# Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-memo-afr/3bbd0e24-9995-402c-a8c6-3998942413fe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-memo-afr/3bbd0e24-9995-402c-a8c6-3998942413fe)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V1

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                        2                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.
8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, is dit
         aanvaarbaar.
11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.
12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          3                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif
         hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge aan die memorandum nie
         Memorandums mag nie verander word nie. In uitsonderlike gevalle sal die
         provinsiale interne moderator met die nasionale interne moderator
         beraadslaag (en die Umalusi-moderator, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                             4                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        B
         1.1.6        C
         1.1.7        A
         1.1.8        D
         1.1.9        B
         1.1.10       A                                                (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Viviparie/vivipaar
         1.2.2        Sentriole/Sentrosoom
         1.2.3        Geotropisme/Gravitropisme
         1.2.4        Koolstofvoetspoor
         1.2.5        Puberteit
         1.2.6        Stimulus
         1.2.7        Dreineringspypies
         1.2.8        Oorskulp                                           (8 x 1)        (8)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Slegs B
         1.3.4        Geeneen                                           (4 x 2)        (8)

1.4      1.4.1        (a) A - penis                                                    (2)

                      (b) E - testes                                                   (2)
         1.4.2        (a) D en E                                                       (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

                      (b) B en C                                                       (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                        (8)

1.5      1.5.1        (a) E                                                             (1)

                      (b) A                                                             (1)

                      (c) C                                                             (1)

         1.5.2        F - motorneuron                                                  (2)

         1.5.3        D tot E                                                           (1)
                                                                                         (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              5                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        (a) Ronde venster                                                         (1)

                      (b) Koglea                                                                (1)

         2.1.2        'Cristae'/Kriste                                                          (1)

         2.1.3        (a)
                      - Impulse vanaf die koglea kan nie na die brein gestuur word
                          nie                                                                   (2)
                      - en daarom sal (ge)hoor nie plaasvind nie
         2.1.4
                      (b)
                      - Deel A sal nie kan vibreer nie
                      - Die ronde venster sal nie die klankgolwe vanaf die koglea
                          absorbeer nie                                                          (2)
                      - en gehoor sal beïnvloed word                    (Enige 2)               (7)

2.2      -   Mukus in die middeloor
         -   sal lei tot die blokkasie van die buis van Eustachius
         -   wat nie die druk in die middeloor sal kan uitbalanseer nie
         -   wat sal lei tot druk op die timpaniese membraan
         -   wat kan veroorsaak dat die timpaniese membraan bars
         -   wat tot gehoorverlies lei                                         (Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                                                     6                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                                 NSS – Memorandum

2.3                                  2.3.1

                                             Grafiek om die verhouding tussen die ouderdomme van vroue
                                                 en die persentasie swangerskappe per maand te toon
                                30
                                     25

  Swangerskappe per maand (%)
                                                       24
                                25

                                20                                         18

                                15

                                10                                                           6
                                5                                                                                2

                                0
                                     22                28             34                40                      46
                                                            Ouderdomme van vroue (jaar)

                     Puntetoekenning van die grafiek
                      Kriteria                                                      Puntetoekenning
                      Korrekte tipe grafiek gestip vir
                      slegs die swangerskappe per                                           1
                      maand
                      Titel van grafiek sluit twee
                      veranderlikes in (Ouderdom van
                                                                                            1
                      vroue en swangerskappe per
                      maand)
                      Korrekte byskrif en eenheid vir
                                                                                            1
                      X-as en Y-as
                      Korrekte skaal vir X-as en Y-as                                         1
                      Teken van grafiek                               0:    Geen punte korrek gestip nie
                                                                      1:    1 tot 4 punte korrek gestip
                                                                      2:    Al 5 punte korrek gestip
LET WEL:
Indien asse omgeruil is, sal punte vir slegs die byskrifte van X-as en Y-as verbeur word.
                                                                                                                           (6)
                                     2.3.2      Hoe ouer die vroue, hoe groter die kanse vir miskrame 
                                                                                OF
                                                Hoe jonger die vroue, hoe minder die kanse vir miskrame.                 (2)

