# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                            JUNIE 2023

                 LEWENSWETENSKAPPE
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                            LEWENSWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE2023)

BEGINSELS MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld drie redes is vereis en vyf word gegee.
      Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
      is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Geen krediet nie.

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE                                      3

15. As eenhede van mate nie aangedui word
    Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir
    eenhede aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
    verskillende maniere aangebied kan word

17. Opskrif
    Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
    van ŉ opskrif voorsien word.

18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
    ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
    leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
    aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
    in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
    vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                              LEWENSWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B ✓✓
      1.1.2    A ✓✓
      1.1.3    A ✓✓
      1.1.4    B ✓✓
      1.1.5    A ✓✓
      1.1.6    D ✓✓
      1.1.7    C ✓✓
      1.1.8    C ✓✓
      1.1.9    C ✓✓
      1.1.10   C ✓✓                                                         (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1    Onvolledige ✓ dominansie

      1.2.2    Nie-disjunksie ✓

      1.2.3    Kariotipe ✓

      1.2.4    Hemofilie ✓

      1.2.5    Meninges ✓

      1.2.6    Ovoviviparie ✓

      1.2.7    Ouersorg ✓                                                     (7 x 1)     (7)

1.3   1.3.1    Beide A en B ✓✓

      1.3.2    Slegs A ✓✓

      1.3.3    Geeneen ✓✓                                                    (3 x 2)      (6)

1.4   1.4.1    Dihibriede kruising ✓                                                      (1)

      1.4.2    (a) bbnn ✓✓
                                                                                          (2)
               (b) Bitter ✓                                                               (1)
               (c) BN Bn bN bn ✓✓                                                         (2)

      1.4.3    bbNn is soet met geel kolle ✓
               Bbnn is bitter met geen geel kolle ✓                                       (2)

      1.4.4    Die verskillende 'faktore' wat die verskillende eienskappe beheer, is
               afsonderlike entiteite, beïnvloed mekaar nie op enige manier nie, en
               sorteer hulself onafhanklik tydens gameetvorming uit. ✓✓                   (2)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/JUNIE 2023)                      LEWENSWETENSKAPPE                                  5

1.5    1.5.1       Kloning ✓                                                          (1)

       1.5.2       - Beter kwaliteit vrugte/groente/vleis/langer raklewe/beter
                     voedingswaarde ✓
                   - Beter opbrengs/meer (groter) hoeveelheid produkte
                   - Meer geld vir die boer/gemeenskap ✓
                                                        (MERK SLEGS EERSTE TWEE)      (2)

       1.5.3       (a)    Mitose ✓                                                    (1)

                   (b)    Meiose ✓                                                    (1)

       1.5.4       (a)    38 ✓                                                        (1)

                   (b)    38 ✓                                                        (1)

                                                          TOTAAL AFDELING A:           50

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                  LEWENSWETENSKAPPE                              (EC/JUNIE2023)

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Chromosome ✓/chromatiede/gene/allele                                        (1)

      2.1.2    -     Mitochondria ✓
               -     Chloroplaste ✓
                                                             (Merk slegs eerste EEN)       (1)

      2.1.3    (Stikstof) basisse ✓                                                        (1)

      2.1.4    -     Transkripsie ✓*
               -     Die dubbelheliks-DNS/DNA draai af ✓/los
               -     Die dubbele stringe DNS/DNA rits los ✓/swak waterstofbindings
                     breek
               -     om twee aparte stringe te vorm ✓
               -     Een string dien as ŉ templaat ✓
               -     om bRNS/mRNA ✓ te vorm
               -     deur vrye RNS/RNA-nukleotiede van die nukleoplasma ✓ te
                     gebruik
               -     Die bRNS/mRNA is ŉ komplement van die DNS ✓/A is
                     komplementêr aan U, G is komplementêr aan C
               -     bRNS/mRNA bevat nou die gekodeerde boodskap vir
                     proteïensintese ✓
                                                          *1 verpligte punt + Enige 5      (6)

