# Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-afr-sept2015/1da7ccf8-395b-4ae7-8e85-ef4caf2c6f8e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-afr-sept2015/1da7ccf8-395b-4ae7-8e85-ef4caf2c6f8e)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V1   (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1     A 

     1.1.2    C 

     1.1.3    B 

     1.1.4    C 

     1.1.5    B 

     1.1.6    C 

     1.1.7    A 

     1.1.8    D 

     1.1.9    C 

     1.10     C                                       (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1     Prostaatklier 

     1.2.2    Vagina 

     1.2.3    Alzheimer se siekte 

     1.2.4    Skrotum 

     1.2.5    Akrosoom 

     1.2.6    Eutrofikasie / Alge-bloei                  (6 x 1)     (6)

1.3 1.3.1     Slegs B 

     1.3.2    Slegs A 

     1.3.3    Geeneen 

     1.3.4    Slegs A 

     1.3.5    Beide A en B 

     1.3.6    Slegs B 

     1.3.7    Slegs A                                  (7 x 2)    (14)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                           3

1.4    1.4.1    nie-skeiding  van chromosome                                   (1)

       1.4.2    Anafase 1                                                      (1)

       1.4.3    12                                                             (1)

       1.4.4    5                                                              (1)

       1.4.5    6                                                              (1)

1.5    1.5.1    A = Lewer;    B = Pankreas                                    (2)

       1.5.2    (i)    Insulien                                                (1)
                (ii)   Glukagon                                                (1)

       1.5.3    B                                                              (1)

                                                       TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Hormoon A – Luteïniserende hormone / LH
               Hormoon B – Estrogeen                                                        (2)

      2.1.2    Dag 12                                                                       (1)

      2.1.3    ŉ Skielike styging in die luteïniserende hormoon / LH-vlakke
               veroorsaak dat die ryp Graafse follikel oopbars  om die ovum /
               eiersel vry te stel.                                                          (2)

      2.1.4    Hormoon A                                                                    (1)

      2.1.5    - Geen verdikking van endometrium sal voorkom
               - gevolglik sal menstruasie nie plaasvind nie. 
                                                  OF
               - Geen LH word vrygestel  daarom
               - sal geen ovulasie plaasvind.                            (Enige 1 x 2)      (2)

      2.1.6    - Ontwikkeling van borste 
               - Ontwikkeling van heupe 
               - Ontwikkeling van pubiese hare 
               (Merk slegs EERSTE EEN)                                    (Enige 1 x 1)      (1)

2.2   2.2.1    Die lens word minder konveks;  bly dieselfde soos die potlood
               verder van die oog beweeg. 
                                              OF
               Die lens word meer konveks  soos die potlood verder van die oog
               beweeg.                                                                      (2)

      2.2.2         Die hoeveelheid lig. 
                    Gebruik dieselfde potlood. 
                    Gebruik dieselfde oog. 
                    Die tyd wat dit neem om op die potlood te fokus.    (Enige 2 x 1)      (2)

      2.2.3    Herhaal die ondersoek.                                                       (1)

      2.2.4         Akkommodasie van die oog. 
                    Die siliaarspier trek saam. 
                    Die siliaarliggaam beweeg nader aan die lens. 
                    Spanning op die suspensoriese ligamente neem af. 
                    Die lens word meer konveks. 
                    Die breekkrag van die lens verhoog. 
                    ŉ Duidelike beeld word op die retina gevorm.     (Enige 5 x 1)         (5)

      2.2.5    (a)     Versiendheid  / Hipermetropie                                        (1)

               (b)     Dra ŉ bril met konvekse lense.                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                      5

        2.2.6    Pupil                                                                         (1)

2.3     2.3.1    A – Krista 
                 B – Makula                                                                    (2)

        2.3.2         Skielike veranderinge in spoed en rigting  veroorsaak
                      dat die endolimf binne die halfsirkelvormige kanale beweeg  en
                       die
                      beweging van die endolimf stimuleer 
                      die reseptore bekend as kristae
                      binne die ampullas wat aan die basis van elke halfsirkelvormige
                       kanaal geleë is. 
                      Wanneer die rigting van die kop verander 
                      stimuleer swaartekrag  die reseptore bekend as makulae
                      binne die sakkulus en utrikulus.
                      Binne die kristae en makulae word die stimuli na senuwee-
                       impulse omgeskakel. 
                      Die impulse word deur die gehoorsenuwee 
                      na die serebellum vervoer. 
                      Die serebellum stuur impulse na die spiere om balans te herstel.
                                                                            (Enige 5 x 1)       (5)

