                                         (1)
                                                                          [10]

 1.2 1.2.1      intimideer                                                (1)
     1.2.2      eiewaarde                                                 (1)
     1.2.3      verneder                                                  (1)
     1.2.4      weerhou                                                   (1)
     1.2.5      isoleer                                                   (1)
                                                                           [5]

      1.3.1     B                                                         (1)
      1.3.2     E                                                         (1)
      1.3.3     D                                                         (1)
      1.3.4     C                                                         (1)
      1.3.5     A                                                         (1)
                                                                           [5]

 1.4 1.4.1      Waar                                                      (1)
     1.4.2      Waar                                                      (1)
     1.4.3      Onwaar                                                    (1)
     1.4.4      Onwaar                                                    (1)
     1.4.5      Onwaar                                                    (1)
                                                                           [5]

                                                   TOTAAL AFDELING A:      25

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    LEWENSORIËNTERING                                        3

 AFDELING B (VERPLIGTEND)

 VRAAG 2

 2.1      Tienerswangerskap 
          Seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) 
          MIV en Vigs 
          Lae selfbeeld 
          Emosionele letsels                                              (Enige 3 x 1)    (3)

 2.2   Tienerswangerskap-gevare
        Die liggame van jong meisies is nog nie gereed vir swangerskap nie. 
        Hulle vind dit moeilik om geboorte te skenk, veral as die bekkenbeen nog
          onderontwikkel is. 
        Moontlike skeuring van die liggaam wanneer die kind gebore word kan
          veroorsaak dat jy beheer verloor oor jou behoefte om toilet toe te gaan. 
        Tienermeisies nie voorbereid vir die liggaamlike of emosionele veranderinge
          wat sal plaasvind as gevolg van swangerskap nie. 
        Hormoonvlakke verander in ŉ liggaam wat nog nie ŉ volwasse balans tot
          stand gebring het nie – kan erge emosionele effekte tot gevolg hê. 
        Talle tienermeisies het nie genoeg nutriënte in hul liggame nie a.g.v. hul
          slegte eetgewoontes. 
        Meisies wat verkies om aborsies te ondergaan, loop die risiko om hulle
          liggame permanent skade aan te doen en selfs te sterf. 
        Sommige beëindig hul skoolloopbaan, bevind hulself swak geleerd en
          sonder werk wat lei tot armoede  en
        Verhoogde risiko van gesondheidsprobleme, verwaarlosing en
          mishandeling. 
          (Enige ander relevante respons)                                  (Enige 2 x 1)     (2)

 2.3   Seksueel oordraagbare infeksie
        ŉ Infeksie wat vanaf die een persoon na die ander oorgedra word gedurende
         seksuele gemeenskap / ŉ infeksie wat iemand kan opdoen deur seks te hê
         met iemand wat met ŉ SOI geïnfekteer is.                                          (2)

 2.4   Onthouding

       2.4.1    Onthouding beteken jy neem ŉ vaste besluit om nie seks te hê nie  /
                raak nie betrokke by enige seksuele aktiwiteit nie  / om nie seksuele
                omgang te hê nie.                                          (Enige 1 x 1)    (1)

       2.4.2    Invloede-onthouding
                  Godsdienstige / kultureel / persoonlike  / familiewaardes 
                  Om nie seksueel oordraagbare infeksies op te doen nie 
                  Wil nie ongewenste swangerskap hê nie 
                  Om jou akademie  / sport  / en ander belangstellings jou prioriteit
                   te maak                                                (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    LEWENSORIËNTERING                         (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 3

 3.1   Haar oom – sy het verneem hy het ŉ brug oor ŉ snelweg ontwerp en gebou.              (1)

 3.2   Khanyisile se rolmodelle
        Haar oom 
        Haar ouers 
        Familie beskou opvoeding as die resep vir sukses  / hulle heg waarde
          aan opvoeding 
        Ouers se ondersteuning  / aanmoediging  / en motivering (Enige 3 x 1)            (3)

