# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-nov-2014-afr/af8d7af0-63a1-43ae-b129-6c777b666c58
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-nov-2014-afr/af8d7af0-63a1-43ae-b129-6c777b666c58)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                       NOVEMBER 2014

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  LEWENSWETENSKAPPE V1      (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A
 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        B 

        1.1.2        D 

        1.1.3        C 

        1.1.4        D 

        1.1.5        B 

        1.1.6        D 

        1.1.7        D 

        1.1.8        A 

        1.1.9        A                                    (9 x 2)    (18)
 1.2    1.2.1        Larinks 

        1.2.2        Eritrosiete/rooibloedselle 

        1.2.3        Aardverwarming 

        1.2.4        Drakapasiteit 

        1.2.5        Verspreiding 

        1.2.6        Bevolking 

        1.2.7        Chloroplaste 

        1.2.8        Melksuur                              (8 x 1)    (8)

 1.3    1.3.1        Slegs B 

        1.3.2        Slegs A 

        1.3.3        Beide A en B/Albei 

        1.3.4        Slegs B 

        1.3.5        Beide A en B/Albei 

        1.3.6        Slegs A 

        1.3.7        Geeneen 

        1.3.8        Slegs A 

        1.3.9        Slegs B                              (9 x 2)    (18)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                          3

 1.4    1.4.1        X = CO2  Y = O2                                                    (2)

        1.4.2        Diffusie                                                            (1)

        1.4.3         In die vorm van bikarbonaatione. 
                      Verbind met hemoglobien in die rooibloedselle. 
                      As opgeloste gas in die bloedplasma.           (Enige 2 x 1)      (2)

        1.4.4        Hemoglobien                                                         (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LEWENSWETENSKAPPE V1                          (NOVEMBER 2014)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1     Fase 1 – Glikolise 
                 Fase 2 – Krebs siklus 
                 Fase 3 – Oksidatiewe fosforilasie                                       (3)

       2.1.2     X – Glukose 
                 Y – Suurstof                                                            (2)

       2.1.3     X – Inneem van voedsel  (eindproduk van vertering van
                 koolhidrate)
                 Y – Inaseming van suurstof                                              (2)

       2.1.4     Produk 1 – CO2 
                 Produk 2 – Hoë energie waterstofatome 
                 Produk 3 – Water                                                        (3)

 2.2   2.2.1     B                                                                       (1)

       2.2.2      Tydens inaseming trek die diafragma saam  en word plat,
                   die volume van die borskas neem toe van bo na onder. 
                  Die uitwendige tussenribspiere trek saam  en lig die
                   ribbekas boontoe en buitentoe wat die volume van die
                   borskas vergroot van voor na agter. 
                  Veroorsaak dat die borsholte van kant tot kant en van agter
                   na voor vergroot. 
                  Die totale volume van die borsholte neem toe  en die
                   lugdruk in die longe verminder. 
                  Aangesien die atmosferiese druk hoër is as die lugdruk in die
                   longe  vloei suurstofryke lug deur die lugweë in die longe. 
                                                                    (Enige 6 x 1)         (6)

       2.2.3     Glasbuis – Tragea 
                 Klokfles – Borskas/ribbekas 
                 Rubberplaat – Diafragma                                                 (3)

       2.2.4     Die ballon sal nie opblaas nie.  Die gat in die rubberplaat
                 veroorsaak dat die lugdruk in die klokfles dieselfde is as die
                 atmosferiese druk.                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                             5

 2.3    2.3.1     300  mg/100 cm3                                                         (1)

        2.3.2     (a)   2 uur 30 minute/150 minute                                       (2)

                  (b)   3 uur 30 minute/210 minute                                       (2)

        2.3.3     Insulieninspuitings sal die bloedglukose konsentrasie van die
                  diabeet na normaal verlaag. 
                                               OF
                  Sal die tydperk verkort wat dit neem vir die bloedglukose
                  konsentrasie om na normaal na ingestie terug te keer.                   (1)

