# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-memo-afr/b67e9a14-b4ce-4764-9843-edb733a880d7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-memo-afr/b67e9a14-b4ce-4764-9843-edb733a880d7)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                   NOVEMBER 2015

           LEWENSWETENSKAPPE V2
               MEMORANDUM

PUNTE:   150

TYD:     2½ uur

               Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1    A 

       1.1.2    A 

       1.1.3    B 

       1.1.4    C 

       1.1.5    D 

       1.1.6    D 

       1.1.7    C 

       1.1.8    D 

       1.1.9    D 

       1.1.10   B                                                        (10 x 2)    (20)

1.2    1.2.1    Simmetries / bilateraal simmetries / radiaal simmetries

       1.2.2    Sporangia / sporangium

       1.2.3    Mesoglea 

       1.2.4    Ontbossing 

       1.2.5    Osoon 

       1.2.6    Kefalisasie 

       1.2.7    Tweedeling 

       1.2.8    Mesoderm 

       1.2.9    Bioafbreekbaar 

       1.2.10   Erosie                                                    (10 x 1)   (10)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                LEWENSWETENSKAPPE V2                         3

1.3    1.3.1    Slegs B 

       1.3.2    Beide A en B 

       1.3.3    Slegs B 

       1.3.4    Beide A en B 

       1.3.5    Slegs B 

       1.3.6    Slegs A 

       1.3.7    Slegs A 

       1.3.8    Slegs A                                    (8 x 2)   (16)

1.4    1.4.1    (a)   2014                                              (1)

                (b)   1994                                              (1)

       1.4.2    (a)   9 – 10                                            (1)

                (b)   17 – 18                                           (1)

                                                 TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2015)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1     2.1.1   Wind                                                                   (1)

        2.1.2   - Produseer groot aantal stuifmeel  om die kanse vir bestuiwing
                  te verbeter.
                - Stuifmeelkorrels is lig, glad  en droog om dit toe te laat om te
                  sweef.
                - Helmknoppe is aan die helmdrade op so ŉ manier geheg sodat
                  hulle maklik deur die wind beweeg kan word. 
                - Stempel is groot, veeragtig en taai om soveel stuifmeel as
                  moontlik te kan vang.
                - Groot helmknop
                - Klein blomme sonder kleurvolle kroonblare.
                - Afwesigheid van kroonblare / kaliks vir better blootstelling van
                  stuifmeel aan wind.
                - Verminder reuk en nektar.                             (Enige 3 x 1)   (3)

2.2     2.2.1   - Dit genereer genetiese verskeidenheid.                               (1)

        2.2.2   - (120 – 90 = 30)  ( 30/120 x 100 = 25%)                              (2)

        2.2.3   (a)    Hulle oorleef ongunstige toestande. / Saadhuid beskerm
                       die embrio. 

                (b)    Voorsien voedsel vir die groeiende embrio  totdat die plant
                       begin om voedsel deur fotosintese te maak.                      (2)

2.3     2.3.1   Alge                                                                   (1)

        2.3.2   Angiosperme                                                            (1)

        2.3.3   Gimnosperme 
                Angiosperme                                                            (2)

2.4     2.4.1   - In lae inkomstegroep bly dit dieselfde 
                - In lae middelklasgroep bly dit dieselfde 
                - Boonste middelklasgroep neem dit toe met 10 per 1 000 000 
                - Hoë inkomstegroep neem dit af met 3 per 1 000 000                    (4)

        2.4.2   - Oorbevolkte leefruimte 
                - Swak geventileerde leefruimte 
                - Swak dieët / ondervoed
                - Swak gesondheid / meer siektes soos HIV / minder immuniteit
                - Haweloosheid / armoede
                - Moeiliker om tot mediese behandeling toegang te verkry. 
                - Gebrek aan bewustheid / Gebrek aan opvoeding (Enige 3 x 1)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                   5

2.5     2.5.1    - Koolstofdioksied  en metaan                                         (2)

        2.5.2    - Dit vang genoeg hitte vas om lewe te onderhou. / hou
                    temperatuur by gunstige grense.
                 - Stralingenergie word vir verskeie lewensprosesse, soos
                   fotosintese gebruik.                                                 (2)

        2.5.3    - Verbranding van fosielbrandstowwe 
                 - Skoonmaak van grond / ontbossing
                   (Aanvaar enige sinvolle antwoord)                   (Enige 1 x 1)     (1)

        2.5.4    - Natuurlike kweekhuiseffek stel meer infrarooi strale  in die
                   atmosfeer vry as verhoogde kweekhuiseffek. 
                                                 OF
                 - Natuurlike kweekhuiseffek het minder kweekhuisgasse 
                   in die atmosfeer as die verhoogde kweekhuiseffek.                    (2)

2.6     2.6.1    - Fekale coli-bakterieë,  nitrate  fosfate                           (3)