                                     2.3.3      50% x 12 = 6
                                                    OF
                                                 50 x 12 = 6
                                                100                                                                        (2)
                                                                                                                           (10)

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           7                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

2.4.1    2.4.1        -   As gevolg van die geblokte Fallopiese buis
                      -   kan die sperm nie die ovum bereik nie
                      -   dus kan bevrugting nie plaasvind nie                  (Enige 2)        (2)

         2.4.2        (a) FSH/follikelstimuleringshormoon                                        (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)

                      (b) Estrogeen                                                              (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)

         2.4.3        -   'n Sigoot word gevorm
                      -   wat deur mitose verdeel
                      -   wat 'n bal selle vorm
                      -   genoem die morula
                      -   wat verder verdeel om 'n hol bal selle te vorm       (Enige 4)         (4)

         2.4.4        -   Progesteroonvlakke sal daal
                      -   Die endometrium sal nie meer in stand gehou word nie
                      -   'n Miskraam kan plaasvind                                              (3)
                                                                                                  (11)

2.5      2.5.1        Metafase I                                                                 (1)

         2.5.2        -   Oorkruising het plaasgevind
                      -   en genetiese materiaal is uitgeruil                                    (2)

         2.5.3        Anafase II                                                                 (1)

         2.5.4        -   Die spoelvesels trek saam
                      -   Die sentromere verdeel
                      -   en trek die dogterchromosome/chromatiede
                      -   na die teenoorgestelde pole van die selle
                      -   Sitokinese begin                                     (Enige 3)         (3)

         2.5.5        Testes/saadbuisies                                                         (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)                                                  (8)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                           8                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3
3.1      3.1.1        (a) ADH/antidiuretiese hormoon                                             (1)
                      (b) Hipotalamus/Pituïtêre klier                                            (1)

                      (c) Niere                                                                  (1)
         3.1.2        -   'n Toename in ADH veroorsaak dat die wande van die
                          nierbuisies
                      -   meer deurlaatbaar vir water word
                      -   Meer water word herabsorbeer
                      -   en die bloedvolume neem toe
                      -   Minder urine word geproduseer
                      -   en die urine is meer gekonsentreerd      (Enige 4)                     (4)
                                                                                                  (7)
3.2      3.2.1        Pankreas                                                                   (1)
         3.2.2                      Insulien A                       Insulien B
                       Glukoseopname bereik hoogte-       Glukoseopname bereik
                       punt op 'n hoër vlak/rondom       hoogtepunt op 'n laer vlak/
                       7 mg/kg/min                        rondom 1 mg/kg/min
                       Alle glukoseopname vind in 'n      Glukoseopname is
                       kort tydperk plaas/die eerste     geleidelik/volgehou oor
                       5 uur                              tydperk van 24 uur
                       Die aanvanklike glukoseopname      Die aanvanklike
                       styg vinnig tot maksimum binne     glukoseopname styg stadig
                       die eerste paar uur               tot die maksimum oor 5 uur
                                                                                             A
                      TABULERING NIE VEREIS NIE                             (Enige 2 x 2)         (4)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                                 (5)

3.3      3.3.1        (a) Hoeveelheid tiroksien                                                  (1)
                      (b) Liggaamsgewig                                                          (1)
         3.3.2        - Dieselfde getal rotte in elke groep
                      - Alle rotte van dieselfde spesie
                      - Alle groepe is ewe lank (tydperk) ondersoek
                      - Alle rotte is van dieselfde geslag
                      - Alle groepe is na dieselfde tydsverloop geweeg         (Enige 3)         (3)
                      (Sien slegs eerste DRIE na)
         3.3.3        Groep A                                                                    (1)
         3.3.4        -   Lae tiroksienvlakke
                      -   sal lei tot lae metaboliese tempo
                      -   Dus word die energie uit die dieet baie stadig verbruik
                      -   en meer organiese verbindings word geberg             (Enige 3)        (3)
         3.3.5        Groep B                                                                    (1)
         3.3.6        -   Hierdie rotte het hoë tiroksienvlakke in hulle bloed
                      -   dus word pituïtêre klier nie gestimuleer om TSH af te skei nie         (2)
                                                                                                  (12)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                          9                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

