# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-afr/b1d2da21-fc3d-4434-a4b1-2c66d8262b33
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-afr/b1d2da21-fc3d-4434-a4b1-2c66d8262b33)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2016

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      LEWENSWETENSKAPPE V1          (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1    B 
         1.1.2    B 
         1.1.3    A 
         1.1.4    A 
         1.1.5    B 
         1.1.6    D 
         1.1.7    A 
         1.1.8    B 
         1.1.9    C 
         1.1.10   A                                                       (10 x 2)   (20)
1.2      1.2.1    Akson 
         1.2.2    Reseptore/Sintuigorgane 
         1.2.3    Koolstofvoetspoor 
         1.2.4    Ontbossing 
         1.2.5    Biodiversiteit 
         1.2.6    Outonome senuweestelsel 
         1.2.7    Glukagon 
         1.2.8    Blastosist /Blastula
         1.2.9    Meninges 
         1.2.10   Serebellum                                               (10 x 1)   (10)
1.3      1.3.1    Geen 
         1.3.2    Slegs A 
         1.3.3    Slegs B                                                  (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1    Refleksaksie                                                            (1)
         1.4.2    (a)     A                                                               (1)
                  (b)     F                                                               (1)
         1.4.3    D       Sinaps                                                          (1)
         1.4.4    (i)     E                                                               (1)
                  (ii)    B                                                               (1)
                  (iii)   C                                                               (1)
1.5      1.5.1    (a)     F                                                               (1)
                  (b)     D                                                               (1)
                  (c)     E                                                               (1)
                  (d)     C                                                               (1)
         1.5.2    (a)     1    Sentromeer                                                 (1)
                  (b)     2    Chiasmata                                                  (1)
                  (c)     3    Chromatied                                                 (1)
                                                              TOTAAL AFDELING A:           50

    Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                        LEWENSWETENSKAPPE V1                                         3

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    (a)     A     Seminale vesikel 
                               Produseer ŉ voedingstofryke  vloeistof om spermselle energie
                               te gee                                                                   (2)

                 (b)     C     Vas deferens/Spermbuis
                               Vervoer die sperm  vanaf die epididimis na die ejakulatoriese
                               buis/uretra.                                                             (2)

        2.1.2    B       Prostaatklier                                                                 (1)

        2.1.3    (a)     Deel E                                                                        (1)

                 (b)     Deel D                                                                        (1)

        2.1.4    Penis                                                                                 (1)

        2.1.5    Geen sperm kan vrygestel  word deur die penis nie; wat sal lei tot geen
                 bevrugting  wat plaasvind nie en geen nageslag  sal geproduseer word
                 nie/geen voortplanting nie.                                                            (3)

 2.2    2.2.1    Seuns het ŉ vinniger reaksie-tyd  as meisies.  OF
                 Meisies het ŉ stadiger reaksie-tyd  as seuns.  OF
                 Beide seuns en meisies  het dieselfde reaksietyd.                                    (2)

        2.2.2    (a)     Reaksietyd                                                                    (1)

                 (b)     Geslag                                                                        (1)

        2.2.3          Elke proefneming (poging) word 5 keer herhaal vir elk van die
                        deelnemers. 
                       ŉ Relatief groot steekproefgrootte is geneem  (ongeveer 67% van die
                        klas het aan die proeflopies deelgeneem)                                        (2)

        2.2.4          Het dieselfde groep leerders gebruik 
                       Dieselfde persoon het die meterstok laat val 
                       Dieselfde meterstok 
                       Dieselfde tyd van die dag                                 (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                    (Merk slegs die eerste twee)

        2.2.5    Baie pogings gee aan die deelnemers redelike goeie oefening, en dus word
                 hul reaksietyd verbeter met oefening.                                                 (1)

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                             LEWENSWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2016)

