# Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-gr12-june-2020-afrikaans/79251b45-9cd1-4471-ba32-c722ba1ff9ac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-gr12-june-2020-afrikaans/79251b45-9cd1-4471-ba32-c722ba1ff9ac)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                          JUNIE 2021

               LEWENSWETENSKAPPE
                  NASIENRIGLYN
                  (EKSEMPLAAR)
PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                LEWENSWETENSKAPPE                               (EC/JUNIE 2021)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word.
      Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word.
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word.
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word.
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word.
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
      skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
      korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings.
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar
      krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde in die regte volgorde van die vrae pas, is dit
      aanvaarbaar.

11.   Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander.
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute.
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie.
      Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word
      (en andersom).
      Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2021)                    LEWENSWETENSKAPPE                                          3

15.      As maat-eenhede nie aangedui word nie.
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders
         as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
         vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                      LEWENSWETENSKAPPE     (EC/JUNIE 2021)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1      A

      1.1.2    D

      1.1.3    A

      1.1.4    B

      1.1.5    C

      1.1.6    B

      1.1.7    C

      1.1.8    C

      1.1.9    D                                            (9 x 2)   (18)

1.2 1.2.1      Blastosist

      1.2.2    Inwendige       bevrugting

      1.2.3    Peptied       binding

      1.2.4    Naelstringaar     /aar

      1.2.5    Geen

      1.2.6    Dreineringspypies / grommets

      1.2.7    Chromatiennetwerk                           (7 x 1)     (7)

1.3 1.3.1      Slegs B

      1.3.2    Slegs B

      1.3.3    Beide A en B
                                                            (3 x 2)    (6)

1.4 1.4.1      (a)    PpLI                                             (2)

               (b)    Ppll                                             (1)

      1.4.2    25%                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2021)                         LEWENSWETENSKAPPE                               5

       1.5.1       (a)   A   – Dendriet                                               (2)

                   (b)   D   – Sinaps                                                 (2)

                   (c)   E   – Interneuron    /Verbindingsneuron                      (2)

       1.5.2       (a)   B                                                            (1)

                   (b)   C                                                            (1)

1.6 1.6.1         (a)    Prostaatklier                                                (1)

                  (b)    Epididimis                                                   (1)

       1.6.2      (a)    G   – uretra                                                 (2)

                  (b)    E   – testis                                                 (2)

                                                              TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6                                  LEWENSWETENSKAPPE                              (EC/JUNIE 2021)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1   (a)      Kernmembraan      /(nukleus/selkern)                                  (1)

                (b)      DNS/DNA                                                               (1)

        2.1.2   − Dra die gekodeerde boodskap vanaf DNS/DNA              in die kern na
                  die ribosome vir proteïensintese                                             (1)

        2.1.3   Translering *
                − Die antikodon op die tRNA/molekuul Z stem ooreen met die
                   kodon op die mRNA
                − tRNA bring die vereiste aminosuur
                − na die ribosoom /struktuur F
                − Aminosure word verbind deur peptiedbindings
                − om die vereiste proteïen te vorm             (*1 verpligte + 5)              (6)

        2.1.4   (a)      Adenien                                                               (1)

                (b)      UUU-CAU-GAC-GCG           (korrekte volgorde)                         (2)

                (c)      GUA                                                                   (2)

 2.2    2.2.1   Profase I                                                                      (1)

        2.2.2   −     Oorkruising *
                −     Chromosome paar / homoloë chromosome / bivalente vorm
                −     Chromosome oorvleuel / oorkuis
                −     by punte wat chiasmata genoem word
                −     Uitruiling van genetiese materiaal vind plaas tussen chromatiede
                       / aangrensende chromosoompare                  (*1 verpligte + 4)       (5)

        2.2.3   − Sorg vir variasie in die gamete
                − deur te verseker dat geen twee gamete dieselfde is nie                       (2)

        2.3.1   Stamboomdiagram         / Genetiese afstamming                                 (1)

        2.3.2   (a)      1                                                                     (1)

                (b)      2                                                                     (1)

        2.3.3   (a)      XHXh                                                                  (1)

                (b)      XhY                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2021)                       LEWENSWETENSKAPPE                                          7

        2.3.4     P1                Fenotipe   Ongeaffekteerde                Ongeaffekteer
                                                                      x
                                               vrou                           de man
                                    Genotipe   XHXh                   x       XHY
                  Meiose
                                    G/gamete        XH Xh                 x    XH, X
                  Bevrugting

                  F1                Genotipe          XH XH     XHY ; XHXh     XhY *

                                    Fenotipe   ongeaffekteerd, ongeaffekteerd,
                                               ongeaffekteerd, geaffekteerd.
                                               vrou      man        vrou     man
                                               25% kans op hemofilie seun *
                  P1 en F1
                  Meiose en bevrugting
                                                                (Enige 5 + 1* verpligtend)       (6)
                                                 OF
                  P1                Fenotipe   ongeaffekteerd                 ongeaffekteerd
                                                                      x
                                               vrou                           man
                                    Genotipe   XHXh                   x       XHY

                  Meiose
                                               Gamete                XH            Xh
                  Bevrugting                         XH             XH XH         XHXh
                                                      Y             XHY           XhY
                                               1 punt vir korrekte gamete
                                               1 punt vir korrekte genotipes

                  F1                Fenotipe
                                               25% kans op hemofilie seun         *
                  P1 en F1
                  Meiose en bevrugting
                                                                (Enige 5 + 1* verpligtend)       (6)
 2.4 2.4.1        Akkommodasie                                                                   (1)
        2.4.2     (a)      B   /D                                                                (1)

