# Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-afrikaans-june-2025-possible-answers/ad62e070-758a-4839-910e-cabc927ac9e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-afrikaans-june-2025-possible-answers/ad62e070-758a-4839-910e-cabc927ac9e6)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE-EKSAMEN
               GRAAD 12

                   2025
             NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE

11 bladsye

### Page 2

LEWENSWETENSKAPPE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                                            GR12 0625

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimumpunte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geanoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae volg, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

                                               2

### Page 3

LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                               GR12 0625

 13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

 14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
       andersom)
       Moenie krediteer nie.

 15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
       aandui.

 16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word.

 17.   Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.   Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder
       se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

 19.   Veranderinge aan die nasienriglyne
       Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word sonder dat daar
       met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

Additionele notas

NB hierdie notas is om merkers te help, sommige van hierdie is slegs toegewings en moet nie vir
leerlinge geleer word nie

Indien daar 2 regmerkies aan die einde van ‘n antwoord is, is dit twee of geen punte nie. Leerling
kan nie een punt kry vir ‘n onvolledige antwoord nie.

Indien ‘n leerling twee prosesse gee, waar slegs een gevra word, merk die eerste antwoord en
ignoreer die tweede ongeag watter een reg is.

Merkers word daaraan herinner om AL 19 beginsels met betrekking tot nasien wat aan die begin
van die merkriglyne is te lees en toe te pas.

VRAAG 1
Vraag 1.1
Indien ‘n leerder meer as een antwoord gee, word geen punte toegeken nie, ongeag of die eerste
opsie korrek is, byvoorbeeld 1.1.3 C/D XX

Vraag 1.2
Indien leerling enige opsies gee (../..), sal geen punte toegeken word nie, ongeag of die eerste
antwoord reg is bv 1.2.2 stafies/keëltjies X

                                                 3

### Page 4

LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                              GR12 0625

1.2.3 Genoom word nie aanvaar. Die genoom is die totale stel DNS instruksies wat in ‘n sel
gevind word (al die chromosome). Die genetiese samestelling van ‘n organisme is die genotipe.

1.2.6 Geen punt vir outonomies nie… die vraag vra spesifiek veg-of-vlug-funksie in
noodsituasies.

Vraag 1.3

1.3.2 Aanvaar indien leerling noem B √√ (sonder die woord slegs)

1.3.3 Aanvaar Beide √√ (sonder A en B); A en B √√ (sonder beide); A,B √√
Geen punte vir A/B nie X

1.5.1 Aanvaar klonering

VRAAG 2

2.1.1 tweede punt – aanvaar duidelikste beeld √

2.1.3 punt 1 en 2 moet die woord iris insluit by ten minste een van die punte

2.2.2 Beide dubbele heliks EN DNS moet daar wees om ‘n punt te kry
Die laaste punt MOET beidee RNS nukleotiede bevat (nie net nukleotiede)

2.2.4 Aanvaar indien leerder skryf verkeerde protein word gevorm. √

     Geen punt vir: nuwe proteien word gevorm. X
     Geen punt vir: geen proteien word gevorm. X

2.3.4 Aanvaar XhXH as ‘n toegewing (heterosigoties word steeds gewys)

2.3.5 Geen punt vir P2 en F2

Fenotipe: GEEN punt vir normale/ geaffekteerde/ ongeaffekteerde. GEEN punt indien die geslag
nie ingesluit is saam met hemofilie nie. GEEN punt indien daar verwys word na
genotipe in die fenotipe nie bv Heterosigotiese nie-hemofiliese vrou X

Fenotipe: Aanvaar verwysings tot geslag bv Hemofiliese pa x Nie-hemofiliese ma √
Aanvaar man met hemofilie ens in plaas hemofilies.