2.3      2.3.1   ŉ Plek waar (soliede afval) huishoudelike en industriële afval begrawe word.                                    (1)
         2.3.2   R120 000 000 /een honderd en twintig miljoen rand                                                               (1)
         2.3.3                       Energie kan bespaar  word deur herwinning, want die grondstowwe wat
                                      gebruik word om sekere afvalmateriaal soos glas te vervaardig hoef nie
                                      uit die grond gegrawe en teen baie hoë temperature gesmelt te word nie.
                                     Verminder omgewingsbesoedeling  want die vervaardiging van nuwe produkte
                                      gebruik groot hoeveelhede fossielbrandstowwe as ŉ bron van energie.     (2)
         2.3.4                       Hergebruik van inkopiesakke /gebruik ŉ item vir dieselfde doel meer as
                                      een keer.
                                     Verminder /vermy die aankoop van items wat onnodige verpakking
                                      rondom hulle het.                                                                           (2)
         2.3.5                       Ontbinding van organiese /huishoudelike afval
                                     veroorsaak die vrystelling van kweekhuisgasse  soos CO2 en metaan
                                     wat meer hitte van die son  vasvang en verhoogde aardverwarming en
                                     verhoogde kweekhuiseffek veroorsaak.                    (Enige 2 x 1)                      (2)
         2.3.6
                                                           Grafiek wat die hersteltempo van verskeie
                                                      afvalmateriale, wat in Suid-Afrika herwin is, voorstel

                     HOEVEELHEID HERWIN IN (%)
                                                 80      69
                                                                        59
                                                 60

                                                 40
                                                                                        25
                                                                                                            17
                                                 20

                                                 0
                                                       Blikkies       Papier           Glas           Plastiek
                                                                         AFVALSTOWWE

                 Puntetoekenning vir grafiek:
                 Kriteria                                                                       Puntetoekenning
                 Staafgrafiek getrek (T)                                                                1
                 Opskrif van grafiek (C) sluit beide veranderlikes in                                   1
                 Korrekte skaal vir X-as (gelyke breedte en spasiëring
                                                                                                        1
                 van die kolomme) en Y-as (S)
                 Korrekte byskrifte en eenheid vir X-as en Y-as (L)                                      1
                                                                                         0: Geen kolomme korrek geteken
                 Plot van kolomme (P)                                                   1 : 1 tot 2 kolomme korrek geteken
                                                                                        2 : 3 tot 4 kolomme korrek geteken        (6)
                 LET WEL:
                 As ŉ lyngrafiek getrek word – sal punte toegeken word net vir die "titel en byskrifte vir X- en Y-as"
                 As ŉ histogram getrek word – sal punte verbeur word net vir die "tipe grafiek en korrekte skaal"

    Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                            LEWENSWETENSKAPPE V1                                          5

