# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june-2024-afrikaans/0c6eef3d-c786-459d-8f88-fc48de784103
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june-2024-afrikaans/0c6eef3d-c786-459d-8f88-fc48de784103)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                         JUNIE 2024

               LEWENSWETENSKAPPE
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                            LEWENSWETENSKAPPE                                   (EC/JUNIE 2024)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
      nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
      moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, indien dit by die provinsiale nasienbespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
      Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                       LEWENSWETENSKAPPE                                       3

15.    As eenhede van mate nie aangedui word nie.
       Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
       reeds in die vraag gegee is.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ŉ
       opskrif voorsien en gekrediteer word.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
       se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die
       relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
       alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om

### Page 4

4                             LEWENSWETENSKAPPE                            (EC/JUNIE 2024)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     C ✓✓
      1.1.2     A ✓✓
      1.1.3     D ✓✓
      1.1.4     A ✓✓
      1.1.5     D ✓✓
      1.1.6     D ✓✓
      1.1.7     C ✓✓
      1.1.8     D ✓✓
      1.1.9     B ✓✓
      1.1.10    C ✓✓                                                    (20 x 1)      (20)

1.2   1.2.1     Hemofilie ✓
      1.2.2     Anafase 1 ✓
      1.2.3     Nie-disjunksie ✓
      1.2.4     Chromosoom ✓
      1.2.5     Sentriole ✓/sentrosoom
      1.2.6     Veelvuldige sklerose ✓
      1.2.7     Bysiendheid ✓/Miopie
      1.2.8     Gehoorsenuwee ✓
      1.2.9     Estrogeen ✓
      1.2.10    Amniotiese ✓ vloeistof                                                (10)

1.3   1.3.1     Slegs A ✓✓
      1.3.2     Slegs B ✓✓
      1.3.3     Slegs B ✓✓                                                              (6)

1.4   1.4.1     (a)    E✓                                                               (1)
                (b)    A✓                                                               (1)
                (c)    C✓                                                               (1)

      1.4.2     F ✓ motoriese neuron ✓ / efferente neuron                              (2)

      1.4.3     D tot E✓                                                               (1)

1.5   1.5.1     (a)    A ✓ siliaarspier ✓                                               (2)
                (b)    C ✓ iris ✓                                                       (2)
                (c)    D ✓ kornea ✓                                                     (2)

      1.5.2     Akkommodasie ✓                                                          (1)

      1.5.3     (Diagram) 2 ✓                                                           (1)

                                                            TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                               LEWENSWETENSKAPPE                                   5

VRAAG 2

2.1 2.1.1         (James) Watson ✓                                                                (1)

      2.1.2       dubbele heliks ✓                                                                (1)

      2.1.3       Monster 1 ✓                                                                     (1)

      2.1.4       -     In Monster 1 is die hoeveelheid A/adenien gelyk aan die hoeveelheid
                        T/timien en G/guanien is gelyk aan C/sitosien ✓✓/In ŉ DNS/DNA-
                        molekule is A/G en T/C komplementêre pare en is dus gelyk
                                                       OF
                  -     Daar is geen U/urasiel in monster 1 ✓✓ /DNS bevat nie U/urasiel nie       (2)

      2.1.5

                  Fosfaat

                  (Deoksiribose) Suiker
                                               Stikstofbasis

                  Nasienriglyn vir die teken van ŉ nukleotied:

                                           Kriteria                            Punte-
                                                                             toekenning
                      Fosfaatdiagram en byskrif in korrekte posisie             1 punt
                      Suikerdiagram en byskrif in korrekte posisie              1 punt
                      Stikstofbasisdiagram en byskrif in korrekte posisie       1 punt            (3)

      2.1.6                     DNS/DNA                           RNS/RNA
                      Het timien basis ✓               Het urasiel basis ✓
                      Deoksiribose suiker ✓            Ribose suiker ✓
                  Tabel ✓ + enige EEN verskil ✓✓                                                  (3)

      2.2.1       A-U-G-A-G-C-G-U-A ✓✓                                                            (2)

      2.2.2       -     Die (dubbele heliks) DNS/DNA draai af ✓
                  -     Die (dubbelstring) DNS/DNA rits los ✓/swak waterstofbindings breek
                        om twee aparte stringe te vorm.
                  -     Een string dien as ŉ templaat ✓
                  -     om bRNS/mRNA te vorm ✓
                  -     deur vrye RNS/RNA-nukleotiede ✓ van die nukleus te gebruik.
                  -     wat aansluit by hul komplementêre basisse ✓ / A-U en C-G
                                                                               (Enige 4 x 1)      (4)