3.4      3.4.1        - Swak infrastruktuur
                      - Klimaatsverandering
                      - Afval/Vullis
                      - Besoedeling van waterbronne                           (Enige 2)       (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

         3.4.2        -   Die behoefte aan water vir besproeiing sal afneem                   (1)

         3.4.3        -   Verlaagde/Dalende produksie
                      -   sal tot winsverlies lei                                             (2)

         3.4.4        - Meer inkomste om swak infrastruktuur te herstel/bou damme
                      - Minder watervermorsing deur mense en maatskappye
                                                                                               (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)
                                                                                               (7)

3.5      3.5.1        (a)
                      - Uitheemse indringerplante verminder voedselsekerheid
                      - aangesien hulle vinnig groei en die grond inneem
                      - wat vir die aanplant van gewasse gebruik kan word                     (3)

                      (b)
                      - Uitheemse indringerplante verlaag die beskikbaar van water
                      - omdat hulle meer water gebruik                                        (2)

         3.5.2        (a)
                      - Die nuwe organisme kan self 'n pes word/dit kan op
                          inheemse plante voed in plaas van op die uitheemse
                          indringerplant wat die teiken is
                      - aangesien geen natuurlike vyand daarvoor in die gebied                 (2)
                          ingebring is nie

                      (b)
                      - Party dele bly agter
                      - kan weer groei/sal meer geld kos om weer te verwyder                  (2)
                                                                                               (9)
                                                                                               [40]
                                                                TOTAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1                              10                                  DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Plantstingels reageer op eensydige lig
- Plantstingels se reaksie op lig is positief fototropies
- Ouksiene
- by die punt van die stingel geproduseer
- beweeg weg van eensydige lig
- sodat daar 'n hoë konsentrasie ouksiene aan donkerder kant is
- wat groei stimuleer/selverdeling/selverlenging
- Die lae konsentrasie ouksiene aan die kant wat aan lig blootgestel is
- inhibeer groei
- Hierdie oneweredige groei
- veroorsaak dat stingel na die lig toe buig
    Maks 7

Hoe mense ligprikkels ontvang en vertolk
- Lig dring oog binne
- deur die kornea
- wat die lig breek
- Dit gaan deur die waterige oogvog
- en die pupil
- Die grootte van die pupil word deur die iris aangepas
- om die hoeveelheid lig wat die oog binnedring te reguleer
- Die lig gaan dan deur die lens
- wat ook die lig breek
- Dit gaan dan deur die glasagtige vog
- en bereik die retina
- wat die fotoreseptore/stafies en keëltjies het wat die ligprikkel omskakel in 'n                        (10)
   senuwee-impuls                                                         Maks 10                          (17)
                                                                           Inhoud:                         (3)
                                                                          Sintese:                         (20)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

                 Relevansie                  Logiese volgorde                          Begrip
    Alle inligting wat gegee is, is    Idees is in 'n logiese/oorsaak-   Beantwoord alle aspekte vereis
    relevant tot die vraag             gevolg-volgorde gegee             deur die opstel in genoegsame
                                                                         besonderhede
    Al die inligting hou verband met   Al die inligting oor hoe          Die volgende punte moet ten
    die reaksie van plantstingels op   plantstingels op eensydige lig    minste ingesluit wees:
    eensydige lig en hoe mense         reageer en hoe mense              - Plantreaksie op eensydige lig
    ligprikkels ontvang en vertolk.    ligprikkels ontvang en vertolk      (4/7)
                                       is op 'n logiese wyse             - Hoe mense ligprikkels ontvang
    Geen irrelevante inligting.        gerangskik.                         en vertolk (7/10)
                 1 punt                               1 punt                            1 punt

                                                                              TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                  GROOTTOTAAL: 150

Copyright reserved

## Related documents

- [Life Sciences P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-feb-march-2016-eng/1289bece-5f76-4cc1-912c-95fa7f8270ac) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [LIFE SC P1 GR12 S16 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-gr12-s16-memo-eng/4630878b-8cd1-4138-9bfb-f01031ac7116) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 Preperatory 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-preperatory-2016-possible-answers/50ce4246-0838-4cbe-b09f-90f3db8d2e0c) — Life Sciences · Memo · 2016
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