                  (b)      E                                                                     (1)
        2.4.3     −     Die siliêre spier ontspan
                  −     Suspensoriese ligamente word styf
                  −     en die lens word minder konveks / platter
                  −     die brekingsvermoë van die lens verminder
                  −     en ŉ duidelike beeld word (gehandhaaf)                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  LEWENSWETENSKAPPE                              (EC/JUNIE 2021)

 2.5 2.5.1      (a)     Corpus luteum                                                           (1)
                (b)     Ovulasie                                                                (1)

       2.5.2    Estrogeen
                                                                                                (1)
       2.5.3     –     FSH word nie vrygestel nie, daarom
                 –     sal geen follikels in die ovaria ontwikkel nie
                 –     LH word nie vrygestel nie, daarom
                 –     vind geen ovulasie plaas nie
                 –     Die vrou is onvrugbaar / kan nie babas kry nie     (Enige 4)           (4)

       2.5.4     –     Dit skei voortdurend progesteroon af
                 –     om die dikte van die endometrium verder te verhoog
                 –     vir moontlike inplanting                                                 (3)
                                                                                               [50]

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1   2 – Halfsirkelvormige kanaal
                3 – Gehoorsenuwee                                                               (2)

        3.1.2   5 – hou druk aan weerskante van die timpaniese membraan
                    gelyk
                6 – dra vibrasies/klankgolwe na die ossikels/gehoorbeentjies/middelor           (2)

        3.1.3   −     ŉ Verandering in die posisie van die kop
                −     stimuleer die makulae
                −     in die utrikulus en sakkulus
                −     om die stimulus in ŉ impuls te omskep
                −     Die impuls word na die serebellum gestuur
                −     deur die gehoorsenuwee
                −     Die serebellum stuur impulse na die skeletspiere
                −     om balans te herstel                                   (Enige 5)          (5)

        3.1.4   -     Vibrasies word nie na die binne-oor oorgedra nie
                -     Drukgolwe word nie in koglea gevorm nie
                -     Orgaan van Corti word nie gestimuleer nie
                -     Geen impuls word na die serebrum oorgedra nie
                -     wat tot verswakte gehoor lei                            (Enige 3)         (3)

 3.2    3.2.1   − Die larwes vreet die inhoud van mieliestamme
                − dit verswak die stingels wat die plante laat ineenstort                       (2)

        3.2.2   − Die spuitmiddel sal moontlik nie al die larwes bereik     nie
                − omdat hulle binne-in die stam ontwikkel en dus
                − teen die bespuiting beskerm word                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2021)                      LEWENSWETENSKAPPE                                       9

         3.2.3    (a)      Soort behandeling    / beskerming                                 (1)

                  (b)      Aantal mielieplante wat ineengestort het                          (1)

         3.2.4    − As ŉ kontrole
                  − vir die vergelyking van resultate     met en sonder behandeling          (2)

         3.2.5    Gemiddelde aantal plante wat ineengestort het

                  Plot B = 0+0+22+0+1+11+2+0+1+6+13+17
                                         12
                         = 6,08 / 6,1/ 6

                  Plot C = 1+0+21+0+0+12+1+1+0+0+1+0
                                     12
                         = 3,08 /3,1/3                                                       (4)

         3.2.6    − Die gebruik van geneties gemodifiseerde Bt-mielies is meer
                    effektief om die mielies teen die mielieboorde-mot te beskerm
                    as om die mielies met Bt-toksien te spuit                                (2)

         3.2.7    − Lang ondersoekperiode / 12 weke
                  − Groot monster gebruik / Etlike honderde saailinge is gebruik             (2)

         3.2.8          Verskillende wetenskaplikes word gebruik om te tel / elke
                        wetenskaplike het moontlik verskillend as die ander getel            (1)

         3.3.1    − Dat die liggaam op stimuli kan reageer
                  − Om die verskillende aktiwiteite van die liggaam te koördineer            (2)

         3.3.2    (a)     E   – corpus callosum                                              (2)

                  (b)     C   – rugmurg                                                      (2)

         3.3.3    (a)     − Die medulla oblongata reguleer lewensnoodsaaklike
                            prosesse
                          − soos asemhalingstempo / hartklop                                 (2)

                  (b)     − Die regter serebrale korteks beheer die linkerkant van die
                            liggaam
                          − ŉ Bloedklont in die regter serebrale korteks sal vrywillige
                            optrede/handelinge aan die linkerkant van die liggaam
                            belemmer                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                                      LEWENSWETENSKAPPE                          (EC/JUNIE 2021)

 3.4     3.4.1       (a)     Plasenta                                                           (1)

                     (b)     Naelstring                                                         (1)

         3.4.2       Dit voorsien die vloeibare medium vir vrye beweging van die fetus
                     Dit dien as 'n skok-absorbeerders
                     Dit beskerm die fetus teen dehidrasie (uitdroging)
                     Dit beskerm die fetus teen temperatuurveranderings
                     Bevorder longontwikkeling
                     Hou afval
                     (Merk slegs die eerste EEN)                           (Enige 1)            (1)

         3.4.3       Respiratoriese /Gaswisselingstelsel
                     Spysverteringstelsel
                     Uitskeidingstelsel
                     (Merk slegs die eerste TWEE)                           (Enige 2)           (2)

         3.4.4                       Aar                             Slagaar
                      Suurstof inhoud – Hoog            Suurstof inhoud – Laag
                      Voedingstofinhoud – Hoog          Voedingstofinhoud – Laag
                      CO2 inhoud – Laag                 CO2 inhoud – Hoog
                      Stikstofafval – Laag              Stikstofafval – Hoog
                     (Merk slegs die eerste EEN)           1 vir die tabel + Enige (1 x 2 )     (3)

         3.4.5       −     Hoë vlakke van progesteroon
                     −     inhibeer die afskeiding van FSH                                      (2)
                                                                                               [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:             100
                                                                    GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