2.2   2.2.1    (a)      4 ✓/ Vier                                                          (1)

               (b)      3 ✓/Drie                                                           (1)

      2.2.2    CTC/STS ✓                                                                   (1)

      2.2.3    -     Die DNS-drietal CAG het verander na TAG ✓/ C het verander
               -     Die kodon GUC het verander na AUC ✓
               -     Die antikodonvolgorde het verander ✓/ CAG na UAG
               -     Die aminosuur valien is deur isoleusien vervang ✓
               -     Dit lei tot 'n ander proteïen ✓/ensiem
               -     Die aktiewe sentrum/setel van die ensiem verander ✓*/vorm van
                     ensiem verander
               -     Daarom pas die ensiem nie meer in die substraat/koolhidraat nie
                     meer in die ensiem nie*
                                                            2 verpligte punte + Enige 3    (5)

2.3   2.3.1    Oorkruising ✓                                                               (1)

      2.3.2    Homoloë chromosome ✓                                                        (1)

      2.3.3    -     Heg die chromosoom aan die spoeldraad 
               -     Verbind die twee helftes (chromatiede) van ŉ dubbelstring
                     chromosoom                                     (Enige 1)              (1)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/JUNIE 2023)                            LEWENSWETENSKAPPE                                        7

       2.3.4       -     Chromosome vorm pare ✓ op/homoloë pare vorm
                   -     uitruiling van genetiese materiaal vind plaas ✓
                   -     tussen chromatiede ✓/aangrensende chromosoompare
                   -     by punte wat chiasmata ✓/chiasma genoem word    (Enige 3 x
                         1)                                                                       (3)

       2.3.5       -     Dit bring variasie ✓ teweeg wat die
                   -     kanse van organisme op oorlewing ✓verbeter             (Enige 1 x 2)     (2)

2.4    2.4.1       Progesteroon ✓                                                                 (1)

       2.4.2       -     Die bloedkonsentrasie van hormoon Y het na dag 14 ✓/ovulasie
                         toegeneem
                   -     wat die dikte van die uteruswand ✓/endometrium handhaaf                  (2)

       2.4.3       Endometrium ✓                                                                  (1)

       2.4.4       -     Die vlak van hormoon Y/progesteroon het afgeneem ✓
                   -     wat tot ŉ afname in die dikte van die uteruswand lei ✓
                   -     gevolg deur menstruasie ✓
                   -     Dit dui daarop dat bevrugting nie plaasgevind het nie ✓
                                                                                (Enige 3 x 1)     (3)

       2.4.5       -     FSH ✓ / Follikelstimulerende hormoon
                   -     stimuleer die ontwikkeling van die follikels tot ŉ ovum ✓
                   -     LH ✓/ Luiteïniserende hormoon
                   -     stimuleer ovulasie ✓                                                     (4)

2.5    2.5.1       (a)      ŉ Alleel wat in die fenotipe uitgedruk (getoon) word wanneer dit
                            in die heterosigotiese en homosigotiese toestand gevind
                            word ✓                                                                (1)

                   (b)      Twee ouers (Tom en Lee) albei met Sodasil het 'n kind (Abby/
                            Bob) sonder Sodasil ✓
                                                       OF

                            Indien resessief, sal al Tom en Lee se kinders Sodasil ✓ hê           (1)

       2.5.2       (a)      Heterosigoties ✓                                                      (1)

                   (b)      Hy het kinders sonder Sodasil ✓

                                                           OF

                            Indien hy homosigoties was sou al sy kinders Sodasil hê               (1)

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LEWENSWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE2023)

     2.5.     P1           Fenotipe     Man met             Vrou sonder Sodasil ✓
                                                        x
     3                                  Sodasil
                           Genotipe     Dd              x   dd ✓
              Meiose
                           G/gamete        D,     d     x        d,    d✓