 3.3   Sy werk hard  / neem middag- en Saterdagklasse                     (Enige 1 x 1)    (1)

 3.4   Gewoonlik deur mans oorheers / mans doen dit meestal                                 (1)

 3.5   Leerderskap gee jou ŉ geleentheid om te werk terwyl jy vir ŉ nasionaal erkende
       kwalifikasie studeer. 
       ŉ Internskapprogram is ŉ program wat ontwerp is om gegradueerdes van
       universiteite of universiteite van tegnologie die geleentheid te gee om hulle
       akademiese kwalifikasies aan te vul deur gestruktureerde blootstelling aan die
       werkplek en gespesialiseerde opleiding.                             (Enige 2 x 2)    (4)
                                                                                             [10]

 VRAAG 4

 4.1   ŉ Rolmodel is iemand na wie ander opsien en bewondering voor het 
       Rolmodelle wys hulle waardes deur wat hulle doen en sê  / rolmodelle is
       mense wat ons inspireer en as voorbeelde vir ander optree.  Hulle handhaaf
       grondwetlike waardes.                                           (Enige 1 x 1)        (1)

 4.2   Hashim is ŉ positiewe rolmodel:
        Vertoon waardes soos nederigheid en waardigheid. 
        Hy is professioneel en gefokus,  beide op en van die veld.       (Enige 2 x 1)    (2)

 4.3   Leerder se eie antwoord
       Geen punte vir net die naam nie
                                              2 punte  vir die naam en verduideliking      (2)
                                                                                             [5]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           25

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   LEWENSORIËNTERING                                        5

 AFDELING C

 VRAAG 5
 Gevolge van tienerswangerskap
 Baie min tienermeisies en – seuns is toegerus om ouers te wees.  Die negatiewe
 gevolge van tienerswangerskap sluit in liggaamlike,  emosionele,  sosiale, 
 ekonomiese  en opvoedkundige  probleme. Tiener mag depressief raak  en ŉ
 lae self-beeld ontwikkel.  Dit gebeur omdat die verantwoordelikhede  so
 oorweldigend is en jong ma’s en pa’s dikwels die ondersteuning van vriende,
 familielede en die gemeenskap verloor.  Statistiek wys dat tienerseuns wat pa’s is
 meer geneig is om dwelms en alkohol te misbruik as tienerseuns wat nie pa’s is
 nie. 
 Baie jong ma’s en pa’s verlaat die skool.  Dit onderbreek hulle skoolopleiding of
 kan dit selfs beëindig en beïnvloed hulle vermoë om ŉ goeie werk te kry.  Tiener-
 moeders is dikwels vies omdat hulle nie hulle drome kan najaag nie.  Meisies voel
 onseker as hulle nie genoeg kennis het oor finansies om na hulle babas om te sien
 nie.  Tiener pa’s raak gefrustreer met hulself  sukkel om werk te kry  kan nie
 hulle kinders finansieel onderhou nie.  Dit kos baie geld om ŉ baba groot te
 maak. 
 Die welsynstoelae lyk baie, maar namate die kind groter word en meer kos, klere,
 mediese uitgawes, vervoer en opvoeding nodig het, vermeerder die uitgawes.  Dit
 is ŉ swaar las vir tieners om te hanteer.  ŉ Vrou kan onderhoud van die baba se
 pa eis totdat die kind groot is. 

 Dit kan ŉ swaar las vir man word, veral as hy later met ŉ gesin van sy eie wil
 begin.  Dit is dikwels moeilik om onderhoud in te vorder en kan op hofgedinge
 neerkom.  Jongmense wat kleinkindertjies het om na om te sien, voel dikwels
 gegrief en gefrustreerd  omdat hulle verhinder word om hulle lewensplanne uit te
 voer of hulle opleiding te voltooi.  Om ŉ ouer te wees, beteken meer as net om ŉ
 baba te hê en hom of haar te voer.  Dit beteken om verantwoordelik te wees vir ŉ
 ander lewe en om die baba opverskillende maniere te versorg.  Ouers doen baie
 dinge vir hulle kinders.  Hulle pas hulle kinders op totdat hulle na hulself kan
 omsien.  Dit beteken nie dat die ouers slegs kos, klere, en skuiling aan hulle
 kinders verskaf nie.  Die beteken ook dat hulle lief is vir hullehulle leer wat reg
 en verkeerd is,  en hoe om baie dinge te doen. 
 Daar kan van sommige jong pa’s verwag word om kulturele kompensasie (lobola) te
 betaal aan ouers van die meisie omdat hy hulle dogter swanger gemaak het.
                                                                             (Enige 5 x 2) [10]
                                            OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   LEWENSORIËNTERING                        (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 6

