# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-afr-nov2015/c2dac26c-b807-4cb8-a06a-eb65ca9fee98
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-afr-nov2015/c2dac26c-b807-4cb8-a06a-eb65ca9fee98)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                       NOVEMBER 2015

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    D 
      1.1.2    A 
      1.1.3    C 
      1.1.4    C 
      1.1.5    C 
      1.1.6    D 
      1.1.7    D 
      1.1.8    A 
      1.1.9    B 
      1.1.10   B                                                       (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1    Chlorofil 
      1.2.2    Blouswart 
      1.2.3    Deoksiribonukleïensure/DNS 
      1.2.4    Suurstof 
      1.2.5    Krista 
      1.2.6    Kreb se siklus                                            (6 x 1)   (6)

1.3   1.3.1    Slegs A 
      1.3.2    Geeneen 
      1.3.3    Beide A en B 
      1.3.4    Slegs B 
      1.3.5    Beide A en B 
      1.3.6    Slegs A                                                  (6 x 2)   (12)

1.4   1.4.1    A - Nierkapsel 
               B - Versamelbuise 
               C - Ureter                                                          (3)
      1.4.2    Ureter/C                                                            (1)
      1.4.3    Nierarterie  - D                                                   (2)
      1.4.4    E of Niervene                                                       (1)

1.5   1.5.1    Vetsug is die wanbalans tussen energie inname en energie-
               verbruik  in so ŉ mate dat oortollige energie in vetselle gestoor
               word wat dan vergroot / in getalle vermeerder.                      (2)
      1.5.2    13 127                                                              (1)
      1.5.3    Mans is fisies meer aktief as vroue                                 (1)
      1.5.4    Hoë bloeddruk                                                       (1)
                                                        TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                      3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Sensus                                                              (1)

       2.1.2    B                                                                   (1)

       2.1.3    Die basis van die ouderdom-geslagspiramide is breed, maar
                vernou na die bopunt. 
                Dit dui op ŉ hoë proporsie individue in die jonger
                ouderdomsgroep.  Wanneer hulle ouer word en voortplant, sal
                die bevolkingsgrootte toeneem.  Die vernouing van die piramide
                na bo, dui op ŉ hoë sterftesyfer met ŉ toename in ouderdom.         (4)

       2.1.4    Die bevolkingsgrootte by elke ouderdomsgroep bly min of meer
                dieselfde.  Dit dui daarop dat die geboorte-en sterftesyfer amper
                dieselfde is.  Daarom sal die bevolkingsgroei min of meer
                dieselfde bly.                                                      (3)

       2.1.5    Stabiele bevolking                                                  (1)

 2.2 2.2.1      (a)    Gemeenskap
                       Bestaan uit ŉ bevolking van verskillende spesies  wat op
                       dieselfde tyd  ŉ bepaalde gebied bewoon en interaksies
                       voer.                                                        (2)
                (b)    Ekologiese nis
                       Die ekologiese rol van ŉ spesie  binne die struktuur en
                       funksie van ŉ gemeenskap.                                    (2)

       2.2.2    Tribolium confusum 
                100 kewers het in bottel 6 oorleef toe die temperatuur 24 °C en
                die relatiewe humiditeit 30% was.                                   (2)

       2.2.3    Digtheidsonafhanklike faktore                                       (1)

       2.2.4    Aangesien twee verskillende spesies betrokke is, verwys dit na
                interspesifieke mededinging.                                        (1)

 2.3 2.3.1      Eksponensiële/Geometriese/J-vormige groei                           (1)

       2.3.2    Versnelde/eksponensiële groeifase                                   (1)

       2.3.3         ŉ Toename in voedselproduksie en verspreiding 
                     Verbeterde gesondheid (water en sanitasie) 
                     Vooruitgang in mediese tegnologie (antibiotikas en
                      entstowwe) 
                     Opvoeding en bewusmaking wat lei tot ŉ bevolking wat meer
                      gesondheidsbewus is                                           (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2015)

      2.3.4   Die menslike bevolking het al amper die drakapasiteit van die
              aarde bereik en begin dus omgewingsweerstand ondervind soos:
                 Mededinging vir voedsel, water en leefruimte wat lei tot
                  oorlog en toenemende misdaad.
                 Nuwe siektes (bv. HIV en Vigs; Ebola, ens.)
                 Meer bewusmaking en opvoeding                   (Enige 2 x 1)       (2)