      2.2.3       Omdat C vervang is met G in DNS/DNA ...
                  - sal die bRNS/mRNA van G na C verander ✓
                  - sal die tRNA van C na G verander ✓
                  - sal dit vir ŉ ander aminosuur kodeer ✓
                  - wat sal kodeer vir die proteïen wat DDT afbreek ✓                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai asseblief om

### Page 6

6                             LEWENSWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE 2024)

2.3 2.3.1    FSH ✓ / estrogeen                                                             (1)

     2.3.2   -   FSH – follikel begin ontwikkel ✓/ groei

                                                  OF

             -   Estrogeen – endometrium begin verdik ✓

             (NB: Rede vir hormoon moet ooreenstem met hormoon wat in 2.3.1
             gegee word.)                                                                  (1)

     2.3.3   -   Die corpus luteum hou aan voortbestaan ✓ na dag 28
             -   en hou aan om progesteroon te produseer ✓
             -   wat die endometrium na dag 28 ✓ in stand behou                            (3)

     2.3.4   -   Die sigoot ✓
             -   verdeel deur mitose ✓
             -   om ŉ (soliede) bal selle te vorm ✓
             -   wat ŉ morula genoem ✓ word
             -   wat dan ontwikkel tot ŉ hol bal selle ✓
             -   wat die blastula ✓ / blastosist genoem word                               (6)

     2.3.5   -   LH ✓ sal gemonitor word.
             -   Ovulasie vind plaas wanneer LH piek/maksimum ✓ bereik
             -   daarom sal die ovum vir bevrugting beskikbaar wees ✓                      (3)

2.4 2.4.1    Genetiese manipulasie ✓/ Rekombinante DNS/DNA                                 (1)

     2.4.2   -   Daar sal geen neute as voedsel vir mense wees nie ✓/ geen hout nie
             -   Wat die aantal mense sal laat verminder ✓
                                                OF
             -   Geen habitat vir wilde diere nie ✓/ Vrugte as voedsel vir wilde diere
                 nie
             -   Wat die aantal diere sal verminder ✓                                      (2)

     2.4.3   -   ŉ Plasmied word uit die bakterie verwyder ✓
             -   dit word met behulp van ŉ ensiem ✓ oopgesny
             -   die gewenste geen word onttrek ✓
             -   en in die plasmied geplaas ✓
             -   die plasmied word dan in die bakterie teruggeplaas ✓                      (5)

     2.4.4   Hulle kan indringend raak, ✓ omdat hulle nie meer deur die siekte ✓
             beheer word nie.                                                              (2)

2.4 2.5.1    Metafase 1 ✓                                                                  (1)

     2.5.2   -   Spoelvesels verkort ✓
             -   Sentromere verdeel elke chromosoom in twee ✓
             -   dogterchromosome word na teenoorgestelde pole getrek ✓                    (3)

     2.5.3   Ovariums ✓                                                                    (1)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                                   LEWENSWETENSKAPPE                                       7

VRAAG 3

3.1 3.1.1         Stamboomdiagram ✓                                                                       (1)

      3.1.2       Mutasie / geen vir afwyking kom voor op die X-chromosoom /
                  geslagschromosome / gonosome ✓                                                          (1)

      3.1.3       4✓                                                                                      (1)

      3.1.4       resessief ✓                                                                             (1)

      3.1.5       -        Individue 2 / 7 / 10 het nie Menkes-sindroom nie ✓
                  -        Hulle (2 / 7 / 10) dra egter die alleel ✓
                  -        omdat hulle ŉ kind 5 / 13 / 15 het wat Menkes-sindroom het ✓                   (3)

      3.1.6       (a)         XRXr ✓                                                                      (1)
                  (b)         Xr Y ✓                                                                      (1)

      3.1.7           P1               Fenotipe     Manlik met Menkes-           Normale vrou 
                                                                             x
                                                    sindroom
                                       Genotipe          Xr Y                x    XRXR    
                      Meiose
                                       G/gamete      Xr ,    Y           x       XR ,    XR 