        2.6.2    - Funksioneer nie behoorlik nie,  omdat die vlakke van fekale
                   coli-bakterieë grootliks toeneem van monster A na
                   monster B,  wat ŉ aanduiding is dat onbehandelde afvalwater
                   in die rivier vrygestel is.                                          (3)

        2.6.3    - Cholera,  ingewandskoors,  hepatitis,  gastro-enteritis, 
                   disenterie  / diarree                           (Enige 2 x 1)        (2)

        2.6.4    - Meer suur.                                                           (1)

        2.6.5    - Dreinering van baie suurwater  vanuit ou mynskagte na die
                   oppervlak van die aarde.                                             (2)

        2.6.6    - Giftige soutvlakke (natrium en chloriede) 
                 - Verminderde suurstofvlakke veroorsaak deur die ontbinding
                   van waterplante wat vinnig groei as gevolg van eutrofikasie.
                 - pH vlakke neem af / water is te suur vir vis om te oorleef.
                                                                       (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                        (EC/NOVEMBER 2015)

VRAAG 3

3.1    3.1.1   - Om uit te vind watter metode van hand droogmaak is beter –
                 lug droogblaas of handdoek droog maak 
                                                 OF
               - Om die uitwerking van twee maniere vir die droogmaak van
                 hande, nadat dit gewas is, vir die aantal bakterieë op die hande
                 te ondersoek.                                                                                                      (1)

       3.1.2   - Die atmosferiese temperatuur / humiditeit in die toets
                 omgewing. 
               - Die tyd van afvee en blootstelling aan die warm lug. 
               - Gebruik dieselfde mense vir beide metodes. 
               - Gebruik dieselfde toestande vir was (bv. hoeveelheid seep,
                 hoeveelheid water gebruik, tyd wat dit neem om af te droog,
                 ens.)                                                (Enige 3 x 1)                                                 (3)

       3.1.3   - Lug drooggeblaasde hande het baie meer bakterieë in
                 vergelyking met handdoek drooggemaakde hande. 
                                             OF
               - Handdoek drooggemaak is beter as lug drooggeblaas.                                                                 (1)

       3.1.4                                             Grafiek wat die aantal bakterieë op vier monsters van
                                                                handdoek drooggemaakde hande toon
                                                   1.2      1.11

                     Aantal bakterieë (x108/cm2)
                                                                             0.98                                1.02
                                                    1

                                                   0.8

                                                   0.6
                                                                                              0.42
                                                   0.4

                                                   0.2

                                                    0
                                                              1               2                3                  4
                                                                                    Monster

               Riglyne vir die assessering van die grafiek

               Korrekte soort grafiek                                                               1
               Titel van grafiek                                                                    1
               Korrekte opskrif en skaal van x-as                                                   1
               Korrekte opskrif en skaal van y-as                                                   1
               Plot van punte                                                            1 : 1 tot 3 stawe korrek geplot
                                                                                         2 : al 4 stawe korrek geplot

               LET WEL:                                     Indien asse omgeruil is sal punte verbeur word vir
                                                            opskrifte van X-as en Y-as.                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                      7

3.2      3.2.1       (a) fotosintese                                                        (1)

                     (b) respirasie                                                         (1)

         3.2.2       - Lei na ŉ verhoging in die temperatuur van die atmosfeer.             (1)

         3.2.3       - Globale verwarming                                                   (1)

         3.2.4       - Iets wat koolstofdioksied uit die atmosfeer absorbeer.               (1)

         3.2.5       - Groen plante 
                     - Bome / hout
                     - Woude                                            (Enige 1 x 1)       (1)

         3.2.6       - Vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer sal styg.               (1)

3.3      3.3.1       - Oes elke keer van verskillende dele van die oes gebied.              (1)

         3.3.2       - Gee die plant ŉ kans om te groei.                                    (1)

         3.3.3       - Rotasie-oes is ŉ meer volhoubare metode om Duiwelsklou te
                       oes. 
                                                     OF
                     - Gereelde oes is ŉ meer volhoubare  metode om Duiwelsklou
                       te oes  / beide is ewe  volhoubaar.                                (2)

         3.3.4                       Rotasie-oes                 Gereelde oes
                      2007                  8                         9
                      2008                  9                         4
                     *Korrekte opskrif vir kolomme = 1
                     *Korrekte opskrif vir rye = 1
                     *Korrekte invul van data = 2                                            (4)

         3.3.5       - Rotasie-oes is volhoubaar  gereelde oes is nie. 
                       / rotasie-oes is meer volhoubaar.                                   (2)

3.4      3.4.1       - Cnidaria                                                             (1)

         3.4.2       - Radiaal simmetrie                                                    (1)

         3.4.3       - Dit kan sy prooi vang / neem gevaar waar vanuit alle rigtings,
                       omdat hulle sittend / sessiel is.                                    (2)

         3.4.4       - Chordata;  Arthropoda;  Annelida                                   (3)

3.5      3.5.1       - Teenliggaampies                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2015)