        2.3.4     Glikogeen                                                               (1)

        2.3.5     Insulien is ŉ proteïen en sal deur die menslike
                  spysverteringstelsel verteer word.  Sal dus nie as insulien
                  geabsorbeer word nie, maar as aminosure.                                (2)

 2.4    2.4.1     Struktuur van ŉ villus                                                  (1)

        2.4.2     Dunderm                                                                 (1)

        2.4.3     Absorpsie van verteerde voedingstowwe                                    (1)

        2.4.4     C – Groot hoeveelhede glukose  en aminosure                            (2)

        2.4.5     A – Kolomepiteel 
                  B – Lakteaal/limfkapillêre                                              (2)

        2.4.6      Die dun kolomepiteel  van die villus vergemaklik die
                    absorpsie van verteerde voedingstowwe d.m.v diffusie. 
                   Die kolomepiteel selle bevat mikrovilli  wat die absorpsie-
                    oppervlak vergroot. 
                   Die kolomepiteel selle produseer draermolekules,  wat
                    aktiewe absorpsie van voedingstowwe teen die diffusie
                    gradiënt verseker. 
                   Die bekerselle  tussen die kolomepiteel selle skei ŉ
                    waterige mukus af wat wrywing voorkom en die selle klam
                    hou. 
                   Die villi bevat baie kapillêre vate en lakteale wat in noue
                    kontak met die absorpsie oppervlakte is  vir die vinnige
                    vervoer van geabsorbeerde voedsel en verseker sodoende
                    dat skerp konsentrasie-gradiënte behou word vir vinnige
                    diffusie.                                          (Enige 1 x 2)     (2)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              LEWENSWETENSKAPPE V1                           (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1

                                                                                         (2)

       Kontrolelys vir die puntetoekenning vir die grafiek:

       Korrekte tipe grafiek met punte verbind                     1
       Titel van grafiek                                           1
       Korrekte byskrif vir X-as                                   1
       Korrekte byskrif vir Y-as                                   1
       Geskikte skaal vir X-as en Y-as                             1
       Plot van punte                               1 punt: 4–8 punte korrek geplot
                                                    2 punte: 9–16 punte korrek
                                                    geplot

       NOTA:

       Indien die verkeerde grafiek getrek is:
           Verbeur punte vir “korrekte grafiek”.

       Indien die asse omgekeer is:
         Verbeur punte vir byskrifte van Y-as en X-as                                    (7)

       3.1.2     Sloerfase                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                             7

        3.1.3         Groeikoers is stadig. 
                      Roofdiere nog besig om aan te pas by die nuwe omgewing/
                       akklimatiseer. 
                      Dit is moeilik om maats te vind. 
                      Organismes is nog nie seksueel volwasse/jong bevolking. 
                                                                     (Enige 2 x 1)           (2)

        3.1.4         Deur op die haasbevolking te voed, verminder die
                       rooikatbevolking die aantal prooi. 
                      Soos die getalle van die haasbevolking (prooi) verminder 
                      heers daar meer kompetisie  onder die rooikat (predator)
                       bevolking.
                      Dit lei tot ŉ vermindering  in die getal roofdiere (predatore).
                      en ŉ toename  in die aantal haasbevolking asook ŉ
                       ooreenstemmende toename in die rooikat (predator)
                       bevolking.
                      Uiteindelik stabiliseer die prooi-predator bevolkings  onder
                       die drakapasiteit  van die habitat wat lei tot ŉ stabiele
                       bevolking.                                         (Enige 4 x 1)     (4)

        3.1.5     (              )        
                                              =   = 37,5% 
                                                                                            (3)

 3.2    3.2.1     Om te bepaal of chlorofil vir fotosintese nodig is.                       (1)

        3.2.2     Om die plant te ontstysel.                                                (1)

        3.2.3     Om te verseker dat die blare heeltemal ontstysel is.                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                       (NOVEMBER 2014)

       3.2.4

                 Riglyne vir merk van diagram.