2.4     2.4.1
                                                                                             (3)

        2.4.2    420  dele per miljoen                                                        (2)

        2.4.3     Verbranding van fossielbrandstowwe 
                  Vulkaniese uitbarstings 
                  Ontbinding van organiese stowwe 
                  Respirasie 
                  Ontbossing 
                 (Merk slegs EERSTE TWEE)                                   (Enige 2 x 1)       (2)

        2.4.4    - Meer hitte word vasgevang as gevolg van die verhoogde CO2-
                   konsentrasie in die atmosfeer  en
                 - en veroorsaak die verhoogde kweekhuis-effek, 
                 - wat uiteindelik lei tot ŉ toename in die atmosferiese temperatuur, 
                 - en dus verhoogde aardverwarming.                                            (4)
                                                                                               [40]

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 3

3.1   3.1.1    59 miljoen ton x 10% = 5,9 miljoen ton 
               59 miljoen – 5,9 miljoen = 53,1 miljoen ton                                (3)

      3.1.2    1% + 13% + 4% + 6% + 8%  = 34%                                             (2)

      3.1.3     Genereer organiese bemesting vir boerdery. 
                Genereer goedkoop gas  (metaan) vir huishoudelike
                 doeleindes.
               (Merk slegs EERSTE EEN)                              (Enige 1)               (1)

      3.1.4      Diere wat siektes oordra gebruik hierdie plekke as habitat 
                  weens die gereelde beskikbaarheid van voedsel.                            (1)
                Stortingsterreine stel onaangename reuke vry wat
                  lugbesoedeling veroorsaak.
                Die ontbinding van die afvalstowwe kan giftige stowwe in die lug
                  en water vrystel  en gesondheidsprobleme veroorsaak.
               (Merk slegs EERSTE TWEE)                                (Enige 2 x 1)        (2)

3.2   3.2.1    Om die effek van swaartekrag op die groeirigting van wortels te
               bepaal.                                                                     (1)

      3.2.2    Groeibeweging van ŉ deel van ŉ plant  in reaksie op ŉ eksterne
               stimulus.                                                                   (2)

      3.2.3    Die glasfles was bedek met foelie 
               om die invloed van lig op die groeirigting uit te sluit.                    (2)

      3.2.4    Ouksiene                                                                    (1)

      3.2.5         Wanneer ŉ wortel horisontaal geplaas word versamel die
                     ouksiene aan die onderkant,  waarskynlik as gevolg van
                     swaartekrag. 
                    ŉ Hoë konsentrasie van ouksiene inhibeer groei in wortels. 
                    Die oneweredige verspreiding van ouksiene veroorsaak ŉ
                     ongelyke groei van die wortel met die bokant wat vinniger groei.
                    Die wortel buig dus afwaarts in die rigting van swaartekrag.          (5)

3.3   3.3.1    A                                                                           (1)

      3.3.2         Bloedvate wat verwyd. 
                    Afskeiding van sweet deur die sweetkliere.                            (2)

      3.3.3    Hipotalamus                                                                 (1)

      3.3.4         Die drink van warm tee verhoog die liggaamstemperatuur; 
                    wat die sweetkliere stimuleer; 
                    om meer sweet af te skei. 
                    Die verdamping van die oortollige sweet 
                    koel die liggaam af.                            (Enige 4 x 1)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                       7

3.4    3.4.1    Rugmurg                                                                      (1)

       3.4.2    (a)         Die funksionering van dié organe word deur die serebrum
                             beheer 
                            via kraniale senuwees wat direk vanuit die brein
                             ontwikkel.                                                      (3)

                (b)      Die pituïtêre klier skei hormone  direk in die bloed af.           (2)

3.5    3.5.1         Die fetus sal nie voedingstowwe vanaf die ma ontvang en sal
                      dus nie groei nie. 
                     Uitskeidingsstowwe vanaf die fetus sal in die amniotiese vloeistof
                      versamel en ŉ giftige omgewing vir die fetus skep. 
                     Die fetus sal nie suurstof vanaf die ma ontvang  wat lei tot die
                      dood weens versmoring/geen sellulêre respirasie vir groei.
                     Koolstofdioksied afkomstig van die fetus sal in die amniotiese
                      vloeistof versamel  wat ŉ giftige omgewing vir die groei van die
                      fetus skep.                                         (Enige 2 x 2)      (4)