       3.5.2   - Teenliggaampies bly in die liggaam / verswak nie / hou vir ŉ
                 lang tyd of word nie vernietig / liggaam hou aan om
                 teenliggaampies te vervaardig / veroorsaak ŉ toename in die
                 aantal teenliggaampies / persoon maak sy eie teenliggaampies.
                                                                     (Enige 1 x 1)       (1)

       3.5.3   - Teenliggaampies verswak na ŉ kort tyd / teenliggaampies
                 word in ŉ dier se liggaam gemaak / dit is nie menslike
                 teenliggaampies nie / persoon het nie eie teenliggaampies
                 gemaak nie.                                           (Enige 1 x 1)     (1)

       3.5.4   - So dat meer teenliggaampies gemaak word / om
                 teenliggaampies telling hoog te hou / so hou die liggaam aan
                 om teenliggaampies vir ŉ lang tyd te maak.            (Enige 1 x 1)     (1)

       3.5.5   - Inspuit van voorafgemaakte teenliggaampies / hoef nie te wag
                 vir teenliggaampies om vervaardig te word nie / het ŉ groot
                 hoeveelheid teenliggaampies vinnig beskikbaar /
                 teenliggaampies begin onmiddelik werk                (Enige 1 x 1)     (1)
                                                                                       [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:            80

AFDELING C

VRAAG 4

4.1   Voedselsekuriteit.
      - die toestand om betroubare toegang  tot voldoende hoeveelheid van
        bekostigbare, voedsame voedsel.                                   (2)

      Swak saaiboerdery praktyke
      - monokulture  plant dieselfde saailing oor en oor 
      - omdat dit koste effektief is , maar
      - dit betrek meer plae  en dit
      - verminder die hoeveelheid saailinge geproduseer 
      - dit maak voedsel duurder om te koop / minder bekostigbaar
      - plae verlaag die kwaliteit van saailinge  wat dit
      - noodsaaklik maak om meer plaagdoder te gebruik,  en meer geld
        spandeer
      - plaagdoder / insekdoder maak ook nuttige saailinge dood 
      - plaagdoder is swak vir menslike gesondheid / affekteer die senuwees
      - veroorsaak ook besoedeling  en dit
      - verminder biodiversiteit 
      - monokulture veroorsaak bogrondse erosie,  wat lei
      - dat meer kunsmis gebruik moet word 
      - oor bemesting veroorsaak suurstof verarmde grond 
      - lei na minder saailing produksie  in die toekoms
      - en vervaardig ook kweekhuisgasse 
      - swak besproeing / swak infrastruktuur as gevolg van
      - gebrek aan bewustheid / opvoeding / ondervinding / motivering
                                                                      Maks. (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                  LEWENSWETENSKAPPE V2                                   9

      Geneties gemodifiseerde voedsel
      - gene vir gewenste kenmerke word verwyder van een plant en
      - in ŉ ander plant ingevoeg  om beter saailinge te maak
      - voorbeeld van gewenste kenmerke – weerstand teen siektes 
      - kort volwassenheid 
      - groter opbrengs 
      - goedkoper voedsel 
      - verhoogde voedingswaarde 
      - langer rakleeftyd 
      - groter en meer mooi voedsel, ens.
      - help arm- / verhongerde mense / hongersnood 
      - om voedsel toeganklik en beskikbaar te maak               Maks. (5)        (17)

       Relevansie (R)            Logiese Volgorde (L)            Begrip (C)
       Alle inligting gegee is   Idees is in ŉ logiese   In die liggaam van die
       relevant tot die opstel   manier gerangskik       opstel is ten minste 6
       m.a.w slegs die drie      m.a.w begin met         relevante punte uit die
       punte is bespreek         voedselsekuriteit en    10 van swak boerdery
                                 gevolg deur swak        praktyke en ŉ minimum
                                 saaiboerdery praktyke   van 3 punte vir
                                 gevolg deur geneties    geneties
                                 gemodifiseerde          gemodifiseerde
                                 voedsel.                voedsel verkry.
                                                                          Sintese    (3)

                                                         TOTAAL AFDELING C:          20
                                                             GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SC P2 GR11 NOV2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-memo-eng/bb537cc3-1de9-4ea2-923d-5357218c3980) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [LIFE SC P2 GR11 NOV2015 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-qp-afr/69a9ad2f-9a87-4917-929d-c7bd9eea6d21) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [LIFE SC P2 GR11 NOV2015 QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p2-gr11-nov2015-qp-eng/156c2441-7b15-4029-ac03-febe3a6593eb) — Life Sciences · QP · 2015 · Eng
- [LIFE SC P1 GR11 MEMO AFR NOV2015](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr11-memo-afr-nov2015/c2dac26c-b807-4cb8-a06a-eb65ca9fee98) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/56b8976d-2a83-4671-af07-a62c8516e9ab) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-english/5e4f2d46-8ff1-4960-8554-4261f7558dec) — Life Sciences · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