        2.3.7         (i)     plastiek                                                                       (1)
                      (ii)    blikkies                                                                       (1)
        2.4      2.4.1             ŉ Kariotipe is ŉ gerekenariseerde diagram  van al die
                                    chromosome. 
                                   ŉ Volledige stel chromosome in ŉ sel (tydens metafase) wat die
                                    aantal, grootte en vorm  van al die chromosome toon.
                                                                                        (Enige 1 x 2)        (2)
                 2.4.2 Eutrofikasie is die toename in die hoeveelheid voedingstowwe  uit
                       verskillende bronne, wat in die riviere en water reservoirs gespoel word
                       en wat ŉ oormatige groei  wat wateronkruide/akwatiese onkruid(e) 
                       en alge  veroorsaak.                                        (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                                         [40]
 VRAAG 3
 3.1    3.1.1    Tropisme                                                                                   (1)
        3.1.2    Ouksiene                                                                                   (1)
        3.1.3               Veroorsaak ŉ buigreaksie in plante bekend as tropisme 
                            Bevorder seldeling 
                            Verantwoordelik vir selverlenging 
                            Verantwoordelik vir apikale dominansie (oorheersing) 
                            Bevorder die wikkeling van wortels                       (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                        (Merk slegs die eerste twee)
        3.1.4    Dit bevorder selverlenging  by die groeipunt van die stingel.                              (1)
        3.1.5               Onder die invloed van swaartekrag  versamel die ouksiene aan die
                             onder kant van die wortel. 
                            Groei aan die onderkant word geïnhibeer  deur die verhoogde
                             konsentrasie  van ouksiene.
                            Aan die bokant van die wortel is die ouksienkonsentrasie laer,  en
                             daarom verleng hierdie selle dus meer. 
                            wat veroorsaak dat die wortel buig en afwaarts groei.                          (6)
 3.2         Wanneer die tiroksienvlak te laag  is
             word die hipofise gestimuleer  om
             meer TSH  af te skei en
             die verhoogde TSH-vlak  veroorsaak
             dat die tiroïedklier  meer
             tiroksien  afskei en die
             tiroksienvlak van die bloed styg tot die normale vlak. 
             Wanneer die tiroksienvlak van die bloed te hoog  is
             skei die hipofise minder TSH  af.
             Min of geen tiroksien word afgeskei  en
             die tiroksien vlak word dus tot normale perke verlaag.                                         (6)

   Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2016)

3.3      3.3.1   Soos mense ouer word, is daar ŉ progressiewe afname in die afskeiding van
                 groeihormoon.                                                                          (2)
         3.3.2   Die hoeveelheid groei hormoon wat tussen die ouderdomme van 13 en 19
                 afgeskei word is relatief hoër  as die hoeveelheid van die hormoon wat
                 tydens die res van die mens se lewe afgeskei word.                                       (1)
         3.3.3   (a)      Gigantisme                                                                     (1)
                 (b)      Dwergisme                                                                      (1)
         3.3.4          Die vinnige ontwikkeling van sterker spiere 
                        Groei in die grootte en massa van skeletstelsel           (Enige 1 x 1)         (1)
3.4      3.4.1          Die hormoonontregelaars/wanfunksionering van endokriene kliere
                        Lewenstyl/lewenstyl variasies/bestuur van ŉ voertuig vir lang periodes
                                                                                     (Enige 1 x 1)        (1)
         3.4.2          Langafstand bestuur verleng die tydperk waartydens in ŉ bepaalde/
                         sekere posisie gesit word wat veroorsaak dat die manlike voort-
                         plantingsorgaan vir ŉ geruime tyd styf tussen die dye ingedruk word. 
                        Soos die temperatuur in die gebied styg,  is die skrotum nie in staat
                         om die testis weg van die liggaam te trek nie as gevolg van ŉ gebrek
                         aan ruimte, en dus bly die testes in kontak met die liggaam en handhaaf
                        ŉ hoër temperatuur wat lei tot ŉ ontwrigting van spermatogenese.                (3)
         3.4.3   Die lae spermtelling verminder die kanse op bevrugting  en kan lei tot
                 onvrugbaarheid by die man.                                                              (2)
         3.4.4          Die dra van baie stywe onderklere  en om vir ŉ lang tydperk
                        in ŉ warm waterbad te sit as deel van ŉ daaglikse roetine. (Enige 1 x 1)        (1)
3.5      3.5.1   Dit is die proses van die handhawing van die interne omgewing  teen ŉ
                 konstante optimale toestand                                                             (2)
         3.5.2   Vel                                                                                     (1)
         3.5.3          Ensieme reguleer die normale funksionering van die liggaam.
                        Hoë temperature veroorsaak dat die ensieme denatureer 
                        en lae temperature inaktiveer  ensieme tydelik.         (Enige 2 x 1)           (2)
3.6      3.6.1          Hoë soutvlakke in die liggaamsvloeistowwe veroorsaak dat die
                         afskeiding van aldosteroon 
                        deur die byniere 
                        daal. 
                        Minder natrium word dus deur die haarbloedvate (kapillêres) 
                         geherabsorbeer
                        sodat meer natrium uitgeskei word 
                        Die hoeveelheid van natrium in die bloed verlaag terug na normaal               (4)
         3.6.2   ADH                                                                                  (1)
                                                                                                      [40]
                                                                         TOTAAL AFDELING B:            80

    Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    LEWENSWETENSKAPPE V1                                          7

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Pupilmeganisme 
      Die kringspiere van die iris trek saam. 
      Die radiale spiere ontspan. 
      Die pupil verklein. 
      Die hoeveelheid lig wat die oog binnedring verminder.                       (Maks. 4)        (4)

 Akkommodasie  vir naby visie
      Die siliaar trek saam. 
      Die suspensoriese ligamente verslap. 
      Die spanning op die lens neem af. 
      Die lens word meer konveks. 
      Die brekingsvermoë van die lens verhoog. 
      ŉ Duidelike beeld van die naby geleë voorwerp word nou op die retina gevorm . 
                                                                                    (Maks. 5)            5
 Rol van adrenalien
 Die opwinding en paniek stimuleer die afskeiding van die hormoon adrenalien en veroorsaak:
      ŉ toename in die tempo van asemhaling  sodat meer suurstof vinnig  verkry kan
      word sodat die lewer meer glikogeen omskakel in glukose. 
      ŉ toename in die tempo van die hartklop en bloeddruk  sodat suurstof, glukose en
       tiroksien vinnig na die skeletspiere en brein  vervoer kan word
      verwyding van die bloedvate van die spiere, hart en brein  sodat meer bloed na
       hierdie dele  vervoer kan word
      Vernouing van bloedvate van die spysverteringstelsel en vel  sodat minder bloed na
       hierdie dele gestuur word en meer bloed beskikbaar word vir die hart, brein en
       skeletspiere. 
      ŉ toename in die tonus van die skeletspiere  sodat hulle meer effektief kan
       funksioneer. 
      verhoog die metaboliese tempo van die selle in die brein en skeletspiere  sodat meer
       energie vrygestel word vir spieraktiwiteit en helder denke.              (Enige 4 x 2)       (8)

   Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2016)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Relevansie (R)              Logiese volgorde Omvattende (C)
                                      (L)
Oor die    Alle inligting wat verskaf Feite word in ŉ    Alle aspekte wat in die opstel
algemeen word is relevant tot die     logiese volgorde   gevra word is voldoende
           onderwerp                  gegee              aangespreek.
In hierdie Slegs inligting wat        Beskrywing van     Voldoende inligting word
opstel     relevant is tot            pupilmeganisme     verskaf in die beskrywing van
           pupilmeganisme,            en akkommodasie pupilmeganisme.              (2/4)
           akkommodasie vir naby vir die naby visie
           visie en die rol van       bespreek in ŉ      Voldoende inligting word
           adrenalien word            logiese volgorde.  verskaf in die beskrywing van
           bespreek. (Kandidate       Die rol van        akkommodasie vir naby-visie.
           moet nie gepenaliseer      adrenalien word in                           (3/5)
           word as hulle beide ver    ŉ oorsaak en
           visie en naby visie        gevolg formaat     Voldoende verduideliking van
           beskryf nie)               gegee.             die rol van adrenalien word
                                                         verskaf.                  (6/8)
PUNT                     1                      1                       1
                                                                                 Inhoud: (17)
                                                                                Sintese: (3)
                                                               TOTAAL AFDELING C:         20
                                                                     GROOTTOTAAL:        150

    Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 Preperatory 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-preperatory-2016-possible-answers/50ce4246-0838-4cbe-b09f-90f3db8d2e0c) — Life Sciences · Memo · 2016
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 SEPT2016 QP Engl FINAL](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-sept2016-qp-engl-final/660dff8f-a299-49ec-8bcf-9bdb39099fa3) — Life Sciences · QP · 2016

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