2.4.1 (b) Die woord gebruik, MOET daar wees. GEEN punt sal toegeken word indien die leerder
skryf “die effek van maijuana gebruik” nie XX

2.5.1 Aanvaar moederskap toetsing √

VRAAG 3

3.1.2 Aanvaar. Die embrio/ blastosist/ blastula sink in die endometrium in √ (punt 2)

3.1.3 Tekening: (D) – aanvaar indien die selmembraan gerond is, maar die jellielaag is ongelyk.
Byskrif (L) – aanvaar Zona pellucida / corona radiata vir jellielaag
                                                 4

### Page 5

LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0625

     Aanvaar slegs die byskrifte wat gegee word in die nasienriglyne.

3.2.3 GEEN punte word gegee vir antwoord in die vorm van ‘n vloeidiagram nie.

Punt vir sinaps kan gegee word op verskeie plekke, maar die volgorde van die ander punte is
belangrik.

3.3.4 Aanvaar: Down sindroom – het ‘n ekstra chromosoom op 21ste paar / trisomie 21
Normale parsoon – leerder moet aandui dat daar 2 chromosome op paar 21 is.

3.5.1 ‘n Verskeidenheid van werkwoorde kan aanvaar word bv om te wys, te bewys, te vergelyk,
Ondersoek ens.

Die doel kan nie in die verlede gestel word nie en kan ook nie as ‘n vraag gestel word nie.

                                                5

### Page 6

LEWENSWETENSKAPPE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                               GR12 0625

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   D 

      1.1.2   D 

      1.1.3   C 

      1.1.4   B 

      1.1.5   A 

      1.1.6   C 

      1.1.7   A 

      1.1.8   A 

      1.1.9   B 

      1.1.10 C 
                                                               (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1   Orgaan van Corti 

      1.2.2   Stafies 

      1.2.3   Genotipe 

      1.2.4   Ko-dominansie 

      1.2.5   Dubbele heliks 

      1.2.6   Simpatiese senuweestelsel

      1.2.7   Corpus luteum 

      1.2.8   Ovarium(s) 
                                                                (8 x 1)    (8)

1.3   1.3.1   Geeneen 

      1.3.2   Slegs B 

      1.3.3   Beide A en B 
                                                                (3 x 2)    (6)

                                           6

### Page 7

LEWENSWETENSKAPPE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                               GR12 0625

1.4   1.4.1   - Rugmurg  en Brein 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                  (2)

      1.4.2   Meninges                                                 (1)

      1.4.3   (a) Serebrum                                             (1)
              (b) Medulla oblongata                                    (1)
              (c) Serebellum                                           (1)

      1.4.4   (a) Outo-immuun                                          (1)
              (b) Miëlienskede                                         (1)
                                                                        (8)

1.5   1.5.1   Kloning                                                  (1)

      1.5.2   (a) G                                                    (1)
              (b) A                                                    (1)

      1.5.3   Bevrugting                                               (1)
                                                                        (4)

1.6   1.6.1   DNA replikasie                                           (1)

      1.6.2   - Kern
              - Mitochondrion /Mitochondria
              - Chloroplast
              (Merk slegs eerste DRIE)                                  (3)
                                                                        (4)

                                                   TOTAAL AFDELING A:   50

                                           7

### Page 8

LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                             GR12 0625

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   - Dit het die hoogste konsentrasie keëltjies (fotoreseptore)  / het net
                keëltjies
              - om die duidelikste visie te skep                                            (2)

      2.1.2   - A  lens                                                                    (2)
      2.1.3   Pupilmeganisme * (verpligte punt)
              - radiale spiere van die iris ontspan 
              - kringspiere van die iris trek saam 
              - die pupil vernou 
              - die hoeveelheid lig wat die oog binnedring, word verminder 
                                                             1 *verpligte punt + enige 3     (4)

      2.1.4   - D  optiese senuwee                                                         (2)
                                                                                            (10)

2.2   2.2.1   TCA                                                                           (1)

