# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2022-afrikaans/8d260983-308f-4841-ab37-4270b5e448ee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2022-afrikaans/8d260983-308f-4841-ab37-4270b5e448ee)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                        JUNIE 2022

               LEWENSWETENSKAPPE
                  NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                   Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE                                  (EC/JUNIE2022)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     D ✓✓
     1.1.2     B ✓✓
     1.1.3     A ✓✓
     1.1.4     A ✓✓
     1.1.5     C ✓✓
     1.1.6     B ✓✓
     1.1.7     A ✓✓
     1.1.8     C ✓✓
     1.1.9     A ✓✓
     1.1.10    C ✓✓                                                         (10 x 2)      (20)

 1.2 1.2.1     Inwendige ✓ bevrugting

      1.2.2    Naelstringaar ✓ (vene)

      1.2.3    Mitochondion ✓/Mitochondria

      1.2.4    Pinna ✓

      1.2.5    Akrosoom ✓

      1.2.6    Puberteit ✓

      1.2.7    Chromatien ✓ netwerk

      1.2.8    Amniotiese ✓eier                                                 (8 x 1)     (8)

 1.3 1.3.1     Slegs A ✓✓

      1.3.2    Slegs B ✓✓

      1.3.3    Geeneen ✓✓                                                       (3 x 2)     (6)

 1.4 1.4.1     DNS-profiel ✓/profielering                                                   (1)

      1.4.2    Volwassene C ✓                                                               (1)

      1.4.3    •     Al die strepies van volwassene B en C saam ✓
               •     pas by al die kinders ✓

                                                 OF

               •     Hy is die enigste volwassene wat al die DNS-strepies kan
                     verskaf ✓
               •     met volwassene B wat die kinders het ✓                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          LEWENSWETENSKAPPE                                  3

        1.4.4     •     Kind 1 en 2 ✓✓                                                     (2)

        1.4.5     • Opspoor van vermiste persone ✓
                  • Misdadigers te identifiseer ✓
                  • Identifisering van genetiese afwykings ✓
                  • Bepaling van gesins-/familieverwantskappe ✓
                  • Verenigbaarheid van weefsels vir orgaanoorplantings ✓
                  • Identifisering van dooie persone ✓/diere
                  (Merk slegs eerste TWEE)                                                 (2)

 1.5 1.5.1        (a)    Dihibriede kruising ✓                                             (1)

                  (b)    Behels die oorerwing van twee eienskappe ✓                        (1)

        1.5.2     1✓                                                                       (1)

        1.5.3     FfBb ✓                                                                   (1)

        1.5.4     (a)    Donsige sterte en bruin pels ✓                                    (1)

                  (b)    ffBb ✓                                                            (1)

        1.5.5     12          3
                       ✓✓ OF 4 OF 75%                                                      (2)
                  16

                                                              TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LEWENSWETENSKAPPE                                (EC/JUNIE2022)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     (a)    Deoksiribose ✓                                                        (1)

               (b)    Nukleotiede ✓                                                         (1)

      2.1.2    •     Die DNS/DNA (dubbele heliks) draai af ✓ en
               •     rits los ✓/waterstofbindings breek
               •     om twee aparte stringe te vorm ✓
               •     Beide DNS/DNA stringe dien as template ✓
               •     om ŉ komplimentêre DNS/DNA ✓/(A aan T en C aan G) te vorm
               •     deur vrye DNS/DNA nukleotiedes ✓ vanaf die
                     kernplasma/nukleoplasma te gebruik
               •     Dit het twee identiese DNS/DNA molekule tot gevolg ✓
               •     Elke molekuul bestaan uit een oorspronklike en een nuwe string ✓
                                                                         (Enige 6 x 1)      (6)

      2.1.3    Met ✓- Phe ✓- Cys ✓                                                          (3)

      2.1.4    •     Kodon AUG (op die bRNS) verander na AAG ✓
               •     Antikodon UAC (op oRNS) verander na UUC ✓
               •     wat daartoe lei dat Lys ✓ deur oRNS opgepik word en
               •     ŉ ander proteïen word gevorm ✓                                         (4)

      2.2.1    (a)    Lokus ✓                                                               (1)

               (b)    Sentromeer ✓                                                          (1)