       3.5.2    - ŉ Hoë vlak van die hormoon progesteroon 
                - inhibeer die afskeiding van FSH. 
                - dus sal geen follikel ontwikkel.                                           (3)
                                                                                             [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LEWENSWETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2015)

AFDELING C

VRAAG 4

Refleksaksie: ŉ Vinnige, outomatiese respons op ŉ stimulus.                             (2)

Meganisme van refleksaksie

   Die skielike en onverwagse kontak met die spinnekop stimuleer 
   die reseptore  en
   senuwee impulse word genereer. 
   Die impulse word langs die dendriete
   selliggaam en akson van sensoriese neurone gelei. 
   Baie sensoriese neurone kombineer om ŉ sensoriese senuwee  te vorm
   en vervolgens word die impulse via die sensoriese senuwee na die spinale
    senuwee gelei,  na die
   spinaal ganglion  in die dorsale wortel van die spinale senuwee.
   In plaas daarvan om na die brein gelei te word, 
   word impulse direk aan die verbindingsneuron oorgedra  en
   aan dendriet, selliggaam en akson van die motoriese neurone oorgedra. 
   Aangesien baie motoriese neurone deel vorm van die spinale senuwees
   word impulse langs die ventrale wortel van die spinale senuwee
   na die effektore  (spiere) gelei waar dit
   ŉ vinnige reaksie soos uit die stoel duik met ŉ harde gil veroorsaak
   om die potensieel gevaarlike toestand teen te werk. 
   ŉ Vinnige reaksie teen ŉ gevaarlike stimulus word ŉ refleksaksie genoem. 
   Impulse na die brein word effens vertraag 
   om waardevolle tyd te bespaar in die beskerming van die liggaam teen
    moontlike gevaar.
                                                                          (Enige 7)       (7)

Rol van adrenalien om die “veg of vlug”-respons te verhoog

   Verhoog die tempo en diepte van asemhaling sodat meer suurstof vinnig
    verkry kan word 
   Veroorsaak dat die lewer meer glukogeen in glukose omskakel sodat meer
    energie deur die verhoogde sellulêre respirasie vrygestel word. 
   Verhoog die tempo van die hartklop en bloeddruk sodat bloed met meer
    glukose na die skeletspiere en brein vervoer word. 
   Bloedvate van die spiere, hart en brein verwyd sodat bloed met meer
    glukose en suurstof na hierdie dele vervoer word. 
   Bloedvate van die spysverteringkanaal en vel vernou sodat minder bloed na
    hierdie dele vervoer word en meer bloed beskikbaar gestel word vir die
    funksionering van die brein, hart en skeletspiere 
   Verhoog metabolisme van die selle in die brein en skeletspiere sodat meer
    energie vrygestel word vir spieraktiwiteite en helder denke. 
   Verhoog tonus van skeletspiere sodat dit meer effektief kan funksioneer. 
                                                                      (Enige 4 x 2)       (8)
                                                                                         [17]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                       9

ASSESSEER AANBIEDING VAN OPSTEL

KRITERIA              Relevansie (R)             Logiese volgorde (L)     Omvattend (C)
Algemeen              Alle inligting voorsien    Feite is in ŉ logiese    Alle aspekte wat deur
                      is relevant tot die        volgorde gerangskik.     die opstel vereis word
                      onderwerp.                                          is voldoende
                                                                          aangespreek.
In hierdie            Slegs inligting relevant   Die meganisme van        Die definisie,
opstel                tot die definisie,         refleksaksie in die      meganisme van
                      meganisme van              korrekte volgorde        refleksaksie met ten
                      refleksaksie en rol van    beskryf en die effek     minste 4 effekte van
                      die hormoon                van adrenalien is        adrenalien en die
                      adrenalien om die          toepaslik op ŉ logiese   betekenis van elk
                      “veg of vlug” respons      manier verbind met       voldoende bespreek.
                      te verhoog is              die refleksaksie.
                      bespreek. (Geen
                      irrelevante inligting.)
PUNT                              1                        1                                     1

                                                                                  Inhoud      (17)
                                                                                  Sintese      (3)

                                                                  TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                      GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2015-eng/7dd0fbbe-9034-4c26-b59e-2b3065a119d0) — Life Sciences · QP · 2015 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2023 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-qp-sept2023-isixhosa/4bfbd428-d580-44bb-9e04-f4e5ad0bda53) — Life Sciences · QP · 2023 · isiXhosa

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