 Leerders moet in staat wees om die betekenis van smart te verduidelik. 
 (2 punte)
 Leerders moet insig in die rouproses toon – stappe in rouproses. (1 punt vir
 elke stap) en (1 punt vir verduideliking van elke stap.  (1 punt elk)

 Smart / hartseer is ŉ normale emosie  en reaksie  wat ŉ mens ondervind
 wanneer ŉ goeie vriend of familielid sterf, of wanneer ŉ geliefde troeteldier
 doodgaan.  / Smart is ŉ diep hartseer wat deur die dood veroorsaak word. 
 Die rouproses volg ŉ algemene patroon,  hoewel mense se persoonlikheid en
 situasie bepaal hoe hulle op hulle verlies gaan reageer. 
 Mense ervaar eerstens skok  en kan nie glo dat hulle hul geliefde verloor het nie.
 Hulle hou dalk op eet, slap moeilik en dit lyk asof hulle geen emosies  kan voel nie.
 Wanneer die verlies ŉ werklikheid  raak, neem gevoelens van hartseer, 
 wanhoop  en selfs woede oor.
 Hulle vermy dit om saam met ander te wees.  Huil baie  dink voortdurend aan die
 dooie persoon  voel soms skuldig  oor hulle nie gawer met die persoon was
 terwyl hy / sy geleef het nie. Hulle fokus net op die goeie herinneringe  en skep ŉ
 prentjie van ŉ perfekte mens in hulle gedagtes. Party mense sê selfs dat hulle hul
 geliefdes gesien of hulle stemme of voetstappe gehoor het – is normale reaksies. 
 Die verlies van ŉ geliefde kan tot ŉ jaar of meer neem om te verwerk.  Baie
 mense kan nie deur die normale rouproses gaan nie.  Daar word dalk vir hulle
 gesê dat hulle dapper moet wees en nie moet huil nie.  Hulle moet dalk sterk
 voorkom  vir ander wat rou, of hulle moet hulle gesin versorg. 

                                          OF

 STAPPE VAN DIE ROUPROSES
 Ontkenning:  – weier om te glo wat gebeur het en maak asof jou lewe nog presies
 dieselfde is 
 Woede:  – blameer jouself of ander mense vir die verlies en voel gefrustreerd 
 Onderhandeling:  – jy bied iets aan of probeer ŉ ooreenkoms met jouself, met
 ander of self met God aangaan om te probeer om dinge terug te verander in hoe dit
 vroeër was 
 Depressie:  – ervaar simptome van depressie – raadpleeg ŉ dokter of berader 
 Aanvaarding:  – aanvaar wat gebeur het en besef jou lewe moet voortgaan 
 Namate die tyd verloop, sal jy steeds aan die verlies dink, maar al hoe minder as
 voorheen en jou gevoelens sal nie so oorweldigend wees nie.                              [10]

                                          OF

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   LEWENSORIËNTERING                                        7

 VRAAG 7

 (Twee punte  word toegeken vir definisie van sportetiek, regverdige spel,
 wedstrydknoeiery. Wie hulle aan sportetiek moet onderlê, belangrikheid van ŉ
 gedragskode in sport)

 Sport etiek is ŉ gedragskode wat jy moet volg wanneer jy ook al aan liggaamlike
 aktiwiteite deelneem. 
 Sport etiek moet by alle sport-  en liggaamlike aktiwiteite  toegepas word,
 insluitend kompeterende sport en ontspanningsaktiwiteite.  Elkeen wat by sport
 betrokke is, of jy dit speel,  die kaptein is,  afrig, bestuur  of kyk,  moet hom
 of haar by sportetiek neerlê. Dit is op mense van alle ouderdomme van
 toepassing. 

 Regverdige spel: – beteken spelers en ondersteuners sal altyd die reëls
 gehoorsaam en nie kul / oneerlik wees nie. 