                        Kriteria                           Punte
                 Opskrif                                     1
                 Korrekte byskrifte                          2
                 Korrekte skakering                          2                          (5)

       3.2.5     Nee                                                                   (1)

       3.2.6     Die resultate verkry van die gedeelte van die blaar sonder
                 chlorofil  kan vergelyk word met die resultate van die gedeelte
                 wat chlorofil bevat.                                                  (2)

       3.2.7     Chlorofil is nodig  vir fotosintese.                                 (2)

 3.3   3.3.1     Fotosintese                                                           (1)

       3.3.2     Alge                                                                  (1)

       3.3.3     Organiese materiaal  en suurstof                                     (2)

 3.4   3.4.1     A – Anorexia nervosa 
                 B – Kwasjiorkor 
                 C – Vetsug                                                            (3)

       3.4.2     B – Tekort aan proteïene in die dieet 
                 C – Oormatige inname van energieryke voedsel                         (2)
                                                                                      [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                              9

 AFDELING C

 VRAAG 4

    Wanneer baie vloeistof ingeneem word, word die bloed en
     liggaamsvloeistowwe meer verdun. 
    Indien die waterinhoud van die liggaam bo die normale styg 
    verminder die osmotiese potensiaal van die bloed 
    wat die osmoreseptore in die hipotalamus,  wat ADH produseer, 
     stimuleer
    om impulse na die hipofise te stuur om minder ADH in die bloed vry te stel 
    Daarom bereik minder ADH die niere wat veroorsaak dat
    die wande van die distale kronkelbuis en versamelbuis  minder 
     deurlaatbaar  word
    minder water word sodoende vanuit die filtraat herabsorbeer 
    en ŉ groot hoeveelheid verdunde urine word uitgeskei 
    Die byniere (adrenale kliere) skei minder aldosteroon af 
    wat veroorsaak dat minder natrium-ione vanuit die filtraat aangetref 
    in die opwaartse tak van die Henlé-lus 
    in die weefselvloeistof van die medulla gepomp word
    Dit veroorsaak ŉ hoë waterpotensiaal of ŉ minder negatiewe osmotiese-
     potensiaal 
    Minder water  word sodoende vanuit die nefronbuis in die weefselvloeistof
     van die medulla  geabsorbeer
    Meer water word dus as urine uitgeskei.
                                                                          Inhoud          (17)
                                                                          Sintese          (3)

 Assessering van die aanbieding van die opstel.

 Kriteria            Relevansie (R)     Logiese              Samevattend (C)
                                        volgorde (L)
 Algemeen            Alle inligting     Idees is logies      Alle aspekte wat deur
                     verskaf is         gerangskik/          die opstel vereis is, is
                     relevant tot die   oorsaak – gevolg.    voldoende aangespreek.
                     onderwerp.
 In hierdie          Slegs inligting    Verskeie             Die rol van die hipofise,
 opstel              relevant tot       strukture en hul     byniere en die effek van
                     homeostase         gekoördineerde       hul hormone op die
                     (Osmoregulasie)    funksionering om     teikenstruktuur van die
                     is gegee. (Geen    die korrekte         nier word deeglik
                     irrelevante        hoeveelheid          bespreek.
                     inligting.)        water in die
                                        liggaam te bereik,
                                        word bespreek.
 Punte                      1                    1                       1

                                                             TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 GR11 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-nov2014-eng/3d981ecc-67e4-46a4-bca5-1dbc168c60f6) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [LIFE SC P1 GR11 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-qp-nov2014-eng/7e792f78-84e8-47a2-a98b-1a20049249a8) — Life Sciences · QP · 2014 · Eng
- [LIFE SC P1 GR11 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-qp-nov2014-afr/17c0fa76-d2ee-4dea-b9ad-2b7fb826eb68) — Life Sciences · QP · 2014 · Afr
- [LFSC P2 GR11 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr11-memo-nov2014-afr/b3f3937f-370d-4db5-a8f6-d3e2c82b27fc) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/517533c3-ff51-4284-855a-667be5c924b5) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-d/492d91d3-3a74-4a24-b34f-1923ab637f0e) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