      2.2.2    Heterosigoties ✓                                                             (1)

      2.2.3    Die allele/letters wat die geen verteenwoordig is verskillend. ✓             (1)

      2.2.4    Ooreenkoms:
               • Hulle dra dieselfde gene op dieselfde loki (lokusse) ✓ /posisies/
                 lokasies

               Verskil:
               • Hulle dra verskillende allele ✓
               • as gevolg van oorkruising ✓ tydens meiose en
               • mutasies ✓/kopieerfoute tydens DNA replisering
               1 ooreenkoms + Enige 2 verskille                                             (3)

 2.3 2.3.1     (a)    Sigoot ✓                                                              (1)

               (b)    Morula ✓/ Blastula                                                    (1)

      2.3.2    Bevrugting ✓                                                                 (1)

      2.3.3    In die fallopiese buise ✓/Ovidukte                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                         LEWENSWETENSKAPPE                                           5

        2.3.4     •   Die proses is oögenese ✓
                  •   Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose ✓
                  •   om talle follikels te vorm ✓
                  •   Met die aanvang van puberteit ✓
                  •   en onder die invloed van FSH ✓
                  •   vergroot een sel binne ŉ follikel en ondergaan meiose ✓
                  •   Van die vier selle wat geproduseer word, oorleef net een ✓
                  •   om 'n volwasse, haploïede ovum ✓(eiersel) te vorm. ✓
                                                                            (Enige 6 x 1)          (6)

        2.3.5     • Amniotiese vloeistof dien as ŉ skokbreker en beskerm die fetus
                    teen meganiese besering ✓/temperatuurveranderinge en
                    dehidrasie
                  • Die plasenta dien as ŉ versperring/mikrofilter wat die fetus teen
                    sekere siektes beskerm ✓                                                       (2)

 2.4     P1              Fenotipe           Wit streep         x     Wit streep 
                         Genotipe                   Hh         x     Hh 
         Meiose
                         G/gamete              H, h            x     H, h 
         Bevrugting
         F1              Genotipe              HH;       Hh;        Hh   hh 

                         Fenotipe           3 Wit streep: 1 Sonder wit streep *
         P1 en F1 
         Meiose en bevrugting 
                                                         *Verpligtend 1 + Enige 5
                                                OF

         P1              Fenotipe           Wit streep         x     Wit streep 
                         Genotipe                   Hh         x     Hh 

         Meiose                         Gamete                 H              h
                                           H                   HH             Hh
         Bevrugting                        h                   Hh             hh

                                          1 punt vir korrekte gamete
                                          1 punt vir korrekte genotipe

         F1              Fenotipe      3 Wit streep: 1 Sonder wit streep *
         P1 en F1 
         Meiose en bevrugting 
                                                      * 1 Verpligtend + Enige 5                    (6)

        2.5.1     Kariotipe ✓                                                                      (1)

        2.5.2     Outosome ✓                                                                       (1)

        2.5.3     Vrou ✓                                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LEWENSWETENSKAPPE                              (EC/JUNIE2022)

      2.5.4    •     Die laaste paar ✓/chromosoompaar 23/gonosome
               •     bestaan uit twee X-chromosome ✓/XX                                   (2)

      2.5.5    •     Tydens anafase ✓ I/II
               •     Skei chromosoompaar 21/skei die chromosoom nie ✓/ nie-
                     disjunksie het by posisie 21 plaasgevind
               •     Dit lei tot ŉ gameet (dogtersel) met ŉ ekstra chromosoom ✓ by
                     posisie 21
               •     Wanneer hierdie gameet deur ŉ normale gameet bevrug word ✓
               •     Eindig die sigoot met 3 chromosome op posisie 21 ✓                  (5)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                         LEWENSWETENSKAPPE                                        7

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1        (a) Sentriool ✓/ Sentrosoom                                                   (1)

                  (b) Spoelvesel ✓                                                              (1)

        3.1.2     Anafase I ✓                                                                   (1)

        3.1.3     Een chromosoom van elke homoloë paar word na die teenoorgestelde
                  pole getrek ✓                                                                 (1)

        3.1.4     3✓                                                                            (1)

        3.1.5     •   Die chromosome toon uitgeruilde segmente van genetiese
                      materiaal ✓                                                               (1)

        3.1.6     •   Lei tot genetiese variasie ✓ by die nageslag
                  •   Dit verhoog die kanse op oorlewing ✓                                      (2)