              Bevrugting

              F1           Genotipe         Dd,       Dd,        dd    dd ✓

                           Fenotipe     50% kind met Sodasil, 50% kind sonder
                                        Sodasil ✓*
              P1 en F1 
              Meiose en bevrugting 
                                                       *1 verpligte punt + Enige 5

                                                OF

              P1           Fenotipe     Man met             Vrou sonder Sodasil ✓
                                                        x
                                        Sodasil
                           Genotipe     Dd              x   dd ✓

              Meiose
                                          Gamete            D            d
              Bevrugting                     d              Dd           dd
                                             d              Dd           dd

                                        1 punt vir korrekte gamete
                                        1 punt vir korrekte genotipe

              F1           Fenotipe     50% kind met kodasil, 50% kind sonder
                                        sodasil ✓*
              P1 en F1 
              Meiose en bevrugting 
                                                  *1 verpligte punt + Enige 5             (6)

2.   2.6.   - Stamselle is ongedifferensieerde selle ✓
6    1      - wat die vermoë het om te groei en te differensieer ✓
            - in enige weefsel ✓ in die liggaam                                           (3)

     2.6.   - Dit is minder omstrede ✓ om velselle as embrioniese selle te gebruik.
     2                                                                                   (1)
                                                                                         [50
                                                                                          ]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/JUNIE 2023)                           LEWENSWETENSKAPPE                                       9

VRAAG 3

3.1    3.1.1       Man A het:
                   - Baie /genoeg/meer sperms
                   - normaal gevormde /gesonde sperms
                                                        OF
                   Man B het:
                   - Minder /nie genoeg/minder sperms
                   - misvormde /ongesonde sperms                                                 (2)

       3.1.2       -     Sperm het ŉ nekgedeelte met groot hoeveelheid mitochondria 
                   -     wat energie  aan die sperm voorsien om na die Fallopiusbuis te
                         beweeg.
                   -     Sperm het 'n stert  wat die sperm aandryf/bewegings uitvoer 
                         sodat die sperm na die Fallopiusbuis kan beweeg              (2 x 2)     (4)

       3.1.3       -     Vroue het XX (identiese) tipe en mans het XY-tipe chromosome (nie-
                         identiese) een X- en een Y chromosoom 
                   -     Wanneer die sperm met die X-chromosoom met die ovum saamsmelt,
                         sal die kind XX-tipe geslagschromosome hê (ŉ dogtertjie wees)
                   -     As die sperm met ŉ Y-chromosoom met die ovum saamsmelt, sal die
                         kind 'n XY-tipe geslagschromosoom hê (ŉ seuntjie wees)            (3)

       3.1.4                   Spermatogenese                         Oögenese
                       Kom voor in die testes/saadbuisies/   Kom voor in die ovariums ✓
                       seminale buisies/tubules ✓
                       Beïnvloed deur testosteroon ✓        Beïnvloed deur FSH ✓
                       Vind voortdurend voor ✓              Kom slegs een keer tydens
                                                            elke menstruele siklus voor ✓
                       Vier spermselle word geproduseer ✓ Een ovum word geproduseer
                                                            ✓
                                      (Merk slegs die eerste TWEE) Tabel 1 + (Enige 2 x 2)        (5)

3.2    3.2.1       Middel oor                                                                    (1)

       3.2.2       Gehoorbeentjies                                                               (1)

       3.2.3       -     Die beentjies sal nie beweeg en vibreer  in reaksie op klank nie
                   -     wat gehoorverlies tot gevolg sal hê                                     (2)

       3.2.4       -     Eustachiusbuis *
                   -     Wanneer 'n persoon valskermspring doen, verander die atmosferiese
                         druk deurentyd 
                   -     Wanneer die persoon daal/afwaarts beweeg, kan die Eustachiese
                         buis nie die druk aan beide kante van die timpaniese membraan 
                         dieselfde hou nie/die druk aan beide kante sal nie dieselfde wees nie
                   -     Wat die timpanum kan laat skeur/bars /beskadig
                                                                         1* verpligte punt + 3    (4)