      2.2.2   Transkripsie *
              - Die dubbele heliks DNS/DNA draai af 
              - Die dubbele stringe van DNS/DNA rits los /swak waterstofbindings
                  breek
              - om twee aparte stringe te vorm 
              - Een string dien as 'n templaat 
              - om mRNA/bRNS te vorm 
              - deur vrye RNS/RNA-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik 
                                                         1*verpligte punt + enige 4          (5)

      2.2.3   -  DNS/DNA het deoksiribose suiker  en RNS/RNA het ribose
                 suiker 
              - DNS/DNA het timien en RNS/RNA het urasiel 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                       (4)

      2.2.4   -     Die DNS/DNA-basisdrietal verander van TCA na TAC 
              -     die tRNA/oRNS-antikodon verander van UCA na UAC 
              -     Aminosuur sal van Serien na Metionien verander 
              -     'n ander proteïen sal gevorm word                            Enige 3    (3)
                                                                                            (13)

2.3   2.3.1   Stamboom diagram                                                              (1)

      2.3.2       - 'n Geen is 'n segment van DNS/DNA (in 'n chromosoom) wat die
                    kode bevat vir 'n bepaalde eienskap /proteïen
                  - Allele is verskillende vorme van 'n geen  wat op by dieselfde lokus
                    op homoloë chromosome aangetref word                                     (2)

      2.3.3   (a) Twee  /2                                                                  (1)
              (b) Twee  /2                                                                  (1)
                                                8

### Page 9

LEWENSWETENSKAPPE
                              NASIENRIGLYNE
                                                                         GR12 0625

2.3.4   A – XH Xh 
        B – Xh Y                                                                          (2)

2.3.5   P1
                 Fenotipe:   Hemofiliese man       x       Vrou met normale
                                                            bloedstolling 
                 Genotipe:           Xh Y          x          XHXh 
        Meiose
                      G/gametes Xh , Y             x         XH, X h 

        Bevrugting

        F1            Genotipe: XH Xh ; Xh Xh ;         (XH Y;   Xh Y)
                      Fenotipe: Vrou met normale bloedstolling;
                                Hemofiliese vrou ;
                                (Man met normale bloedstolling; Hemofiliese man)
                                 50% * hemofiliese vrou
        P1 en F1 
        Meiose en Bevrugting                            1*verpligte punt + Enige 5

                                              OF
        P1
            Fenotipe: Hemofiliese man         x        Vrou met normale bloedstolling 
            Genotipe:         Xh Y            x            XHXh 
        Meiose

        Bevrugting
                                 Gamete            XH               Xh

                                   Xh             XH Xh            XhXh
                                   Y              (XHY)            (XhY)

                             1 punt vir korrekte gamete
                             1 punt vir korrekte genotipes

        F1            Fenotipe: Vrou met normale bloedstolling;
                             Hemofiliese vrou ;
                             (Man met normale bloedstolling; Hemofiliese man)
                              50% * hemofiliese vrou

        P1 en F1 
        Meiose en Bevrugting                                 1* verpligte + Enige 5       (6)
                                                                                          (13)

                                          9

### Page 10

LEWENSWETENSKAPPE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                          GR12 0625

2.4   2.4.1   (a) Manlike vrugbaarheid                                                 (1)
              (b) Dagga gebruik /Cannabis gebruik                                      (1)
              (c) - Getal mans per groep / 200 deelnemers per groep                    (1)
                  - Etnisiteit
                  - Ouderdomsgroep 
                  - Duur van ondersoek vir beide groepe 
              (Merk slegs eerste EEN)

      2.4.2   - 'n Monster van 200 mans is gebruik 
              - Die ondersoek is vir vyf jaar gedoen 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)

      2.4.3   Tree op as 'n kontrolegroep  / verhoog die geldigheid
              Om vrugbaarheid te vergelyk met diegene wat dagga rook 
              Om te bevestig of manlike vrugbaarheid deur die gebruik van dagga
              beïnvloed word                                                Enige 2     (2)
                                                                                         (7)