                      Bevrugting

                      F1               Genotipe       XRXr : XRXr : XRY : XRY

                                       Fenotipe     2 Normale vroue: 2 Normale mans 
                                                    *0% kans vir die volgende kind om
                                                    Menkes-sindroom te hê 
                      P1 en F1 
                      Meiose en bevrugting 
                                                                    *1 verpligtend + Enige 5
                                                          OF
                      P1               Fenotipe      Man met Menkes-             Normale vrou 
                                                                             x
                                                        sindroom
                                       Genotipe             Xr Y             x    XRXR    

                      Meiose                      G/gamete        Xr                Y
                                                      XR         XR Xr            XR Y
                                                      XR         XR Xr            XR Y
                      Bevrugting              1 punt vir korrekte gamete 
                                             1 punt vir korrekte genotipes 
                                       Fenotipe 2 Normale vroue: 2 Normale mans 
                                                  *0% kans vir die volgende kind om
                                                  Menkes-sindroom te hê 
                      P1 en F1 
                      Meiose en bevrugting 
                                                                    *1 verpligtend + Enige 5              (6)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai asseblief om

### Page 8

8                               LEWENSWETENSKAPPE                                (EC/JUNIE 2024)

     3.1.8   -     Mans het slegs 1 x chromosoom ✓ / XY
             -     As hulle die Menkes-sindroom alleel op die X-chromosoom dra, sal
                   hulle die afwyking hê ✓                                                    (2)

3.2 3.2.1    (a)      Eustachiusbuis ✓                                                        (1)
             (b)      Ronde venster ✓                                                         (1)

     3.2.2   (a)      G ✓ – gehoorkanaal ✓                                                    (2)
             (b)      B ✓ – halfsirkelvormige kanale ✓                                        (2)

     3.2.3   (a)      -   Die vloeistof in die middeloor verhoed dat die
                          ossikels/gehoorbeentjies vrylik vibreer ✓*
                      -   Daarom word minder/geen vibrasies na die ovaalvenster
                          oorgedra nie ✓
                      -   Minder / geen drukgolf word in die binneoor opgestel nie ✓
                      -   Die orgaan van Corti word minder gestimuleer ✓/ nie
                          gestimuleer nie
                      -   Impuls word nie deur die gehoorsenuwee na die serebrum
                          gestuur om geïnterpreteer te word nie ✓
                                                            (*1 Verpligtend + Enige 3)        (4)

             (b)      Timpanum membraan ✓/oordrom                                             (1)

3.3 3.3.1    (a)      Serebellum ✓                                                            (1)
             (b)      Medulla oblongata ✓                                                     (1)

     3.3.2   Verbind / laat kommunikasie tussen die linker- en regterhemisfeer van
             die serebrum toe ✓✓                                                              (2)

     3.3.3   A ✓ – serebrum ✓                                                                 (2)

     3.3.4   -     Die serebellum is beskadig ✓
             -     As gevolg van geen koördinasie van die willekeurige bewegings ✓
                   deur die serebellum nie
             -     Die serebellum is verantwoordelik vir balans en koördinasie ✓              (3)

3.4 3.4.1    spierkrag, vorm en prestasie te verkry ✓                                         (1)

     3.4.2   (a)      Manlike vrugbaarheid ✓                                                  (1)

             (b)      AAS ✓ (nie effek van AAS nie)                                           (1)

     3.4.3   Dieselfde ouderdom ✓ van die mans
             dieselfde hoeveelheid AAS ✓ geneem                                               (2)

     3.4.4   -     Word gebruik as ŉ kontrole ✓
             -     Om die resultate wat deur Groep B verkry is, aan te toon ✓
             -     Word veroorsaak deur die AAS ✓
             -     En nie deur die oefening nie ✓                        (Enige 3 x 1)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)                          LEWENSWETENSKAPPE                                     9

      3.4.5       Hoe hoër die vlak van testosteroon, ✓ hoe hoër is die spermtelling ✓
                  Omdat testosteroon die produksie van sperms stimuleer ✓                      (3)

      3.4.6       Hoë temperature ✓ sal veroorsaak dat sperms nie volwasse ✓ word nie
                  / misvorm word.                                                             (2)
                                                                                             [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            100
                                                                    GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai asseblief om

## Related documents

- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