       3.2.5       Die oppervlakarea van die timpaniese membraan is groter as dié van die
                   ovaalvenster, ✓ dus word ŉ groter krag in ŉ kleiner area
                   gekonsentreer. ✓                                                               (2)

 Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                               LEWENSWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE2023)

3.3   3.3.1    Refleksaksie ✓                                                                (1)

      3.3.2    Soos wat die by nader aan die man se oog beweeg,
               - bereik die lig vanaf die by die ligsensitiewe selle (reseptore) in die
                 oog ✓ /die reseptore in die oë word gestimuleer
               - en die stimulus word in ŉ impuls ✓ omskep
               - die impuls beweeg via die sensoriese neuron ✓ na die rugmurg
               - In die rugmurg maak die sensoriese neuron ŉ sinapties kontak ✓
               - met die interneuron. ✓
               - Wat sinaptiese kontak maak met ŉ motoriese neuron ✓ en
               - stuur die impuls ✓ oordra
               - na die spiere in die ooglid ✓/ effektors
               - Die spiere in die ooglid reageer deur saam te trek ✓
               - die man se oog maak toe voordat die by sy oog tref ✓
               - Dit staan bekend as ŉ refleksaksie.                        (Enige 5 x
                 1)                                                                          (5)

      3.3.3    (a)    -   Die katarak verstrooi/versprei en blokkeer die lig ✓ soos dit
                          deur die lens beweeg,
                      -   en verhoed dat ŉ skerp gedefinieerde beeld die retina bereik ✓
                      -   gevolglik sal jou visie/sig verdof                  (Enige 2 x 1) (2)

               (b)    17,2
                           ✓ x 151,34 ✓ miljoen = 26,03 miljoen ✓                            (3)
                      100

3.4   3.4.1    (a)    effek van kafeïen ✓                                                    (1)

               (b)    (ŉ individu se) reaksietyd ✓                                           (1)

      3.4.2                                               99
               (8 + 13 + 11 + 17 + 10 + 14 + 13 + 13) =         = 12,4 ✓                    (2)
                                                           8

      3.4.3    -     Die eksperiment is nog sewe keer herhaal ✓
               -     Die gemiddelde was gebruik ✓
                                                         (Merk slegs die eerste EEN)         (1)

      3.4.4    -     Gebruik ŉ groter steekproef van individue  /Doen ondersoek op
                     verskeie ander mense
               -     Gebruik ander (afgemete) hoeveelhede koffie 
               -     Gebruik individue van dieselfde geslag 
               -     Gebruik verskillende/meer tydintervalle  om reaksie tyd te bepaal
                                                         (Merk slegs die eerste TWEE)        (2)

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                          LEWENSWETENSKAPPE                                     11

      3.4.5

                  Kriteria vir die nasien van die grafiek

                   Titel van die grafiek (albei veranderlikes) (T)              1
                   Staafgrafiek is geteken (tipe) (B)                           1
                   Korrekte byskrifte vir x- en y-asse + korrekte eenheid       1
                   (L)
                   Geskikte skaal vir beide asse (S)                            1
                   Slegs die korrekte 3 areas word verteenwoordig (A)           1
                   Plot van die grafiek (P)                               1 staaf korrek
                                                                          geteken: 1
                                                                          2 stawe korrek
                                                                          geteken: 2

                  LET WEL:
                  As die verkeerde tipe grafiek geteken word, sal punte verbeur word vir:
                  • Korrekte tipe grafiek 
                  • Plot  van grafiek
                  Die asse kan getransponeer/omgeruil word.
                  ŉ Staafgrafiek kan horisontale stawe hê.                                     (6)

      3.4.6       Kafeïen vertraag /verminder ŉ individu se reaksietyd.                      (2)
                                                                                              [50]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:       100
                                                                         GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