2.5   2.5.1   Vaderskap toets                                                           (1)

      2.5.2   Oom 3                                                                     (1)

      2.5.3   -     Vier/ meer van die seun se bande pas by die bande van Oom 3 
                    se DNS/DNA-profiel
              -     Slegs twee / minder bande pas by oom 1 se DNS/DNA-profiel 
              -     albei is bloedgroep B / Oom 2 se bloedgroep stem nie ooreen nie.
                                                                                         (3)

      2.5.4   Tipe B  OF
              Tipe AB 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)
                                                                                         (7)
                                                                                        [50]

                                              10

### Page 11

LEWENSWETENSKAPPE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                                                GR12 0625

VRAAG 3

3.1   3.1.1   (a) Morula  – soliede bal selle                                                (2)
              (b) Blastula /Blastosist
                  hol bal selle /vloeistof-gevulde bal selle                                  (2)

      3.1.2   - Implantering 
              - die embrio/ blastosist/ blastula heg vas aan die endometrium (deur
                middel van die chorioniese villi).                                            (2)

      3.1.3

                                                       Jellielaag
                                                       Kern
                                                       Sitoplasma

                       Diagram van ’n Ovum

                  Kriteria     Uitbreiding                      Symbol         Mark
                  Opskrif      "Ovum" genoem                      C            1 punt
                               Geronde ovum geteken
                 Tekening                                            D         1 punt
                               met 'n kern.
                  Byskrif      Enige 1 korrek                                  1 punt
                                                                     L
                               Enige 2 korrek                                  2 punte
                                                                         Totaal: 4 punte       (4)
                                                                                              (10)

3.2   3.2.1   A – Sensoriese neuron
              C – Motor neuron                                                                (2)

      3.2.2   'n Vinnige, outomatiese reaksie op 'n stimulus.                                (2)

      3.2.3   - Die senuwee-impuls word langs die sensoriese neuron 
              - deur die dorsale wortel 
              - na 'n interneuron  in die rugmurg gelei
              - via 'n sinaps, 
              - na die motor neuron 
              - deur die ventrale wortel 
              - na die effektor.                                                   Enige 5    (5)

      3.2.4   - Refleksboog                                                                   (1)
                                                                                              (10)

                                                11

### Page 12

LEWENSWETENSKAPPE
                                     NASIENRIGLYNE
                                                                            GR12 0625

3.3   3.3.1    - Dit is om 'n genetiese/chromosomale toestand op te spoor 
                   tydens swangerskap                                                      (1)

      3.3.2.   - Chorion  en Amnion 
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                    (2)

      3.3.3    - Beskerm die fetus teen meganiese besering /skok-absorbeerder
               - Voorkom dehidrasie van die fetus 
               - Handhaaf die temperatuur van die fetus 
               - Laat vrye beweging van die fetus toe  terwyl dit groei en ontwikkel
               (Merk slegs eerste TWEE)                                         Enige 2    (2)

      3.3.4    Downsindroom – 3 chromosome op paar 21 
               Normale mens – 2 chromosome op paar 21                                     (2)
                                                                                           (7)

3.4   3.4.1    - X – Spoeldraad 
               - Y – Sentrosoom /sentriool
               - Z – Sentromeer                                                           (3)

      3.4.2                    Meiose I                       Meiose II 
                   Oorkruising vind plaas         Oorkruising vind nie plaas nie 
                   In profase/metafase is          In profase/metafase word
                   chromosome in homoloë pare      chromosome individueel
                   gerangskik                     gerangskik 
                   (Hele) chromosome beweeg na Chromatiede beweeg na
                   teenoorgestelde pole van die    teenoorgestelde pole van die
                   sel                            sel 
                   Twee selle word aan die einde   Vier selle word aan die einde
                   van hierdie verdeling gevorm  van hierdie verdeling gevorm 
                   Die chromosoomgetal word        Die chromosoomgetal bly
                   gehalveer                      dieselfde 
                    * Tabel moet korrekte kolomopskrifte hê anders sal geen punt
                   toegeken word vir tabulering nie.
                                                                                           (5)
                   (Merk slegs eerste TWEE)                  Enige 2 x 2 + 1 Tabel

