# Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SC P1 QP GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-qp-gr10-nov-2018-afrikaans/6369a975-f289-4a19-a7cc-86653673d2d2) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 10

                       NOVEMBER 2018

                LEWENSWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2018)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
LEWENSWETENSKAPPE

1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op nasien wanneer die maksimum punte bereik is, trek ŉ kronkellyn en
       skryf ‘maks’ in die regter kantlyn.

2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes gevra is, maar vyf is gegee
       Sien die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.     Indien die hele proses gegee is, terwyl slegs ŉ gedeelte daarvan gevra is
       Lees en krediteer die relevante gedeelte.

4.     Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee
       Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.     Indien tabulering gevra word, maar paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verbeur omdat hulle nie getabuleer het nie.

6.     Indien diagramme met byskrifte gegee is, terwyl beskrywings gevra is
       Kandidate sal punte verbeur.

7.     Indien vloeidiagramme gegee word, in plaas van beskrywings
       Kandidate sal punte verbeur.

8.     Indien volgorde verwarrend(deurmekaar) is en skakels nie sin maak nie
       Waar die volgorde en skakels korrek is,krediteer. Waar die volgorde en
       skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakels
       weereens korrek is, krediteer verder.

9.     Nie-erkende afkortings
       Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is.Indien dit nie
       omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer
       wel die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.    Verkeerd genommer
       Indien die antwoord inpas by die korrekte volgorde van die vrae, maar dit is
       verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar.

11.    Indien die taal wat gebruik is, die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

12.    Spelfoute
       Aanvaar indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe bteken nie of nie buite konteks gebruik is nie.

13.    Indien gewone name in terminologie gegee is
       Aanvaar, as dit by die memo bespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                  LEWENSWETENSKAPPE V1                                       3

 14.    Indien slegs die letter gevra is, maar die naam is gegee (en omgekeerd).
        Moenie krediteer nie.

 15.    Indien eenhede nie in mates/afmetings gegee is nie.
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal punte afsonderlik vir eenhede
        toeken.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van ŉ antwoord wat dalk op verskillende
        maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord, of twee, in enige ander amptelike taal as die leerder se
        assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied is,
        moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Merker wat vaardig is in die
        betrokke amptelike taal moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike
        tale.

        Veranderinge aan die nasienriglyn
 19.    Geen veranderinge mag aangebring word aan die nasienriglyn sonder dat die
        eksaminator geraadpleeg is nie.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LEWENSWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1   B 
        1.1.2   B 
        1.1.3   B 
        1.1.4   C 
        1.1.5   D 
        1.1.6   B 
        1.1.7   B 
        1.1.8   D                                                  (8 x 2)     (16)

 1.2    1.2.1   chromoplaste 
        1.2.2   lisosome 
        1.2.3   katabolisme 
        1.2.4   parenchiem 
        1.2.5   gene 
        1.2.6   floeëm 
        1.2.7   ensieme                                            (7 x 2)     (14)

 1.3    1.3.1   slegs B 
        1.3.2   slegs A 
        1.3.3   slegs A 
        1.3.4   slegs B 
        1.3.5   slegs B 
        1.3.6   Beide A en B 
        1.3.7   slegs B                                             (7 x 2)    (14)

 1.4    1.4.1   (a)   stysel 

                (b)   vette en olies                                             (2)

        1.4.2   Benedict-oplossing/Fehling A en Fehling B                        (1)

        1.4.3   (a)   blou-swart 

                (b)   blou-groen-oranje 

                (c)   violet/roos-pienk                                          (3)

                                                         TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                      5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1     A: motoriese neuron 
                 B: Bloedweefsel                                                            (2)

       2.1.2     3 – akson                                                                  (1)
                 4 – miëlienskede                                                           (1)
                 8 – witbloedselle/witbloedliggaampies/leukoplaste                          (1)
                 10 – rooibloedselle/rooibloedliggaampies/eritrosiete                       (1)

       2.1.3     Gelei impulse van die brein na die effektororgaan                          (1)

       2.1.4     (a)   10                                                                   (1)

                 (b)   8                                                                    (1)

       2.1.5     Organisme sal in staat wees om stimuli (prikkels)  (klank, reuk, ens)
                 vanuit die omgewing waar te neem, maar sal nie daarop kan
                 reageer  om homself so gou moontlike teen besering te kan
                 beskerm nie.                                                               (3)