 3.2 3.2.1        (a) Menstruasie ✓                                                             (1)

                  (b) Ovulasie ✓                                                                (1)

        3.2.2     (a) Follikelstimulerende hormoon ✓/FSH                                        (1)

                  (b) Progesteroon ✓                                                            (1)

        3.2.3     •   Stimuleer die ontwikkeling van ŉ primêre follikel tot ŉ volwasse
                      Graafse follikel ✓                                                        (1)

        3.2.4     •   Die endometriale voering sal nie meer in stand gehou word nie ✓
                  •   Dit sal daartoe lei dat die voering afgebreek en uitgewerp word ✓
                  •   tydens menstruasie ✓
                  •   voorkoming van moontlike inplanting van die bevrugte eiersel ✓
                  •   en swangerskap ✓
                  •   nuwe follikel ✓ word gevorm                            (Enige 5 x 1)      (5)

 3.3 3.3.1        (a) D ✓ – Eustachiusbuis ✓                                                    (2)

                  (b) E ✓ – Ronde venster ✓                                                     (2)

        3.3.2     Gelei klankvibrasies na die middeloor ✓                                       (1)

        3.3.3     •   Hulle lê op drie verskillende vlakke ✓
                  •   om beweging in enige rigting waar te neem ✓
                  •   vloeistof beweeg in ten minste een van die halfsirkelvormige
                      kanale ✓
                  •   om reseptore te stimuleer                              (Enige 3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                                   LEWENSWETENSKAPPE                            (EC/JUNIE2022)

 3.4 •    Die reseptor ontvang die stimulus ✓ en
     •    verander dit in ŉ impuls ✓
     •    wat deur die sensoriese neuron oorgedra word ✓
     •    deur die dorsale wortel ✓
     •    van die rugmurgsenuwee ✓
     •    na die rugmurg ✓
     •    waar die impuls via die interneuron oorgedra word ✓
     •    na die motoriese neuron ✓
     •    wat die impuls via die ventrale wortel dra ✓
     •    na die effektor ✓/spier/klier
     •    Die impuls word van een neuron na die volgende via ŉ sinaps oorgedra ✓
                                                                     (Enige 7 x 1)                                          (7)

 3.5 3.5.1                                                  292 + 301 + 297
                            X =                                                 ✓
                                                                    3
                                                     = 297 ✓mm ✓ (Aanvaar 296,67/ 296,7)                                    (3)

      3.5.2    (a)                                  Akkommodasie ✓                                                          (1)

               (b)                                  •       Siliaarspier trek saam ✓
                                                    •       Suspensoriese (draag) -ligamente verslap ✓/ontspan
                                                    •       Spanning op die lens verminder ✓
                                                    •       Lens word meer konveks ✓/meer gerond/bult uit
                                                    •       Ligstrale word op die retina gefokus ✓             (5 x 1)      (5)

      3.5.3
                                                                Effek van ouderdom op die gemiddelde
                                                                            fokusafstand
                                                    350

                     Gemiddelde fokusafstand (mm)
                                                                          309
                                                    300             279
                                                              258
                                                    250

                                                    200                                                           40

                                                    150                                                           45
                                                                                                                  55
                                                    100

                                                     50

                                                        0
                                                                                    Jaar
                                                                                                                            (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                       LEWENSWETENSKAPPE                                      9

                  Riglyn vir die assessering van die grafiek

                         KRITERIA                   UITBREIDING              PUNT
                   Korrekte tipe grafiek   Staafgrafiek geteken                1
                   (T)
                   Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit       1
                   Asse-byskrifte (L)      X- en Y-as korrek gemerk            1
                   Plot van stawe (P)      - Gelyke spasie tussen stawe en
                                               breedte van stawe vir X-as      1
                                           - Korrekte skaal vir Y-as
                   Plot van stawe (P)      - 1 tot 2 stawe korrek geplot       1
                                           - Al 3 stawe korrek geplot          2

        3.5.4     Soos die ouderdom van die vrywilligers toeneem, neem die gemiddelde
                  fokusafstand toe. ✓✓

                                                 OF

                  Soos die ouderdom van die vrywilligers afneem, neem die gemiddelde
                  fokusafstand af. ✓✓                                                      (2)
                                                                                          [50]

                                                               TOTAAL AFDELING B:         100
                                                                   GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