 Jy respekteer die opponent en aanvaar die uitkoms van die wedstryd, wen of
 verloor.

 Regverdige spel is ŉ denkwyse, nie net ŉ manier om jou te gedra nie.  Dit sluit
 kwessies in soos die uitskakeling van  kullery,  onsportiwiteit,  gebruik van
 opkikkers,  geweld  (beide liggaamlik en verbaal), seksuele molestering van
 kinders,  jongmense  en vroue, uitbuiting, ongelyke geleenthede, 
 oormatige kommersialisering  en korrupsie. 

 Die gebruik om weddenskappe te plaas op watter span ŉ wedstryd sal wen, lei na ŉ
 soort bedrog wat wedstrydknoeiery genoem word. 
 Wedstrydknoeiery gebeur wanneer beroepswedders en spelers, of die skeidsregter,
 voor die wedstryd besluit watter span moet wen of verloor.  Hierdie spelers speel
 dan die wedstryd so dat die gunstelingspan wen. 

 ŉ Gedragskode is belangrik in sport omdat dit behoorlike standaarde  vir enige
 sport stel en die regte geestesingesteldheid en gedrag verseker.  Dit bou karakter
 in atlete,  bv. vasberadenheid en moed ontwikkel ŉ sterk gees en liggaam 
 ontwikkel ŉ gesonde lewenstyl  en ontwikkel vriendskappe.                               [10]

                                                               TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                   GROOTTOTAAL:             70

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      LEWENSORIËNTERING                      (EC/NOVEMBER 2016)

      MERKRUBRIEK VIR AFDELING C

      (Nota aan leerkragte – Die merk rubriek kan vir al die vrae in hierdie afdeling
      gebruik word, maar neem die inhoud / onderwerp van elke vraag in ag.)

        VLAK                 1                  2                 3                  4
       KRITERIA       Geen duidelike     Goeie             Baie goeie         Uitstekende
                      verduideliking     verduideliking    verduideliking     verduideliking
                      van die konsep.    van die konsep.   van die konsep.    van die konsep.

                      Geen insig in      Goeie insig in    Baie goeie insig   Uitstekende
                      die onderwerp.     die onderwerp.    in die             insig in die
                                                           onderwerp.         onderwerp.
                      Gebrek / swak      Goeie begrip
                      begrip van die     van die vraag.    Baie goeie         Uitstekende
                      vraag.                               begrip van die     begrip van die
                                                           vraag.             vraag.
         PUNT               0–2                3–4                5–7               8–10
         PUNT
        BEHAAL

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-afr/a30293d4-0629-4212-aeca-186443a80310) — Life Orientation · QP · 2016 · Afr
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-eng/db46c892-b490-45b3-820b-b39e9314e121) — Life Orientation · QP · 2016 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-eng/a65523b0-08f2-4ddf-85e5-ff366459a1e3) — Life Orientation · Memo · 2012 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-afr/70bafaaf-ed88-42c6-b322-6fd35296772f) — Life Orientation · Memo · 2012 · Afr
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-eng/c6bbc1b6-52aa-46de-8c36-435f4742582c) — Life Orientation · Memo · 2011 · Eng
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-afr/171628d5-7f2f-45bc-86b3-a0b15aa7af09) — Life Orientation · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 9 Life Orientation

- [Grade 9 Life Orientation November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2026-november-mock-exam-question-paper/236807e1-e30d-4acc-88fe-286781fb7a37) — QP · 2026 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-eng/ca7aeafb-2998-47b9-8131-c5849031ab20) — QP · 2014 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-afr/730e3eb2-8daf-4e4f-8cfa-b6b10a49ad91) — QP · 2014 · Afr
- [LIFE ORIENTATION GR9 2013-QP](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2013-qp/49704367-3df2-4cca-a1b5-802a130663ca) — QP · 2013
- [LEWENSORIENTERING GR9 2013 QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/lewensorientering-gr9-2013-qp-afr/7461c31a-321b-4f99-b2eb-6784c962de08) — QP · 2013 · Afr
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-qp-afr/9e9da08a-2560-4502-b44e-67195e9b7c67) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