      3.4.3    Wanneer chromosome/ chromatiede nie skei tydens anafase  nie              (2)

      3.4.4    Anafase I                                                                  (1)

      3.4.5    -     Een sel sal drie  chromosome bevat.
               -     Die ander sel sal slegs een  chromosoom bevat.
                                           OF
               -     Een sel sal vier  chromosome bevat.
               -     Die ander sel sal geen  chromosome bevat.                            (2)
                                           OF
               -     Een sel met ‘n ekstra chromosoom 
               -     Een sel met een chromosoom minder 
                                                                                          (13)
                                                12

### Page 13

LEWENSWETENSKAPPE
                                                       NASIENRIGLYNE
                                                                                                           GR12 0625

3.5   3.5.1   Om die oesopbrengs van Bt- en nie-Bt-katoen te bepaal  oor ‘n
              tydperk in ‘n sekere land.
              (Moet hê Om, 'n werkwoord en beide veranderlikes)                                                   (2)

      3.5.2   -            'n Toename in oesopbrengs, sal wins verhoog aangesien meer
                           katoen verkoop word.
              -            Deur minder insekdoders te gebruik word geld gespaar omdat dit nie
                           nodig is om insekdoder te koop nie.
                           (MERK EERSTE EEN)                                                                      (2)

      3.5.3
                                             Oesopbrengs van Bt en nie-Bt katoen van
                                                         1999 tot 2001

                  OESOPBRENGS (g/m2)
                                                      Bt katoen (g/m2)            nie-Bt katoen (g/m2)

                                       400
                                                350                                      340
                                       350   330                   300
                                       300
                                       250                                             300
                                       200
                                       150                        180
                                       100
                                        50
                                         0
                                               1999               2000                2001
                                                                    TIME / JARE

              Kriteria vir assessering van die grafiek
                   Kriteria               Uitbreiding                                           Simbool   Punt
                Tipe grafiek    DUBBELE Lyngrafiek getrek                                         (T)      1
                                Sluit oesopbrengs van Bt EN
                   Opskrif      nie-Bt-katoen ASOOK                                                 (C)    1
                                spesifieke jare in (1999-2001)
                Byskrifte vir   Korrekte etiket vir x-as en y-                                      (L)
                                                                                                           1
                    asse        as (insluitend eenheid g/m2)
                                Gelyke spasie tussen
                    Skaal                                                                           (S)    1
                                intervalle op x- en y-asse
                                1 tot 5 punte korrek gestip                                                1
               Stip van punte
                                SLEGS 6 punte korrek gestip                                         (P)
                                (1999-2001)                                                                2
                                                                                               TOTAAL:     6

              -            Indien enige punte vir 2004 tot 2007 gestip word, ken 1 punt toe vir
                           stip van punte (P)                                                                     (6)
              -            Indien ‘n staafgrafiek/ histogram geteken is, sal kandidaat punte
                           verloor vir tipe (T) EN skaal (S)
              -            Indien die asse omgedraai is, verloor kandidaat punte vir byskrif (L) en
                           stip van punte (P)

                                                                     13

### Page 14

LEWENSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                                               GR12 0625

-   As die jare nie in die regte volgorde is nie, sal geen punt vir skaal (S)
    toegeken word nie, maar stip van punte (P) kan toegeken word indien
    dit ooreenstem.
-   Indien die twee lyne nie benoem word nie (Bt katoen en nie-Bt
    katoen), sal geen punt vir stip van punte (P) gegee word nie.
                                                                                (10)
                                                                                [50]

                                                     TOTAAL AFDELING B: 100
                                                                    TOTAAL: 150

                                 14

## Related documents

- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