 2.2   2.2.1     1: wortelhaar 
                 2: epidermis                                                               (2)

       2.2.2     (a)    5
                 (b)    6
                 (c)    7
                 (d)    4                                                                   (4)

       2.2.3      groot oppervlakarea  versnel osmose 
                  dunwandige selle  maklike diffusie oor membraan (Enige 1 x 2)           (2)

       2.2.4     Nee.  Funksie van kutikula is om waterverlies te beperk.  Wortel
                 moet water absorbeer, dus sal dit nie hierdie funksie moontlik maak
                 nie.                                                                       (3)

       2.2.5     Aangesien die wortelhaar die oppervlakarea vir maksimum absorpsie
                 vergroot, sal minder water en minerale deur die wortel geabsorbeer
                 word  en dus sal die groei en funksionering  van die plant
                 beïnvloed word.                                                             (2)

 2.3   2.3.1     Sade sal beter in sonlig ontkiem as in donkerte 
                                                  OF
                 Sade sal beter in donkerte ontkiem as in sonlig 
                                                  OF
                 Sade sal ewe goed in sonlig en in donkerte ontkiem                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LEWENSWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

       2.3.2    (a)    onafhanklike veranderlike: sonlig 
                (b)    afhanklike veranderlike: aantal sade wat ontkiem                   (2)

       2.3.3    Hoeveelheid grond, grootte van die potte, aantal sade 
                Hoeveelheid water                                       (Enige 2)         (2)

       2.3.4    Herhaal die ondersoek/eksperiment 
                Vergroot die monstergrootte 
                Plaas meer sade in elke pot                                (Enige 2)      (2)

 2.4   2.4.1    Transpirasie is die verlies van water in die vorm van waterdamp deur
                die bogrondse dele van ŉ plant                                            (2)

       2.4.2    Soos die temperatuur toeneem,  neem die transpirasietempo toe 
                wanneer dit ŉ optimum temperatuur  bereik, bly die
                transpirasietempo dieselfde, (die grafiek plat af)     (Enige 2)          (2)

       2.4.3    Humiditeit is baie hoog (baie waterdamp in die lug) 
                Waterpotensiaalgradiënt tussen die binnekant van blaarstomata en
                die atmosfeer is baie laag 
                Transpirasietempo daal  / verminder skerp tot ŉ minimumvlak               (3)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                                 LEWENSWETENSKAPPE V1                                         7

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1         (a) Interfase                                                                            (1)
                     (b) Metafase                                                                             (1)

       3.1.2         30/225  x 100  = 13,3%                                                                 (3)

       3.1.3         - Groei 
                     - Vervang dooie selle 
                     - Herstel beskadigde selle                                                (Enige 2)      (2)

       3.1.4         Aantal selle in interfase = 154
                     Totale selle = 225 (24 ure)
                     Tydsduur van interfase = 154 x 24  / 225 
                                               = 16,4 uur                                                     (3)

       3.1.5         Susterchromatiede  word deur die spoelvesels na teenoorgestelde
                     pole van die sel getrek.                                                                 (2)

       3.1.6         Grafiek om totale aantal selle in elke fase te toon 

                                      180
                                      160
                                                                                       TT
                                      140
                      
                                      120

                       Aantal selle
                                      100
                                                                       
                                      80
                                      60
                                      40
                                      20
                                       0
                                            Interfase   Profase   Metafase       Anafase    Telofase
                                                                   Fases     

                     Rubriek: grafiek

                     Tipe grafiek                                                        1
                     Opskrif vir grafiek                                                 1
                     Korrekte byskrif en skaal vir 𝑥-as                                  1
                     Korrekte byskrif en skaal vir 𝑦-as                                  1
                     Plot van punte                                              1–4 punte geplot: 1
                                                                                  5 punte geplot: 2
                     TOTAAL                                                              6                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LEWENSWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

 3.2   3.2.1    Bal-en-potjie gewrig 
                Dra die gewig van die liggaam / ondersteun die onderste ledemate.          (2)

       3.2.2    Rooibeenmurg vervaardig rooibloedselle  en witbloedselle                  (2)

       3.2.3     Pelviese gordel ondersteun die totale liggaamsmassa 
                 Twee heupbene is aanmekaar verbind (geheg) 
                 Geheg aan werwelkolom                                (Enige 2)           (2)

       3.2.4    Heupbene by die vrou is breër/ wyer  om vir die geboorte van
                kinders te akkommodeer                                                     (2)