      2.3.5   (a)      Mag lei tot die uitwissing van die menslike spesie              (1)
              (b)         Organiseer bewusmakingsprogramme en opvoeding
                           om die gevolge van onbeheerde bevolkingsgroei uit te
                           wys 
                          Belastingverligting vir kleiner gesinne 
                          Die daar stelling van gesinsbeplanningsprogramme 
                                                                       (Enige 1 x 1)   (1)

2.4 2.4.1     Die plant is vir ten minste 48 uur in ŉ donker kamer/kas
              geplaas.                                                                (1)

      2.4.2         Die potplant was nie aan sonlig blootgestel nie 
                    en dus het fotosintese nie plaasgevind nie. 
                    In die afwesigheid van fotosintese is daar geen glukose as ŉ
                     bron van energie  beskikbaar nie.
                    Daarom sal die plant gestoorde stysel omskakel tot glukose
                     totdat niks meer beskikbaar is.                                  (4)

      2.4.3         Kook die blaar vir 3–4 minute in water. 
                    Kook die blaar vir ongeveer 2 minute in alkohol. 
                    Spoel die blaar met koue water af. 
                    Sprei die blaar op ŉ teël uit en voeg ŉ paar druppels verdunde
                     jodiumoplossing by.                                              (4)

      2.4.4

                                                                                        (3)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                           5

 VRAAG 3
 3.1 3.1.1      ŉ Toename in ligintensiteit  veroorsaak ŉ toename in die tempo
                van fotosintese,  en ŉ gevolglike toename in massa van die
                blaarslaai plante.                                  (Enige 2 x 1)        (2)
       3.1.2    Koolstofdioksied 
                Temperatuur                                                              (2)
       3.1.3    Die koolstofdioksiedvlak is tot ŉ optimum van 4%  en die
                temperatuur tot 25 °C  verhoog met ligintensiteit wat tot 8
                arbitrêreeenhede verhoog is.                                            (3)

       3.1.4          ŉ Drastiese afname  in die tempo van fotosintese
                      sal plaasvind omdat die ensieme gedenatureer 
                      word deur hoë temperature en nie kan funksioneer nie .            (2)
 3.2 3.2.1      A      Maag 
                B      Pankreas 
                D      Galblaas                                                          (3)
       3.2.2    Naam: Lewer 
                Letter: C                                                                (2)
       3.2.3          Neutraliseer die suur chym afkomstig van die maag 
                      Emulsifiseer vette 
                      Verskaf ŉ alkaliese pH vir die funksionering van ensieme
                       aangetref in die pankreassap 
                      Dien as ŉ antiseptiese middel en voorkom die ontbinding
                       van voedsel                                                       (4)
       3.2.4    Diabetes miëlitis                                                        (1)
       3.2.5    Wanneer die bloedsuiker vlakke styg:
                      (Betaselle) van die eilandjies van Langerhans in die
                       pankreas stel insulien vry wat die bloedsuikervlak
                       beheer.
                      Insulien verhoog die absorpsie van glukose in die selle en
                       sodoende verlaag die glukosevlak in die bloed. 
                      Dit verhoog ook die glukose verbruik in die selle. 
                      Dit stimuleer die omskakeling van oortollige glukose na
                       glikogeen in die lewer en spiere.                   (maks 4)
                Wanneer die bloedsuiker vlakke daal:
                      (Alfaselle) van die eilandjies van Langerhans in die pankreas
                       stel glukagon vry wat die bloedsuikervlak beheer.
                      Dit stimuleer die omskakeling van glikogeen in glukose. 
                      en verhoog sodoende die glukosevlak in die bloed. 
                ŉ Hoë konsentrasie van glukose inhibeer die vrystelling van
                glukagon  maar stimuleer die vrystelling van insulien. So ook sal
                ŉ lae konsentrasie glukose die vrystelling van insulien inhibeer 
                maar die vrystelling van glukagon stimuleer. Dit staan bekend as
                negatiewe terugvoermeganisme.                               (maks 4)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2015)

3.3 3.3.1     A      Afferente arteriool 
              B      Efferente arteriool 
              C      Glomerulus                                                       (3)