 3.3   3.3.1    Ligament                                                                   (1)

       3.3.2     Onbeweeglike (vaste)  gewrigte
                 gedeeltelik beweegbare  gewrigte
                 vrylik beweegbare  gewrigte                                              (3)

       3.3.3    Gewrigskraakbeen  by gewrig slyt weg(degenereer) 
                Bene by die gewrig skuur teenmekaar 
                Klein beenuitsteeksels  vorm/groei                                         (4)

       3.3.4    Middeljarige mense: meer jare van verwering en slytasie  van
                kraakbeen as gevolg van fisiese aktiwiteit  of vorige beserings            (2)

       3.3.5     beperkte vermoë  om op die lange duur korrosie(roes)  te
                  weerstaan.
                 Kan ystervergiftiging  veroorsaak wat kan lei tot moontlike
                  lewerversaking 
                 Kan in die liggaam erodeer(verweer)  wanneer dit met
                  liggaamsvloeistowwe in aanraking kom 
                  (gepaste, logiese antwoord)                           (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               LEWENSWETENSKAPPE V1                                    9

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1    Selmembraan
        - Volgens die vloeibare mosaïek model: Die selmembraan het
        - ŉ dubbele laag fosfolipied molekules
        - proteienmolekules beweeg deur die lae (sommige) 
        - proteienmolekules beweeg gedeeltelik deur (ander)
        - Fosfolipiedmolekule het ŉ kop  (hidrofiliese laag wat water aantrek)
        - Het ŉ stert ( hidrofobiese laag wat water afstoot)             (Enige 4)

        - Membraan is selektief deurlatend,  daarom beheer dit die beweging van
          stowwe in en uit die sel uit 
        - Omsluit en beskerm  die selinhoud van dierselle                   (3)         (7)

        Nukleus/Selkern:
        - Rond of ovaalvormige  liggaam in plant en dierselle
        - Bestaan uit nukleoplasma/kernplasma,  vloeistof aan binnekant van die
          kernmembraan 
        - Bevat suikers, ensieme, nukleotiede en ander stowwe.
        - Kernmembraan omring die selkern en is ŉ dubbele membraan met
          (kern)porieë 
        - Chromatiennetwerk bestaan uit ŉ massa drade wat die chromosome vorm
                                                                       (Enige 3)

        Produksie van ensieme 
        Chromosome dra erflike eienskappe 
        Beheer die ingang en uitgang van stowwe na en van die selkern 
                                                                      (Enige 2)         (5)

        Mitochondria:
        - Word in plant- en dierselle aangetref 
        - staafvormig,  hol aan die binnekant
        - dubbele membraan  omring die organel
        - binneste membrane het voue wat cristae(kristas) genoem word 
        - gevul met vloeistof wat die matriks genoem word          (Enige 3)

        - Selrespirasie vind in die mitochondria plaas
        - Kragsentrale van die sel
        - Energie vrygestel tydens selrespirasie word deur ATP gedra
                                                                          (Enige 2)      (5)

                                                                           Inhoud: (17)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              LEWENSWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2018)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL (Sintese)

 Kriterium     Relevansie (R)         Logiese volgorde (L)    Omvattendheid (C)
 Oor die       Alle inligting verstrek Idees is in ŉ          Het alle aspekte, vereis
 algemeen      is relevant tot die     logiese/oorsaak-       deur die opstel,
               onderwerp.              gevolg volgorde        beantwoord.
                                       gerangskik
 In hierdie    Slegs inligting         Logiese volgorde van   Bevat voldoende
 opstel        rakende die             gebeure met die        inligting aangaande
               selmembraan,            beskrywing van die     alle aspekte van die
               selkern en              bou en funksies van    strukture in die vraag,
               mitochondria is         die selmembraan,       soos 4/7:
               gegee. (Daar is         nukleus(selkern) en    selmembraan; 3/5:
               geen irrelevante        mitochondria           selkern; en 3/5:
               inligting nie.)                                mitochondria
 Punt                   1                       1                        1                    (3)

                                                              TOTAAL AFDELING C:              20
                                                                  GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/9a5cbe7e-959f-4d2a-9da5-f96cc96618fd) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 NOV2018 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov2018-errata/1edeae7a-d479-483c-9d53-16296fa5e53e) — Life Sciences · Errata · 2018
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2018-afrikaans/4d43b51a-169c-45c8-96ff-9641f29ff4ad) — Life Sciences · QP · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