      3.3.2   Ultra-filtrasie                                                         (1)

      3.3.3   Deel B is nouer as deel A.  Die nouer deursnee van B vertraag
              bloedvloei. . Dit veroorsaak ŉ hoër bloeddruk in deel C. Die
              hoë bloeddruk lei tot die lekasie van bloedplasma tesame met
              glukose, aminosure, water, ureum en ander stikstofbevattende
              afval deur die mikro porieë aangetref by die kapillêre netwerk by
              C. Bloedselle, plasmaproteïene en ander groot molekules word
              teruggehou in die bloed.                                                (6)

      3.3.4   Podosiete                                                               (1)

      3.3.5   Die teenwoordigheid van filtrasiesplete tussen die podosiete
              dien as ŉ selektiewe filter  wat slegs klein deeltjies tot in die
              kapselholte  deurlaat.                                 (Enige 2 x 1)    (2)
                                                                                       [40]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           80

AFDELING C

VRAAG 4

Asemhalingsmeganisme
Inaseming
   Die diafragma trek saam en word plat 
   Maagspiere verslap 
   Die uitwendige tussenribspiere trek saam en die interne tussenribspiere
    verslap 
   Die ribbekas beweeg opwaarts en uitwaarts 
   Die volume van die borsholte vergroot 
   en druk in die longe neem af 
   Lug vloei deur die lugweë in die longe 
   Die longe sit uit                                              (maks. 5)          (5)

Uitaseming
   Die diafragma ontspan en word koepelvormig 
   Die uitwendige tussenribspiere verslap en die inwendige tussenribspiere
    trek saam 
   Die ribbekas beweeg afwaarts en binnetoe 
   Volume in die borskas verminder 
   Lugdruk in die longe
   En borsholte verhoog 
   Lug ryk aan CO2 word uit die longe geforseer                  (maks. 5)           (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)              LEWENSWETENSKAPPE V1                                      7

 Homeostatiese beheer van koolstofdioksied en suurstof
    wanneer die konsentrasie koolstofdioksied in die bloed verhoog 
    word dit waargeneem deur die sensoriese selle (pH reseptors) in die
     aorta en karotisarteries 
    senu-impulse word gelei 
    na die respiratoriese sentrum in die medulla oblongata
    en die kardio-vaskulêre sentrum 
    van waar senu-impulse na die diafragma
    en uitwendige tussenribspiere gestuur word 
    veroorsaak ŉ toename in die tempo en diepte van asemhaling
    sodoende word meer suurstof ingeasem en
    meer koolstofdioksied word uitgeasem
    die hartklop versnel
    bloed met koolstofdioksied word vinniger na die longe gepomp 
    en suurstofbevattende bloed word vinniger na die selle gepomp 
    die perifirie arterioles trek saam 
    sodat die bloed vinniger deur die weefsel beweeg 
    wanneer die koolstofdioksied konsentrasie verlaag, neem die proses
     af                                                            (maks 7)        (7)

 Assessering van die opstel
                  Relevansie            Logiese volgorde        Samevattend
 Kriteria
                      (R)                       (L)                   (S)
 Algemeen Alle inligting voorsien     Idees in ŉ              Alle aspekte wat
            is relevant tot die       logiese/oorsaak-effek   deur die opstel
            onderwerp.                volgorde uiteengesit.   vereis word is
                                                              voldoende
                                                              aangespreek.
 In hierdie     Slegs inligting       Die asemhalings-        Gedetailleerde
 opstel         relevant tot die      meganisme en            bespreking van
                asemhalings-          homeostatiese           asemhalingsmeg
                meganisme en          beheer van              anisme en
                homeostatiese         respiratoriese gasse    homeostatiese
                beheer van            korrek en in logiese    beheer.
                koolstofdioksied en   volgorde bespreek.
                suurstof verskaf.
 Punte                     1                    1                    1

                                                                         Inhoud:    17
                                                                         Sintese:   3

                                                       TOTAAL AFDELING C:            20
                                                           GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 GR11 QP AFR NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-qp-afr-nov2015/9b99beb7-4478-49e6-bcc5-e738e1dec80b) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [LIFE SC P2 GR11 NOV2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-memo-eng/bb537cc3-1de9-4ea2-923d-5357218c3980) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [LIFE SC P2 GR11 NOV2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-memo-afr/b67e9a14-b4ce-4764-9843-edb733a880d7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/517533c3-ff51-4284-855a-667be5c924b5) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-d/492d91d3-3a74-4a24-b34f-1923ab637f0e) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-afr/d489dadd-66d3-4ea3-b1b4-f84dddc89e90) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
